Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

23
Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4 Wyksplan vir die finansiële jaar 2011/12 Ward Plan for the financial year 2011/11 Mei 2011 / May 2011

Transcript of Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

Page 1: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

Munisipaliteit / Municipality

Wyk 4 / Ward 4

Wyksplan vir die finansiële jaar 2011/12 Ward Plan for the financial year 2011/11

Mei 2011 / May 2011

Page 2: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

1

Tafelzicht

Bergsig Newclair

Dalsig

Die Wingerd

Illinge Lethu

Munisipale Wyke / Municipal Wards

1

2

3 4

5

6

7

8

9 10

Darling

Malmesbury

Moorreesburg

Riebeek-Wes

Riebeek-Kasteel

Mount Royal

Yzerfontein

Koringberg

Page 3: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

2

Wyk 4 / Ward 4

Page 4: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

3

Inhoud Contents 1. Inleiding

1.1 Wyksbeskrywing 1.2 Wyksraadslid 1.3 Lede van die wykskomitee 1.4 Wyksprofiel 1.5 2008 Landelike dienste-opname 1.6 Dienste-agterstande 1.7 Oorsig van Darling

1. Introduction 1.1 Ward description 1.2 Ward Councillor 1.3 Members of the ward committee 1.4 Ward profile 1.5 2008 Rural services survey 1.6 Service backlogs 1.7 Overview of Darling

2. Sosiale Opname 2.1 Agtergrond 2.2 Kwessies 2.3 Sterkpunte 2.4 Tekorte 2.5 Rol van die Munisipaliteit

2. Social Survey 2.1 Background 2.2 Issues 2.3 Strenghts 2.4 Deficiencies 2.5 Role of the Municipality

3. Ontwikkelingstrategie 3.1 Wat is goed in ons wyk / watter geleenthede is daar?

(sterkpunte / geleenthede) 3.2 Wat is sleg in ons wyk / wat bedreig ons wyk? (swakpunte /

bedreigings) 3.3 Die belangrikste dinge wat ons in die volgende vyf jaar wil

bereik (ons strategiese doelwitte) 3.4 Ons wyk se belangrikste prioriteite

3. Development Strategy 3.1 What is good in our ward / what opportunities exist?

(strengths / opportunities) 3.2 What is bad in our ward / what threatens our ward?

(weaknesses / threats) 3.3 The most important things we wish to achieve in the next five

years (our strategic objectives) 3.4 Our ward’s most important priorities

4. Aksieplan (Julie 2010 - Junie 2011) 4. Action Plan (July 2010 - June 2011) 5. Opsomming van aksies waar hulp benodig word van

Munisipaliteit 5. Summary of actions where assistance is needed from Municipality

6. 2010/11 Munisipale begroting vir die wyk 6. 2010/11 Municipal budget for the ward

Page 5: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

4

1 Inleiding 1.1 WYKSBESKRYWING: Gedeelte van Darling oos van Pastorie-,

Cole-, Donkin- en Smithstraat asook omringende landelike gebied.

1.2 WYKSRAADSLID: Abe Johnson

1.3 LEDE VAN DIE WYKSKOMITEE:

1 Introduction 1.1 WARD DESCRIPTION: Portion of Darling east of Pastorie, Cole,

Donkin and Smith Streets as well as surrounding rural area.

1.2 WARD COUNCILLOR: Abe Johnson 1.3 MEMBERS OF THE WARD COMMITTEE:

Lid / Member Sektor / Sector Definisie / Definition Voorkeur Tel Nr Preferred Tel No Epos / Email

Dr George Adams 1 Verteenwoordig stemdistrik 97610014 (Darling) 083 988 2000 Represents voting district 97610014 (Darling)

Mnr Robert Bezuidenhout 2

Verteenwoordig handel- en nywerheidsondernemings in Wyk 4, insluitende die toerisme industrie. 072 804 0868 Represents trade and industrial enterprises located in Ward 4, including the tourism industry.

