Padlangs

download Padlangs

of 11

description

As die reisgogga jou byt en jy die gewoel van die stad wil ontsnap, is Padlangs Suid-Afrika net die boek vir jou. Hierdie boek bevat 20 ikonies padreise and 100de kleiner roetes wat almal maklik hanteerbaar is in 'n gewone sedan.Ontdek die volgende roetes: Nie die N1 nie Weskus Roete 62 Die passe en meer Tuinroete Wildekus Groottrek Roete "Tumbling Waters" Die Droë Noorde Gold Roetes Cederberg Wynlande Overberg "Frontier Country" Kronkelende KwaZulu-Natal Midlands Safari Branderry RoetesHierdie roetes sal jou op die minder bekende, stil, skilderagtige agterpaai neem - selfs die waarvan jy nooit bewus was nie. Die boek sluit ry-toestande, troeteldier-vriendelike graderings, kinder-vriendelike graderings, lae-geslinger voertuig vriendelike graderings, noodnommers, die beste tyd om hierdie gebiede te besoek, top wenke en padkos opsies, sowel as dag -met-dag beskrywings en ​​roete kaarte.So waarvoor wag jy, spring in jou motor en ontdek 'n Suid-Afrika waarvan jy nooit bewus was nie!

Transcript of Padlangs

  • Scan this QR code to view the MapStudio website

    The Road Trippers:Fiona McIntosh, a freelance photojournalist, and the editor of Nightjar Travel magazine. Fiona has an enviable life of travelling and adventuring, all in the name of work. She has driven the length and breadth of South Africa researching numerous books on hiking, scuba diving, mountain biking, flowers (yes, flowers!) and other adventures. Jennifer Stern, nomadic wordsmith and curious explorerShaen Adey, professional photographer and freelance travel writerMatthew Holt, a travel writer who relishes experiencing historical battles, provided its several centuries after the eventCarrie Hampton, freelance travel writer specialising in southern and East AfricaWill Bendix, editor of Zigzag, South Africas premier surfing magazineBridget Hilton-Barber, an independent travel writer and the author of eight booksPaul Winter, South African sports, travel and adventure journalistErik Brits, media officer at an online magazine and destination guide for all things South African

    Want to escape the crowds? Then take the road less travelled. This selection of 20 iconic road trips, all of which are perfectly

    manageable in a normal sedan, will take you on quiet, scenic back roads to places that you probably didnt even know existed.

    So, hop into the car and discover back roads that youve never journeyed before!

    Suid-AfrikaSuid-Afrika PADLANGSPADLANGS

    PADLANGS Suid-A

    frika

    SUID-AFRIKA SE AGTERPAAIDJIES

    ISBN 978-1-77026-518-9

    9 781770 265189MAC/CPT/0114/NB/GH/TG

    ANY COMMENTS [email protected]

    VISIT OUR WEBSITE FOR UPDATES, DOWNLOADS, MAPS, CATALOGUES & SPECIALS

    MapStudio and the MapStudio device are trademarked to New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd.1st edition MapStudio 2014. All rights reserved. No part of this publication may be reproduced, stored in a retrieval system or transmitted in any form or by any means, electronic, electrostatic, magnetic tape, mechanical, photocopying, recording or otherwise, without prior permission in writing from the Copyright owner.

  • INLEIDNG 3

    OORSIGKAART 6

    NIE DIE N1 NIE: Johannesburg na Kaapstad 8

    SEDERBERG: Heen en terug van Ceres oor sentrale Sederberg, Clanwilliam en Wuppertal 22

    WESKUS: Fossiele en Vistermanne Riebeek-Kasteel na Lambertsbaai 32

    WYNWRELD: Kaapstad na Somerset-Wes 42

    ROETE 62, DIE PASSE EN VERDER: Kaapstad na Oudtshoorn 50

    OVERBERG: Somerset-Wes na Riversdal 62

    TUINROETE: Riversdal na Port Elizabeth 70

    GRENSKONTREI: Port Elizabeth na Oos-Londen 82

    WILDEKUS: Oos-Londen na Port Edward 90

    DIE NATALSE MIDDELLAND: Hilton na Karkloof 98

    GROOT TREK-ROETE: Graaff-Reinet na Dundee en/of Makhado 106

    MALUTI-DRAKENSBERG-ROETE: Ficksburg na Drakensberg Gardens 120

    ANGLO-ZULU-OORLOG-SLAGVELDROETE: Dundee na Durban 130

    DIE ONOORTREFLIKE SAFARI: St Lucia, deur Swaziland na Krugerwildtuin 140

    STORTENDE WATERS: Long Tom-pas na Sabie, Pelgrimsrus, Blyderiviercanyon en Graskop 154

    LAND VAN LEGENDES: Sirkelroete om Makhado oor Elim en Thohoyandou 162

    DIE DRO NOORDE: Johannesburg na Kaapstad 170

    BRANDERRYROETE: Kaapstad (oor Lambertsbaai) na Mdumbi 178

    GHOLF-ROETE: Ballito na KwaZulu-Natal/Wildekusgrens 192

    IN DIEP WATER: Kaapstad na Maputaland 200

    INHOUD

    2

  • STORTENDE WATERSLong Tom-pas na Sabie, Pelgrimsrus, Blyderiviercanyon en GraskopDie riviere en watervalle wat in Mpumalanga se Drakensberg tot in die laeveld neerstort, en die klowe wat hulle in die landskap sny, is n gepaste tema vir di baie skilderagtige roete, wat ewe goed op n motorfiets of met n motor gevolg kan word. As jy di panoramiese roete aanpak met die doel om in soveel watervalpoele as moontlik te swem, sal jy die kans kry om dit in vier of vyf van hulle te doen.

