Swartland gazette 29 jul 2014

12
Swartland LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 29 July 2014 | Tel. 022 482 3817 [email protected] bolandgazette.co.za | bolandgazette.mobi 750g Ham & Tongue 350g Cooked Salami p/combo 25 .00 Stewing Beef p/kg 39 .99 Calvinia Sausage p/kg 42 .99 p/kg 39 .99 Pork Rashers (plain or spiced) each 19 .99 250g Back Bacon or Streaky Bacon Prices valid at Brito’s stores from Wednesday 30 July until Saturday 02 August 2014. Prices exclude Brito’s Phillipi. While Stocks Last.E&OE Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za The Best Choice for Month End Savings! The Best Choice for Month End Savings! COMBO DEAL BULK Swartlander wen hotelskool-beurs “Ek lieg nie vir julle nie, ek is baie opgewonde.” Dit is die woorde van Rossouw Koen (17), ’n Hoërskool Swartland-leer- der wat ’n beurs ter waarde van R210 000 gewen het van die International Hotel School in Kaapstad. Rossouw, wat tans ’n graad 12-leerder is, sê sy liefde vir kosmaak kom al van kleins af. “Ek was vyf toe ek my eerste tamatiesmoortjie gemaak het. Ek onthou ek het op die kombuistoon- bank gesit en die groot pot geroer,” vertel hy. Rossouw het vir die laas- te twee jaar by ’n plaaslike spysenier gewerk waar hy in die kombuis gehelp het en ook ’n kelner was. “Ty- dens dié twee jaar het ek agtergekom dit is wat ek wil doen vir die res van my lewe en besluit om aansoek te doen vir die beurs,” vertel hy. Ná hy aansoek gedoen het, moes Rossouw ’n projek voltooi om as ’n kortlyskandidaat in aanmerking te kom. Ná ’n paneel-onderhoud sowel as verskeie toetse is hy gekies as een van die vyf finaliste. Dié finaliste moes ’n week lank in die Peninsula All Suites Hotel in Kaapstad bly en elke dag in ’n ver- skillende afdeling van die hotel werk, onder meer kombuis, huishou- ding, ontvangs en kos en drank. Dié vyf finaliste is deur elke be- stuurder van die verskillende afde- lings geëvalueer en moes op die fina- le dag weer vir ’n onderhoud deur die paneel gaan. Rossouw is uiteindelik aangewys as die beste kandidaat. “Ek moet herken, sekere afdelings was moeiliker as ander maar ek het verskriklik baie geleer en nog meer geniet.” Hy vertel ook dat almal by die hotel baie gaaf was en hy het onmiddellik tuis gevoel. Cindy Olivier van die Internatio- nal Hotel School sê hy is ’n wonderli- ke kind en heeltemal geskik vir die bedryf. “Ons weet dat hy ’n groot sukses sal wees hier by ons.” Sy beurs gun hom die kans om enige kursus van sy keuse te volg en die skool betaal vir alles. Swartland Gazette het Rossouw ge- vra hoe dit gevoel het toe hy uitvind hy is die wenner. “Eers was ek ’n biet- jie hartseer vir die ander, want ons het almal saam gewerk en mekaar leer ken, maar toe het dit begin in- sink dat my drome waar geword het en ek werklik volgende jaar by een van die mees gesogte hotelskole gaan studeer. Die opgewondenheid het net begin oorvat. Dit is wonderlik om te weet volgende jaar en my toekoms is uitgesorteer. “Ek is net so opgewonde en kan am- per nie wag vir volgende jaar nie.” Rossouw Koen besig om iets lekkers te maak vir die familie in die kombuis. Deelnemers aan die jaarlikse PPC Sement Riebeeck Bergmarathon, wat in die Riebeek-Vallei gehou is, moes vanjaar erge weer trotseer. Die marathon het meer as 1 000 dapper deelnemers gelok wat aan die 10 km, 21,1 km, 42 km en 5 km pretloop deelgeneem het. Sien bl. 2 vir nog foto’s. FOTO: LIZETTE SMIT

description

Swartland gazette 29 jul 2014

Transcript of Swartland gazette 29 jul 2014

Page 1: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 29 July 2014 | Tel. 022 482 [email protected]

bolandgazette.co.za | bolandgazette.mobi

750g Ham & Tongue350g Cooked Salami p/combo25.00Stewing Beef

p/kg39.99 Calvinia Sausagep/kg42.99 p/kg39.99Pork Rashers

(plain or spiced) each19.99250g Back Bacon orStreaky Bacon

Prices valid at Brito’s stores from Wednesday 30 July until Saturday 02 August 2014. Prices exclude Brito’s Phillipi. While Stocks Last. E&OEBrito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

The Best Choice for Month End Savings!The Best Choice for Month End Savings!

COMBODEALBULK

Swartlander wenhotelskool­beurs“Ek lieg nie vir julle nie,ek is baie opgewonde.”

Dit is die woorde vanRossouw Koen (17), ’nHoërskool Swartland-leer-derwat ’nbeurs terwaardevanR210000gewenhetvandie International HotelSchool in Kaapstad.Rossouw, wat tans ’n

graad 12-leerder is, sê syliefde vir kosmaak kom alvan kleins af.“Ek was vyf toe ek my

eerste tamatiesmoortjiegemaak het. Ek onthou ekhet op die kombuistoon-bank gesit en die groot potgeroer,” vertel hy.Rossouwhet vir die laas-

te twee jaar by ’n plaaslikespysenier gewerk waar hyin die kombuis gehelp heten ook ’n kelner was. “Ty-dens dié twee jaar het ekagtergekomdit iswat ekwil doen virdie res van my lewe en besluit omaansoek tedoenvirdiebeurs,”vertelhy.Ná hy aansoek gedoen het, moes

Rossouw ’n projek voltooi om as ’nkortlyskandidaat in aanmerking tekom. Ná ’n paneel-onderhoud sowelas verskeie toetse is hy gekies as eenvan die vyf finaliste.Dié finaliste moes ’n week lank in

die Peninsula All Suites Hotel inKaapstad bly en elke dag in ’n ver-skillende afdeling van die hotelwerk,ondermeerkombuis,huishou-ding, ontvangs en kos en drank.Dié vyf finaliste is deur elke be-

stuurder van die verskillende afde-lings geëvalueer enmoes op die fina-ledagweervir ’nonderhouddeurdiepaneel gaan.Rossouw is uiteindelik aangewys

as die beste kandidaat.“Ekmoet herken, sekere afdelings

was moeiliker as ander maar ek hetverskriklik baie geleer en nog meergeniet.”

Hyvertelookdatalmalbydiehotelbaie gaaf was en hy het onmiddelliktuis gevoel.Cindy Olivier van die Internatio-

nal Hotel School sê hy is ’n wonderli-ke kind en heeltemal geskik vir diebedryf.“Ons weet dat hy ’n groot sukses

sal wees hier by ons.” Sy beurs gunhom die kans om enige kursus vansy keuse te volg en die skool betaalvir alles.SwartlandGazettehetRossouwge-

vra hoe dit gevoel het toe hy uitvindhyisdiewenner.“Eerswasek’nbiet-jie hartseer vir die ander, want onshet almal saam gewerk en mekaarleer ken, maar toe het dit begin in-sink dat my drome waar geword heten ek werklik volgende jaar by eenvandiemeesgesogtehotelskolegaanstudeer.Dieopgewondenheidhetnetbegin oorvat. Dit is wonderlik om teweet volgende jaar enmy toekoms isuitgesorteer.“Ekisnetsoopgewondeenkanam-

per nie wag vir volgende jaar nie.”

