Ou infrastruktuur in FP! 21 Apr 18:00 - Fichardt Parktot 2015 was 31 sake. In Februarie 2016 was...

2
Inligting & Nuus Nr 3/2016 | 4 English version on the website (Fichardtpark Neigh- bourhood Association—Downloads—Information and News No 3/2016) and at the FNA office, 6 Altona Crescent, Fichardt Park. Lede / inwoners word uitgenooi na die alge- mene jaarvergadering van die FWA. Kom luister na die omvattende werk van die FWA. AGENDA 1. Algemene inligting: Jan Louw 2. Gasspreker: Water Shortage SA: Cobus Venter 3. Jaarverslag 2015: Jan Louw 4. Goedkeuring van finansiële verslag 2015/16 5. Goedkeuring van begroting 2016/17 6. Nominasie en verkiesing van die Bestuurs- komitee 21 Apr 18:00 Storting van vullis - Is jy skuldig? Storting van vullis op die eilande en parke is ver- bode. Inwoners se samewerking word versoek om Fichardtpark “pragtig en sorgsaam” te hou. Inligting & Nuus Nr 3/2016 | 1 Ou infrastruktuur in FP! Inwoners het gereageer op die foutiewe datum van vestiging van Fichardtpark. Ons is baie bly oor die reaksie en wil graag al die inwoners wat van die begin af in Fichardtpark bly, uitnooi om met Johanna by [email protected] kon- tak te maak . Ons is besig om die geskiedenis van Fichardtpark op te skryf en sal enige in- ligting / foto’s waardeer. Ons het in die Februarie nuusbrief melding ge- maak van die herstelwerk aan die waterpyp in Philipsweg. Hoewel dit lank geneem het, is die pyp en die pad nou herstel. Ons sien dat daar oral hopies teer en grond in Fichardtpark lê weens herstelwerk wat gedoen is, maar dan word die hopies nie verwyder nie. Ons versoek inwoners om ons te help deur die hopies aan te meld by die MMM inbelsentrum (0800 111 300) en op te volg totdat dit verwy- der is. Gebruik elke keer die ver- wysingsnommers om op te volg. Kom ons hou Fichardtpark “veilig, pragtig en sorgsaam” deurdat almal saam te werk.

Transcript of Ou infrastruktuur in FP! 21 Apr 18:00 - Fichardt Parktot 2015 was 31 sake. In Februarie 2016 was...

Page 1: Ou infrastruktuur in FP! 21 Apr 18:00 - Fichardt Parktot 2015 was 31 sake. In Februarie 2016 was daar 27 sake; hoewel nie beduidend laer soos in Januarie 2016 nie, moet dit gemeld

Inligting & Nuus Nr 3/2016 | 4

English version on the website (Fichardtpark Neigh-bourhood Association—Downloads—Information and News No 3/2016) and at the FNA office, 6 Altona Crescent, Fichardt Park.

Lede / inwoners word uitgenooi na die alge-mene jaarvergadering van die FWA. Kom luister na die omvattende werk van die FWA. AGENDA 1. Algemene inligting: Jan Louw 2. Gasspreker: Water Shortage SA: Cobus Venter

3. Jaarverslag 2015: Jan Louw 4. Goedkeuring van finansiële verslag 2015/16 5. Goedkeuring van begroting 2016/17 6. Nominasie en verkiesing van die Bestuurs-

komitee

21 Apr 18:00

Storting van vullis - Is jy skuldig? Storting van vullis op die eilande en parke is ver-bode. Inwoners se samewerking word versoek om Fichardtpark “pragtig en sorgsaam” te hou.

