Leefstyl 6 September 2013

4
Lushof deur water te spaar Bladsy III Koningskos uit die dieptes Bladsy IV Potte gee diepte aan tuin Bladsy II Lewe gesond hiérdié lente Bladsy II

description

Leefstyl 6 September 2013: die pos,the beat,nuus,news,misdaad,crime,sport,skool,schools,vaalwater,naboomspruit,mookgophong,nylstroom,modimolle,warmbad,warmbaths,bela-bela,die pos,the post

Transcript of Leefstyl 6 September 2013

Page 1: Leefstyl 6 September 2013

Lush

ofde

ur w

ater

te sp

aar

Blad

sy II

I

Koni

ngsk

osui

t die

diep

tes

Blad

sy IV

Potte

gee

diep

te a

antu

inBl

adsy

II

Lewe

geso

ndhi

érdi

é le

nte

Blad

sy II

Page 2: Leefstyl 6 September 2013

diepos.linmedia.co.za / www.diepos.co.zaBladsy II DIE POS/THE POST 6 September, 2013 LEEFSTYL / LIFESTYLE

Potte in 'n tuin kanhoogte en diepte gee

ié tyd van die jaar begin diegrasperke vir die eerste keerweer behoorlik groei.

Die skielike groenigheid maak menssommer weer lus om te begin woel enwerskaf in die tuin.Ds. Albert Berg van die Gereformeerde

Kerk op Vaalwater het onlangs sement-vorms by ’n lidmaat van die kerk gekryen besluit om ’n paar potte vir sy eie endie kerk se tuin te maak.“Dit was glad nie so moeilik as wat ek

aanvanklik gedink het nie. Ek het ookbaie navrae van die gemeentelede enander mense uit die publiek oor diepotte begin kry,” het Berg aan Die Posgesê.Berg het nie op hom laat wag nie, en ’n

groeiende tuinpot-produksie op diebeen gebring. Nege soorte potte, watwissel van 1.8 meter tot 45 cm inhoogte, word tans geproduseer. Bankies,tafels en “stepping stones” word ookgemaak.Berg het ’n liefde vir tuinmaak ontwik-

kel as jong seun. Sy ma het baie vantuinmaak gehou, en hy was maar net tegewillig om haar te help.

Volgens verskeie inwoners van Vaalwa-ter het Berg ’n reuse-talent om ’n mooituin uit te lê, en het hy ook ’n oog om ’nspesiale hoekie in ’n tuin te kan skep.Berg vertel dat ’n pot, “stepping

stones” of ’n tafel en bankie gebruik kanword om hoogte en diepte aan ’n tuin tegee.“Ongeverfde potte gee mens vryheid

om self kreatief te wees, en die gepastekleur vir ’n tuin aan te bring,” sê Berg.

Ds. Albert Berg van die Gereformeerde Kerk op Vaalwater maak deesdae dieallermooiste tuinpotte.

Marlene Vermaak

Bring alien and invaderplants under control

Marlene Vermaak

The Waterberg Nature Conservancy hasrecently published a set of ten informationsheets about some of the most important alienand invader plants that occur in the Waterbergdistrict.

According to the conservancy there are manyplants that could be considered to be alien orinvasive in this region, but a selection wasmade of those few which are considered to bethe most critical according to the opinions ofseveral leading conservationists in the Water-berg. Currently, the series comprises tensheets, covering a total of 20 alien and invasivespecies. Other species may be added to theseries, as the need arises.

The purpose of the information sheets is toprovide, in each case, sufficient illustration anddescription to enable the reader to identify theunwanted species concerned; provide reasonswhy the species have been judged undesirable,and give recommendations on how to go aboutremoving or controlling the plant, by physical,chemical or biological means.

The notes are based on information obtainedfrom several fully referenced sources. Theobjective is to provide the reader with a

summary of the most critical information on asingle page, without the need for furtherreading or research.

Data on the herbicides registered forapplication to each of the species covered inthe series of sheets are drawn principally froma new publication called, Problem PlantControl Compendium, compiled by Kathyvan Zyl in 2012 and published by AVCASA.Copies of this extremely useful publicationmay be purchased (together with a CD-ROM) from AVCASA at PO Box 1995,Halfway House 1685, e-mail:[email protected], for R120 inclusive of VATand postage.

Readers are cautioned that the use ofherbicides is strictly regulated by the Fertili-sers, Farm Feeds, Agricultural Remedies andStock Remedies Act, 1947 (Act No. 36 of1947).

