REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854...

12
G REENWAYS REENWAYS REENWAYS REENWAYS N LET GN MAKE A DIFFERENCE TO YOUR BUSINESS - phone 021 854 8219 REENWAYS REENWAYS REENWAYS REENWAYS EWS EWS EWS EWS BUILDING OUR COMMUNITY Vol 9, Issue 02 JUN 2013 Price: R10,00 URGENT ATTENTION!! THE TENANCY DATABASE FOR GREENWAYS IS BEING UPDATED. REFER PAGE 1

Transcript of REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854...

Page 1: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

GGGG REENWAYS REENWAYS REENWAYS REENWAYS NNNN LET GN MAKE A DIFFERENCE TO YOUR BUSINESS - phone 021 854 8219

REENWAYSREENWAYSREENWAYSREENWAYS EWSEWSEWSEWS

BUILDING OUR COMMUNITY

Vol 9, Issue 02

JUN 2013

Price: R10,00 URGENT

ATTENTION!! THE TENANCY DATABASE FOR

GREENWAYS IS BEING UPDATED.

REFER PAGE 1

Page 2: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

JUN 2013 ADVERTENSIE : ADVERTISEMENT

Stockists of: Baking

accessories, Invites, Helium balloons,

Table favors (new range) & much, much

more ....

Your oneYour oneYour oneYour one----stop stop stop stop

PARTY SHOPPARTY SHOPPARTY SHOPPARTY SHOP

Don’t forget Don’t forget Don’t forget Don’t forget

Woman’s DayWoman’s DayWoman’s DayWoman’s Day

SHOP NO. 7 HABITAT CENTRE @ THE

MALL TEL / FAX: 021 851-2786 CELL: 083 631 9713 Weekdays: 08h:00Weekdays: 08h:00Weekdays: 08h:00Weekdays: 08h:00----17h:00 • Saturdays: 09h:0017h:00 • Saturdays: 09h:0017h:00 • Saturdays: 09h:0017h:00 • Saturdays: 09h:00----12h0012h0012h0012h00

Dr. Fébé van NiekerkDr. Fébé van NiekerkDr. Fébé van NiekerkDr. Fébé van Niekerk BChD (UWC)BChD (UWC)BChD (UWC)BChD (UWC)

Pr. No. 054000 0430307 Pr. No. 054000 0430307 Pr. No. 054000 0430307 Pr. No. 054000 0430307

108 Lower Gordon’s Bay Road108 Lower Gordon’s Bay Road108 Lower Gordon’s Bay Road108 Lower Gordon’s Bay Road STRANDSTRANDSTRANDSTRAND

Tel: 021 853 3720Tel: 021 853 3720Tel: 021 853 3720Tel: 021 853 3720 Email: [email protected] Email: [email protected] Email: [email protected] Email: [email protected]

PLEASE SUPPORT OUR ADVERTISERS

THEY MAKE THIS NEWSLETTER AFFORDABLE

SLAGHUIS BUTCHERY

VLEI S PALEIS 2 0 T ERHO EV EN ST R EE T , S TRAN D

DANIE van der

WESTHUIZEN

021 854 8257

084 616 1832

Anna van der SpuyAnna van der SpuyAnna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator

[email protected]

076 921 0122

Cell: 073 602 8987 Tel: 021 802 2784 E-mail: [email protected]

34 Mynhardt Road, Unit 7, Gants Centre, Strand

Page 3: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

E-mail: [email protected] : Website: www.greenwaysestate.co.za : Tel: Editor 021 854 8219 (all hours) / Office 021 853 3889 / Fax 021 853 0321

Lubbes se diep spore … B5 Groot, duur huis haal slegs R2 million … B8

JUN 2013

Vol 9, Issue 02

SOME BEGINNINGS - HOW IT ALL STARTED IN GREENWAYS … PAGE 5

BUILDING OUR COMMUNITY

GGGG REENWAYS REENWAYS REENWAYS REENWAYS NNNN REENWAYSREENWAYSREENWAYSREENWAYS EWSEWSEWSEWS

Soveelste inbraak vanaf Caltex-vulstasie VAN AL die foute wat deur sy ontwikkelaar in Greenways gemaak is, staan die onbesonne uitsnyding van die perseel waar die Caltex-vulstasie in Gordonsbaaiweg bedryf word soos ʼn seer vinger uit.