Rossouw Koen besig om iets lekkers te maak vir diefamilie in die kombuis.

Deelnemers aan die jaarlikse PPC Sement Riebeeck Bergmarathon, wat in die Riebeek-Vallei gehou is, moes vanjaarerge weer trotseer. Die marathon het meer as 1 000 dapper deelnemers gelok wat aan die 10 km, 21,1 km, 42 kmen 5 km pretloop deelgeneem het. Sien bl. 2 vir nog foto’s. FOTO: LIZETTE SMIT

Page 2: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 29 July 20142

‘The early birdcatches the worm’HANLO FOUCHE

The saying: “The early bird catch-es theworm” is one that canclear-ly be applicable to the Goedver-wacht, community. They recentlyacquired a Fire Danger Index(FDI) sign in preparation for thenext fire season in November.

Goedverwacht, a mission station,is a well-structured community withapproximately 2 500 people livingwithin the isolated valley behind thePiketberg Mountain. In the past, theresidents have suffered from severeveld fires by being both a victim andin some cases they have also causedwildfires.

Thesign,sponsoredbyWorkingon

Fire (WoF), will be placed at a centrallocation within the community. Thesign will indicate the daily FDI rat-ing and will not only raise awarenessbut will guide residents on activitiesthat are in line with the forecastedFDI (e.g. not to burn garden waste onan orange day). This will definitelyreduce the risk of human inducedrun-away wildfires.

Although the fire season onlystarts in the month of November, thesign will officially be introduced tothe community within the nextweek. As from 1 November 2014, theGoedverwacht Fire Wise Committeemembers will update the FDI on adaily basis as they receive it from theGreater Cederberg Fire ProtectionAss. (www.cederbergfpa.co.za).

Freddie Lesch and Dennis Boezak are members of the Fire Wise Committee.

Marius Scholtz, dieskoolhoof by Hoër-skool Piketberg opPiketberg, is vroeërvanjaar tydens dieNasionale OnderwysToekenning-seremo-nie as die wenner virleierskap in die se-kondêre afdeling indie Wes-Kaap aan-gewys.

Personeel, familie en vriende van die Swartland Gazette en sy susterskoerant,Weslander, het Saterdag in eendeweer van vroeg langs die pad tussen Riebeek-Kasteel en Riebeek-Wes water en koeldrank aan dors drawwers uitgedeel. Diejaarlikse PPC Sement Riebeeck Bergmarathon het ten spyte van sterk wind enreënplaasgevind. Van links isDanielleHector, LoraineMalan,Natalie Tenn, Ashlyn-neMoses, Rone-Leigh Tenn (voor), Marijke van Bosch en uitgewer van dieGazette,Weslander en Weskus Nuus, Ernie Rowoth. FOTO’S: LIZETTE SMIT

Drawwers van die 21,1 km -af-deling maak hul opwagting bydie waterpunt.

Natalie Tenn, die ontvangsdame by Swart-land Gazette se kantoor op Malmesbury,skink koeldrank vir die drawwers wat ’n be-hoefte aan suiker en kafeïen het.

DawidGouws vanMal-mesbury, wat ook aandie Swartland-atle-tiekklub behoort,hardloop die laastepaar kilometer van die21,1 km-item. JasonBeukes, nog ’n Swart-lander, het die21,1 km-item gewenin 1:09:49. DicardoJacobs het die 42 kmgewen in 2:30:07.

Pastoor Piet Smit (heel links) ’n entoesias-tiese Swartland-drawwer, neem gereeldaan marathonne deel.

Ontmoet die nuwegesig by SwartlandGazette. LoraineMalan van Malmes-bury is die nuwe be-marker wat pasaangestel is. Kon-tak haar om in dieGazette te adver-teer by022 482 3817 ofe-pos [email protected]: LIZETTE SMIT

Page 3: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland GazetteNews - NuusTuesday 29 July 2014 3

Geen gevaar vir oorstromingsPIKETBERG –Die Bergrivier isvol,maardithougeengevaar invir gemeenskappewat langsdierivier woon nie.

“Ons het geen gemeenskappewat direk langs die rivier bly watin gevaar kanwees nie,” het HanliLinde, die munisipale bestuurdervan die Bergrivier-munisipaliteit,Vrydag by navraag gesê.Sy het verduidelik dat plasemet

plaasopstalle langs die rivier hooggenoeg geleë is sodat daar nie ge-vaar van oorstroming is nie.Syhetvoortsverduidelikdatdie

rivier waar dit uitmond in Veld-drif twee keer per jaar sy wallemoet oorstroom om die ekosis-teemaandiegangtehou.Dit isnor-maal.“Daar (Velddrif) is die rivier-

monding sowyd,datditnie gevaarinhounie. Die pad voor die vishui-

sies oorstroom omtrent twee keerper jaar, maar ons weet daarvanen beplan daarvoor.”Linde het bevestig al die ramp-

bestuursplanne is in plek en dienooddienste is op gereedheids-grondslag.“Ons het ’n whatsapp-groep tus-

sen die 25 top-bestuurslede ennuus kan vinnig versprei en men-se uitgestuur word,” het sy verse-ker.

GPF houvergaderingMALMESBURY - Die plaaslike ge-meenskapspolisiëringsforum (GPF)nooi die gemeenskap na ’n vergade-ring op Donderdag 31 Julie. Die ver-gadering vind om 19:00 in die Wes-bank-gemeenskapsaal plaas. Mis-daadstatistieke sal tydens dievergadering bespreek word. Navraeby konst. Hennie du Rand by022 482 7500.

M’burg GPF­vergaderingDie gemeenskapspolisiërings-forum (GPF) vergaderingword vanaand om 18:30 by dieHuis van Heerde kinderhuisop Moorreesburg gehou.Die gemeenskap word ge-

nooi om die vergadering by tewoon sodat probleme oor mis-daad bespreek kan word enook om oplossings daarvoor tevind. Navrae by sers. Nicolet-te Visagie by 022 433 8691.

Swartland­hospitaalsonder water gelaatNICOLE CLOETE

Swartland-hospitaal moes hulchirurgie kanselleernádiehospi-taal se koperpype in die vroeë og-gendure van Vrydag 18 Julie bydie kraamsaal gesteel is.Die water was af tot 1 1uur die

Vrydagoggend en pasiënte konnie gewas word nie.Die hospitaal moes gaan water

leen by die bewaarskool om diekinders in die Pediatriesaal tewas asook vir dié wat bottelmelkdrink.AndreStoffel,mediese bestuur-

der by die hospitaal, sê die alge-menechirurgmoesaldiepadvan-af Kaapstad weer omdraai.Volgens Leensie Streicher,

kommunikasiebeampte van ge-sondheid vir die Weskusdistrik,is daar geen saak by die plaaslikepolisie gemaak nie.“Die instandhoudingsperso-

neelvandiehospitaalhetdiepypedieselfde oggend nog reggemaaken nie die nut daarin gesien om’nsaaktemaaknie,”hetStreichergesê.Die instandhoudingsbestuur-

der, Colin Vermaak, sê dat KarelViljoen Loodgieters ’n pluimpieverdienaangesienhulhomvan ’nspesifieke pyp voorsien het watVermaak nêrens anders in diedorp kon opspoor nie.Danksy sy hulp kon die pro-

bleemvinnig opgelosword enwa-tertoevoer herstel word.

