Malutima 20150225
-
Upload
maluti-news -
Category
Documents
-
view
326 -
download
0
description
Transcript of Malutima 20150225
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
Wholesaleprices directto the public!
SPECIALS5 KG CHICKEN THIGHS
CHICKEN DEBONED BREASTS (FILLETS)
2 LT COOKING OIL
5 DOZEN EGGS (LARGE)
R114,95 EA
R39,95 /KG
R24,95 EA
R59,95 EA
X1PPDLKP-MA250215
www.panarottis.co.za
X1PPFF9V-MA250215
Lynda Greyling
WAT aanvanklik vir Koos Ferreira(60) ’n uitdaging was, het virhom ’n leefwyse geword. Hy hetMaandagoggend sy 275steeenheid bloed geskenk, ’n rekordby die SuidAfrikaanse NasionaleBloeddiens (SANBD) in Bethlehem. Ferreira, van Roadsidenaby Warden, sê maats het homdestyds aan die AfrikaanseHoërskool Germiston, op so 14,15jarige ouderdom, uitgedaagom bloed te skenk.“In daardie dae het jy nie op
jou laat wag om ’n uitdaging teaanvaar nie,” sê Ferreira.Van toe af het hy gereeld
bloed geskenk X eers in dieweermag en daarna in Johan
nesburg. Die afgelope 15 jaarskenk hy in die OosVrystaat.Ferreira sê om bloed te skenk
het vir hom ’n leefwyse geword.“Dit is soos tandeborsel.”Wanneer hy klaar geskenk het,
voel hy “lig” en gesond.Sy bloedgroep is Opositief en
daarom is sy bloed al telkemalevir pasgebore babas gebruik.Deur die jare heen het die
prosedure van bloedskenkingheelwat verander. Deesdae is ditbaie meer professioneel.“SuidAfrika word nie verniet
as een van die lande met dieveiligste bloed beskou nie.”Terwyl sy gesondheid goed bly,
sal hy aanhou skenk. Twee vansy dogters skenk ook. Hy moedigander mense aan om te skenk.
Lynda Greyling
’n JONG man van Bethlehem is kort ná ’noperasie in die Dihlabenghospitaal oorlede.Vir die afgelope nege jaar het Henry
Nuttall (21) met nierprobleme gesukkel engereeld dialise ontvang. Henry, wat aanvanklik ’n inwoner van die Charlotte Theronkinderhuis (CTK) en ’n leerling aan die MalutiHooglandskool was, is destyds weens sysiekte na die kinderhuis in Bloemfonteinoorgeplaas sodat hy naby die Universitas
hospitaal kon wees om dialise te ontvang.Ná sy skoolloopbaan het hy by sy ma,
Karin Backoff, in Bethlehem kom bly.Volgens Backoff het hy aanvanklik ’n
pompie in sy nek gehad waardeur dialisegegee is. Later is die pompie met een in syarm vervang. Dié het verstop geraak en baiegesondheidsprobleme veroorsaak.Nuttall was verlede jaar sowat sewe
maande in die Dihlabenghospitaal. Hy hetaanvanklik ’n miltoperasie ondergaan,waarna komplikasies ingetree het. Nadat hy
uit die hospitaal ontslaan is, is hy vir ’n paarmaande by die Bohlokonghospice versorg.Hy was van einde Desember weer by die
huis. Hy is op Donderdag 12 Februariegeopereer om ’n nuwe pompie in sy anderarm te kry en die oue te verwyder. Kort nádie operasie het komplikasies ingetree en hyis op Sondagoggend 15 Februarie oorlede.Nuttall is Vrydag (20/02) uit die Evangelies
Gereformeerde kerk begrawe. Hy word deursy ma, Karin, broer, Eugene, en susters,SueAnne, Alicia en Fiona oorleef.
TWEE susters, Katrin (links) en Anya Henzen van Centurion, het spesiaal vir die naweek by vriende op’n plaas naby Reitz kom kuier sodat hulle die Bieliemieliefees kon bywoon. Foto: Lynda Greyling
Operasie eis leweSiek jong man sterf weens komplikasies
HENRY NUTTALL
Skenking ’n leefwyse
KOOS FERREIRA van Roadside het Maandagoggend sy 275steeenheid bloed geskenk. Saammet hom is Barbara Bornman, sken-kershoof. Foto: Lynda Greyling
Geniet fees tot op die stronk toe
Sondae: Buffet eteR110 per persoon
(kinders 6 -12 jaar)R60(kinders 5 jaar en jonger)Gratis
Sondae: Buffet eteR110 per persoon
(kinders 6 -12 jaar)R60(kinders 5 jaar en jonger)Gratis
Maandae tot Saterdae: A' la Carte Spyskaart • Geen besprekings nodigPosbus 1Posbus 114 • Fouriesburg • 9725 • T14 • Fouriesburg • 9725 • Tel. 058 223 0207 • Faks 058 223 0257el. 058 223 0207 • Faks 058 223 0257
Bespreek asb op die betrokke Sondag voor 09:00Bespreek asb op die betrokke Sondag voor 09:00
RESTAURANT EN AKKOMODASIE
4-GANG
X1PRYAC9-MA250215
2 MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015
DIE lede van die Vlytige Vingersby die Sonskyndienssentrumwas die afgelope tyd besonderbesig. Elkeen het 100 g wolgekry waarmee hulle ’n bepaalde grootte blokkie moes brei.Ria Roets, een van die lede,
is toe die taak gegee om al diéblokke aanmekaar te hekel.Kaartjies word tans verkoop eniemand staan ‘n kans om dit tewen deur die vraag reg tebeantwoord.Hierdie poging deur die
Vlytige Vingers vorm deel vandie Sonskyndienssentrum sefees wat dié naweek (27/02 en28/02) gehou word.Die program begin Vrydag
aand met ’n lepeldans en
spitbraai.Saterdagoggend gaan daar al
van vroeg af vermaak vir ouden jonk wees. Daar sal ook ’nverskeidenheid stalletjies wees.Kosdemonstrasies gaan
gehou word. Daar is ’n potjiekoskompetisie en ook ’n helepaar ander kompetisies om bybetrokke te raak. Mej. Sonskyn,mnr. Spiere, mej. Sonstraal enselfs ’n mnr. Boeppenskompetisie kan na uitgesien word.OosVrystaters kan gerus dié
fees ondersteun en sodoende ’nverskil in bejaardes se lewemaak.Rig navrae aan, bel Annemie
Bosman by 0829293123 of0583073780.
Ondersteun feesvir bejaardes
RIA ROETS, een van die inwoners by die Sonskyn-dienssentrumen lid van die Vlytige Vingers, hou hier die kombers vas wat deurhulle gemaak is. Foto: Lynda Greyling
TERESA MOM-SEN (45) isMaandagog-gend ná ’n langstryd teen kan-ker oorlede.Haar begrafniswas Donderdag(19/02) op ’nkleinhoewe netbuite Bethle-hem. Sy worddeur haar dog-ter, Marcel, oor-leef.
