Kroonnuus 20140121
description
Transcript of Kroonnuus 20140121
KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 21 JANUARIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS
Tharine Hurter
“BLACKS and whites divided means acommunity that cannot stand together.Then we fall,” said Mpho Maleho, repre-sentative of the group Bana ba Mozolo(Children of Maokeng).A meeting was held by representatives of
The Gatvol Business Action Group,AfriForum, The Community Chest, Banaba Mozolo, Kroonstad Business andTourism (KB&T) and the councillors of theDA in Moqhaka, together with frustratedMoqhaka Municipality employees whowanted to get rid of Mncedisi Mqwathi, themunicipal manager (MM), and all thedirectors at the municipality.The meeting unanimously agreed that
the situation in Moqhaka had a negativeimpact on everyone in the community andthat the time had come to stand together.The Gatvol Business Action Group,
represented by Rudi Brits, said that he andthe group would also support the employ-ees of Moqhaka to legally eradicate corruptleadership in Moqhaka.The employees went on strike until 12:00
last Wednesday.This was due to Mqwathi and one of the
directors Portia Tshabalala who pitched atthe municipal offices. The 875 employeeswent on strike again and “fired the MMand all the directors” and prohibited themfrom entering the municipal building inKroonstad to allegedly “remove evidence”.All organisations present at the meeting
agreed that the main goal was to root outcorruption and speed up efficient servicedelivery to all in the Moqhaka Municipa-lity.The people were unhappy that Jihad
Mohapi, the executive mayor, had takenthree days to come forward to listen to theallegations of corruption as stated whenthe workers had instituted a shutdown anddemanded the immediate resignation ofMqwathi and his directors.Mokete Duma, former municipal manag-
er of Moqhaka and now head of theDepartment of Cooperative and TraditionalAffairs (Cogta), intervened during theshutdown, because it was threatening theprovision of services and smooth-runningof Moqhaka.The employees present at the meeting
said that they and Cogta had “agreed todisagree” that the proposed audit by Cogtacould not be accepted, because Duma had aconflict of interest.The group of employees demanded an
independent forensic audit of the situationin Moqhaka.Kroonnuus learnt that some of the
allegations of expenses regarding theprivate entertainment of Mqwathi andaccommodation had in fact been approvedfor payment by the very same Cogta. It isassumed that this might be the reason forthe former chief of finance’s 24-hourresignation from the municipality.The DA said that since the council
briefing last week, no further informationregarding the situation had been communi-cated to the DA by Mohapi. Municipalworkers had taken strong action that waseffective to a certain degree and were nowthreatened by Cogta, which had initiallypromised to tend to the concerns raised.The gathering was adamant that Moqha-
ka should not be put under administration,because the very same provincial govern-ment who had appointed and approved thewrong-doings at Moqhaka, would then bein power.It is common knowledge that Mqwathi
was reinstated as municipal managerunder the insistence of Free State PremierAce Magashule the year before last.The concerned parties requested that the
community supported the joint actions tobe taken by the groups.The DA made available all its corre-
spondence and documentation previouslysubmitted to the council, requestinginformation and clarity that would exposecorruption to the meeting.In this case the municipal workers
shared the frustration of residents.“Let us unite to drive out corruption,
mismanagement and the abuse of power inour municipality. The time is ripe to showthe governing ANC that in Moqhaka thepeople across all spheres of social life havehad enough of their neglect,” DA caucusleader, Mariette Pittaway, said.
Call for unitymadeMeeting held to discuss situation inMoqhaka
DACO CONRADIE, ’n eiendomsmakelaar van Kroonstad, het Donderdag vullis wat etlikeweke nie by sy sakeperseel óf woning verwyder is nie, voor die munisipale kantoor in Hillstraat, Kroonstad, gestort. “Die beeld van Kroonstad na buite is negatief,” sê hy. Hy wilsy ontevredenheid hiermee wys. Sedert hy uit sy eie die vullissakke hier kom stort het,het die hoop sakke gegroei. Teen gisteroggend was die meeste van die vullis voor diemunisipale kantore verwyder, hoewel ’n klomp vullis voor die betaallokaal se ingang gestrooi is. Foto: Tharine Hurter
‘The time is ripe to show thegoverning ANC that in Moqhaka the people across allspheres of social life havehad enoughof their neglect.’– Mariette Pittaway
Keelvol virswak diens
Besoek www.kroonnuus.co.zavir nuus en foto’s
2 KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014
Tharine Hurter
ANDRIES ENSLIN, die gewilde televisie-prediker op kykNet en predikant van dieAlberton-lewensentrum, kuier Saterdag om10:00 by die NG kerk op Edenville.Gerhard Steyn, een van Suid-Afrika se
gewildste sangers, het ook onlangs ’ngospel-CD Nuwe Krag opgeneem.Hy gaan ook tydens dié geleentheid
optree.Die kaartjies kos R70 per persoon en
sluit ’n biefstukete in.Kinders jonger as 12 jaar kan teen
R30 ’n lekker hamburger kry en ook diévertoning en bediening van Enslingeniet.Diegene wat net die vertoning en
bediening wil bywoon, kan ’n sagtekollekte saambring en hoef nie vir die etete bespreek nie.Vir meer inligting of om kaartjies te
koop bel Katinka Theron by 082-727-3213 ofLorette Theron by 072-340-0850.
BESOEK geruswww.kroonnuus.co.zaen kyk op die
fotogalerye wie het van-jaar by van die Kroonstadseskole met hul skoolloop-
baan begin.
Twee kuier op dorp
PREDIKER ANDRIES ENSLIN sal Saterdagop Edenville ’n bediening lei. Foto’s: Verskaf
GERHARDSTEYNsal nuwe treffers van syCDNuwe Krag op Edenville sing.
DIE gr. 1’s van die Kroonheuwel Primêre Skool is opgewonde oor die uitdagings wat die “grootskool” die volgende 12 jaar gaan bied. By dié skool is vanjaar drie gr. 1klasse ingeskryf. Vanlinks is, voor: Vissie Visser, Monique LouwenRubenStrydom; agter: CheslyAnnStockenstroom,Altus van Schalkwyk en Nadine Malherbe. Foto: Tharine Hurter
Slaggereed vir hul skoolloopbaan
DIE seiljag Dodo. DODO verlaat die Kaapstadse hawe. Lees die berig op bl.3.
