Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

8
LAERSKOOL & HOËRSKOOL BREEDE VALLEI NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM Breede Vallei SEPTEMBER 2015 PRIMARY & HIGH SCHOOL Home Health Competitions Recipes Lifestyle School News GRATIS FREE FRESH EGGS NOURISH THE BODY Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà! Scan this code with your smartphone and like us on Facebook! Breede Vallei JOU NUUS, JOU GEMEENSKAP, JOU AWSUM! EN RAAK DEEL VAN DIE AWSUM BREEDE VALLEI GEMEENSKAP! IN DIE UITGAWE: WEN R10 000 VIR JOU SKOOL! PLUS R2 500 VIR JOUSELF, R2 500 VIR ’N GELUKKIGE ONDERWYSER ÉN R2 500 VIR ’N GELUKKIGE OUER!

description

 

Transcript of Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

Page 1: Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

LAERSKOOL & HOËRSKOOLBREEDE VALLEI

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM Breede Vallei

SEPTEMBER 2015PRIMARY & HIGH SCHOOL

Home Health Competitions RecipesLifestyle School News

GRAT

ISFR

EE

FRESH EGGSNOURISH THE BODY

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

Breede ValleiJOU NUUS,

JOU GEMEENSKAP,

JOU AWSUM!

EN RAAK

DEEL VAN DIE AWSUM

BREEDE VALLEI

GEMEENSKAP!

IN DIE UITGAWE: WEN R10 000 VIR JOU SKOOL!PLUS R2 500 VIR JOUSELF, R2 500 VIR ’N GELUKKIGE ONDERWYSER ÉN R2 500 VIR ’N GELUKKIGE OUER!

Page 2: Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

2 FROM OUR SIDE

VICTORIA PARK PRIMARY(t) 023 342 0770 (e) [email protected]

Team EditorTenille Swanepoel | 021 872 [email protected]

DesignersRowan Engledoe | [email protected] Bushby | [email protected]

Editorial co-ordinatorRyno Wolfaardt | 021 872 [email protected]

To advertiseQuintus Brand - 074 684 [email protected]

Wynand Fourie - 082 920 [email protected]

Schools insideAWSUM News is distributed to the following schools: BREEDE VALLEI: Primary Schools: Worcester-Noord, Worcester-Oos, Worcester Voorbereiding, Worcester Primary School, Laerskool Montagu, Bonnivale Primêr, Laerskool Robertson, De la Bat School. High Schools: Hoërskool Robertson, HTS Drostdy, Hoërskool Montana, Worcester Gimnasium, Hoërskool Bonnievale, Hoërskool Montagu, De la Bat School.

Printed by Paarl Coldset

Hallo!Ons is baie opgewonde oor hierdie uitgawe van AWSUM!Ons het onlangs het `n facebook-blad spesifiek vir elkeen van ons elf areas geloods. Ons kry gereeld versoeke van ouers wat nie die koerant ontvang nie, en daarom wil ons dit deur sosiale media meer toeganklik vir die leerders, ouers en oud-studente maak. (Meer inligting hieroor op bladsy 3)

MEER OR WAT JY KAN WEN... Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers,onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel en groot kontantpryse kan gewen word

• Die skool met die meeste likes wen R10 000, asook 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant

• Een gelukkige leerder wen R2 500.• Een gelukkige onderwyser wen R2 500.• Een gelukkige ouer wen R2 500.

OM IN TE SKRYF IS MAKLIK!

Stap 1: Like die AWSUM Facebook-blad in jou streek: AWSUM Breede ValleiStap 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool te post:

Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroosOnderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgimOuer: #awsumparent (skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuysSkool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof

Die kompetisie eindig 16 Oktober 2015.Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

Tot later!Tenille en die AWSUM-span

Breede Vallei #LIKE die AWSUM Facebook-blad in

jou streek: AWSUM Breede Vallei

Hashtag om vir die kompetisie in te skryf #awsumlearner

OF #awsumparent gevolg deur jou skool se naam.

Win a year’s supply of Wellington’s sauces for you and your family!

To enter, simply tell us what’s your favourite Wellington’s sauce flavour? Send your answer, contact details and postal address to: [email protected]

WIN WITH WELLINGTON’S

PLANT ‘N BOOM

BOLAND ATLEET

HOU MOED BEJAARDE GROEPDie Breedevallei Munisipaliteit het aan die skool ‘n paar inheemse bome geskenk en die prefekte het dit saam met ‘n raadslid en tuinboukundige geplant. Mag die toekomstige leerders van die skool eendag in die skadu van die bome sit en ons onthou.

