TRUTH AND RECONCILIATION COMMISSION...Thulani Magagula, *n 22 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse...
Transcript of TRUTH AND RECONCILIATION COMMISSION...Thulani Magagula, *n 22 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse...
TRUTH AND RECONCILIATION COMMISSION AMNESTY COMMITTEE
In the am nesty applications of:
^ ' Qambe 1 aw-Buthelezi I ' - 1 ? S€ * AM6128/97
^ -J^ -B k e k iiiko^ M ktaZtr \U > i f ~ 2 ^ ^ AM 6131 /9 7 0
j^ ^ ^ T e b T Jg o lV lF g T lte n e -V - ] ^ t> AM 6118/97
ncenrlClTanyrte 1/0 ̂ 2 S 1 ^ * 1 ^ —* 3 AM6124/97
Cfy1 Tiniolliy Sials Muzibuku (/-1 ‘2 ^ 4 ~~ ^ AM6122/97
^ - / J a e k - M b e i e ^ 1 ^ f ^ AM 6119/97
SonnyM ichaelM kwanazi ^ 3 ° ^ SJlif AM6120/97
ThomasJUdchoxi ^ ? f 7 <f AM7396/97
-MeseSuMthembu— f AM7394/97
^i-^WpinpSkTTsHaBaiTgu ^ ‘ 3 i ' S O f AM7391/97
' ^ - ^ -S ip h o B u th o k s a i - J ^ f — "’ V r r AM7319/97
i»-Mdiniso Jt»' z b ? ° Z t " 5 -» 2 .^ AM6127/97
Mxoliseni Sibongeleni Mkhize k AM6125/97
Paulos Mctkolcni M batha----' \ 3 - ^ AM6121/97
j^ - J R ic t r a r d Dlaminr; ^ * < 3 ® 7 ° ,‘ ~ S f t f ' A M 6132/97
-t^~~Victor Mthanclcn i Mthenrbtf /« • "3° ^ I 3 ?fc> AM 1707/96, ----i/<5L . ^ --- -----------------— Kus^nm—^ < Index (Bundle 2)^ / 7 y ^ ^
Contents Page
5 v g B ut/telezi
, v " ' i
Indictment 224.
Judgment on Merit:
• with regard to Q Buthelezi• with regard to B Mkize• with regard to T Magubane• with regard to P Mdiniso• with regard to Mkhize• with regard to V Khanyile• with regard to S Buthelezi• with regard to T S Mazibuko• with regard to P Mbatha• with regard to J Mbele• with regard to S M Mkwanazi• with regard to V Mthembu• with regard to T Lukhozi• with regard to R Dlamini• with regard to M Mthembu• with regard to M S Tsabangu
Judgment on Sentence
Psychological Report
243.
(no. 2) 294.(no. 9) 295.(no. 12) 298.(no. 31) 299.(no. 55) 303.(no. 58) 304.(no. 59) 305.(no. 60) 306.(no. 62) 307.(no. 64) 308.(no. 65) 309.(no. 68) 310.(no. 70) 311.(no. 71) 311.(no. 73) 312.(no. 74) 314.
317.
324.
20 TWEEDE AKTE VAN BESKULDIGING
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Transvaalse Provinsiale. Afdeling : Spesiale Sitting
te Delmas)
t X L
Die Prokureur-Generaal van die provinsie Transvaal, wat as sodanig vervolg vir en namens die Staat, stel die Hof hierby in kennis dat:
1. Nkambuzana Bernard Zulu, 'n 46 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 9, Kwa Madala Hostel, Vande rbijlpark;
2. Qambeleni Buthelezi, 'n 38 jarige man en ‘n Suid- Afrikaanse burger van kamer 1, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpa rk;
3. Alfred Mbekisem Mabizela, 'n 25 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burge Vanderbijlpark;
4. Edmond Mosia, ‘n burger van kamer
5. Josia Molopisi, burger van kamer
6. Jabulani Clement Afrikaanse burger Vande rbi jlpark;
r van kamer 4 Kwa
17 jarige man en ‘n 5, Kwa Madala Hostel,
n 17 jarige man en 'n5, Kwa Madala Hostel,
Mpanza, 'n 39 jarige van kamer 10, Kwa
Madala Hostel,
Suid-Afrikaanse Vande rbi jlpark;
Suid-Af rikaanse Vanderbi jlpark; (20)
man en 'n Suid- Madala Hostel,
7. Vincent Silo Sakakane, 'n 18 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 5, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
8. Lawrence Ndodi Nene, 'n 38 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 105, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
(30)
9. B h e k i n k o s i / .
21 TWEEDE AKTE VAN BESKULDIGING
1 0 .
11 .
1 2 .
13 .
i 4 .
15
1 6 .
17 .
18.
- 2 -
Bhekinkosi Mbhekiseni Mkhize, 'n 37 jarige man en 'nSuid-Afrikaanse burger van kamer 2011, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
Amos Velenkosmi Zulu, 'n 25 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 105, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
Thomas Nhlapo, 'n 19 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van 11289 Zone 7, Sebokeng;
Velaphi Elphas Nkosi, 'n 40 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 0024, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
nJohannes Mandlakhe Ndwandwe, 'n 50 jarige man en Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
Tebogo Magubane, 'n 24 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 5, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
Bhekizisa Gwaya Mbatha, *n 41 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 2016, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
Phillemon Motsei, 'n 18 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van 6425 Ramogoasestraat, Sharpevilie;
Bhekuyise Ntshangase, 'n 54 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 18, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
Thulani Magagula, *n 22 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 18, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
(10
(20
(3019. Alf red/.