Mnr August Opperman 3 Verteenwoordig gesondheids– en gemeenskapsveiligheids-aangeleenthede in Wyk 4 084 245 1458 Represents health and community safety matters in Ward 4

Me Anna Braaff 4 Verteenwoordig sport, kulturele- en ontspanningsaangeleenthede in Wyk 4 022 492 3822 (h)

022 433 8400 (w) Represents sport, cultural and recreational matters in Ward 4

Mnr Pieter Paul Pienaar 5 Verteenwoordig die boere in Wyk 4 072 194 2114 022 492 2938 Represents the farmers in Ward 4

Mnr Sias Welkom 6 Verteenwoordig die plaaswerkers in Wyk 4 083 692 8031 Represents the farm workers in Ward 4

Mnr Shaheed Ramedies Manlike lid Male member 072 514 2842

Me S Damon Vroulike lid Female member 078 620 5324

Me JL Thompson Vroulike lid Female member 079 713 8832

Mr S A Mekana Manlike lid Male member

Page 6: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

5

1.4 WYKSPROFIEL / WARD PROFILE

2010 Geprojekteerde bevolking / Projected population:

Swart Afrikaan / Black African 1 032 11.8% Kleurling / Coloured 7 332 83.8% Indiër of Asiër / Indian or Asian 37 0.4% Wit / White 350 4.0% Totaal / Total 8 751 100.0%

2001 Taal / Language: Afrikaans / Afrikaans 88.5% Engels / English 2.7% IsiXhosa / IsiXhosa 8.2% Ander / Other 0.6% Totaal / Total 100.0%

2001 Werkstatus / Employment status: In diens / Employed 64.4% Werkloos / Unemployed 6.4% Nie ekonomies aktief / Not economically active 29.2% Totaal / Total 100.0%

2001 Toegang tot water / Access to water: Gepypte water (woonhuis) / Piped water (dwelling) 40.5% Gepypte water (erf) / Piped water(erf) 4.9% Gepypte water <200m / Piped water <200m 3.1% Gepypte water >200m / Piped water >200m 1.2% Streekskema / Regional scheme 33.8% Boorgat / Borehole 12.9% Ander / Other 3.6% Totaal / Total 100.0%

Swart Afrikaan/Black African

Kleurling/Coloured

Indiër of Asiër/Indian or Asian

Wit/White

Afrikaans

Engels/English

IsiXhosa

Ander/Other

In diens/Employed

Werkloos/Unemployed

NEA

Gepypte water (woonhuis)/Piped water (dwelling)

Gepypte water (erf)/Piped water (erf)

Gepypte water <200m

Gepypte water >200m

Streekskema/Regional scheme

Boorgat/Borehole

Ander/Other

Page 7: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

6

2001 Toiletfasiliteite / Toilet facilities: Spoeltoilet (riool) / Flush toilet (sewer) 75.6% Spoeltoilet (tenk) / Flush toilet (tank) 4.6% Chemiese toilet / Chemical toilet 0.5% Putlatrine met vent / Pit latrine with vent 1.8% Putlatrine sonder vent / Pit latrine without vent 3.0% Emmerstelsel / Bucket system 5.9% Geen of ander / None or other 8.6% Totaal / Total 100.0%

2001 Energie vir kook / Energy for cooking: Elektrisiteit / Electricity 82.8% Gas / Gas 2.7% Paraffien / Paraffin 2.5% Hout / Wood 10.8% Ander / Other 1.2% Totaal / Total 100.0%

2001 Vullisverwydering / Refuse removal: Een keer per week / Once a week 63.2% Minder gereeld / Less often 0.1% Gemeenskaplike vullishoop / Communal dump 1.1% Eie vullishoop / Own refuse dump 34.3% Geen / None 1.3% Totaal / Total 100.0%

c

Spoeltoilet (riool)/Flush toilet (sewer)

Spoeltoilet (tenk)/Flush toilet (tenk)

Chemiese toilet/Chemical toilet

Putlatrine met vent/Pit latrine with vent

Putlatrine sonder vent/Pit latrine without vent

Emmerstelsel/Bucket system

Geen of ander/None or other

Elektrisiteit/Electricity

Gas

Paraffien/Paraffin

Hout/Wood

Ander/Other

1 keer per week/Once a week

Minder gereeld/Less often

Gemeenskaplike vullishoop/Communal dump

Eie vullishoop/Own refuse dump

Geen/None

Page 8: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

7

1.5 2008 LANDELIKE DIENSTE-OPNAME / 2008 RURAL SERVICES SURVEY

Bewoonde huise op plase / Occupied houses on farms

Werkers / Workers 81% Eienaars of bestuurders / Owners or manager 17% Ander / Other 2%

 

