P02 03 October 2014, PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669 ... · die toneel vir rookinaseming behandel...

1
P02 03 October 2014, PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669, Alet 081 789 9737 | Susan 081 437 5640 The suspect is Boitumelo Napoleon Moilwa, also known as Dada. He is a black male, 30 years, and is one of the most wanted persons the South African Police is looking for. He is wanted for several cases of Murder, Business Rob- bery, Possesion of an un- OLFHQVHG ¿UHDUP KRXVHEUHDNLQJ DQG WKHIW &RQWDFW :DUUDQW 2I¿FHU 0 ' 7KDJD Christopher Robin Holmes was last seen on the 18th May at ap- prox. 3pm in 6th Ave, Alberton North. He was wearing black jeans, a black & white jacket and black shoes. ,I \RX KDYH PRUH LQ IRUPDWLRQ SOHDVH FRQWDFW 6$36 $OEHUWRQ RU WKH 3/77 Herewith a photograph of a missing person, Le- bogang Lawrence Ros- souw, 22 year old black male. He was last seen on the 28th January 2014, by his cousin Albert Serindza at DeKroon, Brits. The missing Le- bogang resides at 604 Blesbok street, Elandsrand. ,I \RX KDYH DQ\ LQIRUPDWLRQ SOHDVH FRQWDFW WKH %ULWV &ULPH 3UHYHQWLRQ S A P S S A P S MISSING MISSING WANTED NWU-personeel en studente op navorsingsekspedisie na Mauritius Prof Henk Bouwman tydens ‘n vorige ekspedisie na die St Brandon Eilande in die Indiese Oseaan. Een van die talle eilande in die St Brandon-groep in die Indiese Oseaan. 3RWFKHIVWURRP – ‘n Span van vier personeel en studente van die Noordwes-Universiteit het pas op ‘n navorsingsekspedisie na Mauritius vertrek. Prof Henk Bouwman van die Skool vir Biologiese Wetenskappe en drie van sy studente, Veronica van der Schyff, Marinus du Preez en Karin Minnaar, sal in samewerking met die Universiteit van Mauritius, biologiese materiaal versamel van koraalriwwe naby drie eilande in die Indiese Oseaan. Die materiaal, wat korale, sponse, palings, slakke en visse insluit, word versamel en sal vir organiese gifstowwe en die invloed van mikro-plastiek analiseer word. Op die eilande, Rodriques, Agalega en St Bandon’s Rock, sal die navorsingspan ook opnames vir plastiek besoedeling doen en voëleiers sal versamel word om later vir gifstowwe te toets. ‘n Sweedse navorser, prof Henrik Kylin, van die Sweedse Universiteit vir Landbou wetenskappe, Departement van Water wetenskappe en Assessering, sal ook die ekspedisie meemaak. Die span sal onder leiding van ‘n duik meester van Rodriques rondom die eilande duik. Die St Brandon-eilande is sowat 430km noordoos van Mauritius geleë en bitter min inligting is beskikbaar oor die invloed van mariene-afval en -besoedeling op die Indiese Oseaan. Die eilandgroep bestaan uit sowat 15 sandbanke en 24 eilande met plantegroei en meer as 1,2 miljoen seevoëls kom daar voor. Die span het op 29 September vertrek en sal sowat drie weke op dié eilande spandeer. 60j Vrou gered uit veldbrand-nagmerrie Paramdici op die toneel van ‘n veldbrand wat vandeesweek ‘n vrou in haar plaashuis vasgekeer het; ER24. Eloff says NWU exact replica of country’s management model Polisie ondersoek noodlottige ongelukke en huisbraak 3RWFKHIVWURRP – ‘n Sestigjarige vrou is ongedeerde gered uit haar plaashuis naby Potchefstroom nadat sy hierdie week daar deur ‘n veldbrand vasgekeer is; Dinsdag 30 Sept. Russel Meiring van ER24 het vroeër vandeesweek gesê, die vrou se seun het haar bereik voordat sy enige beserings opgedoen het, maar ‘n helikopter moes ontbied word om brandbestryders by te staan sodat hulle die vlamme kon blus. Volgens Meiring is die plaas ongeveer 30km van Potchefstroom langs die R54-snelweg tussen diè dorp en Fochville geleë; en is sy vasgekeer nadat die brand wat Sondag geblus is, skielik weer opgevlam het. Sy is op die toneel vir rookinaseming behandel maar is andersins ongedeerd. Kobus Roux van Potchefstroom se ramp- bestuur sê veldbrande woed nog in die omgewing van Vredefort en Viljoenskroon in die Vrystaat en sal hopelik binnekort onder beheer gebring word. 3RWFKHIVWURRP – Shocked and surprised by higher education and training Minister Blade Nzimandi’s attack on him last week, Dr Theuns Eloff, former vice-chancellor of the North West University, this week said, “… what people often forget is that the management model of NWU is exactly a replica of the country’s man- agement model. We have