Drakenstein gazette 9 may 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 9 May 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the Paarl Post ) Pitbulls maul child ) Thief dies after being caught red- handed ) Fatal crash on Du Toitskloof ) New twist in Britz murder Akteur op skerm 2 Treat your mom 3 Allandale klop Gardens 8 Wellington krisante-boer, Marchell Rhode, pronk hier met sy pragtige blomme wat gereed staan vir vanjaar se Krisante-skou wat op 10 Mei in die Wellington-stadsaal plaasvind. Talle krisante-boe- re van dwarsoor die Boland neem jaarliks aan hierdie spoggeleentheid deel. Die spreker vir die geleentheid is dr. Ernest Messina. Deure open om 12:30 en toegangs- kaartjies is R10. Na afloop van die skou sal blomme te koop aangebied word. FOTO: FRANS LE ROUX Pronkblomme vir skou Pronkblomme Pronkblomme vir vir skou skou

description

Drakenstein gazette 9 may 2014

Transcript of Drakenstein gazette 9 may 2014

Page 1: Drakenstein gazette 9 may 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 9 May 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the Paarl Post) Pitbulls maul child

) Thief dies afterbeing caught red-handed

) Fatal crash on DuToitskloof

) New twist in Britzmurder Akteur op skerm 2 Treat your mom 3 Allandale klop Gardens 8

Wellington krisante-boer,Marchell Rhode, pronk hiermet sy pragtige blomme watgereed staan vir vanjaar seKrisante-skou wat op 10 Meiin die Wellington-stadsaalplaasvind. Talle krisante-boe-re van dwarsoor die Bolandneem jaarliks aan hierdiespoggeleentheid deel. Diespreker vir die geleentheid isdr. Ernest Messina. Deureopen om 12:30 en toegangs-kaartjies is R10. Na afloopvan die skou sal blomme tekoop aangebied word.

FOTO: FRANS LE ROUX

Pronkblomme vir skouPronkblommePronkblomme virvir skouskou

Page 2: Drakenstein gazette 9 may 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 9 May 20142

Plaaslike akteur nou op grootskermOp sewejarige ouderdom het die PaarlietSolomon Cupido sy eerste voorsmaak vandieverhooggehad toehyvoor ’ngehoorop-getreehet as Josef in sykerk seKersopvoe-ring.Vandagishytesieninverskeiebeken-de flieks, waaronder die mees onlangse EkJoke Net! 2 en Pad na jou Hart.

Dit was juis tydens die Kersopvoering watdie dramagogga hom gebyt het en sy belang-stelling in die kunste geprikkel is.Solomon, ’n oudleerdervanNewOrleansSe-

kondêre Skool, het aanhou optree in kerkpro-duksies en is later gekies as die hoof van sykerk se jeugdramaprogram.Hy het later verhoogstukke vir die kerk be-

gin skryfwat daartoe gelei het dat ander kerkeindiegemeenskaphomgenaderhetomvirhul-le ook skryfwerk te doen.In sy matriekjaar in 2004 was hy deel van

’n groep van vier akteurs wat die ProvinsialeLove Life dramakompetisie gewen het.Solomon het daarna by die Tygerberg

NorthlinkCollegestudeer,waarhyinsyeerstekortfilmverskynhetenookdiehoofrolvertolkhet in The Tattoo.In dieselfde jaar het hy teenoor sy lektor in

’n twee-manproduksie verskyn, genaamdFrenzy for Two, wat hulle ook by die Graham-stad Kunstefees opgevoer het.SolomonhetsystudiesaandieTshwaneUni-

versiteit van Tegnologie (TUT) voortgesit,

waar hy vir Bradley Olivier, sy skryf- en ak-teurvennoot, ontmoet het. By TUT het hy inproduksies soos The Crucible, The BirthdayParty en Hoe Latter, Hoe Kwatter verskyn.In sy derde jaar by TUThet hy sy eerste tele-

visieverskyning gemaak en nadat hy sy graad

ontvang het, het hy ’n rol in die bekende sepieEgoli losgeslaan.Uiteindelik het Solomon sy debuut in vol-

lengte filmsgemaakmetKarateKallie,voordathy verskynings inBakgat! 2, Bakgat! 3, Super-helde,EkJokeNet!,AsJySing endie romantie-se avontuurfilm Pad na jou Hart gehad het.Volgens Solomon het hy in Ek Joke Net! 2

verskillende karakters gespeel en was hulleook baie op die pad.“Om dieselfde poets in verskillende provin-

sies tedoenendieverskillendereaksies te sienwas fenomenaal.Ek het baie mense ontmoet en skrik ge-

maak,” lag hy.“Die ander lekker ding van Ek Joke Net! 2,

was dat ek so bietjie meer voorbereid was enek het geweet watter knoppies om te druk bymense en wat nie.”Solomon sê een van die uitdagings met die

verfilming van dié fliek was die lang tydperkweg van sy vrou.Hyverteldatmensehomnougereeldherken

van die werk wat hy al gedoen het.“Dit is altyd lekker om herken te word vir

vorige werk.”Solomon is ookpassievol oor teater en skryf,

en behartig die regie en vervaardiging vanbaie van sy eie teaterstukke.Hy is later die jaar te sien in die teaterstuk

Droomkind,watbydieStaatsteater inPretoriaopgevoer gaan word.

