Lavie Uitgawe 10

10
Living Life Loud • Get to know... Brein Boelies Maandprogram Laminin - Desperate Gebed Worship - Part Two Algemene Kerkinligting IN HIERDIE UITGAWE November 2011 Tel: 021 872 3437 • Fax: 086 524 6011 [email protected] • www.ligenlewe.org.za • Facebook.com/La Vie Mag Proefleser Anthony Young Denmarié Young Redakteur Grafiese Oorsig Gavin Young Liaison & Bemarking Quintin Venter R2.00 Koste UITGAWE: 10 WYSHEID VAN DIE GRYSHEID "Unity isn't fought for and won. It is realized one person at a time." oe meer ek met mense te doen kry, hoe meer besef ek dat daar krag in H getuienis is. Ons moet mekaar sommer van die begin van die artikel mooi verstaan, daar is niks so kragtig soos die Woord van Jesus Christus nie, Hy het en sal altyd die kragtigste getuienis hê, maar ons eie persoonlike getuienis dra wel ook waarde oor en die Heilige Gees gebruik dit dikwels om lewens te verander! Getuienis gaan grootliks oor die feit dat menslike natuur vol mislukking is, maar dat Goddelike natuur verandering en restorasie bring. Open 12:11 sê: En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie. Hoe kan 'n getuienis kragtig wees? 'n Getuienis gaan oor wat Jesus in jou lewe gedoen het en steeds doen. Ons moet verstaan ons getuienis op sy eie gaan en sal nooit 'n verskil kan maak nie…miskien 'n emosionele een, maar deur die bloed van die Lam en die hulp van die Heilige Gees lê daar verseker krag in. Testimony literally means the “story, or report, of one,” or one's own story. Testimony is powerful because it is immediate, direct and personal. It isn't a story about something or a report about what somebody else said or did. It is a personal description of one's direct experience. Ons lewens moet daagliks getuig van die realiteit van 'n liefdevolle God wat in beheer is. Ons spraak, lyftaal, denke en dade moet alles vir die res van die wêreld kan uitskree, ons God leef en Hy is besig om iets in my lewe te doen. Getuienis gaan nie oor mooi woorde nie, as ek dit moet opsom sal dit basies wees, Life hurts, God heals en is restorasie, liefde en aanvaarding nie die goed waarna ons soek nie? Dis alles te vind in Jesus en daardeur dra ons getuienis krag! 'n Ware getuienis is een van iemand wat weet waaruit hy of sy gekom het en waarheen hy of sy oppad is. Dis waar die krag lê, nie in jou situasie nie, maar in die Een wat jou uit jou situasie kom haal het! Kyk bietjie na jou getuienis en maak jou oë en hart oop vir waar dit 'n verskil kan maak!!! 2Tim 1:8 Skaam jou dan nie oor die getuienis van onse Here of oor my, sy gevangene nie, maar ly saam verdrukkinge vir die evangelie na die krag van God. DIE KRAG VAN JOU GETUIENIS

description

November 2011

Transcript of Lavie Uitgawe 10

Page 1: Lavie Uitgawe 10

L i v i n g L i f e L o u d

• Get to know...

• Brein Boelies

• Maandprogram

• Laminin - Desperate Gebed

• Worship - Part Two

• Algemene Kerkinligting

IN HIERDIE UITGAWE

November 2011Tel: 021 872 3437 • Fax: 086 524 [email protected] • www.ligenlewe.org.za • Facebook.com/La Vie Mag

Proefleser

Anthony Young

Denmarié Young

Redakteur

Grafiese OorsigGavin Young

Liaison & Bemarking Quintin Venter

R2.00Koste

UITGAWE: 10

WYSHEID VAN DIE GRYSHEID

"Unity isn't fought

for and won. It is realized

one person at a time."

oe meer ek met mense te doen kry, hoe meer besef ek dat daar krag in Hgetuienis is. Ons moet mekaar sommer van die begin van die artikel mooi

verstaan, daar is niks so kragtig soos die Woord van Jesus Christus nie, Hy het

en sal altyd die kragtigste getuienis hê, maar ons eie persoonlike getuienis dra

wel ook waarde oor en die Heilige Gees gebruik dit dikwels om lewens te

verander! Getuienis gaan grootliks oor die feit dat menslike natuur vol

mislukking is, maar dat Goddelike natuur verandering en restorasie bring.