22
- 3 -
TWEEDE AKTE VAN BESKULDIGING
^ ^ 4
19. Alfred Bhekinkosi Qwabe, 'n 29 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 11, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
20. Musa Thokozani Dlamini, 'n 23 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 9, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
21. Delabakhe Xulu, 'n 24 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 6, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
( 10 )22. Wiseman Bonginkosi Thabethe, 'n 30 jarige man en 'n
Suid-Afrikaanse burger van kamer 18, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
23. Aubrey Myeni, 'n 25 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse . burger van kamer 25, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
24. Jetros Khubeka, 'n 49 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 11, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
25. Nicolaas Kheswa, 'n 42 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 11, .Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
26. Mhlaliseni Sikhakhane, 'n 27 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 6, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
( 2 0 )
27. Elias Motaung, 'n 18 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 2, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
28. Mofonkelwa Samson Luvuno, 'n 43 jarige man er 'n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
29. Jameson/.(30)
30.
31.
32.
33
34.
23
- 4 -
TWEEDE AKTE VAN BESKIILDIGING I
29. Jameson Mbatha, 'n 40 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
Robert Maghukwini Mthembu, 'n 36 jarige man en 1n Suid- Afrikaanse burger van kamer 51, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
Petrus Mdiniso, 'n 42 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 17, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
Bhekumusa Michael Masuku, 'n 37 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
Bheki Saul Nyembe, 'n 38 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 42, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
Mbasobeni Sevutana Nkwanyana, 'n 57 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 9, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
35. Hlomendlini Alfred Ndebele, 'n 28 jarige man en ‘n Suid-Afrikaanse burger van kamer 87, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
3*6. Sithembiso Khubeka, 'n 16 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 82, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
37. Batondo Isaac Nhleko, 'n 39 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 92, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
3C. Vdk izi tha/. ..
( 10 )
( 2 0 )
(30)
24
- 5 -
TWEEDE AKTE VAN BEfiKULDIGTNG
38. Vikizitha Khonzugise Qwabe '3C ~ — --Suid-Afrikaanse burger van kamer 2005, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
39. David Kgosithile Mapondo, 1 Afrikaanse burger van
n 21 jarige man en *n Suid- Kwa Madala Hostel,
Vanderbi jlpark ;
40. Ernest Mhlabuanzima Ntombela, 'n 35 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 28, Kwa Madala Hostel, Vanderbi j lpark ;
41. Thandanani Zepharia Ngubane, 'n 35 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 97, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
42. Ephraim Khasane, 'n 32 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 6, Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
43. Patrick Hlongwane, 'n 38 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 10, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark ;
44. Christopher Gumbi, 'n 32 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
45. /Lucky Mhlanhla Sibisi, Afrikaanse burger Vanderbi jlpark;
'n 21 jarige man en 'n Suid- van Kwa Madala Hostel,
Bhekuyise Ndwandwe, 'n 41 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark ;
Hos te1,
(30)4 7. J c t h a m / . . .
25 TWEEDE AKTE VAN BESKULDTCITNr,
48.
49 .
50.
51.
52 .
53 .
54.
55.
56 .
T3S\- 6 -
(10
Jotham Zulu, 'n 38 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kaner 92, Kwa Madala Hostel, VanderbijIpark;
Mzikayise Ambrose Qwabe, 'n 43 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbi j Ipark ,-
Zokwakhe Mbekeni Msezane, ‘n 35 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 104, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jIpark;
David Benny Ramakau, 'n 30 jarige man en ‘n Suid- Afrikaanse burger van 6507, Snarpeville;
Mehlandodu Mseshi Sibiya, ‘n 39 jarige man en n Suid- Afrikaanse burger van kamer 3, Kwa Madala Hostel, VanderbijIpark;
Hunter Sello Ndlovu, ‘n 19 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 140, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jIpark;
Swelumuthi Msane, 'n 26 jarige man en 'n Suid- (20Afrikaanse burger van kamer 93, Kwa Madala Hostel,Vanderbi jIpark;
Aaron Mpanza, 'n 34 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, VanderbijIpark;
Mxoliseni Sibongeleni Mkhize, 'n 21 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel,Vanderbi jIpark;
Sifiso Phinda Zulu, 'n 24 jarige man en ‘n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel,Vanderbi jlpark ; (30
57. Wilmot/.
26 TWEEDE AKTE VAN BESKHLDTCITNC
57 .
5J8.
56.
6rf).
61 .
6̂ ..
63.
64.
<$$■
6 6 .