Oud-New Orleans-leerder, Solomon Cupido, is nougroot op die silwerdoek.

’n Stel nuwe verkeersligte sal binnekort in werking tree by die kruising van Jan van Riebeeckweg,die Bo Dal Pad en Piet Retiefstraat. Werkers is druk besig om die verkeerslig op te sit, om sodoendedie verkeersvloei veiliger te maak. FOTO: LIEZL DAVIDS

Inwoners vanAmstelhof het se-ker gemaak dathul vroegoggendal in die ry staanby Amstelhof Pri-mêr, wat Woens-dag as ’n stemlo-kaal gedien hetvir die 2014 nasi-onale verkiesing.FOTO: DEVIDEANMOSES

Many voters in Paarlbrought their chil-dren along on Elec-tion Day (7 May) sothey too couldwitness their par-ents exercise theirdemocratic right inthe country’s fifthnational elections.Paarl Town Hall wastransformed into avoting station for theday. PHOTO:DEVIDEAN MOSES

GESTEM: Farida Hendrickse, Doreen Williams en JudithWilliams het Woensdagoggend hul kruisie gaan maakby vanjaar se nasionale verkiesing. Farida het reedsom 06:50 gaan tou-staan om te stem by VGK Bet-Elen Doreen en Judith was net “in en uit” by die stemlokaalby Groenheuwel Primêre Skool in Groenheuwel. Dié driehet gesê hulle voel goed om die voorreg te kon hê omte kan stem. FOTO: LIEZL DAVIDS

Man se lyk inPaarl-Oos gevindDEVIDEAN MOSES

’nManvanGemsbok se lyk is verledeVry-dag 2 Mei, omstreeks 06:15 deur ’n skoon-maker voor ’n opslaan-huis in Chicago ge-vind.Volgens lt. Diana Linee het die Paarl-

Oos SAPDmet hul aankoms by die toneel,Pieter Philander (44) dood gevind voor dieopslaan-huis.Die eienaars van die opslaan-huis is

wakker geklop deur die skoonmaker enhulle het die Paarl-Oos-polisie na die to-neel ontbied.Die omstandighede rondom sy dood is

nog steeds onbekend.Linee vertel ook dat geen gemene spel

op hierdie stadium vermoed word nie en’n geregtelike nadoodse ondersoek is han-gende.“Ons ondervind tans ’n afname in ern-

stige geweldsmisdrywe in die omgewingvanChicagoen isdankbaarvirdieplaasli-ke buurtwag wat met ons saamwerk,” sêLinee.Mense met inligting wat met die onder-

soek kan help kan konst. Hayden Maartby 021 877 5900 bel.

Page 3: Drakenstein gazette 9 may 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 9 May 2014 3

Special quotes forspecial mothers) There is only one pretty child in theworld, and everymotherhas it. - ChineseProverb

) A mother is a person who, seeing thereare only four pieces of pie for five people,promptly announces she never did care forpie. – Tenneva Jordan

) My mother had a great deal of troublewith me, but I think she enjoyed it. – MarkTwain

) Being a full-time mother is one of thehighest salaried jobs in my field, since thepayment is pure love. – Mildred B. Vermont

) I remember my mother’s prayers andthey have always followed me. They haveclung to me all my life. – Abraham Lincoln

) The heart of a mother is a deep abyss atthe bottom of which you will always find for-

giveness. – Honoré de Balzac) Mother’s love is peace. It need not be ac-

quired, it need not be deserved. – ErichFromm

) Mymotherwas themostbeautifulwom-an I ever saw. All I am I owe to my mother.I attribute all my success in life to the moral,intellectualandphysicaleducationIreceivedfrom her. – George Washington

) Life began with waking up and lovingmy mother’s face. – George Eliot

) A mother’s love is patient and forgivingwhen all others are forsaking, it never failsor falters, even though the heart is breaking.– Helen Rice

) A mother’s arms are more comfortingthananyoneelse’s.– Diana,PrincessofWales

) The hand that rocks the cradle, is thehand that rules the world. – W.R. Wallace

Bet-el vier 70ste bestaansjaarDie Bet-el Evangelie-se Bond is ’n inter-kerklike sendingor-ganisasie wat in 1944ontstaan het toe Hele-na Garratt, ’n toege-wyde, geesvervuldesendeling vanaf Ier-land die nood in Wes-Kaapse gemeenskap-pe raakgesien het.

Nadat sy die moe-dersending, die Afri-ka Evangeliese Bondgestig het, het sy dieeerste pond voorsienwaarmee die Bet-elBybelskool gekoop enbegin kon word. Dieskool het eers in ’nklein huisie in Hout-baai begin. Later hethulle verskuif na ’ngroter huis in Kenil-worth waarna daar la-ter na die huidigegroot Bybelskool in Crawford, Kaapstad ver-skuif is.

“Studente van regoor die land en Namibië isoor die jare opgelei om die boodskap van volko-me verlossing aan mense te verkondig,” vertelClive Robertson, verteenwoordiger van Wes-Kaap Pelgrims.

Na ’n intensieweopleidingvandrie jaarwordhulle as pelgrims uitgestuur dwarsdeur dieland sowel as Namibië, om die evangelie uit tedradeurmiddelvanreeksedienste,kinderdien-ste, jeuguitreikings en opelugdienste.