Open 12:11 sê: En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en

deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe

nie liefgehad nie.

Hoe kan 'n getuienis kragtig wees? 'n Getuienis gaan oor wat Jesus in jou lewe gedoen het en steeds

doen. Ons moet verstaan ons getuienis op sy eie gaan en sal nooit 'n verskil kan maak nie…miskien 'n

emosionele een, maar deur die bloed van die Lam en die hulp van die Heilige Gees lê daar verseker

krag in.

Testimony literally means the “story, or report, of one,” or

one's own story. Testimony is powerful because it is

immediate, direct and personal. It isn't a story about

something or a report about what somebody else said or did.

It is a personal description of one's direct experience.

Ons lewens moet daagliks getuig van die realiteit van 'n

liefdevolle God wat in beheer is. Ons spraak, lyftaal, denke en dade moet alles vir die res van die

wêreld kan uitskree, ons God leef en Hy is besig om iets in my lewe te doen. Getuienis gaan nie oor

mooi woorde nie, as ek dit moet opsom sal dit basies wees, Life hurts, God heals en is restorasie, liefde

en aanvaarding nie die goed waarna ons soek nie? Dis alles te vind in Jesus en daardeur dra ons

getuienis krag!

'n Ware getuienis is een van iemand wat weet waaruit hy of sy gekom het en waarheen hy of sy oppad

is. Dis waar die krag lê, nie in jou situasie nie, maar in die Een wat jou uit jou situasie kom haal het! Kyk

bietjie na jou getuienis en maak jou oë en hart oop vir waar dit 'n verskil kan maak!!!

2Tim 1:8 Skaam jou dan nie oor die getuienis van onse Here of oor my, sy gevangene nie, maar ly

saam verdrukkinge vir die evangelie na die krag van God.

DIE KRAG VAN JOU GETUIENIS

Page 2: Lavie Uitgawe 10

2

Week 1

Week 2

LamininK E E P I N G U S O G E T H E R___________________________________

Luk 18: 1-8 En Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel met die oog daarop dat 'n mens

gedurig moet bid en nie moedeloos word nie, en gesê: Daar was 'n regter in 'n stad wat God

nie gevrees en geen mens ontsien het nie. En daar was in daardie stad 'n weduwee, en sy het

gedurig na hom gekom en gesê: Doen reg aan my teenoor my teëparty. En 'n tyd lank wou hy

nie; maar daarna het hy by homself gesê: Al vrees ek God ook nie en al ontsien ek geen mens

nie, tog sal ek, omdat hierdie weduwee my moeite gee, aan haar reg doen, sodat sy nie

eindelik kom en my in die gesig slaan nie. Toe sê die Here: Hoor wat die onregverdige regter

sê. Sal God dan nie reg doen aan sy uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep nie, al is Hy

ook lankmoedig in hulle geval? Ek sê vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen; maar as die

Seun van die mens kom, sal Hy wel die geloof op die aarde vind?

Een ding wat die Kerk van Jesus verleer het is om effektief met Hom te komminukeer. In die

boonste skrif lees ons hoe Jesus ons leer om gedurig te bid en nie moedeloos te raak nie! Bid

jy gedurig en hoe moedeloos raak jy? Die weduwee het dag en nag by die regter haar saak

gaan pleit sonder om moedeloos te raak en daar was teen alle verwagting aan haar voorsien.

Soek God altyd, dag en nag, ten spyte van wat dit kos, want op die einde van die dag sal jou

gebede en jou geloof uitkoms bring in jou situasies.