    Met n digtheid van net ongeveer 50 mense per vierkante kilometer, is Mpumalanga bekend vir sy dramatiese passe wat na golwende paaie lei. Di

    paaie verbind dorpies soos Sabie en Graskop en die dorpie Pelgrimsrus wat tot nasionale monument verklaar is en n lewende museum is wat jou na die goudstormloopdae van die 1870's terugvoer.

    Ons begin ons Stortende Waters-toer bo in die Long Tom-pas. Hoekom? Want dit plaas ons op n ho punt bo die Sabievallei met net een moontlike rigting ondertoe net soos die watervalle wat ons gaan soek!

  • Totale Afstand sowat 230 km Rytyd 3 dae..................................................................................

    Skof 1Long Tom-pas na Sabie Afstand 35 km plus besoeke aan water-valle in Sabie Rytyd 30 min plus plaaslike afdraaieHoogtepunte:Swem in Bridal Veil-watervalpoel Aktiwiteite soos opblaasvlot- en binneband-vaarteSIEN BLADSYE 158159.................................................................................

    Skof 2Sabie na Pelgrimsrus Afstand 36 km Rytyd 30 minHoogtepunte: Terug in die tydGoud uitwasSIEN BLADSY 159..................................................................................

    Skof 3 Pelgrimsrus na Blyderiviercanyon, met eindpunt GraskopAfstand ongeveer 160 km Rytyd heeldagHoogtepunte: Drie Rondawels-uitsigpuntBourkes Luck-kolkgateSwem in Lisbon-watervalpoelSIEN BLADSYE 160161

    155

  • STORTENDE WATERSLong Tom-pas na Sabie, Pelgrimsrus, Blyderiviercanyon en Graskop

    Komati

    Sunday

    Kosibaai

    Sodwanabaai

    Ku-Hlange- meer

    (Kosi-meer)

    Sibaya-meer

    Jozini-meer

    Mkuze

    Hluhluwedam

    Moo

    i

    Allemanskraal DamErfenis

    Dam

    Waterval

    Vaal

    Molen

    Grootdraaidam

    Vaal

    Klip

    Woodstock Dam

    Ebenezer Dam

    T im

    bava

    ti

    Kwenadam

    Wilge

    Matlabas

    Crocodile

    Mokolo Dam

    Bospoortdam

    VaalkopdamKlipvoordam

    M oretele

    Ngot

    wane

    Vaaldam

    Loskopdam

    Molatedi Dam

    Baia deMaputo

    MO

    ZA

    MB

    IQU

    SWAZILAND

    Louwsburg

    Bloedrivier

    Rorke's Drift uLundi

    Tugela FerryQudeni

    DlolwanaNkwalini

    Ponta do Ouro

    Nsoko

    eMangusi

    Mbazwana

    Golela

    Rustig

    Westleigh

    Heuningspruit

    Wonderkop

    Winkelpos

    Vegkop

    Valsrivier

    Joel's Drift

    Danielsrus

    Kransfontein

    Verkykerskop Mont Pelaan

    Normandien

    Aberfeldy

    Geluksburg

    Wyford

    Swinburne

    Driefontein Elands-laagte

    Sand River Valley

    Oxbow

    Mirage

    Murchison

    Shimuwini

    Bush Letaba Rest Camp

    The Downs

    Burgersfort

    Klaserie

    Roossenekal

    RessanoGarcia

    Mashashane

    Tompi Seleka

    Selonsrivier

    Maricosdraai

    Derdepoort

    Silkaatskop

    Rusverby

    Kaya se Put

    Spanwerk

    Rooibokkraal

    Sentrum

    Rooibosbult

    Northam

    Ganskuil

    Mokamole

    Palala

    Tuinplaas

    Rust de Winter

    Hazyview

    BrakspruitBela Vista

    MoambaeNtokozweni (Machadodorp)

    Lothair

    AmsterdamSheepmoor

    Iswepe

    Bhunya

    Mhlambanyatsi

    Wakkerstroom

    Nhlangano

    Paulpietersburg

    Kingsley

    Hattingspruit

    Pomeroy

    Namaacha

    Tshaneni

    Siteki

    Big Bend

    iNgwavuma

    Lavumisa

    Jozini

    Mkuze

    St LuciaMtubatuba

    KwaMbonambi

    Ventersdorp

    Fochville

    Oranjeville

    Meyerton

    Whites Steynsrus

    Ventersburg

    Edenville

    Koppies

    Arlington

    Lindley

    Petrus SteynTweeling

    Paul Roux

    Marquard

    Butha-Buthe

    FouriesburgClarens

    Leandra

    Hendrina

    Davel

    Trichardt

    GreylingstadMorgenzon

    Villiers

    Cornelia

    Warden

    Memel

    Kestell

    Phuthaditjhaba

    Bergville

    Van Reenen

    Roosboom

    Colenso

    Koster

    Bronkhorstspruit

    Amersfoort

    Verkeerdevlei

    Ofcolaco

    Penge

    Graskop

    Sabie

    Pelgrimsrus

    DullstroomWitrivier

    Komatipoort

    Zebediela Lebowa Kgomo

    Roedtan

    Marble Hall

    Stoffberg

    Mahwelereng

    Vaalwater

    Sun City/Lost City

    Mookgophong

    Groblersdal

    Barberton

    Carolina

    Breyten

    Bulembu

    Utrecht

    HennenmanRiebeeckstad

    Senekal

    Heilbron

    Winburg

    Ficksburg

    Ogies

    Balfour

    Evander

    Frankfort

    Vrede

    Reitz

    Charlestown

    Mashishing(Lydenburg)

    Emgwenya(Waterval-Boven)