It is hoped that these information sheetswill prove useful to concerned members ofthe community in ridding our beautifulWaterberg of its most invasive alien plants. AnAfrikaans edition of the sheets is in prepara-tion and will be available shortly.

The sheets may be downloaded free ofcharge from the conservancy’s website atwww.waterbergnatureconservancy.org.za(.)

D

Die aanbreek van lente is vir baie ’n reuse-kopseer.

Verbode vetrolletjies om die middel wordmaklik onder ’n jas of loshangende truiversteek, maar sodra die lente kom, is diévoorreg verby.

Die Pos het by Vaalwater se eie fiksheid- engesondheid-ghoeroe, Hanlee van der Walt,gaan inloer. Die Pos het by haar gaan kersopsteek oor hoe om ’n mens se lyf reg te kryvir lente. Van der Walt bied al vir baie jareoefeningklasse op Vaalwater aan.

Van der Walt het ’n paar maklike wenkeverskaf:

• Moenie dink dat elke dieet gaan werk nie— elke persoon se lyf verskil.

Tien wenke om die lente gesonder te begin• Moenie onrealistiese doelwitte binne

onrealistiese tydperke stel nie. Die belang-rikste is om nie moed te verloor en dan op tehou nie.

• Moet nooit sê daar is nie tyd nie. Indien’n persoon regtig gewig wil verloor, sal daartyd gemaak word. Uit die 168 ure in ’nweek, kan ’n persoon bekostig om vier ureaan gesondheid af te staan. Klasse by ’nprofessionele persoon kan net voordeligwees.

• Alle kossoorte tel. Elke stukkie kos watingeneem word, tel — al is dit net ’n neut.

• Moenie gesonde kos met ruim porsiesverwar nie. Hou matigheid voor oë — ’npersoon se maag kan ook net soveel hanteer.

• Vermy negatiewedenke. Positiewe denk laat’n persoon goed voel —moenie die invloed vandenke onderskat nie.

• Moenie oefentydoorskat nie. Om die motorte parkeer, aan te trek engeselsies te maak, is niedeel van ’n oefenprogramnie — 60 minute se oefen,beteken 60 minute seoefen.

• Vermy selfbeloningsmet lekkerny. ’n Pakkieskyfies of ’n blikkiegaskoeldrank ná ’n oefen-sessie beteken dat dieoefeninge ’n mors van tydwas.

• Hou op om maksimumresultate vir minimuminsette te verwag — hoemeer ’n persoon insit, hoemeer kry ’n persoon terug.

• Onkunde is nie ’nverskoning nie. Vra raadoor diëte, oefeninge engewigsverlies. Doenselfnavorsing op dieinternet of in tydskrifte.Sowat 90% van ons land sestede en dorpe hetdieetkundiges en oefenin-strukteurs.

Volgens Van der Walt ishaar goue reël vir elke dag:“Elke sekonde van die dag— kop op, skouers terug,maag en boude ingetrek.”

Lesers kan Hanlee virmeer inligting bel by tel.083 251 4802.

Page 3: Leefstyl 6 September 2013

DIE POS/THE POST 6 September, 2013 Bladsy IIIdiepos.linmedia.co.za / www.diepos.co.za LEEFSTYL / LIFESTYLE

Andries van der Heyde

’n Tuin waar water bespaar word

Tuinmakers se moed sak gewoonlik in hulskoene sodra ’n dorp waterproblemeondervind.Hannie Burchell van Bela-Bela is iemand

wat ’n plan gemaak het om seker te maakhaar tuin pas by haar leefstyl, en by haarbeursie.Met die hulp van haar behulpsame

buurvrou, Joey Janse van Rensburg, hetBurchell haar tuin omskep sodat dit kanaanpas by alle seisoene.Eerste het hulle al die onnodige bome en

plante wat te veel water gebruik, uit dietuin gehaal. Hulle het plaveisel-stene ineen deel van die tuin in verskillendepatrone gelê sodat dit mooi lei na ’ntuinbankie met ’n staal-boog wat bo-oordie bankie geplant is. In die boog hetBurchell die goue stortboom deur en oordie metaal laat rank sodatdit skadu kan verskaf.Die voordeel wat dié

rankplant inhou is dat ditmin water nodig het.Die plaveisel-collage

staan ook uit danksy ’nklomp wit spoelklippewat tussen die plaveiselse verskillende vormsingelê is. Wit spoelklippeis gepas vir ’n plaveiselwaar mense loop, enrowwe spoelklippe kan ’ngat in enige tuin vul.Boonop kort klippe mosnie water nie.By die bankie het