Die prys daarvoor is weereens betaal toe diewe middel Junie die e l ek tr i ese h ein in g gekn i p , Greenways vroegaand met ʼn leer binnegekom het sonder dat dit in

die sekuriteitsentrum waargeneem is.

Hulle het doodluiters by die oop balkondeur van Piet Kleynhans se huis in St. Andrews-rylaan ingestap en twee sakrekenaars gesteel terwyl die eienaars in die huis was. ʼn Duur bergfiets is gelos toe alarm gemaak is en wagte hulle probeer aankeer het. Hulle het egter weggekom.

Environmental study finally completed ROLL-OUT OF COASTAL PROTECTION COULD RUN INTO MILLIONS

D-DAY IN terms of coastal protection for Greenways came a step closer in mid-June with the re lease of the R 190 000 envi ronmen tal impac t s tudy commissioned last year. It is available for inspection at the office. The deadline for any comments is July 19.

It will then be submitted to NEMA (National Environmental Manage-ment Agency) for approval. Subject to NEMA approval, the results will be tabled at the next AGM. Should

mem bers th en accep t th e recommendations, construction of safety measures may commence early next year.

The cost of safeguarding some threatened homes, the pathway and security equipment at the three most vulnerable points, for which R500 000 in case of an emergency was put aside previously, could be as much as R2,5 million. Depending on the type of p rotection the safeguarding of the entire coastline of 2,5 km could run into millions.

Wou ’n Marsbewoner dalk hier ’n huis met ’n see-uitsig oprig ? Keep us informed !

We are in the process of compiling a complete database of all owners, their family members who have been registered on the biometric system and long term residents.

The database comprises name (surname and first names), landline number, cell number, car registration number, physical address, postal address and relationship to owner / resident.

It is imperative that this database be kept up-to-date at all times for both security reasons and, in the event of an emergency, to enable management to contact you without unnecessary delay.

We find that residents move physical addresses without informing the office which, in turn, effects the records maintained at the entrance gates and guards. Similarly, telephone numbers, surnames (in the case of a marriage), car registrations etc. change without notification.

Please advise the office immediately, should any of your details change. Our records are only as complete as YOU allow them to be.

GROOT RAAISEL: Niemand weet wie dit gedoen het nie, maar die yslike gat in die duin by

Greenways is klaarblyklik iemand se handewerk. Dis beslis met grawe gedoen en moes ʼn aansienlike werk

gewees het. ʼn Klomp sand is seekant toe afgewerk, waarskynlik in die nag en selfs in die dag, sonder dat

wagte dit agtergekom het. Die grawers was klaarblyklik onbewus daarvan dat hulle

aaaaaaaaaaaaaaaamet tot R2 miljoen beboet kan word.

* Boedels * Testamente * Registrasie van Aktes

021 852 0130 [email protected]

Riana spesialiseer in

Riana Lemmer het op 1 Februarie 2013 haar eie praktyk geopen te Eerste Vloer, Trident Park II, Niblickweg, Somerset-Wes (Langs Somerset Mall). Riana praktiseer sedert 1997 as prokureur in die Helderberg.

Page 4: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

Page 2 - JUN 2013 ADVERTENSIE : ADVERTISEMENT

Page 5: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

News / Nuus JUN 2013 - Page 3 ADVERTISEMENT : ADVERTENSIE

Page 6: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

Johan van Wyk

Die ‘goeie ou dae’ toe elke huis ’n kleinhuisie gehad het

M ENSE verwys graag na Kaapstad as die “skone

Kaap”. Ek het ʼn effense broertjie hieraan dood, want hoewel bedeel met natuur-skoon is die “skone Kaap” lankal nie meer die ongerepte

paradys wat dit eens was nie.

Daarvoor het dramatiese groei in die bevolking, ongebreidelde stedelike uitbreiding, industrialisasie, en die gevolglike skending van die omgewing gesorg. Die nadelige gevolge daarvan is oral sigbaar. Ook in Greenways waar die Soetrivier een van die ergste besoedelde in die Kaapse Skiereiland is.

