Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris...
Transcript of Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04 · gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris...
Maandelikse Nuusbrief / Monthly Newsletter 2013/04
Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG Konsult and do not
constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for
actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.
“Everyone has a plan until they get punched in the
face.” – Mike Tyson
About three weeks ago Gold plunged more than 9%
in the biggest one-day sell-off in decades.
Up till then the price had been stable, the price
having moved just between $1550 and $1590
during the course of that week. Then suddenly it all
boiled over. Negative reports from Societe Generale
and Goldman Sachs earlier that week got a lot of
attention, followed by the news that Cyprus
will/might/will not sell their gold. The fear then
arose that countries like Portugal and especially
Italy could also be forced to sell Gold to pay off debt.
However, as can be seen from the pie chart below, a
Gold sale from Italy would hardly solve their
problems.
Indeks
♦ Gold – Down for the count? ♦ Verseker jou belangrikste bate ♦ The perfect gift ♦ Unilever ♦ Huweliksklokkies ♦
Then Friday the 12th of April hit with all its
fury. The Gold price collapsed, due to a massive
sale in June futures contracts. As can be seen
on the chart below, one massive sell order
followed one after the other.
The amount sold in a period of an hour or so
equaled $28 billion. That is equal to about 50%
of the market cap of BHP Billiton, the largest
Gold – Down for the count?
mining company in the world. It is also DOUBLE the
combined market caps of Anglogold, Harmony and
Gold Fields.
That is a LOT of paper Gold that got sold in a very
short period of time.
From that point onwards everything went south.
Further sell orders came in, stop losses were
triggered and margin calls arrived faster than a
convoy of cars at the Gupta family wedding. The
cascade continued into the next week and all the
Gold bears came out of hiding, some even
predicting that the price could crash to $400 per
ounce.
Since then a strange sense of calmness has returned
to Gold, with the price edging up slowly. Quite a bit
of the losses have been recouped, but the prices of
the above mentioned Gold mining companies have
not. They are still very much battered and bruised.
The investment case for Gold remains mixed. The
expected inflation scare due to all the cheap
money flooding the globe is not materializing, in
large part as we mentioned last month due to the
fact the Velocity of Money Supply is dropping. In
simple terms, the money is not changing hands
enough.
However, the global race to depreciate
currencies to fuel exports and growth, led by
Japan, the USA and Europe will provide a strong
underpin for Gold. We see physical gold as a
form of insurance that we hope will never be
used.
As for gold mining companies, they’ve been
punched in the face. Not just by the lower gold
price, but also work stoppages & labour unrest
as well as high electricity prices. They might
seem cheap, but the real problem isn’t the Gold
price, but the mining environment. A change
there is needed to ensure profitability.
Niemand sal met my stry dat die lewe geweldig duur
geword het nie. Geweldig baie artikels en briewe is al
geskryf oor die aangeleenthede. Ons hoor daagliks
hoe ons kolegas, vriende en familie hieroor
murmureer, kla en debatteer.
Die lewensstyl wat jy handhaaf beïnvloed uit die aard
van die saak jou maandelikse uitgawes aangesien
lopende uitgawes soos huis en kar paaiemente,
skoolfooie en versekering vir elkeen van ons ‘n
absolute realiteit is. Party van ons spandeer dalk
meer hieraan as ander, maar dit is kostes wat nie
sommer vermy kan word nie.
Hoe betaal ons hiervoor? Meestal deur ons salarisse.
Miskien is daar ‘n gelukkige leser of twee, wat nie oor
hierdie uitgawes bekommerd hoef te wees nie, maar
gevolglik hoef hul dan ook nie ‘n salaris te verdien
nie. Meeste individue wat werk, werk juis met die
doel om hulself te verryk deur middel van hul
salarisse ten einde die uitgawes te delg.
Wat is dan die groot dryfveer agter die salaris, jou
werkgewer? Jou kar? Jou vrou wat elke oggend vir
jou koffie bring en motiveer om op te staan? Nee,
allermins, die groot dryfveer agter die salaris is jy. Jy
en jou vermoë om te werk kan beskryf word as die
grootste bate in jou lewe.
Soms vind ek dit geweldig interessant dat mense hul
huis en motors sal verseker, maar hul vergeet van
hulself.
