GRAPEVINEGRAPEVINE Uitgawe 46, November 2015...Uitgawe 46, November 2015 GRAPEVINEGRAPEVINE Volume...
Transcript of GRAPEVINEGRAPEVINE Uitgawe 46, November 2015...Uitgawe 46, November 2015 GRAPEVINEGRAPEVINE Volume...
-
Uitgawe 46, November 2015 GRAPEVINEGRAPEVINEGRAPEVINE Volume 46, November 2015
We want to congratulate Piet
Karsten on this achievement,
and wish him luck. This achieve-
ment is a positive reflection on
each one associated with the
Karsten Group.
Retail king Christo Wiese received the Sunday Times Business Leader of the
Year and the Sunday Times Lifetime Achievement Awards at the annual
Sunday Times Top 100 Companies Awards this week. This is the speech he
delivered:
Recognition by one’s peers is a humbling experience. It should serve to
make one cognisant of the fact that it is the dedication, loyalty and sup-
port of a vast number of people that make such an achievement possible.
In thanking the Sunday Times and all those responsible for the singular
honour I wish to pay homage to the many unsung heroes who
shaped, guided and enriched my “ lifetime” in business.
I consider it a great privilege to receive this award on their behalf.
Allow me on a personal note also to express my appreciation to Caro and
my three children Jacob , Clare and Christina for always being there for me
and for filling my life with love.
After half a century in the exciting arena of the business world I can hon-
estly say that had I known at the beginning just how tough it would
be, perhaps I may never have started.
Yet, when I look back it all seems so easy, so exciting and so much
fun. Back in those days in Upington where it all started we certainly had
dreams but in our wildest dreams we could not foresee that from one
small shop a group would grow with more than 10,000 outlets around the
world - creating employment for almost 300,000 people.
The journey from Upington in 1965 to Sandton in 2015 delivered many
learnings.
Firstly, if a “bunch of boere” from the Kalahari can do it, anyone can.
Secondly, no person should ever allow other people to determine his or
her horizon. Never be intimidated that you speak a certain language or
come from the wrong side of the tracks where your horizon is limited.
Thirdly, one should steer by clear beacons. In our Group we have always
been guided by a philosophy , summarised in five words: faith, positive
thinking, hard work, enthusiasm and compassion.
It has served us well. I believe that such a philosophy can also help all of
us to navigate the turbulent times that we are currently experiencing in
our country and indeed in the world at large. This should help South Afri-
cans to understand that we should never be despondent even though we
are fully entitled to feel hugely frustrated at times.
Read the full article : http://www.rdm.co.za/business/2015/10/29/if-a-
bunch-of-boere-from-the-kalahari-can-do-it-anyone-can
If a „bunch of boere‟ from the Kalahari can do it, anyone can “Because ultimately we are all Africans living under the African sun and we should heed the lessons from the old African story …” CHRISTO WIESE - 29 OKTOBER 2015
HONESTY/EERLIKHEID
We want to congratulate
and thank Nico Kopedi,
from Yarona, on his hon-
esty by returning a cell-
phone and money, he
found during the Karsten
MTB race at the Kalahari
Kuierfees. Thank you for
the example you set!!
-
Personeel nuus / personnel news
Appointments
Karsten Boerdery
Bianca Roman has been appointed as Practical Student from 28 September 2015 at Klein Pella. Bianca is a stu-dent busy with her National Diploma in Financial Manage-ment and must complete 18 months of practical experi-ence in order to complete the diploma. We want to welcome Bianca and trust that she will enjoy a pleasant and educative working experience with the Karsten Group.
Resignations
Newgro Farming Alvarado Koopman, Stock Control Clerk, has resigned with his last working day 30 October 2015. Alvarado was em-ployed since 1 May 2015. Horizon Fruits SF Du Toit, Management Accountant at Horizon Fruits, has resigned with his last working day 30 October 2015. SF has been in our service since 1 June 2008. Chrisaan Visser, Clearing and Dispatch Coordinator at Horizon Fruits, service has ended on 30 October 2015. Chrisaan has been in our service since 1 November 2006. Karsten Western Cape Partnership Martha Jeftha, Production Clerk at the Hex farms, has re-signed with her last working day 30 October 2015. Martha has been in our service since 1 April 2014. We would like to thank these personnel for their contri-butions and services rendered and wish them success in their new careers. Louis Janse van Rensburg. Group Human Resource Manager
Page 2 Volume 46, November 2015
Aanstellings
Karsten Boerdery Bianca Roman is met ingang 28 September 2015 aanges-tel as ‘n Praktiese Student te Klein Pella. Bianca is besig met haar Nasionale Diploma in Finansiële Bestuur en moet 18 maande praktiese opleiding voltooi om haar diploma te verwerf. Ons wil vir Bianca verwelkom en vertrou dat sy ‘n aange-name en leersame werkservaring by die Karsten Groep sal geniet.