FARMING communities in the FreeState are struggling to cope withwhat could be the worst drought in20 years. The drought is threateningnot only food security, but also thelivelihoods of farmers, farm workersand farming communities as awhole.Roy Jankielsohn, leader of the
official opposition in the Free State,wrote to premier Ace Magashule,the MEC for Cooperative Governance and Traditional Affairs, OllyMlamleli, and the MEC for Agriculture, Mamiki Qabathe, to establish atask team inclusive of relevantstakeholders, to assess the impactof the drought in the Free State,and to, where necessary, declaredrought disaster areas and timeously request disaster relief aid from
the national government.A failed summer harvest will
directly impact on the poor as foodprices can be expected to increase,especially for maize. The effects ofthe drought may also result in joblosses and insolvencies of smallagritrade businesses and farmers.Jankielsohn says it has been a
terrible time for farming communitiesin the province. Barely six monthshave passed since hundreds ofthousands of hectares of grazingveld were destroyed by veld fires.Grazing veld damaged by the
fires have struggled to recover dueto the drought and places anadditional burden on livestockcommercial and communal farmers.There is a strong possibility thatdamaged grazing will not be able to
recover in time before winter sets inand feed will have to be sourcedfrom elsewhere.The agrisector in the Free State
forms one of the cornerstones ofthe provincial economy. In recentyears the sector has shrunksteadily.According to Jankielsohn, the
industry has been plagued by notonly policy uncertainty and a certaindegree of animosity from government, but natural disasters continueto burden the agrisector.Extending disaster aid to all Free
State farming communities will go along way in building goodwill,preventing job losses and ensuringthat the agrisector can weather thestorm until the next harvest season,Jankielsohn said.
Drought threatens FS
27 EN 28 FEBRUARIE: Die Sonskyndienssentrum hou ’nfeesnaweek. Verskeiekompetisies en stalletjies verseker dat daarna elkeen se smaakomgesien word. Chanene Streicher gaanook optree.Rig navrae aan Annemie Bosman by 0583073780.6 Maart: Die Bethlehemaftreeoordvroueklub bied Wêreldbiddag aan. Almalis welkom om dit by tewoon. Dit begin om10:00 by die sorgeenheid en die spreker isDalize Pelser.’n Kollekte vir die Bybelgenootskap vanSuidAfrika, Radiokansel en Wêreldvisiesal gehou word.7 Maart: Die Surrender Hillmarathon begin en eindig by Clarens Xtreme.Nommers by DieselElectric. Rig navraeaan Elmarie Kruger by0829081844.
CARIENA BOTHA van Ben Nevis nabyFicksburg het haar kersieprodukte opReitz se Bieliemieliefees verkoop.
Foto’s: Lynda Greyling
LINKS: Jacques enLientjie Roux vanBethlehemhet tuisge-maakte likeur, Quali-to, van Phalaborwaop Reitz se Bieliemie-liefees verkoop.
BO: VKB, hoofborgvan vanjaar se Bielie-mieliefees in Reitz, sebuite-uitstalling opdie fees.
Stal op fees uit
MICHAELWHEATLEY (links), lid van die Bethlehem-Tafelronde, seboodskap is dat lede van Bethlehem-Tafelronde 60 later vanjaar’nMusic Mania gaan aanbied om geld vir liefdadigheid in te samel.Elizmé du Toit rig die lede af. Hier is ’n paar van die manne besigom aan een van die nommers te oefen. Foto: Lynda Greyling
MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015 3
Poortmanstr 37, Potch IndustriaPosbus 408, Potchefstroom
In opdrag van die likwidateur van NKOLO DEVELOPMENTS (PTY) LTD,T22327/14, sal ons die ondervermelde eiendomme verkoop
OP DONDERDAG 12 MAART 2015om 11:00 op die perseelLigging: 3 km noord van Christiana teen die N12 en Vaalrivier.A: PRAGWILDPLAAS met ± 10 km Vaalrivierfront.
(Restant plaas Kromellenboog 320 – Groot 1 194 ha)Wildwerend omhein met boskamp teen Vaalrivier. Wildgetalle ±: Springbokke (200), rooibokke (100),blesbokke (100), swartwildebeeste (80), rooihartbeeste (60), gemsbokke (30), waterbokke (50), sebras (40),kameelperde (13). Wild sal afsonderlik verkoop word en ook saam met die wildplaas. Vir verdere inlig nginsakediewildplaas skakel of e-posonsgerus. Plaaswordafsonderlik verkoop.
B: HOTEL, SPA, RESTAURANT, MOTORHAWE ENPERSONEELHUISE – word as 'n eenheid verkoop (VOORHEENROB FERREIRA VAKANSIEOORD)ResterendeGedeeltevanGedeelte25vandieplaasChris anaTownandTownlands325:Groot: 543,4775haVerbeterings: 46 en suite-kamers (112 beddens) ten volle toegerus. Swembaddens, speelpark, pu -pu ,tennisbaan, vliegtuiglandingstrook, 3 konferensielokale, ens. Besoek en skakelhttp://www.hotelchs.co.zaonsvirmeer inlig ngen foto's.
C: AFTREEOORD30hamet al die nodige regte. 81 eenhede reeds gebou en potensiaal vir nog±150 eenhede.
Notas: 1) Die hotel kan as 'n lopende saak metALLE los bates verkoop word (kontak onsvir batelys)
2) Die wildplaas, hotel en aftreeoord sal al 3 afsonderlik en gesamentlik te koopaangebied word.
3) Die wild sal afsonderlik en saam met die wildplaas te koop aangebied word.
VOORWAARDES: 10% van die koopprys en 6% kommissie plus BTW daarop is betaalbaar deur die KOPER by toeslaanvan die bod. Balans teen transport, 'n waarborg moet gelewer word 30 dae na bekragtiging. Die eiendomme sal sonderreserwe verkoop word onderworpe aan bekragtiging deur die verbandhouer. Kopers moet 'n bewys van Identiteit enwoonadres beskikbaar hê. Onderhewig aan verandering.
VEILINGS – WILDPLAAS, HOTEL,SPA, MOTORHAWE, AFTREEOORD
voorheen Rob Ferreira-oord BY CHRISTIANA
Vir nadere besonderhede skakel:Afslaer Rudi Müller 082 490 7686:
Kantoor 018 294 7391:Besoek ons webtuiste vir meer inligting asook die reëls
van die veiling en die regulasies in terme van dieVerbruikerswet: www.ubique.co.za Besoek ook :
www.hotelchs.co.za vir verdere inligting.
Poortmanstr 37, Potch IndustriaPosbus 408, Potchefstroom.
X1PRQ315-KN240215
STÉHAN DU PLESSIS (voor) het behoorlik die skopfietsresies opReitz se jaarlikse Bieliemieliefees geniet. Hy het ná die tyd ’n medal-je ontvang.
SPANNE van Reitz, Ficksburg, Warden, Villiers en Bethlehem hetSaterdag aan die Bulletjie-rugby op Reitz se Bieliemieliefees deel-geneem. Hier is spelers van twee van die Laerskool Truida Kestellse spanne in aksie.