1 Tim 2:8a Ek wil hê dat die manne op elke plek moet bid…

Ons wil graag almal hê dat dit met ons goed moet gaan. Dis sekerlik meeste mense se harts

begeerte. Dis nou fisiese, emosionele en geestelike begeertes. In Luk 18:8 vra God, as ek

Jesus na julle stuur, hoe gaan julle geloof lyk? Die drie eenheid (God, Jesus en die Heilige

Gees) wil verseker, net soos die regter aan die weduwee reg gedoen het, aan ons reg doen,

maar laat ons Hom toe om dit te doen? Waar is ons geloof? Jul sien Jesus soek nie net nog

iemand om iets voor te doen nie. Hy soek Sy kinders wat Hom in Gees en in waarheid aanbid

en Hom soek, dag en nag in smeking en gebed! As Hy daardie toewyding vind, kan Hy sy krag

in werking stel. Hoe desperaat is jy vir God se krag en voorsiening? Soek jy Hom dag en nag

met alles in jou? Is jou geloof sigbaar en groei dit? Of kan mens dit skaars sien?

Ps 139: 23-24 Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; en kyk

of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!

SOEK GOD DAG EN NAG

WAAR STAAN JOU GELOOF?

Page 3: Lavie Uitgawe 10

Week 3

3

Week 4

Desperate GebedDeur Quintin Venter

Ek's uitverkoop aan Jesus, my sonde is vergewe, Hy het my gevul met Sy Gees en nou kan ek

as 'n uitverkorene Hom nader met vrymoedigheid, liefde en opgewondenheid. Om verlief te

wees is so lekker, al die emosies, gevoelens en moeite wat ons vir mekaar doen. Om

uitverkoop en 'n uitverkorene vir Jesus te wees beteken om verlief en lief, sommer alles in een

vir Hom te wees. Om moeite vir Hom te doen, na Hom te gaan met opgewondenheid en

afwagting. Slegs as Hy jou alles is, kan Hy Sy alles vir jou gee!

Matt 22:37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en

met jou hele siel en met jou hele verstand.

Snaaks hoe alles in ons lewens tog begin en eindig met Jesus, maak nie saak hoe jy teen die

prikkels skop nie, as die popo die fan strike is Hy die een waarheen jy hardloop. Hoekom maak

ons dit vir onsself so moeilik? Ek't Jesus nodig, maar net as dit sleg gaan of as ek iets wil hê.

Dis hoe baie mense dink. Bybelstudie nee, net nie dit nie. Ek wil julle uitdaag om dit bietjie

anders te begin sien. Dis nie moeite of Bybelstudie nie…dis verhouding bou met jou Here en

jou God. Dis tyd spandeer met die een wat jy sê jy lief het. Soos enige ander verhouding

waarin 'n mens tyd moet spandeer werk dit met Jesus dieselfde. Jou man of vrou soek alles

van jou…anders gaan jou huwelik nie werk nie. Jesus soek alles van jou, anders hoe kan Hy

jou antwoord en Sy alles gee!

Kom ons wees alles wat Jesus wil hê ons moet wees in Hom, deur Hom te soek met alles wat in

ons is.

Spr 3:6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.

UITVERKOOP AAN JESUS

DIE BEGIN EN DIE EINDE…JESUS

Page 4: Lavie Uitgawe 10

4

Gino Ricardo Smith

Geboortedatum: 28 Maart 1976

Geboorteplek: Paarl Vallei

Beroep: Visvanger vir Jesus.

Getuienis

Dit was met die 2009 dienste van Deon Hockey wat

ek my eerste ontmoeting met God gehad het. Ek het

kerk toe gekom nie uit my eie keuse nie maar om my

moeder tevrede te stel. Teen die tyd was ek op ‘n

baie donker plek, verslaaf aan verskeie tipe dwelms

en drank vir meer as 10 jaar.

Die worship was treffend en ek wat nie ‘n kerkganger

was nie het gevoel om hande te klap en sing. Dit was

vreemd en ek het nog gewonder wat aangaan. In ‘n

oogwink toe is ek voor in die kerk en God verlos my

van jare se dwelmmisbruik in ‘n split sekonde!

Hallelujah Loof Die Here!