Toilet binne of buite huis / Toilet inside or outside house

Binne huis / Inside house 77% Buite huis / Outside house 23%

 

Tipe toilet / Type of toilet

Spoel / Flush 77% VIP’s (Put) / VIP's (Pit) 19% Emmer / Bucket 0% Ander of geen / Other or none 4%

 

Watervoorsiening / Water supply

Binne huis / Inside house 89% Buite huis / Outside house 10% Verder as 200m / Further than 200m 1%

 

Tipe watervoorsiening / Type of water supply

Boorgat / Borehole 59% Dam 0% Rivier of stroom / River or stream 0% Skemawater / Scheme Water 40% Kanaal / Canal 0% Ander of geen / Other or none 1%

 

Elektrisiteitsvoorsiening / Electricity Supply

Bewoonde huise met elektrisiteit Occupied dwellings with electricity 96%

 

Werkers / Workers

Eienaars of bestuurders / Owners or manager

Ander / Other

Binne huis / Inside house

Buite huis / Outside house

Spoel / FlushVIP’s (Put) / VIP's (Pit)Emmer / BucketAnder of geen / Other or none

Binne huis / Inside house

Buite huis / Outside house

Verder as 200m / Further than 200m

Boorgat / BoreholeDamRivier of stroom / River or streamSkemawater / Scheme WaterKanaal / Canal

Page 9: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

8

Energie vir kook / Energy for cooking

Elektrisiteit / Electricity 95% Gas 0% Hout of ander / Wood or other 5%

 

Vaste afvalverwydering / Waste removal

Eie / Own 100% Munisipaal / Municipal 0%

 

Bestuur van residensiële afval / Management of residential refuse

Oorlaaistasie / Transfer station 1% Verbranding / Incineration 86% Vervoer na mun terreine / Transport to mun sites 13%

 

Elektrisiteit / Electricity

Gas

Hout of ander / Wood or other

Eie / Own

Munisipaal / Municipal

Oorlaaistasie / Transfer station

Verbranding / Incineration

Vervoer na mun terreine / Transport to mun sites

Page 10: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

9

1.6 DIENSTE-AGTERSTANDE 1.6 SERVICE BACKLOGS

Elektrisiteit Darling: Beplanning • Eskom substasie opgradeer - verhoging van verklaarde

maksimum aanvraag - 2012/13 • Tweede toevoer vanaf Eskom en skakeltuig - 2012/13 • Derde toevoer hoofsubstasie - dorp - 2012/13+ • Vervanging van verouderde netwerke.

Electricity Darling: Planning • Eskom substation upgrade - increase in declared maximum

demand – 2012/13 • Second supply line from Eskom and switchgear - 2012/13 • Third supply line main substation - town - 2012/13+ • Replacement of obsolete networks.

Ontwikkeling in Darling onderhewig aan: • Opgradering Eskom substasie en verhoogde verklaarde

maksimum aanvraag • Tweede Eskom toevoer • Opgradering van toevoer Eskom-werkswinkel substasies

Huidige maksimumaanvraag = 4.5 MVA Beskikbaar = 4.5 MVA Benodig oor korttermyn vir bestaande ontwikkelings, = 0.4 MVA Geen verdere ontwikkelings in Darling voor aanvaarding van Eskom kwotasie nie.

Development in Darling subject to: • Upgrading of Eskom substation and increased declared maximum

demand • Second Eskom supply line • Upgrading of supply line Eskom-workshop substations

Existing maximum demand = 4.5MVA Available = 4.5 MVA Needed over short term for existing developments, =0.4 MVA No further developments in Darling until acceptance of Eskom quotation.

Watervoorsiening • Reserviorkapasiteit is beperk • Nuwe 1 megaliter reservior moet gebou word • Grootmaatvoorsieningpyplyn aan reserviors moet opgradeer

word.

Water provsion • Reservoir capacity is limited. • New 1 mega litre reservoir must be build. • Bulk provisioning pipeline to reservoirs must be provided.

Rioolvoorsiening • Darling rioolwerke het nie meer reserwe kapasiteit nie • Die rioolwerke moet uitgebrei word vir enige nuwe

erfontwikkelings

Sewerage provision • Darling sewerage works do not have reserve capacity anymore. • The sewerage works must be extended for any erven

developments.