MET ’n paar Springbokke in hul midde, het die toutrekspan van Reitz gewys hulle is die span om jou teen temeet op Reitz se Bieliemieliefees. Spanne van Secunda, Gateway (’n sentrum vir gestremdes in Johannesburg)en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het deelgeneem. Foto’s: Lynda Greyling
HEELWAT lede van die Maluti-fietsryklub het aan die jaarlikse Bieliemieliewedren deelgeneem.
Jaarlikse fees vet pret
SURRENDERHILL MARATHON
BETHLEHEMMARATHON CLUB7 MARCH 2015
ENTRY FORM42 km / 21 km – 06:00 (START) 10 km – 06:15 (START)
START / FINISH@ Clarens Xtreme, Sias Oosthuizen StreetGPS : 28deg 30' 48.4”S
28deg 25'36.8” E
ENTRIES & NUMBER COLLECTIONClarens Xtreme : RESTAURANT AVAILABLE6 March 2015 : 17:00 – 20:00 (Pasta Meals for sale at the
restaurant on the 6th)7 March 2015 : 04:00 – 05:45
Accomodation Bookings : Mountain Odyssey : 058 256 1173www.infoclarens.com
PERSONAL INFORMATIONNAME:SURNAME: ID NUMBER:GENDER: MALE FEMALEAGE: DATE OF BIRTH:E-MAIL ADDRESS :CELL NO:CLUB DETAILSCLUB:LICENCE NO:RACE DETAILS – Tick the applicable box - Pre Entries close 28 February201542.2 KM : R160 10 KM : R60PRE-ENTRY : R140 PRE-ENTRY : R5021.1 KM : R120 FUN RUN : R10PRE-ENTRY : R100 PRE-ENTRY : R10TEMP LIC : R30
Signature: Signature:Parent/Guardian if under 18 years of age
I hereby indemnify the sponsors and Organizers against any claim that may result from myparticipation. I undertake to abide by all IAAF & ASA Rules.
BANK DETAILS : BHM MARATHON CLUBABSA BANK; BRANCH: 502233; ACC NO: 712359757
FAX ENTRY & PRX1PRVEFM-MA250215
4 MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015
Antwoorde almal in Bybel(KOLOSSENSE1:2429)
“Christus is in julle,Hy is julle hoop op dieheerlikheid. Hómverkondig ons deurdatons alle mense metalle moontlike wysheidonderrig en leer sodat ons elke mens totgeestelike volwassenheid in Christus kanbring.”In 1874 het die tante van Steven
Marsh vir hom haar huis en haarFamiliebybel nagelaat, vertel FaithfulWords.Nadat die begrafniskoste en ander
agterstallige skuld betaal is, het hy net ’npaar honderd dollar uitgekry. Hy het 35jaar in relatiewe armoede uit ’n kleinstaatspensioen geleef. Uiteindelik het diearmoede vir hom te veel geword en hybesluit om vir sy laaste jare by ’n seunvan hom te gaan woon. Die dag toe hyinpak, neem hy die vergete Familiebybelin sy hande om dit in sy trommel te sit.Uit nuuskierigheid knip hy die koper
knippe oop en slaan die Bybel oop.Verstom rus sy oë op ’n groot dollarnootwat tussen die eerste twee blaaieingevou is. Hy blaai verder. Oral,dwarsdeur die dik Bybel, kry hy dollarnote tussen die blaaie – altesaam $5 000.In daardie jare ’n ontsaglike som geld.Ek haal Faithful Words aan: “Hy het inarmoede geleef terwyl daar die heeltyd,binne sy bereik, ’n kosbare Bybel voldollarnote was. Genoeg vir al sy behoeftes. Tog het hy verby die Bybel geleef.Sy oë het dit gesien. Dalk het sy handeaan die leeromhulsel geraak, met diekoperknippe gevroetel X maar nooit hethy dit oopgemaak nie.”Watter spyt moes daar nie in sy hart
gewees het nie. Hoeanders sou sy lewegewees het as hy dieBybel net een keeroopgemaak het.Om die Bybel te
verwaarloos is ’nlewensarmoede. In
hierdie bekende boek, wat omtrent deurelkeen van ons besit word, het God virons ’n kosbare skat gegee. God selfpraat met ons in die Bybel, vertel onsvan sy genade, sy liefde, sy ewigerykdom wat Hy vir ons wil gee. “LaatGod julle verander deur julle denke tevernuwe . . .” (Rom. 12:2). Hy doen ditdeur sy Woord.
“Strewe (saam) na diep en volledigeinsig sodat hulle God se geheimenis kanken. Die geheimenis is Christus, en inHom is al die verborge skatte vanwysheid en kennis te vind.” (Kol.2:2) Aandie gemeente van Laodisea sê Jesus:“Daarom raai ek julle aan om by Mygoud te koop wat deur vuur gelouter is,sodat julle ryk kan word; en koop witklere sodat julle julle kan aantrek enjulle . . . naaktheid nie gesien word nie;en koop oogsalf om aan julle oë tesmeer sodat julle kan sien.” (Op.3:18)Deur ons omgang met die Here, deur
sy Woord, kom ons in besit van hierdierykdomme.
Faithful Words sluit sy vertelling só af:“Soms ontvang ons briewe van bejaardeChristene wat ons vertel hoe hullebetreur dat hulle sekere waarhede nie30 jaar gelede geleer het nie. Tog wasdié waarhede die heeltyd in hul Bybelsopgesluit. O, die verwaarloosde Bybel.Mag ons opstaan en ons besitting besít.“Here, vandag lees ek U Woord.”
– www.kragvirvandag.co.za.
Klubtoekoms onsekerDIE jaar het aangebreek sonder dat dieOudSkoliereklub geweet het wat vir homvoorlê. Hy moes nou sy rugby onder dievaandel van NoordVrystaat, die Griffons,speel. Só vertel Thys van Tonder.Die klub het besef dat hy teen sterk
spanne te staan sal kom en dat hy hommoet versterk.Om dit te kon doen is daar op ’n
bestuursvergadering op 24 November ’nbesluit geneem om ’n vergadering metBethlehemDorp vir 1 Desember te reël om’n moontlike samesmelting te bespreek.Spelerprestasies: beste sportmangees:
R. Lourenco; veelsydigste speler: A.Shields; beste bywoner van oefeninge: T.Cilliers; meeste punte: J. van Rooyen;meeste drieë: T. Cilliers; meeste opoffering:C. Smit; voorspeler met die beste vordering: J. Alberts; agterspeler met die bestevordering: W. Venter; mees aanvallendespeler: E. Naudé; klubman van die jaar: AttShields; beste speler van die jaar: E.Helmand.Die spelers wat in die eerste liga
gespeel het, het agt van hul 12 wedstrydegewen, drie verloor en een gelykopgespeel.
