Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

8
Drakenstein Year 2 • Friday 14 December 2012 | Tel. 021 870 4600 In the latest Paarl Post: ) Transport giant liquidated ) Fraudster Rall up to his old tricks ) Children robbed at knife- point Helder maan 2 Kind oorleef stryd 3 Community games 8 FEESTELIK: Beáta en Tshidi Green word deur Coco The Clown in Lady Grey Straat verwelkom net nadat die liggies Saterdag- aand tydens die jaarlikse Liggie- fees aangeskakel is. Die liggies sal tot in die nuwe jaar brand. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN Liggies lui feestyd in

description

Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Transcript of Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Page 1: Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Drakenstein

Year 2 • Friday 14 December 2012 | Tel. 021 870 4600

In the latestPaarl Post:

) Transportgiant liquidated

) FraudsterRall up to hisold tricks

) Childrenrobbed at knife-point Helder maan 2 Kind oorleef stryd 3 Community games 8

FEESTELIK: Beáta en TshidiGreen word deur Coco The Clownin Lady Grey Straat verwelkomnet nadat die liggies Saterdag-aand tydens die jaarlikse Liggie-fees aangeskakel is. Die liggiessal tot in die nuwe jaar brand.

FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

Liggiesluifeestydin

Page 2: Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Drakenstein Gazette Entertainment - Vermaak Friday 14 December 20122

Piekniekliefhebbers moeniedie laaste volmaan-piekniekvan die jaar by die Taalmonu-mentopPaarlbergopVrydag28Desember misloop nie.

Dié pieknieks is gewild onderplaaslike inwoners én oorsese be-soekers, wat veral die sonsonder-gangennaguitsigvandievalleige-niet.

Die maan sal reeds 99,7% volwees.

’n Begeleide toer van die monu-ment sal om 18:30 en weer om 19:30aangebiedword,endiemonumentsal tot om 22:00 oop wees.

Besoekers is welkom om hul eiepiekniekmandjies saam te bring

of een by Volksmond Koffiewinkelte bestel (tel. 021 863 2800). Volks-mond sal tot om 22:00 oop wees virkoffie en ligte verversings.

Die toegangsfooi by die hek be-loop R15 vir volwassenes, R10 virstudente en R5 vir kinders. Geenbesprekings is nodig nie.

Besoekers moet onthou om hulflitse en ook warm klere saam tebring. Geen honde en vure wordtoegelaat nie. Veilige parkering isbeskikbaar en toegang word be-heer.

’n Nuutjie by vanjaar se vol-maan-pieknieks is ’n fotokompeti-sie op die Taalmonument se Face-book-blad, met verskeie pryse opdie spel.

Geniet asemro-wende toneleby die Taalmo-nument se vol-maan-pieknieks.

Helder maan kort voor NuwejaarJob oppor-tunities forMarch 2013Siyahluma Organisation in-vites unemployed young peo-ple to apply for temporary jobsfor March next year.

This organisation is plan-ning a large Aids charity fund-raiser which will be held inMbekweni from 21 to 24 March.Successful applicants will betrained to assist with the cater-ing, administration and sportsevents at the Aids fund-raiser.Those interested can contactCoach at 078 149 2072.

Demis Roussos to sing onPaarl MountainCome and enjoy all the DemisRoussos hits such as My Friendthe Wind, Forever and Ever, FromSouvenirs to Souvenirs, LovelyLady of Arcadia and many more,when this classic crooner per-forms at the Amphitheatre onPaarl Mountain on 15 December at20:00.

Roussos’ road to fame alreadykickedoff in the1960swhenhewassinger in the progressive rockband Aphrodite’s Child, alongsidewell-known musician Vangelis.When Aphrodite’s Child disban-ded, Roussos continued to recordsporadically with former bandmateVangelis. In1970 thetworele-ased Sex Power and also recordingthe 1977 album Magic together.Their most successful collaborati-on was Race to the End, a vocaladaptation of the musical themefrom the Oscar-winning film Cha-riots of Fire, and also sung in Spa-nish as Tu Libertad, while Rous-sos also guested on the soundtrackto Blade Runner (1982). The songwas entitled Tales of the Future.

