Joodse Volksmoord/Holocaust - Afrikanergeskiedenis€¦ · Tweede Wêreldoorlog Twee Japanese...
Transcript of Joodse Volksmoord/Holocaust - Afrikanergeskiedenis€¦ · Tweede Wêreldoorlog Twee Japanese...
’n Les in VERDRAAGSAAMHEID
Mag dit nooit weer plaasvind nie …
Joodse Volksmoord/Holocaust
Holocaust (hol·o·caust): n -1. Great destruction resulting in the extensive loss of life,
especially by fire
2. Greek word that means burnt whole or consumed by fire
Holocaust Slagoffers …
6 miljoen Jode
1.5 miljoen kinders jonger as 12 jaar
“Ander onnodige mense”
5 miljoen
Omstandighede in Duitsland aan die einde van WW1
Duitsland was ’n verslane nasie
Vredesooreenkoms se vereistes
Aandelebeurs se val
Nazi’s en Duitsers is nie dieselfde nie
Nazi Party
Duitse burgers
Photo credit: USHMM Photo Archives
courtesy of USHMM Photo Archives
Adolf Hitler
Opkoms van die Nazi Party
cou
rtesy of U
SH
MM
Ph
oto
Arch
ives
Hitler se beloftes Beter lewe
Grootheid van
die Duitse nasie
Rasse-
suiwerheid
Hitler Jeugparade
aan die BEGIN …
Die Neuremberg-wette
… ontneem alle regte van die
JODE
“Jy mag nie as ’n JOOD tussen ons leef nie.”
“Jy het geen regte as jy tussen ons leef nie.”
“Jy het geen reg om te leef nie!”
Photo credit: Leopold Page Photographic Collection
1936-OLIMPIESE SPELE
Duitse BURGERS SALUEER ADOLF HITLER
Photo credits: Hauptstaatsarchiv Stuttgart, courtesy of USHMM Photo Archives
Kristallnacht“Nag van gebreekte glas”
Familie word in ’n GHETTO ingedwing
Jode word oorgeplaas na ’n konsentrasiekamp
Ironiese ingang van Auschwitz“WERK SAL JOU VRY MAAK”
Lewe in die kamp Die jong, gesonde, en diegene met vaardighede is deur die
kampamptenare gestuur na ’n kamp. In die kamp is hul
koppe geskeer en hulle is oorgeplaas na oorvol kasernes.
Hulle het ’n nommer en ’n eenvormige hemp en broek, wat
lyk soos ’n swart-en-wit gestreepte pajama gegee om te
dra.
.
Photo credit: German National Archives
Brille !!!!!!
Fanatisme
Intimidasie
Swartskaap
Rassisme HAAT
Blaam
Stereotipes
VOOROORDELE
VERDRAAGSAAMHEID
Wraak
GEWETE en MOED
Volksmoorde voor 1900
Was daar enige ander volksmoorde na die HOLOCAUST?
Holocaust verwys spesifiek na die JOODSE
VOLKSMOORD
VOLKSMOORD – massamoord van ’n groep
mense
1988 Koerdiese volksmoord in Turkye en Irak
1990 Rwandese volksmoord in Afrika
1991–1995 Bosniese volksmoorde in Europa
Mag dit nooit weer gebeur nie …
•Die woord genocide het ontstaan te midde van die Holocaust.
•DEFINISIE:
• Dade wat gepleeg word met die doel om te vernietig, totaal of gedeeltelik, nasionaal, etnies, ras of godsdienstige groepe.
Genocide/Rassemoordgeno – beteken RAS cide – beteken moord/doodmaak
Die belangrikste volksmoorde/ genocides gedurende die 20 ste eeu
1. Die Herero-volksmoord , Namibië, 1904-05Dodetal: 60 000 (3/4 van die Herero’s) 2. Die Armeense volksmoord, Ottoman Empire, 1915-23 Dodetal: Tot 1.5 miljoen 3. Die Oekraïnse volksmoord , 1932-1933Dodetal: 7 miljoen 4. Die Nanking-volksmoord 1937-1938Dodetal: 300 000 (50% van die bevolking)5. Die Holocaust, Europa, 1942-45 Dodetal: 6 miljoen 6. Chinese uitwissing, 1949-1958Dodetal : 27 miljoen 7. Die Kambodiaanse volksmoord, 1975-79 Dodetal: 2 miljoen
8. Oos-Timor-volksmoord, 1975-1999
Dodetal: 120 000 (20% van die bevolking)
9. Die Maja-volksmoord, Guatemala,
1981-83
Dodetal: Duisende mense
10. Irak, 1988
Dodetal: 50-100 000
11. Die Bosniese volksmoord, 1991-1995
Dodetal: 8 000
12. Die Rwandese volksmoord, 1994
Dodetal: 800 000
13. Die Darfur-volksmoord, 2003-2016
Dodetal: 800 000 mense?
1. Namibië, 1904-1905
Onder Duitse beheer as Suidwes-Afrika.
