Boland (April) Laerskool

16
GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News APRIL 2014 BOLAND PRIMARY SCHOOL LAERSKOOL WHAT TO FIND INSIDE In the house Health OPPI Spyskaart AWSUM! AWSUM! AWSUM! AWSUM! Around the house School News Lifestyle WIN with your selfie Post and win! The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win. Submit as many selfies as you want! Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! One lucky person will win a meal voucher for 2 at Proviant Restaurant in the Paarl. If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well! Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to win a R1 000.00. Go to www.facebook.com/AWSUMNews Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us. P2 CrossFit Uitdaging P3 Go for gas

description

 

Transcript of Boland (April) Laerskool

Page 1: Boland (April) Laerskool

GRAT

ISFR

EE

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News

APRIL 2014 BOLANDPRIMARY SCHOOL LAERSKOOL

WHAT TO FIND INSIDE

In the house

Health

OPPISpyskaart

AWSUM!

AWSUM!

AWSUM!AWSUM!

Aroundthe house

SchoolNews

Lifestyle

P3Die “Perfekte”

Ouers

P3Die “Perfekte”

Ouers

P3Is it a cold

or flu?

P3Is it a cold

or flu?

WIN with

your selfie

Post and win!

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get

selfing and start liking for your chance to win.

Submit as many selfies as you want!Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes

means more chance at winning! One luckyperson will win a meal voucher for 2 at

Proviant Restaurant in the Paarl.

If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to win a R1 000.00. Go to www.facebook.com/AWSUMNews

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a

Facebook private message from us.

P2CrossFit

Uitdaging

P3Go for gas

Page 2: Boland (April) Laerskool

APRIL 20142

NEWS / NUUS

Lifestyle

Die AWSUM redaksie se CrossFitDit is reeds maand drie nadat die AW-SUM redaksie die CrossFit uitdaging aanvaar het en een van ons redak-sielede het al reeds meer as 10kg verloor. Twee van die lede het hier-die maand slapgelê omdat tyd (soos genoem in die vorige uitgawe) `n ver-skoning begin word het, maar belowe dat hulle in maand vier hulle beste sal gee.

Ons het dit goed gedink om ons redak-sielid wat so baie gewig al verloor het die volgende vrae te vra.

Wat maak CrossFit anders as ander oefening?Dit is ’n klomp verskillende oefeninge en sportsoorte gekombineer. Jy is al-tyd in mededinging met jouself om jou gewigte swaarder te maak, die afstande te rek, die hoeveelheid repetisies meer te maak in die kortste moontlike tyd. Juis omdat dit so ’n groot verskeiden-heid oefeninge insluit, maak dit oefen-ing altyd interessant. Dis lekker as nie-mand weet wat kom nie, want anders kan deelnemers voor die tyd net vir daardie spesifieke uitdaging voorberei.

Is CrossFit net vir die fikses?Of jy nou ’n ma is wat gewig wil verloor, ’n sakeman is met min tyd wat net van jou stresvlakke ontslae wil raak of ’n ernstige atleet is, CrossFit is vir almal. Boonop word dit gewoonlik in groepe gedoen en daar is ’n sterk samehorig-heidsgevoel onder die deelnemers.

Wat as ek nie kan bybly by die groep nie?Uiteindelik ding jy net met jouself mee om jou eie vermoëns te verbeter. Jy werk teen die horlosie en jou eie per-soonlike beste. Dit is ongelooflik om

te sien hoe mense se selfvertroue ver-beter. Dit is ’n wonderlike gevoel van sukses as jy jouself nie eens een keer kon optrek met ringe nie, en skielik, ná weke se probeer en inspanning dit vyf of tien keer ná mekaar kan doen.

Het jy `n boodskap vir ons lesers?Daardie halfuur wat jy in die boks klim, is dit net jy en wat jou liggaam jou in staat stel om te doen. Dan vergeet jy van alles wat buite die boks gebeur, jou werk, die probleme by die huis, jou kinders en jou geld.

wingerddie

kos wyn kuier

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day.

Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a unique baunique barrel menu that will make you come backfor more.

All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant atProtea Hotel Stellenbosch,Techno Avenue, Techno Park.Tel +27 (0)21 880 9559 ore-mail: [email protected]: www.phstellenbosch.com

Friends, family and our freshly prepared food, meat and deli!

Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 for collection @ Potbelly within 48 hoursMon - Fri: 08:00 - 17:30 Weekends & Holidays: 08:00 - 16:30

Deli-Co Meat & Farm Stall On the R44 between Stellenbosch and PaarlPotbelly Restaurant & Bakery: 021 8755 664Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680

Come and enjoy the important things in life at our new kids-friendly picnic area.

Page 3: Boland (April) Laerskool

EditorMeinette van der Walt021 872 3880 | [email protected]

Graphic DesignerRowan Engledoe021 872 3880 | [email protected]

CONSULTANTS:Theo Smouse | 072 947 7325 | [email protected] van Greunen | 079 275 0419 | [email protected]

NEWS / NUUS

PA A R L

la rochelleHMS

Faurestraat , Paar l – Posbus 21, Hoofstraat , Paar l , Tel : (021) 872 4367 – www. larr ies .co.za

15 April 2014, Dinsdag,

10:0

0 -

18:00

THE STORY OF MY L IFE

21 & 22 MEI 2014

La Rochelle-roos by Ludwig’s Roses

beskikbaar.