Rooikop­vrougesoekMOORREESBURG-Dieplaaslikepo-lisie versoek inwoners omop die uit-kyk tewees vir ’nAfrikaansspreken-de vrou, ongeveer 40 jaar oud metrooierige hare.Volgens inligting van die polisie

doen die vrou by huise aan waar sykwansuis afmetings vir verbete-rings aan die huis doen. Terwyl syin die huis is, skakel sy glo die eie-naar van die huis.Wanneer die vroudie huis verlaat, word ontdek dat ju-weliersware en skootrekenaars wegis.Inwonersword genooi omdie poli-

sieonmiddellik teskakel indienudiévrou sien.Kontaknommers is 022 433 8660 of

8661 of 8676 en 10111.

Die Malmesbury-polisie soek die bogenoemde mans in verband met ernstige misdadewat onderskeidelik verlede jaar en vroeër vanjaar gepleeg is. Die man in die eerstefoto is tussen 35 en 40 jaar oud en het tatoeërmerke op sy gesig, hande en voete.Hy is laas naby Vinkstraat in Wesbank gesien. Die tweede verdagte is ongeveer 25jaar oud en het die syfer “28” op sy linkerarm getatoeër. Enigiemand met inligtingkan vir ao. Estelle Farmer by 021 872 3546 of 084 831 4796 skakel.

Page 4: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 29 July 20144

Werklose man gee terugLIZETTE SMIT

MALMESBURY - Die kinders straal behoorliken met reg van trots oor die houtwerkprojektewat hulle gemaak het.

Wat hul houtwerk só spesiaal maak, is datdié projekte nie ’n sent gekos het om te maaknie en die seuns op die koop toe geleer om methout te werk, vindingryk en kreatief te wees.

Hul nie-amptelike “houtwerkonderwyser”,Michael Hendricks, is werkloos, maar gloselfs sou ’n mens nie werk het nie, dit steedsnie nodig is om ledig rond te sit nie en hetonlangs besluit om seuns in die buurt ondersy vlerk te neem en hulle te leer om met houtte werk.

Al die materiaal wat in die projekte gebruik

word, is afvalhout en ander mense se weggooi-goed.

Michael erken as goed soos vernis of verfvir die finale afronding nodig is, hy nie bangis om bure vir hul oorskiet vernis te vra nie.

Elke projek het sy eie storie van waar enhoe die weggooi-goed bymekaar gekom het enwat die jong kunstenaars inspireer het om ditaan te pak.

Vra die kinders waarom hulle dit doen, isdie antwoorde “omdat dit mooi is” en “omdatons iets leer wat ons nie geweet het nie.”

Michael sê sy breinkind is besig om momen-tum te kry en droom van ’n werkswinkel waartientalle jong seuns konstruktief besig gehoukan word en kan sien hoe skoonheid uit rom-mel gebore kan word.

Michael Hendricks (agter) met die kinders wat hy leer om houtwerk te doen. Van links is Eugene Cloete, RicardoHendricks, Aidon Solomons, Aljaiden Cloete en Johaynnen Hugo. FOTO: LIZETTE SMIT

Weskus­kollege vravir betrokkenheidMALMESBURY -Die doel vanWeskus-kollege is om sosio-ekonomiese toe-stande in die streek te verbeter, hetColleen Knecht, die kampusbestuur-der by die plaaslike kollege verduide-lik.

Rhazia Hamza, die adjunk-bestuurdervan vernuwing en ontwikkeling, het hier-by aangesluit en gesê die doel van die kol-lege isniealleenlikomtesorgdatstudentediplomas ontvang nie, maar ook dat leem-tes wat in die gemeenskap bestaan, gevulword.

Dit was dan ook die rede dat die bestuurvan Weskus-kollege belanghebbendes ge-nooihetomverledeVrydagmiddag’npaaruur by die nuwe kampus deur te bring,’n vingerete te geniet en mekaar beter teleer ken.

Hamza het in haar toespraak ’n beroepop rolspelers en die gemeenskap gedoenom hande te vat en het vertel van verskil-lende maniere waarop mense by die kolle-ge betrokke kan raak.

Gertruelene Snyman, O’Neil Mentoor, Gustav Koe-ries en Hadley Keyna, gasvryheidstudente by Wes-kus-kollege, is verantwoordelik vir heerlike snoepe-rye wat gaste na afloop van die toesprake kongeniet. FOTO’S: LIZETTE SMIT

Philiswa Jamda (huidige student) en Yanga Peter(oud-student), het vertel wat die kollege vir hullebeteken.

Heather Phether en Chande Lesch van QuantumFoods het ook die geselligheid bygewoon.

Anet de Beer van die Elkana kindersorgsentrumis hier saam met Rhazia Hamza en ColleenKnecht van Weskus-kollege.

Heinrich Robertson (Weskus-kollege), Johan vanZyl (Nedbank), Morné Meyer (Weskus-kollege) enRichard Langeveldt (Nedbank).

Nicholas Snell(Checkers),Zeno Phillips(SA polisie)en raadslidMichael Ran-gasamy(Swartland-munisipali-teit) geniet dieeetgoed.

Take these actions between 5pm and 9pmweekdays, to help keep the lights on thiswinter…

7[MXGL SJJ ]SYV KI]WIV YRRIGIWWEV] PMKLXW ERH ETTPMERGIW

(IPE] W[MXGLMRK SR ]SYV IPIGXVMG WTEGI LIEXIV GSRWMHIV EPXIVREXMZIW WYGL EW KEW LIEXIVW SV E LSX [EXIV FSXXPI

(SR´X VYR ]SYV TSSP TYQT PMQMX [EXIV GMVGYPEXMSR XS SRGI E HE] SYXWMHI TQ XS TQ

1SWX MQTSVXERXP] VIWTSRH XS XLI 4S[IV %PIVXW ]SY WII SR XIPIZMWMSR

Being electricity smart cuts your energy costs… and reduces pressure on the national power grid.

For more information go to www.eskom.co.za/idm

)WOSQ ,SPHMRKW 73' 0MQMXIH 6IK 2S

Page 5: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland GazetteNews - NuusTuesday 29 July 2014 5

1 Augustus)DarlingKollege bied aan ’nChristmas inWin-ter by die Darling-gholfklub. Driegang-maaltydbedienenkontantkroegbeskikbaar.Kaartjies isR120 en die aand begin om 19:00. Navrae by Jac-qui by 022 492 3428 of e-pos [email protected]

2 Augustus)Wesbank-rugbyklub hou ’n Piekniekdans indie Wesbank-gemeenskapsaal vanaf 19:30. Toe-gang is R50, bring eie eet- en drinkgoed.) I LoveYzer car boot sale at Die Stal from 10:00till 14:00. Contact Eldré Strydom at 082 877 6677for more information.