Roussos began his solo careerwith the song “We Shall Dance”.His solo career peaked in the 1970swithseveralhitalbums.Hissingle

“Forever and Ever” topped thecharts in several countries in 1973(1976 in the United Kingdom).Other hits were “My Friend theWind”, “My Reason”, “VelvetMornings”, “Goodbye, My Love,Goodbye”, “Someday” en “LovelyLady of Arcadia”.

The 1990s saw even more sub-stantial releases by Roussos. In1993, he released “Insight” (alsocalled “Morning has Broken”) togeneral acclaim. He then teamedup with BR Music in Holland toproduce “Immortel”, ‘Serenade”and“InHolland”,utilisingavarie-ty of ethnic and electronic styles.Roussos has performed inamongst others Russia and Dubai.Spring of 2002 saw him do a succes-sful tour of England. A committedfollower of the Greek Orthodoxfaith, he now sings as a guest ina number of churches in Greeceand worldwide. From 2006 to 2008he was part of the Âge Tendre etTêtes de Bois tour, a series of con-certs featuring French singersfrom the 60s and 70s.

Tickets to the Roussos concerton Paarl Mountain are pricedfrom R250 to R650 and are availa-ble at www.computicket.com.

Vrydag 14 Desember) The SAMA-winning Sterling EQ will be performing at DorpstraatRestaurant Theatre on Summerhill Farm, on the R44 between Klapmutsand Stellenbosch. Tickets are R120 and the show starts at 20:30 withthe restaurant open at 18:00. For bookings dial 021 889 9158.) Op 14, 21 en 23 Desember gaan dit letterlik vuur en vlam wees bydie Afrikaanse Taalmonument wanneer Dans van die Vlamme aange-bied word. Die bekende vuurgeselskap, The Psychedelic Theatre, stelvanjaar ’n buitengewone vuurteaterstuk bekend, gebaseer op Shake-speare se Midsummernight’s Dream. Die vertoning begin om 20:00 bydie Tuinteater van die Taalmonument. Bring jou eie piekniekmandjieofbesteleenbydiemonumentsekoffiewinkel,Volksmond(0218632800).Kaartjies kos R50 vir kinders onder 12 en R120 vir volwassenes. Virmeer inligting, skakel 021 863 4809/0543 of 079 148 1933/078 328 0928/084715 0051.

Saterdag 15 Desember) Nooi jou familie en vriende saam vir ’n gesellige aand van Kersliedereen landelike gospelmusiek by die Solms-Delta-wynlandgoed om 19:00op Saterdag 15 Desember en Sondag, 16 Desember. Piekniekmandjies,Kaapse kontrei-eetgoed en wyn te koop; kaartjies: R50 per persoon (kin-ders onder 12 gratis). Bespreek by [email protected] of belHenry of Thozi by 021 874 3937.) The Hunter’s Oasis Tour is coming to Chippa’s Place, Mbekweni.Don’t miss this awesome party to kick off the summer holidays withHunter’s and DJ Black Coffee. Hunter’s will be giving away cool mer-chandise and one lucky winner will walk away with a double ticketto the Hunter’s Neptune Beach Party in Zanzibar on 23-26 April 2013.Winners will get to stay in the Hunter’s Oasis Hotel in Zanzibar andhave the time of their life with 300 other partygoers over three daysin this tropical paradise.

Sondag 16 Desember) Hein Poole se skreeusnaakse komedie,Fietna lekke jy, is op die plankeby die Ou Meulteaterin die Paarl om 16:30.Kaartjies kos R60 en is beskik-baar by die deur of skakel 021 873 2786 of 072 377 4703.

Maandag 31 Desember) Boland-boeremusiekgilde hou ’n Oujaarsdans met die orkes van Poe-na Weyers by Laerskool Noord-Eind, Paarl. Toegang is R50 per persoon.Almal word uitgenooi om die aand met ons te kom genietVir navrae kontak 083 346 7083.