Het jy al ooit gestop en jouself gevra wat presies sal
gebeur as jy medies ongeskik verklaar word en nie
meer kan werk nie? In so geval gaan daar moontlik
noodgedwonge veranderinge gemaak moet word aan
jou woning ten einde jou in staat te stel om te kan
funksioneer. Ons sien dikwels dat die uitgawes nodig
om te oorleef na so `n inkerende gebeurtenis hoër is
as voor die gebeurtenis, toe jy nog as’t ware normaal
gefunksioneer het. Die groot kommer is natuurlik hoe
jy dit sal kan bekostig indien jy jou salaris moet
afstaan? Niemand wil in die tye bakhand staan voor
familielede of selfs vriende vir hulp nie.
Indien jy jouself ag om ‘n bate te wees en indien jou
salaris noodsaaklike uitgawes dek, is dit nodig om
jou langtermyn dekking te hersien.
Daar is verskillende tipe produkte wat hier ter
sprake is, wat hoofsaaklik in die volgende klasse
verdeel kan word:
• Inkomste beskermers
• Ongeskiktheidsdekking
• Ernstige Siekte / Trauma dekking
• Funksionele inkorting voordeel.
Dikwels word die produkte met mekaar verwar, met
die gevolg dat kliënte soms onderverseker is.
Inkomste beskermers
Hierdie produk betaal maandeliks ‘n voorafbepaalde
inkomste uit vir ‘n vasgestelde periode, sou jy as
gevolg van ‘n siekte of besering nie meer jou beroep
kan beoefen nie. Dit is belangrik om seker te maak
dat jou uitgawes ten volle gedek gaan word deur
hierdie voordeel. Die produkte maak ook
voorsiening daarvoor dat die vlak van dekking
jaarliks eskaleer, ten einde te verseker dat inflasie
jou nie omkant betrap nie. Inkomste beskermers
betaal in die algemeen uit vir 6, 12 en selfs 24
maande.
Ongeskiktheidsdekking
Ongeskiktheidsvoordeel betaal die voordeelbedrag
uit as ’n enkelbedrag, indien die versekerde lewe
totaal en permanent verhinder is om die pligte van
sy eie beroep of eie en soortgelyke beroep uit te voer
as gevolg van ongeskiktheid veroorsaak deur ‘n
liggaamlike besering of siekte. Daar is natuurlik
verskillende vereistes wat gestel word deur die
Verseker jou belangrikste bate
Funksionele inkorting voordeel
Die Funksionele-inkortingsvoordeel betaal ’n
persentasie van die voordeelbedrag as ’n
enkelbedrag uit indien die versekerde lewe
voldoen aan die vereistes vir een van die
gedefinieerde eisvoorvalle van die funksionele-
inkorting. Dit is n goeie voordeel om by te voeg,
aangesien daar vir jou `n bedrag uitbetaal kan
word, selfs al kan jy nog werk.
Wanneer dit by langtermyn versekering kom, ag
ons die volgende as belangrik:
• Maak seker dat die premie nie te goedkoop
begin en later geweldig aggressief eskaleer
nie. Teen die tyd dat jy die produk wil
vervang ter wille ‘n meer bekostigbare
premie te bekom is jy moontlik reeds in ‘n
ander risiko klas, wat dan weer opsigself ‘n
duur premie tot gevolg het.
• Weet waarvoor jy verseker is en vir hoeveel.
Moenie omkant betrap word wanneer jy dit
nie kan bekostig nie. Kyk ook mooi na jou
groepsvoordele.
• Moenie noodwendig val vir die goedkoopste
premie nie. Soms is goedkoop koop duur
koop.
• Dink twee keer voor jy jou langtermyn
lewensdekking laat vaar, dit kan die verskil
tussen lewe en dood beteken.
Indien u ‘n kwotasie wil verkry vir ‘n langtermyn
lewensproduk is u welkom om ons te kontak. Vra is
mos vry!
verskillende instansies alvorens ‘n eis uitbetaal
word. Daarom is dit tog baie belangrik om die
fynskrif te lees en seker te maak jy verstaan
waarvoor jy gedek is. In die meeste gevalle verval
die voordeel op ouderdom 65.