Duitse luitenant-generaal Lothar von
Trotha het gesê: “I wipe out rebellious
tribes with streams of blood and streams
of money. Only following this cleansing
can something new emerge’.”
Op 2 Oktober 1904,
vaardig von Trotha ’n diskreet uit dat
die Herero in die streek uitgewis
moet word.
800 000 sterf.
Die Herero’s was herders wat gedurende die 17de en
18de eeu na die streek getrek het. Die Duitsers het die
gebied gedurende die 18de eeu beset en die Herero-
gebied doodeenvoudig by hulle afgevat. Verskeie
opstande teen die Duitsers het tussen 1904 en 1907
plaasgevind wat uitgeloop het op die dekreet wat
uitgevaardig is – vier/vyfdes van die Herero’s het hul
lewens verloor.
2. Die Armeense volksmoord, 1915-1918
Die VSA-ambassadeur in die Ottomaanse Ryk, Henry Morgenthau, het die volgende oor ’n Turkse optrede teen die Armeneers na die VSA gekabel:
“Persecution of Armenians assuming unprecedented proportions. Reports from widely scattered districts indicate systematic attempt to uproot peaceful Armenian populations and through arbitrary arrests, terrible tortures, whose-sale expulsions and deportations from one end of the Empire to the other accompanied by frequent instances of rape, pillage, and murder turning into massacre, to bring destruction and destitution on them.”
The documentary, The Armenian
Genocide aired on PBS in April, 2006.
Die volksmoord het tussen 1915 tot 1918
plaasgevind. Armeense mans, wat in
ongewapende arbeidsgroepe werksaam was,
is verwyder en vermoor. Die ander mans is
verwyder van die karavane en vermoor. Vroue
en kinders is verdryf en moes vlug, selfs oor
berge. Hulle is verder verkrag en vermink.
Meer as 1,5 miljoen het gesterf.
3. Die Oekraïeniese hongersnood/volksmoord, 1932-1933 Joseph Stalin, die leier van die
USSR,
Begin met ’n proses wat
hongersnood in die Oekraïne
veroorsaak het om die inwoners
te dood. Die mense wou nie hom
ondersteun met sy beleid nie.
Resultaat:
7 000 000 het gesterf
In 1932 wou Stalin sy eerste vyfjaarplan in werking stel waartydens groot kollektiewe plase geskep moes word. Die inwoners was fanaties teen die plan aangesien hulle hulle eie plasies sou veloor. Stalin het ’n wet uitgevaardig waarvolgens die kleinboere sekere kwotas moes bereik en voedsel kon bekom as hulle nie die kwota bereik nie. Teen die herfs van 1933 het ongeveer 25 000 mense per dag gesterf. Meer as 7 miljoen mense het gesterf. Voor 1932 het die gebied bekend gestaan as die “broodmandjie” van Europa. .
4. Nanking-volksmoord, 1937-1938 In Desember 1937 het die
Japanese Weermag die
Chinese stad NANKING
beset. Hulle het dadelik
begin om meer as 300 000
van die 600 000 mense
dood te maak.
Die ses weke van moorde
het die volksmoord die
naam gegee van RAPE of
NANKING. Sekerlik een van
die monsteragtigste
optredes tydens die
Tweede Wêreldoorlog Twee Japanese offisiere wat probeer
het om te kyk wie die vinnigste 100
mense met hul swaarde kon
doodmaak.
5. HOLOCAUST
6. Chinese volksmoord, 1949-1958 “October 1, 1949 marked Mao Tse-tung’s
proclamation of the People's Republic of China.”
Meer as 27 miljoen Chinese sterf
1 Oktober 1949 dui die datum aan waarop Mao Tse-tung sy berugte proklamasie oor die kulturele lewe van die Chinese lewenstyl beheer het. Hierdie wet het gaandeweg die tradisionele Chinese lewe sistematies vernietig. Een van sy hoofdoelstellings was om die kleinboere se plase totaal te vernietig en te vervang met groot kollektiewe plase. In 1958, het hy sy plan “ Groot Sprong Vorentoe” bekend gestel. Hierdie plan het berus op die beginsel dat die beplande sake nou baie vinnig toegepas moes word. Die “Groot Sprong Vorentoe” het die Chinese landboustelsel vernietig en in die daaropvolgende hongersnood het meer as 27 miljoen Chinese gesterf.
7. Kambodja , 1975-1979
•The Killing Fields
• Verskeie plekke in Kambodja is duisende mense
vermoor en begrawe deur die Kommunistiese regime
van Khmer Rouge, wat aan bewind was tussen 1975-
1979.
Een van Khmer se uitsprake:
“To spare you is no profit, to destroy you is no
loss.”
Die volksmoord is in 1979 beëindig toe die
kommunistiese Viëtnam die land beset het.
