TygerBurger Tyger Valley 20160629

Click here to load reader

  • date post

    03-Aug-2016
  • Category

    Documents

  • view

    362
  • download

    0

Embed Size (px)

description

 

Transcript of TygerBurger Tyger Valley 20160629

  • Woensdag, 29 Junie 2016 | Tel: 021 910 6500 | epos: [email protected]

    WINNERBEST FREE

    NEWSPAPER IN SA

    TYGER VALLEY

    @TygerBurger TygerBurger

    Poles, Latte, Droppers

    Decking, Balau etc.

    Timbacore Fencing

    021 949 5555

    082 6589130

    Wendy houses&Cabins

    Railway sleeper furniture

    Structural Timber etc.

    Stikland Next to R300 www.timbacore.co.za

    C

    l

    a

    i

    m

    y

    o

    u

    r

    2

    0

    %

    D

    I

    S

    C

    O

    U

    N

    T

    o

    n

    r

    e

    t

    a

    i

    l

    ,

    n

    o

    w

    T

    &

    C

    '

    s

    A

    p

    p

    l

    y

    C

    l

    a

    i

    m

    y

    o

    u

    r

    C

    l

    a

    i

    m

    y

    o

    u

    r

    2

    0

    %

    2

    0

    %

    D

    I

    S

    C

    O

    U

    N

    T

    o

    n

    r

    e

    t

    a

    i

    l

    ,

    n

    o

    w

    D

    I

    S

    C

    O

    U

    N

    T

    o

    n

    r

    e

    t

    a

    i

    l

    ,

    n

    o

    w

    X1RJEAK9-AL290616

    Solar PV Battery Storage

    Wind Turbines Heat Pumps

    Affordable Solar Made Easy

    WE ALSO OFFER:

    AUTO ELECTRICIAN

    NUMBER PLATES &

    AIRCON RE-GAS

    WE ACCEPT: Cape Consumer & RCS Cards

    +

    =

    Battery Centre Bellville has teamed up with The Solar Centre to provide a total energy solution

    Committed to helping you achieve energy independence, contact us for a free assessment

    We are open Saturdays & public holidays from 8 to 12 | 24 Hour Call Out Service 021 948 3899

    195 VOORTREKKER ROAD BELLVILLE

    OPP. ESKOM

    X1RJE5T5-AL290616

    Hier kan gesien word dat

    die plakkers nog steeds in

    die park woon.

    AVRIL FILLIES

    D

    ie inwoners van Loevenstein het op

    Woensdag 22 Junie self ingespring en

    diemeeste plakkerrommel en -afval op

    die hoek van Jip de Jager en die N1 verwy-

    der.

    Hullehet dit in oorlegmet die departemen-

    te van wetstoepassing en sosiale ontwikke-

    ling van die Stad Kaapstad gedoen.

    Volgens Hennie Koekemoer, waarnemen-

    de voorsitter van die gemeenskapspo-

    lisiringsforum, is die rommel en afval ag-

    tergelaat deur die plakkers wat hulle tuisge-

    maak het op die hoek van Jip de Jager en

    die N1 in die rigting van die Paarl.

    Ons waarneming is dat die padwerke by

    die Jip de Jager-aansluiting nie die bedry-

    wighede van hierdie plakkers enigsins ben-

    vloed het nie. Hulle het nie verskuif nie en

    maak steeds hul kosmaakvure in die sloot

    van die park waar hulle bly, het hy ges.

    Maar n n week lyk die park weer soos

    altyd vol rommel en afval.

    Volgenshom is daar ooknie n direkte ver-

    band tussen die straatmense en die misdaad

    in Loevenstein nie. Die besoedeling van die

    park is egter baie ernstig en die Stad Kaap-

    stad sal eersdaags weer al die rommel moet

    verwyder. Die benadering is deurgaans om

    hulp aan te bied vir die herintegrering van

    die straatmense met hul families en om hul-

    le aan te moedig om die park te verlaat.

    Die operasie is opgevolg met n vergade-

    ringmet die betrokke amptenare enverteen-

    woordigers van die Boston-buurtwag, want

    die probleem raak Boston ook, het hy ges.

    Ons het besluit dat die huidige interven-

    siesmeer gereeld sal voortgaan.Die gemeen-

    skappe in die direkte omgewing sal deur hul

    buurtwagte aktief druk op die Stad toepas

    om meer skeppend aan nuwe oplossings vir

    die plakkers te werk. Dis baie duidelik dat

    die plakkers verkies om nie na hul families

    terug te keer nie en dat die Stad die mense

    moet akkommodeer, s Koekemoer.

    Benedicta van Minnen, burgemeestersko-

    miteelid vir behuising, het by navraag ges

    dat talle klagtes oorplakkers en straatmense

    word veral in Bellville ontvang.

    Wanneer ondersoek ingestel word na

    klagtes oor plakkers en plakkershutte, ver-

    wyder die plakkers self hul strukture. Die

    wetstoepassingdienste help om die afval en

    rommel te verwyder, het sy ges.

    V Na bladsy 2.