Inligting & Nuus Nr 3/2016 | 1

Ou infrastruktuur in FP! Inwoners het gereageer op die foutiewe datum van vestiging van Fichardtpark. Ons is baie bly oor die reaksie en wil graag al die inwoners wat van die begin af in Fichardtpark bly, uitnooi om met Johanna by [email protected] kon-tak te maak . Ons is besig om die geskiedenis van Fichardtpark op te skryf en sal enige in-ligting / foto’s waardeer. Ons het in die Februarie nuusbrief melding ge-maak van die herstelwerk aan die waterpyp in Philipsweg. Hoewel dit lank geneem het, is die pyp en die pad nou herstel.

Ons sien dat daar oral hopies teer en grond in Fichardtpark lê weens herstelwerk wat gedoen is, maar dan word die hopies nie verwyder nie. Ons versoek inwoners om ons te help deur die hopies aan te meld by die MMM inbelsentrum (0800 111 300) en op te volg totdat dit verwy-der is. Gebruik elke keer die ver-wysingsnommers om op te volg.

Kom ons hou Fichardtpark “veilig, pragtig en sorgsaam” deurdat almal saam te werk.

Page 2: Ou infrastruktuur in FP! 21 Apr 18:00 - Fichardt Parktot 2015 was 31 sake. In Februarie 2016 was daar 27 sake; hoewel nie beduidend laer soos in Januarie 2016 nie, moet dit gemeld

Inligting & Nuus Nr 3/2016 | 2

31874, Fichardtpark, 9317 Faks: 086 273 0291

[email protected]

FWA kontakbesonderhede:

Voorsitter Jan Louw 079 881 1142

Ondervoorsitter Vakant

Administrasie Johanna Venter 083 501 0665

Bevelvoerders: Misdaadvry!!!

Jacques Meiring Vicus Geel

076 277 3022

FICH-Net assistent Johanna Venter 083 501 0665

Fichardtpark: WOW buurt! Die herwinningsprojek is nog ‘n rede waarom Fichardtpark uitstaan bo ander woonbuurte. Herwin jy nog? Besoek www.fichardtpark.co.za om die herwinningsbrosjure af te laai. Daar word ongeveer 300 sakke elke Donderdag gelaai deur ons diensverskaffer, Green Waste. Deur te herwin, kan jy jou huishoudelike vullis grootliks verminder. Ons sê baie dankie aan Tuffy wat onlangs weer vir ons 8 000 sakke geskenk het. Dit is net nog ‘n bewys dat ons borg in ons projek glo. Ons sal die sakke in die buurt versprei, maar deursigtige sakke kan ook by Pick n Pay, asook Saverite aangekoop word.

Ons wil graag van jou hoor! Gebruik die “Contact Us” of “Join us” sleutel by

www.fichardtpark.co.za

Inligting & Nuus Nr 3/2016 | 3

Feb: Misdaadstatistiek Die gemiddelde misdaad in Februarie vanaf 2011 tot 2015 was 31 sake. In Februarie 2016 was daar 27 sake; hoewel nie beduidend laer soos in Januarie 2016 nie, moet dit gemeld word dat 13 van die 27 misdade in Februarie moeilik voorkombare misdade was, bv. winkeldiefstal. In Februarie 2016 was daar 11 misdaadvrye dae in Fichardtpark. Die FICH-Net radionetwerk speel ‘n belangrike rol in die voorkoming van misdaad. Heelwat misdade word voorkom deurdat lede verdagte persone en voertuie aanmeld. Ons bevelvoerders is 24/7 aan diens in Fichardtpark en maak ‘n groot verskil in die bekamping van misdaad. Wil jy ook deel word van die veiligheidspan? Kontak Johanna om aan te sluit by die FWA of om ‘n radio te bestel.

Adverteer op FWA webblad Individue en besighede word uitgenooi om op die FWA se webblad te adverteer. Advertensies @ R500 per maand kan na [email protected] ge-epos word. Die FWA behou die reg om advertensies goed te keur of af te keur.

Het ons jou regte kontakbesonderhede?? FWA lede word herinner om enige verandering in kontakbesonderhede aan Johanna deur te gee om seker te maak lede ontvang eposse en sms’e.

Huisbrake bly ‘n uitdaging