Behuising / Housing

Projek / Project Dorp / Town

Aantal huise No of houses

Koste Cost

Waglys Waiting list

Darling ( Fase 1) 783 R13.4m 1859 Darling( Fase 2) 540 R52m 355 (GAP)

Page 11: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

10

1.7 OORSIG VAN DARLING

Darling se hooffunksie was aanvanklik dié van 'n landbou dienssentrum, maar weens snelle diversifisering word die dorp nou ook gekenmerk deur toerisme- en pendelbedrywighede, sowel as 'n plek vir aftrede. Darling se ligging is uniek deurdat dit naby die Metropool, sowel as die ontwikkelingsaktiwiteitsas van die Weskus geleë is (PSDF, 2005). Die ekonomie is nou verwant aan landboubedrywighede en die dorp word dikwels as die melk- en groenteskuur van Kaapstad beskryf. Slegs twee komponente word deur die ontwikkelingsprofiel uitgelig, naamlik die ekonomiese sektor van die werkers en die markpotensiaal van die dorp. Beide hierdie komponente word deur die nabygeleë Metropool beïnvloed. Werksgeleenthede word deur 'n aantal ligte nywerhede verskaf, maar toerisme begin 'n al hoe groter rol in die plaaslike ekonomie speel. Die jaarlikse veldblomme- en orgideëskou, kunsgalerye, Evita se Perron en privaat natuurreservate verleen aan Darling 'n besondere plek-identiteit ("branding").

1.7 OVERVIEW OF DARLING

The main function of Darling was originally that of an agricultural service centre, but because of rapid diversification the town is now characterised by tourism and commuter functions as well as a place to retire. The setting of Darling is unique in terms of its closeness to the Metropole as well as to the West Coast development corridor (PSDF, 2005). The economy is closely related to agriculture and is sometimes described as the milk and vegetable barn of Cape Town. The town’s development profile highlights only two components, i.e. the economic sector of the workers and market potential of the town. Both these components are influenced by the nearby Metropole. A number of light industries provide some job opportunities, but tourism is becoming more and more a stronghold in the local urban economy. The particular place identity (‘branding’) of Darling is linked with its annual veld-flower and orchid show, art galleries, Evita’s Perron and private nature reserves.

Darling se gewildheid as toeriste- en aftreedorp in 'n landelike omgewing neem ook al hoe meer toe. Nog 'n moontlikheid om die groeipotensiaal van Darling te versterk, is die beskikbaarheid van grond vir industrieë wat met ligte landbou-dienste verband hou. Die gevaar bestaan egter dat dit die unieke landelike karakter van die dorp kan skaad. Alles inaggenome plaas die “lae” ontwikkelingspotensiaal (67ste gelys), gekombineerd met 'n “lae” menslike behoeftevlak (25ste gelys), Darling in 'n spesifieke intermediêre posisie – dít van landelike toeriste/aftree-sentrum. Opgradering van paaie/infrastruktuur en 'n doelgerigte bemarkingstrategie is dus nodig om hierdie nis te laat realiseer. 'n Filosofie van "beheersde groei” sal egter die verantwoordelikste benadering wees om ontwikkeling vorentoe te bepaal.

Darling’s popularity as a tourist and retirement village in a rural setting is increasing. Another possibility to strengthen Darling’s growth potential is the availability of land for industries related to light agricultural services. However, this could jeopardise the town’s unique rural character. All-in-all the “low” development potential (ranked 67th), combined with a “low” human needs level (ranked 25th), place Darling in a specific intermediate position – that of a rural tourist/retirement centre. Upgrading of roads/infrastructure and a purposeful marketing strategy is necessary to realise this niche. However, a philosophy of “contained growth” would be the most responsible way to determine future development.

Page 12: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

2 Sosiale Opname 2.1 SOSIALE ONTWIKKELING Die inligting is ingesamel as deel van die proses om ‘n Sosiale Ontwikkelingsbeleid op te stel vir Swartland Munisipaliteit. Die vraelyste is versprei onder die wykskomiteelede. Inligting is ingesamel deur die Hoof: Gemeenskapsontwikkeling, Marguerite Holtzhausen, in wyke 1, 2, 3, 4 en 5 en in die ander wyke deur die wyksamptenare. Die vraelys is gebruik as onderhoudskedule en die inligting insameling is in die vorm van fokusgroepbesprekings gedoen. Vraelyste is deur die wyksamptenare en Marguerite Holtzhausen ingevul. Alle vraelyste is ingevul tussen 31 Mei 2010 en 8 Junie 2010. Wyk 10 het besluit om nie aan die opname deel te neem nie.