Die bedrag wat jy benodig vir ongeskiktheid
dekking moet genoeg wees om jou skuld en die
versorging van jou en jou gesin te betaal. Dit is nie ‘n
berekening wat ligtelik opgeneem moet word nie en
moet liefs met die hulp van jou adviseur gedoen
word. Weereens is dit belangrik om jou vlak van
dekking te laat tred hou met inflasie, want die lewe
raak nie goedkoper nie.
Ernstige Siekte / Trauma dekking
Die kritiekesiektevoordeel betaal ’n persentasie van
die voordeelbedrag as ’n enkelbedrag uit indien die
versekerde lewe voldoen aan die vereistes vir een
van die gedefinieerde kritieke siektes. Die rede
hoekom hierdie dekking belangrik is omdat daar in
tye van siektes noodgedwonge addisionele uitgawes
is wat aangegaan word. Dink maar byvoorbeeld aan
die ingrypende finansiële gevolge indien jy
gediagnoseer sou word met kanker, of indien jy ‘n
hartaanval sal kry en moontlik jou werkverpligtinge
moet af skaal,
Ongelukkig is daar nie ‘n vaste reël wat kan aandui
hoeveel dekking genoegsaam vir jou gaan wees nie.
Dit is die beste om hierdie dekking so vroeg as
moontlik te verkry, aangesien gesonder kliënte laer
premies betaal.
How is it possible that a truck designated for a
child to play with can cost R500. What value will
this add to his future?
And therefore my concern. Will it not be more
beneficial if these presents could be converted into
investments that will truly add value to the future
of my child?
But surely R500 is not enough? Granted, but for
R250 a month you can start to invest in one of the
best presents you will ever be able to give to your
children and their offspring.
As stated before, the future value of a toy as
pictured above is normally not long as our
children outgrow these toys within a few years.
Your children cannot outgrow their investments, if
it is cared for and maintained well.
PSG offers a wide range of funds into which you
can invest these amounts originally intended for a
space galactic ranger. The under mentioned graph
indicates the historic performance of the PSG
Solution funds, which is best described as fund of
funds, offering you diversification as well as
constant portfolio management:
Dear Grandparents, fathers and mothers
This is a plea to you, my fellow human beings that
are involved in the annual celebration of your
children and grandchildren’s birthdays.
Have you ever taken the time to stop and ask how
much is spent on the presents of your little ones?
Gone are the days of paying R20 to R50 for a toy. It
seems that it has become the rule that a present
must exceed R250. It is not necessarily our
intension to spoil our children, but merely due to
the fact that everything is so expensive. Add on to
that the price of the party and you will be shocked.
I have three children eight years and younger so I
am well qualified to write about this topic.
What saddens me more is that these toys do not
last very long. They either break or get thrown into
a pile of similar toys, maybe only differentiated by
their colour or the awesome sounds that they make.
Marius and my fellow colleagues always use the
most fantastic graphs in their articles, well today it
is my turn. Take a look at the picture below and if
that does not take your breath away, nothing else
most probably will:
The perfect gift
Each of these funds is set-up to suit a specific need
and can therefore be used for different purposes.
If you want to give your grandchildren and children
a gift with true value, give them the gift of a
financial sound future, driven by financial
discipline.
What behaviours you want to see in your kids, you
can influence by exhibiting the same. It is also
important to keep in mind whether you show that
behaviour as something pleasant.
Please take the time to consider the value you are
adding to their future and come and discuss the
activation of an investment account for your
children with us.
Month-End performance data (values for periods greater than one year are annualised) as at 30 Apr 2013
1 Year 3 Years
PSG Konsult Creator Fund of Funds D
17.20% 14.13%
PSG Konsult International Fund of Funds D
28.06%
PSG Konsult Moderate Fund of Funds D
17.71% 13.51%
PSG Konsult Preserver Fund of Funds D
15.35% 11.64%
All performances shown in the table are percentages calculated using NAV to NAV prices net of fees, including dividends reinvested on payment date.
Unilever se produkte en handelsmerke is in 4
kategorieë gedeel naamlik, persoonlike sorg,
voedsel, verversings en huishoudelike produkte.