Pssst..Ons wil weet...van jou en jou vriendeSo stuur vir ons jou foto’s!

Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou

familie...en dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad geplaas word.

Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of

neem `n selfie en stuur dit!

Of sms jou foto na 43366Onthou om in jou e-pos die volgende te sit:

- Watter skool- Byskrifte soos bv jou vriende se name (opsioneel)- `n Boodskap (opsioneel)(Fotos word slegs geplaas indien goedgekeur deur die AWSUM redaksie)

Stuur jou nuus na [email protected]

NEWS / NUUS

Lifestyle3APRIL 2014

Page 4: Boland (April) Laerskool

Go for gas

“Wineland Gas has been in operation since May 2013. Whilst a new business in the Boland area, the Certified Installer has been in the business in Sasolburg for over 10 years.

The Boland area has a lot of potential with regards to Gas Installations, however, the most common observation is how may residential and commercial installions have been installed

incorrectly and do not adhere to the standards and regulations prescribed by LPGSASA. Get Your Gas Installations Certified Today!We sell LP Gas for residential and commercial use. We offer a refill service on all other types and sizes of cylinders for domestic use. We offer a delivery service.

A SAFE POLICY IS THE BEST POLICY.

Dye your Easter eggs

Hint: You can either hard-boil eggs before you dye them, or blow them after dyeing. To reduce the chances of your eggs cracking when hard-boiling, use very fresh eggs and make sure they are at room temperature. Cook in a small saucepan so eggs move around less, and remember they should simmer rather than boil.

To blow eggs, use a long needle to make a small hole at each end of egg. Place your mouth on one end and blow the contents into a bowl. Rinse egg out with water and a little vinegar then allow to dry on paper towels.

What you will need:Hard-boiled or fresh eggs, Food colouring, White vinegar , Measuring spoons and cup, Bowl, Spoon, Paper towels, Round stickers, Painters’ removable tape, cut into thin strips.

Arrange stickers on egg Dip eggs in dye Dry & remove stickers

Step-by-step:

How to dye:Fill a bowl with 3 cups hot water, 2 tbs vinegar, 3 capfuls blue food colouring and 1 capful red food colouring. Mix to combine, then dip eggs in, carefully removing with a spoon when they reach desired

www.homelife.com.au

The rapidly increasing cost of electricity has resulted in a growth in popularity among many South African home-owners to utilise gas installations in their homes. However, most homeowners are unaware that there are specific regulations that they must comply with when installing gas equipment in their homes to ensure their insurance policy remains valid.

APRIL 20144

NEWS / NUUS

Around the house

Page 5: Boland (April) Laerskool

Baie maal word ouers gekonfronteer deur iemand wat jou daarop wys dat jou kind sukkel om te konsentreer of dat sy aandag maklik afgelei word van sy take en hy die hele klas op horings neem. Ander kere weer is sy ʼn dromertjie wat te lank neem om haar take te voltooi. Na hierdie geselsie begin ons die internet deursoek vir tekens en oplossings...maar wat as die oorsaak dalk ontoereikende sensoriese prosessering kan wees?

ATHV is die “neurologiese sindroom gekenmerk deur ernstige en aanhoudende aandag afleibaarheid en impulsiwiteit met of sonder konstante beweging”, waarteenoor SPS omskryf word as ʼn “neurologiese probleem wat beïnvloed hoe ʼn persoon sensoriese inligting inneem, organiseer en gebruik om elke dag te funksioneer”. Te veel, te min of verkeerde sensoriese stimulasie kan motoriese koördinasie verswak, lei tot verhoogde beweeglikheid, aandag tekort asook impulsiwiteit terwyl die kind op soek is na die optimale sensoriese insette. (Carol Stock Cranowitz)

Die tekens en simptome by beide van hierdie toestande sluit in impulsiwiteit, verhoogde beweeglikheid en ook aandag afleibaarheid. Hierdie twee diagnoses lyk in baie gevalle dieselfde.

Sensoriese Prosessering Steuring (Sps)of aandag tekort Hiperaktiwiteit Versteuring (Athv)

In werklikheid is dit twee verskillende toestande wat elkeen op sy eie wyse aangespreek moet word vir optimale resultate.

Voordat ʼn diagnose gemaak word, moet egter na die geheelbeeld gekyk word. Wanneer, waar en hoe gereeld word ontoereikende aandag en konsentrasie gesien? Is daar dinge wat die kind probeer doen om sy aandag te verbeter en wat is afwesig of teenwoordig wanneer die kind wel kan konsentreer?Help dit wanneer die omgewing stiller en rustiger is en die beligting minder intens is? Help diep druk, soos ʼn massering of ʼn lekker stywe druk van ʼn ouer? Kan stoot en trek aktiwiteite gebruik word die kind meer gereed vir leer te maak? Dan is ʼn sensoriese dieet, saamgestel deur ʼn arbeidsterapeut vir die kind se spesifieke behoeftes, dalk net die beste medisyne vir ʼn kind wat sukkel met aandag afleibaarheid as gevolg van SPS.

Vir meer inligting kontak my gerus by 0836018263 of [email protected] of lees

• The out of sync child – Carol Stock Cranowitz (2005)

• Growing an in-sync child – Miller & Fuller (2006)

Nadia Fourie-ArbeidsterapeutPret en Leer Opvoedkundige Sentrum

Know your bones in your body

...all of different shapes and sizes relat-ing to their position and function. Bone development and growth starts while we are still in our mothers’ womb and the composition and structure of bones change continually during our entire lifespan.