Twaalf wedstryde is in die tweede enderde liga beslis waarvan agt gewen envier verloor is.1999: Hendro Scholtz word gelukgewens
met sy verkiesing tot die VrystaatseCurriebekerspan. ’n Meningsopname wordop die jaarvergadering gehou oor diemoontlike samesmelting met BethlehemDorp. Die uitslag was 36 stemme teentwee om die status quo te handhaaf. Diébesluit was seker die laaste spyker in diedoodskis van BethlehemDorp, want hymoes later in die jaar sy deur sluit.Die jare lange stryd op die rugbyveld
was ’n hoogtepunt op die kalender. Diébesluit het ’n stryd van 38 jaar tussen dieklubs tot ’n einde gebring.Die spelerprestasies in die jaar was:
beste sportmangees: H. Maasdorp; veelsydigste speler: S. Joubert; beste bywoningvan oefeninge: M. Steyn; meeste punte: J.van Rooyen; meeste drieë: J. van Reenen;meeste opoffering: F. van Rensburg;voorspeler met beste vordering: B. Alberts;agterspeler met die beste vordering: geen;mees aanvallende speler: J. van Reenen;klubman van die jaar: D. van Rensburg; enbeste speler van die jaar: C. van Wyk.
Só het studiesirkel ontstaanDIE De Chautauqualeesenstudiesirkel is op24 November 1905 gestig, dieselfde tyd asdie Hoërskool Retief in Kestell.Johann Ramage van Kestell vertel die
destydse skoolhoof is gevra om ’n praatjieoor die De Chautauqua by die Vrouemonument in Bloemfontein te lewer.Eerwaarde J.J. Ross van Witsieshoek het
in 1904 ’n reis na Asië, Europa en Amerikaonderneem. In ’n klein dorpie met die naamvan Chautauqua het hy ’n besondersegemeenskap aangetref.Hulle wou meer weet en onderwys aan
almal daar beskikbaar stel X ook kennis vandie Bybel. Daar is gereeld samekomstegehou wat almal kon bywoon. Met syterugkeer na SuidAfrika het Ross in Desember 1904 die mense op die Geloftefees,destyds genoem Dingaansdag, op Eendvogelvlei, toegespreek. Daar het hy vertel vandie wonderlike dinge wat hy ervaar het en
gesê nou, ná die Driejarige oorlog, wasonderwys nog nie wat dit moes wees nie.Daar is wel aan die kinders in die konsen
trasiekampe onderrig gegee, maar dieboervroue was nie opgewasse om diekinders reg te leer nie.Nadat die dorp Kestell gestig is, is ’n
stigtingsvergadering (van die lees enstudiesirkel) gehou. Die uitvoerende kommissie is saamgestel en was soos volg: ds. C.P.Theron (voorsitter), dr. J.D. Kestell (ondervoorsitter) en eerwaarde J.J. Ross (bestuurslid).Daar is besluit dat daar een keer per jaar
vir drie dae lank in September ’n samekomsop die kerkterrein in Kestell gehou sou word.Belangstellendes kon vir die week met wa enosse op die kerkterrein kom uitkamp.Leerlinge van die Hoërskool Retief het diesamekoms bygewoon om hul kennis oor leeste bevorder.
Geesgenoot
Vir meer foto’s en nuus gaan nawww.malutinews.co.za
www.profreeze.co.za
CURVED GLASS CABINETS
BEVERAGE COOLERS
DELIVERY VEHICLES
WALL CHILLERS
SUMMER SPECIAL OFFERS!
OFFICE: 051 5233510/11CELL 082 413 3369 • FAX 051 523 3509
Plot 4/7 Marjolein Street Kwaggafontein Bloemfontein
FIND US ON
Martin du Preez - [email protected]
WEMANUFACTURE, SUPPLY ANDINSTALL THE FOLLOWING:• Cold and freezer rooms• Mortuary coldrooms• Afri-Safari portable cold, freezerrooms
• Insulated panels for temperaturecontrolled areas, storerooms andlaboratories
• Insulated and refrigerated boxes ondelivery vehicles and trailers
• Ice machines• Refrigerated cabinets forsupermarkets
• Beverage coolers• Polystyrene sheets
Etienne Pienaar - [email protected]
Antionette Swanepoel – [email protected]
Charl Pienaar - Afri-Safari [email protected]
GLASSDOOR COLDROOMS
AFRI SAFARI PORTABLE RANGE
PRO FREEZETM
QUALITY PRODUCTS
ICE MACHINESX1PPQHHA-MA110215
MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015 5
SANETTE DORFLING van die AsrivierVroueLandbouunie (VLU) het ’n rukkiegelede ’n kompetisie met ’n resep van haargewen. Sy beskou die resep wat syingestuur het as eenvoudig en beslis ietswat kinders ook kan maak. Hier volg diewenresep:
Spaghetti à la Enterprize1 pakkie (250 g) rooiworsies250 g spaghettiSny die worsies in stukke van 2 cm.Druk drie tot vier stukke spaghetti deur
die worsies.Kook die water in ’n groot pot en voeg
die sout by. Gooi die spaghetti met gerygdeworsies in die water en kook totdat diespaghetti sag is.Verwyder dit van stoof en gooi in vergiet
tes.Bedien met tamatiesous of enige ander
sous soos verkies.Tamatiesous1 ui, fyngekap4 tamaties, in blokkies gesny1 knoffelhuisie, fyngekap1 teelepel bruin
suiker1 eetlepel blatjang1 teelepel matige
kerriepoeierSout en peper na
smaak.Braai die uie tot
deurskynend envoeg die knoffel by.Gooi die tamaties
en die res van diebestanddele by.Kook vyf minute enroer aanmekaar,bedien met spaghetti en worsies.
Spaghettimet ’n kinkel
DRUK drie tot vierspaghetti-stukkiesdeur ’n worsie.
GOOI die tuisgemaakte tamatiesous oor engeniet dit.
MADRI MOSTERT (links), ’n binneversierder van Bethlehem,het ’n praatjie oor interieure ontwerp op die Bethlehem-Kos-mos-Vroue-Landbou-unie se maandelikse vergadering gele-wer. Nog ’n binneversierder, Marie-Louise Terblanché, hetvan haar ware uitgestal. Van links is Mostert, Rina Brandt,Elsie Nothnagel, Terblanché, Lorraine Roux en Hettie Coet-see. Foto: Lynda Greyling
DIE lede van die Golden Gate-kwiltgilde het op Vrydag 13 Februariemet hul byeenkoms twee kwiltewat hulle uitgeloot het, aan diewen-ners oorhandig. Daarby het hulle die geldwat hullemet die kaartjie-verkope ingesamel het aanPathways endie Japsnoet-versorgings-oord oorhandig. Van links is Marina Cronjé (kwiltwenner), ChristaPretorius (kwiltwenner), DalienReyneke (koördineerder van die gil-de), Rové Mittermaier (voorsitter), Elisha Gildenhuys (Pathways)en Margaret Peters (Japsnoet-hoof). Foto: Lynda Greyling
Lewer praatjie
OUD-BETHLEHEMIETAnna Meintjes, watdeesdae in die aftree-oord in Reddersburgwoon, se 90ste ver-jaardag is Saterdag(21/02) by die Son-skyn-dienssentrumsaam met haar kin-ders, familie en vrien-de gevier. Haar dogterHannie Swanepoel hetvan Glenboro, Kana-da, gekom om die ge-leentheid by te woon.