three provinces, and where the country has premiers we have FDPSXV UHFWRUV 7KH ¿QDQFH JX\ LQ 0D¿NHQJ GRHVQ¶W UHSRUW WR WKH ¿QDQFH JX\ LQ 3RWFKHIVW- room. He reports to the campus rector.” Eloff was responding to Nzimande’s brand- ing the Potchefstroom campus as an “apart- heid institution” and blaming the former vice- chancellor for failing to end such culture during KLV WZR ¿YH\HDU WHUPV LQ RI¿FH +H WHUPHG Nzimande’s outburst as a complete surprise, saying not even bad managers at other uni- versities or those still experiencing unrest, have ever been lashed out at like that before. He also reacted to criticism against the uni- versity’s federal management system, saying three campuses could not be managed cen- WUDOO\ RQ D GDLO\ EDVLV ZKHQ 0D¿NHQJ LV PRUH than 200km and Vanderbijlpark 100km away from Potchefstroom. Eloff referred to the Tsh- wane University of Technology (TUT) where the centralised management from Pretoria is not working due to there not being any leader- ship on the three campuses. Of the NWU fed- eralized management he said, “I’m saying the model is working”. Yvonne Phosa, chairperson of the national assembly portfolio committee on higher education also last week urged the university to do away with the model saying, “We must be honest enough to admit that the federal model of management hasn’t been in the best interests of the country. If we don’t support a move away from a federal system to a unitary university it will be a recipe for di- saster”. Eloff also rejected criticism of discrimination that Potchefstroom was an “island” because of its Afrikaans character, saying, “The right to use Afrikaans as a language of instruction is protected by the Constitution. The Constitu- tion says every South African has a right to be taught in a public institution in a language of his or her choice. I don’t believe it is discrimi- QDWLRQ´ 7KH 1:8¶V ¿UVW EODFN YLFHFKDQFHOORU who succeeded Eloff, commented on the mat- ter saying, “It is indeed true that the South Af- rican community is impatient about the pace of our transformation. I’m not sure they are say- ing we’re not transforming, they are saying the pace is too slow. We then need to go and ac- celerate that, and there are soft issues that we need to start to look at to make sure that we move the university community, both staff and students, towards a social cohesion direction”. Eloff stepped down as vice-chancellor earlier this year after contentious reports about initia- tion practices on the campus. 1RRUGZHV– Kolonel Sabata Mokgwabone sê in ‘n verklaring die polisie ondersoek tans twee noodlottige ongelukke wat vroeg vandeesweek voorgekom het. 9U\EXUJ 2QJHOXN ‘n Saak van strafbare manslag is aangemeld na ‘n ongeluk op die N14 tussen Vryburg en Delareyville waarin vier lede van een gesin Maandag, 29 September, omgekom het. Twee lede van die gesin tussen die ouderdomme van drie en 35 het op die toneel van die botsing gesterf terwyl die ander twee met hul aankoms by die hospitaal dood verklaar is. Die insittendes van die ander motor, ‘n man, sy vrou en hul twee kinders, is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem. Die ondersoek duur voort. 'HODUH\YLOOH 2QJHOXN Dit is nog onbekend wat gelei het tot die ongeluk op die Atamelang pad buite Delareyville waarin ‘n 46-jarige man Dinsdag, 30 September, oorlede is toe die voertuig waarin hy gereis het, omgeslaan het. Die voorval het ongeveer 08:30 plaasgevind en die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag. +XLVEUDDN Ondertussen het ‘n 21-jarige man in die Ga- Rankuwa landdroshof verskyn op ‘n aanklag van huisbraak, terwyl sy medepligtiges nog op vrye voet verkeer. Volgens Mokgwabone het die verdagtes na bewering toegang verkry tot die huis van ‘n vrou wat hulle met ‘n vuurwapen aangehou, met plastiek bande vasgebind en van haar selfoon en kontant beroof het. Hulle het te voet gevlug. Kaskar Kaskenades & Manewales! - Vervolg vanaf bl. 1. Pryse en trofee’s is ook gewen wat o.a. insluit; mnr. en mej Kaskar, beste kuipe en gees, meeste rondtes voltooi (jnr en snr apart), meeste geld op borglys, beste kaskar en so meer. Van die leerders het sommer ‘n vleisie gebraai oor die kole; die dag was voorwaar een groot lekker jol! Volkskool Potchefstroom is voorwaar die plek om te wees!

