Noah, Aliens and Disillusionment

1
Volksrust Recorder - Column / Rubrieke 10 Recorder 11 September 2015 Change Your Story With Jacques de Villiers Noah, Aliens and Disillusionment For further information: Jacques de Villiers [email protected] 082 906 3693 A favourite dinner topic, around our house when I was growing up, was the UFO crash (with five aliens on board) in Roswell, New Mexico on July 8, 1947. That’s how you roll when you were born to liberal parents in the 60s and 70s. Discussions about the Illuminati, Nessie, Big Foot, Dogons, Sirius, coincidence, synchronicity, religion and the supernatural were not alien in our home. It was standard fare. I suppose that’s why I’ve always been interested in all things spiritual, alien and unknown. I think I may even be a closet conspiracy theorist. With the kind of father I had, I understand why. But, that’s for another time and three brandies later. Recently, I revisited the supposed discovery of Noah’s Ark on Mount Ararat in Turkey. It was first sighted by a Turkish Army Captain, Lihan Durupinar in 1959 whilst examining an aerial photo of his country. There are three views: It’s a load of nonsense, it really is Noah’s Ark or it’s an alien craft. I’ve always wondered why government agencies supposedly cover up these mysteries and don’t just play open cards with their citizens. Surely we can handle the truth? Or maybe our governments (and I may be giving them way too much credit) understand that we can’t handle the truth. They may understand that we’re addicted to hope. And, it’s their jobs to keep hope alive by shielding us from the dark underbelly of reality. It is not unimaginable that if there really was a UFO crash in Roswell, it could shatter the worldview of a large portion of our society. If ‘Noah’s Ark’ on Mount Ararat turned out to be an alien ship. Ditto. Similarly, if the Sphinx in Egypt is actually 10 000 years old and not 4 500 as most archeologists believe … that has massive ramifications for large swathes of our planet. So, what’s the internal story around this? In my opinion, the only thing that keeps us going is hope. It can be a belief in a higher power, a belief that things will get better and that there’s a sliver lining to every dark cloud. I think if it wasn’t for hope and a belief in something, many of us would just give up and revert to our baser instincts. The thing is that the ‘truth’ doesn’t always set you free but it leads you from belief to doubt to disillusionment. I challenge you to deny that when South Africa became a democracy in 1994 you didn’t feel belief and hope. What do you feel now with corruption, poverty and lack of education prevalent? I’ll bet, it’s disillusionment. That’s why I think governments like to keep things fuzzy. Because when there’s hope and/or doubt there’s always a chance that things will stay the same (for some that’s heaven) or that things will change for the better (heaven for others). Let me distill belief, doubt and disillusionment even further into our own psyches’. I think that many of us don’t act on our dreams and goals because we are scared that the truth will show us up for who we are. We are taught at a very early age to have belief in our abilities. And, in pre- schools today there is a “everyone’s a winner” philosophy. Every child get’s a certificate for contributing. But, as you know. In real life, not everyone’s a winner. Maybe, just maybe most of us prefer to live in doubt (or hope) about our abilities. But the only way to find out if we ‘have it’ is to do it. And that’s where the rubber hits the road. Because when we actually try something we might fail at it. And that truth could suck the “lewenslus’ out of us