Om alles te kroon het ANC-opstokers onlangs tot die laagste vlak denkbaar gedaal deur menslike on t l a s t i n g o p p ro v i n s i a l e regeringsgeboue se trappe te stort om hulle ontevredenheid met die noodwendige emmerstelsel, weens die gebrek aan riolering in plakkerskampe, te toon.

Tot watter uiterstes sal die ANC nog gaan in sy desperate pogings

om die DA uit die kussings te lig en Kaapstad en die Wes-Kaap weer onder sy onbeholpe, korrupte hiel te kry ?

Want dis waaroor dit eintlik gaan: die stemme van mense wat voorheen in landelike gebiede met ʼn

“long drop” moes klaarkom, maar n ou aan sp raa k m a ak o p spoeltoi lette wat weens die onbeheerde instroming na die Wes-

Kaap en die geweldige koste van riolering eenvoudig nie oornag moontlik is nie.

Dit het my herinner aan die dae toe min of meer elke huis in Suid-Afrika ʼn kleinhuisie in sy agterplaas gehad het. Vandag bestaan dit feitlik

nie meer nie. Om die waarheid te sȇ: ek wonder of die huidige geslag jong mense nog weet hoe ʼn kleinhusie gelyk het.

Die mure was wit gekalk. In die bottelgroendeur met ʼn werwel aan die binnekant was hartvormige openinge vir ven tilasie en ʼn vreedsame uitsig. Aan die agterkant was ʼn klappie waardeur die emmer verwyder kon word.

Op die “troon” was daar altyd ʼn ou Reader’s Digest, Hu isgenoot, Brandwag of ʼn Outspan vir leesstof en aan die binnekant van die deur ʼn spyker waaraan vierkantjies van geskeurde koerantpapier of die papiertjies waarin appels verpak is aan ʼn stuk tou gehang het.

In ʼn goeie tuinjaar was daar pampoene vir die winter op die skuins dakkie. In reënweer sou l ekk en de w a te r i n b ru i n modderstrepe teen die witgekalkte mure afloop. Soms sou muise of ʼn molslangetjie ʼn gaatjie in die grondvloer maak. In die hoeke was daar altyd spinnerakke.

Dis hoe dit was. Ek kan nie onthou dat iemand ooit gekla het nie. Niemand het van beter geweet nie. Ons het reggekom met wat daar

Page 4 - JUN 2013

GGGG REENWAYSREENWAYSREENWAYSREENWAYS NNNN EWSEWSEWSEWS BUILD INGBUILD INGBUILD INGBUILD ING OUROUROUROUR COMMUNITYCOMMUNITYCOMMUNITYCOMMUNITY

KOMMENTAAR : COMMENT

Na Bladsy 7

Die koste van kusbeskerming Die beskerming van kuseiendom in Greenways, en infrastruktuur ten

opsigte van veiligheidstoerusting teen stygende seevlakke en gevolglike erosie van die duine, is aan die hand van ʼn pasvoltooide studie van R190

000 ʼn uitgemaakte saak. Drie vrae ontstaan hieruit: Finansiering (net om die mees kwesbare plekke te beveilig kan soveel as R2,5 miljoen beloop, waarvoor slegs R500 000

tans in ʼn noodfonds beskikbaar is, terwyl die koste om die volle lengte van die kus te beveilig enorm kan wees), die owerhede se aanspreeklikheid en

wie almal verantwoordelik gehou kan word om die uitgawe by wyse van onafwendbare, verhoogde heffings te dra.

Terwyl aanvaar word dat die kusgebied gemeenskaplike eiendom is waartoe almal toegang het, geniet kuseienaars ongetwyfeld die grootste voordeel daarvan. Dit moet in berekening gebring word. Moeilike, selfs

ongewilde besluite wag dus. In belang van ʼn volhoubare Greenways moet dit met die grootste omsigtigheid hanteer word.