Children’s bones are growing in both ways; adults’ bones have stopped grow-ing in length. Growing bone has inherent areas of weakness due to the growth process. In fact, children’s tendons and ligaments are relatively stronger than the growth plate; therefore, with severe trauma the growth plate will give way before the ligament.

Adolescents who are in the peak period of linear growth (a growth spurt) are most vulnerable because of imbalances in strength and flexibility. Sports involv-ing contact and jumping have the great-est injury risk.

The harder kids play, the harder they

fall. The fact is, broken bones, or frac-tures, are common in childhood and often happen when kids are playing or participating in sports. Most fractures occur in the upper extremities: the wrist, the forearm, and above the elbow. Why? When kids fall, it’s a natural in-stinct for them to throw their hands out in an attempt to stop the fall.

It is important to remember that being active is crucial for the development of bone. Weight bearing will stimulate new and stronger bone development and will delay the process of losing bone density. Along with weight-bearing ac-tivities, a healthy diet will also support the development of bone.

So important: bone is living and con-tinuously developing and adapting to our life, so if we want our bones to sup-port us as we go through life we have to support our bones by living and eating healthy.

By Dr. Nicola Grobler

There are 206 bones in your body...

Dye your Easter eggs

www.homelife.com.au

NEWS / NUUS

Health5APRIL 2014

Dr. Alta Vogel praktiseer nou ook in die Paarl Woensdae - 80 Main Rd. Vir verdere inligting, gaan na www.natural-med.co.za of skakel 021-8872177.

Page 6: Boland (April) Laerskool

APRIL 20146

NEWS / NUUS

See what specials to grab in your area!

Cut this out and keep it safe

April maand: Kuier ons binne of buite?Herfs is hier! Met die winter om die draai is die vraag –kuier ons by Proviant se ingeboude vuurherd of geniet ons nog d i e laaste somer met Proviant se enorme buite kuier area met sitplek vir oor die 200 kliente. Met kinderpartytjies wat nogsteeds onder ons buite area se afdak kan geskied in geval van reen is ons die perfekte plek om in alle behoeftes te voorsien.

Wat ookal jou voorkeur Proviant kan bedien. Ons spyskaart dek van tradisionele etes soos boboties,kerrie afval,lamskenkels ens.Ons voorsien ook vars gebakte pasteie en plaasbrood.

April/MayOPPI SPYSKAART

PAARL

Potbelly Coffee Shop & Bakery | 021 863 2391

R44 Stellenbosch to Paarl

Breakfast:

Traditional english breakfast, eggs benedict, crispy salmon and cream cheese croissants, omelettes.

De Oudestoep | 022 433 3154Winter Specials vanaf 1 Mei 2014Lekker winter specials - (Bredies en Boerekos vanaf R25.00)Elke dag Sop = R10.00Sop + 2 Snye Brood = R12.00

Kontak ons gerus vir ons daaglikse bredie en boere-kos special.

PAARL MOORREESBURG

PAARLNoop | 021 863 3925

Open Mondays - Saturdays 11:00 am till late.127 Main Road Paarl.

APRIL SPECIAL

376 Main Rd, Paarl (Next to Freezerland - Jock de Villiers Building) PARKING AT THE BACK | 021 872 3547

Breakfast, Illy Coffee, Dammann Frères Tea, Red Espresso, Lunch, Delightfull

Cakes, Pantry & Gifts

Ralphs Deli Burger & Coke - R70.00

Classic Burger & Coke - R65.00

Lunch:

Famous Potbelly pies, harissa chicken salad, home-made 200g beef burgers,chicken andavo wraps.

Page 7: Boland (April) Laerskool

NEWS / NUUS

7APRIL 2014

van 11h00 - Kombuis sluit250g SUPER sirloin steak+ eier, tjips & sous

van 11h00 - 19h00

Page 8: Boland (April) Laerskool

“Dag Sonder Skoene”

Noord-Eind Pretloop

Noord-Eind Personeel doen Shadow shift by Pasadena Spur in Paarl

Noord-Eind Netbal

Fanie Viljoen Family Festival (De Poort: 14-15 March 2014)

Gr. 3 Educators

O.10 TennisspelersWorkers

Geskiedenis Projek Grade 6 outing

Die leerders van Laerskool Courtrai skenk met oop harte hul ou skoene aan minder bevoorregte kinders.

Oud en jonk het op Saterdag 15 Maart aan die skool se Pretloop deelgeneem wat deur McDonalds geborg is.

Op Dinsdag 25 Maart het die personeel die ouers en leerders aangenaam verras deur as kelners op te tree by die Pasadena Spur in die Paarl. Oud en jonk het die aand saam geniet.

Die o.13A-netbalspan het op Vrydag 21 Maart 2014 aan ‘n sportdag by Hoërskool Porterville deelgeneem. Die span het 3 wedstryde gespeel teen onderskeidelik Porterville (14-11), HMS Paarl (18-14) en Laerskool Mikro (18-15) van Kuilsrivier gespeel. Hulle het al die wedstryde gewen. Die spelers van die dag was Lara Mouton (hulpdoel) en Luchelle Houndsome (senter). Die span het ook Dinsdag, 25 Maart 2014 teen ‘n toerspan van Laerskool Hartenbos gespeel. Die telling was 11-9 in Noord-Eind se guns. Voorwaar ‘n span om dop te hou.