Veronique Visagie het Boland kleure verwerf in landloop. Ons is baie trots op haar.

Die prefekte van 2015 fokus die jaar op bejaardes. Ons het vir Hou Moed bejaarde groep genooi vir ‘n tee by die skool. Die skoolkoor en Hou Moed se sanggroep het ook opgetree by die geleentheid. Die bejaardes en leerders het dit baie geniet.

Get the latest AWSUM edition onwww.awsum.co.za

Page 3: Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

3

WORCESTER-OOS

HOME

Johan AgenbagSenior Finansiële

Beplanner

Gert vd VyverFinansiële Beplanner

Gerhard du ToitSenior Finansiële

Beplanner

Philip BarnardFinansiële Adviseur

Laurika FourieFinansiële Adviseur

Erik du PlessisFinansiële Adviseur

André vd VyverKorttermyn- versekering

Lindie SteenkampKorttermyn- versekering

Yvette AshleyKorttermyn- versekering

VeriFin BlouSter Finansiële Adviesdienste023 347 [email protected]

Wanneer fynproewerkos visvingers word, is dit tyd.

Sanl

am is

‘n G

elis

ensi

eerd

e V

ersk

affer

van

Fin

ansi

ële

Die

nste

Sanlam glo dat as jou lewe verander, moet jou versekering ook. Dis hoekom jy gereeld moet kyk of jy en jou gesin behoorlik gedek is. Vat byvoorbeeld inkomstebeskerming. Gaan jou versekering jou jongste salaris betaal as jy ernstig beseer of siek word? Sal jy belangrike goed soos jou verband of skoolfonds kan betaal? Dek jou versekering jou vorige lewe of jou huidige lewe? Gesels met ons, Sanlam Finansiële Adviseurs by VeriFin BlouSter Finansiële Adviesdienste oor Sanlam se Inkomstebeskermer.

Breede Vallei

Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers, onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel.

Die volgende groot kontantpryse kan gewen word:

• Een gelukkige skool wen R10 000.00 PLUS Die skool per streek met die meeste likes kry 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant!

• Een gelukkige ouer wen R2500.00• Een gelukkige onderwyser wen R2500.00• Een gelukkige leerder wen R2500.00

Dit is maklik en eenvoudig om in te skryf:

STAP 1: Like die AWSUM- facebookblad in jou streek: AWSUM Breede Vallei

STAP 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisieinteskryfenopdiespesifiekebladsaammetdieskoolpost:- Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroos- Onderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgim- Ouer: #awsumparent(skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuys- Skool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof

Die kompetisie sluit 16 Oktober 2015. Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

Geagte Ouer

Die AWSUM-koerant het ‘n facebook-blad vir elke area geloods. Hier plaas ons eksklusiewe inhoud wat met jou streek te make het, asook foto’s wat nie in die koerant gepubliseer is nie. Jy kan ook op dié bladsy met jou skool spog, jy kan ons vertel wat aangaan – ag, en sommer net met ons gesels. Daar sal ook ’n skakel na die nuutste uitgawe wees sodat jy dit aanlyn kan lees.

ONS BLOED IS GROEN

ONS STAAN STEWIG AGTER ONS LAND SE SPAN! GO BOKKE!!

Page 4: Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

4 FOOD

WORCESTER-NOORD PRIMÊR(t) 023 347 0325 (e) [email protected]

JY BENODIG:• Glasflesse• Gom• ‘nplastiekdiertjie• Spuitverf(wenk:watvanwit,goudofsilwervirdiegrootmense?)

• Lekkersofspeelgoedomdieflessetevul

WAT OM TE DOEN:• Verwyderenigepapierofgomwatdalkopdieflesis

• Plakdieplastiekdiertjieopdiedekselvas• Wanneerditdroogis,spuitdiedekselendiertjiemetspuitverf.Laatditdangoeddroogwordenherhaalnogtweekeer.

• Vuljouflesseenvoila!

VROLIKE FLESSEDie somer is hier en buitelug-onthaal is (uiteindelik) aan die orde van die dag. Probeer gerus hierdie oulike idee wanneer jy vir jou gaste (of die kinders) iets soet en speels wil voorsit.