    PhalaborwaMokopane

    Bela-Bela

    Modimolle

    Cullinan

    Thabazimbi

    Ermelo

    eMkhondo(Piet Retief)

    Madadeni Vryheid

    Dundee

    ParysSasolburg

    Virginia

    Bethal

    Standerton

    Volksrust

    Newcastle

    HarrismithBethlehem

    CenturioneMalahleni(Witbank)

    Middelburg

    Ladysmith

    Odendaalsrus

    Mbombela

    Mabopane Temba

    Brits

    Welkom

    (Nelspruit)

    Potchefstroom(Tlokwe)

    Evaton

    Kroonstad

    Klerksdorp

    RustenburgHartbeespoort

    JOHANNESBURG

    PRETORIA

    MBABANE

    MAPUTO

    R 76

    R 34

    R 70

    30

    R 71

    R 82

    R 70

    R 34

    R 76

    R 57

    R 57R 26

    R 26

    R 26

    R 26

    R 70

    R 70

    R 57

    R 57

    R 76

    R 76

    R 74

    R 71H1-4

    R713

    R707

    R71

    R707

    R703

    R709

    R708

    R708 R71

    R712

    R616

    R602

    R103

    R103

    R722

    R720

    R720

    R720

    R725

    R727

    Sandton Kempton Park

    Nigel

    Heidelberg

    Carletonville

    Vanderbijlpark Vereeniging

    KrugersdorpBenoni

    Soweto

    Tembisa

    Alberton

    N

    N3

    N

    N N1

    MOSAMBIEKN4

    N1

    N4

    N2

    N2

    N3

    N4

    N11

    N11

    N12

    N11

    N17

    N17

    R40

    R36

    R36

    R38

    R37

    R33

    R33

    R25

    R23

    R39

    R33

    R34

    R66

    R24

    R59

    R54

    R37

    R36

    N

    Km 50

    In n neutedop: n Toer met Mpumalanga se panoramiese roete om die pragtige natuurskoon te bewonder en by soveel water-valle as moontlik te swem.

    RitgidsCarrie Hampton

    156

  • Roetebeplanning Di reis kan in Johannesburg of Pretoria op pad na die Kruger-wildtuin begin, maar dis ook n logiese verlenging van die Onoortreflike Safari-roete (sien bladsye 140153), wat in die Kruger kan begin en deur Swaziland tot in KwaZulu-Natal, of omgekeerd, loop. Die pragtige dorp Sabie is ons eerste basis van waar ons verskeie watervalle kan verken. Hierna reis ons met n skilderagtige kronkelpad na die ou goudstormloopdorp Pelgrimsrus, dan noord op n ewe skilderagtige grondpad na Vaalhoek, al langs die Blyde (nou die Motlatse) na die vreemd verweerde Bourkes Luck-kolkgate. Dan verder na die Blyderivier-canyon se Drie Rondawels-uitsigpunt, dan gou terug langs die rand van die canyon om na watervalle en uitsigpunte met evoka-tiewe name soos Wonder View, Gods Window en The Pinnacle af te draai. Ons toer eindig by Graskop. Die naaste internasionale lughawe is Kruger-Mpumalanga Internasionaal........................................................................................................................

    RytoestandePaaie is goed, ook die enigste grondpad op di reis (van Pelgrimsrus na Bourkes Luck-kolkgate). Daar is orals dorpies langs die pad, dus behoort brandstof en voorraad nie n probleem te wees nie, maar moenie aan die verste kant van die Blyderiviercanyon sonder brandstof gaan staan nie. Party watervalle is in die middel van die somer vir die publiek gesluit, wanneer swaar ren hulle in donderende stortvloede verander. Daar is geen tolpaaie op die roete nie........................................................................................................................

    Troeteldiervriendelike gradering 1 =nie geskik nie 5 = uiters geskik.......................................................................................................................

    Kindervriendelike gradering 1 = nie geskik nie 5 = uiters geskik.......................................................................................................................

    Laevoertuigvriendelike gradering 1 = ho vryhoogte 5 = die laagste vryhoogte......................................................................................................................

    Moenie misloop nie Swem in watervalpoele Forel, wildsvleis en pannekoeke eet.......................................................................................................................

    NooddiensnommersNoodoproep (van n landlyn af) 10111Noodoproep (van n selfoon af) 112AA-padbystand 086 100 0234 of 083 843 22 (24 uur)Nelspruit Mediclinic 013 759 0500 Sabie Provinsiale Hospitaal 013 764 1222.......................................................................................................................

    Beste tydDie beste maande is Maart tot September, dit wil s van die nasomer tot vroe lente. En as jy di reis in die koel, dro maande van Mei tot Augustus met die Onoortreflike Safari (sien bladsye 140153) kombineer, sal jy gedurende die beste wildkyktyd daar wees. Dit kan koud raak, met sneeu op die berge in die midwinter, en nagte gemiddeld 3 C in Sabie. In die renseisoen (Oktober tot April) is dit warm en vogtig (26 C tot 32 C bedags) en hoe hor jy is, hoe natter is dit; Graskop se gemiddelde somerrenval is 2 500 mm, Sabie sn 1 200 mm. Dis meestal sagte, deurdringende ren oor n aantal dae, of namiddagdonderstorms, met die spits in Januarie en Februarie. Die toestande veroorsaak dikwels mis in die laaggele valleie goed vir atmosferiese foto's. SOMER HERFS WINTER LENTE

    .......................................................................................................................