Pak Kaap-na-Rio
KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014 3
Roux Gerber
DRIE oud-Kroonstadters van die Vrystaatsevlaktes het seevoete ontwikkel en metdeursettingsvermoë en passie vir seilvanjaar aan die Kaap-na-Rio-wedvaart vanKaapstad na Rio de Janeiro met die seiljagDodo deelgeneem.“Die voorbereiding van die Dodo was
woes. Tien dae voor ons vertrek het onsgevind dat die mas se ondersteuning onderdie vloerborde afgeroes het,” sê RouxGerber, eienaar van die seiljag en seilmees-ter.Dit is herstel en ’n dag voor hul vertrek
het Gerber ’n reserwetenk vir die hidroulie-se stuurstelsel laat installeer. Twee dae voorhul vertrek was daar egter ’n lugsluiting indie stelsel en geen stuur nie, maar dit isherstel.Hul weerbeplanning en navigasie het ’n
groot storm aangedui wat binne die volgen-de 48 uur sou verbykom.“Grappenderwys het ons opgemerk dat die
regte beginsel sou wees om ná die openingvan die regatta terug te gaan hawe toe en tewag totdat dit verby is. Ons kon altyd diestuur gebruik as verskoning. Het ons ditmaar gedoen . . .“Terwyl die res van die vloot die storm
tegemoet gegaan het om so gou moontliksoveel wind as moontlik te kry het onsprobeer om om dit te seil. Ons en die Ava,een van die ander seiljagte wat aan diewedvaart deelgeneem het en die oudsteseiljag in die vloot, het noordwes gevaar.“Die eerste nag het sonder veel opwinding
verloop en elkeen het sy skof afgelê.“Gerrie Schoeman se skof was van 00:00
tot 03:00 en hy het seesiek geword. Ek slaapgewoonlik buite en het wakker geword vansy benoude geroep. Hy het sy kop deur diereling gesteek en sy reddingsbaadjie het perongeluk opgeblaas. Sy hele bolyf met dieopgeblaasde baadjie sit toe buite die boot enek moes hom met geweld terugpluk. Hy hetbleek na my gekyk en gesê: ‘Hierdie sportvan julle is ’n simpel sport.’“Sondag om 12:00 moes ek ons posisie aan
die regatta se beheerkamer rapporteer. Die
kyk na skerms en syfers wat spring binne’n boot wat rondspring, het sy ding gedoenen binne ’n halfuur was ek en Gerrie instereo seesiek. Sondag om 15:00 was Gerriegedehidreer en moes hy medisyne neem,maar ’n uur later het ons beter gevoel.“Die weer het begin verander en ons het
besef die storm is op ons. Ons het diehoofseil afgehaal en die voorseil kleinergemaak. Ongelukkig het die voorseil se lynvan die katrol afgespring en moes ekvorentoe gaan om dit weer oor te rol. Diesee het kort-kort oor die boeg van dieseiljag gebreek en dit het my meer as ’n uurgeneem. Toe gebeur wat geen skipper ooitop ’n seiljag wil hoor nie. Aan die stuurskreeu Gerrie: ‘Geen stuur nie!’“Ons is toe reeds in die storm met ’n
klein voorseil, maar met geen stuur nie. Dienoodstuur is vinnig opgesit, maar die kragvan die see was net te veel.
“Die kwartduimbout waarmee dit op dieas vasgemaak is, het soos ’n vuurhoutjiegebreek en die arm het gebuig.“Ons volgende keuse was om die seiljag
in ’n hove to te sit. Dit beteken jy stuur dieneus van die jag in die wind in, maar sitdie seil verkeerdom op sodat dit weer dieneus uit die wind uit probeer druk.“Dodo het haarself egter in posisie
ingetrek en met die seiljag wat sydelings nadie branders en wind toe gedryf het, isalmal na binne en is die luik toegemaak.“Gerrie het nog ’n wyle buite gebly, maar
het kom bevestig dat die stuurmeganismebeslis nie reageer nie, maar dat die seiljagwel in die veilige posisie bly.“Die nag was erg en ’n mens kon hoor
hoe die wind van tyd tot tyd probeer het omdie seiljag uit die hove to-posisie te dryf. Syhet egter elke keer herstel.“Met die branders wat oor die seiljag
gebreek het en die hoek van 45 ° tot 60 °waarteen ons gedryf het, het die water egteroral by die luginlate op die dek ingestroom.“Ek het Gerrie gevra om die vrieskas op
die dek te gaan afskakel en hy het virveiligheid sommer die draad afgeknip, wanttoe is ons seker dat ons krag nie sal opraaknie. Die elektriese pompe was die heeltydaan om die water uit te pomp.“Om 06:00 het die satellietfoon gelui, maar
ek was te laat om te antwoord. Ek het daargebly en vyf minute later het dit weer gelui.“Dit was die regattabestuur wat by ons
wou weet of ons die seiljag Ava kon sien.Volgens die opsporingstelsel se aanduidingsmoes sy 100 m van ons stuurboord af wees.Ek het blitsig aangetrek en uitgegaan. Diebestuur was bekommerd omdat alle kommu-nikasie met die Ava misluk het.“Ons het die hidrouliese stuur gebloei en
dit weer aan die gang gekry. Hoofkwartierhet vir ons die Ava se laaste koördinategestuur en ons het die dieselenjin aangeska-kel en na haar begin soek.“ ’n Uur later het die dieselenjin gevrek.
Terwyl ek daarmee gesukkel het, het onsdie vloot se fregat, Isandlwana, oor dieradio gehoor roep. Dit was egter nie onsnaam wat hulle geroep het nie en ek het
opgemerk dat hulle seker besig was omsmokkelaars of onwettige vissermanne soek.“Die volgende oomblik het Gerrie van
buite geroep: ‘Hier is ’n groot oorlogskipwat ’n wit lig vir ons flits.’“Ek was dadelik op die radio en het met
kapt. Nkomonde gepraat wat wou weet waarons reeds na die Ava gesoek het. Hy hetlaat weet dat hulle meer noord gaan soek.“ ’n Uur later was die dieselenjin weer
aan die gang. Die Isandlwana het ons laatweet dat die Ava gevind is en dat almal aanboord oukei is. Die Ava het drie keer in dierondte gerol en daarom het hul noodbakenafgegaan en was daar ’n kortsluiting.“Die volgende 30 uur was soos ’n nagmer-
rie. Die outomatiese stuur het gebreek toedie noodstuur opgesit is.“Gerrie was die volgende 12 uur aan die
stuur, Marna Cilliers het energiedrankiesaangegee en tussen haar en Christine hetons selfs tee en warm sop gekry wat op diegasstoof voorberei is.“Die wind was steeds 35 knope en die see
was rof. Gelukkig is die Dodo perfekgebalanseer en was dit net nodig om so elkeuur ’n klein korreksie te maak.“Toe die son opkom, het Gerrie weer
oorgeneem tot by Dassen-eiland net voorSaldanhabaai.“Om 22:00 het ons gedink om ongemerk
by Mykonos in te sluip, maar daar wasegter ’n motorboot vol mense wat onstegemoetgekom het op die kaai en tallehelpende hande om die seiljag vas te maak.“Die bestuur van Mykonos het ’n drie-
slaapkamerhuis gratis vir die nag beskik-baar gestel en twee dae later het ons naKaapstad teruggevaar met die vraag in onsagterkop: Moes ons nie maar aangegaan hetnie?“In Kaapstad het ons egter die volle skade
bekyk en met ’n skok besef dat die boonstekoeëllaer van die roer-as uitgebreek het.Heelwat herstelwerk wag, maar ons is regvir 2016 se Kaap-na-Rio-wedvaart. Lesse isgeleer en ondervinding is opgedoen wat nieongebruik sal bly nie.”) Lees volledige storie bywww.kroonnuus.co.za.