KINDER-KANAAL:Lekkerbekkie tydskrifhet so pas sy eie in-ternet TV-kanaal virAfrikaanse kindersgekry, Lekkerbek-kie.TV. ’n Hele klompbekende name soosGys de Villiers, VickyDavis, Deon Lotz,Dorette Potgieter enAnrich Herbst isdaar te sien en tehoor. Dit is te sienby www.lekkerbek-kie.tv en kinders kandaarna kyk op ’n re-kenaar, tablet of sel-foon. Jy kan ook byjou naaste rekenaar-winkel die regte kon-neksie kry om Lek-kerbekkie.TV op jouplatskerm-televisie tekan kyk.

Page 3: Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 14 December 2012 3

Ingrypende operasiegee kind nuwe hoopDEVIDEAN MOSES

“Jy moet nooit moed verloor enwil opgee nie.”

Dis die woorde van die spranke-lende twaalfjarige, Shany Leibrant,nadat sy ’n lewensveranderendeoperasie ondergaan het.Shany, dogter van John en Shan-

tell, is twee jaar geledemet skoliosegediagnoseer, ’n erge verkrommingvan die ruggraat. Haar toestand hetal hoe swakker geword en hierdieeens lewenslustige tiener kon laterskaars beweeg.Haar ma het twee jaar gelede ag-

tergekom dat daar iets skort methaar dogter se rug. Sy het vir Shanyna ’n dokter geneem wat haar virx-strale gestuur het. Ná verskeietoetse is daar vasgestel dat sy ’n in-tensiewe operasie moet ondergaanweens skoliose. Daarsonder kon sydie gebruik van haar bene verloorhet.Die operasie het die Leibrant-ge-

sin ’n allemintige R400 000 gekos,maar die breë gemeenskap, instan-sies, familie envriendehet virhullegehelp om geld in te samel.“Voor die operasie was ek nie een keer be-

kommerd nie, want ek het geloof”, vertel diebeskeie Shany.Shany wat vanjaar in gr. 7 aan Paulus Jou-

bert Primêre Skool was, sal 2013 haar skool-loopbaan aan Klein Nederburg SekondêreSkool voortsit.Tydens haar skooljaar by Paulus, was haar

klasmaats altyd besorg oor haar en het haartafel en stoel tydens die ruil van klasse gedra.“Ek is baie dankbaar vir almal vanhullewat

selfs my skoolsak by ons huis in Diede-ricksstraat elke dag kom haal en gedra het”,glimlag Shany.By die jaarlikse prysuitdeling van die skool

isShanybeloonmetdieRichard-DeanArendsewisseltrofee. By haar kerk was sy ook aange-

wys as die beste kandidaat, nadat hulle ’n toetsmoes aflê.“Op die tweede dag ná haar operasie het sy

reeds uit haar hospitaal bed opgestaan en al’n bietjie begin loop. Dit was ’n wonderwerk,”glimlag die blye Shantell.Noudat die operasie suksesvol is, sal Shany

vir die volgende vier maande ’n nekstut moetdra wat tot haarmiddellyf strek. Maar sy weetdat die ongemak net vir die beste sal wees.Sy het reeds na die operasie 11 cm langer ge-

groei.NáaldiehoopenbidkanShanyenhaargesin

weer eersdaags glimlag en nou kan sy aanhoudroom om eendag ’n maatskaplike werker teword.Shany motiveer almal om nooit op te hou

hoop nie en ten alle tye te glimlag.