    AgtergrondleesstofT V Bulpin se Discovering Southern AfricaPercy Fitzpatrick se Jock of the Bushveld (boek en films)

    Komati

    Sunday

    Kosibaai

    Sodwanabaai

    Ku-Hlange- meer

    (Kosi-meer)

    Sibaya-meer

    Jozini-meer

    Mkuze

    Hluhluwedam

    Moo

    i

    Allemanskraal DamErfenis

    Dam

    Waterval

    Vaal

    Molen

    Grootdraaidam

    Vaal

    Klip

    Woodstock Dam

    Ebenezer Dam

    T im

    bava

    ti

    Kwenadam

    Wilge

    Matlabas

    Crocodile

    Mokolo Dam

    Bospoortdam

    VaalkopdamKlipvoordam

    M oretele

    Ngot

    wane

    Vaaldam

    Loskopdam

    Molatedi Dam

    Baia deMaputo

    MO

    ZA

    MB

    IQU

    SWAZILAND

    Louwsburg

    Bloedrivier

    Rorke's Drift uLundi

    Tugela FerryQudeni

    DlolwanaNkwalini

    Ponta do Ouro

    Nsoko

    eMangusi

    Mbazwana

    Golela

    Rustig

    Westleigh

    Heuningspruit

    Wonderkop

    Winkelpos

    Vegkop

    Valsrivier

    Joel's Drift

    Danielsrus

    Kransfontein

    Verkykerskop Mont Pelaan

    Normandien

    Aberfeldy

    Geluksburg

    Wyford

    Swinburne

    Driefontein Elands-laagte

    Sand River Valley

    Oxbow

    Mirage

    Murchison

    Shimuwini

    Bush Letaba Rest Camp

    The Downs

    Burgersfort

    Klaserie

    Roossenekal

    RessanoGarcia

    Mashashane

    Tompi Seleka

    Selonsrivier

    Maricosdraai

    Derdepoort

    Silkaatskop

    Rusverby

    Kaya se Put

    Spanwerk

    Rooibokkraal

    Sentrum

    Rooibosbult

    Northam

    Ganskuil

    Mokamole

    Palala

    Tuinplaas

    Rust de Winter

    Hazyview

    BrakspruitBela Vista

    MoambaeNtokozweni (Machadodorp)

    Lothair

    AmsterdamSheepmoor

    Iswepe

    Bhunya

    Mhlambanyatsi

    Wakkerstroom

    Nhlangano

    Paulpietersburg

    Kingsley

    Hattingspruit

    Pomeroy

    Namaacha

    Tshaneni

    Siteki

    Big Bend

    iNgwavuma

    Lavumisa

    Jozini

    Mkuze

    St LuciaMtubatuba

    KwaMbonambi

    Ventersdorp

    Fochville

    Oranjeville

    Meyerton

    Whites Steynsrus

    Ventersburg

    Edenville

    Koppies

    Arlington

    Lindley

    Petrus SteynTweeling

    Paul Roux

    Marquard

    Butha-Buthe

    FouriesburgClarens

    Leandra

    Hendrina

    Davel

    Trichardt

    GreylingstadMorgenzon

    Villiers

    Cornelia

    Warden

    Memel

    Kestell

    Phuthaditjhaba

    Bergville

    Van Reenen

    Roosboom

    Colenso

    Koster

    Bronkhorstspruit

    Amersfoort

    Verkeerdevlei

    Ofcolaco

    Penge

    Graskop

    Sabie

    Pelgrimsrus

    DullstroomWitrivier

    Komatipoort

    Zebediela Lebowa Kgomo

    Roedtan

    Marble Hall

    Stoffberg

    Mahwelereng

    Vaalwater

    Sun City/Lost City

    Mookgophong

    Groblersdal

    Barberton

    Carolina

    Breyten

    Bulembu

    Utrecht

    HennenmanRiebeeckstad

    Senekal

    Heilbron

    Winburg

    Ficksburg

    Ogies

    Balfour

    Evander

    Frankfort

    Vrede

    Reitz

    Charlestown

    Mashishing(Lydenburg)

    Emgwenya(Waterval-Boven)

    PhalaborwaMokopane

    Bela-Bela

    Modimolle

    Cullinan

    Thabazimbi

    Ermelo

    eMkhondo(Piet Retief)

    Madadeni Vryheid

    Dundee

    ParysSasolburg

    Virginia

    Bethal

    Standerton

    Volksrust

    Newcastle

    HarrismithBethlehem

    CenturioneMalahleni(Witbank)

    Middelburg

    Ladysmith

    Odendaalsrus

    Mbombela

    Mabopane Temba

    Brits

    Welkom

    (Nelspruit)

    Potchefstroom(Tlokwe)

    Evaton

    Kroonstad

    Klerksdorp

    RustenburgHartbeespoort

    JOHANNESBURG

    PRETORIA

    MBABANE

    MAPUTO

    R 76

    R 34

    R 70

    30

    R 71

    R 82

    R 70

    R 34

    R 76

    R 57

    R 57R 26

    R 26

    R 26

    R 26

    R 70

    R 70

    R 57

    R 57

    R 76

    R 76

    R 74

    R 71H1-4

    R713

    R707

    R71

    R707

    R703

    R709

    R708

    R708 R71

    R712

    R616

    R602

    R103

    R103

    R722

    R720

    R720

    R720

    R725

    R727

    Sandton Kempton Park

    Nigel

    Heidelberg

    Carletonville

    Vanderbijlpark Vereeniging

    KrugersdorpBenoni

    Soweto

    Tembisa

    Alberton

    N

    N3

    N

    N N1

    MOSAMBIEKN4

    N1

    N4

    N2

    N2

    N3

    N4

    N11

    N11

    N12

    N11

    N17

    N17

    R40

    R36

    R36

    R38

    R37

    R33

    R33

    R25

    R23

    R39

    R33

    R34

    R66

    R24

    R59

    R54

    R37

    R36

    N

    Km 50

    157

    D J F M A M J J A S O N

    TERLOOPS >> Topvyf natuurlike swempoele Lone Creek-waterval, Sabie Bridal Veil-waterval, Sabie Mac-Mac-poele tussen Sabie en Graskop Lisbonwaterval naby Graskop Watervalspruit-piekniekplek naby Berlinwaterval tussen Sabie en Graskop

