Tygerburger Goodwood 20150408

Click here to load reader

  • date post

    21-Jul-2016
  • Category

    Documents

  • view

    268
  • download

    0

Embed Size (px)

description

 

Transcript of Tygerburger Goodwood 20150408

  • Woensdag, 8 April 2015 | Tel: 021 910 6500 | epos: [email protected] | www.tygerburger.co.za

    GOODWOOD

    Best Beetle offers Beetle repairs

    & services, Beetle rentals,

    Beetle rebuilds and 24 hour

    breakdown services to our clients.

    Contact us on

    or email us on

    our website is

    073 115 7988 / 081 319 6390

    [email protected]

    www.bestbeetle.com

    BEST BEETLE(pty)ltd

    2014/168183/07

    X1PXV3MD-AL080415

    T: 021 595 1170 | Ts & Cs apply, see www.n1citymall.co.za

    LOUWTJIE ROTHMAN STREET | GOODWOOD | CAPE TOWN

    Emo Adams

    sleeps on a

    R5499

    DOUBLE

    or QUEEN

    BELLVILLE - 021 944 3330

    VALID UNTIL THURSDAY 30 APRIL 2015

    - While stocks last

    E&OE

    BARATO

    GEL PILLOW TOP

    BEDSET

    RUYTERWACHT: VERLORE JARE UITGEWIS MET ONTMOETING

    Seun enma

    n 47 jaar

    herenig

    BRENDEN RUITER

    @ruitervaniewind

    T

    erwyl die nuus die laaste ruk oorheers

    is deur die storie van die meisie wat n

    18 jaar deur haar ouers opgespoor is,

    het n man van Brackenfell sy ma n 47 jaar

    in sy arms gehou.

    Hannes Binneman (55) en sy ma Sarie

    Arangies (84) het mekaar laas gesien toe hy

    nege jaar oud was, maar hulle het al daardie

    verlore jare uitgewis toe hulle mekaar twee

    weke gelede, op 24 Maart, by Sarie se huis

    in Ruyterwacht omhels het.

    Toe Sarie die vorige dag n bietjie gaan l

    het, het sy nie te lekker gevoel nie. Toe my

    foon lui, het ek gewonder wie dit kan wees.

    Diemanstem aan die anderkant het gevra of

    ek n dogter met die naam Marie, n broer

    met die naam Piet en n seun met die naam

    Hannes het. Toe ek ja antwoord, het hy ge-

    vra of ek sit of l. Hy s toe hy is Hannes,

    vertel Sarie by haar huis in Princess Eliz-

    beth-straat in Ruyterwacht.

    Gehuil

    Sy s sy het s gehuil dat sy skaars verder

    kon praat. Ek en Hannes se pa is geskei toe

    hy nege was, maar ek was werkloos en kon

    nie vir hom sorg nie. Hy en sy suster het toe

    by sy pa gaan bly en ons het kontak verloor.

    Oor die jare het ek probeer kontak maak

    met hom,maar familie het homvanmyweg-

    gehou. Saans, wanneer ek alleen gel het en

    nie kon slaap nie, het ek aanHannes gedink.

    Was hy oukei? Watter soort mens het hy

    geword? Die dag n die oproep het Hannes

    by sy ma kom kuier. Ons het mekaar eers

    net vasgehou en het vir drie ure net gesels.

    Ekhet ookal byhomen sygesin gaanbraai,

    vertel Sarie met trane van blydskap in haar

    o.

    Hannes, n sakeman, s hy het n die eg-

    skeiding nie veel aandag gegee aan n soek-

    tog na symanie. My pa isweer getroudmet

    n lieflike vrou. Sy was soos n maat vir my

    en soms het ek haar oor my skouer gedra.

    Soos ek egter ouer geword het, het die

    verlange na my ma toegeneem. Ek het ge-

    weet my suster het my ma se nommer en

    adres, maar om een of ander rede wou sy dit

    nie vir my gee nie, vertel hy.

    In alle erns

    So twee jaar gelede het hyweer in alle erns

    na sy ma begin soek. Haar nooiensvan was

    Van Greunen en ek het uitgevind my oom

    was die bestuurder van n Absa-bank in Ui-

    tenhage. My vrou bel toe die bank en hulle

    het wraggies nog die nommer van my oom.

    Sy eerste woorde aan my was donner,

    nou praat ek weer na al die jare met jou,

    skerts Hannes.

    By sy oom het hy toe sy ma se kontakbe-

    sonderhede gekry. Toe ek die eerste keer

    bel, het ek haar net geswie ek is toe iemand

    in die kantoor kom. Ek moes s ek bel weer

    terug. Dit isweird aan die begin, want jy jy

    en jou nog nog nie seker of jy moet ma

    s nie. Die ontmoeting was vreemd, maar

    lekker. nOu ismosnou ouer en bietjie onge-

    maklik met die vashouery, maar dit was vir

    my n wonderlike oomblik.

    Hulle het oor baie dinge gepraat,maar een

    ding waaraan hulle nie wil peuter nie is die

    verlede. Ek het vir haar ges ons moet wat

    in die verlede gebeur het vergeet en voren-

    toe kyk. Sy is 84 en nmensweet nie hoe lank

    sy nog gaan lewe nie. So, ons moet die beste

    maak van die tyd wat ons nog oor het.