Seared ostrich fillet with a blackcurrant sauceServes4Ostrich is low in fat, healthy and tasty – just don’t overcook it.INGREDIENTS:•Splashofoliveoil•4ostrichfilletsteaks•Saltandfreshlygroundblackpepper•1clovesgarlic,crushed•1tspfinelychoppedfreshginger,•1redchilli,sliced(optional)•½cupdryredwine•2Tbsp.blackcurrantjam•4tblsWellington’sSteakhouseSauce•4springonionswithtops,roughlychoppedMETHOD:Seasonsteakswithsaltandpepper.

Heattheoliveoiltohighheatinheavy-basedfryingpan.

Searostrichfilletsinbatchesfor1minuteperside,andsetaside.

Tothesamepanaddadropmoreoliveoilandgentlyfryginger,garlicandchillies,stirringfor1minute.

Addthewine,blackcurrantjamandWellingtons.SteakhouseSauce,andsimmeruntilslightlyreduced.

Returnthefilletsandspringonionstothesauce.Gentlyheatthrough–don’tovercook.

Serveonapilecrushedpotatoeswithsteamedgreens.

By Jenny MorrisFollow Jenny @jennymorrischef

Daar was hierdie jaar 1585 inskrywings vir dieWorcesterEisteddfod,waarvan252deelnemersvanWorcester-Noordwas.Onshet31medaljesverwerf,‘nfenominaleprestasie!Ons medaljewenners , wat 95%+ behaal het: ZeemanvanderMerweAlexaViljoenChristiMarais(2medaljes)LuanDysZakvanderMerweJanévanEckNicholasBeukesHermanusSteynFrancoisMarais(3medaljes)CameronMostert(5medaljes)HendréJacobs(7medaljes)NadiaJansenvanVuuren(4medaljes)MiaRamsauerEduardKlusmannDanieduPlessisVerdere opsomming van pragtige uitslae:•37CumLaude(90–94%)toekennings•117Goud(80–90%)toekennings•59Silwer(70-79%)toekenningsOnsissommerbaietrotsopaldieNoordjieswatonsskoolsekultuurhooghouenonsweetdaargaanbaie tyd indeur leerders,ouersenonderwysers–welgedaanenbaiegelukmethierdiepuikprestasie!!

NOORDJIES VAAR PUIK IN EISTEDDFOD 2015!

TUIS

Page 5: Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

5 FASHION

HTS DROSTDY(t) 023-34 22320 / 1 / 2 /3 (e) [email protected]

32 Napierstr. Worcester

GottaHaveGoodies

Look oh-so-hippie-chic

with this black suedette at

Zara, R 399.

Best buy for any occasion. Fringes instantly turn a

simple sundress into a hot number. Printed fringed

dress, R599, Forever 21.

FRINGE BENEFITSFashion Editor Pepe

Sofianos is all a-twirl in fringes. Wild West meets

Boho Babe.

Fringes are fantastic! They add instant heat

to any look and fringed accessories transform a plain T and jeans into a style statement with

just one swish.

FRINGE FACTSDid you know? Fringes originated from the Native American tribes who created garments with fringes to repel rainwater from soaking them as they rode across the prairies. Then in 1920 the Flapper Era made fringes an fashion icon with those famous fringed dance dresses. Finally the hippie era snapped up this fabulous fringe craze and made it their own. Now you can have fun with fringes!

The latest look for spring is inspired by those magnificent mega music festivals that shook the

Seventies, so get out there and rock some fringes. Check out living life on the fringe in everything from swishy kimono jackets dripping in flighty fringes to high-flying fringed bags and fabulous fringed boots

and sandals.

STYLE UP YOUR OUTFIT LIKE JESSICA SIMPSON

fringebenefits

FLYING FEET. You can add some sway to your stomp in fringed sandals or ankle boots.

Fringed heels, R259, Fashion Express.

Blue pouchy suedette fringed bag, R399, Cotton On.

White floral print fringed Kimono,

R650, Woolworths.

Fringed suede ankle boots, R899, Zara.

Fringed flatties, R199.99, Mr Price.

A fringe makes everyone look

French, fresh and fashionable! So give

yourself a hairstyle update with a flashy fringe, a shaggy cut

and full fringe are brilliant for summer.

When blow-drying your fringe keep the

movement going and forbid frizz

L’Oréal Hot & Go, R79.95

NUWE BESTUURSKOMITEE AANGEKONDIG Hierdie groep leerders is die leiers wat Drostdy in 2016 gaan lei. Die hoofleiers word op 14 Oktober tydens die prysuitdeling aangekondig.