  • STORTENDE WATERSLong Tom-pas na Sabie, Pelgrimsrus, Blyderiviercanyon en GraskopSkof 1 Long Tom-pas na Sabie Afstand 35 km plus besoeke aan watervalle in SabieRytyd 30 min plus plaaslike afdraaieHoogtepunte Swem in Bridal Veil-watervalpoel, aktiwiteite soos opblaasvlot- en binnebandvaarte

    Ons begin ons toer op die hoogste punt in Long Tom-pas (2 150 m bo seevlak), sowat 35 km voor Sabie. By die vreemde rotsformasie, die Duiwel se Kneu-kels, is jy gelukkig as die miskombers, wat gewoonlik oor Sabie hang, nie die pragtige uitsig oor die hele Sabievallei belemmer nie. Neem jou tyd en bewonder die uitgestrektheid van die laeveld onder jou, en stel jou voor die massas water wat oor die eskarp vloei en neerstort. Dit het n dramatiese uitwerking op die landskap soos ons aanstons sal sien.

    Voor jy die 30-minute-rit na Sabie aanpak, moet jy eers kyk na die replika van die Long Tom, wat die pas sy naam gegee het. Long Toms was langloopkanonne uit die Anglo-Boereoorlog, so genoem deur die Britte teen wie hulle gebruik is. Die monument staan op die plek waar, in September 1900, die Long Tom die laaste keer hier gebruik is.

    Dis n kronkelende daling van 21 km na Sabie op n gladde teerpad wat die oorspronklike verraderlike pad volg wat die pionierswaens laat in die 19de eeu gebaan het. Dis moeilik om jou voor te stel hoe die waens se houtwiele die klipperige berggrasveld en onverwagse kranse en klowe baasgeraak het.

    Naby die hoogste punt op die pas is Hops Hollow Country House and Brew Pub, met n verskeidenheid tuisgebroude biere in die Engelse, Duitse en Belgiese styl. Hulle sal jou elke dag behalwe Sondag ver-welkom om te proe. Maar as dit tyd vir ontbyt is, moet jy n entjie verder by Misty Mountain Chalets stilhou dis n natuurerfenisgebied, met een van Suid-Afrika se laaste oorblyfsels van ongerepte noordoostelike suurveld en n broeiplek vir die skaars en kwesbare blouswael. Daar is geen waarborg dat jy een sal sien nie, maar jy sal n goeie ontbyt kry.

    Aan die voet van Long Tom-pas loop die afdraaipad 10 km ver deur denne- en bloekomplantasies na die dorpie Sabie toe.

    Bly n nag in die mooi subtropiese Sabie oor en gebruik dit as basis om die besienswaardighede te besoek, by drie verfrissende watervalle te swem, goeie kos te eet en kunsvoorwerpe te koop. Dit alles kry jy hier, met die Wild Fig Tree Restaurant die beste in die dorp vir forel- en wildsvleisdisse. Petena-pannekoeke is smullekker, en die Smokey Train Diner, in treinwaens, bedien tradisionele Suid-Afrikaanse kos soos potjies, beesstertbredie en biefstuk.

    Reis- en geskiedskrywer T V Bulpin, wat in 1999 oorlede is, se boeiende boek Discovering Southern Africa s vir ons Sabie is gestig nadat goud in 1895 tydens n piekniek op n plaas ontdek is. Die mans het bottels as teikens gebruik en koels wat rotse getref het, het n goudrif blootgel. En so is die dorp Sabie gebore. n Houtbedryf het toe opgebloei nadat die plaaslike houtvoorraad opgeraak het en vandag word die gebied deur van die grootste denne- en bloekomplantasies in die Suidelike Halfrond bedek. Dit kan n vervelige landskap impliseer, maar dis nie so nie. Die noordelike Drakensberg verrys dramaties agter Sabie, riviere baan hul weg deur die vallei en die nabygele Blyderiviercanyon verseker skouspel-agtige uitsigte vir enige reisiger. Plantasies wat die paaie omsoom, vorm n interessante teenstelling tot die melodrama van sulke natuurwonders.

    In watter waterval se poel sal ons eerste induik? Horseshoe-, Bridal Veil- en Lone Creek-waterval is almal van die Ou Lydenburg-pad af as jy wes ry. Kom ons swem in hulle almal. As jy net een moet kies, Bridal Veil doen sy naam gestand, met n ongelooflik mooi deurskynende kaskade wat 70 m stort. Sorg dat jy kleingeld het, want Horseshoe en Lone Creek vra toegangsgeld. Moenie suinig wees nie dis die moeite werd, want by albei kan jy deur inheemse bos

    Kwenadam

    Sudwala- grotte

    Long Tom-pas

    Bridal Veil- waterval Mac-Mac-waterval

    Motlatserivier-canyon

    natuurreservaat

    Kruger- wildtuin

    Sabie SandGame Res.