3 August) ILoveWeskusMarketat theVygevalleiFarm-stall on the R27 from 10:00 until 15:00; contactChristéleBreedtat083 633 3345formoreinforma-tion.

15 Augustus)MAVOS:Alle inskrywings vir gr. 12 sluit van-dag. Alle inskrywings slegs by MAVOS se kan-toor tussen 09:00 en 13:00. Bring ID en onlangseuitslae saam. Geen ander reëlings sal aanvaarword nie.

23 Augustus) Jaarliksewinter-interskoleopWellingtontus-sen Swartland en Hugenote hoërskole. Wie salvanjaar met die beker huis toe gaan?

26 Augustus)Aandskemering ACVV te huis vir bejaardeshou ’nBingo-aandas ’ngeldinsamelingsprojekvirnoodsaaklikemediesonkostesbysyperseelin Pleinstraat.’n Ligte ete sal verskaf word enpersone wat belangstel word gevra om hul eiedrank en glase saam te bring. Kaartjies beloopR100perpersoon.Virmeer inligtingbelCasperDreyer by 082 682 8877.

29 Augustus)Dans indieWesbank-gemeenskapsaalmetdieAll Sounds Dance Band vanaf 20:00. Toegang isR100 en sluit eetgoed in, maar bring eie drink-goed. Navrae by vader Kizito by 072 832 1013.

31 August)GrootePostCountryMarketattheGrootePostWinery from 10:00 to 15:00. Contact Eldré Stry-dom at 082 877 6677 for more information.

7 September) ILoveWeskusMarketat theVygevalleiFarm-stall on the R27 from 10:00 to 15:00; contactChristéleBreedtat083 663 3345formoreinforma-tion.

13 September)Aurora Skou en Gymkhana met Wes-KaapseRodeo Kampioenskappe (Rynhardt076 450 8953); Militêre Gymkhana (Albert083 638 0751); Funduro (Aurora Hoërskool022 952 1660). Vir navrae: [email protected] of 083 990 5974.

19 September)’n Piekniekdansword vanaf 19:00 in dieWes-bank-gemeenskapsaal gehou. Abby, ook be-kend as Koekie, sal optree. Toegang is R50 perpersoon of R100 vir 10mense aan ’n bespreektetafel. Navrae by Willem by 078 360 8134 of073 983 8422.

Page 6: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland Gazette Leader - Hoofartikel Dinsdag 29 Julie 20146

Kosbare skatteis oral te vindIndieSwartland isdaarbaiemensewat ’nposi-tiewe impak op ander se lewe het. Ons woonin ’n streek waar liefdadigheid en groothartig-heid nie ’n vreemde verskynsel is nie. Mensegee van hul tyd en ondernemings gee geld éntyd.Tógisdaarsoms’nverhaalvanliefdadigheid

wat regtig inspireer, soos Michael HendricksvanWesbank wat, ten spyte van sy eie behoef-tes, die tyd neem om seuns in die buurt ietste leer wat geld in elk geval nie kan koop nie.Vindingrykheid en kreatiwiteit.Michael leer hulle dat skoonheid en kosbare

skatte oral te vinde is as ’nmens netmooi kyk.Michaelwysookdatmensnieverhoef te reis

om goeie dinge te doen nie. Dit begin in diestraat voor jou huis, by die mense reeds aanjou bekendwat behoeftig is. Nie slegs behoeftevir kos, klere en ’n dak oor die kop nie, maarook die behoefte vir skoonheid en om iets uitniks te skep.Een van die karakters uit die gewilde boek

“The Lord of the rings” deur J.R.RTolkien, diewyse, Gandalf the Grey, sê:“Some believe it is only great power that can

hold evil in check. But that is not what I havefound.I have found that it is the small everyday

deeds of ordinary folk that keep darkness atbay. Small acts of kindness and love.”

WAT IS ’nWAT IS ’nOORWINNAAR?OORWINNAAR?PASTOOR PIET SMIT

Mat. 16:15 – “Hy sê vir hulle: Maar julle, wiesê julle is Ek?”In ons eerste gemeente het ’n broer eendag

iets gesê wat ’n ingrypende effek op die resvan my geestelike lewe gehad het: “My masê, ’nmens kan dadelik hoor of iemand ’n oor-winnaar of ’n verloorder is. Oorwinnaars ge-bruik hulle eie verhale om ’n punt te maak.Verloordershetnieeieverhaleengetuienisseen ervaringe nie en gebruik ander se verha-le.”Ek was plat teen die grond, want dit was

ek daardie. Ek moes altyd ander mense se ge-tuienisse gebruik. Ander se verhale en illu-strasie gebruik. Daar was weinige eie erva-ringe waarvan ek gebruik kon maak om ’nBybelse waarheid aan te vul of te versterk ofgeur te gee. Dit het vir my gevoel of die broerdie stellingaspris gemaakhet ommyarmsali-ge geestelike lewe by te kom.Net daarhet ekvir dieHere gevra: “O,Here,

maak my ook ’n oorwinnaar soos die broersemabeskryf het. Ekwil niemeer andermen-se aanhaal nie. Ekwil graagmy eie ervaringeopdoen en dit gebruik wanneer ek ander on-derrig.”

Die son se strale steek suinig deur swaar reënwolke Saterdagoggend oor die Riebeek-Vallei se wingerdeen vlaktes. Dié foto is op die pad tussen Riebeek-Kasteel en Riebeek-Wes met sonopkoms geneem.

FOTO: LIZETTE SMIT

Leser wil antwoorde hê oor heelwat kwessies wat pla in PortervilleLeser wil antwoorde hê oor heelwat kwessies wat pla in Porterville’nLeservanPortervillehet ’nbriefgeskryfwaar-in hy verskeie griewe uitlig waarvoor hy ant-woorde van die Bergrivier-munisipaliteit ver-lang. Die oorspronklike brief moes heelwat ver-kort word weens gebrek aan spasie, maar is insygeheelaandieBergrivier-munisipaliteitvoor-gelê.“Finansiële verslag van Porterville Sport-

raad: ’n Finansiële verslag wat deur ouditeuresaamgestel is, het gewys op verliese en bedrogvan tussen R40 000 tot R50 000 vanaf 2011 totnou waarvoor die sportraad verantwoordelikgehou kan word.Behuising: Die toekenning van 116 huise op