Foto: Lynda Greyling
SARIE DE VILLIERS(90), ’n ou bekendevan Warden en dielaaste ruk ’n inwonervan die Bethlehemaftreeoord, is Vrydag(20/02) oorlede.Sy was ’n mentor
vir baie mense. Sywas hoof van dieOranjeVrouevereniging (OVV), VroueLandbouunie,vroueaksies, beoordelaar op baksessies, asook ’n kranigerolbalspeler en tenniskampioen.Vroeër jare het
haar dag om 04:00begin met die melkery, dan varke kosgee,skoolhou, sportafrigting en daarby het synog drie seuns deurdie skool gesit.Sy het in 1995 ’n
plaasaanval met ernstige blywende beserings oorleef waarinsy ook haar man ensielsgenoot, David,verloor het.’n Gedenkdiens
word op 4 Maart om14:00 in die NG kerkEfrata gehou. Syword deur haar drieseuns, Gerrit, Petrie,Dawie, drie skoondogters en agt kleinkinders oorleef.
Bekendeoorlede
074 359 8518OOP 7 DAE PER WEEK • VAN 09:00 - 21:00
074 359 8518OOP 7 DAE PER WEEK • VAN 09:00 - 21:00
MALUTI SQUARE LANGS OCEAN BASKET
HAARSNY VAN GEHALTE EN VRIENDELIKE DIENSHAARSNY VAN GEHALTE EN VRIENDELIKE DIENS
UNISEX
UNISEX
OPENINGSAANBOD!MANSHAARSNY R30 • SKEER R20
Mansversorgingsalon
• Haarstilering • Baardknip • Gesigbehandelings• Dames-'threading'
- Wenkbroue - Bolip - Volgesig - Kleur van hare
Elize 060 681 2146
X1PT2E2W-MA250215
6 MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015
CAS BEUKES wat op sy dag self perde geteel het, was baie opge-wonde toe die miniatuurperdjies van die Stilgewacht-boerdery vanAbrie Beukes na sy kamer in die versorgingsafdeling van Bergpraggebring is. Hy kon ’n bietjie die perdjie se kop vryf. By hom is syskoondogter, Gerida Beukes. Foto’s: Verskaf
SHERI, dogter vanJohanenMarynHat-tingh, het onlangsmet een van die Stil-gewacht-boerderyse miniatuurperd-jies by Johan Ger-ber in sy kamer indie versorgingsaf-deling by Bergpraggekuier.
Perdjies lêbesoek af
Roman's Pizza Bethlehem 14A Muller Street CBD087-802-0965 and 058-303-1030
X1PRYRDJ-MA250215
PARK OFF AT SPUR!PARK OFF AT SPUR!
X1PRYF8H-MA250215
www.panarottis.co.za
BethlehemDihlabeng Shopping Centre.
058 303 0512/3
No takeaways. No doggy bags. No sharing. Excludes wheat- and gluten-free bases. VAT incl.
Served by theslice, from 5pm.
Per person.
Terms and Conditions appl
y.R64,90 R39,90
Eat as much pizza as you like
for only(Adults)R64,90
Kids 12 years and youngerR39,90
Thursdays
X1PT0TTA-MA250215
MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015 7
X1PRYRDH-MA250215
www.panarottis.co.za
BethlehemDihlabeng Shopping Centre.
058 303 0512/3
Sunday Kids Eat FREE!Sunday Kids Eat FREE!Your choice of any pizza or pasta from the Kids' Menu.
Terms and Conditions apply. Available all day.
Only valid for kids 12 years and younger. Two kids per adult ordering a Main Meal. No takeaways.Cannot be used in conjunction with any other promotion. Excludes Breakfast, Light meals and Subs.
X1PT0TT9-MA250215
Spesiale aanbiedinge geldig vanaf 25 Februarie tot 4 Maart 2015.
2 kg IQF2 kg Leg Q3 kg Wors3 kg Mince3 kg Chuck3 kg Stew
R49,90R70,00R120,00R120,00R120,00R120,00
X1PT2AMH-MA250215
8 MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015
Kennisgewing aangaande `n lisensieaansoek in terme van die Wet op Petroleumprodukte, 1977 (WetNo 120 van 1977)
Hierdie kennisgewing het ten doel om belangstellende en geaffekteerde partye in te lig datBZL PETROLEUM BETHLEHEM (PTY) LTD
hierna genoem 'die applikant', `n aansoek ingedien het vir `n kleinhandellisensie, aansoeknommerC/2015/01/30/0004
ERF 2206 BETHLEHEM UIT.32,PRETORIUS-EN ARCHBELLSTRAAT,BETHLEHEM.
Die doel van die aansoek is om aan die applicant `n lisensie toe te staan ten eindepetroleumkleinhandelaktiwiteite te onderneem soos in detail in die aansoek uiteengesit. Reëlings om dieaansoekdokumente te besigting, kan getref word deur met die Kontroleur van Petroleumprodukte te skakel by:
• Tel. 057 391 1300• Faks 057 352 2673• E-pos: [email protected]
Enige besware teen die uitreik van `n lisensie in terme van hierdie aansoek, wat die aansoeknommer hier boduidelik moet aanhaal, moet by die Kontroleur van Petroleumprodukte ingedien word binne `n tydperk vantwintig (20) werksdae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Sodanige besware moetingedien word by die volgende fisieke of posadres:
Fisieke adres:Die Kontroleur van Petroleumprodukte
Departement van EnergieDie Strip Gebou, State Way 314
Welkom9460
Posadres:Die Kontroleur van Petroleumprodukte
Departement van EnergiePrivaat sak X 3658
Welkom9460
X1PRTE49-MA250215
Kennisgewing aangaande `n lisensieaansoek in terme van die Wet op Petroleumprodukte, 1977 (WetNo 120 van 1977)
Hierdie kennisgewing het ten doel om belangstellende en geaffekteerde partye in te lig datBZL PETROLEUM BETHLEHEM (PTY) LTD
hierna genoem ‘die applikant’, `n aansoek ingedien het vir `n kleinhandellisensie, aansoeknommerC/2015/01/30//0002
ERF 1793 BETHLEHEM,ROBERTSONSTRAAT 24,BETHLEHEM.
Die doel van die aansoek is om aan die applicant `n lisensie toe te staan ten eindepetroleumkleinhandelaktiwiteite te onderneem soos in detail in die aansoek uiteengesit. Reëlings om dieaansoekdokumente te besigting, kan getref word deur met die Kontroleur van Petroleumprodukte te skakel by:
• Tel. 057 391 1300• Faks 057 352 2673• E-pos: [email protected]
Enige besware teen die uitreik van `n lisensie in terme van hierdie aansoek, wat die aansoeknommer hier boduidelik moet aanhaal, moet by die Kontroleur van Petroleumprodukte ingedien word binne `n tydperk vantwintig (20) werksdae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Sodanige besware moetingedien word by die volgende fisieke of posadres:
Fisieke adres:Die Kontroleur van Petroleumprodukte
Departement van EnergieDie Strip Gebou, State Way 314
Welkom9460
Posadres:Die Kontroleur van Petroleumprodukte
Departement van EnergiePrivaat sak X 3658
Welkom9460
X1PRTHBD-MA250215
MALUTI se lesers het hulbenoemings vir die tweejaarliksebesigheidskompetisie gemaak.Ondernemings ding in dié
kompetisie in drie kategorieëmee.Die eerste is vir die netjiesste
en skoonste onderneming, watbetref die aansig en sypaadjievoor die besigheid, asook diebinnekant van die onderneming.Die tweede kategorie is vir die
beste diens.Die derde kategorie waarin
benoemings ontvang is, is vir dieonderneming waarvan diepersoneel die vriendelikste enhulpvaardigste is.
