Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30...

4
3 Augustus 2014 Jaargang 3 #24 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: God se omgee vir kindertjies en kleintjies in sy koninkryk Rev Willem Steyn Theme: The gospel, shared from an open heart, opens closed hearts Scripture reading: 2 Cor 6:1-13 Key text: 2 Cor 6: 11, 13 11:30 International Service Lofpr�ing 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Die evangelie, vanuit ’n oop hart, maak toe harte oop Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 305: 1, 4 Aanbiddelike God, drie-enig Lied 304: 1, 2, 3 Voor U kom ons, u kinders, staan Sing: Ps 119-1: 2, 7, 13 Geloofsbelydenis: NGB Art 2, 3, 5, 7 Sing: Ps 119-1: 39 Sing: Ps 19-2: 1, 3, 5 Skriflesing: 2 Korintiërs 6: 1-13 Teks: 2 Korintiërs 6: 11, 13 Sing: Sb 8-1: 1, 2 Amen: Sb 13-2 Sing: Ps 89-1:1,2 Sing: Ps 89-2:5 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps 40-1:4 Skriflesing: Matteus 18:1-14 Teks: Matteus 18:2-5,6,10,14 Sing: Ps 128-1:1(almal), 2(broers), 3(susters), 4(almal) Doop Sing: Sb 16-1:1,2 Sing: Ps 105-1:5 Sing: Sb 11-2:1,4 Amen: Sb 13-3

Transcript of Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30...

Page 1: Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee ... week van 10 Augustus vir die volgende vyf weke ruimte te

3 Augustus 2014Jaargang 3 #24

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: God se omgee vir kindertjies en kleintjies in sy koninkryk

Rev Willem SteynTheme: The gospel, shared from an open heart, opens closed hearts

Scripture reading: 2 Cor 6:1-13 Key text: 2 Cor 6: 11, 13

11:30 International Service

Lofpr�ing

18:00 AanddiensDs Willem Steyn

Tema: Die evangelie, vanuit ’n oop hart, maak toe harte oop

Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loofLied 305: 1, 4

Aanbiddelike God, drie-enigLied 304: 1, 2, 3

Voor U kom ons, u kinders, staan

Sing: Ps 119-1: 2, 7, 13Geloofsbelydenis: NGB Art 2, 3, 5, 7Sing: Ps 119-1: 39Sing: Ps 19-2: 1, 3, 5Skriflesing: 2 Korintiërs 6: 1-13 Teks: 2 Korintiërs 6: 11, 13Sing: Sb 8-1: 1, 2Amen: Sb 13-2

Sing: Ps 89-1:1,2Sing: Ps 89-2:5 (Kinderbegeleiding)

Sing: Ps 40-1:4Skriflesing: Matteus 18:1-14 Teks: Matteus 18:2-5,6,10,14

Sing: Ps 128-1:1(almal), 2(broers), 3(susters), 4(almal)Doop

Sing: Sb 16-1:1,2 Sing: Ps 105-1:5 Sing: Sb 11-2:1,4

Amen: Sb 13-3

Page 2: Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee ... week van 10 Augustus vir die volgende vyf weke ruimte te

2

Ons herinner die ouers van skoolkinders daaraan dat vandag se katkisasie ook vir hulle bedoel is. Ons gaan toerusting gee oor die breë lyne van die Openbaringsge-skiedenis wat so belangrik is om aan ons kinders te leer.

KerkraadsvergaderingDink asseblief aan die ouderlinge in julle gebede. Vanaand is weer kerk-

raadsvergadering en daar moet onder andere oor ons betrokkenheid in Viet-nam en sake rakende die komende Algemene sinode in Januarie 2015

aandag gegee word.