Gunsteling

Kos: Leg of lamb (my vrou moet dit

maak)

Vers: Esegiël 36:25-29

Movie: Kung Fu Panda

Musiek: Bethel Church - Forever and a day

& Furious

Lacrae - Beautiful feet

Labeeqah Smith

Geboortedatum: 18 Augustus 1983

Geboorteplek: Paarl Vallei

Beroep: Administratiewe Beampte

Getuienis

Ek het as moslem groot geword en nooit was ek

geestelik gestig nie. Ek het altyd ‘n hunkering na iets

gehad maar nooit geweet wat nie.

As tiener het ek met alles ge-eksperimenteer, onder

andere alkohol, dwelms, you name it, I did it. Nie lank

nie toe was ek vasgevang in dwelms and at the end of

no return. Ek het gevoel of ek op my laaste was en

wou my lewe neem, maar Jesus het gesê nee!

Hy het gekom en my opgetel in 2009, my gedra en

alles gerestoreer en nuut gemaak. Jesus het my

hunkering kom vul en ek is Hom ewig dankbaar.

Praise Be To God!

Gunsteling

Kos: Prawn en Kreef kerrie (My eie)

Vers: Romeine 8:38-39

Movie: Twighlight Saga

GINO &LABEEQAH

Page 5: Lavie Uitgawe 10

Praise Worship

1.Praise first 1. Worship second

2. Praise prepares us 2. for worship

3. Praise is not a substitute for worship but a supplement to worship

3. Worship is dependent on

praise

4. Praise is concerned with our blessings

4.Worship is concerned with God Himself

5. Generally we praise out of a motivation to be blessed

5. The key to worship is to give and not to get

6. Praise is more concerned with God’s presents than with God’s presence

6.Worship’s main thrust is towards the God who has done great things

7. Worship begins by

applauding God's power, but

it often brings us close

enough to God

7. that we can respond to

God's presence – worship's

thrust is higher than praise.

8. Praise is an exuberance

in the human soul/spirit

8. Worship flows from God's

Spirit who is resident in the

spirit of man

9. Praise is more apt to be

an act of emotion, springing

from the fountain of our

feelings

9. Worship is an act of

devotion flowing from the

spring of our spirit

10. Praise is often an act of

our will

10.Worship involves our

entire life, far more than an

attitude or action, it is a way

of life

11. Praise takes us into the

presence of God

11. We can only worship

when we are in the

presence of God

12. Praise can be done from

a distance

12. Worship requires being

in the presence

13.Praise is very vocal and

physically demonstrative

and loudly exuberant

13. Worship is often void of

much speaking, and

physically submissive and

quietly exultant.

1. YADAH Definition: Yadah is a verb with a root meaning, "the extended hand, to throw out the hand, therefore to worship with extended hand." According to the Lexicon, the opposite meaning is, "to bemoan, the wringing of hands.”Example: Psalm 63:4 -- "Thus I will bless Thee while I live, I will (YADAH) lift up my hands in Thy name”Other References: Ps 134:2, Ps 141:2; II Chron 20:19-21

2.TOWDAH - Definition: Towdah comes from the same principal root word as Yadah but is used more specifically. Towdah literally means, "an extension of the hand in adoration, avowal, or acceptance." By way of application, it is apparent in the Psalms and elsewhere that it is used for thanking God for "things not yet received" as well as things already at hand.Example: Psalm 50:14 -- "Offer unto God praise (TOWDAH) and pay thy vows unto the Most High”"What I want from you is your true thanks. I want your promises fulfilled." [Tay]Other References: II Chron 29:31; Jer 30:19; Ps 26:7

3. HALAL - Definition: Halal is a primary Hebrew word for praise. Our word "hallelujah" comes from this base. It means, "to be clear, to shine, to boast, show, to rave, celebrate, to be glamorously foolish.”Example: Psalm 113:1 -- "Praise (HALAL) ye the Lord, Praise (HALAL) O ye servants of the Lord, praise (HALAL) the name of the Lord.”Other References: Ps 104, 105, 106

4. SHABACH Definition: Shabach means, "to address in a loud tone, to commend, to triumph, to exclaim, glory, shout.”Example: Psalm 145:4 -- "One generation shall praise (SHABACH) thy works to another and declare Thy mighty acts.”Other References: Ps 63:1,3,4; Ps 117:1; Ps 35:27; Is 12:6; Ps 106:47