x v >- 7 -
Wilmot Mzikayifani Masondo, 'n 35 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van kamer 14 Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
Vincent Khanvile, 'n 30 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van kamer 28, Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
Sipho Buthelezi, 'n 19 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van 6798 Zone 12, Sebokeng; (10)
Timothy Stals Mazibuko, 'n 17 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel,Vanderbi jlpark;
Lucky Mkhethemi Ximba, 'n 38 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala . Hostel, Vanderbi jlpark;
Paulos Mcikeleni Mbatha, 'n 27 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
Mjanyelwa Ndaba, 'n 54 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
v) oljQJack Mbele, 'n 17 jarige man en 'n Suid-Afrikaanseburger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
Sonny Michael Mkwanazi, 'n 16 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
Clement Cindi, 'n 22- jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
67. Daniel/
(20)
(30)
27 TWEEDE AKTE VAN BESKIIT.nThtkt
- 8 -
67. Daniel Mogeti Mabote, 'n 25 jarige nan en 'n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
^6. Victor Mthembu, 'n 28 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
69. Masinane Sithole, 'n 30 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbi j lpark ; (10
701- Thomas Makhehleni Lukhozi, 'n 29 jarige man en 'n Suid- Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbi jlpark;
11. Richard Dlamini, 'n 36 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
72. Bhekumuzi Ngema, 'n 23 jarige man en 'n Suid-Afrikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
T6>. Moses Mthembu, 'n 45 jarige man en 'n Suid-Af rikaanse burger van Kwa Madala Hostel, Vanderbijlpark;
74. Mhlupheki Samuel Tshabangu, 'n 25 jarige man en "nSuid-Afrikaanse burger van Sabatastraat 1772, Vanderbi jlpark;
(Hierna die beskuldigdes genoem)
Skuldig is aan die volgende misdrywe:
(i) Moord (Aanklagte 1 tot 45)
ALTERNATIEWELIK
Oortredinfj van Artikel 18(2) (a) van Wet 17 van 1956.(ii) Openbare/'
(30
28 TWEEDE AKTE VAN BESKULDTnTMr:
(ii) Openbare Geweld (Aanklag 46)
(iii) Poging tot Moord (Aanklagte 47 tot 68)
ALTERNATIEWELIK
Oortreding van Artikel 18(2)(a) van Wet 17 van 1956
(iv) Opsetlike Saakbeskadiging (Aanklagte 69 tot 153)
ALTERNATIEWELIK
Oortreding van Artikel 18(2)(a) van Wet 17 van 1956
- 9 -
(20)
(30)
AANHEF TOT ALLE AANKLAGTE
29 TWEEDE AKTE VAN BESKULDIGINC
>
NADEMAAL die beskuldigdes inwoners was van die Kwa Madala Hostel te VANDERBIJLPARK.
EN NADEMAAL die beskuldigdes en ander persone voor of op 17 Junie 1992 besluit het om inwoners in die BOIPATONG woon- gebied aan te val,
EN NADEMAAL die beskuldigdes hulle vereenselwig het met 'n gemeenskaplike oogmerk om die inwoners van die BOIPATONG woongebied te dood, leed aan te doen en skade te berokken,
(1EN NADEMAAL die beskuldigdes en ander vanaf die Kwa Madala Hostel, gewapen met kieries, byle, spiese, pangas, vuur- wapens, assegaaie en ander wapens, op die aand van 17 Junie 1992 na die BOIPATONG woongebied opgeruk het,
EN NADEMAAL die beskuldigdes en ander in die BOIPATONG woongebied persone gedood, aangerand en eiendom beskadig en geplunder het,
NOU DERHALWE is die beskuldigdes skuldig aan die volgende misdrywe:
1 - 45 : MOORD - saamgelees met die bepalings van Artikels (2258 en 270 van Wet 51 van 1977 ( 45 Aanklagte) .
ALTERNATIEWELIK
Oortreding van Artikel 18(2) (a) van Wet 17 van 1956.
46 : OPENBARE GEWELD (1 Aanklag).
47 - 68: POGING TOT MOORD (22 Aanklagte).
( 3 C
Alternatiewelik/...
30 TWEEDE AKTE VAN BESKULDIGING
ALTE RNAT I EWE LIK-
Oortreding van Artikel 18(2) (a) van Wet 17 van 1956.
69 - 153: OPSETLIKE SAAKBESKADIGING (85 Aanklagte)
ALTERNATIEWELIK
Oortreding van Artikel 18(2)(a) van Wet 17 van 1956. ( 10 )
AANKLAGTE 1 - 4 5 (MOORD)
L
NADEMAAL die beskuldigdes op of omtrent die 17de Junie 1992, en te of naby BOIPATONG in die distrik van VANDERBIJLPARK,
persone hieronder genoemwederregtelik en opsetlik die aangerand het, waaraeur genoemae persone, sekere beserings of letsels opgedoen het as gevolg waarvan hulle gesterf het:
3<r f < -Ti 'k RICHARD JIM NZIMENI
PHETO ANDRIES LETSOKO MBOLAWA MICHAEL MSIBI RONIKA PHALE MAPHATHI LINAH MANYIKA VIOLET NOZINJA RADEBE LUBENYO FLORA MASHOPE
8. ^ MALESHWANE ANN AH LETSOKO 9 . ̂ MATILDA HLUBI
MODIEHI ELIZABETH MOLOI NTOMBIFIKILE NONJUL.I MPHO JULIA MGCINA LINDIWE JULIA LATHA BAFANA BENJAMIN GENU
15.X. MTUL.I MNYILA 11 6 . ^ TOLI SAMUEL NCOKOTO*ij>
2 ̂3 w4 ̂5 .„6 ̂ 7 .
1 0 .
11 . 12 . 13 . 14.
volwasse man volwasse man
15 jarige seun15 jarige meisie
volwasse vrou volwasse vrou volwasse vroy volwasse vrou
16 jarige meisie 14 jarige meisie7 jarige meisie
volwasse vrou 12 jarige meisie
volwasse man volwasse man volwasse man
(20)
(30)Madid jane/.
31 TWEEDE AKTE VAN BESKULDIGTNG
- 3 -
17. yL MAD ID JANE J O H A N N F q KHOZA **\ 'v̂ t-L'5 )18.
19r2 0.
AARON MATHOPEPHENDUKA ZEPHRID SIBISI^ H y ^
^"SIMON NTSHIMONG RAMOELETS& (21 .