and lead to total disillusionment. My answer for what it’s worth. Let the truth set you free. If you really suck at something, it’s better to find out quickly (fail early). This means that you can then focus your energies on finding something you can be successful at. I found out quickly in primary school that I would never sing in the choir (my screeching had cats running for cover) and consequently, i would never be the rock star I wanted to be. So, rather than flog that dead horse, I channeled my energies elsewhere. And, you know what, I wish I could tell you ‘I’ve arrived’. I haven’t. I keep failing at things. The truth is a bitter mistress. But the hard lessons she teaches me serve me in good stead. I’m in a better space, more resilient and getting closer to my Magnum Opus. Right now I am the best work I’ve produced. And that’s good enough for me. "I’m in a better space, more resilient and getting closer to my Magnum Opus. Right now I am the best work I’ve produced. And that’s good enough for me." Jy Mag Hom Nie Mis Nie Ek glo dat die Here Jesus Christus besig is om na elkeen van hulle wie hom ken en hulle wat Hom nog nie ken nie, uit te ryk. Ja lesers, die Here se hand ryk uit en Sy ore neig na die gebede van mense. Maar daar is ook ‘n ander werklikheid en dit is dat baie alreeds gekies het om God se Gees of God se roepstem te ignoreer. Dit is natuurlik tot elkeen se eie nadeel. Ek dink baie hou iets teen God. Hulle projekteer hulle verlies en seer op Hom. Blameer Hom vir elke seer, verlies, mislukking in hulle lewens. Hoe hartseer is dit nie dat die mensdom die Een wat hulle kan genees wegstoot of verwerp. Dit is natuurlik Satan se taktiek. Die situasies of storms in ons lewens is veronderstel om ons na Jesus toe te laat hardloop, hy draai dit om en laat mense glo dat dit die Here se skuld is. Dit laat mense wegkruip of vlug. Stop die weghardloop. Luister mooi. God is nie uit om jou en my te vernietig nie. Satan steel, slag en verwoes (Joh 10:10). Jesus het gekom om jou en my lewe in oorvloed te gee. Ons eie keuses bring baie pyn en verlies, ander mense se optrede veroorsaak soms ons seer. Die gebrokenheid van hierdie wêreld veroorsaak my seer. Soms laat God dinge toe om ons na Hom toe te trek. Maar Hy is nie die outeur van jou ondergang nie. Hy nooi jou uit. Matt 11:28-30 “Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las is lig.” Waarom straf ons onsself om die juk te dra. Dit kan sekerlik nie lekker wees nie. Miskien is jy verkeerd geleer. Ek weet nie maar my Bybel leer my dat God eerstens liefde is. Hy stel belang in jou. Hy wil jou ontmoet in jou omstandighede. Hy verwag nie dat ek en jy eers self sal probeer om uit die gemors te kom en dan na Hom toe te kom nie. Nee, net soos jy is, in jou toestand van seer, kom. Hy is die geneesheer. Ja, al het jy groot sonde gedoen, kom. Ja, al voel jy soos ‘n verloorder, kom. Ja, al voel jy jy het Hom verloën, kom. Nou is die tyd! Jesus praat met die Samaritaanse vrou. Ek deel met jou Sy woorde aan haar. Joh 4:10 “Jesus antwoord en sê vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het.” Wat probeer Jesus by haar tuisbring? Ek is deur my Vader gestuur, en ek is die antwoord (gawe) vir jou lewe. Jy verstaan miskien nie en jy is moontlik verblind deur jou omstandighede en tradisies. Maar as jou geestelike oë oopgaan sal jy verstaan wie Ek is. Dan sal jy my vra vir die Lewe wat God gee. Sy lewe bring vrede, Sy lewe bring hoop. Sy nuwe lewe genees. Jy hoef nie meer te soek na antwoorde nie want Ek Jesus is die antwoord. Wat van jou, getroue leser? Wat van jou? Vrede. Past Johan Venter Kersfeespoeding was ‘n karamelpoeding met muntstukke in. Nodeloos om te sê ons het ons tot