5. BARAK Definition: Barak means, "to kneel down, to bless God as an act of adoration." When used in the scripture it implies, "expecting to receive a blessing from the Lord.”Example: Psalm 95:6 -- "O come let us worship and bow down; let us kneel (BARAK) before the Lord our maker.”"Come let us throw ourselves at His feet in homage." [NEB]"Let us bend thy knee in the presence of Jehovah our Creator." [Spurrel]Other References: I Chron 29:20; Neh 9:5

6. ZAMAR Definition: Zamar means, "to touch the strings" and is used concordantly with instrumental worship. Psalm 150 is a perfect example of this kind of praise. David said, "Awake my glory; awake harp and lyre, I will awaken the dawn!I will give thanks to Thee, O Lord, among the peoples; I will sing praises (ZAMAR) to Thee among the nations.”Example: Psalm 21:13 –“Be Thou exalted O Lord, in Thine own strength, so will we sing and praise (ZAMAR) Thy power.”“We sing and strike the harp to Thy power" [DeWitt]"With song and with string we will sound forth Thy power" [RHM]Other References: Ps 66:2,4; Is 12:5

5

7. TEHILLAH -

Definition: Tehillah simply means, "to sing, to laud." "God is enthroned on the praises (TEHILLAH) of Israel" (Ps 22:3). This is the kind of praise that God dwells in. Any form of singing can be praise, but one of the higher forms was the Dorean mode which was neither western major nor oriental minor. It was sort of chanting whereby the words of HALAL were melodiously chanted. This is the expression of praise the Psalmist said God inhabited.Examples:Psalm 33:1 -- "Rejoice in the Lord, O ye righteous; for praise (TEHILLAH) is comely for the upright."Psalm 34:1 -- "...His praise (TEHILLAH) shall continually be in my mouth.

PRAISE AND WORSHIP: ESSENTIAL DIFFERENCES(Summarised from Judson Cornwall, Let us Worship, chapter 16)

WORSHIPBy Triveno Smith

Part Two

Page 6: Lavie Uitgawe 10

“To this you were called, because Christ suffered for you, leaving you an example, that you should follow in his steps.”- Peter, 1 Peter 2:21“I urge you to live a life worthy of the calling you have received.”- Paul, Ephesians 4:1It is important for us to live like Jesus. Read the stories of Jesus in Matthew, Mark, Luke, and John. These show us how Jesus developed His relationship with God, how He treated people, and how He lived His life. Though we can never pay Jesus back for what He did on the cross, it is important that we strive to live consistent with the call of Jesus in our lives.“In the same way, count yourselves dead to sin but alive to God in Christ Jesus. Therefore do not let sin reign in your mortal body so that you obey its evil desires. Do not offer the parts of your body to sin, as instruments of wickedness, but rather offer yourselves to God, as those who have been brought from death to life; and offer the parts of your body to h i m a s i n s t r u m e n t s o f r i g h t e o u s n e s s . ”- Paul, Romans 6:11-13As children of God, we are going to battle sin in our lives. We will count ourselves dead to sin because we are alive to Jesus. So we will resist the desire to sin. We will remember that we have been brought from death to life and so we will use our bodies in the service of Jesus and not sin. We will continue to defeat the evil one who would have us continue to live in sin.“But if we walk in the light, as he is in the light, we have fellowship with one another, and the blood of Jesus, his Son, purified us from all sin. If we claim to be without sin, we deceive ourselves and the truth is not in us. If we confess our sins, he is faithful and just and will forgive us our sins a n d p u r i f y u s f r o m a l l u n r i g h t e o u s n e s s . ”- John, 1 John 1:7-9Let's not fool ourselves. Each of us sometimes falls into sin. It is not what we want to do or how we try to live our lives. Remember that Jesus' blood cleanses us from all sin. If we are walking in the light and stumble, his blood cleanses us. God is faithful and will forgive us. Live forgiven.“Therefore, I urge you, brothers, in view of God's mercy, to offer your bodies as living sacrifices, holy and pleasing to God – this is your spiritual act of worship. Do not conform any longer to the pattern of this world, but be transformed by the renewing of your mind.”- Paul, Romans 12:1-2aWe will offer ourselves as living sacrifices to our God. Our lives will be lived to a different standard and higher calling than the world. We will renew our minds with the things of God.

