tot Federale Raad – Op Saterdag 9 April 2016 is Frans ......Please submit all Cv`s via our...

1
In die landdroshof vir die distrik van VENTERSDORP gehou te VENTERSDORP Saaknommer 25/2016 in saak tussen: VENTER PEET, Eksekusieskuldeiser en HENDRICK KHATAHAZILE MHLABA, eksekusieskuldenaar Kennisgewing van geregtelike verkoping van roerende eiendom. Ten uitvoerlegging van ‘n vonnis van die Landdros, VENTERSDORP gedateer 04/03/2016sal ondervermelde goedere om 11h00 op 26 Mei 2016 per publieke veiling te WINKELNO 1, MARKSTRAAT 35 deur die BALJU vir die Landdros van BALJU LANDDROSHOF VENTERSDORP aan die hoogste bieer vir kontant verkoop word, naamlik: 1X MALUTI CATARING FRIDGE. 1X RED TRAILER. GETEKEN te POTCHEFSTROOM op die 27 ste dag van April 2016. (get) THEUNIS JOHANNES NAUDE. Eiser se Prokureurs. NAUDE STEYN PROKUREURS ING. DU PLOOUYSTRAAT 72A. POTCHEFSTROON 2520. Epos: [email protected] | tel: 018 293 1753 | verw: H Naude Leernr:PV0059 p 11 06 May 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Production Manager - underground (Rtb) Rneg. Minimum 10 yrs experience & extensive knowledge of Platinum. RST000647 Rigger (Rtb) Rneg. Need Gr12 and Trade Certificate Section 3. RST000618 Sales Rep – FMCG (Rtb) R5 000 – R10 000 p/m + benefits. Previous exp in the clothing industry as sales rep. RST000638 Diesel Mech (Rtb) R15 000 – R20 000 p/m. With Section 13/28 trade certificate. At least 4 years Mercedes experience. RST000648 Maintenance Fitter – Bakery Equipment (Klerksdorp) Rneg. RST000644 Refrigeration Unit Assembler (Jhb Selby) R5 000 – R7 000 p/m. Basic Refrigeration & Aircon knowledge with Matric. Need Welding, pipe bending, Brazing, Flaring & Gassing. RST000640 Counter Sales (Rtb) Rneg. At least 3 years previous exp, knowledge of all electrical equipment. RST000639 Electrical Sales Rep (Rtb) Rneg. Previous experience in the mining industry would be an advantage. At least 5 years Electrical exp. Own Transport and valid drivers license. RST000645 Tel: 014 592 1791/4 40A Heystek Street, Rustenburg Please submit all Cv`s via our website: www.infopersonnel. co.za or email application to [email protected] with relevant reference number. Please note that Info Personnel will UNDER NO CIRCUMSTANCES charge candidates a fee for placements. Koster – Op Saterdag 9 April 2016 is Frans Potgieter, ’n inwoner van Koster, verkies deur die Noordwes Provinsiale Raad tot Federale Raad verteenwoordiger vir die Noordwes- provinsie. Die Federale Raad is die hoogste gesag en beleidmakende liggaam van die Vryheidsfront Plus en elke provinsie stuur 11 afgevaardigdes na die Raad. Hy maak deel uit van die verteenwoordiging span, wat Noordwes provinsie op die Federale Raad van die Vryheidsfront Plus sal verteenwoordig. As ’n verteenwoordiger is hy verkies om nie net te deel in die pligte en werksaamhede van die Federale Raad en te verseker dat alles nodig gedoen word ter bevordering van die misie, belang en organisasie van die Vryheidsfront Plus nie, maar gee dit hom ook ’n platform waar hy ons Provinsie as- ook Kgetlengrivier Munisipale gebied op ’n nasionale vlak kan verteenwoordig en onder andere, plaaslike regerings aangeleenthede kan aanspreek deur dit voor te lê aan die hoogste gesag van die party. Voorwaar ’n groot eer, maar ook ’n groot verantwoordelikheid wat hom en Kgetlengrivier te beurt geval het. Baie geluk Frans en baie sterkte! Amandelbult – Anglo American Platinum reported on Friday, 29 April 2016, that after 347 days without a loss-of-life at the Company’s opera- tions, two employees were fatally injured in an incident involving a winch rope at the Tumela mine at Amandelbult on Tuesday 26 April 2016. Anglo American Platinum CEO, Chris Griffith, commented; “Our sincerest condolences are with the families, friends and colleagues of all involved in this terrible incident who we are assisting and supporting at this very sad time. As is the case following such incidents, an independent and com- prehensive process is under way to make sure we all fully understand the circumstances and that we learn from them to create an ever safer work environment for our people.” Frans Potgieter Koster inwoner verkies tot Federale Raad Two Anglo Fatalities

Transcript of tot Federale Raad – Op Saterdag 9 April 2016 is Frans ......Please submit all Cv`s via our...