barstens toe ge-eet vir die geld! Kersfees- en verjaardagpresente was boeke van die Maasdorpreeks en ouma het ons goed laat wag vir elke volgende boek. Só het sy ook ‘n liefde vir lees by my laat ontwikkel. Ai, dit was lekker! Toe ek so st 1 rond was, het oupa afgetree en is daar ‘n huis op Klafervley gebou. Ouma het meer as ‘n hektaar se hoëveld wintersgras en klippe getem, en ‘n pragtige tuin gevestig. Nieteenstaande menige oorlog met die duikers Ouma Hattie... Vanaf bladsy 9 het haar rose geseëvier en was sommiges so groot soos pierings. Nà my oupa se afsterwe het ek by ouma Hattie kom bly en haar veel beter leer ken. Sy was nie net ‘n voormalige VLU Presidente nie, maar ook ‘n meester boer. Sy kon trekker bestuur, skiet en soos ‘n engel sing. Sy het elke frieskoei se naam en persoonlikheid geken. Sy het gras gesny, boontjies geplant, tamaties gebottel en selfs sepies gekyk. Destyds het sy op die Suiwelraad gedien en was ook ‘n stigterslid van die SA Leërvrouekollege te George (ek het nogal ‘n Bevs-inspeksie ontduik met die oorhandiging van die foto aan Kol Brand). In elk geval, dit is ouma Hattie wat roomysbakke vol troepiekoekies George toe gestuur het. Ouma Hattie wie jou 4 uur in die oggend kom wakker maak het met koffie en hawermoutkoekies in die bed. Ouma Hattie wie driegang maaltye vir ontbyt voorgesit het. Haar lewerkoekies en skons was legendaries – en bewaar jou siel as jy nie alles opeet nie! Ouma Hattie het meer groente in een dag bewerk as wat ons in ‘n jaar sou kon opeet, maar weer eens, ouma Hattie mors niks! Nastergalkonfyt was ure se werk, maar gelukkig is dit iets wat sy my geleer het – bak en konfytkook. Jammer ouma, ek kan steeds nie brei nie. Dankie ouma vir die perskes inlê, konfyt kook en koekies bak. Die bruin erdebak was ook altyd propvol ‘Quality Street’ sjokolade tot oom Piet en ons nefies se vreugde. Haar houtsneewerk was pragtig en het sy waarlik ‘n ryk erfenis nagelaat. Wanneer ouma tyd gekry het om te lees weet ek nie, maar sy het baie gelees. Sy het boekrakke vol met uiteenlopende skrywers gehad, het altyd iets van alles geweet en was altyd op hoogte van gebeure en nuwe skrywers. Sy het ook dikwels die stoof aan vergeet en het pa beweer dat dit die rede is hoekom Eskom die krag so baie laat afgaan het. Vrydae was dit tyd vir VLU. So is ek toe ook ingewy en was die hele tyd terwyl ek by ouma gebly het, ‘n lid van die VLU. Die gaan Potchefstroom toe het ‘n stokkie daarvoor gesteek, maar ek het oneindig baie geleer. Ouma het elke dag soos ‘n dame gelyk. Haar naels was altyd geverf, gesig gepoeier en lippe ingekleur. Met haar pragtige, vlekkelose vel het sy soos ‘n regte “English rose” gelyk en altyd na Este Lauder geruik. Menige male het sy met haar swart barokpêrels aan melkery toe gestap met breiwerk in die hand. Die arbeiders het ‘n heilige respek vir haar gehad – dit sluit die kinders en kleinkinders in. In Potchefstroom het ouma Hattie ook nie haar lot in die ouetehuis bekla nie. Mens sou dink sy sou soos ‘n voëltjie in ‘n koutjie voel, maar nie my ouma nie, o nee! Sy het saam met die oues van dae gaan stap. Vir dié wie nie kon sien nie gelees en saam met tannie Marie die hele gang se inkopies gaan doen. Ouma was die laaste 5 jaar aan’n rolstoel vasgekluister maar het nie een oomblik haar lot bekla nie. Kombersies is gebrei, truitjies en bedsokkies vir die kleinkinders en agterkleinkinders en elke Saterdag is vriende onthaal tydens rugby en krieket hoogtepunte. Voor haar afsterwe het ouma ons nog koudgesit met brug en ‘rummy’. Ek groet nie net my ouma nie, maar ‘n vriendin,’n kameraad, ‘n leermeester en ‘n geesgenoot. Ouma Hattie, ek dra my naam Hester Helena met trots!!! Met baie liefde Poensie