Die verskillende streke waar die pelgrimswerksaam is funksioneer elk onder leiding vansy eie hoofkwartier. Die hoofkwartier van dieWes-Kaap-streek is geleë in Rose Innesstraat 5,Paarl-Oos, en word bewoon deur Clive en RuthRobertson.

Daar word jaarliks deurlopend in die Wes-

Kaap op verskillendeplekke gewerk. Oordie jare ismense tot so-ver as Touwsrivier,Vredendal, Caledon,Weskus, en vele anderplekke deur hierdiepelgrims bereik.

Daar word ook opplase, in kerke, skoleen oral waar die ge-leentheid hom voor-doen, gewerk. Die lei-erspaar van die streekhou ook gereeldemaanddienste by diehoofkwartier.

Bybelstudies en ge-bedstye word ook opgereelde basis by ver-skillende groepe aan-gebiedomChristenetehelp om geestelik tegroei. Huisbesoeke,huwelikseminare enkonferensies word

ook waargeneem.Aangesien die Bet-el Evangeliese Bond hul

70ste bestaansjaar vier, sal daar deur die loopvan die jaar feesdienste in die verskillende stre-ke gehou word.

Al die Wes-Kaap-streek se feesdienste wordby die VGK Huguenot in Paarl-Oos gehou.

Die eerste diens vind plaas vanaf 12-18 Mei.Op 15 Mei sal daar ’n spesiale kinderfees

plaasvind en op Vrydag 16 Mei ’n spesiale jeug-fees.

Belangstellendeswordgenooi omSaterdag 17Mei se feesdinee teenR100perpersoon te onder-steun. Op Sondag 18 Mei om 09:45 sal die eerstediens plaasvind en om 15:00 is die afsluitings-diens met Marius van Rooyen (streekleier vandie Suid-Kaap) as spreker. Vir navrae bel Cliveof Ruth Robertson by 021 862 5586/081 270 8901of 079 242 1099.

Hier is die Wes-Kaap Pelgrimsverteenwoordigers van dieBet-el Evangeliese Bond . Agter van links is Riana deWee, Helen Fortuin en voor sit Clive en Ruth Robertson.

BAKEDWITH LOVE: India and Alex Goethamdecided to bake biscuits for their mother, Deidré Goetham,as part of their Mother’s Day gift to her. The rest of their gifts remain a surprise until Sunday 11May when Mother’s Day will be celebrated around the world. Whether it is a card, a flower or justa big hug, make sure you treat your mom extra special on Mother’s Day. PHOTO: LIEZL DAVIDS

Page 4: Drakenstein gazette 9 may 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 9 May 20144

Entrepreneur lewer gehalte-diensteDEVIDEAN MOSES

AlvinaAbrahams, eienaarvanGarde-ning & Cleaning Services, is vandees-maand aangewys asDrakenstein Gazet-te se Entrepreneur-wenner. Haar be-sigheid is al vir ses jaar lank ’ntoonbeeld van ’n groeiende besigheid.

NadatAlvinahaarwerkas ’npersoonli-ke assistent by die provinsiale wetgewermoesprysgeeomnahaarseuntjies tekyk,was sy baie ledig by die huis.“Ekwas al so daaraan gewoond omook

virdiehuishouding tewerkenhetbesluitek moet myself besighou,” vertel sy.Alvinahet toebydiegemeenskapdona-

sies gesoek om kos vir minderbevoorreg-temense temaakenuit tedeel.Maar laterhet haar behoefte om ook ’n inkomste tegenereer, groter geword.“Ekhet indiePaarlPostkoerantgesien

datKaapseWynlandDistrik finansieringaanbied vir entrepreneurs en het dadelik’n besigheidsplan ontwikkel en die ge-leentheid aangegryp om deel te neem,”glimlag sy.Alvina was een van die duisende aan-

soekers wat suksesvol was.Sedertdienhet sy hard gewerk omhaar

besigheid te laat groei.“Dit was vol uitdagings, maar dit het

my gemotiveer om beter te doen,” meensy.Haar dienste behels die sny van gras,

help om beddings te maak, storting vanrommel en snoei van bome. Sy lewer ookskoonmaakdienste vir kantore, geboue,bekleedsels (upholstery), matte, matras-se en nog meer.“Ons maak ook dakke van huise en ge-

boue skoon en verseël dit behoorlik endan verf ons dit,” sê sy.Vir haar gaan dit oor die tevredenheid

van kliënte en hul vertroue deur keer opkeer terug te kom en Gardening & Clea-ning Services te ondersteun.Hierdie besigheid van haar help ook

werk verskaf aan werklose inwoners indie gemeenskap.Verdervertel sydathulleookvoorheen

hulp aan gewese gevangenes en kindersgelewer het omhulle te help rehabiliteer.“As huisvrou van ’n huishouding pro-

beer ek te alle tye om my entrepreneurs-vaardighede aan te bied,” sê sy.Bel AlvinaAbrahams by 073 750 3484 of

haar eggenoot, Jonathan by 079 986 3664of stuur ’n e-pos na [email protected].