    LondoloziGR

    ManyeletiGR

    Sterkspruit-natuurreservaat

    Dalmanutha

    Ohrigstad

    Klaserie

    Hazyview

    eMakhazeni(Belfast)

    eNtokozweni (Machadodorp)

    Graskop

    Sabie

    Pelgrimsrus

    Dullstroom Witrivier

    Mashishing

    Emgwenya(Waterval-Boven)

    MbombelaR 33

    R541

    R531

    N4

    R532

    R532

    R533

    R37

    R37

    R40R36N

    Km 50

    158

    Lone Creek-waterval

  • loop, n piekniek of braai h en die watervalle geniet. Horseshoe-waterval het die bykomende lokmiddel, n forelplaas, waar jy n vis kan uittrek en hom net daar kan braai. Daar is ook houthutte en kampeerplek. Maar vir my is die grootste trekpleister om aan die voet van die waterval onder die neerstortende water te swem. Wat kan meer verfrissend wees?

    Sabie het n verskeidenheid verblyfmoontlikhede, waarvan talle deur eienaars bestuur word en deur TripAdvisor-klinte aanbeveel word, bv. Wayfarers-gastehuis, Villa Ticino-gastehuis en Hillwatering Country House. Daar is ook n paar gesinsoorde die beste is waarskynlik Jock Sabie Lodge se selfsorg-houthutte. Jy sal baie verwysings na die staffordshire-terrir, Jock of the Bushveld, sien, want dit was die pionierswreld van sy eienaar.

    Skof 2Sabie na Pelgrimsrus Afstand 36 kmRytyd 30 minHoogtepunte Terug in die tyd, goud uitwas

    Daar is n pad in elke rigting uit Sabie uit, en ons ry noord op die R532 Graskop se kant toe. n Ent buite Sabie sal jy padtekens na die Mac-Mac-waterval sien vernoem na Skotte wat spoelgoud kom soek het. Die Mac-Mac-waterval stort skouspelagtig tot in n smal ravyn, maar is nie so toeganklik soos Sabie se watervalle nie. Na eindelose treetjies ondertoe die kinders kan begin kla kyk jy vanaf n platform met veiligheidsrelings na die waterval. Die kunstemark wat om die ingang ontstaan het, is wonderlik, met winskope in klip en hout. Hou stil by die Mac-Mac-poele, 10 km verder op die R532, sodat die kinders kan swem en baljaar; die eerste poel is regs langs die parkeerterrein/piekniekplek, met nog n paar net vyf minute se stap stroomop.

    Noudat jou oggendnatmakertjie agter die rug is, kan jy met die pragtige, kronkelende R533 Pelgrimsrus toe ry. Daar kon nie n meer romantiese ligging vir n goudstormloop as hier gewees het nie. Dis n nasionale erfenisgebied en n lewende museum wat n outentieke Victoriaanse atmosfeer uitstraal. Die goudstormloop het in 1873 begin toe Alec Wheelbarrow Patterson spoelgoud in n stroompie gesoek het. Die gerug het gou versprei dat hy goud gekry het en honderde prospekteerders het opgedaag. Binne n jaar was daar meer as 20 winkels, talle kantiene en n aantal bordele.

    Begin by Pelgrimsrus se Inligtingsentrum wat in die bodorp gele is (daagliks 09:0016:00 oop) sodat jy jou kan orinteer en kaarte en inligting oor museums, restaurante, kunshandwerk- en snuistery- winkels, delwerye en verblyf kan bekom. Jy het n paar uur nodig om al die interessante plekke te ontdek. Die beste manier om Pelgrimsrus te ervaar, is om in die Royal Hotel tuis te gaan. Hy is noukeurig tot sy vroere glorie gerestoureer en die laat 19de-eeuse geboue bevat 50 sorgvuldig versierde slaap-kamers, met antieke geelkoperbeddens, wastafels en bal-en-klou-baddens. Jy is letterlik terug in die tyd!

    Anders bied Crystal Springs Mountain Lodge, wat 8 km buite die dorp bo in Rowerspas gele is, elke moontlike gerief waaraan jy kan dink: n spa en gim, swembaddens, restaurant en kroeg, tennis, minigholf, n kaggel en gratis vuurmaakhout vir daardie koue wintersaande ... Let daarop dat die pas nie sonder rede Rowerspas heet nie: daar is n klipstapel met n gedenkplaat wat vertel van die laaste poskoetsroof in Suid-Afrika wat op 7 Junie 1912 hier plaasgevind het.

    Terwyl jy in Pelgrimsrus is, hoekom nie doen waaraan die dorp sy ontstaan te danke gehad het en goud uitwas nie? Dis nie moeilik nie en jy kan n obsessie ontwikkel, nes die destydse prospekteerders, wanneer jy glinsterende stofgoud en klontjies in die modder sien. Jy word ongelukkig nie toegelaat om jou klein fortuintjie te behou nie!

    159

    TERLOOPS >> Avontuursport Daar is verskeie ander maniere om avontuur te soek, en Sabie Backpackers and Xtreme Adventures waarborg om jou nat, hoog en fisiek te kry. Dit beteken witwater-opblaasvlot- en binnebandvaarte en kanovaarte/'kloofing' (n mengsel van natuur en avontuur). Of n selfs groter adrenalienpomp: kop eerste op n vlot deur snelstrome terwyl jy wild met jou swemvinne skop. Met hoog bedoel hulle oor die Sabiekloof swaai of foefieslaaid ry, abseil of om oor n rotswand tot in die watervalpoel te abseil of te gly. Papbroeke kan n dro abseil doen. Fisiek beteken om tot in die aarde se ingewande te kruip en grotte te verken.Wie sou ooit kon dink die eienaar van di avontuuronder-neming is Sarel Loots, deelnemer in die 2012-South African MasterChef-kompetisie? Snaaks, die webwerf noem nrens dat jy iets te ete sal kry nie!