Waardevolle lesse inwedvaart
DIEDodo is die seiljag wat aan oudKroonstadters Roux (foto) en Christine Gerber behoort.Hulle het aan die KaapnaRiowedvaart deelgeneem, maar moes weens ’n ernstige stormen gevolglike skade na die Kaap terugdraai.
4 KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014
ZUNAMARIE VAN DERBERG (27), ’n aptekerby die Medirite opKroonstad (Checkers), isonlangs met die bestehandelaaruitnemendheidstrofee beloon. Syhet aptekerswese aandie NoordwesUniversiteit (Pukkampus)gestudeer en het in haarmatriekjaar aan dieHoërskool SolomonSenekal op Viljoenskroon agt onderskeidingsbehaal. Foto: Verskaf
MettrofeebeloonBywie gaan
jy jou skaar?’n MAAND se vullis het ’nklankie, ’n stankie én is ’ngesondheidsrisiko. Die eerstekeer in die geskiedenis vanMoqhaka raak inwonerswerklik moedeloos met dienie-dienslewering. Maar diékeer kan die munisipalewerknemers wat daaropaandring dat beweerde korrup-te topbestuur uitgeskop word,se staking ietwat verdra word.Die groep, Bana ba Mozolo,
wat kinders van Maokeng(Mozolo is die gemaklikeverwysing na Maokeng)beteken, se Facebook-blad gonsoor die beweerde korrupsie ensteun vir die 875 werknemersvan Moqhaka wat daaropaandring dat die munisipalebestuurder en sy direkteure bydie Moqhaka-munisipaliteituitgeskop word.Vir die leek kan die sloersta-
king as luiheid van werkne-mers beskou word.Die betalende, vuisvoos
inwoners van Kroonstad,Viljoenskroon en Steynsrus isin ’n mate draadsitters.Hoewel Moqhaka in ’n chaos
gedompel word en die vullis bydie dag meer en meer word,bly die gemeenskap apaties inplaas van om nou standpunt inte neem om aan te dring op dieheel beste munisipale dienswat in die Grondwet ’n reg is.Kroonnuus het ’n besoek aan
die vullisstortingsterreintydens die sloerstaking (shutdown) van die 875 progressiewewerknemers van die munisipa-liteit afgelê. Dit is gevaarlikom hier self vullis te gaanaflaai.Die vrees as hordes jou
toetakel, wakker die angs vanhulpeloosheid aan.Hierom kan inwoners nie
anders as om vullis op “veili-ger” terreine, selfs onwettiges,te stort nie.’n Troos is egter dat onder
die Grondwet en die reg om opdienslewering aan te dring,inwoners se kruisie latervanjaar by die stembus dieregte manier is om korrupsieuit te wis.Onthou, jou wyksraadslid is
verantwoordbaar vir besluiteen wanorde wat in jou wykplaasvind.Om te kla is nie genoeg nie.
Dis nie die moeite werd omiets onwettig te doen nie. Dit isbeslis die moeite werd om diewet aan jou kant te kry om dieonwettighede eens en vir altyduit te wis.Dit is jou demokratiese reg
om te kies of jy vandag jou bydie munisipale werkers se eisegaan skaar of die ondersoek,wat gister deur Cogta begin is,se uitslag sal aanvaar en danjou kruisie later vanjaar saltrek.
Tert vir dié watmalis oormalvalekkersMALVALEKKERS hoef nie net inkoffie gesmelt of oor ’n vuurtjie ge-braai te word nie. ’n Yskastert in diesomer bly ’n wenner vir jonk en oud.
BestanddeleVir die kors:1 pakkie tennisbeskuitjies (fyn)100 g botter of margarien
Smelt die botter of margarien enmeng met die tennisbeskuitjies.Voer ’n tertpan hiermee uit.
Vir die vulsel:1 blik kondensmelk60 ml suurlemoensap12 malvalekkers, gesnipper1 blikkie fyngemaakte ingemaakte
pynappelstukke1 koppie vars room, geklop5 ml vanieljegeurselglanskersies vir versiering.
MetodeKlits die kondensmelk en suurle-
moensap tot dik. Voeg die malvalek-kers en pynappelstukke by. Klits dieroom styf en vou in die kondens-melkmengsel. Skep die vulsel op dietertkors en laat stol in die yskas.Met opdiening kan geklopte room
oor die tert geskep word.
Terete ya pynapole lemarshmallows
Koroso1 paki tsa tennis biscuits100 g botoro kapa margarine
Futhumatsa botoro kapa margari-ne. Etsa koroso ka baka tsa terete.
Terete1 kotikoti kondens60 ml sirilmunu12 marshmallows a kgabetsweng1 kotikoti pynapole1 kopi romo a fehluweng5 ml vanillacherries
MokgwaFehluweng kondens le sirilmunu.
Thela romo a fehluweng, le pynapoleka hare. Tshela hodimo koroso.Kena ka fridge.Tshela cherries le romo hodimo.
Brief bedoel om negatiewe publisiteit te skepMARIETTE PITTAWAY,DA-koukusleier van Moqhaka:
MET verwysing na dieonbekende skrywer “Trommel”se brief in Kroonnuus (14Januarie) en sy/haar eensydige“opinies”.Ek nooi enige DA-ondersteu-
ner wat bekommerd is oor diebrief, meer klaring daaroor endie ware weergawe van die
gebeure wil hê, om my persoon-lik of enige DA-raadslid tekontak.Ongelukkig is die ruimte hier
nie groot genoeg om die waregebeure neer te lê nie.Dit is duidelik dat “Trommel”
nie ’n DA-ondersteuner is nie endat die brief met die doelgeskryf is om negatiewe publisi-teit in ’n verkiesingsjaar teendie DA aan te wakker.
KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459
HOOFARTIKEL
UIT DIE PEN VAN ’N “GE-FRUSTREERDE POLITIKUS”,Kroonstad:
WAT by Moqhaka gebeur het,is ’n stawende bewys datwerknemers ook die mag hetom onproduktiewe en oneffektie-we bestuurders uit hul poste tekan “lig” deur saam te staan ente eis dat iemand wat meerbevoeg is, aangestel moet word.Die groot uitdaging gaan nou
wees om wel so gou as moontlikdie regstellende aksie of stappete doen deur iemand met die
nodige ervaring en bewys vangoeie munisipale bestuursresul-tate aan te stel om oor te neem.Die verdere uitdaging gaan
wees dat dit nie ten koste vanons as belastingbetalers geskiednie. Met ander woorde, datMncedisi Mqwathi (munisipalebestuurder) nie met vollebetaling geskors word waarvoorons sal moet opdok, terwyl dienuwe bestuurder aangestel worden twee salarisse gelyktydigbetaal moet word nie. Of, nogerger: dat die poste vakantgehou word, hangende die
uitslag van die “ondersoek” endit ’n jaar of twee later eersafgehandel word, terwyl Mqwa-thi steeds sy maandeliksesalaris trek . . .Dit is hierdie vorm van
wanbestuur van krisis-situasieswat Moqhaka en sy inwonersmeer skade kan aandoen.Intussen plaas ek my hoop op
die bemiddelaar (Cogta) en dathy ook effektief die geskil enondersoek vinnig sal afhandelmet ’n oplossing wat vir almalin Moqhaka tot voordeel salstrek.
Regte stappemoet nou gedoenword vir herstel
Tharine Hurter
HELÉT DEN HARTOG (néeMalan), ’n bekende boorling enoud-inwoner van Kroonstad, is op14 Januarie in die ouderdom van 84jaar oorlede.Sy het vier dae vantevore in
Pretoria ’n operasie aan haar heupondergaan .Helét Malan is in 1929 op
Kroonstad gebore en het in 1945aan die Hoërskool Kroonstadgematrikuleer waar sy die eerstehoofmeisie van dié skool was.Daarna het sy die graad B Sc(bourekenkunde) aan die Universi-teit van Pretoria (UP) verwerf.In 1951 is sy met Jan den Hartog
getroud en hulle het hulle opKroonstad gevestig waar Helét lankwiskunde aan die HoërskoolKroonstad en die eertydse Land-bouskool onderrig het.Nadat Jan in 1992 oorlede is, het
Helét ’n paar jaar in Panorama-park, Kroonstad, aangebly voordatsy in 2007 na Pretoria verhuis het.Vriende van Panoramapark op
Kroonstad het in ’n briefie hulmedelye en herinneringe aan Helétneergepen.“Saam met Dave Tyson Gentry
kan ons sê ware vriendskapontstaan wanneer die stilte tussen
twee mense behaaglik is,” sê dievriende.Hettie Schwim sê ook hulle dink
aan Helét in die woorde vanSpreuke 18:4: Die woorde van ’nmens kan diep waters wees, ’nbruisende stroom, ’n bron van
wysheid.Helét word oorleef deur haar
suster, Babs Schutte, kinders Deonen Zandra den Hartog, Karen enHennie de Necker, Pieter en Debbieden Hartog, 11 kleinkinders ennege agterkleinkinders.
DenHartog deur vriende onthou
WYLE Helét Den Hartog. Foto: Verskaf
KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014 5
6 KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014
property|
wheels
|m
ovablesaucor.com
140x BANKVOERTUIEOPVEILING
Datum: Dinsdag, 28 Januarie 2014 om 10:30Perseel: Krugerlaan 1, Estoire, Bloemfontein
BESOEK:www.aucor.comVIRVOLLEDIGELYSVANBATESENFOTOSVOORWAARDES: ‘n Terugbetaalbare registrasiedeposito van R10 000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet/ kredietkaart of EFO. GEEN KONTANTWORD AANVAAR NIE. ‘n Dokumentasiefooi van R2000 (BTW ingesluit) is betaalbaar op elke lot. 6% Koperskommissie (BTW uitgesluit) is betaalbaar op elke lot. Alleaanbiedinge sluit BTW uit. Onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing. Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. Bewys van adresen ID-Dokument vir FICA-registrasie word benodig. Afslaer: DarrenWinterstein
Besigtiging:Maandag, 27 Januarie, 08:30 - 16:30
Jakoef Jacobs: 083 780 [email protected] | 051 433 2872
GPS: S 29°06.767’O 026°16.567’
Behoorlik gelas deur die Terugname- en Vlootbestuurders, sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:
Vir Finansiering skakel:Celestè 082 374 5078
• 2012Toyota Fortuner 2.5 D-4D • 2012Toyota FJ Cruiser 4.0V6 •• 2012Toyota Quantum 2.7 Sesfikile • Bakkies •Paneelwaens
• Nie-Lopend & Ongeluksbeskadig •80xVoertuie &SNVs- 2013 VW Polo Vivo 1.4- 2012 Toyota Fortuner 2.5 D-4D R/B- 2012 Toyota FJ Cruiser 4.0 V6- 2012 Audi A3 Sportback 1.8 TFSi Ambition- 2x 2012 & 2011 Mercedes-Benz C180 BE
Classic- 2x 2012 & 2011 VW Polo Vivo 1.4 Trendline- 2x 2012 & 2011 VW Polo 1.4 Comfortline- 2012 Kia Rio 1.4- 2012 Toyota Yaris 1.3 XS 5Dr- 2x 2012 & 2011 Chevrolet Cruze 1.6 LS- 2012 Chevrolet Sonic 1.6 L Outo- 2012 Chevrolet Aveo 1.6 L- 2012 Renault Clio III 1.6 Yahoo Plus 5dr- 2012 Geely MK 1.5 GT- 2012 Hyundai Accent 1.6 GL- 2011 Jeep Patriot 2.4 Limited- 2011 BMW 535i Outo- 2011 Opel Astra 1.6 Essentia- 2010 Mercedes-Benz C180 CGi BE Outo
- 2010 Mercedes-Benz C180K BE ClassicOuto
- 2x 2010 & 2008 Toyota Yaris T3(Lugversorger)
- 2x 2009 & 2008 Audi A4 2.0 TDiAmbition
- 2009 GWM 2.4 Hover- 2009 Hyundai Santa-Fe 2.2 CRDi Outo- 2009 Renault Sandero 1.6 United- 2009 VW Golf VI 1.4 TSi Comfortline- 2009 VW Polo Classic 1.6 Trendline- 2008 BMW M3 Coupe- 2008 Opel Astra 1.6 Essentia- 2008 VW Citi Sport 1.4i
25xBakkies&4x4s- 2012 VW Amarok 2.0 TDi Trendline- 2012 Chevrolet Utility 1.4 (Lugversorger)- 2x 2012 GWM Steed 5 2.5 TCI D/K- 2x 2012 & 2011 GWM Steed 5 2.5 TCI- 2011 Chevrolet Corsa Utility 1.4 Club
- 2011 Hyundai H100 TSi met Valkante- 2011 Mazda BT50 Drifter 2.5TDi SLX F/Cab- 2009 Opel Corsa Utlility 1.7 DTi Sport- 2009 Toyota Hilux 2.7 VVT-i Raider R/B D/K- 2008 Toyota Hilux 3.0 D-4D Raider D/K
Mini-Busse & Paneelwa- 2012 Toyota Quantum 2.7 Sesfikile
15-Sitplek- 2012 Hyundai H1 2.5 CRDI Multicab Outo- 2012 Peugeot Boxer L4H2 2.2 HDI XLH
Paneelwa- 2011 Jinbei Haise 2.2i Mini Bus- 2009 Toyota Quantum 2.7 10-Sitplek
Motorfiets- 2012 Yamaha YZ450F Motorfiets
15xNie-Lopend&Ongeluksbeskadig
BESORG die bereddering van jouboedel ná jou afsterwe jou hoofbre-kens?Jy kan gerus Vrydag om 14:15
op die Kroonstad-Vroue-Landbou-
unie se vergadering na AntonieJagga, ’n rekeningkundige vanKroonstad, luister.Hy sal die slaggate in ’n boedel
bespreek wat deur korrekte
beplanning vermy kan word.Teegeld van slegs R20 is betaal-
baar.Bel Ina Jagga by 082-393-0210 om
bywoning te bevestig.
