TygerBurger Goodwood 20151104
date post
24-Jul-2016Category
Documents
view
268download
10
Embed Size (px)
description
Transcript of TygerBurger Goodwood 20151104
Woensdag, 4 November 2015 | Tel: 021 910 6500 | epos: [email protected]
WINNERBEST FREE
NEWSPAPER IN SA
GOODWOOD
BELLVILLE - 021 944 3330
VALID UNTIL SUNDAY 15 NOVEMBER 2015
- While stocks last
E&OE
BALANCE BEDSET
R7499
DOUBLE
or QUEEN
NORMAL PRICE:
Double: R11 499
Queen: R11 999
*10% extra for XL
Weve gone Potty!!!
Huge variety of pots up to 50% off.
Weve gone Potty!!!
Huge variety of pots up to 50% off.
NOW
34.95
WAS
79.95
NOW
34.95
WAS
79.95
NOW
279.95
WAS
499.95
Fuchsia
Hanging
Basket
Fuchsia
Hanging
Basket
Somerset West
021 852 7400
Constantia
021 794 2221
Kenilworth
021 671 9050
Milnerton
021 528 4000
Bellville
021 919 1106
Prices valid until
201508 November
while stocks last Ts & Cs apply
Herb
4 hole
pot
Herb
4 hole
pot
Pot
Milan
Pot
Milan
Round
Bowl
Round
Bowl
Pot CitrusPot Citrus
Assorted
Herbs
Assorted
Herbs
Miniature
Conifer
Miniature
Conifer
Cape
Daisy
Cape
Daisy
Bower
Vine
Bower
Vine
NOW
27.95
WAS
49.95
NOW
239.95
WAS
449.95
Pot Messina BellPot Messina Bell
Iceberg
Rose
Iceberg
Rose
NOW
14.95
WAS
34.95
NOW
79.95
WAS
159.95
NOW
9.95
WAS
19.95
NOW
119.95
WAS
259.95
NOW
34.95
WAS
79.95
NOW
199.95
WAS
439.95
X1QQQW1R-AL041115
BRENDEN RUITER
@ruitervaniewind
B
inne 45minutenwetstoepassingsbe-
amptesmense onder verskeie bre in
Ruyterwacht verwyder het, is hulle
terug.
Wetstoepassers het verlede week toege-
slaan n wetteloosheid onder die bre al
hoe meer toegeneem het en mense van di
dorp al hoe meer bevrees was om daaroor
te loop. Verskeie mense is al beroof wan-
neer hul oor die bre loop en die polisie het
ook al dwelmverwante inhegtenisnemings
daar gedoen.
Danil Dekker, voorsitter van een van
die buurtwagte op die dorp, s die oprui-
mingsoperasie is wyd verwelkom, maar
die teleurstellingwas groot toe ons sien die
mense is weer terug. Haweloosheid is n
groot probleem, maar onder die bre is
baie skollies en dwelmhandelaars. Ons
droom was om weer die bre kleurvol en
netjies te maak, maar die mense is onmid-
dellik weer terug. Ek vermoed hulle voel
hulle het ook hul reg om terug te trek, s
n teleurgestelde Dekker. Volgens Dekker
is daar baie mense wat vroeg soggens en
saans oor die bre loop om by die werk of
skool te kom. Hierdiemense is die teikens
van die elemente wat onder die bre woon.
Ek enmyorganisasie gaannie rus voor ons
seker is inwoners van ons dorp kan weer
sonder vrees vrylik beweeg waar en wan-
neer hulle wil. Ons kan nie toelaat dat n
klein groepie ons teister nie, s Dekker.
V Na bladsy 2.
RUYTERWACHT: HAWELOSES STEUR HULLE NIE AANWETSTOEPASSERS
Terug onder brug!
Terug onder brug!
BRENDEN RUITER
@ruitervaniewind
Wanneer sal mense leer om nie hul waarde-
volle items op straat te adverteer nie?
Dit is die vraag waarmee die polisie in
Goodwoodworstel n daar verskeie voorval-
le was waarin mense op straat beroof is.
Volgens ao.WayneTheunis, polisiewoord-
voerder, heers daar nou n tendens waar
groepe van drie of vier mans mense nader
en hulle beroof.
In die verledewas dit een rower,maar dit
blyk nou dat hulle begin besef hulle kan
mensemakliker oorrompel as hulle meer is.
Iemand wat alleen stap en skielik deur
viermense aangevalword, is gewoonlik oor-
weldig en kan geen weerstand bied nie.
Van die rowers druk die slagoffer op die
grond vas terwyl die ander sy sakke deur-
soek, s Theunis.
Volgens hom is dit veral skoolkinders wat
in die strate loopmet selfone in die handwat
teikens is. Volwassenes loop ook met hul
selfone oop en bloot, maar deesdae luister
kinders na die jongste musiek op hul oorfo-
ne. Al is jou selfoon in jou sak, maar die oor-
fone steek uit, weet die rower jy het n sel-
foon. Jy gaan ook nie hoor wanneer iemand
aankom as daar musiek in jou ore speel nie.
Ons wil nie vir mense voorskryf wat om
te doen nie, maar is bekommerd dat mense
hulself blootstel aan aanvalle, s Theunis.
Hy waarsku ook dat mense versigtig moet
wees waar hulle loop. Dis nou somer, so
mense gaan in die koel aandlug begin stap.