23 . 24. 25 . 26. 27 . 28,
X THOMAS PULE LEKABE * 3 “ ty
22 . v-—-MODISE PERCIVAL SEBOLAI 2r^ MARIA MOFOKENGl "24.^ DIKELEDI ANNA SEBOLAI^ 'fl.'--''LITEFO NELLIE KUBU * /f )^-KHABONINA MARIA MLANGENI 2* t p )MARIA RAMOELETS I ( SERATHI ) * r? £
rf IlyvQ f £)
A MMATEBESI ALETTA MOETI * ̂F >'— "MAMOSENYENI BERLINA LEROBANE 4 I O )
32.' — "SAMPIE SOLOMON MOSOETSO T 2> £ /v'’)^MAGETE ANDRIES MANYIKA
34. vAnomvula JEMINA LATHA*"/} (■ F)35. x ELIZABETH FRANCINAH NDIMANEt^^w^ LP')36. ^MATSELISO FLORA MSOMI**"! £37. nx" AGNES MALINDI */*/° 6 (JF')
38. X KONU LIZA MIAS- ft Or)39. * BENJAMIN MOSOETSA ̂ ̂ ( • r")
v- ELIZABETH KHAILE Lj\Z°y (̂ 297) U--MARIA D LAM INI
30.31
40.41.42.43 .4445
.L (f)X MEMI MARTHA NONJOLI ^ MAMATSHIDISO REBECCA MATHOPE (P'JX SIBUSISO MSIBI t p)^MOHLOPHEKI JONAS MBATHA ^ O P P I E MBATHA ( F>>MANTSALI PAULINA DLAMINI
volwasse man 9 maande seun volwasse man volwasse man volwasse man volwasse man
volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse man volwasse man
volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou
4 jarige meisie volwasse vrouvolwasse man
volwasse vrou volwasse vrou
8 jarige meisie volwasse man
5 jarige meisie volwasse vrou
( 10 )
( 2 0 )
NOU DERHALWE is die beskuldigdes skuldig aan die misdaad van MOORD.
Alt.ernat ief / . . .
32 TWEEDE AKTE VAN BESKULDIGING
NADEMAAL op of omtrent die 17de Junie 1992 en te of naby VANDERBIJLPARK, in die distrik van VANDERBIJLPARK, die be- skuldigdes wederregte1ik en opsetlik met mekaar en ander, saamgesweer het om by die pleging van misdade, te wete die moorde soos uiteengesit in Aanklagte 1 - 4 6 hierbo, behulp- saam te wees of om die gemelde misdade te bewerkstellig of om die gemelde misdade te pleeq,
( 10 )
NOU DAAROM is die beskuldigdes skuldig aan 'n oortreding van Artikel 18(2)(a) van Wet 17 van 1956.
- 4 -
ALTERNATIEF TOT AANKLAGTE 1 - 4 5 (SAMESWERING)
AANKLAG 46 (OPENBARE GEWELD)
NADEMAAL die beskuldigdes en ander inwoners van die Kwa Madala Hostel, op of omtrent 17 Junie 1992, en te of n'abv VANDERBIJLPARK in die distrik van VANDERBIJLPARK vergader he t,
EN NADEMAAL die beskuldigdes en ander as groep v/ederregtelik en opsetlik, die volgende gewelddadige handelinge verrig het: (20)
gewapend na die BOIPATONG woongebied opgeruk het;
- na willekeur wonings aangeval het;
persone aangerand het;
- eiendom beskadig en geplunder het,
EN NADEMAAL gemelde handelinge in die navolging van ‘n ge-meenskaplike oogmerk verrig is, om die openbare rus en orde en reg op vreedsame verblyf te versteur en inbreuk te maak op die regte van ander, (30)
Nou/...
33
- 5 -
TWEEDE AKTE VAN BESKUT.DTflTwr:
1X1NOU DERHALWE is die beskuldigdes ckuidig aan die misdaad va Openbare Geweld.
AANKLAGTE 4 7 - 6 8 (POGING TOT MOORD)
NADEMAAL op of omtrent die 17de Junie 1992, en te of naby BOIPATONG,. in die distrik van VANDERBIJLPARK, die beskuldigdes wederregtelik en opsetlik die persone hieronder aangerand het, met die opset om genoemde persone te dood:
47 . -^IRRIAM MOLOKWANE48 .^<TOSEPH PHEKO49 .y<JEREMIAH MOKOENA 50^ ALETA MOETI51 DOROTHY KOBO 52^-POPO MESHACK HLUBI53 ELIZABETH MOFOKENG54 A FRANCINAH MALINDI55 .^ELIZABETH HLUBI56 M HLUBI 57.\ J MCGINA58 . u- SAMUEL LATHA 59. U-RICHARD MSIBI 60U-" PAULINA MBATHA61.\_^LEAH MATSWALEDI62. t-MITiAH MOLETE63.v/MIRRIAM MOLETE64. v^JANE MB&NGO65. ̂ VICTORIA MBANGO66. ̂ REBECCA MOTAUNG67 . 'X'ELSIE BUWA68 .^^DO m I^I BUWA
volwasse vrou volwasse man
minderjarige seun. minderjarige dogter
volwasse vrou volwasse man
volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse man volwasse man volwasse man volwasse man
volwasse vrou volwasse vrou v(»lwH~5~5Tg~ man
volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrou volwasse vrgu vo-lwas sp—s
NOU DERHALWE is die beskuldigdes skuldig aan die misdaad van Poging tot Moord.
Alternatief/...
(1
(2
(3
34 TWEEDE AKTE VAN BESKHLnTfiTMr:
6
NADEMAAL op of omtrent die 17de Junie 1992, en te of naby BOIPATONG, in die distrik van VANDERBIJLPARK, die beskul- digdes wederregtelik en opsetlik met mekaar en ander, saam- gesweer het om by die pleging van misdade, te wete die pogings tot moord soos uiteengesit in Aanklagte 48 - 59 hierbo, behulpsaam te wees of om die gemelde misdade te bewerkstellig of te pleeg.