Kundige gee raadmet boedels
HELPENDE HAND op Kroonstad het weer skoolrugsakke vir behoeftige gr. 1’s met die nodige skryfbehoeftes aan die welsynsorganisasies op die dorp geskenk. Twee leerlinge is ook met dienodige skoolklere uitgerus. Op die oorhandiging van die rugsakkeaan personeel van Engo op Kroonstad is van links Zanette duPlessis (kleindogter van voorsitter), Wendy du Plooy (Engo),Daphne Dunywa (Engo), Marie Shaw (Engo) en Annetjie van Dyk(Helpende Handlid). Foto’s: Verskaf
VRYSTAATVERSORGING INAKSIE (VVA) se behoeftige leerlinge het ook skoolrugsakke van Helpende Hand op Kroonstad ontvang. Van links is Annetjie van Dyk (Helpende Hand), Janine Oelofse (maatskaplike werker: VVA) en Erna Jacobs (voorsitter: Helpende Hand).
Ontvang skoolrugsakke
KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014 7
8 KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014 9
10 KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014
ALGEMENEKENNISGEWINGS
VERLORE/VERMIS
1225
PERSOONLIKEDIENSTE
SPYSENIERING& LOKALE
1401
FME WEDDING &PARTY PLANNEROnthaal, dekor,
spyseniering, kerse,tafels en stoele, stoeloortreksels,
kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke, rooitapyt,
ens. Skakel 079 515 8814.
Het u 'n spyseniernodig vir troues,
funksies of korporatiewefunksies. Piet: 072 712
2369 -Anette 082 644 5504
GESONDHEID &SKOONHEID
1430
"YOUR FEET WILLTHANK YOU FOR THISONE" Heaven@hand
@ Planet nails056 215 2025
Book now R 80- 30 minfeet pampering.R 30 Pensioners
SPEND R 120 OR MOREAT PLANET NAILSuntil 3rd Feb and get aDe Stress and Handmassage FREE
GIANT Foot file on specialR 45.00 - 056 215 2025
OPLEIDING &OPVOEDING
1480
ALLE VOORNEMENDESANGERS KOM SLYPJUL TALENT byTALKABOUT ART &
SINGING Skool. Vir oudisieskakel 072 629 1829 nou!
TE KOOP
BOUMATERIAAL
1610
KLEIBAKSTENEIS BETER -
BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,
Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte in
Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615
www.bertsbricks.co.za
ALLERLEI
1655
CANON B150FAKSMASJIEN TEKOOP vir R 250.00 kortnet ink. Goeie toestand.A Lategan - 083 704 0304
ELEKTR BILTONGKERWER -
Industriële model - nuut2 WIEL GOEDEREWAENTJIE
Kroonstad - 076 168 1921
POOLWELL 056 215 2144Sand- vervangings.
"Special" "Pool cleaner"R 850. Alle swembadbe-
nodighede. Installasies vanfilters & pompe
'N NUWE TWEEDE-HANDSE WIDEXGEHOORAPPARAAT
beskikbaar. Was 6 mnde ingebruik. Prys R 6000Skakel 072 749 6597
GESOEK OMTE KOOP
1675
ALGEMENE &HUISDIENSTE
BOUWERK &KONSTRUKSIE
1801
BUSMAR BOUERS& LAPA'S
16 Jaar ondervinding.Geen werk te klein.
Verwysings beskikbaar.083 390 2702
TUIN &BESPROEIING
1825
INSTANT LAWN/KIKUYU-KITSGRAS:
Middenspruit-kitsgrasplaas, 10 km buite
Kroonstad opViljoenskroon-pad.Gras gelaai op plaas:R9 per rol. R11 per rol
afgelewerin Kroonstad. SkakelLouwna 083 285 1065.
VRUGBARE ROOITUINGROND:
Afgelewer per kubiekemeter/5-kubieke metervragte ook beskikbaar.Kompos per 60-d/m-sak.
Uitstekend virgrasdeklaag. Skakel
Louwna 083 285 1065.
ALLERLEI
1845
JUMPING JACKSPRINGKASTELE
BEKOSTIGBAAR. GEENDEPOSITO NIE. KONTAK:DAVID 083 410 9202
MOJO PLUMBINGVir alle loodgietersdiensteen verstopte riole is ek
daar! Tertius0732700311
KINGS BLINDS:Alle tipes blinders -
ook was-en herstelwerk
Skakel 082 783 1396.
LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis
kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-
waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052
MIGHTY & DRPLUMBING: Building,welding, plumbing,
geysers, gutters, paving,drains, leaking roof
repairs, tiling, painting.Low, low prices.Managing director:
Daniels. 073 361 1552.