Bedankings
Newgro Farming Alvarado Koopman, Voorraadbeheer Klerk te Newgro, het bedank met sy laaste dag van diens 30 Oktober 2015. Alvarado was sedert Mei 2015 in ons diens. Horizon Fruits SF Du Toit, Bestuursrekenmeester te Horizon Fruits, het bedank met sy laaste dag van diens 30 Oktober 2015. SF was sedert 1 Junie 2008 in ons diens. Chrisaan Visser, Klaring en Versending Koördineerder te Horizon Fruits, se dienste het geëindig op 30 Oktober 2015. Chrisaan was sedert 1 November 2006 in ons diens. Karsten Western Cape Partnership Martha Jeftha, Produksie klerk by die Hex plase, het bedank met haar laaste dag van diens 30 Oktober 2015. Martha was sedert 1 April 2014 in ons diens. Ons wil hierdie personeel bedank vir hul bydraes en dienste gelewer en voorspoed toewens met hul onderskeie loopbane. Louis Janse van Rensburg. Groep Menslike Hulpbron Bestuurder
In October 2015 we bid farewell to an old friend, Rich Gaobuse. Rich was in the service In October 2015 we bid farewell to an old friend, Rich Gaobuse. Rich was in the service In October 2015 we bid farewell to an old friend, Rich Gaobuse. Rich was in the service of the company for 20 years, and for the past 15 years managed the garden crew at of the company for 20 years, and for the past 15 years managed the garden crew at of the company for 20 years, and for the past 15 years managed the garden crew at Roepersfontein. Although Rich and “Ouma” didn’t always get along, there was a mutu-Roepersfontein. Although Rich and “Ouma” didn’t always get along, there was a mutu-Roepersfontein. Although Rich and “Ouma” didn’t always get along, there was a mutu-al respect that I will always remember. Rich’s, friendly face and positive attitude will be al respect that I will always remember. Rich’s, friendly face and positive attitude will be al respect that I will always remember. Rich’s, friendly face and positive attitude will be missed everyday. Rest in peace, Rich. missed everyday. Rest in peace, Rich. missed everyday. Rest in peace, Rich.
-
Bestuur Jou Loopbaan - Hierdie is die tweede artikel in ‘n reeks
Hoe om jou te posisioneer in jou nuwe bestuurspos Wanneer jy „n nuwe bestuursposisie opneem, en die rol van „n bestuurder moet begin vervul, is dit natuurlik om „n gevoel van onsekerheid te ervaar. Jy moet egter daarop fokus om die basiese take eers, op tyd, af te handel. Die belangrikste is om jou nuwe pos eers baas te raak, en dat jy effektiewe uitsette begin lewer. Die volgende is riglyne om jou te help om deur die eerste paar dae te kom: Vermy te veel sigbaarheid in die eerste paar dae Gedurende die eerste paar dae sal die ander werknemers gretig wees om te sien hoe jou bestuursbenadering gaan wees, spesifiek rakende veranderinge in die “manier hoe dinge ge-doen word hier rond”. Laat daar „n tikkie verborgenheid wees aangaande jou teenwoordigheid aan die begin. Net soos jy sal uitgaan om jou personeel te ontmoet, laat van hulle na jou toe kom. Moenie te veel wys totdat jy gereed is nie. Gebruik die periode om inligting te versamel, en te beplan. Maak van aanpassings Dit sal nodig wees om die volgende aanpassings te maak: Verhoog jou mikpunte, en word bewus van die nuwe
verantwoordelikhede wat aan die pos gekoppel is. Alles moet nou gesien word deur „n nuwe perspektief.
Laat die wêreld van spesifieke detail agter, en berei jou voor vir die onbekende.