Porterville is nie regverdig gedoen nie. Die be-gunstigdes vir die huise is bepaal sonder dieinsae van die behuisingkomitee. Die departe-ment van behuising en die behuisingkomiteehet 14 Julie vergader waar dit aangekondig isdie 116 begunstigdes briewe sal ontvang en datdit die finale lys van begunstigdes sal wees.Deernistoelae gestaak: Deernistoelae is se-

dert 1 Julie niemeer in werking op Portervillenie.Diearmstesvandiearmeshet sondervoor-af kennisgewing ontdek dat hul grondwetlikereg weerhou word waar hulle geregtig is op50 kw krag en 6 kl water.Dit is bevind die Bergrivier-munisipaliteit

het groot verliese gely hetweens inwonerswatdeernis ontvang het,maar nie daarvoor kwali-fiseer nie. Noumoet die armstes van die armesbetaal. Plaaseienaars en belastingbetalersskuld die Bergrivier-munisipaliteit omtrentR21 miljoen weens hul weiering om te betaalgedurende die tydperk vanaf 2005 tot 2011. ’nHooggeregshofbevel-uitspraak is gegee om diegeld te verhaal, maar daar kon nog net R2 mil-joen verhaal word.Onvoltooide skool en sportgronde: ’n Nuwe

skoolwatopPorterville gebouwordomdieouete vervang, is onvoltooi. Vir die afgelope driemaande word geen konstruksiewerk daar ge-doen nie en dreineringspype lê op die terreingrond.Die sportgronde is ook onvoltooi en is vanaf

2007 tot nou onbenut. Die geboue en struktureverval, draad is verwyder, die speelvlak is be-bos en daar ismin tot geen rekreasie aktiwitei-te virdiekinders en jongmensevanPortervillenie.”

ANDRÉ FLORIS, PortervilleDie Munisipale Bestuurder van Bergrivier-munisipaliteit, adv. Hanlie Linde, antwoord:“Baie dankie vir die geleentheid om kommen-

taar te lewer. Ons het mnr. Floris se brief metaandag gelees en al die bewerings ondersoek.Ondervinding inplaaslikebestuurhetmygeleerdat indien ’n lid van die publiek antwoorde wilhê, kontak hy/sy die munisipaliteit direk, maarindien hulle sensasie wil hê, kontak hy/sy diemedia.Mnr. Floris was reeds by Bergrivier-mu-nisipaliteit oor sekere van die kwessies wat hyin sybrief aanspreek enhet reedsal die antwoor-de ontvang, maar vir volledigheidshalwe gee ek

dit graag weer:1. Sportaangeleenthede:Die Porterville Sportraad is ’n onafhanklike

liggaam wat sportontwikkeling in Portervillebestuur.Hulle funksioneerbinne ’ngoedgekeur-debeleidwatdeurdiehele sportgemeenskapvanBergrivier munisipale area ontwikkel is in sa-mewerkingmetdieprovinsialedepartement.DieSportraad in Porterville funksioneer goed endaar is goeie samewerking onder die bestuursle-de en van al die geregistreerde sportklubs. Mnr.Floris se sokkerklub is nie by enige federasie ge-registreer nie en daarom kan hulle wetlik niedeel van die Sportraad wees nie en kan hy niewetlik deelneem aan die verkiesing van dieSportraad nie. Sodra hy sy sokkerklub regi-streer, is hy baie welkom om deel te wees vandiePortervilleSportraad enomdeel teneemaanverkiesings wanneer die volgende termyn ver-kies word.Dit is so dat die Sportraad se geouditeerde sta-

te vir die boekjaar 2012/2013 leemtes uitgewyshet ten opsigte van die administrasie en boek-houding. Daar was egter nooit enige beweringsvan verliese of bedrog gemaak of bevind nie. Ty-dens ’n vergadering van die Sportraad, is diefinansiële state deur die ouditeure voorgelê enbespreek en isdit deurdie vergaderingaanvaar.Die leemtes kan toegeskryf word aan die vorigetesourier se finansiële onkundigheid en het dieSportraad in hierdie termyn verseker dat hulleiemand verkies wat ten volle finansieel be-kwaam is.Portervillehetgoedontwikkelde en funksione-

rende sportgronde. As gevolg van die hoë aan-vraag vir die gebruik van die veld deur rugby,sokkerendieskool, is in2007beginom’nalterna-tiewe B-veld ook te ontwikkel. Die uitdagingssluit in die beskikbaarheid van geld en toegangtot voldoende besproeiingswater. Die ontwikke-ling van die B-veld is ingesluit in ons MIG (Mu-nicipal Infrastructure Grant)-program vir uit-voering in die 2015/2016 begroting.2. BehuisingEkvinddit vreemddatmnr.Floris beweer dat

die toekenning van die 116 huise in Portervillenieregverdiggeskiednie,wantgeentoekenningsisnoggemaaknie enas lidvandiegemeenskaps-komitee is hy deeglik bewus van die proses endeel daarvan. Die behuisingswaglys word sui-wer hanteer in terme van ons goedgekeurde be-leid en die proses word 100% gevolg. Behuisingis altyd ’n emosionele aangeleentheid en onsmaak seker dat ons die pad 100% loop. Die pu-bliek word by elke stap betrek sover as wat onsbeleid dit voorskryf.3. DeernisMnr. Floris se feite is nie korrek nie. Bergri-

vier-munisipaliteit gee aan alle geregistreerdedeernisgevalledievollevoordeelwathul toekom.Ons het 2 800 deernisfamilies in ons area watmaandeliks die volle voordeel ontvang.4. OnderwysBergrivier-munisipaliteit kan nie kommen-

taar lewer oor die bou van ’n skool nie. Mnr.Floris moet dit asb. met die onderwysdeparte-ment opneem.Dieprojekworddeurdieprovinsi-ale departement van publieke werke hanteer.”

Nuwe SmartMen SuitHire open’n Nuwe Smart Men Suit Hire het huldeure op Malmesbury geopen.Die handelsmerk, wat in 2001 gestig

is, se eienaar Keith Pitcher het die ge-leentheid gesien om uit te brei na Mal-mesbury.Die winkel bied manspakke vir alle

geleenthede insluitend matriekafskeiden troues.Diewinkelspogmetgoeiegehaltepak-

ke sowel as uitstekende diens en dienuutste modes.Kliënte kan tot Desember 10% afslag

op alle pakke geniet. Swarlanders kandiewinkel inBokomostraat kry,winkelno.3.

Ferail Nano enGeraldineWilliams is diewinkel-assistente by Smart Men Suit Hire hier op Mal-mesbury. Hulle beloof vriendelike en uitsteken-de diens. Maak gerus ’n draai by Smart MenSuite Hire vir al u troues en so veel meer pakke.

FOTO: NICOLE CLOETE

Page 7: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland GazetteNews - NuusDinsdag 29 Julie 2014 7

Camphill Village het ’n Camphill’s Got Talent-kompetisie op Saterdag19 Julieas deel van hul 50ste bestaansjaar feesviering gehou.Die kompe-tisie is maar een van vele vieringe en die gemeenskap van CamphillVillage beplan nog baie feeste vir die res van die jaar. Die aand was’n reusesukses en almal was baie opgewonde oor die geleentheid. Hier is van die inwoners besig om ’n item te lewer. Christine het ’n sang-item gelewer en het die gehoor bekoor.

Twee studente wat tans by Piketberg Hoërskool proef, is inwonersvandiemanskoshuisNavarre, byCPUTopWellington. Tweeonder-wysers by PHS is oud-inwoners vanNavarre. Bo is Bernard Pieters,Henco Bindeman, oud-leerder by PHS, William Hayward, huidigeonder-primarius van Navarre en Jacques Schreuder, oud-primari-us van Navarre. FOTO: MARIETHA GOOSEN

Hierdie groep studente, met die uitsondering van een, is almalstudente aanCPUT. Agter is TanyaSteyn, AuxilarryMataza,WilliamHayward, Christie van Tiddens (Noordwes Universiteit, Potchef-stroom) en Henco Bindeman. Voor is Hannemie de Jongh, Ste-phanie du Plessis, Lize Taljaard, Kylie Valentyn en Helena le Roux.