    TERLOOPS >> GoudwaskampioenskapGoudkoors is nog lank nie verby in Pelgrimsrus nie. Die Goudwas-wreldkampioenskapswedstryd is in 2012 hier gehou. Di kompetisie lok toegewyde goudwassers van oor die hele wreld, wat enigiets van die tradisionele braaipanontwerp tot die batea-kelhoedpan wat Oos-Europers verkies, of die jongste, en sommige s vinnigste, die plat pan, gebruik. Jy moet vinnig wees om al die klonte wat deur die hoofbeoordelaar in jou sand versteek is, uit te was. Die bonus is dat jy die goud kan hou. Ongelukkig is die medaljes wat jy wen nie van goud nie!

    Kralewerkers in Pelgrimsrus

  • STORTENDE WATERSLong Tom-pas na Sabie, Pelgrimsrus, Blyderiviercanyon en GraskopSkof 3Pelgrimsrus na Blyderiviercanyon, met eindpunt GraskopAfstand ongeveer 160 km Rytyd heeldagHoogtepunte Drie Rondawels-uitsigpunt, Bourkes Luck-kolkgate, swem in Lisbon-watervalpoel

    In Pelgrimsrus het dit rustig gegaan en daar is geen rede om ons nou te haas nie, daarom neem ons die goed in stand gehoude grondpad van 27 km na die Bourkes Luck-kolkgate om ons te herinner dat dit om die rit self gaan en nie om ons bestemming so gou as moontlik te bereik nie. Die pad volg oor die algemeen n kontoerlyn met n bergrif aan jou regterkant en jy steek vyf kronkels van die Motlatserivier oor. Af en toe is die pad toe wanneer die bre oorstroom is. Vra vir Johnny by The Vine Restaurant (wat, in Pelgrims se onderdorp, Suid-Afrikaanse disse soos potjies, afval en bobotie opdis) en hy sal kan s of die pad oop is.

    Hou regs en ry die laaste skilderagtige 8 km na die geteerde R532-hoofpad. Wat jy nie besef nie, is dat die Blyderiviercanyon reg langs jou is en dat die aarde dramaties 800 m na die rivierbedding val. Jy kan dit nie van die pad sien nie en sal by uitsigpunte moet stilhou vir tonele wat jou asem laat wegslaan.

    Een so n gesig, n entjie noord op die R532, is seker die skouspelagtigste en vorm die noordelike punt van die 26 km lange canyon: die Drie Rondawels. Drie ontsaglike koppe van kwartsiet en skalie verrys uit die canyon. Met hul groenbeklede koepels en kante wat deur ligene oranje gekleur is, verryk hulle die toneel met n goue skakering. Van hier af kry jy ook n blik op die Blydepoortdam in die canyon.

    Ry suid terug na Bourkes Luck-kolkgate, waar die Blyderivier (nou die Motlatserivier) en Treurrivier saamvloei. Hul malende waters het oor die eeue vreemde silindriese fatsoene en n reeks donker poele in die rotse uitgesny. Dis n merkwaardige geologiese verskynsel en die talle bre stel jou in staat om die bisarre skouspel uit elke hoek te sien. Dit lok hordes besoekers en elke keer wanneer n motor of bus opdaag, gaan die informele dansgroepe aan die sing en dans, en jy wonder: Behoort di kinders nie op skool te wees nie?

    Ons is net 35 km van Graskop af en dis n goeie, gladde teerpad soontoe, maar die terugrit op die suidwaartse ompad op ons Stortende Waters-roete gaan heelwat langer neem. Daar is nog watervalle waarin ons moet swem en uitsigte om te bewonder.

    KwenaDam

    Mot

    lats

    e

    Echo- grotte

    Gods WindowBerlin-waterval

    Lisbon-waterval

    The Pinnacle

    Bourkes Luck- kolkgate

    Sudwala Caves

    Long Tom-pas

    Bridal Veil- waterval

    Mac-Mac-waterval

    Thornybush-wildtuin

    Motlatserivier-canyon

    natuurreservaat

    Kruger- wildtuin

    LondoloziGR

    Manyeleti-wildtuin

    Kapama-wildtuin

    Sterkspruit-natuurreservaat

    Ohrigstad

    Hoedspruit

    Klaserie

    Hazyview

    Penge

    Graskop

    Sabie

    Pelgrimsrus

    Mashishing

    R 37

    R532

    R532

    R533

    R37

    R40

    R36

    R36

    N

    Km 50

    160

    TERLOOPS >> Aanbevole voetslaanroetes op die Stortende Waters-toer Die ongelooflik skouspelagtige Fanie Botha-voetslaanroete van Graskop na Sabie duur twee tot vyf nagte en is 50 km lank as jy die volle roete doen. Die Belvedere eendaagse wandeling van Bourkes Luck- kolkgate is n pragtige 8 km in die canyon af en dan op na die ou Belvedere hidro-elektriese kragstasie. Die Loerie-wandelpad wat deur valleie by Sabie en verby die Bridal Veil-waterval loop, is 10 km lank. Die Sekretarisvol-roete van 3 km van die Mac-Mac-poele af is geskik vir die hele gesin. Die Forestwaterval-natuurwandeling is n sirkelroete van 4,5 km deur die bos; kry n permit by die Sabie- of Graskop-toeriste-inligtingskantoor. Krugers Gold Hike neem jou in die Graskopkloof af en teen die ander kant uit; 12 uur.

