Module 4.2 Lêerbestuur

23
Module 4.2 Lêerbestuur 1

description

Module 4.2 Lêerbestuur . Inhoud. Inleiding Die lêerbestuurprogram Lêers – die basiese eenheid van stoor Die behoefte om te organiseer Woordelys. Inleiding. Die manier waarop data in ’n rekenaar voorgestel word, kan as ’n hiërargie gesien word . Inleiding. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Module 4.2 Lêerbestuur

Page 1: Module 4.2  Lêerbestuur

1

Module 4.2 Lêerbestuur

Page 2: Module 4.2  Lêerbestuur

2

Inhoud

•Inleiding•Die lêerbestuurprogram •Lêers – die basiese eenheid van stoor

•Die behoefte om te organiseer•Woordelys

Page 3: Module 4.2  Lêerbestuur

3

InleidingDie manier waarop data in ’n rekenaar voorgestel word, kan as ’n hiërargie gesien word.

Data Warehouses

Databasisse

Lêers

Grepe

Bisse

Hoogste vlak

Groep van 8 bisse

Laagste vlak

Page 4: Module 4.2  Lêerbestuur

4

InleidingData word elektronies in die rekenaar se geheue gestoor terwyl dit aan is. Leêrs moet permanent gestoor word vir latere toegang.

Page 5: Module 4.2  Lêerbestuur

5

Die lêerbestuurprogram Stoorhiërargie

Rekenaar

Bergings-toestelle

Lêergidse

Lêers

Windows Explorer verskaf inligting oor alle bergingstoestelle wat aan ’n rekenaar gekoppel is.

Hierdie toestelle word aandrywers genoem.

Lêers kan op die aandrywers in afsonderlike houers, genoem lêergidse (folders) groepeer wees

Page 6: Module 4.2  Lêerbestuur

6

Die lêerbestuurprogram Paths (lêerpaadjies) ’n Pad is die ‘volgorde’ van ’n aandrywer en lêergidse wat lei tot die plek waar ’n spesifieke lêer gestoor is. Die ‘\’-karakter word gebruik om die lys van lêergidse in die pad van mekaar te skei.

Drive (D:)Documents

Fakture2012

D:\Documents\Fakture\2012

Page 7: Module 4.2  Lêerbestuur

7

Windows Explorer is die lêerbestuurprogram wat verskaf word saam met alle Windows bestuurstelsels.

21

34

6

5

7

8

Vorentoe- en agtertoe-knoppies

Adresbalk

Soekhokkie

Balkie en kieslys

Details of kolomopskrifte

Linkerpaneel

Regterpaneel

Details-paneel

Die lêerbestuurprogram

Page 8: Module 4.2  Lêerbestuur

8

Aktiwiteit 1

Page 9: Module 4.2  Lêerbestuur

9

Lêers – die basiese eenheid van stoorKonvensies vir lêername Bedryfstelselgedefinieerde reëls vir lêername

Windows O S

Naam v lêer: Data . (punt)

3–5 letter lêeruitbreiding:

docx

Page 10: Module 4.2  Lêerbestuur

10

Lêers – die basiese eenheid van stoor

Belangrikheid van lêeruitbreidings

Konvensies vir lêername

Die uitbreiding wys• watter tipe lêer dit is en • die program wat gebruik moet word om die lêer oop te

maak.

Moet nooit die lêeruitbreiding van ‘n bestaande lêer verander nie

Page 11: Module 4.2  Lêerbestuur

11

Lêers – die basiese eenheid van stoor

‘n Lys van programme sien deur Windows voorgestel

Die Internet deursoek vir die voorgestelde program

Die verstek program verander of stel

Op die lêer regskliek - Open With – en programme kry wat beskikbaar is om lêer oop te maak.

Om hierdie lêer oop te maak kan jy:

Belangrikheid van lêeruitbreidingsDie bedryfsstelsel herken nie die lêer nie

Page 12: Module 4.2  Lêerbestuur

12

Lêers – die basiese eenheid van stoor

Gebruikergedefinieerde konvensies

Individue en organisasies mag op ’n stel reëls besluit om hul lêers te benoem, om konsekwentheid te verseker, bv. Verslag 01 2012 en Verslag 02 2012.

Dit sal dit vir hul makliker maak om lêers te vind.