NOU DERHALWE is die beskuldigdes skuldig aan 'n Oortreding (10) van Art ike 1 18(2)(a) van Wet 17 van 1956.
AANKLAGTE 6 9 - 15 3 (OPSETLIKE SAAKBESKADIGING)
NADEMAAL op of omtrent die 17de Junie 1992, en te of naby BOIPATONG, in die distrik van VANDERBIJLPARK, die beskuldigdes wederregtelik en opsetlik, huise,. die eiendom of in die regmatige besit van die pers one hie ronde r genoen, beskadig het, met die doel om die genoemde persone in hul eiendom te benadeel en waardeur hul wel benadeel is:
69. SAUL NGAKANE70. ANNAH B MAGADI, (20)71. ANNAH MOTSIRI72. MARIA MOGOTSOA73. ABRAHAM MOILOE74. JOSEPH MOLOTSE75. DAVID KUBU76. KOOS MOKOENA77. REBECCA SEFATSA78. DAVID MOKOENA79. JEMINA PHEKOn n -r ■* v -r W 7i p n T
ALTERNATIEF TOT AANKLAGTE 47 - 68 (SAMESWERING)
82. ALINAH NTOMBAZANA MTHIMKULU
83,. Lydia/ . . •(30)
35 TWEEDE AKTE VAN BESKULDIGING
7 7 3 * 1
83. LYDIA MANANKI MALINDI - . H84. HAJFTAfarl—MQTrift ■85. DAVID MBHELE86. SALAMINAH MAROE87. JOSEPH PHEKO88. VICTOR NCWANE89. J MATHI90. SAMUEL MOKOENA91. ELDA MAD AY I92. PULENA MOTAUNG93. MARTHA RADEBE (1094. TSEKO GEORGE MONOKOPNE95. JACOB POOE96. BLANDINA TOHLANE97. MARIA KOTSELI98. JACOB MOJAKI99. RICHARD PHAHLAMOULAKA
100. MAMORONGOE MALOKA101. LAZARUS KOLA102. MAKAYA MOFOKENG103. KANANA NGCUKUTA104. ROSELINE MSIBI105. SOPHY TSHAWE106. SIMANGELE NTSHINGILA 2̂0107. SARHA THOBALA108. MABLE KORTJAS109. MARTHA NGAKANE110. CAROLINA RAMAKARANE111. NTEBELE MAEPA112. CATHRINE MAKOENA113. EDWIN MOKHOTSOA114. ABEL SIYANE115. ELIZABETH NDABA116. AGRINETH SIBISI117. JABULANE MSIBI118. DORCAS MASHA
119.' ‘ Selina
I
36 TWEEDE AKTE VAN BESKULDIGTNG
119. SELINAH MOTS ITS It r\x z. VJ . RATETLE RAKETSE121. MARTHA MONARENG122. LYDIA NTSHALA123 . LYDIA MASEDITI124. WILSON BALOYI125. T NYANE126. J MOHAPI127. S MOKOENA128- M MAMATELA129. R BRITZ130. A MALEKO131. N NYOKONG132. M MOTAUNG133 . K NEWENYA134. J 'rrENNARD v I ‘s\ V
^ MOKOENA135.136. - I PHUNJULWA137. J BUWA138. B ZULU139. B KEKE140. E HLUBI141. J MGCINA142. S LATHA143. E MOTAUNG144. D E DABA145 . C D NELUBENI146. M MOKESENG147. S CIBINONJI C v b ' O O O148. M MOTAUNG149 . A ■MefcERO- ^ c k l o t O u150. A MOLEFI151. L SEROE152. M P MBOYANI153. T C NNETE
( 1 0 )
( 2 0 )
- cxncW
ticket;ena
NOU DERHALWE is die beskulaiades skuldiq aan die misdaad vany y (30)Opsetl?.ke Saakbeskadiging.
Alternat ief/. . .
37 TWEEDE AKTE VAN BESKHLDIGIN
9
ALTERNATIEF TOT AANKLAGTE 69 - 153 (SAMESWERING)
NADEMAAL op of omtrent die 17de Junie 1992, en te of naby BOIPATONG, in die distrik van VANDERBIJLPARK, die beskuldigdes wederregtelik en opsetlik met mekaar en ander, saara- gesweer het om by die pleging van misdade, te wete die pogings tot Opsetlike Saakbeskadiging soos uiteengesit in Aanklagte 60 - 133 hierbo, behulpsaam te wees of om die gemelde misdade te bewerkstellig of te pleeg.
NOU DERHALWE is die beskuldigdes skuldig aan 'n Oortreding van Artikel 18(2)(a) van Wet 17 van 1956.
In geval van skuldigbevinding versoek genoemde Prokureur- Generaal vonnis ooreenkomstig die reg teen die beskuldigdes.
(1
J A van S d'Oliveira S C PROKUREUR-GENERAAL: TRANSVAAL
(20
(30
38 WESENLIKE FETTR
* L V L
DIE STAAT teen N B ZULU EN ANDER
OPSOMMING VAN DIE WESENLIKE FEITE OOREENKOMSTIG DIE BEPALINGS VAN ARTIKEL 144(3)(a) VAN WET 51 VAN 1977
Die beskuldigdes was almal inwoners van die Kwa Madala Hostel te VANDERBIJLPARK.
