Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie...
Transcript of Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie...
![Page 1: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie](https://reader035.fdocuments.in/reader035/viewer/2022081611/5f03b4bc7e708231d40a5ee4/html5/thumbnails/1.jpg)
Seisoengroete vanaf die CSi-Hoofkantoor SpanAan al ons Eienaars en Inwoners, dankie vir u ondersteuning deur die afgelope jaar.
***
Season’s Greetings from the CSi- Head Office TeamTo all our Owners and Residents-
Thank you for your ongoing support throughout the year
Happy Holidays
![Page 2: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie](https://reader035.fdocuments.in/reader035/viewer/2022081611/5f03b4bc7e708231d40a5ee4/html5/thumbnails/2.jpg)
Middel: Tracy-Lynne Daling (Algemene Bestuurder).
Kloksgewys van links bo: Samson Sibanyoni
(Fasiliteits Assistent), John Grobler
(Fasiliteits Bestuurder), Heidi van der Heever
(Oord ontvangs Assistent)
Nicole Mulder (Oord ontvangs Assistent).
Feeswense vanaf die CSi-Oordspan
Aan al ons Eienaars en Inwoners-
Ons bedank elkeen wat vir ons mondevol gelag, breё
skouersvol goedgesindheid, handevol geduld en
armsvol ondersteuning gebring het.
Die onvoorwaardelike ondersteuning deur die jaar
word opreg waardeer.
***Festive wishes from the CSi-Village Team
To all our Owners and Residents- Thank you to
each one who brought us laughter, patience,
goodwill and understanding. Your unconditional
support throughout the year is sincerely appreciated.
![Page 3: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie](https://reader035.fdocuments.in/reader035/viewer/2022081611/5f03b4bc7e708231d40a5ee4/html5/thumbnails/3.jpg)
CSi Hoofkantoor/Head Office-
Sluit / Close: 21 Desember/December 2017
Heropen / Re-open: 02 Januarie/January 2018
Oord-ontvangs / Village Reception-
Sluit om/Close at 16:00 op/on 22 Desember/December 2017
Heropen / Re-open: 27 December/Desember 2017
Sluit om/Close at 16:00 op/on 29 Desember/December 2017
Heropen / Re-open: 02 Januarie/January 2018
Kombuis / Kitchen-
Kombuis is oop gedurende die vakansie seisoen.Kitchen will be open throughout the holiday season.
![Page 4: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie](https://reader035.fdocuments.in/reader035/viewer/2022081611/5f03b4bc7e708231d40a5ee4/html5/thumbnails/4.jpg)
Belangrike telefoonnommers / Important contact numbers:Oord-ontvangs / Village reception: 010 596 5499/5500 (Internelyn/Internal): 9/5500
Oord-sekuriteit / Village security: 010 596 5400 (Internelyn/Internal): 5400
Sorgsentrum (Oord) /Frail Care (Village): 010 596 5011
(Na-ure navrae/After-hours enquiries) 082 922 4956 (Internelyn/Internal): 5010/5011
Kombuis (Oord) / Kitchen (Village): 010 596 5493 (Internelyn/Internal): 5493
CSi (Hoofkantoor/Head Office): 011 805 6316
CSi Rentals:
Angelique 071 611 0671
Rickie 061 527 7625
Yolanda 071 687 9662
Ruan (Sales) 071 481 6199
Noodgevalle (Oord) / Emergencies (Village): 076 363 5311
Elektries / Electrical (Cabs Electrical): 083 679 2255
General Maintenance (C. White Construction): 083 452 8717 (Clinton)
Joburg Water: 011 688 1699
Loodgieter / Plumber (Pipeline Plumbers): 082 300 6973
Ambulans / Ambulance: 082 911
Telephones (Office Talk): 010 593 7777
TV (The Box Doctor): 082 442 9157/011 882 0821
![Page 5: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie](https://reader035.fdocuments.in/reader035/viewer/2022081611/5f03b4bc7e708231d40a5ee4/html5/thumbnails/5.jpg)
WENKE…BY DIE HUISSkuifdeure kan beveilig word deur ‘n stukkie hout,
gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak
seker dat die skuifdeure nie vertikaal opgelig kan
word nie.
Volle omheining en stewige hekke is ‘n goeie
afskrikmiddel.
Stop alle koerantaflewering en vra ‘n vriend of
buurman om u pos uit te haal. ‘n Oorvol posbus is ‘n
groot aanduiding dat u nie tuis is nie.
Sou u ‘n huisversorger in diens neem, verseker dat
hul ingelig is oor hoe om die alarm korrek te gebruik.
Maak dubbel seker dat alle vensters en deure gesluit
en beveilig is voor u die woning verlaat.
Moet nooit ‘n sleutel aan die binnekant van ‘n
buitedeur, waar daar glaspanele of glas naby die
deurslot is, los nie.
Om sekuriteitshekke te installeer aan buitedeure is ‘n
hoogs-effektiewe sekuriteitsmaatreël wat ‘n ekstra lyn
van verdediging voorsien.
VIR U TROETELDIERHou drade, batterye en glas- of plastiek ornamente buite bereik van
pote. ‘n Draad kan 'n potensiële dodelike elektriese skok lewer en 'n
gat in die battery kan brandwonde aan die mond en slukderm
veroorsaak, terwyl skerwe van breekbare ornamente skade aan u
troeteldier se mond en spysverteringskanaal kan rig.
Moenie brandende kerse sonder toesig los nie. Troeteldiere kan
hulself verbrand of 'n brand veroorsaak as hulle kerse omstamp. Wees
seker om toepaslike kershouers, op 'n stabiele oppervlak
Diegene wat tuis bly moet bewus wees van individue wat
moontlik verdag voorkom.
Weerhou daarvan om u hekke, motorhuisdeur, voor- en
agterdeure oop of selfs gedeeltelik oop te los – dit kan dien as
‘n uitnodiging vir inbrekers.
IN DIE LUGVir Vlieg-angs...
Plaas u sitplek in ‘n leunposisie, tensy anders
aangeraai deur die kajuitbemanning.
Maak u oё toe, dink aan 'n aangename omgewing,
konsentreer op elke deel van die liggaam, ontspan en
voel die spanning weg dreineer.
Asem in, tel tot drie en asem uit tel tot drie, vir 10 - 15
minute.
Raadpleeg u dokter voordat u vlieg en neem
medikasie indien aanbeveel.
OP DIE PADRus goed voordat u met u reis begin.
Neem veiligheidsbreuke elke 2 uur of 200km.
Moenie drink en bestuur nie- As u van plan is om alkohol in te neem,
maak alternatiewe reëlings sodat u nie agter die stuurwiel is nie.
Bly te alle tye waaksaam en vermy bestuursafleidings soos sellulêre
gesprekke, SMS, ens!
Wees verantwoordelik- Dra altyd u veiligheidsgordel en sien dat almal
in die motor hulle s’n dra.
Gehoorsaam die padreëls en dra u bestuurslisensie saam met u.
Beplan die roete na u vakansiebestemming en gee uself genoeg tyd
om die bestemming te bereik.
Gebruik 'n GPS-navigasie instrument of 'n pad atlas om u reis vooruit
te beplan.
Vir gemoedsrus, probeer om te hou by die hoofroetes of tolpaaie - As u
op agterpaaie reis identifiseer die dorpe langs die roete en wat die
afstand tussen hulle is.
Moet nie gestrand wees sonder brandstof nie- Beplan altyd vooruit
waar u weer met brandstof sal opvul.
![Page 6: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie](https://reader035.fdocuments.in/reader035/viewer/2022081611/5f03b4bc7e708231d40a5ee4/html5/thumbnails/6.jpg)
TIPS…AT HOMESliding doors can be secured simply by placing a
piece of timber cut to size in the sliding rail. Make
sure that sliding doors cannot be lifted vertically.
Full fencing and sturdy gates are a good deterrent.
Stop all newspaper deliveries and ask a friend or
neighbour to collect your post. A bulging post box is a
dead giveaway that you are not at home.
If hiring a house sitter, ensure that you teach them
how to use the alarm correctly.
Double check that you have locked and secured all
windows and doors before leaving home.
Never leave a key in die inside of an outer door which
has glass panels or glass near the door lock.
Having security gates fitted on outer doors is a highly
effective security measure that gives you an extra line
of defence.
YOUR PETDon't leave lighted candles unattended. Pets may burn themselves or
cause a fire if they knock candles over. Be sure to use appropriate
candle holders, placed on a stable surface. And if you leave the room,
put the candle out!
Keep wires, batteries and glass or plastic ornaments out of paws'
reach. A wire can deliver a potentially lethal electrical shock and a
punctured battery can cause burns to the mouth and oesophagus,
while shards of breakable ornaments can damage your pet's mouth
and digestive tract.
front or back door open, or even partially open – it could serve
as an invitation to burglars.
IN THE AIRFor Anxiety of Flying…
Adjust your seat in a reclining position, unless
advised otherwise by the cabin crew.
Close your eyes, imagine a pleasant environment,
concentrate on relaxing every part of the body and
feel the tension drain away.
Breathe in, count to three and breathe out counting to
three, for 10 - 15 minutes.
Consult your physician before flight and take
medication as advised.
ON THE ROADHave a good rest before you embark on your journey.
Take safety breaks every 2 hours or 200km
Do not drink and drive - . If you intend to consume alcohol make
alternative arrangements so you will not be behind the wheel.
Remain alert at all times and avoid Driver Distractions such as cellular
conversations, texting etc.!
Be responsible with seatbelt wearing - Always wear your seat belt and
see that everyone in the car is wearing theirs.
Obey the rules of the road and carry your driver’s license with you.
Plan the route to your holiday destination and give yourself enough
time to reach the destination.
Use a GPS navigation tool or a road atlas to plan your trip in advance.
For peace of mind, try to stick to major routes or toll roads - If you are
going to travel on the back roads’ identify the towns along the route
and what the distance is between them.
Do not get stranded without fuel – Always plan ahead where you will
re-fuel.
![Page 7: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie](https://reader035.fdocuments.in/reader035/viewer/2022081611/5f03b4bc7e708231d40a5ee4/html5/thumbnails/7.jpg)
Seasons Greetings from us to you...
Thank you for your support throughout the year
We wish all our owners & residents a peaceful festive season
and a prosperous New Year.
Seisoen Groete van ons na U ...
Dankie vir u ondersteuning gedurende die jaar. Ons wens al
ons eienaars en inwoners 'n vreedsame feestyd en 'n
Voorspoedige Nuwe Jaar toe.