Transcript of P02 03 October 2014, PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669 ... · die toneel vir rookinaseming behandel...

P02 03 October 2014, PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669, Alet 081 789 9737 | Susan 081 437 5640

The suspect is Boitumelo Napoleon Moilwa, also known as Dada. He is a black male, 30 years, and is one of the most wanted persons the South African Police is looking for. He is wanted for several cases of Murder, Business Rob-bery, Possesion of an un-

Christopher Robin Holmes was last seen on the 18th May at ap-prox. 3pm in 6th Ave, Alberton North. He was wearing black jeans, a black & white jacket and black shoes.

Herewith a photograph of a missing person, Le-bogang Lawrence Ros-souw, 22 year old black male. He was last seen on the 28th January 2014, by his cousin Albert Serindza at DeKroon, Brits. The missing Le-bogang resides at 604

Blesbok street, Elandsrand.

SAPS

SAPS

MISSING MISSINGWANTED

NWU-personeel en studente op navorsingsekspedisie na Mauritius

Prof Henk Bouwman tydens ‘n vorige ekspedisie na die St Brandon Eilande in die

Indiese Oseaan.

Een van die talle eilande in die St Brandon-groep in die Indiese Oseaan.

– ‘n Span van vier personeel en studente van die Noordwes-Universiteit het pas op ‘n navorsingsekspedisie na Mauritius vertrek. Prof Henk Bouwman van die Skool vir Biologiese Wetenskappe en drie van sy studente, Veronica van der Schyff, Marinus du Preez en Karin Minnaar, sal in samewerking met die Universiteit van Mauritius, biologiese materiaal versamel van koraalriwwe naby drie eilande in die Indiese Oseaan. Die materiaal, wat korale, sponse, palings, slakke en visse insluit, word versamel en sal vir organiese gifstowwe en die invloed van mikro-plastiek analiseer word.Op die eilande, Rodriques, Agalega en St Bandon’s Rock, sal die navorsingspan ook opnames vir plastiek besoedeling doen en voëleiers sal versamel word om later vir gifstowwe te toets. ‘n Sweedse navorser, prof Henrik Kylin, van die Sweedse Universiteit vir Landbou wetenskappe, Departement van Water wetenskappe en Assessering, sal ook die ekspedisie meemaak. Die span sal onder leiding van ‘n duik meester van Rodriques rondom die eilande duik.Die St Brandon-eilande is sowat 430km noordoos van Mauritius geleë en bitter min inligting is beskikbaar oor die invloed van mariene-afval en -besoedeling op die Indiese Oseaan.Die eilandgroep bestaan uit sowat 15 sandbanke en 24 eilande met plantegroei en meer as 1,2 miljoen seevoëls kom daar voor.Die span het op 29 September vertrek en sal sowat drie weke op dié eilande spandeer.

60j Vrou gered uit veldbrand-nagmerrie

Paramdici op die toneel van ‘n veldbrand wat vandeesweek ‘n vrou in haar plaashuis vasgekeer het; ER24.

Eloff says NWU exact replica of country’s management model

Polisie ondersoek noodlottige ongelukke en huisbraak

– ‘n Sestigjarige vrou is ongedeerde gered uit haar plaashuis naby Potchefstroom nadat sy hierdie week daar deur ‘n veldbrand vasgekeer is; Dinsdag 30 Sept. Russel Meiring van ER24 het vroeër vandeesweek gesê, die vrou se seun het haar bereik voordat sy enige beserings opgedoen het, maar ‘n helikopter moes ontbied word om brandbestryders by te staan sodat hulle die vlamme kon blus.Volgens Meiring is die plaas ongeveer 30km van Potchefstroom langs die R54-snelweg tussen diè dorp en Fochville geleë; en is sy vasgekeer nadat die brand wat Sondag geblus is, skielik weer opgevlam het. Sy is op die toneel vir rookinaseming behandel maar is andersins ongedeerd.Kobus Roux van Potchefstroom se ramp-bestuur sê veldbrande woed nog in die omgewing van Vredefort en Viljoenskroon in die Vrystaat en sal hopelik binnekort onder beheer gebring word.