Dead brown branches of palm trees look terrible

We now have very smart entrances to

enhance the image of Greenways, yet

as you enter you are confronted by

dead brown branches hanging down

from the palm trees which look

terrible.

If ever you have seen one of these

branches fall you will know how

dangerous they are should you be

unlucky enough to be under the tree.

We live in Spain for many months

of the year and are surrounded by

palm trees which are kept neat and

�dy every year.

I have asked the office if the palms

here can be �died up but was told

that, for safety reasons, the

gardeners are told not to touch them

when they get over 3m tall as they

shed their own naturally.

I do not accept this as our palms in

Spain are well over 9m, and

would ask anyone else living on

Greenways that share our thoughts to

please let it be known.

Paul Spendlove Golf Beach

Letters : Briewe Here we are back in England. It’s wet, cold and windy.

Quite a contrast to what we experienced at Greenways.

Audrey and I had a truly wonderful �me, enjoying every

minute of our six week stay. Your contribu�on to this

enjoyment, well, what can I say ? It was considerable.

We cannot thank you enough.

I am missing the golf, that chat in your buggy, and in

your home where I was always made so welcome a+er

the golf. I could not help thinking about you and our

other friends with whom we are blessed when reading

today’s Daily Telegraph, and I quote: “How valuing

friends makes twilight years the happiest’”. So very true.

God willing we will be spending 8 weeks in Greenways

next year. So, Mike, stay well, my golf might surprise

you ! Thinking of South Africa as I am at this moment, we

will make a point of raising our glasses at dinner and

toast our special friends in that beau�ful country.

Un�l we meet again (Vera Lynn, I think) with love,

Paul and Audrey.

A letter from abroad to friends in Greenways

THE HAPPY FAMILY: Paul Davies and his wife,

Audrey, with their eight grandchildren at their home in

Dorset, England. The accompanying letter was written to

the Davies’ friends, Mike and Lorian Kroezen, after their visit to Greenways where they stayed at Emerald Bay.

Page 7: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

News / Nuus JUN 2013 - Page 5 DOWN MEMORY LANE

S HAKESPEARE described it perfectly in his romantic poem, Remembrance - the chances in life not taken when the opportunities

were there: “When to the sessions of sweet silent thought / I summon up

remembrance of things past, I sigh the lack of many a thing I sought, And with old woes new wail my dear time’s waste …”

When Greenways was developed at the former Strand golf course nearly

20 years ago one could have picked up a nice home in Village Green (R258 000) and in Fairways at R242 000 (see marketing leaflets from that era reproduced here) for a song. And a beachfront plot for as little as R130 000, now the price of a very small, cheap Chinese car.

Eat your heart out for not having done this ! We could all have been stinking rich ! But then again: In 1994 the prices quoted here was a lot of money. So it’s all relative. Nevertheless: why were we so stupid then?

A nice home and a beachfront plot for a song in 1994

Early days – this is where it all began

Met Willem Lubbe se skoene kon jy die wêreld aanvat ʼn MAN WAT met sy skoene letterlik en figuurlik diep spore in die skoenbedryf in Suid-Afrika en die buiteland getrap en deur sy seun ʼn verbintenis met Greenways gehad het, is op 6 Junie op Stellenbosch oorlede. Hy was mnr. Willem Lubbe (88) vader van André Lubbe van Emeraldbaai.

Op sy roudiens is hy deur sy seun as ʼn fenomenale sakeleier en gelowige mens en rolmodel beskryf. Die diens is deur meer as 500 mense bygewoon en huldeblyke het van oral, selfs uit die buiteland, ingestroom. Sy heengaan het die einde van ʼn era ingelui.

Sy lewe is getuienis van die sukses wat Afrikaners met harde

werk in die sake- en nywerheids-wêreld behaal het toe dit deur Engelsp rekendes en Jode oorheers is, en hulle hul letterlik aan hulle skoenrieme uit armoede opgetrek het.

André is die derde geslag in die familiebesigheid wat ná ʼn nederige begin reeds vir 95 jaar bestaan en steeds voortgesit word. Hulle merkwaardige suksesverhaal het begin toe sy oupa, die stigter van Lubbe-skoene, ʼn ongeletterde skaapwagter wat in die Biedou-va l l ei in di e Sederbe rge grootgeword het, in 1912 ʼn tuiemakery op Stellenbosch begin het.