Well known writer, Fanie Viljoen came to address the learners about his books. The children enjoyed listening to him.

Daar was ‘n kompetisie waartydens leerders kolwyntjies versier het. Elke leerder het 2 kolwyntjies versier. Hulle

Kosverkope The reptile show at the Family Festival was a great hit!

By die Familie Fees was daar heerlike speletjies om die jongspan mee te vermaak.

Sales tent

Aktiwiteite

The 2013 Gr. 3 educators from Courtrai Primary School received a certificate of recognition for overall excellence in outcomes in Gr. 3 Mathematics in 2013.

Die volgende 0.10 tennisspelers is opge-neem in die Boland-Sentraal span.

Two of our workers, Johannes and Randall are loading new desks which will soon be placed into the new classrooms.

Die Gr. 4A1-klas van mev. Emmeline van Lill het ‘n projek aangepak oor die geskiedenis van die Paarl.

The Grade 6 learners went on a camp during the long weekend. They did sight-seeing and enjoyed a number of activities.

Ajah Klaver, Margret Nieuwoudt, Lize Verreynne en Sumarié Havinga. Afwesig: Reinhard Barnard.

een kon self eet en die ander ko lwyn t j i e s is na die o u e r t e h u i s geneem as ‘n bederf vir die bejaardes.

APRIL 20148

NEWS / NUUS

Laerskool Courtrai

Laerskool Noord-Eind

Page 9: Boland (April) Laerskool

Edublox lees- en leerklinieke spesialiseer in opvoedkundige intervensie wat breinoefeninge-, lees-, spel- en

begripsopleiding behels wat kinders se potensiaal ontsluit en hulle help om vinniger

te lees en meer effektief te leer.

- Wetenskaplike assessering - Weeklikse klasse (Gr R – 12) - Intensiewe vakansiekursusse

- Intensiewe 1 op 1 hulp - Studiemetodes (Gr 4 -12)

Ons maak lees en leer maklik!

EDUBLOX Lees- en Leerkliniek

LEES. LEER. PRESTEER. www.edublox.co.za

Dorpstraat 9, Paarl Louna Spies

(021) 872 5040 [email protected]

www.edublox.co.za Lees. Leer. Presteer

Kontak enige van ons 20 takke vir meer

inligting!

Interne Redenaarskompetisie – wenners Graad 6- en 7-afdeling.

Toekenningsgeleentheid – “New Comer”

Indoor hokkie

Tweekamp kampioenskappe

Gim NW-klub muntlegging

Toer na Gauteng

Tennis

Atletiek

Interne Redenaarskompetisie

Zandri van Zyl is by die Wes-Kaap Provinsiale toekenningsgeleentheid aangewys as die ‘New Comer’ van die jaar na haar Internasionale optrede vir gimnastiek. Zandri sal later in die jaar die Wes-Kaap verteenwoordig by die Nasionale Sporttoekeningsgeleentheid.

Baie geluk aan hierdie leerlinge van Laerskool Gimnasium wat in die Foxes en Scorpions Indoor hokkiespanne opgeneem is.

Die volgende leerders van Laerskool Gimnasium gaan Boland tydens die SA Tweekamp Kampioenskappe verteenwoordig, wat op 5 April te Potchefstroom plaasvind.

Die Gim NW-klub het met groot entoesiasme ‘n muntlegging gehou vir die Paarlse DBV. Almal het heerlik gepak aan die letters wat in die saal opgestel was.

As voorbereiding vir die wintersportprogram het Laerskool Paarl Gimnasium ‘n toer onderneem na Gauteng. Laerskool Gimnasium het gekompeteer in hokkie vir seuns en dogters, asook netbal en rugby. Hul het teen Laerskool Menlopark, - Garsfontein en – Monumentpark gespeel. Verskeie opvoed-kundige instansies is ook besoek. Hier is die toergroep voor die Voortrekkermonument.

Die 0/13 A en B asook 0/11 A tennisspelers van Klein Gim het aan ‘n baie suksesvolle dubbelstoernooi by Laerskool Eikestad deelgeneem.

Baie geluk aan al die Boland atlete wat die 8ste Maart aan die Wes-Kaapse Atletiekkampioenskappe deelgeneem het. Ons is baie trots op julle. Geluk aan Elke van der Westhuizen wat 2de plek in die 100m o/11, 3de plek in die 80m o/11 en ’n silwermedalje in die aflosse behaal het.

FRESH EGGS ARE BETTER FOR BAKING.

NEWS / NUUS

Laerskool Paarl Gimnasium9APRIL 2014

Page 10: Boland (April) Laerskool

Vioollesse Museum Exhibition Leerderraad Tegnologie-projek

Entrepreneurs Day

Bolland Tennis

Fun Walk

Dag sonder skoene Uitstappie

Litnum-toekenning

AMESA deelnemers

Vioollesse word aangebied deur Mev Lientjie Olivier in samewerk-ing met Piet de Beer, ‘n befaamde violis.

The Grade 4s visited the Taal Monument and museums in town. They then made their own museum exhibitions.

Stephnie Pietersen is as Voorsitter en Leanka Lom-bard as Sekretaresse van die Leerderraad vir 2014 aangewys.

Graad 7-leerders besig met ‘n interessante Tegnologie- projek.