Alvina Abrahams van Gardening & Cleaning Services. Sy isbaie dankbaar teenoor haar eggenoot, Jonathan, wat haaren haar besigheid te alle tye ondersteun.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

You the Entrepreneur: Mostimportant, yet most neglectedDAVID MALHERBE

Many entrepreneurs are known fortheir ability to spot andutilise opportu-nities.Whentheycandoextrabusinessandmakemoreprofit, theygoforit.Thepeoplewhoare inbusiness already, areusually those who will be first to grabanextraopportunityandwill later tendto the impact of the new venture on theinfrastructure of their existing busi-ness(es).Unfortunately, every transaction

should be recorded in your business’books. And if it is a new business thatyou start, you need a separate set ofbooks for the new venture. Entrepre-neurs are usually so fascinated and ex-cited about the possibilities of expand-

ing by means of the new venture, thatthe required paperwork is neglected.This leads to either the downfall of

a very promising opportunity becauseofuncontrolledspendingoraverycost-ly exercise to catch up sometime in thefuture. My experience isthat inaccurate filing andbookkeeping leads to thou-sands of rands being paidoutwrongfullyornotbeingcollected, thoughitwasdueto you.Administration and

bookkeeping is the aspectthat most entrepreneurssee as an unnecessary nui-sance and they want tospendaslittleaspossibleon

it. If they just knew what a good book-keeper and a thorough administrationsystem can save them, they will valuethis function much higher.Because most entrepreneurs them-

selves usually come from a sales andmarketing background rath-er than an administrativeone, theyseldomreallygraspwhat it takes to be a good ad-ministrator or bookkeeper.My advice to any business

owner is to ensure that youradministration and book-keeping is in goodhands andthat it stays up to date.With-out the necessary informa-tion available, you cannotmake good decisions for the

Maak jyMbekwe-ni Muffins of Chi-cago Sweets? Ofdalk Klein Dra-kenstein Koekiesof BlikkiesdorpBeelde?Die Draken-

stein Gazette wilweet van alle en-trepreneurs watvanuit hul huiseinteressante enunieke besighedebedryf en vervaardig.In vandag semoeilike ekonomie is die op-

lossing om jou eie besigheid te bedryf. Hier-deur skep jy nie net vir jouself werk nie,maar vir ander ook.Stuur vir ons ’n beskrywing van jou be-

dryf, ofkomsienonsdaaroor.Aandieeindevan elke maand sal die Gazette Entrepre-neur van dieMaand gekies word. Hiervoorkry die wenner ’n promosie-artikel in dieDrakenstein Gazette, asook ’n advertensie.Om in te skryf, bel 021 870 4614, e-pos

drakenstein@media24. com of kom naNewstraat 1a, Paarl.

Word ’n GazetteEntrepreneur

future of your business. The days when a busi-ness owner could make business decisionsbasedon thebalance in the chequeaccount, arelong gone.The complexity of the present day business

environment necessitates quality business ad-ministration in time. It is not wise to neglectyour business’ most important health barome-ter. They say that if you pay peanuts, you hiremonkeys.Youcannot affordnot tohavequalitypeople where excellence is really important.*DavidMalherbe isabusinessandcareer con-

sultantandlivesinWellington.Hecanbecontact-ed via his web page www.jedidiah.org.za or at021 873 0262.

Page 5: Drakenstein gazette 9 may 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 9 May 2014 5

Freedom Day celebrationsOn Freedom Day, South Africacelebrated exactly 20 years of de-mocracysincethecountryhelditsfirst non-racial democratic elec-tions in 1994.

As part of these celebrations, Dra-kenstein Municipality held a Free-

dom Day Film Festival at the PaarlEast Thusong Centre, with youngpeople from the Drakenstein areaand local high school learners.The Portfolio Holder of Communi-

ty Services, Dr Noël Adams, ad-dressed the young people explainingto them what Freedom Day is all

about and also encouraged them toembrace democracy in our country.The celebration was concluded

with films that reflect 20 years of de-mocracy namely: Bound together,Moments of truth, We want to makehistory, The ribbon, They come inpeace and United Democratic Front.

Here are the youngsters with (front from left) Fikile Nkonjane (teacher at Ihlumelo Secondary School), Jacqueline Maliti (DrakensteinMunicipality Community Development Officer - Youth & Gender), Mercia Jacobs (teacher at Noorder Paarl High School), Dr NoëlAdams (Portfolio Holder: Community Services), Aidan Stowman (Portfolio Holder: Sport, Culture and Youth Matters), Meritza Steyn(teacher at Hugenote High School) and Wilma Jansen (guardian at Klein Nederburg Secondary School).

Miss Earth South Africa Western Cape finalists visited Kersboslaagte PrimarySchool where they handed out 50 stationery bags to learners. Miss Earth SouthAfrica is a leadership programme aimed at getting young women involved intheir communities by initiating different greening projects like planting trees,starting food gardens and educating young minds about the environment. Nowin its 12th year, the Miss Earth SA is an award-winning programme with inspiredyoung women trained and working as Environmental Ambassadors all over SouthAfrica. From the left are: Mishka Patel, Michka Lawrence, Nthabiseng Ntsondwa,Siyavuya Papu, Yonela Sineke, Melicia Severity, Tarryn-Leigh Lewis.

PHOTO: FRANS LE ROUX

NGOs and volun-teers receivedsome training inWorcester forMonitoring andEvaluation. KarelDampies (cen-tre), a communi-ty worker in theDrakenstein andCape Winelandsareas attendedwith SamuelSambou, Koino-nia (left) and Ed-die Williams(Koinonia).