( 10 )
‘n Groep van die inwoners waaronder die beskuldigdes het op of voor 17 Junie 1992 besluit out die inwoners van die BOIPATONG woongebied te gaan aanval.
Die aand van 17 Junie 1992 het die groep persone, waaronder die beskuldigdes, gewapen met kieries, assegaaie, byle, spiese, vuurwapens en ar.der wapens na die BOIPATONG woongebied gegaan.
In die woongebied het die groep persone en die beskuldigdes persone aangerand, geaood, eiendom beskadig en goedere gesteel.
Tyaens die aanval is 'n totaal van 46 persone gedood, ver- skeie persone beseer en skade aan talle wonings en ander eiendom veroorsaak.
Die Staat sal steun op die Leerstuk van Gemeenskaplike Doel.
(30)
CC 123/93 3691 UITSPRAAK
u i t s p r a a k (1994-03-30)J M..C SMIT,_R: Weens meerdere redes sal die nag van 17 Junie
1992 aangeteken bly en onthou word as een van die ongelukkicrste
dae in die geskiedenis van hierdie land. Enersyds het 'n groep
bestaande uit 'n paar honderd mans, gewapen met vuurwapens,
kieries, spiese en assegaaie die woonbuurt Boipatong binne
geval en dood en verwoesting onder mans, vrouens en kinders
veroorsaak. Op die wyse is 45 mense doodgemaak en vermoor, 22
mense aangerand met die doel om en in 'npoging om hulle te
vermoor en is 85 huise beskadig. Andersyds, egter, skok die (10
gebeure tydens die voorval enige regdenkende mens as gevolg van
die wyse waarop sekere mense en instansies hulle bemoei en
ingemeng het met die ondersoek van die saak. Die bemoeisieke
optrede het voortgeduur tot tydens die verhoor van die saak en
het sonder enige twyfel 'n invloed gehad op die verloop van die
verhoor soos ek mee volledig aanstons sal aantoon.
Die gebeure tydens die aanval op Boipatong het aanleiding
gegee tot die huidige klagtes waar op die beskuldigdes tereg-
staan. Aanvanklik het 74 beskuldigdes tereggestaan op die on-
derskeie klagtes soos in die klagstaat uiteengesit, maar by die (2
aanvang van die verhoor het die staat die klagtes teen sommige
van die beskuldigdes teruggetrek met die gevolg dat die verhoor
teen slegs 32 beskuldigdes voortgesit is. Tydens die verhoor
is daar steeds na die 32 beskuldigdes verwys soos hulle oor-
spronklike numering op die klagstaat voorgekom het en sal ek
gevolglik ook in hierdie uitspraak na die beskuldigdes verwys
ooreenkomstig die numering in die klagstaat uiteengesit. Be
skuldigdes 39 en 67 is tydens die verhoor oorlede en beskuldig
des 44 en 45 is na sluiting van die staatsaak ontslaan. Ek
oorweeg gevolglik die' saak teen die oorblywende 28 (3(
beskuldigdes./... 1
I
beskuldigdes.
A1 die beskuldigdes het onskuldig gepleit op al die
klagtes hulle ten laste gele en benewens te ontken dat hulle
deelgeneem het aan die pleging van enige van die misdrywe het
die beskuldigdes geen verdere pleitverduideliking verstrek nie.
Aangesien die beskuldigdes ontken het dat hulle enige deel
gehad het aan die aanval op Boipatong of dat hulle die betrokke
aand in die woongebied teenwoordig was, was hulle gevolglik nie
in staat om te vermeld wie die aanvallers was nie, maar vermeld
hulle tog dat daar na die aanval gerugte versprei is dat lede (10)
van die Suid-Afrikaanse Polisie vir die aanval verantwoordelik
was. 'n Kommissie van ondersoek onder die voorsitterskap van
GOLDSTONE, R het die bewerings ondersoek maar tot"nog toe nog
geen bevindings daaroor uitgebring nie. Desnieteenstaande is
heelwat gerugte die wereld ingestuur en sal ek in wat hierin
volg die beweerde polisiebetrokkenheid by die aanval ondersoek
en so ver relevant vir hierdie saak daaroor uitspraak gee,
omdat dit uit die aard van die saak die betrokkenheid al dan
nie van die beskuldigdes ten nouste raak en ook 'n invloed mag
he op die geloofwaardigheid van die medepligtiges . (20)
Ek mag meld, advokate Botha en Swart het namens beskuldig
des 2 tot 52 en advokate Strydom en Van Eck namens beskuldigdes
53 tot 74 verskyn. Namens die staat het advokate De Jager, Van
der Merwe en Taute verskyn. Dit is miskien nodig om hier te
onderbreek om my dank en waardering teenoor al die advokate uit
te spreek. Die staatsadvokate vir hulle deeglike werk en voor-
bereiding wat onder moeilike omstandighede uitgevoer is en die
verdedigingsadvokate vir hul harde werk tydens 'n lang verhoor.
Ek maak in hierdie uitspraak dan ook ruimskoots gebruik van wel
deurdagte argumente van die onderskeie advokate uiteengesit (30)
in/...
CC 123/93 3 6 9 2 UITSPRAAK
x wcc 123/93 3 693 UITSPRAAK
in hul betoogshoofde.
Dit blyk uit die getuienis, lugfoto's en planne wat aan
my voorgele is en wat nie betwis is nie dat die dorosgebied
Boipatong aan die westekant daarvan begrens word deur ' n
tweerigting teerpad tussen Vanderbijlpark en Vereeniging wat
ook bekendstaan as die Frikkie Meyer Boulevard. Aan die
noordekant van Boipatong is nog 'n teerpad bekend as Nobel
Boulevard wat diagonaal met Frikkie Meyer Boulevard loop en die
kruising tussen die twee paaie word deur verkeersligte beheer.