Onswil vra datmense swakverligte of verla-
te gebiede vermy. As jy stap, stap tussen die
huise deur sodat daar altydmense in die om-
gewing is as iets gebeur, s Theunis.
Rowers slaan in groepe toe
n Wetstoepasser dra besittings weg van mense wat onder bre woon.
2 TYGERBURGER Goodwood Woensdag, 4 November 2015NUUS
BAB Developers Training Academy
Exciting Career Opportunities in the
Chemical Industry
Training opportunities
BAB Developers an accredited training academy with the Chemical
Seta (Chieta) is inviting suitably qualified applicants residing in the
Cape Metro region to apply for Learnership Training opportunities
in the Chemical Industry:
Chemical Operations Level 1
Chemical Operations Level 2
Chemical Manufacturing Level 2
Requirements:
Grade 10 Grade 12 with Mathematics or Maths literacy and
science will be an advantage.
The learnerships will be for 12 months and all successful candidates
will obtain a Bursary covering all the cost including a stipend
(allowance) for the duration of the learnership.
Applicants need to provide a CV with certified copies of their ID and
highest qualification.
The information can be emailed to:
[email protected] | [email protected]
For any enquiries contact Nazu or Faaria on 021 534 0433 or
083 677 0193
Closing date is 13 November 2015
X1QQQU6D-QK031115
PRICES VALID FROM 4 NOVEMBER 2015 10 NOVEMBER 2015 WHILE STOCKS LAST E&OE TERMS AND CONDITIONS APPLY
CEDAR
WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES
Cedar Spar, C/O Vryburger & Botma Str, Bothasig
TEL: 021 558 3940
SUNDAY SPECIAL
VALID 8 NOVEMBER 2015
CEDAR TOPS TRADING HOURS
MON-SAT 9:00am - 20:00pm - SUNDAY OPEN 11:00am - 18:00pm
BUTCHERY
R27.99kg
CHICKEN LEG QUARTERS
R44.99kg
PRIME STEWING BEEF
R49.99kg
CHICKEN FILLETS
R59.99kg
PRIME CLUB & T-BONE STEAK
R59.99kg
TENDERISED STEAK
R69.99kg
LAMB PACKS
R69.99kg
LAMB POTJIE
R89.99kg
LAMB BRAAI CHOPS
R79.99kg
PRIME RUMP & SIRLOIN STEAK
R39.99kg
OUKRAALWORS
FRUIT & VEG
GROCERIES
BAKERY
SHORT FRENCH LOAVES
R6.99
OUMA BROOD
R8.99ea
MILKTARTS
R19.99ea
TOLLAS FULL CREAM MILK SACHETS 1L
R5.99ea
LUX FACIAL SOAPS 175g
R6.00ea
SAVEMOR COOKING OIL 750ml
R10.00ea
NUTRIFIC CRUNCH CEREAL 400g
R12.00ea
7kg POTATOES
R24.99ea
NECTARINES 750g
R14.99ea
COMBO:
1 x LETTUCE
1 x ENGLISH CUCUMBER
1 x COCKTAIL TOMATOES 500g
R16.99
2 FOR
R169.99
JOHNIE WALKER RED LABEL 750ml
1L GINGER ALEPLUS FREE
X1QQGBKR-AL041115
Cape Town Sewing Centre
For the largest selection of haberdashery and trimmings
We also do special prices on bulk
Bellville, 6 Pioneer Street (021) 917-1176
Cape Town, 78 Darling Street (021) 465-2111
X1QQPPBH-AL041115
Find us online
www.tygerburger.co.za
facebook.com/tygerburger
twitter.com/tygerburger(@TygerBurger)
youtube.com/tygerburgerweb
issuu.com/tygerburgerweb
VERVOLG VAN BLADSY 1
Hy s hulle het tenminste nog die onderne-
ming van die wetstoepassers dat hulle ge-
reeld die situasies by die bre gaan moni-
tor.
Michael Britz, raadslid vir die gebied, s
hulle het nou n punt bereik waar ander
planne gemaak sal moet word.
Elke keer word die mense onder die
bre verwyder en elke keer is hulle terug.
Hierdie oefening is al soveel keer herhaal,
maar dit blyk nie die langtermyn-oplos-
sing tewees nie. In die verlede het ons goed
onder die bre aangebring wat veronder-
stel was om dit vir mense ongemaklik te
maak om daar te woon, maar daardie plan
het misluk, s Britz.
Hy s die volgende stap nou is om dalk
maniere te vind om toegang tot die onder
kant van bre te belemmer.
Ek salmoet gaan kykwaar ons geld kan
afknyp om dalk die bre toe te bou. Daar
is ook gevalle waar n mensmoet gaan kyk
of al die bre regtig nodig is, s Britz.
Tot daar n nuwe plan gemaak word, s
Britz, sal daar voortgegaan word om op n
gereelde grondslag verwyderingsopera-
sies te hou. Wetstoepassers is hier besig om mense onder die bre in Ruyterwacht te verwilder.
Belastingbetalers byeen
Die volgende vergadering van die Good-
wood-belastingbetalersvereniging vind op
Donderdag 29 Oktober vanaf 19:00 in die
raadsaal van Goodwood se munisipale
gebou plaas. Besoekers word aang