Odwa Mjezu, a former learner at New Orle-ans Secondary School, recently receivedhis Law degree (LLB) at Stellenbosch Uni-versity’s graduation ceremony. This is hisseconddegree. He also holds aBScdegreein Human Life Sciences. He is currentlyworking as a candidate attorney at the Ed-ward Nathan Sonnenbergs law firm. Odwa,who grew up in Mbekweni, is the first ofhis family to achieve any kind of tertiaryqualification. His dream is to inspire othersto look beyond the boundaries of the town-ship and to realise that there is “life aftermatric”.

Paarl Boys’ High presents FOOTLOOSE the Musical from 12-15May in the school hall. Tickets are R60 (R40 for opening night)available at Mari 021 872 2875. Bring a picnic basket or buysnacks at the school before the show.

POOL: Mike’s PoolDevelopment Clubrecently held a pooltournament. Here aresome of the mem-bers that took part inthe tournament.

Page 6: Drakenstein gazette 9 may 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 9 May 20146

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

LENINGS

1445

HUWELIKE

1490

TE KOOP

ALLERLEI

1655

BRAAI/KAGGELHOUTdroog. Blackwattle - R750;Bloekom - R650. Afgelewer.Skakel 084 300 9841 / 076344 0400.

ALGEMENE &HUISDIENSTE

HOUTWERK

1874

EMSLIE CARPENTYKitchen-, bath- & bedroomcupboards, hanging ofdoors, desks, alterationsand much more. 3D design.Free quote. 083 388 6579.

ELEKTRIES

1810

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene en mikrogol-foonde. 071 755 3390.

KEMP ELEKTRIES - Ska-kel 083 228 3208 vir alleelektriese werk. Huishou-delik. Industrieël. Kon-struksie. 24 uur diens.

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ROMMEL-VERWYDERING

1860

9 Mei) Besoekers aan die Bordienghuis-teater opWellington kan Vrydagaand twee plaaslikemusiekgroepe en ’n solokunstenaar saam inaksie sien wanneer die Wellington Brigadedaar saamtrek. Die Brigade sluit diemusiek-groepeOrWellingtonendie JeremiahBrims-tone Band in, asook solokunstenaar ChrisWait. Vir besprekings, kontak Caro Zunckelby 083 570 4765.

12 - 15 May) Paarl Boys’ High presents Footloose theMusical in the school hall.Tickets at R60 (R40 for opening night) areavailable from Mari on 021 872 2875. Bring apicnic basket or buy snacks at the school be-fore the show.

16 May) TheClothingBankWinelandsbiedaanhulopedag op 16 Mei om 09:30 by die WellingtonDienssentrum.Vir navrae, bel 021 862 1146 of076 898 8343.) Western Province Turfgrass Associationwill host a Trade Day at Boschenmeer GolfEstate from 10:00.) Van16tot18MeivinddiejaarlikseWelling-ton Op ’n Stasiefees plaas byWellingtonWy-ne. Verskeie kunstenaars sal optree soos DJOssewa, Ian Wessels en vele meer.Skakel 082 374 3146 vir meer inligting.

19 Mei) Paarl SACDG vergader om 17:15 inLaerskool Drakenstein se saal. SusanVerwey demonstreer “funky fantasy flo-wers”. Vir navrae, bel Juanita by083 264 9834. Besoekers is welkom.

29 May) The Annual General Meeting of MonteChristo Miqlat will take place from 17:00 attheMCMCoffee Shop at 19 Pastorie Avenue,Paarl. RSVPwith Karen Petersen by 23May.Call 021 872 5580.

30 Mei) Die Ligstraal Skool hou op 30Mei om 19:00hul jaarlikse piekniek dans in die PaarlGemeenskapsaal. Kaartjies is R90 per per-soon. Die Strand Combos band sal die gastevermaak.Kaartjies is by skool beskikbaar.BelRayleneAbrahams by 021 862 7182

Die produksie Breek, is Saterdag 10 Mei om 20:00 op die planke by die Ou Meul-teater. Metal die ‘groen’ in ons land - tuine, gedagtes, klerekaste en lewens, kom daar altyd iets wat dievrolikheid wil ontneem. Tien jong opkomende kunstenaars van The Stage Performing Arts Schooland Theatre, fokus op die eenvoudige woord met dieper betekenis: breek. Die abstrakte uitbeeldingvan verskillende tipe breuke, wat meer aan die ernstige kant afspeel, laat ’n mens besef dat diemenslike oog eintlik met die hart verbind is. Hulle maak kennis met die jong liefde wat breek,familiebreuk, ouderdom wat ons inhaal, tot ’n goeie deurbraak. Die produksie bestaan uit sang,choreografie en toneelspel, wat gelei word deur die bekwame hande van Marika van Heerden, AdeleRix en Yolandé Rabé. Kaartjies is R50 en kan bespreek word by 083 564 0056 of [email protected].

The circusis in townThe McLaren Circus is in Paarl at theDe Poort Village, Turk Street, until 11May.The show times are daily at 15:00 and

19:30. You can look forward to the likesof Miss Nikita from Australia on herheart stopping single trapeze, Miss ToYong with spectacular unicycle bal-ancing direct from the Chinese statecircus, and amazing acrobatics fromKenya and Zimbabwe by the VelocityBoys.From Cape Town, on her rope act, is

the lovely Miss Karen and if thatdoesn’t have you on the edge of yourseat, the death-defying wheel of deathby Australia’s Jansen Grant definitelywill. Fire and fire limbo acts andclowns Little Alick and Mariska willhave you in stitches.Tickets cost R80 (sides), R100 (mid-

dle) and R120 for the ringside.Enquiries: 082 747 5726 or

[email protected].