SKUUR EN VERNISVAN HOUTVLOERE
Kontak Dawie082 558 8741
TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.Skakel 076 215 2914
WAS VAN VOLVLOER-/LOS MATTE, banke &
motorsitplekkeTop Carpets056 212 5507
VERVOER &BERGING
1870
JEF'S ALGEMENE VER-VOER & NUTSMAN
Verwydering van bourom-mel, takke en enige iets
uit erwe ens. 083 494 5877Faks 056-2121322
BOME
1871
HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568
Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.
Kaggelhout te koop.
LANDBOU
LEWENDE HAWEEN PLUIMVEE
2210
Top kwaliteit swaardragtige Bronsmaraverse en 'n bulbeskikbaar.
Kontak Rudie Loots083 6522 136.
Hartbeesfontein.
Top kwaliteit dragtigeSimbra verse
beskikbaar. KontakRudie Loots 083 652 2136.
Hartbeesfontein.
Top kwaliteit Branguskoeie met kalwersbeskikbaar.
Kontak Rudie Loots083 652 2136.
Hartbeesfontein.
VOERTUIE
KARAVANETE KOOP/HUUR
3020
CONSTANTIAKARAVAAN MET
VOLLEDIGE TENT 5 BedSkakel 082 203 1717
EIENDOMME
HUISE TE KOOP
3275
HUIS TE KOOP -Netjiese 4 Slpk huis metdubbel geriewe, swembad,
sprinkelbesproeiing,alarmstelsel en meer tekoop in Panorama.Kontak 072 023 0995
EDENVILLE HUIS TEKOOP - 2 Slpk, 2 Badk2 Stoepkamers. Afdak
2 motors. R 200 000. Stilwoongebied. 079 800 6077
SENEKAL 75km vanafBethlehem. Erf: 4461 vkmModerne huis met 3 Slpk,2 vol badk, 1 en suite,2 sitk, 2 groot stoepe.
Eetkamer met groot glasvensters. Spens, aparteopwas en waskamer.
Binnebraai. Boorgat metbesproeiing. Pragtigeuitsig. Pas opgeknap.R 850 000 ohb Eienaar:
082 669 4909
HUISE TE HUUR
3270
UITSIG -HOUSE TO LET
2 Bedroom, 2 Bathroom1 February 2014
R 3 300 pm. ContactHerman 082 799 6297
NETJIESE HUIS TEHUUR BUITE DORP -3 Slpk, 2 Badk en afdak.R 2 500 pm.Krag uitgesl.Geen honde, katte -Skakel 083 294 4812
STUDENTE-AKKOMMODASIE
3323
Studentebehuising binneloopafstand van Pukke-hoofhek. Naby 'Die Bult'.Steve Biko 128. VanafR2 300 p.m 082 805 [email protected]
MEENTHUISETE HUUR
3325
NETJIESE VEILIGE3 SLAAPKAMER
MEENTHUIS met dubbelgeriewe en braaiplek, in
gesogte kompleks.Beskikbaar 1 Februarie
R 4 300 pm. Kontak Johanby: 056 213 3651 of
082 553 4559
BETREKKINGS
3600
ALGEMEEN
3680
DOEN ADMIN. WERKVANAF JOU HUIS.SMS naam en adres vir
volledige info na071 511 6597.
RESIDENTIA STIGTINGARBORETUMSENTRUM VIRBEJAARDES
Benodig gekwalifiseerde,ervare persoon met
toepaslike ondervinding asFAKTOTUM/TOESIGHOUER
Posvereiste:1. Tegniese vaardighede.2. Uitgebreide kennis enpassie vir tuinmaak.
3. Goeiemenseverhoudings4. Leierseienskappe.
5. Bestuursvaardigheid6. Goeie kommunikasie
vaardigheid.7. Geldige rybewys8. Minstens 10 jaar
ondervindingStuur CV (maksimum)
3 bladsye na: Bestuurder:arboretum@
residentia.co.zaDie Bestuurder hou homdie reg voor om geen
aanstelling te maak nie.Indien u nie binne 21 daena sluitingsdatum 'nantwoord ontvang nie,
aanvaar dat u onsuksesvolwas. Sluitingsdatum:
31 Januarie 2014 (12h00)
Marketing /Sales persons needed.Computer literate. Must
speak English and Sesothoothers a bonus. Must beable to travel. Relevant
qualification andexperience advantageous.
Sal neg. Email cv [email protected].
VAKANTE POSbeskikbaar vir
dames/manspersoon byMikro Lenings Instansie.Geskikte kandidaat moet
aan die volgendevereistes voldoen:Matriek, Kode 08
rybewys, rekenaarvaardig.Salaris onderhandelbaar.
Sluitingsdatum:23/01/2013. Faks CVna 086 650 3687
VAKANTE POS INSKRYNWERKERSFABRIEK - Opsoek naopleibare persoon metaanvoeling vir houtwerk. Applikant moet
basiese agtergrond hê vanhoutwerk, eerlik,
hardwerkend met sobergewoontes. Bereid weesom opleiding te ontvangen goed in span/groeps-verband kan funksioneer.Stuur CV na gerhard@
compuking.co.za of skakel079 627 4992 vir afspraak
SALES/ ADMINVacancy at MTNKroonstad.
Minimum qualification:* Grade 12
*Bilingual in English andAfrikaans
* Friendly Customer Skills* Teamwork and Computer
Skills.Package consisting ofBasic plus PerformanceBonus, Medical aid
Subsidy and Group SavingsPlan. Total package aftertraining period of betweenR4000 and R12000 basedon performance. Pleaseinclude a copy of ID and
Photo with CV.CV's welcome at:
AGENTS NEEDEDGenerous commission
Food product. Hand CV inat Planet Nails, 56 MurrayStreet - 056 215 2025
GESOEK
3601
DOMESTIC WORKERis looking for work.Monday to Friday.
Contact 073 632 2263
HUISWERKER SOEKWERK. Inslaap of
nie inslaap. HardwerkendSkakel 073 761 1459
HUISWERKER SOEKWERK Maan tot Vrydag.Inslaap of nie inslaapBereid om hard te werkSkakel 073 292 2238
REGSKENNISGEWINGS& TENDERS
OISOMGEWINGSIMPAKSTUDIE
4045
ENVIRONMENTAL IMPACTASSESSMENT PROCESS
Notice is given in terms of theEnvironmental Impact AssessmentRegulations Listing Notice 1 of2010 of Government Notice No.R544 in Government Gazette No.33306 of 18 June 2010 under theNational Environmental Manage-ment Act, Act 107 of 1998 of intentto carry out the following activity:(ACTIVITY NO. 4) The constructionof facilities or infrastructure for theconcentration of animals for thepurpose of commercial productionin densities that exceed 20 squaremetres per large stock unit andmore than 500 units per facility.