    PLAKKERS: ROMMEL VERWYDER; WEEK LATER IS PARK WEER NET SO VUIL

    Mense spring self in

  • 2 TYGERBURGER Tygervallei Woensdag, 29 Junie 2016NUUS

    To adopt

    contact Tracey or Chantel

    021 5346426 or 071 000 1557

    [email protected]

    A

    d

    o

    p

    t

    i

    o

    n

    f

    e

    e

    :

    R

    6

    5

    0

    i

    n

    c

    l

    :

    S

    t

    e

    r

    i

    l

    i

    z

    a

    t

    i

    o

    n

    ,

    M

    i

    c

    r

    o

    c

    h

    i

    p

    ,

    V

    a

    c

    c

    i

    n

    a

    t

    i

    o

    n

    ,

    D

    e

    w

    o

    r

    m

    i

    n

    g

    a

    n

    d

    I

    D

    t

    a

    g

    .

    C

    h

    i

    p

    p

    i

    e

    Chippie

    Miniature Doberman

    1 year old male

    Super friendly,

    loves to play

    Chippie

    Miniature Doberman

    1 year old male

    Super friendly,

    loves to play

    Find us online

    www.tygerburger.co.za

    facebook.com/Tygerburger

    twitter.com/tygerburger(@TygerBurger)

    youtube.com/tygerburgerweb

    issuu.com/tygerburgerweb

    Uitgewer:

    TygerBurger word uitgegee deur WP Media en is

    deel van die Media24-groep

    Verspreiding:

    TygerBurger Tyger Valley word elke Woensdag

    in die volgende gebiede afgelewer:

    Amanda Glen, Bloemhof, Blommendal,

    Chantecler, De Bron, Door de Kraal, Eversdal,

    Glen Ive, East Rock, Hoheizen, Kenridge, Durrbell,

    Loevenstein, Oakdale, Oude Westhof, Protea

    Valley, Ridgeworth, Roosendal, Stellenberg,

    Stellenridge, Stellenryk, Van Riebeeckshof,

    Welgedacht, Welgemoed

    Totale verspreiding: 17 399

    TygerBurger het 14 verskillende uitgawes vir die

    volgende gebiede: Bellville, Durbanville,

    Parow,Goodwood, Brackenfell, Kraaifontein,

    Kuilsrivier, Milnerton, Table View, De Grendel,

    Tyger Valley, Eersterivier/Blue Downs,

    Ravensmead/Belhar en Elsiesrivier.

    Totale verspreiding: 301 119

    Vir enige verspreidingsklagtes skakel

    021 910 6500 of

    e-pos: [email protected]

    Kontak ons:

    Redakteur:

    Marita Meyer

    021 910 6500

    [email protected]

    Joernalis:

    Michelle Linnert

    021 910 6551

    [email protected]

    Advertensiebestuurder:

    Garth Hewitt

    021 910 6520

    [email protected]

    Hoofkoerante advertensies:

    Bellville bo N1:

    Marjory Mashonga

    021 910 6522 of084 627 0294

    [email protected]

    Geklassifiseerd:

    087 740 1091

    www.tygerburger.co.za

    Korreksies:

    Volgens die redaksionele beleid van TygerBurger

    verwelkom ons voorstelle en kommentaar oor die

    koerant se inhoud en stel ons beduidende foute

    so gou as moontlik reg. Stuur asb. inligting oor

    die regstelling van foute in die koerant aan die

    ombudsman van Media24 se Gemeenskapspers,

    George Claassen, by

    [email protected] of skakel

    021 851 3232 of 083 543 2471. Lesers kan ook

    klagtes oor die inhoud by die Persombudsman

    van Suid-Afrika, mnr. Johan Retief, aanhangig

    maak. Skakel in daardie geval gerus011 484

    3612/8, stuur 'n faks na011 484 3619 of 'n

    e-pos na [email protected] of

    [email protected]

    LEATHER BAGS AT FACTORY PRICES!LEATHER BAGS AT FACTORY PRICES!

    GATES AFRICAtoGATES AFRICAto

    35 NORTHUMBERLAND ROAD, BELLVILLE (Behind Toys-R-Us)

    Tel: 021 948 9506 - 946 4872Tel: 021 948 9506 - 946 4872

    Cel: 082 969 9515Cel: 082 969 9515

    Bellville

    Northhumberland

    Aylesbury Rd

    R

    a

    g

    l

    a

    n

    s

    t

    r

    e

    e

    t

    N

    1

    Durban Rd

    TOYS

    R US

    WE CUSTOMIZE & RE-UPHOLSTER

    E&OE

    Trading Hours: Mon - Fri 08:30 17:00 Sat 09:00 14:00

    2.3m Studio Sofa-

    Bovine Oxblood

    R13 500R13 500

    1.5m Constantia Sofa

    Bovine Oxblood

    R8 500R8 500

    SPECIAL

    SPECIAL

    2m Chesterfield

    Kudu Rust

    R23 500R23 500

    SPECIAL PRICE

    X1RJ3NQ9-AL290616

    DESIRE RORKE

    @dezzierorke

    A

    collection of deeply moving photo-

    graphs reflecting the real life stories

    of special needs children and their

    parents, forms the heart of an initiative

    started by a well-known local paediatrician.

    The Touching the Heart initiative was

    launched at a gala event held at Val die Vie

    Polo Club on Youth Day.

    The paediatrician, Professor Pieter Fou-

    rie, who practises from Cape Gate Medicli-

    nic, describes the coffee table book by the

    same name as just that: a book designed to

    touch the hearts of people.

    We wanted to show the public the reality

    of what these children go through what we

    deal with while treating them, the fear and

    anxiety they suffer aswell as the sorrowand

    worry their parents have to face on a daily

    basis, he says.

    Fourie is the chief executive officer of the

    Daniel and Friends Fund that was started

    in 2014 to provide support for such children

    and