Hier is Shanay Leibrandt saammet haar blye ouers John enShantell..............................................................................FOTO: DEVIDEAN MOSES

HITTE: Hierdie groepseuns kon nie meerdie afgelope week sehitte hanteer nie enhet in die Bergriviergaan afkoel. Diehoogste temperatuurwaarop die kwikgaan draai het, was40 ºC.FOTO: FRANS LE ROUX

Kaapse Kansel saai nou uitNá ’n jarelange stryd vir Radiokansel om ’n ra-diofrekwensie in die Wes-Kaap te verkry, hetdie Onafhanklike Kommunikasie-owerheidvan Suid-Afrika (Okosa) vir Kaapse Kansel, ’nmaatskappy van Radiokansel, toestemminggegee om in die Wes-Kaap uit te saai.Dit is byna ses jaar nadat die eerste lisensie-

aansoek vir uitsendings in die Wes-Kaap ge-weier is. Radiokansel moes selfs ’n hofsaakaanhangigmaak,waarna ’nhofbevel uitgereikis en Okosa beveel is om hul besluit oor dieaansoek ter syde te stel en te hersien.Die uiteinde hiervan was dat Okosa Radio-

kansel gevra het om ’n aangepaste aansoek in

tedien,maaronder ’naparte legitiemeentiteit.Die lisensie is uiteindelik uitgereik aan Chris-telike Elektroniese Media, ’n maatskappy vanRadiokansel. Die nuwe stasie sal op die medi-umgolf frekwensie 729 kHz (AM) uitsaai onderdie naam van Kaapse Kansel.Uitsendings het op 1 Desember begin. Radio-

kansel het ’n tradisionele gehoor van bykans200 000 luisteraars in die Wes-Kaap.DieuitsendingsvanKaapseKansel sal sover

asVredendal indienoorde enHermanus indiesuide hoorbaar wees en sal baie van die dorpeindieplattelandsegebiedvandieWes-Kaapbe-reik.

Page 4: Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 14 December 20124

Meul-pret vir die jongspanHierdie vakansie hoef geenkind jammer vir homself tevoelomdathybydiehuismoetbly nie!

Die OuMeulteater bied ’n pro-gram propvol wonderlike kin-derteater, spesiaal vir die jong-span.Nefies, niggies enmaatjieswat

kom kuier is ook natuurlik baiewelkom.Vir die speelskooltjies en dag-

moeders wat nog moet werk, isdaar lekkerafslag as jy ’nbespre-king vir tien of meer mensemaak.Op Saterdag 15 Desember en 5

Januarie om 10:00 kan die jongklomp virPrinses Pippie en Row-weRoland inaksiesien.Komont-moet die eksentrieke PrinsesPippie wat bang is vir... wel, feit-lik alles! Maar op ’n dag ontmoetsy die seerower, Rowwe Roland.

Sybroer,MinderRowweRian,het sy dapper gesteel en nou ishy bang vir... wel, alles!Kaartjies kos R45.KomgenietKinkelenKonkelen

die Goue Grawe, ’n vertoning volkleur en geurmetmusiekwat al-mal op hulle voete sal hê op Vry-dag 11 Januarie om 10:00. Dietwee tuindwergies, Kinkel enKonkel, is besig om baie hard teoefen vir die jaarlikse Tuin-dwergdanskompetisie. Vandatiemand Tuinebaai se groen-vingers gesteel het, is al die tuin-dwerge se tuine kurkdroog envreeslik vaal. Kinkel en Konkelse enigste uitweg is om eerste tekom in die Tuindwerg-danskom-petisie sodat hulle die goue tuin-vurke kan wen en hul tuin weerkan opkikker.Kaartjies teen R40 elk is be-

skikbaar bydie deur of belVickyby 083 564 0056.

Vicki Stemmet as Rowwe Roland en Lorraine du Toit asPrinses Pippie, staan gereed om kinders te vermaak hier-die vakansie-seisoen by die Ou Meul Teater in die Paarl.

