Help TAR om diere te help Vodacom Superruggas 2018platinumbushvelder.co.za/archives/2018...

1
P08 20 APRIL 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] ... Om jou te herinner van komende gebeure... FUNKSIE DATUM LOKAAL KONTAK RiVo T oneel 19-21 Apr '18 TBZ: KunsteGrot 083-744 8559 Taktiese Plaas Opleiding 21 Apr '18 NORTHAM 083-998 2593 Franna Benadé 24 Apr '18 Swartklip: Lewende Woord Sentrum 084-512 9046 Koedoefees 27-28 Apr '18 KOEDOESKOP: NG Koedoeskop 014 785 0662 5km Pretdraf / Stap 28 Apr '18 KOEDOESKOP: NG Koedoeskop 083-261 8884 Northam Plaza Fun Run and market day 1 Mei '18 Northam Plaza 08230077620 Kleinvee- en Losgoedveiling 2 Mei '18 TBZ: Thabazimbi Wildlife Services 083-581 7780 KRAV MAGA, Kursus oor veiligheid, selfverdegining en wapen opleiding 6-7 Mei '18 SWARTKLIP: Kameelhoek Lodge 083-998 2593 Thabazimbi – Die volgende optredes by die KunsteGrot beloof om vir groot pret te sorg; maak seker om in jou dagboek aan te teken en solank ‘n kaartjie of twee aan te skaf! 11 Mei: Hannes Brümmer met Wie’s jou Pappa? 21 Junie: Touch of Class met Verjaardagviering van KunsteGrot Vir meer informasie, skakel Rita Volschenk by 083-744 8559. Thabazimbi – Daar is pragtige hondjies beskikbaar vir aanneming by Thabazimbi Animal Rescue (TAR). TAR is ‘n organisasie wat na die welstand van diere in die Thabazimbi omgewing omsien. Die organisasie is nie winsgedrewe nie en verwelkom dus enige donasie om beter vir die brakkies te sorg. Kontak hul op 084-885 6487, of besoek hul Facebookblad by https:// www. facebook.com/tbzanimalrescue/. Die volgende hondjies is beskikbaar vir aanneming: Koop kaartjies by KunsteGrot Help TAR om diere te help Ziggy is ‘n x-breed yorkie reun van ongeveer een jaar. Hy sal oor die weg kom met ander viervoete en katte. Baie lewendig en sal lekker met die kinders baljaar. oud. Sy sal baie liefde aan ‘n gesin kan gee. Hy is ongelukkig nie goed met kinders nie. Hurricanes vs Chiefs In Wellington moes die Canes hard werk om met 25-13 as wenner uit die stryd te tree ou grote. Die verskil tussen die twee Kiwi spanne was die briljante spel van die All Black losskakel Beauden Barrett. Hierdie begaafde speler is die spil waarom die Canes se spel draai. Die Canes het volgende ‘n loslootjie met die Chiefs wat Brisbane toe reis om teen die Reds uit te draf. Sunwolves vs Blues Die Japannese Wolwe is nog steeds segeloos en verloor in Tokio 24-10 teen die Blues. Die Wolwe speel veel beter as verlede jaar ou grote, maar kan nog nie regtig saam met die groot honne blaf nie. Die Japanners reis volgende Christchurch toe om teen die Crusaders te gaan speel en die Blues pak die Highlanders tuis in Auckland. Rebels vs Jaguares In Melbourne verras die Argentyne en klop die Rebelle 25-22 en behaal sodoende hulle eerste sege in Aussie land en ook die derde wen vanjaar. Met hierdie verloor het die Rebles nou afgeskuif in die tweede plek op die Aussie konferensie. Die Jaguares reis Canberra toe om teen die Brumbies uit te draf in hulle volgende game met die Rebels wat SA toe reis om teen die Bulle op Fort Loftus te speel. Highlanders vs Brumbies Die Highlanders druk ses keer en speel kookwater ruggas in Dunedin om met 43-17 te wen teen die Brumbies. Die Brumbies was met rustyd slegs 10-12 agter maar is oordonder in die tweede helfte deur die Kiwi’s ou grote. Die Highlanders speel volgende teen die Blues in Auckland met die Brumbies wat tuis in Canberra teen die Jaguares uitdraf. Waratahs vs Reds Die Waratahs speel goeie ruggas en klop die Reds in Sydney 37-16 om die boonste plek in die Aussie konferensie in te neem. Die Tahs speel volgende in Sydney teen die Leeus met die Reds wat tuis in Brisbane teen die Chiefs gaan uitdraf. Haaie vs Bulle In die Haaitenk verwoes die Bulle die Haaie en wen 40-10. Baie kenners het voorspel dat die geveg baie gelykop gaan wees maar John Mitchell se troepe het ander planne gehad. Die Bulle het die Haaie pap geskrum en Handrè Pollard het op losskakel puik spel gelewer. Die ster van die dag was egter die galante jong heer Warrick Gelant wat drie keer die Haaie se doellyn oorsteek het. Hierdie jongman het ‘n skitterende game op heelagter gehad ou grote. Die Haaie speel volgende teen die Stormers in Durban met die Bulle wat gasheer speel vir die Rebels in Pretoria. En net so terloops prof, die Maties is die 2018 Varsity kampioene. Nag ou grote... Vodacom Superruggas 2018

Transcript of Help TAR om diere te help Vodacom Superruggas 2018platinumbushvelder.co.za/archives/2018...