    Bourkes Luck-kolkgate

  • Jy kan dalk n oordosis natuurskoon kry en moet maar uit die selfverduidelikende name op die R534-ompad kies: Wonder View, Gods Window en The Pinnacle. As jy dink jy gaan iets misloop, besoek almal hulle is almal asemrowend. Maar wat van n swem? Berlin- en Lisbonwaterval is van die Graskop R532-hoofpad af, maar anders as by Sabie, is ons op die eskarp en sien ons die watervalle van bo, nie onder nie. Kyk van n spesiale platform af hoe die Berlinwaterval 80 m stort. Die nabygele Lisbonwaterval is n fantastiese dubbele 90 m ho val, wat deur twee skeure oor n konvekse rotswand stort. Trap versigtig en volg die renboog om n skat aan die voet van die paadjie te vind en jou laaste watervalswem op die roete te geniet. Nie baie mense gaan tot onder nie en jy sal waarskynlik alleen daar wees.

    Die lewe is goed, die vensters oop en Christopher Cross sing Ride Like the Wind op die CD. Jy ry die laaste 7 km van die gladde, golwende pad na Graskop, waar ons Stortende Waters-reis eindig, teen n egalige spoed. Jy het van die skouspelagtigste natuurskoon op aarde reg hier in die suide van Mpumalanga beleef en die verfrissing van stortende water in die oop natuur aan jou lyf gevoel. Wat meer kan jy van n drie dae lange reis verwag?

    161

    TERLOOPS >> Nie te mis in Graskop nie Harries Pancakes (probeer die een met gerookte forel- mousse en peperwortelroom) Koop plaaslike macadamianeute by straatverkopers Delagoa Craft Shop (outentieke Afrika-artefakte en kontemporre kunswerke deur plaaslike stamme) Graskop Silk Weavery (handgeweefde dekens, serpe en dies meer van sy, van hul syplaas afkomstig) Die 68 m-vryvalswaai oor die kloof of die foefieslaaid, 131 m lank en 80 m bo die grond, ook oor die kloof Verblyf: Zur Alten Mine-houthutte, Dar Amane Guest Lodge en Autumn Breath B&B

    STORTENDE WATERS Kontakbesonderhede ...............................................................................................................................

    Autumn Breath B&B 013 767 1866

    www.autumnbreath.co.zaCrystal Springs Mountain Lodge

    013 768 5000 www.crystalsprings.co.za

    Dar Amane Guest Lodge 013 767 1983

    www.daramane.co.zaGraskop-inligting

    013 767 1886 www.graskop.co.za

    Hillwatering Country House 013 764 1421

    http://hillwatering.co.zaHops Hollow

    013 235 0910 www.hopshollow.com

    Jock Sabie Lodge 013 764 2178 www.jock.co.za

    Misty Mountain Chalets 013 764 3377

    www.mistymountain.co.zaPelgrimsrus

    013 768 1060 www.pilgrims-rest.co.za

    Royal Hotel, Pelgrimsrus 013 768 1044

    www.royal-hotel.co.zaSabie Backpackers and Xtreme Adventures

    013 764 2118 http://sabiextreme.co.za

    Sabie-toeriste-inligting 013 764 3599

    www.sabie.co.zaVilla Ticino-gastehuis

    013 764 2598 www.villaticino.co.za

    Wayfarers-gastehuis 013 764 1500

    www.wayfarers.co.zaZur Alten Mine 073 236 9289

    www.zuraltenmine.co.za.........................................................................................................

    Streeksinligtingwww.lowveldtourism.com

    www.mpumalangahappenings.co.za www.pilgrimsrest.org.za

    www.sabie.co.za

    Berlinwaterval

  • Skandeer di QR-kode om die MapStudio-webwerf te sien

    Die Ritgidse:Fiona McIntosh, n vryskutfotojoernalis en redaktrise van die tydskrif Nightjar Travel. Fiona het n benydenswaardige lewe van reis en avontuur soek, alles onder die naam van werk. Sy het die lengte en breedte van Suid-Afrika deurreis om navorsing vir talle boeke oor voet-slaan, skubaduik, bergfietsry, blomme (ja, blomme!) en ander avonture te doen. Jennifer Stern, nomadiese woordsmid en weetgierige ontdekkingsreisigerShaen Adey, beroepsfotograaf en vryskutreisskrywerMatthew Holt, n reisskrywer wat graag groot veldslae beleef, mits dit verskeie eeue na die gebeurtenis isCarrie Hampton, vryskutreisskrywer wat haar op Suider- en Oos-Afrika toespitsWill Bendix, redakteur van Zigzag, Suid-Afrika se voorste branderrytydskrifBridget Hilton-Barber, n onafhanklike reisskrywer en outeur van agt boekePaul Winter, Suid-Afrikaanse sport-, reis, en avontuurjoernalisErik Brits, media-amptenaar vir n internettydskrif en bestemmingsgids vir alles Suid-Afrikaans

    Wil jy wegkom van die gewoel? Kom saam op stiller paaie. Di keuse van 20 roetes, wat almal maklik in n gewone motor afgel kan word, sal jou op stil, skilderagtige paaie neem na plekke wat jy nie eens geweet het bestaan nie. Kom spring in die motor en ontdek

    agterpaaie waarop jy nog nooit was nie!

    Suid-AfrikaSuid-Afrika PADLANGSPADLANGS

    PADLANGS Suid-A

    frika

    SUID-AFRIKA SE AGTERPAADJIES

    ISBN 978-1-77026-614-8

    9 781770 266148MAC/CPT/0814/NB/GH/TG

    ENIGE KOMMENTAAR [email protected] ONS WEBWERF VIR BYWERKINGS, AFLADINGS, KAARTE,

    KATALOGUSSE & SPESIALE AANBIEDINGS

    MapStudio en die MapStudio-logo is handelsmerke wat aan New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd. behoort.1ste uitgawe MapStudio 2014. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer, in n ontsluitstelsel bewaar of weergegee word in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies of meganies, deur fotokopiring en die maak van opnames of andersins, sonder die skriftelike toestemming van die Kopiereghouer nie.