2 Social Survey 2.1 SOCIAL DEVELOPMENT The information was gathered as part of the process to formulate a Social Development Policy for Swartland Municipality. The questionnaires were distributed amongst the ward committee members. Information was gathered by the Head: Community Development, Marguerite Holtzhausen, in wards 1, 2, 3, 4 and 5 and in the other wards by ward officials. The questionnaires were used as interview schedules and the information gathered was done in the form of focus group discussions. Questionnaires were completed by ward officials and Marguerite Holtzhausen. All the questionnaires were completed between 31 May 2010 and 8 June 2010. Ward 10 decided not to participate in the survey.

2.2 KWESSIES / ISSUES

Regering en NGO dienste Toegang tot staatsdienste is gebrekkig (binnelandse sake, maatskaplike dienste, arbeid) Kliniek bars uit sy nate, geen dokter na ure nie

Misdaad Verkoop van wetsbeheerde items (drank en sigarette) aan kinders Buitelanders bly in winkels en slaap op voedsel – dis onhigiënies

Departement van Onderwys Geen hoërskool kinders woon naskoolse aktiwiteite by nie, want hulle gaan skool in Atlantis/Malmesbury Kostes van bus na Malmesbury R110/week

Jeugprobleme Tekort aan ontspanningsgeriewe na ure Geen vakansieprogramme – plaaskinders loop rond op die paaie Kinders van verskillende skole het nie samehorigheid nie

Verstedeliking Invloei van buitelanders Onwettige winkels deur buitelanders skakel met misdaad

Drank en Dwelms Drank en dwelms probleem Kleinboere Stank en vlieë

Page 13: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

1

2.3 STERKPUNTE / STRENGHTS

Gemeenskapsinisiatiewe Bydrae van kerke Fasiliteite Swembad het gaping vir kinders gevul Regering en NGO dienste wat goed is Ons Nessie gee kleding en voedsel

Darling Fokus Fokus se programme is redelik Darling Trust

2.4 TEKORTE / DEFICIENCIES

LED Werkskeppings projekte Regeringsdienste Maatskaplike dienste min personeel

Binnelandse sake se hulp met ID geb. Sertifikate benodig Departement van Arbeid Toeganklikheid van SASSA (toelaes)

Ander dienste Geen Jeugprogramme by Fokus Landelike gebiede SASSA op plase afgeskeep Teikengroep afgeskeep Geen jeugprogramme by Fokus Besigheidsontwikkeling Mynprojekte nie ten volle benut vir ontwikkeling

2.5 ROL VAN DIE MUNISIPALITEIT / ROLE OF THE MUNICIPALITY

Koördinering van organisasies Koördineringsrol Sambreël organisasie Tussenganger as daar konflik is tussen dienste

Swartland in kontak met regeringsdienste/organisasies/besighede namens die gemeenskap

Kommunikeer met regeringsdepartemente Kommunikasie verplig tussen buite instansies wat dienste lewer in gemeenskappe en die munisipaliteit

Tussengangers Tussengangers as daar konflik is tussen dienste en sambreël organisasies Sosiale ontwikkelingsvereiste Verskaf inligting oor vereistes van sosiale ontwikkeling

Page 14: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

2

3 Ontwikkelingstrategie 3.1 WAT IS GOED IN ONS WYK / WATTER GELEENTHEDE IS DAAR?

(sterkpunte / geleenthede)

3 Development Strategy 3.1 WHAT IS GOOD IN OUR WARD / WHAT OPPORTUNITIES EXIST?

(strengths / opportunities)

1 Toeriste attraksies (Evita se Perron, wynroetes, blommeskou, biosfeer) 2 Elektrisiteit 3 Water 4 Vullisverwydering 5 Biblioteekdienste 6 Behuising (geen plakkerskamp) 7 Sportgeriewe 8 9

10 3.2 WAT IS SLEG IN ONS WYK / WAT BEDREIG ONS WYK?

(swakpunte / bedreigings) 3.2 WHAT IS BAD IN OUR WARD / WHAT THREATENS OUR WARD?