Transcript of Noah, Aliens and Disillusionment

Page 1: Noah, Aliens and Disillusionment

Volksrust Recorder - Column / Rubrieke10 Recorder 11 September 2015

ChangeYourStory

With Jacques de Villiers

Noah, Aliens and

Disillusionment

For further information:Jacques de [email protected] 906 3693

A favourite dinner topic, around our housewhen I was growing up, was the UFO crash(with five aliens on board) in Roswell, NewMexico on July 8, 1947. That’s how you rollwhen you were born to liberal parents in the60s and 70s. Discussions about theIlluminati, Nessie, Big Foot, Dogons, Sirius,coincidence, synchronicity, religion and thesupernatural were not alien in our home. Itwas standard fare.I suppose that’s why I’ve always beeninterested in all things spiritual, alien andunknown. I think I may even be a closetconspiracy theorist. With the kind of fatherI had, I understand why. But, that’s foranother time and three brandies later.Recently, I revisited the supposed discoveryof Noah’s Ark on Mount Ararat in Turkey. Itwas first sighted by a Turkish Army Captain,Lihan Durupinar in 1959 whilst examining anaerial photo of his country.There are three views: It’s a load ofnonsense, it really is Noah’s Ark or it’s analien craft.I’ve always wondered why governmentagencies supposedly cover up thesemysteries and don’t just play open cardswith their citizens. Surely we can handle thetruth?Or maybe our governments (and I may begiving them way too much credit)understand that we can’t handle the truth.They may understand that we’re addictedto hope. And, it’s their jobs to keep hopealive by shielding us from the dark underbellyof reality.It is not unimaginable that if there really wasa UFO crash in Roswell, it could shatter theworldview of a large portion of our society.If ‘Noah’s Ark’ on Mount Ararat turned outto be an alien ship. Ditto. Similarly, if theSphinx in Egypt is actually 10 000 years oldand not 4 500 as most archeologists believe… that has massive ramifications for largeswathes of our planet.So, what’s the internal story around this? Inmy opinion, the only thing that keeps usgoing is hope. It can be a belief in a higherpower, a belief that things will get better andthat there’s a sliver lining to every dark cloud.I think if it wasn’t for hope and a belief insomething, many of us would just give upand revert to our baser instincts.The thing is that the ‘truth’ doesn’t alwaysset you free but it leads you from belief todoubt to disillusionment. I challenge you todeny that when South Africa became ademocracy in 1994 you didn’t feel belief and

hope. What do you feel now with corruption,poverty and lack of education prevalent? I’llbet, it’s disillusionment.That’s why I think governments like to keepthings fuzzy. Because when there’s hopeand/or doubt there’s always a chance thatthings will stay the same (for some that’sheaven) or that things will change for thebetter (heaven for others).Let me distill belief, doubt anddisillusionment even further into our ownpsyches’. I think that many of us don’t acton our dreams and goals because we arescared that the truth will show us up for whowe are. We are taught at a very early age tohave belief in our abilities. And, in pre-schools today there is a “everyone’s awinner” philosophy. Every child get’s acertificate for contributing. But, as you know.In real life, not everyone’s a winner.Maybe, just maybe most of us prefer to livein doubt (or hope) about our abilities. Butthe only way to find out if we ‘have it’ is todo it. And that’s where the rubber hits theroad. Because when we actually trysomething we might fail at it. And that truthcould suck the “lewenslus’ out of us andlead to total disillusionment.My answer for what it’s worth. Let the truthset you free. If you really suck at something,it’s better to find out quickly (fail early). Thismeans that you can then focus your energieson finding something you can be successfulat. I found out quickly in primary school thatI would never sing in the choir (myscreeching had cats running for cover) andconsequently, i would never be the rock starI wanted to be. So, rather than flog that deadhorse, I channeled my energies elsewhere.And, you know what, I wish I could tell you‘I’ve arrived’. I haven’t. I keep failing atthings. The truth is a bitter mistress. But thehard lessons she teaches me serve me ingood stead.I’m in a better space, more resilient andgetting closer to my Magnum Opus. Rightnow I am the best work I’ve produced. Andthat’s good enough for me.

"I’m in a better space, moreresilient and getting closer tomy Magnum Opus. Rightnow I am the best work I’veproduced. And that’s goodenough for me."