Enter Global Spotlight nowTheentryformsforthetalentsearchcompeti-tion,GlobalSpotlightinpartnershipwithRa-dioKC are available atPaarl Post, RadioKCand the Frank Pietersen Music Centre.The closing date for entries is 30 May and

auditions will take place on 21 June at New

Orleans Secondary School. Registrationstarts at 08:00.AcashprizeofR3 000isupforgrabsaswell

as a floating trophy. Call Sydwell on071 404 5169.Faxyour formsto086 523 5246or021 872 8285.

Wellington se fees op ’nstasie volgende weekVanaf 16 tot 18 Mei vind die WellingtonOp’n Stasiefees plaas by Wellington Wy-ne.

Vrydagaand16Meiom20:00 treeDJOssewaby Wellington Wines se gronde op en kaart-jies isbeskikbaarbyComputicketenWelling-tonSpar. Skakel 084 603 8881virnavrae.Daarsal ook kosstalletjies wees.Die Saterdag (17 Mei) om 07:00 begin die

5 km padwedloop.Ander items op die program is die maak

van ’n 151 F melktert op die perseel asook ’nsterkman-kompetisie.Daar gaan twee treine loop vanWellington-

stasie na Paarl en terug teen R10 per persoon

deur die loop van die oggend.Die seremoniemeester vir die dag isMarte-

lize Brink vanRSG en deur die dag sal beken-des soos Ian Wessels, Posmeester Ronnie enKarin K optree. Die Jakkals en Wolf opvoe-ring sal die kleinspan vermaak.Tussen 16:00 en 17:00 gaan daar prystrek-

kings wees met pryse wat wissel van ’n vaat-jie-waentjievolwynenplaaslikeprodukte totslaapplek in Slanghoek Villas en Hartenbos.Heerlike kos en produkte gaan te koop

wees.Alle opbrengste van die fees word terugge-

ploeg in die dorp.Indien jy enige navrae het, bel die organi-

seerder Herbert Sills, by 082 374 3146.

Page 7: Drakenstein gazette 9 may 2014

Drakenstein GazetteGeneral - AlgemeenFriday 9 May 2014 7

Nog ’n ronde van die SAB-sokkerliga het Saterdag op die Boy Louw-velde afgespeel. Wellington SokkerAkademie het teen Idasvallei gespeel. Wellington het gemaklik 5-0 gewen. FOTO: ERNEST KILOWAN

Plaaslike Klub RugbyHier volg die afgelope naweekse uitslae:Simondium 38 – Pêrel Uni-

ted 12Laer Paarl 43 – Albions 6Rangers 25 – Riverstones 25Vineyards 23 – Young Stan-

dards 19Allandale 36 – Young Gar-

dens 35Violets 48 – Windmeul Uni-

ted 25)Week 5 (10 Mei) se wed-

stryde is soos volg:Young Peoples t. Villagers

op Faure-stadionYoung Peoples o. 20 t. Villa-

gers o. 20 op Daljosafat DPaarl Rugbyklub t. Noorde-

likes op Boy Louw APaarl Rugbyklub o. 20 t.

Noordelikes o. 20 op BoyLouw BYoung Gardens t. Wind-

meul United op Daljosafat BYoung Standards t. Pêrel

United op Daljosafat CViolets t. Rangers op Daljo-

safat-stadionRiverstones t. Lower Paarl

op Daljosafat AAllandale t. Vineyards op

AllandaleSimondiumt.AlbionsopSi-

mondiumFranschhoek Rugbyklub t.

Elsiesrivier op GroendalPnielVillagers t.Collegians

op Pniel

Skerpskryf-kompetisie vir skoleSkerpskryf is ’n skeppende Afri-kaanse skryfkompetisie vir graad10-, 11- en 12-leerders van Draken-stein.Dit word vanjaar vir die vierde

keer aangebied deur die HugenoteGedenkskool in Dal Josafat, in sa-mewerking met die AfrikaanseTaalmuseum en -monument in diePaarl. Die Hugenote Gedenkskoolwas die eerste skool in Suid-Afrikawaar kinders amptelik onderrig inAfrikaans ontvang het.Diedoelvandiekompetisie isom

leerders se kreatiwiteit te stimu-leerdeurstorielynerondomsekeretemas te ontwikkel en te skryf. Diekompetisie is tot voordeel van elkeleerder wat in Afrikaans skryf enhelp om belowende jong skrywersin Afrikaans te identifiseer.Vanjaar moet leerders ’n resen-

sie skryf van tussen 300 en 350

woorde oor ’n kunswerk, uitstal-ling, toneelstuk, boek, ensovoorts.Toepaslike inligting moet verskafword, soos die naam van die skry-wer/kunstenaar/regisseur/ak-teurof titel vandieboek/werk/rol-prent, die naam van die uitgewer/produksiemaatskappy en die ver-koopprys (waar van toepassing).Die finaliste en hulle onderwy-

sers sal genooi word om by dieprysoorhandigingbydieHugenoteGedenkskool deel te neem aan ’ngespreksessie waar bekende skry-wers, joernaliste en rubriekskry-wers teenwoordig sal wees. Hullesal ook ’n onderhoudmet ’n beken-de persoonlikheid voer en ’n berigdaaroor skryf.Lekker pryse vir diewenners so-

wel as vir skole kan gewen word.Die algehele wenner kry R2 000kontant plus ’n koopbewys vir