Agter v.l.n.r.: Carmen Victor, Danie le Roux, Earll Douwrie, Albert Liebenberg, Fred du Plessis, Jandro Conradie, Gerdus van Deventer.Voor v.l.n.r.: Leon Nortjé, Nelmarie Claassen, Curtney Hofmeester, Anke Laubscher, Kobus Janse van Rensburg, Phillip Bergh, Christo Erasmus, Karla van Rensburg, Bianka Groenewald, Aiden Brandt, Lereze de Scandé

ATKV HANDEVATPROJEK SKOP AF Op Saterdag 12 September het 20 leerders van Drostdy en 20 leerders van Vusisizwe aan die werk gespring en vyf klaskamers by Vusisizwe geverf. Daar word nog baie

projekte beplan en ons is saam opgewonde hieroor. Baie dankie aan Dekro Verwe op Worcester wat al die verf geskenk het! Julle rock!

Page 6: Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

WORCESTER PRIMÊR(t) 023 347 0663 (e) [email protected]

WIN! Get ready for Hotel Transylvania! You could win one of four movie hampers filled with movie merchandise to the value of R1 200 each! Simply LIKE us (AWSUM Boland) on Facebook. And post on our wall: The Drac pack is

back. Entries close 30 October 2015.

THE DRAC PACK IS BACK Hotel Transylvania 2, the adorable and funny sequel starring Adam Sandler and Selena Gomes, releases in SA on 2 October 2015. Now that Dracula has opened the Hotel Transylvania’s doors to humans, things are changing for the better; however, Drac is secretly worried that his half-human grandson, Dennis, isn’t showing his vampire side. So, while Mavis and Johnny are away, Drac enlists his friends to help him put the boy through a “monster-in-training” boot camp. But things really get batty when Drac’s cantankerous, old-school dad pays an unexpected visit.

6 ENTERTAINMENT

WEN! 11 gelukkige AWSUM-Lesers kan elk ‘n

boekpakkie wat bestaan uit Pieter van der Lugt se grapboeke Slim vang... Die Grap! en Hoe

meer haas... Hoe minder wortels! wen met die komplimente van NB Uitgewers.

Om in te skryf, stuur ‘n epos na [email protected] met jou naam en

kontakbesonderhede en merk die onderwerp SNAAKS.

HARMONIEKOORKOMPETISIEPrimêre Skool Worcester se Junior & Seniorkoor het deelgeneem aan episode 5 van KyKNet NOU! se Sing in Harmonie koorkompetisie vir laerskole. WPS se Seniorkoor onder leiding van Elbé van Wyk het deurgedring na die finale op 6 Desember 2015 in Kaapstad. Hierdie episode word op 3 Januarie 2016 , op KykNet se kanaal 146 uitgesaai. Ons is baie trots op beide ons kore en afrigters.

ANNUAL LIONS PEACE POSTER COMPETITION The annual Lions peace poster competition was held over the weekend at the Mountain Mill Mall. We are very proud of our learners who competed and placed as follows:• 1st Andrea Wolhulter • 2de Corne Havenga • 3rd Lene Burger • 4th Leigh-Elmo Arendse • 5th Chanel Whitehead

DE LA BAT SCHOOL(t) 023 342 2560 (e) [email protected]

DOWE BEWUSTHEIDSWEEK—SPORTDAG IN KAAPSTADDie sportdag vir Dowes is in Kaapstad gehou waar ons Laerskool sokker en netbal spanne gespeel het.

DE LA BAT SKOOL se sokker span het in die finaal teen MARY KIHN SKOOL gespeel en met 1-0 gewen!

Netbal : ons wen Mary Kihn 5-3 en Noluthando 2-0

NATIONAL TEACHING AWARDS - CAPE WINELANDS DISTRICTExcellence in Gr R Teaching Bettie RoelofseExcellence in Primary School teaching Liesl LourensExcellence in Secondary School LeadershipPhilip Cook

vlnr. Liesl Lourens, Philip Cook, Bettie Roelofse

Link your brand to a schoolEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880

Slim vang... Die Grap! is die nuutste grapboek van Pieter van der Lugt. Die

sowat 100 nuwe grappies is in 10 kategorieë ingedeel (kosgrappe, sportgrappe,

eksamenflaters, ens.), met illustrasies deur die bekroonde Maja Sereda. Inhoud is gemik op 8 - 11 jariges en sal veral seuns

aan die lees kry.