Wes van Frikkie Meyer Boulevard en suid van Nobel Boulevard is (10
'n hostel, bekend as die KwaMadala Hostel, gelee. Aan die
oostekant van Boipatong is Slovopark plakkerskamp gelee. Noord
van Nobel Boulevard en ten ooste van Frikkie Meyer Boulevard
is industriele erwe met verskeie nywerhede daarop, die belang-
rikste waarvan, vir doeleindes van hierdie saak, Cape Gate is.
Aan die oostekant van Frikkie Meyer Boulevard, tussen die
boulevard en Boipatong, is 'n oop stuk veld en insgelyks is
daar 'n oop veld ten weste van Frikkie Meyer Boulevard tussen
die boulevard en KwaMadala Hostel.
Die getuienis toon verder aan, en ook hierdie getuienis (2
is nie werklik betwis nie, dat 'n paar honderd mans, gewapen
met vuurwapens, spiese, assegaaie, kieries en skilde deur die
strate van Boipatong en Slovopark beweeg het en toe die ven-
sters van huise gebreek het, wonings binnegegaan het waar mense
gedood en beseer is en goedere uit van die huise geneem is.
Die werklike geskil tussen die staat en die beskuldigdes
was die vraag of elkeen van die beskuldigdes deel was van die
groep persone wat die aanval geloods het. In die verband het
die staat die getuienis van die medepligtiges aangebied ten
einde te bewys dat elkeen van die beskuldigdes deelgeneem het (3
aan/...
1
1
I
CC 123/93 3694 1 - UUITSPRAAK
aan of hulself vereenselwig het met die aanval. By oorweging
van die getuienis van medepligtiges hou ek reeds die versig-
tigheidsreels ten aansien van medepligtiges in gedagte. In S
v Van Vreden 1969 2 SA 524 (N) gee LEON, R op 531H die volgende samevatting van die beginsels:
"It now becomes necessary to deal with the
cautionary rule relating to accomplices. The
following can be derived from the cases:
(1) Caution in dealing with the evidence of an
accomplice is imperative even where the re- (io)
quirements of section 257 have been satisfied.
(2) An accomplice is a person with a possible
motive to tell lies about an innocent accused,
for example to shield some other person or to
. obtain immunity for himself.
(3) Corroboration not implicating the accused but
merely in regard to the details of he crime is
no guarantee of the truthfulness of the accom
plice. The very fact of him being an accom
plice enables him to furnish the court with (20)
details of the crime which is apt to give the
court, if unwary, the impression that he is in
all respects a satisfactory witness.
(4) Accordingly, to satisfy the cautionary rule, if
corroboration is sought it must be corrobora
tion directly implicating the accused in the
commission of the offence.
(5) Such corroboration may, however, be found in
the evidence of another accomplice provided
that the latter is a reliable witness. (30)
(6)/...
CC 123/93
" (6) Where the corroboration of an accomplice is
offered by another accomplice, the latter
remains an accomplice and the court is not
relieved of its duty to examine his evidence
also with caution. He, like the other accom
plice, has a possible motive to tell lies. He,
like the other accomplice, because he is an
accomplice is in a position to furnish the
court with details of the crime which is apt to
give the court, if unwary, the impression that (io
he is a satisfactory witness in all respects.
(7) Where there is no such corroboration there must
be some other assurance that the evidence of
the accomplice is reliable.
(8) That assurance may be found, inter alia, where
the accused is a lying witness or does not give evidence.
(9) In the absence of any of the aforementioned
features it is competent for a court to convict
on the evidence of an accomplice only where the (20
court understands the peculiar danger inherent
in accomplice evidence and appreciates that ac
ceptance of the accomplice and rejection of the
accused is only permissible where the merits of
the accomplice and the demerits of the accused
as witnesses are beyond question.
(10) When it is said that the merits of an accom
plice is a witness must be 'beyond question' in
order to be accepted as sufficient for a con
viction, this does not mean that his evidence (3
3695 UITSPRAAK
must/... 1
I
CC 123/93 3696 UITSPRAATC
must be fee from any defects."
Benewens die samevatting soos deur LEON, R uiteengesit,
hou ek ook in gedagte dat 'n medepligtige se getuienis aanvaar
kan word al bevat dit gebreke. In R v Kristusamv 1945 AD 549
op 556 stel DAVIS, WAR die beginsel soos volg:
"After all, one cannot expect a witness of that
class to be wholly consistent and wholly reliable,
or even wholly truthful, in all that he says. If
one had to wait for an accomplice who turned out to
be a witness of that kind - or indeed anything like (10)
it - one would, I think, have to wait for a very
long time; members of the criminal classed do not
usually come nearly up to so high a standard. That
fact was fully recognised in R v Levy (1943, AD,
p56l) and in R v Kubuse and Others (1945, AD 189).
But it is, of course, necessary that the could
should be satisfied beyond reasonable doubt that in
its essential features the story which he tells is
a true one. If more than that were required, the
administration of justice would in many cases be (20)
rendered impossible."
Sien ook in hierdie verband R v Gumede 1949 (3) SA 749 (A) 758
en S v Ismail and Others (2) 1965 (1) SA 452 (N) 455H. So is
in die Kristusamv-saak die getuienis van medepligtiges aanvaar
ten spyte daarvan dat dit leuens bevat het en is dit in die
Gumede-saak aanvaar desnieteenstaande 'n aanvanklike veront-
skuldigende verklaring. In S v Francis 1991 (1) SASV 198 (A)
stel SMALBERGER, AR die uiteindelik toets as volg op 205f-g:
"It is not necessarily expected of an accomplice,
before his evidence can be accepted, that he should (30)
b e / . . .