R1 000 vir Afrikaanse boeke. Dietwee wenners in die kreatiewe entaalkundige afdelings wen elkeenR500kontantplus ’nkoopbewysvirR500 vir ’n Afrikaanse boek. Elk-een van die drie skole van die driewenners ontvang ook ’n koopbe-wys van R500 vir ’n Afrikaanseboek. Die opvoeder of persoon watdie wen-inskrywing aangemoedighet sowel as die onderwyser watdie meeste inskrywings instuur,kry elkeen R500.LeerderskanbyhulleAfrikaans-

onderwyser inskryf. Wenners vandie vorige jare kan weer inskryf,maar sal nie in aanmerking komvir ’n prys nie. Inskrywings moetteen 31 Julie ingehandig word byJanine Brown by die TaalmuseuminPastorielaan11,Paarl.Sykange-kontak word by 021 872 3441 of [email protected].

Coastal Wine ExportSouth Africa, het on-langs aan elke leer-der van LaerskoolDrakenstein ’n water-bottel en potlood-sakkie met skryfbe-hoeftes geskenk. Vanlinks is Mas’Ood Pie-tersen (hoofseun),Adri Swart (CoastalWine), Gaby What-ney (hoofmeisie) enskoolhoof StephenHoffmann.

US erken plaaslikeskole se suksesEen van die Sentrum vir Studente-werwing (SSW) by die UniversiteitStellenbosch (US) se nuwe inisiatie-wevirvanjaarhetWoensdag23Aprilplaasgevind toe verdienstelikheid-sertifikate aan die skoolhoofde ofverteenwoordigers van topskole indie Wes-Kaap oorhandig is.Hierdie groep sluit skole in wat ná

die 2013-eindeksamen deur dieWKODaangewysisas topskole indieWes-Kaap, asook skole wat ondermoeilike omstandighede steedsgoeie uitslae gelewer het. Die skolehet ook leerders geïdentifiseer omdie geleentheid by te woon.Van die plaaslike skole wat die ge-

leentheid bygewoon het, was die Ho-er Jongenskool Paarl en Hoër Mei-sieskool Paarl.

Prof. Russel Botman, rektor en vi-sekanselier van die US, het die skolebedank vir hul harde werk. “Onsmoet dit raaksien, want ons pluk dievrugte,”hethygesê.Aandie leerdershet hy gesê die tyd is hier om belang-rike besluite temaak, nie net oor hulloopbaan nie,maar oor hul toekoms.“Ons is bewusvandie rolwat jong-

mense indie toekomsgaan speel.Dieland kan nie meer baie langer wagvir jul leierskapnie,” het hy gesê.Hyhet ookuitgebrei oordiegeleenthedeen ondersteuning wat studente bydieUS geniet enklemgelê op die uni-versiteit se strewe na uitnemend-heid.“Die US is ’n plek waarheen suk-

sesvolle studente kom, enwaarhullenie misluk nie.”

Koop ’n ‘lollipop’en jy kan wenDrakenstein Association for Personswith Disabilities (DAPD) se ‘lolli-pop’-geldinsamelingprojek isweer aan die gang.

‘Lollipop-dag’ word gehou op 7 Ju-nie. DAPD fokus op diensleweringaan gestremde persone in die Dra-kenstein.’n Beroepword gedoen op skole so-

wel as die algemene publiek om be-trokke te raak by die projek deur ’nsuigstokkie teen R3 te koop.Met die koop van elke suigstokkie

kan jy ook inskryf vir ’n kompetisiewaarin groot pryse gewen kanword.Van die pryse wat jy kan wen sluit

in ’nnagvir tweebyWhaleCoastHo-tel in Hermanus, twee nagte by Gou-dini Spa, een nag by Spier Hotel inStellenbosch en by enige Protea Ho-tel asookveleanderprysebyeetplek-ke, boekwinkels en meer.Vir navrae, belNaki Stapelberg by

072 332 1027, 021 863 0446 of [email protected]. Besoekwww.wcapd.org.za.

Page 8: Drakenstein gazette 9 may 2014

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 9 Mei 2014 | Tel. 021 870 4600

Allandale Rugbyklub het Saterdag vir Young Gardens-rugbyklub verwelkom. Hier speel die derdespanne teen mekaar. RoderickKlink soek aansluiting by sy spanmaats. Allandale het die wedstryd 50-3 gewen. Die eerstespanne se uitslag was 36-35, ookin die guns van Allandale. FOTO: FRANS LE ROUX

Laer-Paarl laatAlbions steierBlues het Saterdag vir Albionslaat les opsê toehyAlbionsmet43-6 geklop het. Ryan Jordaanhet as kapteinwaargeneemna-datOswald Thomas homopdienippertjie weens ’n beseringmoes onttrek.