(weaknesses / threats)

1 Gesondheid (kliniek te klein en personeeltekort) 2 Onderwys (Vooruitsig skool te min onderwysers en klasse te groot; geen hoërskool) 3 Swak infrastruktuur (3 toegangspaaie na dorp is swak; gruis paaie in dorp is swak met swak dreinering) 4 Swak vervoerstelsel (geen taxis na Malmesbury, Darling en Atlantis – taxi diens slegs vanaf Atlantis bedryf 5 Maatskaplike dienste (tekort aan personeel, dwelms en drank probleem) 6 SAPD (tekort aan personeel en swak diens) (Besluit geneem by Wykskomitee vergadering gehou – 2010/11) en opgradering van

polisiestasie) 7 Tekort aan Ontspanningsfasiliteite vir jeug na-ure 8 Toegang tot staatsdiensdepartemente (Mannekrag en Sosiale dienste – 1x/mnd; Binnelandse sake – geen; Howe – 1x/week) 9 Landbou (Kleinboere: stank/vlieë)

10 Rioolverstoppings (rioolplaas nie groot genoeg, dit bedien ook Yzerfontein) 11 Invloei van buitelanders en besighede

Page 15: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

3

3.3 DIE BELANGRIKSTE DINGE WAT ONS IN DIE VOLGENDE VYF JAAR WIL BEREIK (ons sleutel doelwitte)

3.3 THE MOST IMPORTANT THINGS WE WISH TO ACHIEVE IN THE NEXT FIVE YEARS (our key objectives)

1 Brandweerstasie 2 Kliniek 3 Hoërskool 4 Teer van strate in dorp 5 Hoof toevoerpaaie verbeter 6 Dienslewering in landelike gebiede (vullisverwydering, water) 7 Instandhouding van ondergeskikte paaie na plase (WKDM) 8 Uitbreiding van windplaas 9 Prevention of poluting industrial development

10 Werks- en sakegeleenthede 11 (Besluit geneem by Wykskomitee vergadering gehou – 2010/11) Die daarstel van ‘n volwaardige SAPD-stasie met voldoende personeel)

3.4 ONS WYK SE BELANGRIKSTE PRIORITEITE 3.4 OUR WARD’S MOST IMPORTANT PRIORITIES

Prioriteit / Priority Gradering Ranking

Hoërskool 1 Kliniek / daghospitaal 2 Hoof toevoerpaaie 3 Teer van strate in dorp 4 Hulp met werkskepping en sake geleenthede 5

Page 16: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

4

4 Aksieplan (Julie 2010 - Junie 2011) 4 Action Plan (July 2010 - June 2011) PRIORITEIT 1 / PRIORITY 1: Hoërskool Detail beskrywing van hierdie prioriteit / Detail description of this priority: Hoërskool en créche (onderrig en opvoeding) Waar in die wyk kom dit voor? / Where in the ward does it occur? Darling Oos Wat veroorsaak dit? / What causes it? Werkende ouers (créche)

Wat kan gedoen word om dit aan te spreek? / What can be done to address it?

Aksie Action

Wie? Who?

Wanneer? When?

Beskikbare fondse? Available funds?

Munisipaliteit Municipality

Ander Other

1 Wat die wyk kan doen / What the ward can do 1.1 Vertoë tot mun rig 1.2 1.3 1.4 1.5 2 Hulp benodig van Mun / Assistance needed from Mun 2.1 Skool: Grond beskikbaar stel (dis is alreeds geïdentifiseer) 2.2 Créche: Grond beskikbaar stel in Darling Oos 2.3 2.4 2.5 3 Hulp van ander / Assistance from other 3.1 Dept Onderwys, Gesondheid, Maatskaplike Dienste, WKDM. 3.2 3.3 3.4 3.5

Page 17: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

5

PRIORITEIT 2 / PRIORITY 2: Kliniek / daghospitaal Detail beskrywing van hierdie prioriteit / Detail description of this priority: Kliniek tot op daghospitaalvlak kry Waar in die wyk kom dit voor? / Where in the ward does it occur? Darling dorp Wat veroorsaak dit? / What causes it? Huidige kliniek is te klein

Wat kan gedoen word om dit aan te spreek? / What can be done to address it?

Aksie Action

Wie? Who?

Wanneer? When?

Beskikbare fondse? Available funds?