PROJECT TITLE AND DISCRIPTION:Farm Vierfontein construction ofcattle feedlot with capacity for 12000 head of cattle.
LOCATION: The farm Vierfontein264, Ngwathe Local Municipality(Edenville District).
OFFICIAL: Ms. Tshegofatso Lekgari,Free State Department of EconomicDevelopment, Tourism andEnvironmental Affairs, Telephone(051) 400-4847, Ref. No.EMB/4(i)/13/50.
CONSULTANT:Bucandi EnvironmentalSolutions, PO Box 317,Viljoenskroon, 9520.Tel 076 682 4369,Fax 086 551 1894,E-Mail: [email protected]
DATE OF NOTICE: 21 January 2014.In order to ensure that you areidentified as an Interested orAffected Party, please submit yourname, contact information andenvironmental interest in thematter to the consultant before24 February 2014.
BOEDELKENNIS-GEWINGS
BOEDELS:KREDITEURE EN
DEBITEURE4201
Boedel wyleEJ LOOCK
KENNISGEWING
In die boedel van wyleELSIE JOSINA LOOCK,Identiteitsnommer:381020 0040 086,woonagtig teDie Plaas Klipfontein,distrik Ventersburg
Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel word hiermeeversoek om hul rekenings in te dienen hul rekenings te betaal byondergetekende binne dertig daegereken vanaf 24 Januarie 2014
WJ BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26Kroonstad
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAGALLE
ADVERTEERDERS
KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014 11
Boedel wyleHJ DE VOS
KENNISGEWING
In die boedel van wyleHENDRIK JOHANNES DE VOS,Identiteitsnommer:391113 5018 088,woonagtig teDie Plaas Klipfontein,distrik Ventersburg
Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel word hiermeeversoek om hul rekenings in te dienen hul rekenings te betaal byondergetekende binne dertig daegereken vanaf 24 Januarie 2014
WJ BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26Kroonstad
Boedel wyleJEC VAN NIEKERK
KENNISGEWING
In die boedel van wyleJOHANNA ELIZABETHCHRISTINA VAN NIEKERK,Identiteitsnommer:270714 0037 084,woonagtig teHuis Edelkroon, Meyerstraat,Kroonstad
Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel word hiermeeversoek om hul rekenings in te dienen hul rekenings te betaal byondergetekende binne dertig daegereken vanaf 28 Januarie 2014
GL HARTMANProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26Kroonstad
BOEDELS:LIKWIDASIE ENDISTRIBUSIE
4205
BOEDEL WYLE: CJ HAVENGABOEDELNOMMER: 4449/2013
KENNISGEWING
In die boedel van wyleCHRISTINA JOHANNA HAVENGA,gebore 2 Januarie 1941Identiteitsnommer410102 0015 089Datum van afsterwe6 Mei 2013Huwelikstatus: getroud binnegemeenskap van goedere metLourens Johannes HavengaAdres: Du Plooystraat 2, EdenvilleBoedelnommer: 4449/2013
Kennis geskied hiermee dat dieGewysigde eerste en finalelikwidasie- en distribusierekening indie boedel in die kantore van dieMeester van dieHooggeregshof, Bloemfontein endie Landdros, Edenville, vir 'ntydperk van een en twintig (21) daevanaf 24 Januarie 2014 ter insae lêvir alle persone wat daarby belanghet.Indien geen beswaardaarteen by die Meester van dieHooggeregshof ingedien word binnedie gemeldetydperk nie, sal dieEksekuteur tot uitbetalingdaarvolgens oorgaan.
EKSEKUTEURGrimbeek van Rooyen &Vennote IngPosbus 1282Kroonstad 9500Tel. 056 212 5197Verwysing: R. Minnie
Boedel wyle:IW MARSHALLBOEDELNOMMER:13391/2012
KENNISGEWING
In die boedel van wyleIRENE WILMA MARSHALLidentiteitsnommer630920 0082 088,woonagtig te91 Ben Mervisstraat,KROONSTADBoedelnommer: 13391/2012
Kennis geskied hiermee dat dieeerste en finalelikwidasie- en distribusierekening inbogemelde boedel ter insae sal lêvir 'n periode van een-en-twintigdaegereken vanaf 24 Januarie 2014ten kantore van die Meester vandie Hooggeregshof te Bloemfonteinen die Landdros te Kroonstad.
WJ BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & LouwPosbus 26Kroonstad
GEREGTELIKEVEILING
4501
CHROANTELLE CC/PROFESSIONAL GRADUATECOLLEGES (PTY) LTDCASE NO: 2463/2013
In the Magistrate Court for thedistrict of Kroonstad held atKroonstadCase No: 2463/2013In the matter between:
CHROANTELLE CCRegistration Number:CC 2001/006240/23
Execution Creditorand
PROFESSIONAL GRADUATECOLLEGES (PTY) LTDRegistration Number:2010/010786/07
Execution Debtor
NOTICE OF SALE INEXECUTION
TAKE NOTE that pursuant to ajudgment of the Magistrate's Court,Kroonstad granted on 19 December2013 and Section 32 Order tosatisfy such judgment, the undermentioned goods will be sold inexecution on 6 FEBRUARY 2014at 10h00 at THE SHERIFF'SOFFICE, MURRAY STREET 61,KROONSTAD, 9499:INVENTORY:22 computers, 58 green chairs,18 small photo frames, 21 whitelong tables, 12 steel tables,5 desks, 8 blue office chairs,2 brown office chairs, 4 big officechairs, 1 red office chair,1 Samsung printer, 2 white foldingtables , 4 filing cabinets, 4 chairs,1 cabinet, 1 table, 2 old chairs,2 big mirrors, 2 gold lamps,2 triangular tables, 2 portraits,2 vases, 3 white portraits,1 projector, 2 cabinets
Terms:Strictly cash
Dated at DURBANVILLE this 9thday of January 2014
VAN DER MERWE &ROBERTSON INCPer: R NELSONATTORNEY FOR EXECUTIONCREDITOR2nd Floor, 34 Oxford StreetDurbanville, 7550Tel No: 021 976 4663Fax No: 021 946 4665(Ref: RN/bz/C391)
C/O: Du Randt & Louw Inc.Du Randt & Louw Building25 President StreetKroonstad
PJ TLALE/ABSA BANK LTD & OTHERCASE NO: 3471/2007
IN THE HIGH COURT OFSOUTH AFRICA FREE STATEDIVISION, BLOEMFONTEIN
Case Number: 3471/2007
In the matter between:
PHUTI JOYCE TLALE N.O1ST APPLICANT
PHUTI JOYCE2ND APPLICANT
and
MOMENTUM GROUP LIMITED1ST RESPONDENT
ABSA BANK LIMITED2ND RESPONDENT
NOTICE OF SALE
In pursuance of a judgment grantedin the HIGH COURT OF SOUTHAFRICA, FREE STATE HIGH COURT,BLOEMFONTEIN, under Writ ofExecution issued thereafter, themovable property listed hereunderwill be sold to the highest bidderwithout reserve at 41 MurrayStreet, Kroonstad, at 10:00 on6 February 2014.