Verskuif jou belangstellings weg van voorwerpe, na mense, en wees gereed om besluite te neem wat hulle gaan beinvloed.
Besef dat jy nou, meer as ooit, moet staatmaak op die uitsette van ander.
Aanvaar verantwoordelikheid vir die wie se werk jy geen kennis van het nie, soms nie kan doen of geen kontrole oor het nie.
Fokus eers op die belangrikste Moet nie probeer om onmiddellik alle aspekte van jou nuwe posisie baas te raak nie. Vra jou onmiddellike hoof om die 3 van jou belangrikste verantwoordelikhede te lys, en fokus dan al jou aandag daaraan, in die eerste paar dae, om hulle onder die knie te kry. Vermy die maak van oorhaastige besluite Moet nie die fout maak om oorhaastig te besluit wie is bel-angrik, wie gaan jou bondgenote wees en wie kan moontlike teenstanders wees nie. Dit is wys om nie vooropgestelde opin-ies, rakende mede-werkers, te vorm, voordat jy hulle nie beter leer ken het en ook interaksie met hulle gehad het nie. Wees bedag op enige negatiewe stories wat aan jou oorgedra word, en behou liewer „n oop gemoed, en vel jou eie oordeel later. Bestudeer die lêers Maatskappy lêers sal jou voorsien van essensiële agtergrond-kennis rakende die organisasie, en sal jou help om te bepaal wat belangrik is, hoe is dinge gedoen in die verlede en wat die huidige fokuspunte is.
Word vertroud met organisatoriese prosedures Raak vertroud met die daaglikse roetine van die organisasie, sy kommunikasie-netwerke en die daaglikse werking van die werksomgewing. Indien nodig, vat leesstof saam huis toe, wat jy saans kan bestudeer, en wat jou sal help om meer kennis op te doen van die maatskappy, en spesifiek die gedeelte waar-voor jy nou verantwoordelik is. Sulke dokumente sal insluit jaarlikse verslae, handboeke, interne nuusbriewe, prosedure-handleidings en maatskappy-brosjures. Leer jou personeel ken Stel „n organigram op wat die personeel posisies aandui, asook elkeen se verantwoordelikhede. Gedurende die volgende paar weke, soos jy ontbrekende inligting bekom, sal die organigram meer gedetailleerd word, en jou kennis van die organisasie sal verbreed. Leer elke personeellid op die naam ken, en hê die vermoë om met hulle te praat oor hul belangstellings binne, en buite, die werksplek. Fokus op die volgende tipe vrae: Wat doen jy, en hoekom? Op wie, en wat, steun jy om „n goeie werk te verrig? Wat sal jou van hulp wees om jou taak beter te verrig? Is daar take, wat jy doen, wat vinniger afgehandel kan
word? Aan wat sal jy meer aandag wil spandeer? Kan sommige van jou take na „n laer vlak gedelegeer
word, sonder dat daar enige kwaliteitsverlies is? Hoe kan jy my, teen die beste van jou vermoë, onder-
steun, om die span verder te help? As jy in my posisie was, watter ander stappe sou jy
gevolg het, om die span se algehele prestasie, en moraal, te verhoog?
Wees op goeie voet met die hoof se sekretaresse/persoonlike assistent Entrepreneur, en bestuurder, Mark McCormack, bied die vol-gende advies aan nuwe bestuurders, om hulle bewus te maak van die belangrikheid van opwaartse kommunikasie: “Most people either fail to appreciate the power of the boss‟s secretary as gatekeeper to the executive suite or neglect to turn that, through a warm personal comment, to their ad-vantage. I‟m convinced that my secretary could persuade me to see anyone – or, conversely, prevent me from hearing his or her name – depending on the impression that person has made.” Die hoof se persoonlike assistant kan „n waardevolle bondge-noot wees, om jou toekomstige idees, deur die sisteem te kry. Bearbei die werksverhouding. Vermy die neulkouse Klagte-sessies, oor ander werknemers, is algemeen in die meeste organisasies. Daar sal die werknemers wees, wat hulself by jou wil ingrawe, as jy nuut is, deur heeltyd die waarde van ander te bevraagteken. Hulle aanmerkings is dikwels mislei-dend, so probeer die geleenthede te vermy. Onthou, as jy te ontvanklik is vir sulke mense, dan kan jy die reputasie verwerf wat jy nie wil hê nie. Indien nodig, beperk jou sosiale lewe Vir die eerste paar weke, sal dit nodig wees, om jou eksterne sosiale lewe tot „n minimum te beperk. Na 9 ure se konsentra-sie, in jou nuwe pos, sal jy uitgeput wees, en sal die nodig wees die aande te gebruik om te herstel. Dit sal ook nodig wees, dat die nuwe pos, jou fokus moet wees in die begin dae.