Burchell ’n voëlbadingesit, waar sy op haarstoep op ’n afstand kankyk hoe die voëls dienattigheid geniet.Om ’n gat in die tuin te

vul, het sy tuinornamenteaangebring in die vormvan bruin staalvoëls, wat’n mooi kleurkontras metdie tuin vorm.Met die tuinskoonmaak

het die twee vroue baieonnodige klippe en rotseuitgehaal. Baie mensesien nie die nut van grootrotse nie en neem ditweg. Maar dié buurvrouehet besluit om die rotsesó te pak dat dit mooi lyken die oog trek na ’n deelvan die tuin.Naby die klippe het die

vroue verskillendekaktusse geplant. Half-

mens-bome, impala-lelies, woestynrose enturksvye staan nou een hele hoek vol endie meeste daarvan behoort in die lente teblom.Die plante en bome wat sy behou het,

sluit in hibiskus-plante, broodbome,essenhoutbome, Delicious monster-plante, ’n wildepruimboom, mangoboom,pynappelboom en ’n tambotieboom.Aan die agterkant van die huis het

Burchell ’n watertenk laat installeer watreënwater wat van die dak afloop, opvang.Burchell het aan Die Pos gesê sedert sy

hierdie stappe geneem het om die tuin sóte transformeer, het haar munisipalewaterlesing beslis afgeneem.Sy hoef ook nie meer ure in die tuin te

werskaf nie, en het ook nou meer tyd virskilderwerk en borduurwerk.Haar tuin bly egter vir haar soos ’n

skildery waarop die kunstenaar met regtrots kan wees.

Hannie Burchell van Bela-Bela het haar tuin omskep sodat dit minder werk vir haar sal inhou,en ook water sal bespaar.

’n Grasperk kanmoeite wees, envir dié wat nie ’ngrassnyer wilrondstoot nie,kan ’n plaveisel’n mooi prentjiemaak.

Raak ’n bietjie kreatief met die plaveisel, enmaak ’n tuin só interessant en uniek.

Kaktusse benodig nie soveel water soosander plante nie en kan huiseienaars baiegeld spaar.

’n Opgaartenk is ’n slim plan om reënwaterop te vang.

Page 4: Leefstyl 6 September 2013

diepos.linmedia.co.za / www.diepos.co.zaBladsy IV DIE POS/THE POST 6 September, 2013 LEEFSTYL / LIFESTYLE

SmullekkSmullekkSmullekkSmullekkSmullekker geregteer geregteer geregteer geregteer geregte

Seekos uit dieboonste rakke

Denise van Bergen

Roelf Vorster (snr.) van Kokanje opModimolle het sy vingerlek-lekkergarnale-resep met Die Pos gedeel.Hy het die resep sowat 52 jaar

gelede van sy vrou, Irene, se oomRobert de la Motte (’n Fransmanmet ’n passie vir goeie kos) gekryen dit is vandag nog ’n gunsteling-bederf vir die kinders en kleinkind-ers.Dié resep is beslis nie vir diegene

wat bang is om hul vingers vuil tekry nie (messe en vurke is nie hiervan toepassing nie). Die voorberei-ding is eenvoudig en baie vinnig, enas ’n mens ’n garnale-liefhebber is,is ’n lekkerte gewaarborg.

Metode:Metode:Metode:Metode:Metode:1. Voorverhit die oond op “rooster”. Verwy-

der alle harde aanhangsels aan diekopborsstuk met ’n skêr en spoel garnaledeeglik af in water. Plaas in oondpan envoeg sout en peper by na smaak.

2. Drup ’n bietjie suurlemoensap oor (nie teveel nie, anders mag dit té suur wees).Voeg ’n teelepel fyn knoffel by.

3. Sny die botter in stukke en verspreitussen garnale. Sny rissies in stukke envoeg by. Gooi een koppie water oor.

4. Plaas oondbak in die oond en bak vir

Garnale: konings-kos uit die see.

ongeveer 20-30 minute (of tot gaar),terwyl dit gereeld geroer word. Sodra ditgaar is, bedek met tinfoelie, plaas terugin oond en draai oond se temperatuur afna 70ºC, totdat die geur van die sousbehoorlik in die garnale ingetrek het.

5. Bedien met gebotterde, vars witbrood.Verwyder doppe met die hand terwyl jyeet en suig sous uit kopborsstuk endoppe. Doop brood in sous en geniet.

Nota: Sorg vir ’n bakkie met suurlemoenwaterom vingers in te doop en genoeg nat vadoeke.