Wednesday, 26 March, was cold and wet and everyone was hungry - perfect timing for the Foundation Phase Entrepreneurs Day with lots of tasty treats and crafty gifts to buy.

Op Saterdag, 8 Maart, is Kei-sha Davey vir die O/10 Sen-traal Boland Tennisspan gekies.

Tydens ons Dag sonder skoene-projek het ons weer besef hoe bevoorreg ons is. Baie dankie vir die ondersteuning van al ons ouers.

Die Graad 1 klas het die Akwarium besoek. Dit was hope pret en die leerders het elke oomblik daarvan geniet. Baie dankie aan die Graad 1 opvoeders vir hierdie heerlike dag.

Laer Meisieskool La Rochelle is weereens vir ‘n Litnum-toekenning vir Gr. 3 Wiskunde-uitslae benoem. Hierdie skool het ook met trots ‘n toekenning van WKOD vir Gr. 3 en Gr. 6 Wiskunderesultate ontvang.

Ons leerders het tydens September 2013 aan AMESA deelgeneem. Dit is ‘n landswye Wiskunde-kompetisie. Ons leerders het baie goed gevaar. Ons het 2 silwer en 5 brons sertifikate verwerf.

Mnr P. de Beer en Mev L. Olivier.

V.l.n.r: Misckhe James, Sammy-Dee Titus, Brunice Botha en Zeta Barker -almal brons. Baie geluk!

On the photo are Zenia Meyer, Grace Nam, Mattaeo St Leg-er, Zoë-Lee Petersen and Megan Williams.

Tel:021 872 4425

APRIL 201410

NEWS / NUUS

La Rochelle Primary

We will deliver a meal to your school!

We cater for special nutritional needs (Gluten free, Lactose intolerent, Halaal & Kosher)

Page 11: Boland (April) Laerskool

NetbalTennisspanMiss Winelands

Netbal Dag

Litnum Achievement

Saalitem

Cleanest Class Gr 7 Southern Cape Tour Grade 3 Outing To Giraffe House

Vodashop/Klein Boishaai Ultra Rugbytoernooi

The Dorette Badenhorst Nulaid Netbal Clinic took place on 25 -27 March at Paarl Girls’ High. Learners received training from SA’s best coaches Dorette Badenhorst, Elsunette Du Plessis and Julene Meyer on improving their netball skills. Thank you to our sponsor Nulaid for the netball shirts.

Hierdie dogters is opgeneem in die o/10 Sentraal-Boland Tennisspan. Baie geluk julle!

Ons is trots op Cormari en Teagan (Gr7) wat aan die Miss Winelands deelgeneem het en onderskeidelik 1ste Prinses (Cormari) en 2de Prinses (Teagan) in die Dreamy Diamond - Girls 11 - 12yr gewen het! Geluk mooie meisies!

Paarl Boys’ Primary School and the Grade 3 learners of 2013 recently received an award from the Western Cape Education Department for Excellence in Outcomes for Mathematics. This award was presented to them by Mr Benjamin, the District Director.

Elke week tydens saalbyeenkoms, kry ‘n seun die geleentheid om ‘n kultuuritem te lewer.

The cleanest classes in the Junior and Senior Phases are awarded with a trophy each week during Assembly. We teach our boys to be neat in their person as well as in their environment.

The grade 7’s started their last year in BPS with a tour to the Southern Cape. Here they are having great fun at Die Poort in Mossel Bay.

The Grade 3 classes had a very exciting day at Giraffe House.

Op Saterdag, 15 Maart 2014, het die heel eerste Vodashop / Klein Boishaai Ultra Rugby-toernooi op HJS se velde plaasgevind. Hierdie rugbytoernooi is enig in sy soort, omdat die o.11- en o.13-seuns van 10 verskillende skole die geleentheid gekry het om aan drie kodes rugby deel te neem, naamlik sewe’s, tiens en vyftienman-rugby. Die doel van hierdie toernooi is om die spanne voor te berei vir die rugbyseisoen wat voorlê en om deur middel van die verskeie kodes, te fokus op die ontwikkeling van vaardighede. Geen tellings is gehou nie en die spanne wat die aanskoulikste rugby gespeel het, is aangewys deur ‘n paar gesoute rugby-kenners soos Adri Meintjies, Theo Kleynhans, Pierre Ribbons, Renford Dazel, Ricardo Croy, Leon van den Heever, Johnny Trytsman en Marnus Hugo.

Die 0/14 span was die algehele wenners van die Netbal dag gehou by Hoër Meisies Skool Paarl op 14 Maart 2014. Skole van die Kaap, Boland en sover as Oudtshoorn gaan hier deelneem.

Agter v.l.n.r: M van Zyl (skoolhoof), Thea de Lange, Chriss-Mart Kleynhans, Margeauz van der Merwe, Kristie Truter, Eldonè Potgieter, Karla Borg, Mia de Villiers, C Scultheiss (afrigter). Voor v.l.n.r: Marna Visagie, Jana Grobbelaar, AMicke Mostert.Janke-Martine Viljoen, Aninka Ferreira en Elca

Zulch.

NEWS / NUUS

Paarl Girls’ Primary School11APRIL 2014

Paarl Boys’ Primary School

Page 12: Boland (April) Laerskool

Hanco Alberts in aksie tydens Laerskool Draken-stein se Mini-Krieketdag op 8 Maart 2014.

Hierdie leerders het hul gate uit geniet tydens Laerskool Drakenstein se Grondslag-fase Speletjiesdag op 27 Maart 2014.