Blohm gaan sy hartuit sing by BordiêngDie siel-sanger Jan Blohm, tree 15 Desemberom 20:00 by die Bordiênghuis opWellington opom sy nuutste solo-album,Ruby, aan dié valleibekend te stel.Ruby, Blohm se sewende solo-album, is ’n

harde, donker rock-allegaartjie wat soos ’naardbewing die fondamente van die Suid-Afri-kaansemusiekbedryf gaan skud.Met invloedewatwisselvanRageAgainst theMachine,JimiHendrix en wyle Johannes Kerkorrel tot Nir-vana, isdit ’nvurige,kitaargedrewealbumwatdie blues en folk van sy vorige uitreikingsmet’n nuutgevonde robuustheid verdryf.“Die robyn is ’n simbool van edelheid, rein-

heid, iets onverkrygbaar asook absolute beau-ty. Maar dit beteken ook gevaar en verleiding.Dit is die twee pole wat ek gebruik het,” vertelBlohmwat reeds die afgelope vier jaar aan diealbum se liedjies geskryf en geskaaf het.“Hierdie is ’n groot middelvinger vir almal

wat my judge en hul tyd spandeer om menseop verskillende media-webtuistes en blogs tekritiseer.”Tussendeurdieelektronika-bedruptePoppie

Blouwatdiealbuminlei en“rock-psalms” soosVoodoo Queen, Undercover Lover en Brand dievure verskuif Blohm sy eie musikale grense.Soos ’n joernalis onlangs geskryf het: “Daar isnie nog só ’n rock-outfit in ons bitter taal nie.Vergeet dit. Dis ’n pitch black Cadillac (’nBlohm-metafoorwat deur sy songs zip) vol ver-rykte uraan. Dis stof vir kernbomme om DieVolk se koppe oop te blaas…”Ruby is soos ’n stormram wat die deure van

Suid-Afrikaanse musiek uit sy deurkosyneruk. Blohm tree hier in gesprek met die groot-ste geeste van die rock-wêreld, maar steek ter-selfdertyd sy eie kleim af.Kaartjies kos R120. Bespreek by bordieng-

[email protected]/0835704765.Bring eie eetgoed; kontantkroeg beskikbaar.

Page 5: Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 14 December 2012 5

DRAKENSTEIN UNITE: A Prayer for Unity in Drakenstein led by deputy mayor Conrad Poole (centre) was recentlyheld outside the municipal headquarters in Paarl. This prayer session was initiated by Winnefred Solomonswho started a prayer group at the municipal offices with fellow colleagues nearly a decade ago. Solomonsarranged for this large prayer session with members of the public and municipal employees joining in atlunch time to pray for all in the Drakenstein area to take hands and unite.

BEJAARDES: Bethel Congregational Kerk wat vanjaar hul 120ste bestaansjaar vier, se Sondagskool hetonlangs die bejaardes van die kerk met ’n ete getrakteer. Die bejaardes het die geleentheid waardeer enterdeë geniet. FOTO: DEVIDEAN MOSES

INWY: William Lloyd Primêre Skool het hul nuwe tennisbaan ingewy wat bekend staanas die David Samaai-tennisbaan. David (links) is ’n legende in Suid-Afrikaanse tennisasook ’n voormalige Wimbledon-tennisspeler. Saam hom is Roslid Volmink, KeaganWhitten, Dylyn Williams, Tracy Adams, Joseph Daniels en Pieter Lourens, skoolhoof.Voor is Tamzin West, Tristian Noemdoe en Cagan Botha. FOTO: ERNEST KILOWAN

SKENKINGS: Ceres en Paarl Streekhowe het hul jaarlikse partytjie tenbate van kinderslagoffers van misdaad en mishandeling gehou en bydie geleentheid Kersgeskenkies uitgedeel. Skenkings was deur Paarl,UnitedenHuguenot taxi-verenigings gemaak. Van links is CatherinePlaat-jies (klerk van die hof), Sedick Green (Paarl-taxivereniging), Chris Abra-hams (streekhofaanklaer), Albain Groenewaldt, Michele van Wyk (hofvoorbereidings-beampte asook organiseerder van die projek) en TanyaFredericks.