Munisipaliteit Municipality

Ander Other

1 Wat die wyk kan doen / What the ward can do 1.1 Vertoë rig 1.2 1.3 1.4 1.5 2 Hulp benodig van Mun / Assistance needed from Mun 2.1 Verwys na C-munisipaliteite 2.2 2.3 2.4 2.5 3 Hulp van ander / Assistance from other 3.1 - 3.2 3.3 3.4 3.5

Page 18: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

6

PRIORITEIT 3 / PRIORITY 3: Hoof toevoerpaaie Detail beskrywing van hierdie prioriteit / Detail description of this priority: Hooftoevoerpaaie is in ‘n baie swak toestand Waar in die wyk kom dit voor? / Where in the ward does it occur? Wyk 5, pad na Darling (R315 en R307) asook die grondpad tussen Darling en Moorr. Wat veroorsaak dit? / What causes it? Swaar verkeer het toegeneem, kontrakteurs doen swak werk

Wat kan gedoen word om dit aan te spreek? / What can be done to address it?

Aksie Action

Wie? Who?

Wanneer? When?

Beskikbare fondse? Available funds?

Munisipaliteit Municipality

Ander Other

1 Wat die wyk kan doen / What the ward can do 1.1 Vertoë rig 1.2 1.3 1.4 1.5 2 Hulp benodig van Mun / Assistance needed from Mun 2.1 Verwys na Padowerheid (DPI) 2.2 2.3 2.4 2.5 3 Hulp van ander / Assistance from other 3.1 3.2 3.3 3.4 3.5

Page 19: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

7

PRIORITEIT 4 / PRIORITY 4: Teer van strate in dorp Detail beskrywing van hierdie prioriteit / Detail description of this priority: Waar in die wyk kom dit voor? / Where in the ward does it occur? Alle gruisstrate binne Darling dorp Wat veroorsaak dit? / What causes it? Weersomstandighede (hoë reënval veroorsaak erosie)

Wat kan gedoen word om dit aan te spreek? / What can be done to address it?

Aksie Action

Wie? Who?

Wanneer? When?

Beskikbare fondse? Available funds?

Munisipaliteit Municipality

Ander Other

1 Wat die wyk kan doen / What the ward can do 1.1 Vertoë rig tot begroting 1.2 1.3 1.4 1.5 2 Hulp benodig van Mun / Assistance needed from Mun 2.1 Fondse beskikbaar stel om strate te teer 2.2 2.3 2.4 2.5 3 Hulp van ander / Assistance from other 3.1 Fondse versoek van Nasionale Regering 3.2 3.3 3.4 3.5

Page 20: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

8

PRIORITEIT 5 / PRIORITY 5: Hulp met werkskepping en sake geleenthede Detail beskrywing van hierdie prioriteit / Detail description of this priority: Hulp met werkskepping en sake geleenthede 6 erwe is beskikbaar vir besigheidsgeleenthede (besigheidserwe in Darling Oos) Waar in die wyk kom dit voor? / Where in the ward does it occur? Wat veroorsaak dit? / What causes it? Gemeenskap het nie fondse om besighede te begin nie.

Wat kan gedoen word om dit aan te spreek? / What can be done to address it?

Aksie Action

Wie? Who?

Wanneer? When?

Beskikbare fondse? Available funds?

Munisipaliteit Municipality

Ander Other

1 Wat die wyk kan doen / What the ward can do 1.1 Pleidooi tot mun rig 1.2 1.3 1.4 1.5 2 Hulp benodig van Mun / Assistance needed from Mun 2.1 Grond beskikbaar stel, geboue oprig en verhuur. 2.2 Hulp verleen aan gemeenskap om fondse vanaf Staatsdeparte-

mente te kry.

2.3 2.4 2.5 3 Hulp van ander / Assistance from other 3.1 Provinsie 3.2 Privaatsektor 3.3 Boeregemeenskap 3.4 3.5

Page 21: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

9

5 Opsomming van aksies waar hulp benodig word van Munisipaliteit

5 Summary of actions where assistance is needed from Municipality

Aksie Action

Wie? Who?

Wanneer? When?

Fondse benodig? Funds needed?

Fondse begroot? Budgeted funds?