Jy Mag HomNie MisNie

Ek glo dat die Here Jesus Christus besig isom na elkeen van hulle wie hom ken en hullewat Hom nog nie ken nie, uit te ryk. Ja lesers,die Here se hand ryk uit en Sy ore neig nadie gebede van mense. Maar daar is ook ‘nander werklikheid en dit is dat baie alreedsgekies het om God se Gees of God seroepstem te ignoreer. Dit is natuurlik totelkeen se eie nadeel. Ek dink baie hou ietsteen God. Hulle projekteer hulle verlies enseer op Hom. Blameer Hom vir elke seer,verlies, mislukking in hulle lewens. Hoehartseer is dit nie dat die mensdom die Eenwat hulle kan genees wegstoot of verwerp.Dit is natuurlik Satan se taktiek. Diesituasies of storms in ons lewens isveronderstel om ons na Jesus toe te laathardloop, hy draai dit om en laat mense glodat dit die Here se skuld is. Dit laat mensewegkruip of vlug. Stop die weghardloop.Luister mooi. God is nie uit om jou en my tevernietig nie. Satan steel, slag en verwoes(Joh 10:10). Jesus het gekom om jou en mylewe in oorvloed te gee. Ons eie keusesbring baie pyn en verlies, ander mense seoptrede veroorsaak soms ons seer. Diegebrokenheid van hierdie wêreld veroorsaakmy seer. Soms laat God dinge toe om ons naHom toe te trek. Maar Hy is nie die outeurvan jou ondergang nie.Hy nooi jou uit. Matt 11:28-30 “Kom naMy toe, almal wat vermoeid en belas is, enEk sal julle rus gee. Neem my juk op julleen leer van My, want Ek is sagmoedig ennederig van hart, en julle sal rus vind vir

julle siele; want my juk is sag en my las islig.”Waarom straf ons onsself om die juk te dra.Dit kan sekerlik nie lekker wees nie. Miskienis jy verkeerd geleer. Ek weet nie maar myBybel leer my dat God eerstens liefde is.Hy stel belang in jou. Hy wil jou ontmoet injou omstandighede. Hy verwag nie dat eken jy eers self sal probeer om uit die gemorste kom en dan na Hom toe te kom nie. Nee,net soos jy is, in jou toestand van seer, kom.Hy is die geneesheer. Ja, al het jy grootsonde gedoen, kom. Ja, al voel jy soos ‘nverloorder, kom. Ja, al voel jy jy het Homverloën, kom. Nou is die tyd!Jesus praat met die Samaritaanse vrou. Ekdeel met jou Sy woorde aan haar. Joh 4:10“Jesus antwoord en sê vir haar: As jy diegawe van God geken het en geweet het wieHy is wat vir jou sê: Gee vir My water om tedrink, sou jy Hom gevra het en Hy sou virjou lewende water gegee het.” Wat probeerJesus by haar tuisbring? Ek is deur myVader gestuur, en ek is die antwoord (gawe)vir jou lewe. Jy verstaan miskien nie en jy ismoontlik verblind deur jou omstandighedeen tradisies. Maar as jou geestelike oëoopgaan sal jy verstaan wie Ek is. Dan saljy my vra vir die Lewe wat God gee. Sy lewebring vrede, Sy lewe bring hoop. Sy nuwelewe genees. Jy hoef nie meer te soek naantwoorde nie want Ek Jesus is dieantwoord.Wat van jou, getroue leser? Wat van jou?Vrede. Past Johan Venter

Kersfeespoeding was ‘n karamelpoeding metmuntstukke in. Nodeloos om te sê ons het onstot barstens toe ge-eet vir die geld! Kersfees- enverjaardagpresente was boeke van dieMaasdorpreeks en ouma het ons goed laat wagvir elke volgende boek. Só het sy ook ‘n liefdevir lees by my laat ontwikkel. Ai, dit was lekker!Toe ek so st 1 rond was, het oupa afgetree en isdaar ‘n huis op Klafervley gebou. Ouma hetmeer as ‘n hektaar se hoëveld wintersgras enklippe getem, en ‘n pragtige tuin gevestig.Nieteenstaande menige oorlog met die duikers