– Shocked and surprised by higher education and training Minister Blade Nzimandi’s attack on him last week, Dr Theuns Eloff, former vice-chancellor of the North West University, this week said, “… what people often forget is that the management model of NWU is exactly a replica of the country’s man-agement model. We have three provinces, and where the country has premiers we have

-room. He reports to the campus rector.”Eloff was responding to Nzimande’s brand-ing the Potchefstroom campus as an “apart-heid institution” and blaming the former vice-chancellor for failing to end such culture during

Nzimande’s outburst as a complete surprise, saying not even bad managers at other uni-versities or those still experiencing unrest, have ever been lashed out at like that before. He also reacted to criticism against the uni-versity’s federal management system, saying three campuses could not be managed cen-

than 200km and Vanderbijlpark 100km away from Potchefstroom. Eloff referred to the Tsh-wane University of Technology (TUT) where the centralised management from Pretoria is not working due to there not being any leader-ship on the three campuses. Of the NWU fed-eralized management he said, “I’m saying the

model is working”. Yvonne Phosa, chairperson of the national assembly portfolio committee on higher education also last week urged the university to do away with the model saying, “We must be honest enough to admit that the federal model of management hasn’t been in the best interests of the country. If we don’t support a move away from a federal system to a unitary university it will be a recipe for di-saster”.Eloff also rejected criticism of discrimination that Potchefstroom was an “island” because of its Afrikaans character, saying, “The right to use Afrikaans as a language of instruction is protected by the Constitution. The Constitu-tion says every South African has a right to be

taught in a public institution in a language of his or her choice. I don’t believe it is discrimi-

who succeeded Eloff, commented on the mat-ter saying, “It is indeed true that the South Af-rican community is impatient about the pace of our transformation. I’m not sure they are say-ing we’re not transforming, they are saying the pace is too slow. We then need to go and ac-celerate that, and there are soft issues that we need to start to look at to make sure that we move the university community, both staff and students, towards a social cohesion direction”.Eloff stepped down as vice-chancellor earlier this year after contentious reports about initia-tion practices on the campus.

– Kolonel Sabata Mokgwabone sê in ‘n verklaring die polisie ondersoek tans twee noodlottige ongelukke wat vroeg vandeesweek voorgekom het.

‘n Saak van strafbare manslag is aangemeld na ‘n ongeluk op die N14 tussen Vryburg en Delareyville waarin vier lede van een gesin Maandag, 29 September, omgekom het. Twee

lede van die gesin tussen die ouderdomme van drie en 35 het op die toneel van die botsing gesterf terwyl die ander twee met hul aankoms by die hospitaal dood verklaar is. Die insittendes van die ander motor, ‘n man, sy vrou en hul twee kinders, is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem. Die ondersoek duur voort.

Dit is nog onbekend wat gelei het tot die ongeluk op die Atamelang pad buite Delareyville waarin ‘n 46-jarige man Dinsdag, 30 September, oorlede is toe die voertuig waarin hy gereis het, omgeslaan het. Die voorval het ongeveer 08:30 plaasgevind en die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.

Ondertussen het ‘n 21-jarige man in die Ga-

Rankuwa landdroshof verskyn op ‘n aanklag van huisbraak, terwyl sy medepligtiges nog op vrye voet verkeer. Volgens Mokgwabone het die verdagtes na bewering toegang verkry tot die huis van ‘n vrou wat hulle met ‘n vuurwapen aangehou, met plastiek bande vasgebind en van haar selfoon en kontant beroof het. Hulle het te voet gevlug.

Kaskar Kaskenades & Manewales!- Vervolg vanaf bl. 1. Pryse en trofee’s is ook gewen wat o.a. insluit; mnr. en mej Kaskar, beste kuipe en gees, meeste rondtes voltooi (jnr en snr apart), meeste geld op borglys, beste kaskar en so meer. Van die leerders het sommer ‘n vleisie gebraai oor die kole; die dag was voorwaar een groot lekker jol! Volkskool Potchefstroom is voorwaar die plek om te wees!