KERSLIEDERE: Laborie het verlede Vrydag die fees-seisoen afgeskop met hul gewilde jaarlikse Kerslie-dere by kerslig. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Page 6: Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 14 December 20126

PERSOON-LIKEDIENSTEPERSONALSERVICES

43

Persoonlike Dienste

Personal Services

KOM BESOEK GLADINEvir spesiale afslag op Hairstyles @ 126 Sifonielaan,Groenheuwel. Tel: 072 6693637.

TEKOOPFORSALE

71

Algemeen

Miscellaneous

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) in kleinareas afgelewer, sowel asbourommel en vullisverwy-dering. Skakel Neels 021 8729397 of 083 412 8810.

A1 WENDY HUISE. Bestepryse. 20Jr ondervinding.Skakel Anton de Waal 072497 4938.

OlympicOlympic

Tel: 021 905 5913

Cell: 082 714 5339

• Building material on credit (Afbetaling)

The name you can trust

Free

iL ning

r eF e

lar

Burgr Ba s

Nutec Cabin from R80/week

BOLAND

CCaallll ffoorr pprriicceess//SSkkaakkeell vviirr pprryysseeDIY/SELFBOU

Wendyhuis from R40/weekSELF OPSIT Cash | Floor optionalSELF OPSIT Cash | Floor optional

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

102

Allerlei

Miscellaneous

Services

DR PRINS. Handpalm-lesings. Fortuin vertellings,maagprobleme. Verwyderongeluk en bring geluk.Werkloos? Besoek dr inPaarl. Skakel dr 078 1612307.

105

Binnenshuisdienste

HomeServices

Interior

108

Geld/lenings

Money/Loans

112

Gordyne/Matte/Stoffering

Curtains/CarpetsUpholstery

J.J. DRY CARPETCLEANING

All areas: Domestic,

commercial and industrial

Window cleaning

Walk on your carpets in 10 min

Upholstery | Couches

Persian carpets

Blinds & Mattresses

Cleaning from R90 per room

Car seats | Etc.

Premises & Offices

MONDAY - SATURDAY

For a FREE quotation, call

Yolanda on 079 568 7051

or 021 864 [email protected]

115

Vervoer en Berging

Moving&Storage

ENIGE IETS

MEUBELS

VERVOER

083 708 4950

MOVING?

TREK?

ANYTHING

FURNITURE

TRANSPORT

140

Elektriese

Herstelwerk

Electrical Repairs

ELECTRICALREPAIRS & AIRCONS

083 708 4950

REGASFRIDGES

1143

Loodgieters

Plumbers

EIENDOMMEPROPERTIES

167

Huise te Koop

Houses for Sale

WINSKOOP!!! KOPERS/VERKOPERS. 1 - 3 Slpkhuise, vanaf R75 000 - R895000. Finansiering kan gereëlword, ook kontantwinskope.072 805 3574.

JOBS

401

Algemeen

General Vacancies

GESOEK: 2 HARDWER-KENDE huisvroue virdeeltydse werk bedags.Bestuurslisensie 'n vereis-te. Vir onderhoud skakel 082967 4580.

KRONING: VGK Beth-el het hul jaarlikse mnr. Cool en mej. Sondagskool gehou.Saam met die wenners is eerwaarde Emil de Wet.

BESOEK: Kersvader het aan die Kabouterplaas besoek afgelê. Die maatjies wasopgewonde om Kersvader te ontmoet.

KERSSPEL: Dwergiebos-kleuterskool opWellington het hul jaarlikse tradi-sionele Kersspel gehou. Hier is die jong skaapwagters wat maar gesukkelhet om stil te sit tydens die konsert.

KERSGESKENKE: Soetbly-speelgroep se kleuters se Kersvader het vroegvir hulle kom kuier en Kersgeskenke uitgedeel. Saam met die groepis Carol Geel-Klaasen (skoolhoof) en Getruida Sias.

Page 7: Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 14 December 2012 7

KERSSPEL: Die Hervormde Ou Apostoliese Kerk in Dalvale het Sondagaand hul jaarlikse Kersspel aangebiedin die kerksaal. FOTO: WILLIE CUPIDO

SHOE BOX: Each girl of the gr.6 E class of La Rochelle Primary School were paired up with a girl in SoetendalPrimary School for their Santa shoebox project. Each girl in the class of Soetendal Primary received a boxwith toiletries, a story book and some girly gifts. Here is Megan Fisher with a few of the boxes.