Lesers het die volgendebenoemings in die onderskeiekategorieë gemaak:
Netjiesste en skoonsteBethlehem Nissan, Beyonders
Driving School, Dericks Kwikspar,Engen Prime Stop, Oasis Water,Panarottis, Romans Pizza, ScottAuto, Solomons Mica, SpartanSpar en Vleismeesters.
Vriendelikste en hulpvaardigstepersoneelBethlehem Nissan, Beyonders
Driving School, Dericks Kwikspar,Engen Prime Stop, Golden GateSpur, Nashua Bethlehem,
Oasis Water, Panarottis, RomansPizza, Scott Auto, SolomonsMica, Spartan Spar en Vleismeesters.
Beste diensAndras Findt Onderdele,
Bethlehem Nissan, BeyondersDriving School, CiglersSlaghuis, Dericks Kwikspar,Engen Prime Stop, JohanLingenfelder Versekeringmakelaars, Oasis Water, OceanBasket, Pick n Pay Minimarket,Pick n Pay Liquor Market,Romans Pizza, Solomons Mica,Spartan Spar, Top Red en FiynDesignz.
Die benoemde ondernemingswat gekies het om wel aan diekompetisie deel te neem is:
Netjiesste en skoonstePanarottis en Romans Pizza.
Vriendelikste en hulpvaardigstepersoneelPanarottis, Romans Pizza,
Golden Gate Spur, SolomonsMica en Vleismeesters.
Beste diensAndras Findt Onderdele,
Johan Lingenfelder Versekeringmakelaars, Ocean Basket,Romans Pizza en Spartan Spar.
Lesers kan nou vir die ondernemings wat besluit het om meete ding stem.Op bl. 4 van hierdie uitgawe
van Maluti (25/02) is daar ’nvorm waarmee lesers kan stem.Vul die vorm in en handig dit
by Maluti se kantoor in Mullerstraat 39 in, of gooi dit in diehouer by een van die deelnemende ondernemings.Stemvorms kan ook per epos
na [email protected] [email protected] gestuurword.Een van die kategoriewenners
se prys word deur Doctors TVAds geborg.
Lesers kies beste ondernemings
MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015 9
Andras FindtOnderdele & Werkswinkel
Andras FindtOnderdele & Werkswinkel
Contact: Tel. 058 303 4563, Bethlehem
Verkope van:• Grassnyers • Kragopwekkers
• OnderdeleOns diens en herstel:
• Grassnyers • Kettingsae• Waterpompe
• Kragopwekkers ens.
Verkope van:• Grassnyers • Kragopwekkers
• OnderdeleOns diens en herstel:
• Grassnyers • Kettingsae• Waterpompe
• Kragopwekkers ens.Ons waarborg: Vinnige, professionele, vriendelike diens
en herstelwerk op die perseel.Ons waarborg: Vinnige, professionele, vriendelike diens
en herstelwerk op die perseel.
Kom loer gerus in vir
spesiale aanbiedinge.
Kom loer gerus in vir
spesiale aanbiedinge.
X1PRPTTM-MA250215
SPARTAN
Pretoriusstraat 26, Bethlehem - Tel. 058 303 5637
Where thebaker knows I
like a little lessicing on my
cupcake and thebutcher knowsexactly how Ilike my meat…
Where thebaker knows I
like a little lessicing on my
cupcake and thebutcher knowsexactly how Ilike my meat…
My Spar!My Spar!
X1PRVLHD-MA250215
KLIËNTEDIENSKOMPETISIE:
BESTE DIENSBESTEDIENS-MA250215
X1PRYRDK-MA250215
Church StreetBethlehem
Tel: 058 303 2124
Passion Platterfor two!
R199.00
Come to the Ocean Basket for a tasteof the sea and the big feesh at the small
price served withbig big smiles!
X1PRY9G5-MA250215
Versekerings Adviseurs (Edms) Bpk/ Insurance Advisors (Pty) Ltd
Cpy Reg. No/Mpy Reg Nr: 1996/002916/07 Geregistreerde Finansiële DiensteverskafferRegistered Financial Service Provider FSB Registrasie nr/Registration number 2365
JOHANLINGENFELDER
GEREGISTREERDE FINANSIËLE DIENSTEVERSKAFFERREGISTERED FINANCIAL SERVICE PROVIDER
• Persoonlike versekering • Kommersiële versekering• Landbouversekering • Professionele aanspreeklikheid
• Kontrakteurs alle risiko • Ingenieursversekering• Lugvaartversekering • Marineversekering
Toegevoegde dienste:Lewensversekering ,mediese fondse ,beleggings en testamente
Mullerstraat 36 Muller Street, Bethlehem 9700Tel: 058 303 4987, Fax/faks: 086 528 9147
X1PT0U6R-MA250215
10 MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015
OUD en jonk het Vrydag aan die eerste Daredevil Run in Bethlehem deelgeneem.Richard Nel van Kansa sê sowat 70 manne het deelgeneem. Hulle het by die Gelofte-feesterrein begin en om Gobles Folley in Speedo’s gehardloop. Dit was alles ommans meer bewus van kanker te maak. Foto: Lynda Greyling
Draf vir kankerbewusmaking
Tobie MyburghAFSLAERS BK
Donderdag, 5 Maart 2015 om 11:00
Tobie Myburgh bied namens Breamar Trust 'nOPRUIMINGSVEILING aan op die
plaas Breamer, Clocolan.
Trekkers:2000 Case MX 1351998 Case MX 1351989 Case 580 K2 x Ford 5 000Ford 4 0002 x 1997 Landini 100001990 Landini 8860Voertuie:'12 Toyota Land Cruiser 4.2D S/C(115 000 km)'13 2.2D Ford Ranger D/C (95 000 km)1990 Prado (+/-200 000 km)
Waens:1998 10-m-enkelaswa1998 9-m- selfgeboude waPentach-dubbelaswa1998 11-m-SA Truck-wa7,5-m- selfgeboude wa7,5-m-wa met watertenk32-ton-3-as 'lowbed' (stepdeck)Vragmotors:1993 M/B 17291991 M/B 19281987 M/B 1928M/B 1928
Implemente:2 x 1,8-m-Falcon-tolsnyer5-tol-Fella-tolsnyer4-tol-Fella-tolsnyerRovic-vurklaaierLaverda Big Pack-balersClaas Rollant 66Losgoedere:Gypsey Caravette 6Venter-gereedskapwaDiesel Bowser2 x draaibankeADE Perkins-6-silinder-enjinADE 422-8-silinder-enjin
Voorwaardes:Kontant, bankgewaarborgde tjeks, EFT.Slegs koperskommissie van 10% op die ToyotaLand Cruiser en Ford Ranger.Volledige voorwaardes beskikbaar.Items kan bygevoeg of onttrek word.FICA-dokumente.