Toe mense begin motors koop, het hy besef dat tuiemakery gaan

verdwyn en met versiendheid skoene begin maak. Dit was die b eg i n van ʼn g ro e i en de onderneming wat mette r tyd verskeie fabrieke sou bedryf, ʼn groot aandeel in die Suid-Afrikaanse skoenemark sou bekom en sy produkte wêreldwyd uitgevoer het. Lubbe-skoene van alle soorte was landwyd bekend vir hulle gehalte. Met hulle aan jou voete kon jy die wêreld aanvat.

Hy het ook besef dat geleerdheid belangrik was en sy seun vir studie in die skoenbedryf Engeland toe gestuur. Sy kleinseun, André, wat sedert 1971 betrokke is, sou later dieselfde kursus in Engeland gaan doen om hom vir sy latere leiersrol in die besigheid voor te berei. Willem Lubbe

Page 8: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

Page 6 - JUN 2013 IMPROVEMENTS : VERBETERINGE

The exterior of the newly completed garden maintenance and tool shed behind the clubhouse which has made the basement underneath the clubhouse available for

aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaastorage and an office for the golf marshal. Once completed, golfers will be required to sign in there.

The changing face of Greenways – 20 years down the line

N EARLY 20 years after being established Greenways has become a place that some of its first residents would hardly recognize. Such has been the changes in especially the past five years, the latest, in addition to the new entrances, being the

improvements totalling R1 200 000 as shown in these pictures.

The additional ablutions and the extended balcony in front of the clubhouse which was still under construction at the

aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaend of June.

The new ablutions for the gardening and Greenways personnel between the clubhouse

aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaand the security center.

The emergency power generator, removed from the basement and

aaaaaainstalled in its new premises next to the tool shed.

Cold water shower in the confines of the

swimming pool to allow bathers to rinse off

aaaaaaaaaathe chlorine water.

Page 9: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

News / Nuus JUN 2013 - Page 7 SOSIALE NUUS : SOCIAL NEWS

IN FULL FLOOD: The Soet River flooded its banks and overran the old wooden bridges, leaving a trial of street rubbish as usual, when heavy winter downpours of

more than 250mm swamped Greenways repeatedly in May and mid-June filling Cape Town’s storage dams to capacity. The rain has since tapered off and according to

aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaalong term forecasts a dryer spell will mark the rest of the winter season.

The Soet River in flood … It never rains, but it pours

CHILDREN’S FUN DAY

It is our intention to run a children’s fun day during the Christmas School holidays subject to enough interest being shown. Please advise Ursula on 021 853 3889 if you have any children who would like to participate and the type of activity they would be interested in. We anticipate including ER24 demonstra t ions , face painting, water or board games etc, etc.

Gaste by bekendstelling van nuwe boek in Greenways

BOEKBEKENDSTELLING: Meer as 100 mense van heinde en verre het die bekendstelling van Johan van Wyk, redakteur van Greenways Nuus, se nuwe boek,

“So was dit, stories van gister en vandag”, op ʼn geselligheid op 11 Mei by die klubhuis in Greenways bygewoon. Op die foto is van links, Anton Meyer, Sakkie Saayman,

Johan v Wyk, Lynn en Louis Cabano en Ann Rickard. Die boek is sedert sy verskyning in Mei steeds die top verkoper by Exclusive Books en moes intussen herdruk word.

was. Spoeltoi lette en riolering het ver in die verskiet gelê. Munisipale werkers het die emmers een keer pe r w eek omgeruil. In die heel ou dae was selfs kleinhuisies nie almal beskore nie. Op plase was dit bossies toe.

Op plattelandse dorpe h e t d i e n a g w a Woensdagaande geloop. Die emmers is aanvanklik op ʼn perdewaentjie, later ʼn sleepwaentjie agter ʼn

trekker, en nog later op ʼn lorrietjie, opmekaar gestapel. Daar was wel af en toe ʼn glipsie wanneer die nagwa om ʼn skerp draai gekantel en bietjie uit ʼn emmer gestort het, maar dis vinnig met grond toegegooi.