Page 7: Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

7

ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL(t) 023 626 3139 (e) [email protected]

HOËRSKOOL ROBERTSON(t) 023 626 3159 (e) [email protected]

WORCESTER VOORBEREIDING(t) 023 347 1160 (e) [email protected]

EISTEDDFOD‘n Pragtige groep maatjies van RVS het hierdie jaar deelgeneem aan die Eisteddfod. Ons is baie trots op elkeen van julle.

Mienke Bruwer is genooi na die Eisteddfod Uitnodigingskonsert en Lilitha Matsam het tydens hierdie geleetheid haar goue medalje vir voordrag ontvang.

Baie Geluk!!!

INTERSKOLE TEEN CHARLIE HOFMEYROns klein Robbies gaan wens die groot Robbies van Robertson Hoërskool voorspoed toe met die Interskole teen Charlie Hofmeyr.

Ons jaarlikse wintersportafsluiting is afgesluit deur ‘n geesbelaaide wedstryd tussen ons juffies en buite-afrigters. Ongelukkig moes die RVS-jufffies die knie buig met ‘n 0-1 wen vir die afrigters !

WINTERSPORTAFSLUITING

GRADE R VISITED BUTTERFLY WORLD. SPRING IS HERE!

KEEP OUR WORLD CLEAN. RECYCLE.

INTERSKOLE Ons is baie trots op ons 1ste Dogtershokkiespan wat Interskole teen Charlie Hofmeyer 2-1 gewen het. Die skaak het ook ‘n besondere prestasie bereik deur die beker te wen 7-1.Ons Pom-poms Dogters het ‘n pragtige vertoning gelewer.

BOKKE ONDERSTEUNERSOp Vrydag 18 September het die leerders en onderwysers Van Hoërskool Robertson hul ondersteuning vir die Bokke gewys deur Groen & Goud skool toe te dra.

Page 8: Breede Valley 2 (September 2015) Primary/High Schools

LAERSKOOL MONTAGU(t) 023 614 1640 (e) [email protected]

MONTIES PRESTEER BY DIE MONTAGU JEUGKUNSTEFEESBy die jaarlikse Montagu Jeugkunstefees het verskeie leerders van Laerskool Montagu deelgeneem aan kuns, fotografie, letterkunde, dans en koorsang. Die Monties het hierdie kultuurgeleentheid aangegryp en pragtige toekennings ontvang. Op die foto verskyn al die Monties wat trofees ontvang het.

Montagu Jeugkunstefees: Trofee-wennersV.l.n.r. agter: Zindi van Zyl (Letterkunde), Me. M. Victor (Senior koor), Antjie van Rooyen (Kuns), Amaris Strydom (Kuns), Claudia Theron (Kuns).v.l.n.r. voor: Nell Smit (Kuns), Hermien Potgieter (Kuns), Pieter-Daniël Smit (Kuns).

KRIEKETKLINIEK BY LAERSKOOL MONTAGUOp 11 en 12 September het ons die nuwe krieketseisoen begin met ‘n krieketkliniek (aangebied deur Merwe Genis en vier mede-afrigters). Die spelers het meer geleer oor al die basiese vaardighede van krieket. Hulle het entoesiasties deelgeneem en elke oomblik geniet.

WENDY MAARTENS BESOEK DIE SKOOLOp Vrydag, 27 Augustus was dit ‘n fees van boeke by ons skool toe Wendy Maartens (skrywer van kinderboeke en kortverhale) die Monties besoek het. Om die Monties verder te verras het sy al die kinderboeke wat sy al geskryf het, saamgebring om vir ons meer daaroor te vertel.

AWSUMHOËRSKOOL MONTANA

(t) 023 347 0476 (e) [email protected]

HOËRSKOOL MONTANA BIED DIE 3DE BEEN VAN DIE SPURLIGA BERGFIETSRY IN DIE WES-KAAP OP HUL SPORTTERREIN AAN !

8 WHAT’S ON

HAVE AN EVENT? Tell us about it!

Send it [email protected]

26 October

NEXT ISSUE OF AWSUM OUT

PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

Vrydag, 16 Oktober 2015 Van ons nuwe Sportsentrum

na die

19:00 * Semi-formeel Primêre Skool Worcester Sportsentrum, De Vosstraat, Langerug, Worcester

Kom geniet ‘n heerlike “steak”-ete met pryswennerwyne uit die

omgewing!

‘n Tafel het 8 plekke, koste beloop R1600 per tafel of R200pp.

(Kontantkroeg beskikbaar.)

R.S.V.P. asb. teen Vrydag, 2 Oktober 2015

Kontak: Mev. Suzanne le Roux Tel: 023 347 0663