Word of Life Ministries is committed to bringing you Bible-based teaching and the Bible's answers and perspectives to your questions.

WoLM (Vol.1 No.7)

___________________

What Do I Do as a Child of God in His Family?

6

Digging Deeperby Aubrey Cloete

Page 7: Lavie Uitgawe 10

7

Ons leer van kleinsaf ons moet ons “hart vir Jesus gee” – of in ander woorde: Jesus jou Koning maak. Maar het jy geweet dat ‘n mens, selfs nadat jy besluit het om jou hart vir Jesus te gee, mens se hart kan verhard? Hoe lyk jou hart?

‘n Mens sien nie altyd ‘n kliphart van buite raak nie, aangesien dit diep binne weggesteek is. ‘n Kliphart dink: “Ék sal die lewe vir myself uitwerk en my eie planne maak. Ek het genoeg gehad van mense wat my die regte pad wil wys. Ek sal hulle aanhoor, maar nie regtig luister nie. Ek sal God in my lewe toelaat tot op ‘n punt, maar Hy moenie te diep raak en my te veel probeer verander nie. Dinge wat seer is en moeilik is om te verwerk sluit ek diep in my hart weg – om deel te word van ‘n genesingsproses vra te veel. Mense wat my seermaak sluit ek uit my lewe uit. Ek het niks om vir ander mense te gee nie.”‘n Hart van vlees (‘n sagte hart) kyk anders na die lewe. Só ‘n hart dink: “Ek behoort volkome aan God. As ek Hom wil volg, moet ek soms uit my gemaksone beweeg en ek doen dit, want ek weet dit gaan op die ou end die moeite werd wees. Ek is oop daarvoor dat God vir my dinge in my lewe wys wat nie reg is nie. So kan ek verkeerde dinge uit my lewe begin sluit en meer van God se heerlikheid beleef en aan die mense om my uitstraal. Ek soek soos ‘n dors wildsbok na God se wil in elke area van my lewe. Ek laat mense toe om my op ‘n p o s i t i e w e m a n i e r t e beïnvloed en my aan te spreek as dit nodig is. Ek weet ek moet nog baie groei en kan dit nie op my eie doen nie. Ek maak my hart oop om mense lief te hê, selfs al maak dit soms seer, en probeer om ook hulle laste te help dra.”

As jy ‘n kliphart het, of agterkom dat jy besig is om een te ontwikkel, laat die Heilige Gees jou hart aanraak en nuutmaak. God sê: “Ek sal hulle ‘n ander hart gee en ‘n nuwe gees onder hulle laat posvat, Ek sal die kliphart uit hulle liggaam verwyder en hulle ’n hart van vleis gee.” - Esegiël 11:19.

HOE LYK JOU HARTRené Badenhorst

Die ouer garde vertel graag van 'n tyd toe almal nog 'vellies', of dan velskoene gedra het. Dourie dae was daar toe ook 'n jong juffroutjie wat een van die kleintjies by die plaasskooltjie moes help om sy vellies aan te kry.

Die seuntjie vra die juffrou om te help en sy kon sommer ook dadelik sien hoekom. Selfs met haar gedruk en getrek kon sy nie die vellies aan die outjie se voete kry nie. Teen die tyd dat sy by die tweede vellie uitkom, breek 'n lagie sweet op haar voorkop deur en die hare begin slierte raak hier by haar ore se kant.

Dis toe dat die mannetjie so tussen d ie v ie r afwesige voortandjies se: "Juffrou, hierie kant se vellie is aan die verkeerde voet". Sy kyk, en so wrintiewaar. Haar wange slaan blos, want die knoppies en metertjies daar diep binne begin nou 'hallo' se.