Skakel Schalk by 079 742 7529.Nelis 082 807 7227
Afslaer: Sarel Myburgh 082 415 5792www.tobiema.co.za
Roete:Vanaf Clocolan +/- 10 km, plaasop regterkant.Vanaf Ladybrand, +/- 25 km,plaas op linkerkant.Volg wegwysers dag van veiling.28°57'14.12”S27°33'11.52”O
X1PRQT5R-KN240215
TE KOOP
ALLERLEI
1655
Klimraam, dromswaai,twee tweelingswaaie tekoop. Skakel Ben Venter073 183 4676.
ALGEMENE &HUISDIENSTE
HERSTELWERK
1818
ALLERLEI
1845
SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding,rivens, tiles, etc.Tel. 058 303 4840.
12 Archbell Street, BHM.
LANDBOU
PRODUKTE
2225
Ronde grasbale te koop.Skakel Jackie 072 3840063 / Hester 083 515
5747.
EIENDOMME
DUPLEKSE/SIMPLEKSETE HUUR
3225
Eureka: Duplekswoon-stel. 3 slk, dubbelge-riewe, stoorplek vir 2 voer-tuie (onder dak). Klein, pri-vate tuin plus braai. R5000 p.m. water ingesluit.Onmiddellik beskikbaar.Skakel 084 440 8612.
HUISE TE HUUR
3270
Plaashuis 6 km vanBethlehem. 3-slk, 2 badk,garage. R4 700 p.m. plusEskom-krag ± R1 500 p.m.Skakel 083 300 2213slegs na-ure.
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGSGESOEK
3670
Evelinah soek werk ashuishulp, kassiere, gaste-huis of restuarant hetondervinding praat Afri-kaans Ma-Vr. 078 315 9204
Jane soek werk: Gaste-huis, kassiere, huishulp/kleuterskool. Praat ENG.Maandag - Vrydag.Skakel 060 504 1900.
GESOEK
3601
Benodig die diens van 'nkontrolebeheerdame metrekenaarondervinding. Posbehels skofte. Stuur ver-
korte CV na086 520 9418 of na
X1PRRYCD-KN240215
SOEK, KOOP, VERKOOP
SOLOMONS
HOME WAREHOUSE
Pos beskikbaar vir 'n verkoopspersoon inHardeware Afdeling:
• ‘n Aangename, vriendelike persoon met tenminste 1 jaar kliëntediensondervinding.
• Moet rekenaarvaardig wees.• Vorige hardeware verkoopsondervinding in
kleinhandel is 'n vereiste.• Motorvoertuigrybewys voordelig, maar nie
verpligtend nie.
Werksure:Maandae tot Vrydae 08:00 – 17:15 enSaterdae 08:00 – 13:15.
Slui ngsdatum: Vrydag 27 Febuarie 2015 om 17:00.
Faks of e-pos CV en 'n afskrif van ID, matriekser fikaaten getuigskri e (nie ouer as 'n jaar nie)na 058 303 4677 of 086 569 3276
Indien geen terugvoer binne twee weke nie, aanvaaraansoek as onsuksesvol.
X1PT0UG5-MA250215
MALUTI, WOENSDAG 25 FEBRUARIE 2015 11
X1PQLKMX-KN240215
THERESE COETZEE en Saville Jankielowitz van die Beth-lehem-rolbalklub het die afdeling vir gemengde pare in dieRiemlandrolbaltoernooi gewen. Foto: Verskaf
ALTESAAM 84 spelers hetaan die BethlehemRotaryse jaarlikse gholfdag bydie Bethlehembuiteklubdeelgeneem. Die span metJohan Gerber, FanieGildenhuys, Okkie vanWyk en Anton Pohl het
gewen. ’n Veiling is ná diespel gehou en ’n skilderymet Springbokrugbyspelersdaarop is onder meeropgeveil. Al die geld watverkry is, sal vir liefdadigheidsprojekte aangewendword.
Gholfdag lok baie
DIE Bethlehem-Rotariërs se jaarlikse gholfdag is verledeSaterdag op die Bethlehem-gholfbaan beslis. Hier is Des-mond Deyzel (kaptein, links) en Hannes Heymans (presi-dent van Rotary). Foto: Lynda Greyling
BidBid
X
Auctions
KONTAK JEANDRE 082 807 0325 OF 051 451 1728/9 VIR MEER BESONDERHEDE ofbesoek www.nsabloem.co.za vir foto’s
BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 09:00 - 16:00
Duly authorised by:
BANK REPOSSESSED CARS – BAKKIES – TRUCKS – AND OTHERTHURSDAY 5MARCH 2015 AT 10:00
2013 Peugeot 107 Trendy, 2012 Nissan UD60B Truck with 6mclosed loading bay, 2012 Kia Cerato 1.6, 2011Tata LP713 TMP BusNarcopolo, 2011 Isuzu KB250 Fleetside D-Teq LWB, 2008 BMW 523iAut., 2008 Tata Novis 3439 Mixer Truck, 2004 Caterpillar 416D TLB,2007 Caterpillar 3200 XL Excavator, 2007 GWM Single-cab 2.2i LDVAND MANY MORE!.
PREVIEW WEDNESDAY THE DAY BEFOREAUCTION FROM 09:00-16:00
REGISTRATION WILL START AT 09:00 ON AUCTION DAYTel: 051 – 4511 022 • MULLER ROAD NO. 6 BAINSVLEI BLOEMFONTEIN
R 10 000 Registration deposit – R 1 500 Documentation fee plus VAT payable.www.parkvillage.co.za
Terms and conditions: General rules of auction available on our website. Park Village or the financial institution's representative may bid to reservethe price on behalf of the seller. Some of the assets on auction maybe be subject to reserve. The rules of auctions comply with Section 45 of theConsumer Protection Act, Act 68 of 2008. Auctioneers are Nico Maree and Juan Maree. Further terms and conditions apply. FICA requirementsapply to every sale. Please bring you ID and proof of residence. No sale will be concluded without meeting FICA requirements. Call our offices toarrange for bidding on your behalf. Please visit www.parkvillageautions.co.za for full stock list. All of the above are subject to change without priornotice.
VEILING VAN VOERTUIE VRAGMOTORS TREKKERSEN IMPLEMENTE
Behoorlik daartoe gemagtig word boedels, likwidasies, insolvensies en ander gasverkopers se bates per veiling te koop aangebied;
DV DONDERDAG 5 MAART 2015 om 11:00Net langs Fruit en Vegs Langenhovenpark Bloemfontein
Veilingsvoorwaardes vir voertuie: R 5 000 Kontantdeposito vooraf betaalbaar by registrasie, asook Dokumentasiefooi van R 1500+BTW per voertuig. 10% Koperskommissie + BTW perverkoopte item betaalbaar. Benodig die nodige FICA dokumente. Betaalwyse slegs kontant, bankgewaarborgde tjek of internet betalings sal aanvaar word. Voertuie of ar kels mag on rek ofbygevoeg word sonder verdere kennisgewing. Volledige voorwaardes by kantoor of op ons webblad nicosmithagri.co.za beskikbaar
Toyota Corolla 1.3 - 2004 Landini Spa Legend 140 – 2000 Lada Niva 4x4 - Exdin Lowbed – 2015Sleepwaentjie met tralies – 2000 Case 100 Trekker – 2006 SA Truck 40kub.m Side-Tipper en vele ander.