………………...
Opgestel deur Johan Bouwer
Page 3 Volume 46, November 2015
-
Volume 46, November Uitgawe 46, November 2015
Noord-Kaap
Opleiding
Personeel
Saterdagaand, 3 Oktober 2015, met die afsluiting en jaareind-funksie van Kakamas Rugby Klub het hulle, hulle nuwe
komitee en bestuur, vir die jaar 2016 gekies. Ons is trots om te sê Gert Loubser, Junior Produksiebestu-urder by ons, is verkies tot Klub kaptein vir 2016 wat ook groot verantwoordelikheid verg. Ons vertrou dat Gert die
tydjie sal geniet en wens hom ook baie sterkte toe!
MOSPLAAS SITRUS
Buitemuurs Ons sokkerspan het ook deel geneem aan die Sokker toernooi van
Saterdag 03 Oktober 2015. Ons kan met opgewondenheid sê dat ons Spelers, sowel as toeskouers dit baie geniet het en al was hulle nie wenners nie, het hulle wel hulle kant gebring soos
wenners.
Att ie Coetzee ,
leerlingloodgieter by
Karsten Meganies,
het op 13 September
2015 die bus geklim,
na PREMOS in Pre-
toria, om sy eerste
blok opleiding te
gaan voltooi. Hy
maak op 13 Novem-
ber 2015 klaar met
die opleiding.
„n Sweiskursus is aangebied
deur Skills for Africa, by
Roepersfontein Meganies
vanaf 12 – 16 Oktober
2015:
Agter: Johan Bouwer (Opleidingsbeampte); Andries v/d Heever )Mosplaas); Kleinjan Sehako (RF Meganies); Pieter de Wet (RF Meganies); Joel Motolwaneng (Kromhout) Middel: Michael Moahloli (Instrukteur: SFA); Jason Jonas (Klein Pella); Moses Molale (Kromhout) Voor: Ben Moiga (Koekoeb)
Heinrich Loxton seun van Lilly en Theuns Loxton (junior produksiebestuurder pekanneute) is gekies vir
die Leerlingraad 2016 by Hoërskool Prieska. Heinrich baie geluk en baie sterkte.
Nita Nakoo dogter van Nakkie en Niklaas Nakoo (personeel en lone beampte) begin met haar ma-
triekeindeksamen. Baie sterkte Nita.
Bloukrans Laerskool het `n kermis gehou op 26 September en Green Valley Nuts se ouers het `n
kindertafel gehad en die beker gewen vir die meeste verkope en hulle het `n sokkerspan ingeskryf en ook
die beker gewen.
Baie dankie aan al die ouers vir wat julle vir die kinders doen ons is trots op julle.
Die pekanneute het drie nuwe bakkies gekoop.
Ons wil net namens Green Valley Nuts aan Jorina en Gert Albertse sê baie sterkte met die laaste paar
dae van swangerskap en ons glo en vertrou alles sal goed verloop. Ons wag in spanning om vir Klein-klein
geldjie te ontmoet. Sterkte julle twee.
GREEN VALLEY NUTS
-
Volume 46, November Uitgawe 46, November 2015
Raap & Skraap
4x4 4x4 4x4
GRAMADOELASGRAMADOELASGRAMADOELAS
Op 5 September 2015 het die manne van
Gramadoelas 4x4 die jaarlikse 4x4 aangebied. Daar
was ongeveer 15 bakkies en 5 motorfietse wat
ingeskryf het. Die roete het gewissel van klipperige
koppies tot by die dik riviersand. Die dag is afgesluit
met ‘n time trail baan waar die manne teen mekaar
kon meeding en almal lekker saam kuier. Dit was ‘n
uiterste suksesvolle dag gewees! Baie geluk aan Renita Julie en Francois Baartman met
die doop van klein Renishia Hayley Franzaid Julie.