Wanneer die son die volgende môre opgekom het was die nagwa en die reuk wat Woensdagaande oor die dorp gehang het weg. Só ordentlik en met min tevrede was ons toe.

Vanaf bladsy 4

Die ‘goeie ou dae’ toe elke huis ’n kleinhuisie gehad het

Page 10: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

Page 8 - JUN 2013 LOVE AND SORROW : LIEF EN LEED

EXPENSIVE PATHWAY: That nothing comes cheap these days was verified with the reconstruction of the short brick pathway on the banks of the Soet River

next to Nicky van Blerk’s “glass palace”, still empty since it’s completion five years ago. The pathway had crumbled because of its steep gradient towards the river and

aaaaaaaaaaaabecame a safety hazard. A solid, re-inforced concrete wall (photo on right) now supports the pathway. It cost R48 000.

Mike Kroezen better VETERAN golfer and former clay pigeon champion shot, Mike Kroezen (85) of St Andrews Drive, suffered a serious leg ailment in May due to the long international flight he undertook with his wife, Lorian, en route to visiting her aging mother in England .

He had to be treated and was unable to walk for several days.

He is now recuperating well at home.

No more parking To eliminate the danger of being damaged by gardening equipment and heavy vehicles, the parking and storage of caravans, boats and excess vehicles behind the clubhouse has been stopped due to the erection of the new toolshed and storage facilities. Contact West Side Storage on 021-854 3888 for safe storage at reasonable rates – see advert on front cover.

R48 000 for reconstruction of pathway at the ‘Glass Palace’

Second time around for Ray Fourie TRUS TE E , Mon ika Fou ri e’ s husband, Ray, is recuperating well at home after his second hip operation in less than two years.

He broke his left hip in June 2011 when he fell in the Fourie’s home at Gleneagles Close. It was the second time around when he broke his right hip after a fall at home in May. Both hips have now been restructured with steel plates.

‘Geluk, liewe maatjie omdat jy verjaar !’

Oudag haal slegs R2 miljoen, woonstel in Emeraldbaai darem R2,95 miljoen

Strand al vuiler en vuiler en nog ’n keer vuiler

Nico Retief ná vrou oorlede DIT WAS ʼn dubbele verlies toe mnr. Nico

Retief, voormalige Trustee en bekende inwoner van Gleneagles, slegs twee maande ná sy vrou, in Mei oorlede is.

Hy was 83. Sy vrou se langdurige siekte en dood was ʼn groot skok en hy het daarna vinnig verswak.

BELOFTES, beloftes, beloftes wat nie nagekom word nie en op niks uitloop nie, terwyl die strand by Greenways al vuiler en vuiler en vuiler word. Dis hoe sake staan met die Kaapstadse stadsraad se skoonmaakdiens. Nou sien jy hulle en dan sien jy hulle nie weer nie.

Ná ʼn periode waarin dit redelik gereeld gedoen is, is die strand in die afgelope ses maande net sporadies skoongemaak. Danksy swaar reën het die Soetrivier en die spruit by Golf Beach sedertdien massas straatafval afgevoer. Dit lê die strand vol.

Herhaalde oproepe na die afdelingshoof het niks opgelewer nie. Inspekteurs sou kastig gestuur word, maar niemand het tot dusver opgedaag nie.

TAGTIG JAAR JONK: Nellie

Bodde van Emeraldbaai kon haar oë

nie glo nie toe sy onder ʼn valse

voorwendsel in Mei klubhuis toe gebring is en toe op ʼn heerlike

verrassingspartytjie vir haar tagtigste

(nie dat sy dit lyk nie !) verjaardag

afgekom het. By haar is haar man,

Gerhard, en hulle dogters, Alta, Liezel

en hulle seun, Philip. Nog ʼn seun,

Stefan was te laat vir die foto. Die

aaBoddes het ook twee kleinkinders.