Mini-KrieketSpeletjiesdag

Uitslag van WKOD Sistemiese toetse

PersoneelkampToutrek

Dag-sonder-skoene

Kaskarre

Atletiek

Die graad 3-klas van Laerskool WA Joubert van 2013 het ‘n 100% slaagsyfer in Wiskunde behaal in verlede jaar se Sistemiese toetse van die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Dit getuig van harde werk in die skool se hele Grondslagfase en veral in die gr 3-klas. Op die foto is die klas saam met hul onderwyseres van verlede jaar, Letitia le Roux en Skoolhoof, Louis Mouton. Hulle spog met hul toekenning wat in ontvangs geneem is by ‘n spoggeleentheid van die Kaapse Wynland Onderwysdistrik wat plaasgevind het op Woensdag, 19 Maart 2014.

Die personeel van Laerskool WA Joubert het die naweek van 28 Februarie tot 2 Maart ‘n personeelkamp te Waterval – Porterville gehad. Daar is heerlik gebraai, gekuier en gestap in die mooi omgewing. Sommiges het net by die tent gesit en gerus …….. Dit was ‘n lekker spanbougeleentheid en almal het weer nuwe moed vir die res van die jaar !!!

MP van Dyk en PG Human, leerders van Laerskool WA Joubert, het by die SA Toutrekkampioenskappe ‘n silwer medalje in die 320kg -afdeling, gewen.

Wat is dan nou lekkerder as om kaalvoet skool toe te kom! Jou “betaling” is net om ‘n paar bruikbare skoene saam te bring. Hier is die graad 2’s van Laerskool WA Joubert sonder skoene en met die pragtige plakkers wat spesiaal vir dié dag ontwerp is. Só het hulle gewys dat hulle omgee vir hulle wat altyd kaalvoet moet loop.

Op Vrydag 21 Februarie het WA Joubert weer sy jaarlikse kaskarresies gehou. Ten spyte van die hitte was die kompetisie straf. Al die leerders het dit vreeslik geniet en het heerlik na die tyd, in en op die waterwurms baljaar.

John-Ross Groenewald (o/12 spiesgooi) van Laerskool WA Joubert is met ‘n rekordgooi as wenner tydens die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe gekroon. Hy is vir al sy harde werk beloon deur as lid van die Wes-Kaapspan aan die SA Kampioenskappe deel te neem en tydens die SA’s het hy met ‘n gooi van 37, 41m ‘n silwer medalje gewen.

Laerskool Drakenstein

APRIL 201412

NEWS / NUUS

WA Jobert

Page 13: Boland (April) Laerskool

Graad 7-uitstappie AthleticsDie graad 7-klas het ‘n uiters suksesvolle 3-dag toer na Kaapstad en omgewing onderneem.

Huguenot is very proud of Lizzy Thompson who was chosen for the Western Cape athletics team and who won a bronze medal at the SA athletics championships.

Advertise HereEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880

Advertise HereEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880

Bybel eteDie graad2-klas het hul jaarlikse bybelse ete gehou. Almal moes soos die bybelse tye aantrek en het aan tipiese bybelse lekkernye soos vye, dadels, olywe, vis, grenate en roosterkoek gemul.

NEWS / NUUS

Hugenote Laerskool13APRIL 2014

PAARL

WELLINGTONAGENT: PRICE E E MANDATE TYPE E E N v E E E E v E N E v N Q N f N NEED E E EE EP ELN EE G E GE EEEE EEF

AGENT: E PRICE E MANDATE TYPE v N - f N E fi N E v N E E k E N P f x x NEED E EE EP ELN EE DY & PLLLG E GE EEE EEF

AGENT: PRICE E E MANDATE TYPE EE ² N N E , NN v N F , , L , E f E k N E f F k NEN v N E E !

WEB REF: E

AGENT: PRICE E MANDATE TYPE E EE E N f ff P E E N N E v N E E N E " E" N q E v k v v f P NEEE EEF EED E G E GE E EPLE E

PAARLLL E

WELLINGTONLL E NNNN N N NN

PEEFE FLE DLEN EZENG

LE E EN L X EY/ YLE

N E EE LL LLDENG EE LL E EELL ND E E LE

LL ELN! LL ELN!

Page 14: Boland (April) Laerskool

Gholfdag

O/13 A Rugby Noord-Boland Skaak WPS @ Gericke Swemgala

WPS @ Gericke Swemgala

SADF Danskompetisie

Boland Tennis & Krieket

Graad 7 projekteO/13 Rugbytruie is geborg deur Imboku.

Perseel verbeteringe aan Laerskool Hugo Rust

Gr6 Voedselverwerkings

Gr1 Pos brieweSwemLaerskool Hugo Rust se Gholfdag was ‘n groot sukses. Die baan was vol en die borge het weereens hulself oortref.

WPS O/13 A Rugby - wen Eikestad dag/aand op 12 Maart 2014. WPS is trots op julle!!!

Ons is trots op ons skaakleerders wat Noord—Boland behaal het.

WPS se uitblinkers by die Gericke Swemgala op Maandag, 3 Maart 2014.

Die afgelope paar maande het ons leerders aan verskeie atletiek- byeenkomste deelgeneem. Ons is trots op ons Boland & Wes-Kaap Atletiek leerders wat so ongelooflik uitblink het!!

Die volgende leerders neem deel aan die SADF danskompetisie—George.