FOTO: MARIETHA GOOSEN

Sanlam opMalmesbury het vir hul 67minute op 18 Julie seep en waslap-pe aan die bejaardes by die Swartland-hospitaal geskenk. Volgens ’nwoordvoerder by die hospitaal is seep in groot aanvraag enword bejaardesgereeld sonder waslappe in die hospitaal opgeneem. “Dit is regtig virons belangrik dat daar na die bejaardes se behoeftes omgesien word,”het Michelle McQuire, adviseur by Sanlam, gesê. Van links is WarrenSanton, Suzaan van der Westhuizen, Helena Brandt en Vicky van derWalt van die Swartland-hospitaal.

Sonja Boshoff en Mi-chelle McQuire, advi-seurs by die SanlamMalmesbury-tak.

Mischka Jacobs en O’Neal Davidsvan Ceaghan se dansskool opMal-mesbury het 26 Julie aan die Fe-dansa PAB-danskompetisie inWynberg deelgeneem. Hulle hetuitstekend in hul eie ouderdoms-groep gevaar en ook die eerste plekin ’n ouer afdeling behaal.

Jaen Cuttingsen Shaun Da-vids (o.16 No-vice Latin) hetin die ouerjeugafdelingvan dieselfdekompetisiemeegeding endie eerste plekbehaal.

Bingo­aand en KinderfeesACVV-Speelkasteel houBingo-aand! Baie pret.Saterdag 2 Augustus, om

19:00 bydieACVV-Speelkas-teel.Koste: R100, sluit sop en

brood in. Nog kaartjies kanaangekoop word deur loopvan die aand.Koffieentee tekoop,bring

eie drinkgoed (drankies of

koeldrank).Slegs 50 sitplekke beskik-

baar, so spring gou!) Die NG SwartlandMoe-

dergemeente hou 30 Augus-tus vanaf 09:00 Basaar enkinderfees met ’n konsert.Kom geniet die dag saammet ons!Navrae by die kerkkan-

toor by 022 482 2411.

Die Franciscusvan Sales Kato-lieke Kerk opMalmesbury hetSaterdag ’n pot-jiekos gehou asdeel van hul150ste be-staansjaar. Al hetdit Saterdag kat-te en honde gere-en het die ge-meente die daglekker warm ge-maak met al dievure en goeie ge-selskap. Hier isDiane Wagen-stroom besig omdie groente ge-reed te maak virdie pot.

Derrick Schee-pers was in be-heer van die poten moes sekermaak niks brandvas nie.

Page 8: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland Gazette Entertainment - Vermaak Dinsdag 29 Julie 20148

Rugbyspelers van Laerskool Swartland het verlede Woensdagmiddag op hul tuisveld kragte gemeet teen die toerende jong Engelsevan Moulsford Prep van Wallingford in Oxfordshire. Die o.13 C-span het met ’n telling van 5-15 verloor. FOTO’S:LIZETTE SMIT

Die tweede span sak vir ’n skrum. Die o.13B-span van Swartland het hul wedstryd met 7-17 verloor.

Hans Neethling,Benjamin vanRhyn, FernninArendse, JosephLekganyane, HanruPool en EsteanHerman van Swart-land se eerstespan warm op virhul wedstryd watuiteindelik met ’ntelling van 12-12gelykop geëindighet.

Aldo Walters (o.13B, met die bal) soek ’ngaping in die Engelse se verdediging metspanmaat Tiaan Huisamen kort op sy hak-ke.

Die Piketberg-krieketklub in samewerking met die Bergrivier-munisipaliteit hetop Mandela-dag 20 planthouers in Calendulastraat op Piketberg gebou omdié straat met plante te verfraai. Die projek is die inisiatief van die krieketklubterwyl die munisipaliteit gehelp het met die bou van die bakke asook tegnieseadvies. Die plaaslike Shoprite het ’n groot pot sop geskenk en na afloop vandie dag is die deelnemers aan die projek op ’n bord kos getrakteer.

Personeel van die verkoop- en admin-afdelings van Essential Foods bySASKO het 18 Julie hul 67 minute by die Jo Dolphin dagsorgsentrum virliggaamlik gestremdes op Malmesbury deurgebring en die kinders met ’nMcDonalds Happy Meal bederf.

Die personeel en vrywilligers van Badisa se tak op Piketberg het op Mandela-dagkos vir behoeftiges by die plaaslike winkelsentrum ingesamel.

Page 9: Swartland gazette 29 jul 2014
Page 10: Swartland gazette 29 jul 2014

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

ABRAHAM (ABE)ADONIS 21/03/1934 -26/07/2014 Roudiens:Woensdag 30 Julie 2014om 19:00. Begrafnisdiens:Sondag 3 Augustus 2014om 09:30 in die Sewende-Dag Adventiste Kerk,Wesbank.

IN MEMORIAM

1015

TREVOR MAARMANOORLEDE 30.07.2013'n Jaar gelede het Jesusons enigste broer komhaal. Jy is so skielik wegsonder dat ons kon afskeidneem. Ons verlang en misjou elke dag, maar onsberus in God se wil.Jou susters: Berenice,Lizette en Chrizelle en hulgesinne.

DANKBETUIGINGS

1020

Qhamisa Creche- Like tothank Pick 'n Pay Malmes-bury for the croceries theyhave sponsered to the cre-che. For any sponsors con-tact Cynthia 0829526374

GELUKWENSINGS

1030

Kyk wie's 50! Op 31/7/14Sidwell (Padda) Josias.Jy moet jou dag geniet.Mag die Here jou nog velejare spaar.Van: Berry & Zet

Princess Layla is turning1 on 01/08/2014!Happy birthday to oursweet little angel.Mommy and Daddy lovesyou very much.

Raai wie word 1? Op29/7/14 Baie geluk. Liefdevan:Ma,Pa,suster & broers.

ALGEMENE

KENNISGEWINGS

GEVIND

1215

Beursie opgetel voorEdgars. Skakel met bes-kryfwing 072 821 0338.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

ASPATAT PARTYTJIES:Springkastele, watergly-bane, kindertafeltjies & -stoeltjies te huur. Kontak:084 607 5658.

BOETIE EN SUSSIESPRINGKASTELE -Waterglybane en verskei-denheid springkastele tehuur. Skakel Nelia073 6102 810.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

BRAAI-KAGGELHOUTPortjackson hout, 1 000stukke @ R600. Gratisaflewering. 072 800 9963.

Pak van 50 ou Koerante@ R25 en Ongedruktekoerantpapier rolle @ R30per rol te koop bySwartland Gazette kantoorof skakel Natalie by022 482 3817.

TROETELDIERE

1660

Opregte Rottwielerhondtjies @ R1 500.1 Tefie & 2 Reuntjies. 9Weke oud, ingeënt en ont-wurm. Skakel 0834871509.