WEB REF: 9929
X1PRRXKD-KN240215X1PRXNUB-MA250215
X1PRQRFX-KN240215
Email CV’s to:[email protected]
by no later than 4 March 2015.
Qwa Qwa ACDStaff needed!• Workshop:
Qualied technician• Admin staff
X1PRTH89-MA250215
To mobilize and develop communities that will enable to delivery of CANSA’s health programmes andactivities to ensure sustainability
Responsibilities:• Volunteer Management (Recruitment / Retention/ Training)• Income Development/ Fundraising and Project Management• CANSA Holistic Service Delivery• Fundraising of all CANSA projects
Preferred skills:• Experience in Project Management, Fundraising, Community development and volunteer management• Computor Skills• Drivers license and own transport a pre-requisite• Interpersonal abilities/ personal characteristics: Able to work well in teams, self motivated, understandconflict management, able negotiator, confident in handling new tasks, flexible in assignments,attentive to detail, able to work overtime• Strictly non-smoker• Willingness to work weekends / overtime
Qualifications:• A tertiary qualification in social sciences or primary health care will be an advantage
Salary within CANSA’s grading scalesClosing date for application : 9 March 2015
Your CV can be sent to Anne-Marie Going – [email protected](Unit Manager: Sustainability)Tel 058 303 3522 / 078 528 3389
Should you not receive a response within 5 days, please accept that your application was notsuccessful.
The Cancer Association of S.A. (CANSA) invitescompetent and qualified persons to apply for theposition of Community Mobilizer based in
Bethlehem
X1PT0UD1-MA250215
G
E
K
L
A
S
S
I
F
I
S
E
E
R
D
G
E
K
L
A
S
S
I
F
I
S
E
E
R
D
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160Pr No. 0416363
Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists
Edgars and Jet accountcards are accepted.
Do you suffer from night visionproblems while driving due tooncoming trafc? Does the
glare from the TV or computerscreen trouble your eyes?
Come into store for pricing.
ThenThen ADDADD an anti-glarean anti-glarecoating to your glasses.coating to your glasses.SEE THE DIFFERENCESEE THE DIFFERENCE
X1PR4VMT-MA250215
Begrafnisdienste
11 Grey Street, Bethlehem, 9701Tel. 058 303 3282 / 073 713 5618 /
CK: 2005/014564/23 • VAT: 4110224021FRANCHISE HOLDER: WERNER ENGELBRECHT
Verassings • Grafstene • Begrafnispolisse
X1PRGACW-MA250215
Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 083 255 7987
Geen vrag te groot of te klein!Geen vrag te groot of te klein!
Gratis kwotasies • Voorsien kartonne • Plaaslik en nasionaal • Versekering op elke vrag
X1PPMFJX-MA250215
SportSport
Lynda Greyling
’n BROER en suster wat vir dieeerste keer aan die NoordVrystaatswemkampioenskapdeelgeneem het, het sommergou beïndruk.Natalie en Ramon Landmann
het onderskeidelik in die 13 jaaren 11 jaarafdeling deelgeneem.Natalie het drie eerste plekke,
’n tweede plek en ’n derde plekbehaal. Sy het in die 50 mvryslag, 100 mvryslag en die200 mwisselslag eerste geëindig,tweede in die 100 mborsslag enderde in die 50 mborsslag.Ramon het twee tweede
plekke en drie vierde plekkebehaal.
Boet, sus beïndruk
NATALIE LANDMANN
RAMON LANDMANN
KARATEKAS van die Bethlehem-karateklub het op Saterdag 14 Februarie aan dieVrystaat-proewe deelgeneem. Dié wat gekies is om in Maart aan die Suid-Afrikaansejunior kampioenskap by die Universiteit van die Witwatersrand deel te neem is vanlinks, voor: Ntsane Dikotsi (federasiespan, kumite, kinderafdeling), Nathan Helm(Vrystaatspan, kata enkumite, kinderafdeling) enRualDanster (federasiespan, kumi-te, kinderafdeling); tweede ry: Thabo Kubheka (Vrystaatspan, kumite, kinderafde-ling), Annchen Weihmann (Vrystaatspan-kumite, federasiespan, kata, kinderafde-ling), DawieMaree (federasiespan, kumite, kinderafdeling) enWian Viljoen (Vrystaat-span, kumite, kinderafdeling); derde ry: Monique van der Merwe (Vrystaatspan, kataen kumite, kinderafdeling), Benjamin Prinsloo (Vrystaatspan, kumite senior afde-ling), Corné du Preez (Vrystaatspan, kumite, kadette-afdeling) en Bradley Mapp (Vry-staatspan, kumite, kadette-afdeling); agter: sensei Gerhard Wächter, Thomas Mapp(Vrystaatspan, kumite o.21) en Rickus Weihmann (Vrystaatspan kata en kumite, ka-dette-afdeling). Foto: Kosie Weihmann
Veg pad oop tot in span
DANELLE MARAIS(links) en Suzannevan Dyk het Donder-dag (19/02) in dieeindstryd van dieBethlehem-tennis-klub se vroue-enkel-spel-kampioenskapteen mekaar ge-speel. Danelle hetgewen. Foto: Verskaf
Spooksake uit
11A HIGH STREET, BETHLEHEM 058 303 9002
BRAKE PADS: SHOCKS (FRONT):
TYRES:
BRAKE PADS:- Golf 1,2,3 From R130- Golf 4,5 / Vivo From R250- Isuzu 2004+ From R210- Bantam 2002+ From R130- Corsa 2002+ From R210- Hilux 2005+ From R200- Corolla 2002+ From R170- Corolla 1988 – 1993+ From R130
Golf 1 Carburettor R700Golf 1 Starter R600Golf 1 Ignition R250Golf 1 Radiator R400
SHOCKS (FRONT):- Golf 1 R290 each- Golf 3 /1997+ Polo From R370 each- Golf 4 / 2002+ Polo From R310 each- Mazda 323 R280 each- Corolla/Conquest:1988+ / 1993+ From R260 each- Astra 1999+ From R360 each
TYRES:175/70/13” R400175/65/14” R450195/50/15” R500205/55/16” R670205/40/17” R600
Mags&
Tyres
Mags&
Tyres
ShocksShocks
X1PRWQ2W-MA250215
FOR THE BIGGEST RANGE OFSWEETS IN THE EASTERN FREE STATE
UPERSUPERSUPERS AVESSAVESAVE16 HIGH STREET, BETHLEHEM
TEL: 058 303 7504
Fruti Flow DairyLollies
Crazy Licks Popsicle48's
Frootz 12 x 200 ml Jolly Jellys20's
Dela Mora100's
Pengo Mega Chews50's
Dragon EnergyDrink 6 x 440 ml
Kulfi Ice creamsticks30's
95R7 95R9 50R34 00R38
95R31
95R2695R18
95R7
X1PT27X1-MA250215