Die afgelope naweek wat verby is, het ons lek-
ker sosiaal verkeer op die plaas. Die
hoofkomitee het vir ons „n kooraand en
boeresport dag gereël. Vrydag aand het ons die
koor kompetisie gehad, waar Oneboy Maleko
se blok gewen het. Ons het ook „n gumboot
optrede gehad. Daarna het almal gaan uitrus vir
Saterdag, want ons het al half 6 begin met „n
10km stap en 25km fietsry. Almal het toe
bymekaar gekom by die sokkerveld vir die
boeresport. Daar was plankloop, sakresies, eier
-in-lepel resies, drie-been resies, naald en gare,
100m naelloop, 400m aflos en toutrek. Die
netbal en sokker se uitdunne is al deur die
week gespeel, sodat ons net die finale Saterdag
kon speel. Richard Lekoma se blok het die
netbal gewen en Oneboy se blok het die sok-
ker ook gewen. Daar was so lekker gees en
almal het omtrent die dag geniet.
Kooraand & Kooraand & Kooraand &
Boeresport DagBoeresport DagBoeresport Dag
-
Volume 46, November 2015
Blouputs Grapevine Die oes is op hande en die druiwe lyk stunning!! Nog net ‘n paar daggies voor ons pakstoor toe beweeg! So tussen deur al
die harde werk het ons darem nog tyd vir sosiale geleenthede. Die maand wat verby is het ons so paar geleenthede gehad
wat hope trots en pret verskaf het.
Die eerste geleentheid was die Matriekafskeid van HP van der Merwe. Dt was die 1ste Oktober en die dag het plesierig verloop met baie lag en baie trotse ouers! ‘n Nuwe fase lê vir HP voor ons wens hom alle sterkte toe vir die toekoms, maar eers moet die eksamen agter die rug kom.
Die afgelope naweek het ons ook BLOUPUTS GOT TALENT gehad en daar is definitief potensiaal hier onder ons. Ons het die Crèche gehad wat vir ons kom sing en dans het en dan was daar die fantastiese Stofbakkies mans koor om nie te praat van die Shelanu tradisionele dansers nie. Ons het nogal ‘n paar drama skrywers ook, wat toneel stukke kom opvoer het. Dit is definitief ongelooflik om soveel talent te sien op een aand. Saterdagoggend het ons Sportdag gehad, en dit het baie goed verloop. Die hitte het ons hard geslaan op die baan, maar niks
waaraan ons nie al gewoond is hier in die vallei nie. Een van die manne wat deelgeneem het aan die 5km draf het binne twintig minute klaar gemaak, voorwaar het hy sy beroep gemis. Baie geluk aan Thierso Masageng vir jou prestasie. Ek wil ook van die geleen-theid gebruik maak om dankie te sê vir almal wat gehelp het met die reëlings en deurvoer van die Talent aand asook die Sportdag. Dan ook vir al die deelnemers, sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. Almal is wenners in my oë as jy kan deelneem aan spangees.
-
Volume 46, November
Uitgawe 46, November 2015
WES-KAAP
We’ve came to the end of another packing Season at Gouda. To end the season we had a nice braai and the best per-formers in their various departments were re-warded with certificates. We want to take this op-portunity to thank all of our employees for con-tributing towards what we believe yet another suc-cessful season is. A well-deserved break for all you
guys.
KARSTEN POME
FRUIT - GOUDA
LEKKERBEKKIES YOUTH PROGRAM This 5 day program was held during the September school holidays and was initiated by the
Lekkerbekkies Creche personnel.
Different role players including the SAPS, Pastor
De Kock, Eleanor Louw (Waitrose CAMI co-
ordinator) and Hanrie Laubuschagne addressed
the children about Christian principles, the effect
of crime on our communities and career plan-
ning, amongst other. Our own Liza and Jansen
Nel also entertained them with some exciting
games and funny dancing tricks. Great work
done by our crèche personnel!!
Sally Reece (Nature Conser-
vation Intern at
Lourensford) con-
ducted a clean-up
project with the
children at
Nuwedorp.
2015 Karsten
Sport day
The Sportday was a huge success this year, not just for Karsten West-
ern Cape, but also for the Pomers of Hoogland and Gouda. Our Net-
ball, Soccer and Rugby Teams once again outperformed the other Enti-
ties within the Western Cape by winning all of these events for the 2nd
consecutive year. Proud of you guys! Last but surely not least we want
to thank Oom Piet, Sandra and Pieta for joining us at our sport day.