GESOEK OM

TE KOOP

1675

Het u enige tweede-handse meubels om tekoop. Skakel my asb by082 897 8528.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

SKOONMAAK-

DIENSTE

1805

Dustbuster SkoonmaakIs jy moeg vir huis skoon-maak. Goeie betroubareskoonmaakdienste beskik-baar @ bekostigbare pryse.Skakel Francis by076 740 8235.

MATTE & GestoffeerdeMeubels. Deeglik skoon-maak & Ontsmetting vanmatte en bekleedsel.Droog ± 30 min. SkakelPaula 073 393 2373 /022 487 1615.

TUIN &

BESPROEIING

1825

ROLL-ON LAWNGratis Aflewering!Gratis Kwotasie!SNY van bome en stryke.Gratis Verwydering!BOUROMMEL, tuinvullisverwydering! Skakel072 800 9963.

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

BLINDINGS/BLINDS.JUST BLINDS - Vir kwali-teit en diens! Vervaardig &herstelwerk van blindings.Vir gratis kwotasies skakelTokkie Bredenhand083 265 5161.

CEGE SMIT BLINDSTrading as JS BLINDS -Vervaardigers van allesoorte blindings,asookenige herstelwerk &veranderings. Derick &Nelia 082 788 7210 /022 487 2394.

CK BLINDS - Verskaffersvan blindings, sonkappiesen Pergolas. Doen herstel-werk. Elsabé 022 487 3948072 126 2394.

ALLERLEI

1845

MOTORHUISDEURE &VEILIGHEIDS-HEKKEInstalleer en herstel alletipes deure, asook "automation". SkakelDerick by 082 804 4550/(022) 487 2394.

LOODGIETERS

1855

HANS DIE LOOD-GIETER!!! Ek doen alles.Werk self. Gratis kwota-sies. Skakel 074 192 9804.

LANDBOU

ANDER DIERE

2220

HASIMO BOARDINGCATTERY - ExclusiveHoliday accomodation forcats. Quality care and per-sonal attention. Individualruns. To book, phoneDaléne @ 072 525 0725.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

AANDAG Alle KlienteVOERTUIE dringendgesoek. Ek koop enigegebruikte voertuie vir kon-tant. Skakel 083 464 6960.Doen Bank flosse.

DADELIKE KONTANTvir u bakkie of motor.Skakel,sms of whatsappna 0825613291. (nielopende bakkies & motorswelkom).

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

1 Slpkamer Tuinwoon-stel. Eie ingang. Enkelpersoon, R2 200 p/m +Krag + Deposito. Skakel022 482 2676 k/u.

KAMERS TE HUUR

3315

Gemeubileerde kamerbinneshuis vir mansper-soon. Onmiddellik beskik-baar. Skakel 072 723 9696.

Wesbank- Enkelmangesoek om kamer te deelin woonhuis. Skakel076 671 9115.

BETREKKINGS

3600

GESOEK

3601

AGENTE BENODIG indie Malmesbury area.Werk op kommissie basis.Skakel na 5 op 078 5034356 of 082 639 4915.

THE JUSTINEOpportunity. Would youlike to Work from home?Look, feel and live better,all while earning andlearning? You can with anJUSTINE Career!SMS Name, Contactdetails & Area to078 918 0101.

KerkdiensteDie AGS kerk op Riebeek-Wes se biduur op 30Julie begin om 19:30 en handel oor geestelikeoorlogsvoering.Die erediens op 3 Augustus begin om 10:00

en die tema is: “Moenie die kruis van Jesusvergeet nie”.AGSCorpus ChristiMalmesbury se Sondag-

oggenddiens op 3 Augustus sal om 09:30 beginen die tema van die diens is Die Sirkelroete.Prediker: Past. Piet SmitGeen aanddiens as gevolg van sangaand op

Piketberg.Navrae: 073 447 2902

Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg se seuns-hokkiespan, onder aanvoering van Henré Thiersen, het virBredasdorp gewys waar Dawid die wortels begrawe het. Hulle het hul wedstryd met 2-1 gewen. ReinhardtErwee en Henré Thiersen het gesorg vir die punte op die telbord, met entoesiastiese ondersteuning van hulspanmaats. Dit was ook die eerste keer dat die span in hul splinternuwe klere, geborg deur Deon Westenraadvan Viking, gespeel het. Bo is die span saam met afrigter, Liza-Mari Carstens.

Edwin Amerika(links) en Hen-ré Thiersen(heel regs)saam met De-on Westen-raad, die borgvandie hokkie-span.

Page 11: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland GazetteSportTuesday 29 July 2014 11

’n Singende waaghalsHENNIE BASSON

Hierdie kêrel is ’n egte “singende cow-boy”. Nie net is hy ons land se voorstesanger van cowboyliedjies uit die hartvan Amerika nie, maar ook ’n man watvan perdry hou. Meer nog, as die ge-leentheid hom voordoen om bul te ry,pak hy dié dier behoorlik by die spreek-woordelike horings.

Toe JJ Strydom enkelemaande gelede op’n rodeo opMalmesbury as sangermoes op-tree en hy gevra is om ook aan die bulry-kompetisie deel te neem, het hy die kansaangegryp en heel skaflik hierin gevaar.Daarom sal hy op 13 September tydens dieAurora-skou en -rodeo weer nie net ’n san-ger wees nie, maar ook saam met die beste

bulryers uit ons geweste aan hierdie asem-rowende sport deelneem.Sedert hierdie boorling van die Noord-

wes-provinsie enkele jare gelede die Wes-kus sy standplaas gemaak het, het dié deelvandie land endieWes-Kaap in geheel diepin sy hart ingekruip.Hierdie 25-jarige het sy eie moderne

country-musiekstyl, gekombineer met ’ntitseltjie rock.JJ isegternienetenergiekopdieverhoog

nie,maarfiksheid-fanatiesindiealgemeen.Met ’n swart gordel in karate wat hy op 18-jarige ouderdom ontvang het, het hy Suid-Afrikareedsetlike jare indié sportverteen-woordig.Vir meer inligting oor Aurora se skou,

bel Elretha by 083 990 5974 of Rae by083 356 8626.

Nie net met sy sang nie, maar ook só gaan die bekende country- en cowboysanger, JJ Strydom,op Aurora se skou weer die skare bekoor. Hier is hy in aksie op ’n vorige rodeo op Malmesbury.