CC 123/93 3697 UITSPRAAK
be wholly consistent and wholly reliable, or even
wholly truthful, in all that he says. The ultimate
test is whether, after due consideration of the
accomplice's evidence with the caution which the law
enjoins, the court is satisfied beyond all reason
able doubt that in its essential features the story that he tells is a true one."
Die kern vraag wat telkens beslis moet word is
"whether there is sufficient corroboration of the
evidence of the accomplice which shows or trends to (10
show that, in his account of what took place - which
may otherwise in essentials be truthful - he has not
untruthfully brought in the accused. The most
obvious way in which he may have been done so is by
merely substituting the accused in his account for
the person really concerned, either because he is
shielding that person or because, for some other
reasons of his own he is untruthfully incriminating the accused".
(R v Kristusamy. supra. 558). (2
Daar is meerdere faktore wat as waarborg kan dien ter
voldoening van die versigtigheidsreel met betrekking tot 'n
medepligtige se getuienis. Die mees voor die hand liggende
waarborg is stawing wat die beskuldigde impliseer. Dit word
aanvaar dat sodanige stawing in die getuienis van 'n ander
medepligtige gevind kan word, mits die ander medepligtige 'n
betroubare getuie is. In S v Ismail and Others (2), supra, op
455H-456B vermeld MILNE, RP:
"where two accomplices give evidence implicating the
accused, there may be circumstances i which the (3C
evidence/...
1
i 5 occ 123/93 3 6 9 8 UITSPRAAK
evidence of one may properly be treated, for the
purpose of the cautionary rule, as corroborating the
evidence of the other even though the evidence of
neither accomplice could, by itself, be regarded as
so satisfactory as to convince the minds of reason
able men of the accused's complicity. One accom
plice, although far from perfect as a witness, might
be much better than the other and there may be cir
cumstances rendering it highly unlikely that both
would bring in that accused as one of the perpetra- (10)
tors of the offence unless the accused were guilty."
Sien ook S v Hlapezula and Others 1965 4 SA 439 (A) 442A-B en
S v Avon Bottle Store 1963 2 SA 389 (A) . Verdere faktore wat
in die verband aanvaar is as waarborge kan dien as die inkrimi-
nering deur die medepligtige van 'n persoon met wie die mede-
pligtige in noue verband staan (S v Gumede. supra. 758); die
omringende omstandighede (R v Kristusamy. supra, 559 en R y
Gumede, supra, 760) ; die waarskynlikhede soos blyk uit die
bewese feite (S v Bester. 1990 2 SASV 325 (A) 330b-e); diei
feit dat meerdere medepligtiges aan een persoon uit 'n groep (20)
'n bepaalde rol in die verloop van die gebeure toeskryf (S v
Ngconcrolo and Others 1964 4 SA 417 (OK) 421H-422A) ; sekere
feite wat in die verdedigingsaak ontbloot word (R v Kristusamy.
supra 558-559) en die getuienis van ander medepligtiges ten
aansien van ander aanklagte wat op 'n bepaalde modus operandi
dui . (S v Gokool 1965 3 SA 461 (N) 474F en verder) .
Benewens die voorgaande hou ek ook in gedagte dat daar op
'n beskuldigde geen bewyslas rus om die hof te oortuig van die
waarheid van sy weergawe nie. As die beskuldigde 'n verduide-
liking gee, selfs al is die verduideliking onwaarskynlik, kan (30)
hy/...
X 5 1CC 123/93 3 699 UITSPRAAK-
hy nie skuldig bevind word tensy die hof oortuig is dat die
verduideliking bo redelike twyfel vals is. Ek hoef nie die be-
skuldigde se weergawe te glo nie, dit is voldoende as ek meen
daar is 'n redelike moontlikheid dat die weergawe substansieel
waar is. (Sien R v Difford 1937 AD 370 en R v M 1946 AD 1023) .
Die beginsels geld ook waar die verweer van die beskuldigde 'n
alibi is. [Sien R v Hlongwane 1959 3 SA 337 (A) en S v Mhl nnan 1991 2 SASV 207 (A)].
Die benadering sat gevolg moet word by 'n beoordeling van
feite geskille soos in die onderhawige saak word deur LEON, R (io
uiteengesit in S v Singh 1975 1 SA 227 (N) op 228F-H:
"...it would perhaps be wise to repeat once again
how a court ought to approach a criminal case on
fact where there is a conflict of fact between the
evidence of the state witnesses and that of an ac
cused. It is quite impermissible to approach such
a case thus: because the court is satisfied as to
the reliability and the credibility of the state
witnesses that, therefore, the defence witnesses,
including the accused, must be rejected. The proper (20
approach in a case such as this is for the court to
apply its mind not only to the merits and the deme
rits of the state and the defence witnesses but also
to the probabilities of the case. It is only after
so applying its mind that a court would be justified
in reaching a conclusion as to whether the guilt of
an accused has been established beyond all reason
able doubt."
In S V Radebe 1991 2 SASA 166 (T) stel SWART, R die be-
ginsel dat die verskeie weergawes in samehang met die geheel (30»van/...
Collection Number: AK2672 Goldstone Commission BOIPATONG ENQUIRY Records 1990-1999 PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand Location:- Johannesburg ©2012
LEGAL NOTICES:
Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.
Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.
People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.
This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The University of the Witwatersrand.