1x Leather Lounge Set (3 piece) &Coffee table1x Wall Unit1x Dining Room Set Table and 4xChairsRed Lounge Set (3 piece) & Coffeetable1x Defy Refrigerator1x Microstar Microwave Oven1x Concept Mikrowave Oven1x Sansui TVDiningroomset and 4 x ChairsDiningroomset and Buffet2x Double Bed Headboards &Dressing Table2x Single Bed Headboards &Dressing Table.
Rules of this auction is available24 hours prior to the sale at theoffice of the Sherriff Kroonstad,41 Murray Street, Kroonstad.Registration as a buyer, subject tocertain conditions, is required andwill be subject to the ConsumerProtection Act, No 68 of 2008, andthe regulations in terms of thereof.(URL:http://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=99961 andhttp://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=145414);Compliance of the relevant FICA-legislation (i.r.o identity of thepurchaser & address particulars);payment of registration fees andacceptance of the auctioneer'sregistration conditions.The Auction will be conducted bythe office of the SHERIFF OFKROONSTAD and Joy Van Niekerkwill act as auctioneer(s).Advertising costs at currentpublication tariffs and sale costsaccording to aforementioned Rulesof Court will apply.
DATED AT BLOEMFONTEIN on17 January 2014.
J H CONRADIE(KEI2/0002-T5 (JHC/CS)Attorney for Third Party /1st Respondentc/o ROSSOUWS ATTORNEYS119 President Reitz Ave,WestdeneBLOEMFONTEIN, 9300P.O. Box 7595 BLOEMFONTEIN9300Tel No. : 051 - 506 2500Fax No. : 051 - 430 6079Docex 31, BloemfonteinInstructed by :KEITH SUTCLIFFE &ASSOCIATES INCORPORATEDMANOR HOUSE,210 BARKSTON DRIVEBLAIRGOWRIERANDBURG2125(Ref : K Sutcliffe/bb/M2800)
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
12 KROONNUUS, DINSDAG 21 JANUARIE 2014
SENIORand junior students of Combat TaeKwonDo in Kroonstad recently competed in the second largest NMAISKA tournament held in Johannesburg. The students bagged a couple of medals. From the left are Julian Clarke (bronze: continuous sparring and gold: power breaking 13/13tiles), Romano Popham (silver: point stop sparring), Eben Wolmarans (gold: continuous sparring and silver: point stop sparring), Julian McGowan(silver: power breaking 4/4 tiles and bronze: point stop sparring), Katleho Ponase (gold: forms and bronze: point stop sparring) and Eddie McCabe(gold: point stop sparring, gold: forms, gold: continuous sparring, bronze: power breaking 8/10 tiles and silver: point stop sparring). Photo: Supplied
IZÈL CILLIERS, ’n leerling aan die Afrikaanse Hoërskool op Kroonstad (Rooies), wasdie kaptein van die Vrystaat se o.19meisieskrieketspan wat van 4 tot 9 Desemberin Kaapstad aan Krieket SuidAfrika (KSA)se krieketweek vir meisies o.19 deelgeneemhet. Sy het puik gepresteer en onder diedrie toppresteerders geëindig. Sy het ’nalgehele lopietal van 246 aangeteken en ’nbeste van 99. Sy het ook 15 paaltjiesgeneem, met ’n beste van 8 paaltjies vir 13lopies. Ná die toernooi is sy vir KSA seo.19meisieskrieketspan gekies wat toe opSaharapark, Nuweland, Kaapstad, teen WPse vrouespan gespeel het. In 10 boulbeurtehet sy 1 paaltjie vir 44 lopies geneem.
Foto: Tinkie Hattingh
Bring homemedals
Danie Swanepoel
RUGBYSPELERS en -ondersteuners in dieNoord-Vrystaat, skud solank jul vere reg – dierugbyseisoen is om die draai. Die Kroonstad-rugbyklub se bestuur en spelers berei hullereeds vir die nuwe seisoen voor.
Rugby op Kroonstad het ’n ryk geskiedenis enmet die Kroonstad-rugbyklub wat verlede sei-soen manjifiek gepresteer het, is die rugby-ar-
giewe weer lewend.Die klub het verlede Februarie
in die Griffons-sewestoernooi ge-seëvier. Dit is bo alle verwagtingopgevolg deur as kampioen indie uitdaagbekerstryd tussen dieVrystaat-Cheetahs en die Grif-fons-klubspanne gekroon te word. Die Kroon-stad-rugbyklub het in die Griffons-liga uitste-kendeprestasiesbehaal,maarongelukkig indie
halfeindstryd vasgeval.Met die nuwe seisoen op hande sal die
Kroonstad-rugbyklub sy man kan staan vol-gens die verwagtings wat gestel is.
Die klub se bestuurspan vir 2014 is: AntonJanse van Rensburg (president), Jerry Eras-mus (voorsitter), Johan Klopper (ondervoor-
sitter), Christiaan Cornelissen (tesourier), Da-nieSwanepoel (sekretaris) enChrisCornelissen(bemarking en borge), met Jacques Jansen,
Martin Venter, Derek Alexander en WillemLampbrecht as bykomende lede en VictorCampher as lid en hoof van afrigting.
Die eerste uitdaging vir die klub lê vroeg inFebruarie met ’n beplande sewestoernooi vandie Griffons-klubspanne, asook ’n vriendskapli-ke wedstryd vir die vyftiental.
Die bestuur nooi spelers, voornemende spe-lers, oudspelers en studente van omliggende ge-biede om hulle by die oefeninge, wat gister amp-telik begin het, aan te meld. Die registrasie vanspelers sal tydens dié week se oefeninge plaas-vind. Oefeninge sal soos verlede jaar op Maan-dae, Dinsdae en Donderdae om 18:00 op die Afri-kaanse Hoërskool Kroonstad (Rooies) se veldwees. Alle betrokkenes word gevra om die hekagter die paviljoen by die kerk te gebruik en nieby die koshuis te parkeer nie.
Die klub nooi ook rugbyliefhebbers om dieklub te ondersteun.
Besoek die klub se Spelers-en-ondersteuners-sosiale blad op Facebook by https://www.face-book.com/KroonstadRugbyklub.
Stof die tokse vir nuwe seisoen af