PiketbergBritstown jaaroud1. Gert van der Vyver2. Leon van Rooyen3. Leon van Rooyen4. Leon van Rooyen5. Lankwag Hokke6. Gert van der Vyver7. Lankwag Hokke8. Leon van Rooyen9. Gert van der VyverBritstown ope1. Lankwag Hokke2. Gert van der Vyver3. Gert van der Vyver4. Lankwag Hokke5. Leon van Rooyen6. Starbar7. Starbar8. Lankwag Hokke9. Lankwag Hokke10. Lankwag Hokke

Abbotsdale Wesvlug duiwe­uitslaeUitslae vanaf Beaufort-West

1.Conner Abrahams2.W&W Arendse3.Cupido Siebritz4.W&W Arendse5.W&W Arendse6.Cupido Siebrits7.Cupido Siebritz8.W&W ArendseUitslag vanaf Victoria-Wes

R20 special ringe wedvlug1.Paulus Fam –R1500

2.Persence Lofts –R10003.Conner Abrahams—R8004.Paulus Fam –R6005.Conner Abrahams—R5006..Persence Lofts –R3007.Paulus Fam—R300

8.Paulus Fam –R3009.Sheldon Bro.—R30010.Elie Liedeman—R30011.Daantjie Daniels—R30012.Sheldon Bro.—R300

MalmesburyBritstown Jaaroud uitslag1. F Meintjes & seuns

1156.14042. C Basson 1117.08573. WC Bester 1110.94664. E Kotze 1100.73325. C Basson 1093.54176. F Meintjes & seuns

1092.23067. G Williams 1091.06908. S Niemann 1089.91079. WC Bester 1089.729410. WC Bester 1086.9261Britstown Ope uitslag1. G Horn 1160.75062. C Basson 1152.19633. G Horn 1147.94644. J Steenkamp 1116.81945. E Kotze 1105.36616. E Kotze 1104.62817. J Steenkamp 1096.59918. J Steenkamp 1093.37249. F Meintjes & seuns

1079.998010. G Horn 1077.1409

MoorreesburgBeaufort-Wes Jaaroud 21. Frans Jooste 17:31:382. Frans Jooste 18:17:213. Frans Jooste 08:21:514. Frikkie Bester 08:24:595. Steenekamp Lofts 08:25:346. Boeties Loft 09:19:517. Damon Hokke 09:24:528. Frans Jooste 08:38:529. Steenekamp Lofts 08:40:1310. Frans Jooste 08:40:41Beaufort-Wes Ope 21. Yt & Tuis 18:18:062. HMO Smit en Seun 06:47:003. Frikkie Bester 07:39:304. HMO Smit en Seun 07:56:415. Steenekamp Lofts 08:02:396. Yt & Tuis 08:02:397. HMO Smit en Seun 08:05:148. Frans Jooste 08:12:059. HMO Smit en Seun 08:18:1410. Damon Hokke 09:02:49

Posduif­uitslae

Page 12: Swartland gazette 29 jul 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 29 Julie 2014 | Tel. 022 482 3817 SPORTWesbank het Vredenburg Saterdag aangevat in die gietende reën. Die spanne was omtrent bruin van die moddermaar dit wou lyk asof hulle die spel baie geniet. Hier is Arno Hendricks besig om weg te breek met die bal.

Foto bo: Rodewill Jonkers met die bal, wat help bydra het tot die finale telling van 27-15 in Wesbank se guns.FOTO: NICOLE CLOETE

Veelsydige sportmandie wenner

MALMESBURY - Lincoln Daniels(16) van Hoërskool Swartland isgekies as die Swartland Gazette enSuperSport se Let’s Play-wenner virJunie.

Lincoln het vanjaar uitstekend opdie rugbyveldgevaarensósyBoland-kleureverdien.Hyhetookindieo. 17-ouderdomsgroepsyWes-Bolandkleu-re vir krieket verwerf.Hy neem al van laerskooldae aan

sportdeel enhet indié tyd inverskeieposisies op die rugbyveld gespeel,maar sê binnesenter is sy gunstelingposisie.Lincoln is ’n veelsydige sportman

wat in sy vrye tyd gholf speel en soos’n tipiese tiener daarvan hou om tydmet sy vriende te spandeer.Hy is die jongste van vier kinders

en erken dat hy beslis deur sy drieouer susters bederf word. Buiten diegroot bederf, waardeer hy die onder-steuning van sy familie, vriende enonderwyserswatvolgenshomsondertwyfel bydra tot sy sukses op diesportveld.Lincoln sê hy droom van ’n toe-

koms in rugby, maar besef hy moetookverderstudeer,hoewelhynogniefinaal besluit het inwatter rigting hyhomself sal bekwaam nie.

Lincoln Daniels met die geskenke wat deur SuperSport geborg is.FOTO: LIZETTE SMIT

Boland rugbyliga­uitslaePremierliga: Wesbank 27 vs Vre-denburg 15; Hawston 36 vs NeverDespair 26; Villagers 30 vs Wel-lington 3; Saldanha 20 vs Robert-son 10.Superliga-Wes: St. Helenabaai

12 vs Moorreesburg 8; Piketberg28 vs Darling 17; Mamre 21 vs

Newtons 18; Eagles 21 vs Hope-field 16.Ander uitslae: Young Eagles

van Riverlands het teen Saldan-ha Tigers gespeel. Riverlands seA- en B-span het onderskeidelikhul wedstryde met 55-24 en 15-13gewen.

Moorreesburg glyteen St. HelenabaaiAUBREY ENGELBRECHT

ST. HELENABAAI – Swaar reën en’n baie nat en swaar veld het veroor-saakdatalbeispannenie tothulvollepotensiaal kon speel nie in ’n krag-meting waar St. Helenabaai vir Sa-moa met 12(12) – 8(3) geklop het.Die eerste tien minute het Samoa

’n nagmerrie-tyd beleef toe diefluitjie van die skeidsregter oortydgewerk het en Moorreesburg bynauit hulle sokkies gestraf is.St. Helena se losskakel het dit ge-

niet en drie van die strafskoppe tus-sen die pale deur geklits om die tuis-span te laat voorloop.Samoa se toeskouers het mismoe-

dig toegekyk hoe die skeidsregter sehand male sonder tal omhoog skiet.Verlede week in Samoa se kragme-ting teen Piketberg het laasgenoem-de net so deurgeloop onder diefluitjie met strafskoppe vir aanhou-dendeoorvalennieophullevoeteblynie en om die losskrum te laat val.Almal het gedink dit gaan ’n lang

agtermiddag wees vir die besoekers,maar dit was nie.Ná ’n sterk lopie deur Jovan Wil-

lemse (agsteman) was die Baai ge-straf vir onkant spel en JulianClaas-en (skrumskakel) het sy akkurate

skopwerkvandie vorigeweekvoort-gesit toe hy Samoa se eerste punte opdie telbord plaas.Die toeskouers en spelers het erg

onthuts geraak toe Willemse ’n geel-kaart kry, ná wat meer soos ’n af-stamp (“hand off”) gelyk het.Soos gebruiklik het die losskakel

van St. Helena die situasie uitgebuiten geen fout begaan om die bal deurdie pale te stuur nie.Dierustydtellingwas12-3 inSt.He-

lena se guns.In die eendeweer het die voorspe-

lers mekaar goed opgedreun. Vangoeie hantering was daar min spra-ke.Aan die Samouers se kant hetWil-

lemse, Brian Klaase (slot) en JornMitchells (stut) die bal sterk oor dievoordeellyngedra en soaanhul spanmomentum gegee. Dit was juis ’nsterklopiedeurMitchellswataanlei-dinggegeehet totdieenigstedrievandie kragmeting.Die naweek speel Moorreesburg

gasheer vir die span van Hillcrestterwyl St. Helenabaai na Darlingreis.Ander uitslae: Moorreesburg B 5 -

3 St. Helenabaai B;Moorreesburg C 20 - 0 St. Helena-

baai C.