Bestanddele:• 800 g garnale (koninggrootte of kleiner)• 200 g egte botter• 1 suurlemoen• 2 brandrissies• fyn knoffel• sout• peper• 1 koppie water

Koek sonder skuld!

Die somerseisoen draf stadig nader en draai soampertjies al verby die stoep.Modetydskrifte en winkelvensters staan reeds

pronkgereed vir dié okkasie en adverteer klaarnuwe giere en kleure.Dié kaboedel voorspel ’n tyd van son, see en

baljaar op foto’s, wat die koors hoog laat loop totdiep in die hartjie van die Bosveld. So hoe gemaakas ’n mens se wintervel so bietjie lyf bygekry het,en die idee om arms en bene te wys ’n persoontotaal en al benoud maak?“Bly kalm en eet koek!”Ja nee, wonder mens so in die mou; koek eet se

kalmte gaan feitlik niks help om in daardiegevreesde tweestuk-baaikostuum te pas, wat nogte praat van paradeer in die beskawing voor regteegte mense. Spieëls inkluis!Inderhaas word die warm sjokolade in warm

suurlemoenwater verander. Daar word gedraf-stapplaas van loop, en gesondheidsbeskuit en sopword die nuwe spyskaart. Die yskas word van botot onder met prentjies van vet en maer mense,wat as motivering moet dien, beplak.Nou hoe gemaak as koek-eet se kalmte ’n mens

dan vetter kan maak? Eenvoudig; stuur die ryksjokoladekoek na die Noordpool en vervang vet-makende bestanddele met alternatiewe gesondeplaasvervangers.

Hier volg ’n lekkHier volg ’n lekkHier volg ’n lekkHier volg ’n lekkHier volg ’n lekker resep-idee:er resep-idee:er resep-idee:er resep-idee:er resep-idee:Bestanddele:Bestanddele:Bestanddele:Bestanddele:Bestanddele:• 6 eierwitte• 125 ml vetvrye joghurt• 1 teelepel vanieljegeursel• 375ml koekmeel• 175ml kakaopoeier• 250ml SUGAlite-versoeter of diabetiese suiker• 15ml bakpoeier• 5ml sout

Metode:Metode:Metode:Metode:Metode:1. 1 x 26 cm-koek2. Bereidingstyd: 30 minute3. Baktyd: 40 minute4. Oondtemperatuur: 180°C

Sif die meel, kakaopoeier, bakpoeier en die soutin ’n bak.Klop die eierwitte en versoeter saam tot lig.Vou die meelmengsel om die beurt met die

joghurt by die eierwit-mengsel in tot alles net-netgemeng is.Gooi die beslag in ’n gesmeerde koekpan van

26 cm of twee 20 cm-panne.Bak in die verhitte oond vir 30 tot 40 minute of

Martelise Bridger

tot ’n toetspen skoon uitkom.Haal uit die oond en laat in die pan afkoel vir 10

minute.Keer dan uit en laat heeltemal afkoel op ’n

draadrakkie.Vul die middel van die koek met diabeet-konfyt.Smeer met donker sjokolade-ganache en versier

met vars bessies.

Sjokolade-ganache:Sjokolade-ganache:Sjokolade-ganache:Sjokolade-ganache:Sjokolade-ganache:Verhit 250 ml laevetmelk in ’n kastrol oor lae

hitte.Voeg 200 gram donkersjokolade-stukkies by en

roer tot gesmelt.Haal van die plaat af en laat afkoel.Sit in die yskas tot verdik.

Klop tot lig en glad en versier.

Kaaskrul-tert saammet ’n braaivleisie

Metode:Metode:Metode:Metode:Metode:1. Gebruik een dieperige bak. Kry een

pak kaaskrulle, een blik aspersies, ’npak cabanossi-worsies, sampioene enkaassous.

2. Gooi die helfte van die kaaskrulle indie bak. Snipper die aspersies, worsiesen sampioene bo-oor. Maak diekaassous aan en gooi dit bo-oor allesin die bak. Gooi dan die laaste paarkaaskrulle en die laaste bietjiekaassous oor.

3. Sit die bak met die bestanddele indie oond teen 160 ºC. Wag totdat diemengsel in die bak sak en ’n tertvorm. Haal uit en geniet.

4. Dis heerlik as bykos saam metbraaivleis.

’n Pak kaaskrulle — die ideale “toorgoed”.

Hettie Pretorius van Peet se Padstal opBela-Bela het ’n resep wat gaste sal laatsmul by ’n braai of piekniek.Hier is die resep vir haar kaaskrul-tert: