Die toekoms begin hier. The future starts here. · 2020. 8. 18. · Kwartaal 3: Wo. 12 Aug. 202 tot...

4
Headmaster: Johan Smit Cathedral Street, Box 1086, George, 6530 / Tel: 044-8732292 / Fax: 044-8734743 / www.outeniquaprimary.co.za Term 3 Newsletter/Nuusbrief Week 2 Tuesday/Dinsdag 18 Aug 2020 PITKOS / FOOD FOR THOUGHT Learn to appreciate what you have, before time makes you appreciate what you had. Unknown Die toekoms begin hier. The future starts here. Geagte Ouers Ons is in die tweede week van die derde kwartaal en dit is lekker om al ons grade terug te hê by die skool. Ons Alternatiewe Dagrooster werk goed en ons leerders en onderwysers ervaar die kleiner klasse baie positief. ALTERNATIEWE DAGROOSTER VIR TYDPERK 17 AUGUSTUS TOT 4 SEPTEMBER 2020 As gevolg van die toestemming wat ons vanaf WKOD ontvang het om al ons grade vanaf Woensdag, 12 Augustus terug te bring, sal die skoolkwartale vir Laerskool Outeniqua soos volg wees: Kwartaal 3: Wo. 12 Aug. 202 tot Vrydag 23 Okt. 2020 Kwartaal 4: Ma. 2 Nov. 2020 tot Di. 15 Des. 2020 Met die verkorte skoolkwartale het die Departement van Onderwys die Jaarlikse Onderrigen Assesse- ringsplan aangepas om die aandag te fokus op die kerninhoud en vaardighede wat noodsaaklik is vir die huidige skolastiese jaar. Die hoeveelheid assesse- rings is verminder om genoegsame tyd vir onderrig te bied. Assessering gedurende kwartaal 3 sal deurlopend gedoen word. Dit sal bestaan uit opdragte en klastoetse soos aangdui op die assesseringspro- gram. Assesseringsprogramme sal vroegtydig beskikbaar gestel word. Gedurende kwartaal 4 sal daar ‘n formele skoolgebaseerde toets in elke vak wees. Kwartale 1, 3 en 4 se punte sal in aanmerking geneem word vir progressie aan die einde van die jaar. Let asseblief op die daaglikse reëlings van die verskil- lende grade. Gr 4en 5-leerders: Ma. - Do. 08:15-14:15 Leerders meld aan vanaf 07:50 tot 08:15 Vrydag 08:15-13:15 Dieselfde aanmeldtye Gr 6en 7-leerders: Ma. - Do. 08:00-14:00 Leerders meld aan vanaf 07:25 tot 08:00 Vrydag 08:00-13:00 Dieselfde aanmeldtye Afrikaanse leerders maak te alle tye gebruik van die groot hek in Meadestraat. Engelse leerders maak te alle tye gebruik van die groot hek in Cradockstraat. Die Nasorgsentrum sal oop wees vanaf Woensdag, 12 Augustus 2020. Die Pro-Shop sal oop wees Maandae en Donderdae, 12:00-14:00. Gebruik asseblief die ingang in Cradockstraat. Dankie aan al ons ouers wat so getrou die individuele siftingsvorms soggens voltooi. Ons waardeer jul moeite en dit vergemaklik beslis die proses soggens. Ons wys ook weer daarop dat indien enige van u gesin positief toets vir COVID-19, u die skoolhoof, mnr Johan Smit, onmiddellik daarvan in kennis sal stel. ([email protected]) Ons wys ouers daarop dat ons Maandag, 6 Julie 2020 nuwe riglyne t.o.v. die vrystelling van skoolbywoning ontvang het. Ons vra dat ouers wat oorweeg om van hierdie opsie gebruik te maak, die nuwe WKOD riglyn 1(a), wat op D6 Connect verskyn, deeglik bestudeer. Let asseblief daarop dat hierdie riglyn die vorige WKOD riglyn t.o.v. komorbiditeite vervang. Ons wys ouers ook daarop dat werk nie meer aanlyn beskikbaar sal wees wanneer al ons grade terug in die skool is nie. Baie dankie aan elke ouer wat steeds hul finansiële verpligtinge t.o.v. skoolgeld gedurende hierdie moeilike tyd nakom. Al was die skool gesluit vir leer- ders, was daar bepaalde uitgawes wat steeds maan- deliks betaal moes word. Die Beheerliggaam het be- grip vir ouers se individuele omstandighede en sal elke ouerhuis se individuele omstandighede in ag neem indien u wil aansoek doen om subsidie. U moet asseblief skriftelik aansoek doen en vorms kan per epos aangevra word by me Patricia Taljaard. ([email protected]) So. Ma. Di. Wo. Do. Vr. 16 Aug 17 Aug Groep 1 Ma. rooster 18 Aug Groep 2 Ma. rooster 19 Aug Groep 1 Di. rooster 20 Aug Groep 2 Di. rooster 21 Aug Groep 1 W o. rooster 23 Aug 24 Aug Groep 2 W o. rooster 25 Aug Groep 1 Do. rooster 26 Aug Groep 2 Do. rooster 27 Aug Groep 1 Vr. rooster 28 Aug Groep 2 Vr. rooster 30 Aug 31 Aug Groep 1 Ma. rooster 1 Sept Groep 2 Ma. rooster 2 Sept Groep 1 Di. rooster 3 Sept Groep 2 Di. rooster 4 Sept Groep 1 W o. rooster

Transcript of Die toekoms begin hier. The future starts here. · 2020. 8. 18. · Kwartaal 3: Wo. 12 Aug. 202 tot...

  • Headmaster: Johan Smit / Cathedral Street, Box 1086, George, 6530 / Tel: 044-8732292 / Fax: 044-8734743 / www.outeniquaprimary.co.za

    Term 3 Newsletter/Nuusbrief Week 2 Tuesday/Dinsdag 18 Aug 2020

    PITKOS / FOOD FOR THOUGHT

    Learn to appreciate what you have, before time makes you appreciate what you had. Unknown

    Die toekoms begin hier. The future starts here.

    Geagte Ouers Ons is in die tweede week van die derde kwartaal en dit is lekker om al ons grade terug te hê by die skool. Ons Alternatiewe Dagrooster werk goed en ons leerders en onderwysers ervaar die kleiner klasse baie positief.

    ALTERNATIEWE DAGROOSTER VIR TYDPERK 17 AUGUSTUS TOT 4 SEPTEMBER 2020

    As gevolg van die toestemming wat ons vanaf WKOD ontvang het om al ons grade vanaf Woensdag, 12 Augustus terug te bring, sal die skoolkwartale vir Laerskool Outeniqua soos volg wees: Kwartaal 3: Wo. 12 Aug. 202 tot Vrydag 23 Okt. 2020 Kwartaal 4: Ma. 2 Nov. 2020 tot Di. 15 Des. 2020 Met die verkorte skoolkwartale het die Departement van Onderwys die Jaarlikse Onderrig– en Assesse- ringsplan aangepas om die aandag te fokus op die kerninhoud en vaardighede wat noodsaaklik is vir die huidige skolastiese jaar. Die hoeveelheid assesse-rings is verminder om genoegsame tyd vir onderrig te bied.

    Assessering gedurende kwartaal 3 sal deurlopend gedoen word. Dit sal bestaan uit opdragte en klastoetse soos aangdui op die assesseringspro-gram. Assesseringsprogramme sal vroegtydig beskikbaar gestel word. Gedurende kwartaal 4 sal daar ‘n formele skoolgebaseerde toets in elke vak wees. Kwartale 1, 3 en 4 se punte sal in aanmerking geneem word vir progressie aan die einde van die jaar.

    Let asseblief op die daaglikse reëlings van die verskil-lende grade. Gr 4– en 5-leerders: Ma. - Do. 08:15-14:15 Leerders meld aan vanaf 07:50 tot 08:15 Vrydag 08:15-13:15 Dieselfde aanmeldtye Gr 6– en 7-leerders: Ma. - Do. 08:00-14:00 Leerders meld aan vanaf 07:25 tot 08:00 Vrydag 08:00-13:00 Dieselfde aanmeldtye

    Afrikaanse leerders maak te alle tye gebruik van die groot hek in Meadestraat. Engelse leerders maak te alle tye gebruik van die groot hek in Cradockstraat.

    Die Nasorgsentrum sal oop wees vanaf Woensdag, 12 Augustus 2020. Die Pro-Shop sal oop wees Maandae en Donderdae, 12:00-14:00. Gebruik asseblief die ingang in Cradockstraat.

    Dankie aan al ons ouers wat so getrou die individuele siftingsvorms soggens voltooi. Ons waardeer jul moeite en dit vergemaklik beslis die proses soggens. Ons wys ook weer daarop dat indien enige van u gesin positief toets vir COVID-19, u die skoolhoof, mnr Johan Smit, onmiddellik daarvan in kennis sal stel. ([email protected])

    Ons wys ouers daarop dat ons Maandag, 6 Julie 2020 nuwe riglyne t.o.v. die vrystelling van skoolbywoning ontvang het. Ons vra dat ouers wat oorweeg om van hierdie opsie gebruik te maak, die nuwe WKOD riglyn 1(a), wat op D6 Connect verskyn, deeglik bestudeer. Let asseblief daarop dat hierdie riglyn die vorige WKOD riglyn t.o.v. komorbiditeite vervang. Ons wys ouers ook daarop dat werk nie meer aanlyn beskikbaar sal wees wanneer al ons grade terug in die skool is nie.

    Baie dankie aan elke ouer wat steeds hul finansiële verpligtinge t.o.v. skoolgeld gedurende hierdie moeilike tyd nakom. Al was die skool gesluit vir leer- ders, was daar bepaalde uitgawes wat steeds maan-deliks betaal moes word. Die Beheerliggaam het be-grip vir ouers se individuele omstandighede en sal elke ouerhuis se individuele omstandighede in ag neem indien u wil aansoek doen om subsidie. U moet asseblief skriftelik aansoek doen en vorms kan per epos aangevra word by me Patricia Taljaard. ([email protected])

    So. Ma. Di. Wo. Do. Vr.

    16

    Aug 17 Aug

    Groep 1

    Ma. rooster

    18 Aug

    Groep 2

    Ma. rooster

    19 Aug Groep 1 Di. rooster

    20 Aug Groep 2 Di. rooster

    21 Aug Groep 1 Wo. rooster

    23

    Aug 24 Aug Groep 2 Wo.

    rooster

    25 Aug Groep 1 Do. rooster

    26 Aug Groep 2 Do. rooster

    27 Aug Groep 1 Vr.

    rooster

    28 Aug Groep 2 Vr.

    rooster

    30

    Aug 31 Aug Groep 1 Ma.

    rooster

    1 Sept Groep 2 Ma.

    rooster

    2 Sept Groep 1

    Di.

    rooster

    3 Sept Groep 2 Di.

    rooster

    4 Sept

    Groep 1

    Wo.

    rooster

  • Baie dankie aan elke leerder en ouer wat ‘n bydrae gelewer het om my 60ste verjaarsdag baie spesiaal te maak. Mia, Daniella, Jandrian en Handre het Sa-terdag vir my ‘n spesiale boodskap gestuur en my ook Vrydag met ‘n geskenk verras!

    Dit is ook so dat ek aftree-ouderdom bereik met hierdie verjaarsdag en ek het besluit dit is tyd vir ‘n jonger persoon om die leiding by Laerskool Outeni-qua te neem vanaf Januarie 2021. Die skoolhoofpos is reeds geadverteer in die WKOD se vakaturelys en ons Beheerliggaam het ‘n Benoemingskomitee saamgestel wat reeds besig is met die aanstellingsproses van ‘n nuwe skoolhoof.

    Vriendelike groete

    Johan Smit

    ONTHOU DIE VYF GOEIE ONTHOU DIE VYF GOEIE ONTHOU DIE VYF GOEIE ONTHOU DIE VYF GOEIE VEILIGHEIDSMAATREVEILIGHEIDSMAATREVEILIGHEIDSMAATREVEILIGHEIDSMAATREëLSLSLSLS

    1. Behou ‘n afstand van ten minste

    1.5 meter (twee armlengtes) van ander af weg.

    2. Was jou hande gereeld met seep en water vir 20 sekondes.

    3. Hoes of nies in jou elmboog of sneesdoekie en plaas daarna die sneesdoekie in ‘n drommetjie.

    4. Dra ‘n lapmasker op jou gesig om jou neus en mond te bedek.

    5. Bly tuis as jy sleg voel.

    Maskers te koop by die skool @ R30 elk. Bestellings kan by die klasonderwyser geplaas

    word.