Page 1: tot Federale Raad – Op Saterdag 9 April 2016 is Frans ......Please submit all Cv`s via our website: . co.za or email application to cv@infopersonnel.co.za with relevant reference

In die landdroshof vir die distrik van VENTERSDORP gehou te VENTERSDORPSaaknommer 25/2016in saak tussen: VENTER PEET, Eksekusieskuldeiser en HENDRICK KHATAHAZILE MHLABA, eksekusieskuldenaarKennisgewing van geregtelike verkoping van roerende eiendom. Ten uitvoerlegging van ‘n vonnis van die Landdros, VENTERSDORP gedateer 04/03/2016sal ondervermelde goedere om 11h00 op 26 Mei 2016 per publieke veiling te WINKELNO 1, MARKSTRAAT 35 deur die BALJU vir die Landdros van BALJU LANDDROSHOF VENTERSDORP aan die hoogste bieer vir kontant verkoop word, naamlik: 1X MALUTI CATARING FRIDGE. 1X RED TRAILER. GETEKEN te POTCHEFSTROOM op die 27 ste dag van April 2016. (get) THEUNIS JOHANNES NAUDE. Eiser se Prokureurs. NAUDE STEYN PROKUREURS ING. DU PLOOUYSTRAAT 72A. POTCHEFSTROON 2520. Epos: [email protected] | tel: 018 293 1753 | verw: H Naude Leernr:PV0059

p 1106 May 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Production Manager - underground (Rtb) Rneg. Minimum 10 yrs experience & extensive knowledge of Platinum. RST000647Rigger (Rtb) Rneg. Need Gr12 and Trade Certifi cate Section 3. RST000618Sales Rep – FMCG (Rtb) R5 000 – R10 000 p/m + benefi ts. Previous exp in the clothing industry as sales rep. RST000638Diesel Mech (Rtb) R15 000 – R20 000 p/m. With Section 13/28 trade certifi cate. At least 4 years Mercedes experience. RST000648Maintenance Fitter – Bakery Equipment (Klerksdorp) Rneg. RST000644

Refrigeration Unit Assembler (Jhb Selby) R5 000 – R7 000 p/m. Basic Refrigeration & Aircon knowledge with Matric. Need Welding, pipe bending, Brazing, Flaring & Gassing. RST000640Counter Sales (Rtb) Rneg. At least 3 years previous exp, knowledge of all electrical equipment. RST000639Electrical Sales Rep (Rtb) Rneg. Previous experience in the mining industry would be an advantage. At least 5 years Electrical exp. Own Transport and valid drivers license. RST000645

Tel: 014 592 1791/440A Heystek Street, Rustenburg

Please submit all Cv`s via our website: www.infopersonnel.co.za or email application to [email protected] with relevant reference number. Please note that Info Personnel will UNDER NO CIRCUMSTANCES charge candidates a fee for placements.

Koster – Op Saterdag 9 April 2016 is Frans Potgieter, ’n inwoner van Koster, verkies deur die Noordwes Provinsiale Raad tot Federale Raad verteenwoordiger vir die Noordwes-provinsie.Die Federale Raad is die hoogste gesag en beleidmakende liggaam van die Vryheidsfront Plus en elke provinsie stuur 11 afgevaardigdes na die Raad. Hy maak deel uit van die verteenwoordiging span, wat Noordwes provinsie op die Federale Raad van die Vryheidsfront Plus sal verteenwoordig. As ’n verteenwoordiger is hy verkies om nie net te deel in die pligte en werksaamhede van die Federale Raad en te verseker dat alles nodig gedoen word ter bevordering van die misie, belang en organisasie van die Vryheidsfront Plus nie, maar gee dit hom ook ’n platform waar hy ons Provinsie as-ook Kgetlengrivier Munisipale gebied op ’n nasionale vlak kan verteenwoordig en onder andere, plaaslike regerings aangeleenthede kan aanspreek deur dit voor te lê aan die hoogste gesag van die party. Voorwaar ’n groot eer, maar ook ’n groot verantwoordelikheid wat hom en Kgetlengrivier te beurt geval het. Baie geluk Frans en baie sterkte!

Amandelbult – Anglo American Platinum reported on Friday, 29 April 2016, that after 347 days without a loss-of-life at the Company’s opera-tions, two employees were fatally injured in an incident involving a winch rope at the Tumela mine at Amandelbult on Tuesday 26 April 2016. Anglo American Platinum CEO, Chris Griffith, commented; “Our sincerest condolences are with the families, friends and colleagues of all involved in this terrible incident who we are assisting and supporting at this very sad time. As is the case following such incidents, an independent and com-prehensive process is under way to make sure we all fully understand the circumstances and that we learn from them to create an ever safer work environment for our people.”

Frans Potgieter

Koster inwoner verkies tot Federale RaadTwo Anglo

Fatalities