KERSTYD: Bosplaas Primêre Skool het hul jaarlikse Kersspel gehou waartydens die Kersverhaal gedramatiseeris.

TOEKENNING: Anja le Roux van Laerskool WA Jouberthet die skoolhoof-toekenningontvang vir haar optrede,integriteit en die manier waarop sy haarself handhaafhet. Saam haar is skoolhoof Louis Mouton.

WENNER: Pippies- kleuterskool het onlangs lootjiesverkoop om ’n fiets te wen as deel van hul fondsinsa-melingsprojek. Hier sit die wenner, Triston Baron, opsy splinternuwe fiets.

SONOP PRESTEER: Oud-leerling van Sonop PrimêreSkool Godfrey Gilfellan, het sewe diplomas, onder an-dere vir Wiskunde, fisiese wetenskap en lewensweten-skapontvang tydensdie prysuitdeling vanKleinNeder-burg Sekondêre Skool. Godfrey is een van talle oud-leerlinge van Sonop Primêr wat baie goeie uitslae bydie sekondêre skole behaal.

PRESTEER: Gr.4-leerlinge Matthew Lesch, Angelo Pieterse, Farren Lawrence en Daihhney ArendsevanWellingtonPrimêreSkool is as top-leerlinge vanhul klasaangewys.Hier is hulle saammetonderwyserVeona Daniëls.

DIPLOMA-PLEGTIG-HEID: Tydens die di-ploma-plegtigheidvan die gr.R-leerlingevan Laer MeisieskoolLa Rochelle is daarvir die ouers ’nKersspel aangebiedas deel van die pro-gram. Die wyseman-ne is van links Tam-ryn Pietersen, IrviniqWentzel en ErinSauls met die enge-le-koor in die agter-grond.

Page 8: Drakenstein Gazette 14 Dec 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 14 Desember 2012 | Tel. 021 870 4600

Country rodeofees opMalmesbury’n Voldag country- en rodeofees word mô-re, 15 Desember, op Malmesbury se skou-terrein aangebied.

Nie net gaan die oggend gewy word aantiental items soos drom-, vlag- en drafresiesnie, maar die dag kry ook ’n eg-Amerikaansecowboy-kleur met erkende rodeo-items watuit die ry van springende bulle en perde salbestaan.

“Die geleentheid is ’n kombinasie van spe-letjies met perde wat oor jare gewild onderons eie boerebevolking was, asook items wateg- Amerikaans is en deel uitmaak van grootrodeobyeenkomste in die VSA,” sê die mede-organiseerder van die dag, Rynhardt van Zylvan Wellington.

“Hier kan menige grysaard weer herinne-ringeuit dieverledeoproep, toehulle as jong,

stout seuns op Sondae, wanneer hul ouers ’nmiddagslapie geniet, bulle en kalwers geryhet.”

Terwyl enigeen vir die oggend se soge-naamde “Western games” kan inskryf, salslegsruitersmetrodeo-ervaringaandieamp-telike rodeo-items mag deelneem. Dit sluit indiehuidigeWes-Kaapsekampioen,Neelsvander Weshuizen van Rondebosch, en PhilipNaudé van Worcester wat beide reeds in dieVSA aan byeenkomste deelgeneem het.

Diegene wat vir die verskeie perdespele-tjies wil inskryf, moet Rynhardt by 076 4508953 of Hennie by 072 273 6042 kontak.

Die dag begin om 09:00 en hou tot laat aan.Daar sal ook vrolike musiek, stalletjies, ver-versings te koop en ’n oop kroeg wees.

Toegang is R60 vir volwassenes (kindersonder 10 jaar is gratis).