Die uittrek van die verkeerde vellie was g'n makliker as die aantrekslag nie. Haar linkerooglid begin onwillekeurig spring en sy voel of almalvan honderd meter ver dit kan sien.

Sy hou kop en sy en die outjie begin weer, hierdie keer aan die regte voete. Dit gaan nou wrintie vinniger, totdat die mannetjie kordaat aankondig: "Hierie issie my vellies nie!"

Op pad om in sy gesig te skree, byt die juffroutjie per ongeluk haar tong raak. Sy kom tot verhaal en sê: "Hoekom het jy nie vroëer gepraat nie?"

Weer is dit 'n gestoei om die vellies wat nou maar net nie wil pas nie uit te trek.

Pas is die vellies uit, toe sê die mannetjie:"Dis my boetie se vellies, my ma het my dit gemaak aantrek vanoggend skool toe!" Die juffroutjie sluk droog, skraap al haar moed bymekaar en begin weer van voor af die vellies aan sy voete stoei. Uiteindelik! Sy help hom sy truitjie aantrek, en sy vra: "Nou waar is jou kouse?"

Hy sê: "Ek het hulle voor in my vellies gebêre"

Vellies

Jan kom een middag by die huis en sê: "mamma mamma!

Wat is dit my kind? Ons nuwe skoolhoof is 'n regte heks!

Hoekom se jy so Jan? Op haar deur staan "Kan-Toor".

Page 8: Lavie Uitgawe 10

8

1 Tim 4:12

Dr. sê:

Girls are messed-up, dit weet ons mos. . .

Waar moet ons vat en waar moet ons los?

Ou, weet jy waarmee jy mors?

Waar wil jy vat om daarna weer te los?

Ons is sag en breekbaar. . .

Ons stukkende seer gee ons oor in jou beheer.

Maak jy daarmee wat jy wil.

Of kan jy dalk van die meederheid verskil?

Here, leer ‘n man om te los waar hy wil vat.

En leer ons in verhoudings mooi hoe,

waar en wat.

Want ons breek mekaar in ‘n bose kringloop.

En gee dan op sonder enige hoop. . .

Anoniem: Geskryf deur ‘n PUK-meisie

Dating Game

Vir die Kiddies ____

Jou voorskrif vir die lewe:Gos-pil vervaardig deur

Jesus christus

Page 9: Lavie Uitgawe 10

9

Kan jy altwee die jong vrou en die ou vrou sien in hierdie optiese illusie? As jy hulp nodig het, die oog van die ou vrou is die oor van die jong vrou. Die ou vrou se mond is die jong vrou se necklace. Ten spyte van wat jou

oë vir jou sê, is die kleiner sirkel perfek rond

Illusie_____

1. Should You Be Institutionalized?It doesn't hurt to take a hard look at yourself from time to time. This little test should help you get started.

During a visit to a mental asylum, a visitor asked the Director what the criteria is that defines if a patient should be institutionalized.

“Well," said the Director, "we fill up a bathtub. Then we offer a teaspoon, a teacup, and a bucket to the patient and ask the patient to empty the bathtub."

Okay, here's your test: 1. Would you use the spoon?2. Would you use the teacup?3. Would you use the bucket?

"Oh, I understand," said the visitor. "A normal person would choose the bucket, as it is larger than the spoon."What was the director's response?

Brein Boelies

2. I Do Love The HolidaysYou will know that I am comingFrom the jingle of my bell,But exactly who I am is not an easy thing to tell.

Children, they adore mefor they find me jolly,but I do not see them when the halls are decked with holly.

My job often leaves me frozen,I am a man that all should know,But I do not do business in times of sleet or ice or snow.

I travel much on business,But no reindeer haul me around,I do all my traveling firmly on the ground.

I love the time of Christmas,But that's not my vocational season,And I assure that is because of a sound economic reason.

if yuo can raed tihs, you hvae a sgtrane mnid, too. Can you raed tihs? Olny 55 plepoe out of 100 can.