Die afsonderlike kategorieë het almal goed
presteer die laaste jaar. In die grafiek hieronder
kan ons sien dat Unilever ‘n agtereenvolgende
dubbelsyfer groei in ontluikende markte gehad het
vir die laaste 8 kwartale.
Unilever het besluit om die manier wat hulle
dividende betaal aan aandeelhouers te verander in
2010 deur nou kwartaaliks dividende te betaal
omdat dit ‘n meer eenvoudige en deursigtige
manier is. Dividende word dus betaal in Maart,
Junie, September en Desember elke jaar. Die mees
onlangse dividend vir 2013 was €0.2690 per
aandeel.
Die handelsmerke hieronder wat baie goed
presteer in die maatskappy en meer as € 1biljoen
Unilever is ‘n internasionale maatskappy wat baie
bekende handelsmerke en produkte vervaardig vir
die verbruiker se daaglikse persoonlike versorging
en verbetering van lewenstyl. Daar word beweer
dat daar daagliks 2 biljoen verbruikers is wat een
van Unilever se uitstekende produkte gebruik in
190 verskillende lande. Unilever is in 1930 begin
met sommige produkte soos Sunlight seep wat al so
vroeg as 1890 deur William Hesketh Lever as `n
idee neergeskryf was om beter en skoon
lewenstandaarde ‘n daaglikse praktyk te maak.
Vandag spog hierdie maatskappy met meer as 400
handelsmerke waarvan die bekendes in Suid-Afrika
onder meer Omo, Surf, Lipton, Flora, Knorr, Axe en
soveel ander deur verbruikers geniet word.
Unilever se visie is om hulle besighede te verdubbel
terwyl hulle die gesondheid en welsyn van
verbruikers voortaan verbeter en die impak op
omgewing verminder. Die idee agter hulle produkte
is om mense beter te laat voel, beter te laat lyk en
meer uit die lewe te laat kry.
Aandeelhouers bestaan uit die volgende lande vir
die einde van 2012.
Aanbeveling
Die voorsuitsigte vir Unilever lyk gesond en sterk.
As gevolg van Unilever se wye reeks
gediversifiseerde produkte, wêreldwye
blootstelling en stabiele dividend stroom is hierdie
‘n aandeel om vir die langtermyn te koop.
vir die maatskappy verdien, word deur Unilever as
die “€1bn+ Club” produkte gegroepeer.
Unilever het in 2010 begin met ‘n volhoubare
lewens plan met die doel om oor ‘n tien jaar
tydperk die lewens van mense te verbeter en hulle
impak op die omgewing drasties te verminder met
hulle produkte. Gesondheid en higiëne is onder
andere die grootse prioriteit. Die plan is om
drinkbare water aan 500 miljoen mense te verskaf
wat siektes drasties sal verminder. Verder is
Domestos betrokke by Wêreld toilet dag en
Lifebouy wat die was van hande aanspoor om
altesaam sanitasie te verbeter
Grondvloer Blok B Newlands Office Park 261 Lois Avenue Newlands Pretoria 0049
P.O. Box 118 Newlands 0049
Tel: (012) 368-1778 Faks: (012) 368-1770
www.psg.co.za/menlyn www.facebook.com/PSGMenlyn
Algemene navrae:
Aandele: [email protected] Langtermyn beleggings: [email protected]
Gaan besoek gerus ons webblad by www.psg.co.za/menlyn
Ons as PSG Menlyn het ook ‘n Facebook blad wat u kan besoek. Besoek www.facebook.com/PSGMenlyn
om by ons Facebook blad uit te kom. Terwyl u daar is, ‘like’ die blad om op hoogte te bly van sake.
Go to www.psg.co.za/menlyn to view our webpage.
We as PSG Menlyn also have a Facebook page that you can visit. Click on the link to be redirected to our
Facebook page – www.facebook.com/PSGMenlyn. While you are there, click on the like button to stay up
to date with us.
Keep love in your heart. A life without it is like a
sunless garden when the flowers are dead.
Oscar Wilde
Op 20 April 2013 is Ben Fraser uiteindelik
getroud met die liefde van sy lewe, Alechia
Rippon. Ons was dankbaar om die dag saam met
hulle te deel en wens hulle alles wat mooi is toe.
Huweliksklokkies