Konvensies vir lêername

Page 13: Module 4.2  Lêerbestuur

13

Lêers – die basiese eenheid van stoorAlgemene lêertipes en -uitbreidings

Page 14: Module 4.2  Lêerbestuur

14

Lêers – die basiese eenheid van stoorProgramlêersDoelgema

akte programm

eom

verkeersligte by ’n kruising te beheer

Generiese programme

Microsoft Office

toepassings

’n Programlêer wat uitgevoer kan word, het in die algemeen ’n exe-lêeruitbreiding, wat beteken dat dit ’n uitvoerbare lêer is.

Page 15: Module 4.2  Lêerbestuur

15

Lêers – die basiese eenheid van stoorProgramlêersBronkode en objekkode (uitvoerbare lêer)

Mens kan’n versameling instruksies, wat bronkode genoem word, op stel.

word na ’n vertalerprogram gestuur, wat kyk of die kode aan die reëls van die programmeertaal voldoen en dan objekkode (’n uitvoerbare lêer) skep wat uitgevoer kan word.

‘run’ of uitgevoer

Programmerings-taal

Programkode

Vertaler

Uitvoerbare

program

Page 16: Module 4.2  Lêerbestuur

16

Lêers – die basiese eenheid van stoorProgramlêersGedeelde en dinamiesgekoppelde biblioteke

Programme bestaan selde slegs uit een lêer.

Baie kode of instruksies word ook deur verskillende programme, en soms selfs deur al die programme, gedeelProgrammeerders plaas hierdie gemeenskaplike of gedeelde funksies in lêers, wat Dynamic Linked Libraries (DLL) genoem word.

Page 17: Module 4.2  Lêerbestuur

17

Lêers – die basiese eenheid van stoorOmskakeling van lêertipes

Stoor die lêer in ’n formaat wat ook deur ander tipe programme gelees kan word.Dit word gewoonlik gedoen om:

• Data te deel • Toegang tot die data te gee

deur ander program• Toegang tot die data te gee

deur ouer weergawe van program

‘Save as type’ opsies in Word

Page 18: Module 4.2  Lêerbestuur

18

Aktiwiteite 2 & 3

Pas jou kennis toe

Page 19: Module 4.2  Lêerbestuur

19

Die behoefte om te organiseerBeplanning van ’n lêergidsstruktuur

Beplan (en onderhou) ’n logiese lêergidsstruktuur• Hoofkategorieë• Verfyn elke vlak• Betekenisvolle name vir

lêergidse• Stoor lêers wat

jy min gebruik in Argief of saamgepersde lêergids

My Werk

Skool

IT Ander Vakke

Persoonlik

Musiek Fotos

Argief

Page 20: Module 4.2  Lêerbestuur

20

Die behoefte om te organiseerBestuur van lêers en lêergidse

Lêerbestuurprogramme kan gebruik word kopieer en uitsny (skuif) herbenoem soek uitvee of skrap saampers

Page 21: Module 4.2  Lêerbestuur

21

Die behoefte om te organiseerDie vind van lêers in Windows

Jy kan lêers soek deur ’n kombinasie van kriteria te gebruik.

• die lêernaam (of gedeelte daarvan)• teks wat jy weet in die lêer voorkom

• die aandrywer of lêergids om in

te soek • wanneer laas aan die lêer verander is • die grootte van die lêer • die geskatte grootte van die

lêer

Page 22: Module 4.2  Lêerbestuur

22

Aktiwiteite 4, 5 &

6

Skep ‘n nuwe lêergidsKopieer, skuif, skrap en herbenoem lêers en lêergidse.Navigeer na ‘n spesifieke lêergids om ‘n lêer oop te maak of te stoor.Soek na ‘n lêer gebaseer op sy naam, eienskappe of inhoud.Maak lêers en lêergidse oop.

Page 23: Module 4.2  Lêerbestuur

23

WoordelysData-

hiërargieData

warehouse

DLL-lêers

Font-lêers

Gewone tekslêers

Grafika-lêers

HTML-lêers

Klanklêers Lêer

Lêerbestuur-

program

Lêer-formaat

Lêergidse

Lêernaam

Lêeruitbreiding

Pad

(Path)PDF-

lêersProgram-

lêersProgrammeringst

aleReëls vir lêername

Rich Text-lêers

Saamge-persde lêers

Vertaler-program

Wildcards