COMMUNITY GAMES: Children of Drakenstein will gather at Dal Josaphat Stadium on Monday (17December) to take part in the final of the 2012 Drakenstein Municipality’s Community Games. TheGames start on Monday at 07:00 with a march beginning at the Super Spar in Charleston Hill,Paarl East. The programme at the stadium runs from 08:00 until 16:00. Here children are participatingin the indigenous games at the Monte Christo Miqlat Sport Grounds earlier this week. The childrenwill take part in athletics, tag/touch rugby, soccer, netball, cricket, indigenous games and culturalactivities. Contact 082 308 4786 for more information. PHOTO: SIEB SIEBERHAGEN

DAKHOOGTE :Die Lig-giesfees se jaarliksepaalspringkompetisiehet Saterdag weer virgenoeg opwinding ge-sorg toe die BolandPaalspring Akademie-atlete mekaar die strydaangesê het. Eersko-mende Saterdag gaanpaalspringatlete mekaarin die Strand in diejaarlikse Beach Vaultpak. Skakel vir LouisNienaber(083 375 3673) of An-nelise Obermeyer(082 766 4879) virmeer inligting. FOTO:SIEB SIEBERHAGEN

Soccer awardsfunctionThe Paarl Soccer Club will be hos-ting their annual awards functionon Sunday 16 December at the club-house at the Boy Louw sportsgrounds, starting at 18:00.

Limited tickets are available atR60 per double. Contact Lionel Mat-thee at 072 239 2181 or visitwww.paarlsoccerclub.co.za for mo-re information.

Blitstoernooie inDrakensteinDie eerskomende naweek word twee ses-aan-’n-kant kriekettoernooie in Drakensteinaangebied.

Sondag(9:30)biedYoungPeoplessy jaarlikseses-aan-’n-kant toernooi en familie-dag op dieDaljosafat-stadion aan.

Die toegang is R10 (volwassenes) en R5 virmotors.

Die Bergrivier-krieketklub bied Saterdag enSondag hul jaarlikse ses-aan-’n-kant toernooiby die Weltevrede sportgronde aan waar 16spanne dit gaan uitspook. Skakel vir FaqeerAlbertus by 082 803 2507 vir meer inligting.

Rolstoel-atlete kan vir Outenikwa inskryfVoorbereidings vir die elfde Outenikwa-rolstoel-uitdaag-kompetisie op 16 Februarie 2013 in George is volstoom aandie gang en atlete met fisiese gestremdhede kan solank in-skryf.

Die kompetisie het sedert 2002, toe net 27 atlete deelge-neem het in ’n wedren teen die Outenikwa-pas af, uitgebreitot een met meer as 1 000 deelnemers in 2012.

Die wedren het in 2006 kampioenskap-status van die SASportvereniging vir Mense met Fisiese Gestremdhede ge-kry, en vanjaar was dit ’n kwalifiserende byeenkoms virdie Paralimpiese Spele.

Die wedren-koördineerder, Ansie Swart, sê die organi-seerdersbeoogomminstens1 050 inskrywingsvirvolgendejaar te kry. “Inskrywingsboekies sal gestuur word aan alle

klubs, skole en organisasies wat al voorheen deelgeneemhet en is ook beskikbaar by die OCC-webtuiste.”

Inskrywing kan gedoen word by www.georgeocc.co.za endie sluitingsdatum vir inskrywings is 31 Januarie. Deelne-mers aan die 42,2 km-marathon en 21,1 km-halfmarathonin ’n resiesrolstoel moet 16 jaar oud wees en 15 jaar oudom in die handfiets-afdeling deel te neem.

Daar is geen ouderdomsbeperking op die 10 km-wedrenen pretloop nie.

Enigiemand met ’n fisiese gestremdheid mag inskryf opvoorwaardedathulledeelneemin’nmobiliteitshulpmiddelsoos ’n gewone rolstoel, resiesrolstoel, handfiets, “buggy”ofdriewiel (5 km-pretloop).Mensevanenigeouderdommagaan die 5 km-pretloop saam met ’n helper deelneem.