    Sarie Arangies is hier by haar huis in Ruyterwacht. Sy en haar seun het mekaar n 47 jaar weer

    gesien. FOTO: BRENDEN RUITER

  • 2 TYGERBURGER Goodwood Woensdag, 8 April 2015NUUS

    KINGJAMES33220

    KNOWYOUR RIGHTS. YOUR DIGNITYMUST BE

    RESPECTED AND PROTECTED.

    CAPE TOWNAGAINST RACISM.

    BE OPEN

    MINDED.

    TRY NEW

    THINGS.

    MEET

    PEOPLE.

    - ZIYANDA

    SUNSET CARPORTS

    ConcealedGuttering System,

    Timberless, Fully Installed

    Maintenance Free!!

    5mx3m - R8,500

    5mx6m - R16,500

    Tel: 021 8255 592

    Mob: 082 813 4900

    Carports, Patios,

    any space covered

    Pre-Winter

    Specials

    Extended By Demand

    www.sunsetcarports.com

    5mx3m - R8,500

    5mx6m - R16,500

    Abovematerial in Aluzinc

    Offer Valid Until 30 April 2015

    X1PXU2UD-AL080415

    Find us online

    www.tygerburger.co.za

    facebook.com/tygerburger

    twitter.com/tygerburger(@TygerBurger)

    youtube.com/tygerburgerweb

    issuu.com/tygerburgerweb

    Were you

    caught by

    April Fool

    reports?

    If you read the

    papers last

    Wednesday or

    kept an eye on

    electronic media

    and you thought

    that All Black

    rugby player

    Richie McCaw

    was going to play

    for WP, or that P

    Jacob Zuma

    would pay back

    the money or that

    there will be a

    new tax on

    swimming pools

    in Cape Town,

    then you were

    fooled on April

    Fools Day.

    There are no

    truth in any of

    these reports and

    it was part of the

    medias (national

    and local) traditi-

    onal April Fools

    Day jokes.

    AGMfor

    Monte

    Vista

    ratepayers

    The annual

    general meeting

    of the Monte

    Vista Ratepayers

    Association takes

    place on Tuesday

    14 April at Monte

    Vista Primary.

    The meeting

    starts at 19:00 and

    all residents of

    Plattekloof Glen

    and Monte Vista

    are welcome to

    attend.

    V For more informa

    tion call the

    secretary on 021 559

    3024 or email

    [email protected]

    payers.co.za.

    BRENDEN RUITER

    @ruitervaniewind

    A

    fter various meetings between the

    Western Cape education depart-

    ment (WCED), the department of

    public works and the local councillor to

    address the issue of Valhalla High, the

    school has been added to the list for sche-

    duled repairs in the 2015/2016 finacial ye-

    ar.

    The WCED provided this information

    in response to an article in TygerBurger

    last week about the vandalism at the

    school. The Ruyterwacht neighbourhood

    watch, which borders the school, com-

    plained that the vandalised classrooms

    are being used by unsavoury elements in

    the community.

    WCED spokesperson Millicent Merton

    said in order to protect schools in the pro-

    vince as far as possible fromburglary and

    vandalism, the WCEDs Safe Schools di-

    rectorate has increased security at some

    identified high risk schools.

    Unfortunately, despite these meas-

    ures, some of our schools still fall victim

    to vandalism and burglaries. It is impor-

    tant for communities to take ownership

    of the schools in their area and realise

    they have an important role to play in

    protecting their communitys assets.

    The co-operation of the community is

    essential in order to combat vandalism

    and create a safe school environment that

    promotes teaching and learning. We urge

    community members to be extra vigilant

    throughout the year and to immediately

    report any suspicious behaviour or acti-

    vities that occur within the vicinity of

    their schools to report this immediately,

    says Merton.

    She added therewere far toomany inci-

    dents of vandalism at schools, which usu-

    ally occur in poorer communities. This

    of course comes at a cost to the depart-

    ment, and diverts money away from our

    learners. In 2015/16, R20 million will be

    allocated to the emergency maintenance

    fund which will assist in repairing

    schools affected by burglary and vanda-

    lism.

    WCED responds to

    Valhalla vandalism

    BRENDEN RUITER

    @ruitervaniewind

    Mense wat Vrydagaand na die vertoning

    van Laurika Rauch by Tygervallei-sentrum

    seVallei van die Sterre-konsert gaan luister,

    moet hulle gereed maak vir n

    vertoning uit die boonste rak-

    ke.

    Nie net gaan Laurika uit

    haar legendariese repertoire

    sing nie, maar sy sal deur De-

    vereaux van der Hoven-Oost-

    huizen op vleuelklavier bege-

    lei word. Hierdie winkelsen-

    trum-optrede is n deftige

    affre! Pedro Kruger en Hen-

    nie vanGreunenmaak die ver-

    toning uiters glansryk met

    goeie regie, teks en beligting,

    uitstekende klank en n pragti-

    ge verhoogstel. Pedro gaanook

    twee onderhoudemet my doen

    tussen die twee helftes van my optrede. Hul-

    le skep n teateratmosfeer van ho gehalte,

    s Laurika.

    Haar albumWals,walsWillemien,wat ver-

    lede jaar uitgereik is, was n wegholsukses,

    maar Laurika rus nie op haar louere nie.

    Ek het reeds begin werk aan my volgende

    album vir vrystelling volgende jaar. Wals,

    wals Willemien is reeds besig om platinum-

    statu