-
FARM WORKER OF THE YEAR AWARD
Volume 46, November 2015
Page 8
WESKAAP
Die vroue van Hoogland het ‘n na-weekkamp bygewoon saam met Patmos se Pastoor de Kock. Hul het onderwerpe soos samewerk-ing, vergifnis en liefde aangeraak.
Die 1ste foto is die Hexrivier Plaaswerker
van die Jaar wenners van Karsten De Hoop
soos volg;
Dilly Faroe (Wenner in die Be-sproeiingspesialis kategorie)
Gabriel de Villiers (Naaswenner Voorman kategorie)
Martha Jeftha (Naaswenner Admin Personeel en aangewys as Wenner
in die Beste Potensiaal kategorie)
Die 2de foto is die Langeberg
Plaaswerker van die Jaar wenners van
Karsten Vergelegen soos volg;
Krisjan Olivier (Wenner Be-sproeiingspesialis kategorie)
Randull Botes (Naaswenner Trekkerdrywer kategorie)
John Winnar (Naaswenner Voorman kategorie)
„n Kuns werkswinkel is aange-
bied met die teme „Wie is ek‟,
met die doel om hul eie
waarde en trots weer te
ontdek. Dit was „n belewenis
vir die vroue (en manne) om
met al die verskillende kleure,
teksture en verwe te kon
werk. Hier is van die vroue
se kunswerke.
Ons het ook twee troues gehad in die
Wes Kaap.
Baie geluk aan Pieter en Amelia
Vorster
&
Koos en Cathy Jacobs.
-
Volume 46, Uitgawe 46, November 2015
Luzanne Pool (assistant teacher) from Karsten/Albert Heijn and Lizelia
Raats organised an educational and entertaining day for Grade 7
learners from Currieskamp.
One of the exciting seven destinations to visit was Roepersfontein farm.
Experiential learning activities were facilitated by Jacomien Botes.
Johan Bouwer guided the group on the farm and informed them about
scientific farming methods. Rehaldo Smit’s goats were very curious
about the visitors. The learners touched animals, had a taste of big
bricks of salt and raisins. They enjoyed games at the casino and finally -
a lovely meal at the Kalahari Mall.
Visiting new places and seeing new things develop our children’s way of
seeing the world… way of thinking about themselves and their own
destination. “One’s destination is never a place, but a new way of
seeing things.” Henry Miller
Before the last stop one of the learners wanted to know: “Miss, does
the Mall know that we are coming?” Luzanne replied: “Yes, I warned
everybody!”
Rehaldo showing off his goats
Between the vineyards
Johan Bouwer - developing new
ways of thinking
Noah Webster was born on 16 October
1758 and Dictionary Day is celebrated
worldwide in his honor. Webster
commenced his studies at Yale University
at the young age of 15. He compiled the
first American dictionary.
Teenagers from Roepersfontein and
Soverby School had educational fun with
Anzil Kulsen (famous writer) and Karsten
Albert Heijn staff on International
Dictionary Day. During this Reading
Festival meanings and synonyms of
unusual words were researched and
dramatized. Knowledge was expanded,
relationships were built and hope
increased. The concept - “I CAN” was
developed.
I CAN!!!
NEW DESTINATIONS…
NEW WAY OF SEEING THINGS
Mnr Kgwadi David Mmotsa van is op 10 Oktober aan ‘n hartaanval oorlede. Hy was skoolhoof daar van 2011 tot en met sy dood. Tong is een van die skole waar ons betrokke is met ‘n rekenaarsentum in Nood Wes. Baie sterkte aan sy familie asook almal by die skool. Ons dink aan julle in die moeilike tyd.
Tong Comprehensive Secondary School in Ganyesa neem afskeid
van Skoolhoof.
-
Page 10 Volume 46, November 2015
TOUGH ENOUGH TOUGH ENOUGH TOUGH ENOUGH
During the holiday children from Jogebed House were empowered by Karsten/
Albert Heijn to be tough enough (assertive) to face the world of bullies. Bullying
is a big problem that affects many children. Being bullied can make kids feel really
bad and negative about themselves. Children should know: “I am not bad when I
feel bad.”