Kommentaar van Mun dept Comment of Mun dept

PRIORITEIT 1 / PRIORITY 1: Hoërskool 1 Skool: Grond beskikbaar stel (dis is alreeds

geïdentifiseer)

2 Crèche: Grond beskikbaar stel in Darling Oos

PRIORITEIT 2 / PRIORITY 2: Kliniek / daghospitaal 3 Verwys na C-munisipaliteite PRIORITEIT 3 / PRIORITY 3: Hoof toevoerpaaie 4 Verwys na Padowerheid (DPI) PRIORITEIT 4 / PRIORITY 4: Teer van strate in dorp 5 Fondse beskikbaar stel om strate te teer PRIORITEIT 5 / PRIORITY 5: Hulp met werkskepping en sake geleenthede 6 Grond beskikbaar stel, geboue oprig en

verhuur.

7 Hulp verleen aan gemeenskap om fondse vanaf Staatsdeparte mente te kry.

Page 22: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

10

6 2010/11 Munisipale begroting PROJEKTE-BEGROTING VAN TOEPASSING OP HELE MUNISIPALE GEBIED SOWEL AS VERSKEIE WYKE

6 2010/11 Municipal budget PROJECTS BUDGET APPLICABLE TO WHOLE MUNICIPAL AREA AS WELL WAS VARIOUS WARDS

Project Ref Project Description Budget 2011/12 2012/13 2013/14 2014/15 2015/16

ALL WARDS Various Vehicles 138 417 738 6 210 000 3 860 000 6 165 000 1 850 Various Equipment 2 350 634 1 816 634 1 689 634 1 439 634 1 973 678 Various Small Capital i.t.o Grap 556 770 606 947 637 295 869 160 902 619 09-0003 Telemetry: New installations 60 500 65 000 71 500 78 650 86 515 09-0004 Roads Swartland: Resealing 7 500 000 4 250 000 7 500 000 16 050 000 09-0009 Storm water: New networks 550 000 600 000 650 000 700 000 750 000

09-0023 Computer equipment and related matters 659 000 983 600 827 158 859 351 714 119

09-0024 Halls and buildings: Sundry equipment Swartland Halls 100 000 100 000 100 000 100 000 100 000

09-0027 Refuse bins, traps, skips 32 000 34 000 37 400 41 140 45 254 09-0044 Electricity networks: New infrastructure 8 500 000 10 000 000 12 000 000 13 500 000 15 000 000 10-0011 ECD Facilities 500 000 300 000

10-0031 Electricity: New Klipfontein Regional Substation (KRS) 3 000 000

10-0032 Electricity: Supply Klipfontein regional sub/Tosca 1 000 000

10-0033 Electricity: Supply Klipfontein Eskom Sub/KRS 2 500 000

10-0045 Cemeteries: Grave box for collapsing graves 120 000

10-0064 Recycling igloos 200 000 10-0065 Composting: Grading sieves 150 000 10-0094 Refuse: Containers (X10) - composting 200 000 10-0097 Electricity: Micro Excavator 300 000 10-0162 Pedestrian pathways 600 000 11-0032 Roads Swartland: Upgrading 4 250 000 7 500 000 17 100 000 11-0036 Replace Old Mobile Generator 800 000

Page 23: Munisipaliteit / Municipality Wyk 4 / Ward 4

11

Project Ref Project Description Budget VARIOUS WARDS 2011/12 2012/13 2013/14 2014/15 2015/16 09-0001 Sewerage Malmesbury 53 823 476 27 594 917 5 588 961

09-0066 Cemeteries: Fencing Malmesbury (Old Town) 120 000

10-0029 Electricity: New power supply from main substation - Malmesbury Sewerage Plant

1 200 000

10-0030 Electricity: Industrial substation extensions - Malmesbury Sewerage Plant

1 000 000

10-0095 Refuse: Containers (X10) - Yzerfontein/Kalbaskraal/Chatsworth 200 000

PROJEKTE-BEGROTING VAN TOEPASSING OP WYK 4 & 5 ALLEENLIK PROJECTS BUDGET APPLICABLE TO WARDS 4 & 5 ONLY

Project Ref Project Description Budget WARDS 4 & 5 2011/12 2012/13 2013/14 2014/15 2015/16

09-0181 Sewerage: Apparatus for taking samples - Darling Creamery 75 000

10-0010 CCTV Camera System Yzerfontein 60 000 65 000 70 000

10-0039 Water supply: Darling (pump station to reservoir) 950 000

10-0044 Sewerage Darling 500 000 1 000 000 7 000 000