Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING &...
Transcript of Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING &...
![Page 1: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/1.jpg)
Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie:
INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE
Prof JW Loock
Division of Division of OtorhinolaryngologyOtorhinolaryngologyFaculty of Health SciencesFaculty of Health Sciences
TygerbergTygerberg Campus, University of StellenboschCampus, University of Stellenbosch
![Page 2: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/2.jpg)
EAR, NOSE, THROAT&
HEAD and NECK SURGERY:
INTRODUCTION & CLINICAL SKILLS
![Page 3: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/3.jpg)
Relevansie van ONK in Praktyk:
• Groot % pasiente presenteer aan GP’s met ONK probleme
• Belangrik in ander dissiplines:– Oogheelkunde– Neurologie– Pediatrie– Respiratoriese medisyne– Tandheelkunde
![Page 4: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/4.jpg)
Relevance of ENT in Practice:
• Associated disciplines:Speech and HearingRadio-oncologyGasroenterologyMaxillofacial SurgeryNursing
![Page 5: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/5.jpg)
ONK Praktyk
• Ouderdomspektrum: Pediatries-Ouer pasiente• Verskeidenheid in die veld:
– Medies (nie-chirurgies)– Fyn mikrochirurgie:
– Middeloor chirurgie– FESS
– Groot Kop- en Nekchirurgie:– “Commando” operasies– Skedelbasis chirurgie
– Kraniofasiale chirurgie ens
![Page 6: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/6.jpg)
DIE BAASRAAK VAN BASIESE ONK
• Die basiese teorie relatief beperk, logies en verstaanbaar
• Praktiese ondersoek tegnieke relatief moeilik maarallerbelangrik: die ondersoek van holtes:– Oor– Neus– Keelen ander streke:– Nek– Kraniale senuwees– TM Gewrig en tande
![Page 7: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/7.jpg)
PRAKTIESE WENKE RELEVANT AAN ALLE ONK ONDERSOEKE (EN ANDER DISSIPLINES)
Rapport met jou pasient:• Elke geskiedenisneming
of ondersoek maakinbreuk op die pasient se: – privaatheid– persoonlike ruimte– ONK holtes
• Bou vertroue en weessensitief hiervoor.
![Page 8: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/8.jpg)
TOOR MET DIE KINDERS:• Wenke: Praat met kind
Sit nabySpeel eers saamRaak met handSagte stemNare ondersoekelaaste
• Oppas vir: HaastigheidAngstige ouersHumeur verloor
![Page 9: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/9.jpg)
DIE OOR: GESKIEDENIS:
• Eksterne oor: pyn / afskeiding
• Middeloor: pyn / afskeiding / gehoorsverlies
• Binne-oor: gehoorsverlies / duiseligheid / tinnitus
• Gehoorsverlies in kinders:– Spraakontwikkeling– Hoe vorder die kind in die skool?
![Page 10: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/10.jpg)
OORONDERSOEK:• Dokter: gemaklik• Pasiënt: geen pyn / angs• Skulp & rondom
(otoskoop / spekulum)• Oorkanal: verwyder was /
vreemde voorwerp(was hakie / krokodil)
• Middel oor: TM is venster• Teken elke TM• Stemvurktoetse
![Page 11: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/11.jpg)
NEUSGESKIEDENIS:
• Hoof simptoom vasstel, bv– Toe neus– Rinoree– “Ek het sinus dokter”– Allergiese irritasie
![Page 12: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/12.jpg)
NEUSONDERSOEK:
• Eksterne o/s:– “full frontal”– Profiel
• Ant. Rinoskopie:- nasale spekulum
– onbevredigend op sy beste– goeie beligting– bewus van beperkinge
• Post. Rinoskopie• Nasale Endoskopie• RT sinusse
![Page 13: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/13.jpg)
KEELGESKIEDENIS:• Keelseer/) Akuut/
ongemak) Herhalend/Chronies
• Slukbesware• Sinistêre simptome:
– Persisterende verergerende pyn– Heesheid >3 weke– Rookgeskiedenis– Gewigsverlies
• Vra omtrent kankerfobie
![Page 14: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/14.jpg)
KEELONDERSOEK
• Werk sistematies deur al die “nooks & crannies”
• Koplamp, 2 hande & 2 spatels is die beste
• Mond:– Lig lippe– Lig tong – Tong– Verhemelte– Tande
![Page 15: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/15.jpg)
KEELONDERSOEK
• Werk sistematies deur al die “nooks & crannies”
• Koplamp, 2 hande & 2 spatels is die beste
• Mond:– Lig lippe– Lig tong – Tong– Verhemelte– Tande
![Page 16: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/16.jpg)
KEELONDERSOEK
• Werk sistematies deur al die “nooks & crannies”
• Koplamp, 2 hande & 2 spatels is die beste
• Mond:– Lig lippe– Lig tong– Tong– Verhemelte– Tande
![Page 17: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/17.jpg)
KEELONDERSOEK VERVOLG….
• FARINKS:• Farinks: Naso-
– Net met endoskoop / spieël
• Farinks: Oro-– Mangels– Wande– Tongbasis
• Farinks: Hipo- / Laringo-– Endoskoop / spieël
![Page 18: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/18.jpg)
KEELONDERSOEK VERVOLG:
• LARINKS:• Stem: Luister
– Hees stem (grof)– “Hees” swak
“air escape”– “Hot potato” spraak
• Visualisasie:– Spieël / endoskoop
![Page 19: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/19.jpg)
NEKONDERSOEK:(Vir laterale nekmassas/nodes)
• “Eyeball” van voor• Palpeer van agter
– Sistematies– Driehoeke:
• Submentaal• Submandibulêr• Anterior• Posterior
– SCM spier:• onder• in liggaam
– Supraklavikulêre fossa
![Page 20: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/20.jpg)
KRANIALE SENUWEES• I• II, III, IV, VI• V• VII• VIII• IX• X• XI• XII
(RLN ex X)
• Anosmie; dak van neus• Oog kompls. sinusitis/tumore• “Akoestiese” neuroom• “Bell’s”, trouma, ens• “Senuwee”doofheid• ) Skedelbasis patologie• ) “ “• ) “ “• ) “ “
(Tumor nek/toraks, trouma)
![Page 21: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/21.jpg)
TEMPOROMANDIBULêRE GEWRIG:
• 5O% OTALGIE VERWYS• TMG algemeenste bron
• GESKIEDENIS:– Trouma, kougom– Unilat. kou, slaap sonder
kunsgebit– Tandpyn
• ONDERSOEK:– Klapgeluid / krepitus– Asimmetriese oopmaak– Teer by palpeer– Kouspiere betas teer
![Page 22: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/22.jpg)
Questions
• List associated disciplines
• List instruments relevant to ENT cavities
![Page 23: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/23.jpg)
Questions• List associated disciplines:
OphthalmologyNeurologyPaediaticsRespiratory MedicineDentistrySpeech & HearingRadio-oncologyGastroenterologyMaxillo-facial SurgeryNursing
![Page 24: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/24.jpg)
Questions• List instruments relevant to ENT examination:
Tuning forksEndoscopes - flexible and rigidHead lampSpatulasMirrorsNasal speculumOtoscopeEar speculumWax hook“Crocodile” forceps
![Page 25: Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie · Oor, Neus, Keel en Kop en Nek Chirurgie: INLEIDING & KLINIESE VAARDIGHEDE Prof JW Loock Division of Otorhinolaryngology Faculty of Health](https://reader030.fdocuments.in/reader030/viewer/2022040100/5e3eb7e915e32f0ade3bed9b/html5/thumbnails/25.jpg)