  • ProShop will be open Mondays and Thursdays from 12:00– 14:00. Please use the Gate in Cra-

    dock Street.

    Thank you to all our parents who diligently com-plete the screening forms each morning. We ap-preciate your effort and this definitely makes the

    process in the morning easier. Please take note that if one of your family members tests positive for COVED-19, you must inform the principal, Mr Jo-

    han Smit immediately. ([email protected])

    We would like to draw parents’ attention to new

    guidelines received on Monday, 6 July 2020, re-garding exemption from school attendance. Those parents who are considering this option must

    please study the new WCED guidelines 1(a) which appear on the D6 Connect. Please take note that

    those guidelines replace the previous WCED guidelines with regard to comorbidities. We would also like to draw your attention to the fact that work

    will not be available on-line once all grades are back at school.

    Thank you to each parent who has continued with their financial obligation regarding school fees dur-ing this very difficult time. Although the school has been closed, we still have certain monthly expens-es. The Governing Body has sympathy for each individual’s circumstances and will take the circum-stances of each parental home into account. If you need to apply for subsidy, you must apply in writing and forms may be obtained via email from Mrs Taljaard. ([email protected]) Thank you to each and every learner and parent who contributed to make my 60th birthday so spe-cial. Mia, Daniella, Jandrian and Handre sent me a special message on Saturday and also surprised me with a gift on Friday.

    I have reached retirement age with this birthday and I have therefore decided that it is time for a younger person to take the lead at Outeniqua Pri-mary from January 2021. The school principal’s post has been advertised in the WCED’s vacancy list. Our Govenring Body has already formed a Nomination Committee that is busy with the pro-cess of appointing a new school principal.

    Regards Johan Smit

    Dear Parents We are currently in the second week of the third term and it is a pleasure to have all our grades back at school. Our alternative day roster is working well and our teachers and leaners are finding the smaller clas-ses a positive experience.

    ALTERNATIVE DAY ROSTER FOR THE PERIOD 17 AUGUST TILL 4 SEPEMBER 2020

    Due to all our grades starting on Wednesday 12 Aug, with permission from WCED, the school terms for Outeniqua Primary will be as follows: Term 3: Wed. 12 Aug. 2020 to Friday 23 Oct. 2020 Term 4: Mon. 2 Nov 2020 to Tuesday 15 Dec. 2020

    Because school terms have been shortened, the De-partment of Education has adapted the annual teach-ing and assessment plan so as to focus on the core content and skills which are necessary for the current scholastic year. The number of assessments have been reduced to ensure there is sufficient time for teaching.

    Continuous assessment will take place during term 3. This will consist of tasks and tests as indicated on the assessment programme. During term 4 there will be a school based test in each subject. The marks of term 1, 3 and 4 will be taken into account for progres-sion at the end of the year.

    Please take note of the daily arrangements for each grade: Grade 4 and 5 learners: Mon. – Thurs. 08:15 – 14:15 Learners arrive from 07:50- 08:15 Friday 08:15-13:15 Same time as above Grade 6 and 7 learners: Mon. – Thurs. 08:00 – 14:00 Learners arrive from 07:25 - 08:00 Friday 08:00 – 13:00 Same time as above

    Afrikaans learners use the Meade Street gate in the morning and afternoon. English learners use the big gate in Cradock Street in the morning and the after-noon. The Aftercare facility will be open as from Wednes-day, 12 August 2020.

    Sun Mon. Tues. Wed. Thurs. Fri.

    16

    Aug 17 Aug

    Group 1

    Mo. Time

    table

    18 Aug

    Group 2

    Mo. Time-

    Table

    19 Aug Group 1 Tues.

    Timetable

    20 Aug Group 2 Tues. Time-table

    21 Aug Group 1 Wed. Time-table

    23

    Aug 24 Aug Group 2 Wed.

    Timetable

    25 Aug Group 1 Thurs. Timetable

    26 Aug Group 2 Thurs. Timetable

    27 Aug Group 1 Fri. Time-

    table

    28 Aug Group 2 Fri.

    Timetable

    30

    Aug 31 Aug Group 1 Mon.

    Timetable

    1 Sept Group 2 Mon.

    Timetable

    2 Sept Group 1

    Tues.

    Timetable

    3 Sept Group 2 Tues.

    Timetable

    4 Sept Group 1

    Wed.

    Timetable