Kinderspeletjies Jaco Jacobs
Transcript of Kinderspeletjies Jaco Jacobs
KinderspeletjiesJaco Jacobs
Take out a green and red (pen/kokie/pencil/fine liner).You are allowed to use colours to take notes.
• Titel van gedig?
• Versreëls?
• Assonansie en Alliterasie?
Ken jy die volgende poëtiese terme?
Titel van gedig = naam van gedig
Versreëls = Lyntjies in ‘n gedig wat saam ‘n strofevorm. Nommer altyd jou versreëls in GROEN.
Alliterasie: Die herhaling van konsonantein een versreël.
• Hoe dui ‘n mens alliterasie aan?
“Sannie sê sy sal sewe sakke sout”(s-alliterasie)
Assonansie: Die herhaling van vokale in woorde in een versreël.
• Hoe dui ‘n mens assonansie aan?
“af, af, af en af gaan al die ligte”(a-assonansie)
Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk?
• Nommer die versreëls in groen aan die linkerkant.
• Hoeveel versreëls het die gedig?
• 24 versreëls (remember to always write the number and what it is (verse lines)
• Maak ‘n blokhakie met rooi aan die linkerkantvan elke strofe.
• Hoeveel strofes het die gedig?
• 2 strofes
Kinderspeletjies
Ek haat dit as my oupa sê:“Kom luister hier, ou seun.
Ek wil vertel van toe ek jonk was…Ag, waar’s daai dae heen?
In my tyd het ons jongklomp noggoed geweet van speel…”Dan maak ek my solank gereed
om my morsdood te verveel.“Die speletjies wat ons gespeel het,
sal jy nooit, ooit kan raai nie.
Vandag se kinders weet mos nie
van vroteier of blikaspaai nie.
Bok-in-die-hok en tol gooi
ken julle sekerlik ook nie.
Al ooit gehoor van driebeenspringof middelmannetjie?”
Toe hy laas week weer begin praat
oor kennetjie en kat-en-muis,sê ek: “Oupa, kan ek oupa dalk
my nuwe PlayStation wys…?”Raai wat…Hy het heeltemal opgehou
om van die goeie ou dae te vertel.Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade
om ‘n nuwe High Score op te stel!
Jaco Jacobs
Titel123456789
10111213141516
1718192021222324
Digter
Strofe 1
Strofe 2
Kinderspeletjies
Ek haat dit as my oupa sê:“Kom luister hier, ou seun.
Ek wil vertel van toe ek jonk was…Ag, waar’s daai dae heen?
In my tyd het ons jongklomp noggoed geweet van speel…”Dan maak ek my solank gereed
om my morsdood te verveel.“Die speletjies wat ons gespeel het,
sal jy nooit, ooit kan raai nie.
Vandag se kinders weet mos nie
van vroteier of blikaspaai nie.
Bok-in-die-hok en tol gooi
ken julle sekerlik ook nie.
Al ooit gehoor van driebeenspringof middelmannetjie?”
Toe hy laas week weer begin praat
oor kennetjie en kat-en-muis,sê ek: “Oupa, kan ek oupa dalk
my nuwe PlayStation wys…?”Raai wat…Hy het heeltemal opgehou
om van die goeie ou dae te vertel.Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade
om ‘n nuwe High Score op te stel!
Jaco Jacobs
123456789
10111213141516
1718192021222324
Strofe 1
Strofe 2
Voorbeeld van assonansie:“Bok-in-die-hok en tol gooi”
Voorbeeld van alliterasie:“Hy’s voor die TV vasgenael,
vasberade”
Write the following English translations above the Afrikaans words:
Reël 2: my old boy
Reël 4: those days
Reël 8: stone-dead
Reël 8: to be bored
Reël 23: sitting spellbound
Reël 23: determined
Reël 24: “hoë telling”
Strofe 1Funksie van dubbelpunt: ‘n Verduidelikingvolg van wat die oupa sê wat die seun haat.
Oupa se direktewoorde.
Getting ready to be bored to death by grandpa.
Strofe 1 (vervolg)Oupa se direktewoorde.
Speletjies wat oupa gespeelhet as kind.
Watter speletjie is dit?
1. Vroteier
2. Blikaspaai
3. Bok-in-die-hok
4. Tol gooi
5. Driebeenspring
6. Middelmannetjie
7. Kennetjie
8. Kat-en-muis
Spinning tops
Dodgeball with tennisballs
Man-in-the-middle
Hide and seek with a can of stones
Three-legged race
Rotten egg
Cat-and-mouse game
Tipcat with short stick
Formele assessering:21 – 29 April 2016
Kies een van die speletjies en bereiinstruksies voor waar jy vir die klas
kom verduidelik hoe om die speletjiete speel.
Jy moet ons vertel, nie aflees nie. Wees kreatief
Strofe 2Speletjies wat oupa gespeelhet as kind.
Seun se direktewoorde.
Hoe verskil die speletjies wat oupa en sykleinseun speel?
Oupa se speletjies in sy jong dae: Kleinseun se speletjies vandag
Memorandum: Kinderspeletjies1. Kinderspeletjies2. A) speel – verveel
B) raai nie – blikaspaai nieC) vertel – stel
3. A) Alliterasie – “Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade”B) Assonansie – “Bok-in-die-hok en tol gooi”
4. As jy vir iemand wegkruip.5. As sy oupa hom van sy jongdae vertel.6.7. A) Onwaar, hy haat dit of dit verveel hom.
B) Waar, Hy is vasgenael voor die TV.8. Ja, Die oupa se speletjies word buite gespeel en die
kleinseun s’n word in die huis gespeel.