Dat die swak eiendomsmark nog nie juis herstel het nie is beklemtoon toe die bekende Erasmuswoning, Oudag, in St. Andrews-rylaan, slegs R2 miljoen op ʼn veiling einde Junie kon haal. Dit was die hoogste bod, maar is nie aanvaar nie. Slegs 20 mense het die veiling bygewoon.

Volgens eiendomskenners is dié groot, imposante siersteenhuis op ʼn

dubbele erf in die hu idige marktoestande minstens R4 miljoen werd. Indien die mark herstel en die hoogtes van 2002 bereik kan dit selfs heelwat meer wees.

In nog verkope gedurende Mei het die Van Rensburgwoning, Muirfield 25, R2,3 miljoen en ʼn Lubbe-dakwoonstel in Emeraldbaai R2,95 miljoen gehaal.

Page 11: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

News / Nuus JUN 2013 - Page 9 AGTERBLAD : BACK PAGE

Beste Twakkie,

My ouers was onlangs vir 2 weke op ʼn kamptoer en ek en Oortjies moes

weer koshuis toe. Is heel lekker daar, maar die kos kom nie naby ma s’n nie!

Die ou mense het eers by die Spa op Calitzdorp gekuier waar daar sowat

50 Springbokkies in die kamp ronddwaal. Salig, rustig en die warmwater Spa het pa heelwat goed gedoen. Daarna was hulle vir 6 dae in die Addo

Olifant Park. Ma vertel dat hulle een dag deur meer as 150 (sy het hulle

getel!!) omring is. Hulle het om die bakkie verby geslenter – só naby dat as

pa sy venster afgedraai het, hy hulle onder hulle maag kon kielie.

Angswekkend!! Daarna was hulle vir ʼn paar dae in die Tsitsikamma Park –

wat ʼn luilekker lewe. Maar hoor nou hier - hulle kamp onkoste was minder

as ons verblyf onkoste in die koshuis! Ek hoop hulle besef nou dat hulle ons

nie volgende keer weer agter sal laat nie.

Homo Sapiens i.e. our human friends have always been most

inventive. Just think what a wonderful thing our bakkie/

truck is and isn’t it marvellous that they can think up a

tune (symphony or opera), write it all down so that we can listen to it a century later. And just think of the

instruments which create the sound.

But now the scientists are going too far in my

humble opinion. In the last two National geographic

magazines Dad gets, there are two articles which explain how messing

about - and I use the word advisedly – with DNA, is enabling them to

recreate formerly extinct creatures. The stuff of nightmares! Imagine

coming face to face with a sabre-toothed tiger on the beach –eek! And

other scientists are well on the way, by manipulating human DNA to

extend human life to 120 years! Now really. Have they considered the consequences for an already overpopulated Planet?

I am rapidly getting older as my legs are not what they were and my

bladder sometimes embarrasses me - but to live so much longer, no thank

you. I know that my days are numbered and so I am

teaching Oortjies to take over in the G.W. canine

corner. She is a clever little beast and is learning

fast and next time she can help me.

Keep well, old friend and look after your DNA.

Bruno

7th June 2013

A new kid on the block to take over from Bruno

Twakkie’s corner

WINDMAKER STRANDTOEGANG: Sit julle hande bymekaar vir

Greenways se derde uitstekende strandtoegang. Die ontwerper en bouer is Hendrie

Lennox, Greenways se afgetrede, “inwonende” strukturele ingenieur. Die

oorblywende twee swak ontwerpte en geboude strandtoegange sal mettertyd aaaaaaaaook vervang word. Die koste van hierdie een was R28 000.

Greenways News / Nuus is published, printed and distribut-ed by the Greenways Home Owners Association although

all items are not necessarily the opinion of the HOA or the Trustees. All stories and commentary are written, and edit-ed, unless otherwise stated, by:

J.A. van Wyk,

22 Village Green,

Greenways, Strand, SA, 7140 [email protected]

Page 12: REENWAYS THE TENANCY REENWAYS DATABASE FOR … Jun 2013.pdf · DANIE van der WESTHUIZEN 021 854 8257 084 616 1832 Anna van der SpuyAnna van der Spuy Rental Administrator anna.helderberg

Page 10 - JUN 2013 ADVERTISEMENT : ADVERTENSIE