Ouma Hattie...Vanaf bladsy 9

het haar rose geseëvier en was sommiges so grootsoos pierings. Nà my oupa se afsterwe het ek byouma Hattie kom bly en haar veel beter leer ken.Sy was nie net ‘n voormalige VLU Presidentenie, maar ook ‘n meester boer. Sy kon trekkerbestuur, skiet en soos ‘n engel sing. Sy het elkefrieskoei se naam en persoonlikheid geken. Syhet gras gesny, boontjies geplant, tamatiesgebottel en selfs sepies gekyk. Destyds het syop die Suiwelraad gedien en was ook ‘n stigterslidvan die SA Leërvrouekollege te George (ek hetnogal ‘n Bevs-inspeksie ontduik met dieoorhandiging van die foto aan Kol Brand).In elk geval, dit is ouma Hattie wat roomysbakkevol troepiekoekies George toe gestuur het. OumaHattie wie jou 4 uur in die oggend kom wakkermaak het met koffie en hawermoutkoekies in diebed. Ouma Hattie wie driegang maaltye vir ontbytvoorgesit het. Haar lewerkoekies en skons waslegendaries – en bewaar jou siel as jy nie allesopeet nie! Ouma Hattie het meer groente in eendag bewerk as wat ons in ‘n jaar sou kon opeet,maar weer eens, ouma Hattie mors niks!Nastergalkonfyt was ure se werk, maar gelukkigis dit iets wat sy my geleer het – bak enkonfytkook. Jammer ouma, ek kan steeds niebrei nie. Dankie ouma vir die perskes inlê, konfytkook en koekies bak. Die bruin erdebak was ookaltyd propvol ‘Quality Street’ sjokolade tot oomPiet en ons nefies se vreugde. Haar houtsneewerkwas pragtig en het sy waarlik ‘n ryk erfenisnagelaat.Wanneer ouma tyd gekry het om te lees weet eknie, maar sy het baie gelees. Sy het boekrakkevol met uiteenlopende skrywers gehad, het altydiets van alles geweet en was altyd op hoogte van

gebeure en nuwe skrywers. Sy het ook dikwelsdie stoof aan vergeet en het pa beweer dat dit dierede is hoekom Eskom die krag so baie laat afgaanhet.Vrydae was dit tyd vir VLU. So is ek toe ookingewy en was die hele tyd terwyl ek by oumagebly het, ‘n lid van die VLU. Die gaanPotchefstroom toe het ‘n stokkie daarvoorgesteek, maar ek het oneindig baie geleer. Oumahet elke dag soos ‘n dame gelyk. Haar naels wasaltyd geverf, gesig gepoeier en lippe ingekleur.Met haar pragtige, vlekkelose vel het sy soos ‘nregte “English rose” gelyk en altyd na Este Laudergeruik. Menige male het sy met haar swartbarokpêrels aan melkery toe gestap met breiwerkin die hand. Die arbeiders het ‘n heilige respekvir haar gehad – dit sluit die kinders enkleinkinders in.In Potchefstroom het ouma Hattie ook nie haarlot in die ouetehuis bekla nie. Mens sou dink sysou soos ‘n voëltjie in ‘n koutjie voel, maar niemy ouma nie, o nee! Sy het saam met die ouesvan dae gaan stap. Vir dié wie nie kon sien niegelees en saam met tannie Marie die hele gang seinkopies gaan doen. Ouma was die laaste 5 jaaraan’n rolstoel vasgekluister maar het nie eenoomblik haar lot bekla nie. Kombersies is gebrei,truitjies en bedsokkies vir die kleinkinders enagterkleinkinders en elke Saterdag is vriendeonthaal tydens rugby en krieket hoogtepunte.Voor haar afsterwe het ouma ons nog koudgesitmet brug en ‘rummy’.Ek groet nie net my ouma nie, maar ‘n vriendin,’nkameraad, ‘n leermeester en ‘n geesgenoot. OumaHattie, ek dra my naam Hester Helena mettrots!!! Met baie liefde Poensie