Life Skills were transmitted. If you are bullied… realize and remind yourself: “I do
not deserve it.” Stay calm. Be confident. Act tall. Make eye contact. Talk clearly
or give the bully the silent treatment. Bullies want to see their victims threatened,
angry or crying. Do not try to become like the bully or be part of the group.
Keep your own identity. Stay away from people where you have to make excuse
for who you are. Surround yourself with positive friends with good values. Talk
to an adult that you trust.
Izaan Pieters from Roepersfontein
sharing her experience about bullies at
school.
Playing fruit salad!
Soverby Primary School
added colour to Karsten
Albert Heijn’s sports event
at Roepersfontein. An-
tioneth van Rooyen
(assistant teacher) com-
mented: “Our drum major-
ettes started as a dream in
2013 during one of our
Grade 7 tours to the West-
ern Cape. Diazville Primary
School welcomed Soverby
with a fish braai and
showed off with drum ma-
jorettes. Those girls stole
our hearts. They donated
our uniforms. Since then
our girls danced with pride
and passion and put our
school on the map. A new
dream awakened and every
girl at Soverby Primary
wants to be part of the
DRUM MAJORETTES!
Soverby’s teachers are vi-
brant and they change chal-
lenges into opportunities
and dreams into reality.”
Range of activities Karsten/Abert Heijn staff offer a range of holiday
activities. Aftercare learners on Roepersfontein,
Blouputs and Kromhout participated in life skill
programs. KYCDP students facilitated group
discussions. Through peer-to-peer facilitation
good values are transmitted to our children.
NETBALL WINNERS
First: Kromhout
Second: Blouputs
Third: Raap en Skraap
Rudi Slabbert announced Raap and Skraap as soccer winners
To show that employment matters to us,
Karsten/Albert Heijn organized a sports day at
Roepersfontein for the Northern Cape Karsten Farms. On 6 October big
bunch of energetic Karsten-employees arrived with whistles, big muscles,
and broad smiles. They had one thing on their mind: to win!
We recognize and congratulate the following local hero’s.
SOCCER WINNERS
First: Raap en Skraap
Second: Kromhout
Third: Klein Pella
Despite the healthy competition amongst the farms, we are all part of ONE
family. The aim with events like these is to create a positive workplace. We
recognize the productivity of our employees and generosity of our
employers. Our sports day was a celebration of teamwork and employee
morale.
EMPLOYEES MATTER
Jannetje Slabbert announced the netball winners
Kromhout celebrating their victory
-
Volume 46, November 2015
On Saturday October 10 we took the road to
Bela Bela for the Educational Creative con-
ference, not knowing all the artistic side we
will developed.
Very careful, yet excited, each of us select a reading
that we want to go to, with the idea to be more cre-
ative for our learners. We decided to tackle the lec-
tures together as two heads are better than one. Sr.
September and Jacobus said after the first reading
how interesting they found the presenters. They made you feel so comfortable.
By the end of the first day, the ideas were dancing out of our heads and we could
not wait for what the second day posed. As Kobus Neethling and his team cele-
brate the 10th anniversary of the Educational Creative Conference, we end the day
on a high note dancing with the Idol finalist Bongi.
On day two the presenters each got three minutes to talk
about what they offer in their session, and why you should
attend the session. To highlight the world class quality of
the Conference presenters from around the world, Ireland,
USA, Holland, Iceland, China and South Africa! A day packed
with new ideas and pleasant speakers Kobus Neethling in-
clude on how many schools pass rates have improved and how creativity can
affected learners positively. How wonderful to know
you can turn your world into a dance floor.
Day three break and we attended the last two ses-
sions with the largest enthusiasm. Yet you cannot
help but shake a slight lump in the throat to say
goodbye to all new Beyonders we have met, with a great smile danced back home.
The Beyonder Creativity Programme addresses the challenges of today and tomorrow.
The programme presents “Beyonder” tools that will assist stretching each and everyone within the company to produce the ultimate personal and organizational perfor-mance.
It addresses paradigms that have become obso-lete and changes these out-dated methodologies into cutting edge models and approaches. Without creativity you can never have an edge this pro-gramme provides that special edge.
We take you on a journey from ordinary to
Beyondness and then assist in sustaining this
journey for years to come.
Taking you from Ordinary to Beyondess.
Turn Your World Into a KOBUS NEETHLING