RyanhetAlbionsseagterlynge-durig aan die raai gehad en wasbriljant op die aanval, waarna hybeloon is met twee pragdrieë.Blues het sommer vroeg die voor-tou geneem nadat Jean AarongaandrukenRyandie tweepuntebygevoeg het.Albions het by tye goeie vorde-

ring gemaak, maar kon egter nieafrond nie. Met hul groter enswaarder pak voorspelers konAl-bions nie daarin slaag om Bluesse voorspelers in toom te hou nie,en was dinge maar moeilik in die

skrums. Rustyd was Blues 19-6voor.Die agterlyn van Blues het ge-

wys hoekom hulle so hoog aange-slaan word. Hulle het die kranebehoorlik oopgedraai en sommervier drieë gedruk omAlbionsmet43-6 te verslaan.Die derde span van Blues wen

hul stryd 3-0 terwyl die tweedespan vasval en 17-8 verloor.

) Blues speel Saterdag teen sybuurmanRiverstones en ’n hardewedstryd kan op Dal Josafat ver-wag word.Puntemakers:Blues drieë: Jean Aaron, Ryan

Jordaan (2), Lorenzo Jacobs, Sel-vin Samuels, Gueron Kulsen,Christopher Mouwers.Doelskoppe: Ryan Jordaan (x1)

Kempton Kika (x3)Albions strafskoppe: Desty (x2)

SportdagboekRUGBY

) Villagers Newton Rugbyklubse oefeninge vind plaas Dinsdae enDonderdae om 19:00. Nuwe ledesowel as oues is meer as welkom.Bel Jannie Japhta by 078 147 3082

of Lee-Heino Cupido by071 827 4035.

) Young Stars RFK (Egoli) hetweereens Saterdag gewys wat inhulle steek deur vir Red Lions ’nrugby-pak te gee. Die eerste spanwen 33-3, tweede span 20-0. Drieëgedruk deur Keaton Booysen (1),Jacques Goosen (1), BrendanDampies (1), Nigel Louw (1) enCalvin Hartogh (1). Doelskoppe:Keanon Booysen (1), JannerieKleinhans (3).

) Young Peoples speel Saterdagteen Villagers op Faure Straat-stadion.Die o.20 wedstryd begin om 12:20

op Faure stadion.Alle spelers meld aan by veld om

11:30.Oefeninge gaan nog steeds voort

op Dal Josafat.) Young Gardens RFC se sesde

jaarlikse gholfdag vind plaas opVrydag 9 Mei (môre) by PaarlGholfklub.Deel van die opbrengs gaan aan

Thinus Linee geskenk word.Spanne kan inskryf teen R1 600

per vierbal enmaatskappyekanbe-trokke raak deur putjies te borgteen R500 per putjie of hulle kanpryse borg.Verskeie sport memorabilia sal

nádieprysuitdelingopgeveilword.)Wellington Rugbyklub oefen

elke Dinsdag en Donderdag byBoland-stadion B-veld om 18:30.Alle spelers, oud en nuut, is wel-kom. Bel Viljee Botha 083 334 5435.

) Fairview Tigers het Super-stars aarde toe gebring op hul tuis-veld derby en met 22 – 18 geklop.Superstars was rustyd met 9-18voor, maar ’n drie deur PeterEsterhuizen en ’n allemintige skep-doel van Waylon Jacobs, het dieskareophulvoete gehoumetbreek-slae oral op die veld.Tigers severdedigingwasbyruk-

ke nie lekker nie, maar toe dit saakmaak het hulle gewys waartoe hul-le in staat is.Jacobs,met ’ndoelskop, skepdoel

en vier strafdoele,is welverdiendas speler van die wedstryd aange-wys .KRIEKET) Paarl-Oos Krieketklub se jaar-

likse beker-uitdeling vind op Vry-dag 9 Mei by Boland Park (Bo-BergSaal) plaas. Kaartjies kos R70 enkan by Apollis 083 689 00147 of

Klaasens 079 276 8746 gekoopword.SKEIDSREGTERS) Die Boland Skeidsregters Toe-

kennings- funksie vind Vrydag 9Mei plaas om 19:00 by Boland Park.Dit beloof ’n uithang-funksie tewees. Die bestuur is reeds maandebesig met voorbereidings. MaraisErasmus sal as gasspreker optree.Die Boland Skeidsregtersvereni-

ging het hierdie afgelope seisoenvan krag tot krag gegaan en die ge-volg was dat die skeidsregters baiegoeie diens gelewer het.Dis ook hoekom van die skeids-

regters na verskeie Krieket Suid-Afrika-weke genooi is.Die ledetal het ook aansienlik ge-

groei en die vereniging verwelkomgraag nuwe lede.Voorbereiding vir die 2014 – ’15-

seisoen begin eersdaags.Die afgelope lang naweek het van

die skeidsregters ’n geslaagde toerna SWD onderneem.Die bestuur bedank elke lid wat

die toer moontlik gemaak het. Reë-lings vir volgende jaar se toer isreeds aan die gang.SPORTVERENIGING VIR GE-STREMDES

) Die Boland Sportverenigingvir liggaamlik gestremdes se be-stuursvergadering vind op Maan-dag 12 Mei om 19:00 by die Worce-ster Tennis-klubhuis plaas.Klubverteenwoordigers van al

die geaffilieerde klubs moet teen-woordig wees.Enige gestremde persoon wat by

die vereniging se aktiwiteitewil in-skakel is welkom om die vergade-ring by te woon.Skakel die vereniging se sekreta-

resse Avril Farao by 082 770 3071 of023 342 3770.