Die graad 7 het hul tegniese en kreatiewe talente gewys om hul “Kake van die lewe-projekte”, waarmee motors oopgebreuk word as hul in ‘n ongeluk is om die insittendes te bevry, te bou.

Ons parkeerarea lyk nou so mooi. Kom kyk gerus!

Die graad 6-groep het die verskillende voedselverwerkings prosesse kom uitbeeld en hul uitstekend van hul taak gekwyt. Juffrou was baie bederf met al die lekkernye.

Die jaarlikse Ouma en Oupadag kruip al nader en ons graad 1-leerders het solank hul briefies met groot opgewondenheid vir ouma en oupa gepos!

Marie, Ses goues ( een vir aflos ) Een silwer en Een brons!!! Ons is pootuit maar ons harte sing! Righardt het soos ‘n ware kampioen geswem - en hom langs die swembad soos ‘n ware sportsman gedra! Gaan nou celebrate! Lovies Lx

Mnr. T. Van Zyl(Imboku) Johan Burger(onder kaptein),Franco van Zyl(Kaptein) en mev. A van Zyl(Imboku). Volledige rugby foto: Agter v.l.n.r Lyle Nieman, Morné Nel, Ulrich Fuls, Martin Minnaar, André Visagé, JP Smith, Adriaan Lategan, Christiaan Langenhoven, Hugo Smit. Middel v.l.n.r JP Beukes, mnr. Pieter Basson, Franco van Zyl(Kaptein), Johan Burger(o/k), mnr Bertie Schreuder, Wian Moggee. Voor v.l.n.r Carl-Heinz Hesse, Xander Veveiros, Charl Swanepoel, Wessel Baard, Rohan du Plooy, Jayden van Wyk

Agter Links: Brain Zake, Adrian Dirks, Jermain Slavers, Indiphele Mtlontlo, Keagan Soldaat, Nevan Damon, Larren Mactavie. Middel Links: Linden Van Rooyen, Ulrich Brown, Kurtlee Kannemeyer, Rudi Opperman, Damian Hopley, Leonardo Cloete. Voor Links: Lyel Rose, Bruce-John Joseph, Curt– Lee Swartz, Tyron Cupido, Tiaan Bester.

Links: Aiden Steyn, Mikhail Harris, Jean Van Zyl, Adrian George, Angie Harris.

Agter Links : Jana Blomerus, Suné Deetlefs, Andrea Wolhuter, Henry Damant, Teana Joubert. Voor Links: Megan Niemand, Anja Joubert, Christiaan Joubert, Jason Ceasar, Wilhelm Visser. Links Bo: Tamar Baas. Regs Agter: Nadia Botha.

AGTER LINKS: Keagan Soldaat, Damian Hopley, Adrian Dirks, Jemain Slavers, Francois Prinsloo, Ulrich Brown, Gabrielle Bennett. VOOR: Chris– Zane Cupido.

Links: Stefmari Burden Boland Tennis. Regs: Bruce—John Joseph Boland Krieket.

Baie geluk aan Adrian Dirks, hy gaan sy SA O/12 seuns titel vir diskus by die SA’s verdedig. Sterkte met die SA’sLinks: Alex Ross, Sonja Williams, Tanecha

Cupido, Wageed Sahabodien

Worcester Primêr

APRIL 201414

NEWS / NUUS

Hugo Rust Laerskool

Page 15: Boland (April) Laerskool

Beesloop

JP Hamman Mari Pretorius Boland Krieket 0/13

Tweekamp

Landsdiens- Spur

Noord-Boland Tennis7’s Rugby: 0/11

Die 20ste Beesloop was weereens ‘n reuse sukses. Die wenner Hazel Hattingh was ongelooflik opgewonde oor haar groot prys van R10 000. Die ander wenners wat elk R 1000 gewen het was Freddie Nel, Fabian Swanepoel, Stephanus Lucas, A Muller en P Stanfliedt. Die ander aktiwiteite kleuterkok, waterkaskenades en draf en stap was een van die hoogtepunte vir al die deelnemers en toeskouers. Glenna het hom ook goed van sy taak gekwyt deur almal rondom hom gelukkig te hou.

Tydens 22-23 Maart het JP Hamman in Port Elizabeth aan die Rok an Rotax Nasionale Toernooi gaan deelneem. Daar was altesaam 25 deelnemers in elke klas en die kompetisie was baie sterk. By die Rok het hy algeheel 4de geëindig en by die Rotax het hy 5de geëindig ten spyte van die feit dat hy in in ‘n ongeluk betrokke was en nie die resies kon voltooi het nie.

Wat meer kan ons sê van die pragtige atleet? Sy het op die SA byeenkoms die volgende uitslae behaal: 150 m – vierde; 100m - 7de; verspring – 8ste en dan die grote – haar aflosspan het ‘n goue medalje verower en boonop nog die SA rekord verpletter!

Juan Cornelissen en Dylan-Cole Setera is in die Boland Krieketspan opgeneem.

Hendrik Botha en Christine van der Merwe gaan binnekort aan die SA tweekampbyeenkoms deelneem.

Die Landsdienslede het as kelners opgetree by die Spur om bietjie geld te verdien vir hul klub.

Ons is trots op hierdie groot groep van leerders wat almal opgeneem is in die Noord-Boland Tennisspan.

Die 0/11’s het aan ‘n 7’s rugbytoernooi te Bredasdorp gaan deelneem en as wenners uit die stryd getree!