I cdnuolt blveiee taht I cluod aulaclty uesdnatnrd waht I was rdanieg. The phaonmneal pweor of the hmuan mnid, aoccdrnig to a rscheearch at Cmabrigde Uinervtisy, it dseno't mtaetr in waht oerdr the ltteres in a wrod are, the olny iproamtnt tihng is taht the frsit and lsat ltteer be in the rghit pclae. The rset can be a taotl mses and you can sitll raed it whotuit a pboerlm. Tihs is bcuseae the huamn mnid deos not raed ervey lteter by istlef, but the wrod as a wlohe. Azanmig huh? yaeh and I awlyas tghuhot slpeling was ipmorantt!

Can You Read This?

Riddles

______1. “No," answered the Director. "A normal person would pull the plug."

So, how did *YOU* do?

2. Ice Cream Man!

Riddle Antwoorde

Page 10: Lavie Uitgawe 10

Past. Henry & Denmarié Young 021 872 4102Past. Rudi & Lee-Ann Young 021 870 1677

Noorder Paarl Hannes Terblanche 076 052 0544Jannie Engelbrecht 082 497 5527Wilhelm Nothnagel 082 448 6608Ronél Richard 082 952 3271

Blommedal Willie Plaatjies 082 405 0299

Paarl Sentraal Past. H. Young 083 452 6942Anthony Young (Tienersel) 082 312 6132Hester Bredenhand 073 816 8793Erik Marais 074 101 2279

Denneburg John Smith 084 251 7303Rudi Young 083 415 7834

Klein Parys John Solomons 071 189 3834

Wellington Johannes Botes 083 284 7142

Groenheuwel Dawid Jooste 083 317 8328

Paarl Oos Aubrey Cloete 084 531 3656Jeremy Arendse 082 551 1497Willie October 082 385 5312Triveno Smith 082 484 2416Hein Plaatjies 073 323 0807Selvyn Mekeur 073 673 0326

Jeug Quintin Venter 072 297 6144Kinderkerk Denmarié Young 073 193 2233Tabita-aksie Erica Jooné 084 515 6993Crossing Borders Gavin en Crystal Young 083 960 3590True Vine Ministries Erik en Retha Marais 074 101 2279

Geestelike Raad Past. Henry Young 083 452 6942Past. Rudi Young 083 415 7834Erik Marais 074 101 2279Willie Plaatjies 082 405 0299John Smith 084 251 7303Francois v. Schalkwyk 082 577 6799

Kantoor (08:00 - 13:00) 021 872 3437

10

K O N TA K B E S O N D E R H E D E

1 November Hannie van Rhyn 021 862 20325 November Erik Marais 074 101 22797 November Charmaine Conradie 083 412 879512 November Judith Croukamp 072 428 968615 November Shane Gardner 082 497 915215 November Bradley Jephthah 084 913 282016 November John Bredenkamp 082 452 512017 November Patricia Anderson 082 851 853722 November Keegan Smith 021 872 570423 November Triveno Smith 082 484 241626 November Alida Pople 072 218 579128 November Marie Carse 082 510 922928 November Liezel Joseph 072 186 863228 November Aubrey Cloete 084 531 365629 November Sheila Diedericks 073 540 7721

Verjaardag wense aan:

Opnames

Bankbesonderhede

Gemeente Vis ie

Al ons dienste word op CD opgeneem en is op

bestelling beskikbaar teen R15 elk.

Kry gerus ‘n bestelvorm in die voorportaal en handig in by die inligtingstoonbank.

(MP3 ook beskikbaar)Let daarop dat GEEN

bestelling gemaak sal word sonder betaling nie.

P.P.K.Standard bank

Acc: 072 188 170Branch: 05 02 10

Die Lig en Lewe Sentrum is deur God geroep om deur opleiding die Lig van

God se Woord teversprei en deur restourasie die Lewe

van Christus te leef sodat ons ‘n verskil kan maak in

die areas waar ons daagliks beweeg. Verder is ons in selle betrokke om

mekaar te bedienen om uit te reik na hulle wat nog buite

die Koninkryk van Jesus Christus staan. Ons strewe

om ‘n intieme verhouding met God te hê deurdat ons ten volle leef en optree

soos ons Hemelse vader van ons verwag.