Page 1: Help TAR om diere te help Vodacom Superruggas 2018platinumbushvelder.co.za/archives/2018 Archived... · Sunwolves vs Blues Die Japannese Wolwe is nog steeds segeloos en verloor in

P08 20 APRIL 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

... Om jou te herinner van komende gebeure...FUNKSIE DATUM LOKAAL KONTAK

RiVo Toneel 19-21 Apr '18 TBZ: KunsteGrot 083-744 8559Taktiese Plaas Opleiding 21 Apr '18 NORTHAM 083-998 2593Franna Benadé 24 Apr '18 Swartklip: Lewende Woord Sentrum 084-512 9046Koedoefees 27-28 Apr '18 KOEDOESKOP: NG Koedoeskop 014 785 06625km Pretdraf / Stap 28 Apr '18 KOEDOESKOP: NG Koedoeskop 083-261 8884Northam Plaza Fun Run and market day 1 Mei '18 Northam Plaza 08230077620Kleinvee- en Losgoedveiling 2 Mei '18 TBZ: Thabazimbi Wildlife Services 083-581 7780KRAV MAGA, Kursus oor veiligheid, selfverdegining en wapenopleiding 6-7 Mei '18 SWARTKLIP: Kameelhoek Lodge 083-998 2593

Thabazimbi – Die volgende optredes by die KunsteGrot beloof om vir groot pret te sorg; maak seker om in jou dagboek aan te teken en solank ‘n kaartjie of twee aan te skaf! • 11 Mei: Hannes Brümmer met

Wie’s jou Pappa?• 21 Junie: Touch of Class

met Verjaardagviering van KunsteGrot

Vir meer informasie, skakel Rita Volschenk by 083-744 8559.

Thabazimbi – Daar is pragtige hondjies beskikbaar vir aanneming by Thabazimbi Animal Rescue (TAR). TAR is ‘n organisasie wat na die welstand van diere in die Thabazimbi omgewing omsien. Die organisasie is nie winsgedrewe nie en verwelkom dus enige donasie om beter vir die brakkies te sorg. Kontak hul op 084-885 6487, of besoek hul Facebookblad by https://www. facebook.com/tbzanimalrescue/. Die volgende hondjies is beskikbaar vir aanneming:

Koop kaartjies by KunsteGrot

Help TAR om diere te help

Ziggy is ‘n x-breed yorkie reun van ongeveer een jaar. Hy sal oor die weg kom met ander viervoete en katte. Baie lewendig en sal lekker met die kinders baljaar.

oud. Sy sal baie liefde aan ‘n gesin kan gee. Hy is ongelukkig nie goed met kinders nie.

Hurricanes vs ChiefsIn Wellington moes die Canes hard werk om met 25-13 as wenner uit die stryd te tree ou grote. Die verskil tussen die twee Kiwi spanne was die briljante spel van die All Black losskakel Beauden Barrett. Hierdie begaafde speler is die spil waarom die Canes se spel draai. Die Canes het volgende ‘n loslootjie met die Chiefs wat Brisbane toe reis om teen die Reds uit te draf.

Sunwolves vs BluesDie Japannese Wolwe is nog steeds segeloos en verloor in Tokio 24-10 teen die Blues. Die Wolwe speel veel beter as verlede jaar ou grote, maar kan nog nie regtig saam met die groot honne blaf nie.Die Japanners reis volgende Christchurch toe om teen die Crusaders te gaan speel en die Blues pak die Highlanders tuis in Auckland.

Rebels vs JaguaresIn Melbourne verras die Argentyne en klop die Rebelle 25-22 en behaal sodoende hulle eerste sege in Aussie land en ook die derde wen vanjaar. Met hierdie verloor het die Rebles nou afgeskuif in die tweede plek op die Aussie konferensie.Die Jaguares reis Canberra toe om teen die Brumbies uit te draf in hulle volgende game met die Rebels wat SA toe reis om teen die Bulle op Fort Loftus te speel.

Highlanders vs BrumbiesDie Highlanders druk ses keer en speel kookwater ruggas in Dunedin om met 43-17 te wen teen die Brumbies. Die Brumbies was met rustyd slegs 10-12 agter maar is oordonder in die tweede helfte deur die Kiwi’s ou grote.Die Highlanders speel volgende teen die Blues in Auckland met die Brumbies wat tuis in Canberra teen die Jaguares uitdraf.

Waratahs vs Reds Die Waratahs speel goeie ruggas en klop die Reds in Sydney 37-16 om die boonste plek in die Aussie konferensie in te neem.Die Tahs speel volgende in Sydney teen die Leeus met die Reds wat tuis in Brisbane teen die Chiefs gaan uitdraf.

Haaie vs BulleIn die Haaitenk verwoes die Bulle die Haaie en wen 40-10. Baie kenners het voorspel dat die geveg baie gelykop gaan wees maar John Mitchell se troepe het ander planne gehad. Die Bulle het die Haaie pap geskrum en Handrè Pollard het op losskakel puik spel gelewer. Die ster van die dag was egter die galante jong heer Warrick Gelant wat drie keer die Haaie se doellyn oorsteek het. Hierdie jongman het ‘n skitterende game op heelagter gehad ou grote. Die Haaie speel volgende teen die Stormers in Durban met die Bulle wat gasheer speel vir die Rebels in Pretoria.

En net so terloops prof, die Maties is die 2018 Varsity kampioene.

Nag ou grote...

VodacomSuperruggas 2018