Robertson: 023 626 5655

Worcester: 023 347 3827

Kraaifontein: 021 987 4744

NEWS / NUUS

Laerskool Worcester-Oos15APRIL 2014

Page 16: Boland (April) Laerskool

Sistemiese uitslae (Graad 3 en 6). Noordjies is TOPS! Noord-Boland tennisDie Worcester Distrikskantoor het onlangs die sistemiese toets-uitslae, van die afgelope twee jaar, vir alle graad 3 en 6, bekend gemaak. Hierdie uitslae sluit 23 skole in Worcester en omgewing in. Worcester-Noord Primêre skool beklee nie minder nie as SEWE EERSTE PLEKKE en een tweede plek!

Worcester-Noord is so trots op hierdie 13 leerders wat opgeneem is in die Noord-Bolandspan vir tennis. Ons sien uit na die groot hoogtes wat hierdie talentvolle leerders nog gaan bereik!

“ Read around the school! ”Elke klas moes hulle gunsteling storieboek voorstel.

Dierekliniek Markdag Nuwe BussieOns Graad R klasse besoek vir Boland Dierekliniek en leer meer hoe om na jou troeteldier om te sien. Baie dankie aan Dr Wolfaardt en sy personeel vir ons vriedelikke ontvangs.

Kyle Diedericks was die gelukkige wenner van die pragtige Budgie by die Graad 3 Markdag.

Dankie vir die Beheerliggaam Mev Kalolo en haar span wat so hard gewerk het om vir ons skool n nuwe bussie te kon koop.

Worcester Voorbereiding

APRIL 201416

NEWS / NUUS

Laerskool Worcester Noord

2013 - Ons het weer die beste uitslae in Worcester behaal in die Nasionale uitslae vir grade 3 en 6 leerders t.o.v.

Huistaal en Wiskunde.

Graad 4-leerder besig met ‘n witbordles.

2013 - Meeste Eisteddfod inskrywings

in die hele streek. Skool in Wes-Kaap met meeste

deelnemers aan die ATKV redenaars se halfeindrondte.

Hierdie twee leerders het deelge- neem aan die Redenaars SA finaal . Christi Marais (links) en ons SA wenner, Hendré Jacobs (regs).

WORCESTER-NOORD PRIMêRE SKOOL

OPEDAG - 16 APRIL 2014

Spesiaal vir 2015 se speelgroepies, pre-primêr en graad 1 ouers en leerders.

Vier van ons krieketspelers is ge-kies om die Wes-Kaap in Indië te verteenwoordig vanaf 28 Maart.

Ons is baie trots op ons vyf at-lete wat aan die SA - kampioen-skappe deelneem!

2013 - Ons het weer die beste uitslae in Worcester behaal in die Nasionale uitslae vir grade 3 en 6 leerders t.o.v.

Huistaal en Wiskunde.

Graad 4-leerder besig met ‘n witbordles.

2013 - Meeste Eisteddfod inskrywings

in die hele streek. Skool in Wes-Kaap met meeste

deelnemers aan die ATKV redenaars se halfeindrondte.

Hierdie twee leerders het deelge- neem aan die Redenaars SA finaal . Christi Marais (links) en ons SA wenner, Hendré Jacobs (regs).

WORCESTER-NOORD PRIMêRE SKOOL

OPEDAG - 16 APRIL 2014

Spesiaal vir 2015 se speelgroepies, pre-primêr en graad 1 ouers en leerders.

Ons is baie trots op ons vyf at-lete wat aan die SA - kampioen-skappe deelneem!

Vier van ons krieketspelers is ge-kies om die Wes-Kaap in Indië te verteenwoordig vanaf 28 Maart.

Opedag spesiaal vir 2015 se speelgroepies, pre-primêr en graad 1 ouers en leerders.

P ro g ra m : 1 . O p e n i n g i n s k o o l s a a l o m 0 8 : 3 0 . 2 . I n l i g t i n g s e s s i e e n “ p o w e r p o i n t ” a a n b i e d i n g s . 3 . S p o r t v a a r d i g h e d e b e k e n d s t e l l i n g . 4 . B e s o e k d r i e s p e e l g r o e p i e s , d r i e p r e - p r i m ê r e k l a s s e e n v i e r g r a a d 1 k l a s s e .

Die skool en ander grade kan tussen 09:00 en 12:00 besoek word om die werking van die nuutste tegnologie

binne die klasse waar te neem.

Om die regte keuse vir u kind te maak is SO belangrik - kom besoek ons gerus!

Opedag spesiaal vir 2015 se speelgroepies, pre-primêr en graad 1 ouers en leerders.

P ro g ra m : 1 . O p e n i n g i n s k o o l s a a l o m 0 8 : 3 0 . 2 . I n l i g t i n g s e s s i e e n “ p o w e r p o i n t ” a a n b i e d i n g s . 3 . S p o r t v a a r d i g h e d e b e k e n d s t e l l i n g . 4 . B e s o e k d r i e s p e e l g r o e p i e s , d r i e p r e - p r i m ê r e k l a s s e e n v i e r g r a a d 1 k l a s s e .

Die skool en ander grade kan tussen 09:00 en 12:00 besoek word om die werking van die nuutste tegnologie

binne die klasse waar te neem.

Om die regte keuse vir u kind te maak is SO belangrik - kom besoek ons gerus!