8. Die Oos-Timor-volksmoord, 1975-1999Die Indoniese inval in Oos-Timor in Desember 1975
het die tafel gedek vir ’n lang, bloedige en slegte besetting van die gebied wat eers in 1999 beëindig is deur ’n internasionale Vredesmag van die VN. Meer as 120 000 mense het gesterf.
Die MAJA-volksmoord, Guatemala1981-83
In die woorde van die VN-verslag van die burgeroorlog in 1999: “The Army’s perception of Mayan communities as natural allies of the guerrillas contributed to increasing and aggravating the human rights violations perpetrated against them, demonstrating an aggressive racist component of extreme cruelty that led to extermination en masse of defenseless Mayan communities, including children, women and the elderly, through methods whose cruelty has outraged the moral conscience of the civilized world.”
10. Irak, 1988Die Anfal Campaign teen die Koerda was ’n sistematiese en
doelbewuste moord van ten minste 50 000, maar moontlik
100 000 Koerde was die resultaat. Dit was die kulminasie van
’n lang strategie van die regring om die “Koerde-problem” op
te los.
Halabja (Maart 1988) was een van die hoofstukke van die tragedie, maar hier is chemiese wapens gebruik om Koerdiese burgers te vermoor.
11. Bosniese volksmoord, 1991-1995
Bosnië was deel van die Ottomaanse Ryk, maar het in 1878 deel van die Oostenryks-Hongaarse Ryk geword.
Na WO 1 is Bosnië verenig met die Slawiese gebiede en het die staat Joego-Slawië gevorm. Die Serwiese regering is gevestig in die stad Belgrade. Joego-Slawië het egter in 1991 gedisintegreer . In 1992 het daar konflik ontstaan tussen die drie belangrikste etniese groepe, Serwiërs, Kroate en die Moslems. Die resultaat was dat die SERWIËRS ’n volksmoord gepleeg het teen die Moslems in Bosnië.
In die republiek van Bosnië-Herzegowina het die Serwiërs ’n
volksmoord teen die Bosniese Moslems gepleeg. In die laat
1980’s is ’n Serwiër met die naam van Slobodan Milosevic
as president verkies. In 1992 het hy ’n “etniese skoonmaak”-
wet aanvaar in Bosnië wat hoofsaaklik Moslem-inwoners het
en slegs 32% van die bevolking Serwiërs is. Bosnië het
homself onafhanklik verklaar en Milosevic het die hoofstad
Sarajewo aangeval. Sy sluipskutters het selfs burgerlikes
doodgeskiet . Die Bosniese Moslems is oorweldig en
bymekaar gemaak deur die Serwe. Massamoorde was aan
die orde van die dag , en seuns en mans is
konsentrasiekampe toe gestuur. Die Serwe het die Moslem-
famlies aangeval deur die vroue op grootskaal te verkrag.
Meer as 200 000 Moslems is vermoor en 2 miljoen van hulle
moes vlug.
12. Rwanda, 1994
800 000 Tutsis is binne 3
maande vermoor. Die
internasionale wêreld het dit
dopgehou, MAAR niks daaraan
gedoen nie.
In April 1994 het die etniese groep HUTU’s, wat swaar gewapen was, op grootskaal begin om TUTU’S dood te maak. Vir meer as 100 dae het die HUTU’s probeer om alle TUTU’S dood te maak. Die Rwandese staatsradio is beheer deur die HUTU-ekstrimiste. Die radiostasie het deurlopend die Hutus’s aangemoedig om die Tutu’s uit te wis en selfs die wegkruipplekke van die Tutus’s aangedui. In Julie 1994 is die Tutu’s verslaan, maar teen daardie tyd het meer as 800 000 mense alreeds gesterf.
13. Darfur vanaf 2003 tot vandag toe
Is dit ’n volksmoord? Meer as 1 miljoen alreeds gesterf
Waarom het die internasionale wêreld nog niks gedoen nie?
Grootskaalse geweld en destruksie is alreeds vanaf
2003 in die Darfur-streek van Soedan aan die orde
van die dag. Die Janjaweed wat deur die Soedanese
regering ondersteun word, is op ’n beplande
kampanje van verkragting, moorde, hongersnood en
vlugtelinge veroorsaak.
Enigiets van tussen 400 000 en 1 miljoen mense het
al gesterf en meer as 2,5 miljoen mense moes al
vlug. Die meeste van hulle leef in vlugtelingkampe
waar die basiese voedsel, skuilings, sanitasie en
gesondheidsgeriewe ontbreek.
First They Came for the JewsBy Pastor Martin Niemöller
First they came for the Jews
and I did not speak out — because I was not a Jew.
Then they came for the communists
and I did not speak out — because I was not a communist.
Then they came for the trade unionists
and I did not speak out — because I was not a tradeunionist.
Then they came for me —
and by then there was no one left
to speak out for me.
Auschwitz-Birkenau
Wees
verdaag-
saam en
laat die
HOLOCAUST
dien as ’n
les wat nooit
weer moet
plaasvind
nie.