Liefdegawesby die deure3 Augustus

Oggend: SimonversorgingstrustAand: Meelewingsfonds10 AugustusOggend: EmeritaatsfondsAand: Meelewingsfonds17 AugustusOggend: SustentasieAand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

Een van die Tswana-gemeentes in Mooi-vallei het baie werkloses. Ons het ‘n projek begin om vir hulle werk te verskaf. Die pro-jek behels dat hulle mussies brei. Om dit te

doen benodig ons wol. Hulp kan op die volgende maniere gegee word:• Wol• “Looms” om mussies mee te maak• Brei- / Hekelnaalde

• Hulp om te leer brei / hekelBring asseblief na die kerkkan-

toor, of kontak Marthiens Heymans vir verdere

navrae (072-934-9135).

Hulp gevra

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge: Mias SmitManna Stander

Diaken: Erika van’t Zand

VerjaarsdaeVandag, 3 AugustusAndre Joubert 083-267-9657

Maandag, 4 AugustusAnél du Plessis 083-310-1828Ella Erasmus 018-297-4119Christiaan Reinecke 072-930-9720Lowisa Smit 084-583-4327Charles Williams 079-147-5567

Dinsdag, 5 AugustusStefan Linde 072-811-1665

Woensdag, 6 AugustusHeinie Venter 082-465-5564

Donderdag, 7 AugustusMarlize le Roux 079-428-0193Herrie van Rooy 083-700-3933

Vrydag, 8 AugustusWillem Steyn 018-294-3934

Saterdag, 9 AugustusMariaan Breed 072-341-0305WD Schutte 083-338-2820

21

16

3

Page 3: Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee ... week van 10 Augustus vir die volgende vyf weke ruimte te

3

Meelewing

Diensgroep:

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Cobus, Vidette & Sibella Coetsee084-463-8733 / 018-295-5710

Mari Mostert (083-273-5587) was die week in die hospitaal vir behandeling. Ons dink aan haar in ons gebede.Geluk aan Orrie (082-871-9007) en Elaine Oosthuizen wat vandag vir klein Orrie bring om gedoop te word. Hulle was vroeër lidmate hier by ons maar is tans lidmate by Orkney waar Orrie, terwyl hy Teologie studeer, hulpdiens verrig. Ons is saam met hulle en hulle ouers dankbaar vir die Here se Verbondstrou.Bettie Coetzee (082-697-2388) se knie-vervangingsoperasie het goed afgeloop. Ons is dankbaar dat dit met haar baie beter gaan.Kokkie Helberg word steeds in die versor-gingseenheid van Huis Eikelaan behandel. Ons bid vir haar en Jaap (082-738-8237) baie sterkte toe in hulle omstandighede.Christelle du Plessis (083-407-8627) het toetse ondergaan en ons wens haar sterkte toe met haar behandeling.Ons is dankbaar vir beterskap by Hans en Marie Botha (079-126-2620).Tjaart van der Walt (061-233-9813) was ongesteld en gelukkig gaan dit weer beter.Vervoer van lidmate

Vervoer mense na die kerk! Vir som-mige lidmate is dit moeilik om Son-

dae, weens siekte, ’n operasie of ouderdom, die eredienste te kan

bywoon. Daarom is daar ’n geleent-heid waar hierdie lidmate Sondae

op- en afgelaai word om die erediens by te kan woon. Hoe word ek deel?? Indien jy van iemand weet wat ver-

voer benodig bel vir Susan Conradie 082 563 1207, of wees self bereid om iemand op te laai en na die gemeen-

skap van Christus te bring!

Deel asseblief jou vreugdes, maar ook die hartseer, met die res van die gemeente.

Kom ons wees ‘n geloofsgemeenskap wat omgee vir ons broers en susters.

Gee inligting deur aan Fransa by die kerkkantoor by 018-297-4843

Ons loof U met ‘n Psalm in die hart

Fokustyd 2014Ons begin DV op 10 Augustus met die jaar se Fokustyd. Fokustye is tye in ons ge-meente waar ons vir vyf weke as gemeente afsonderlik en gesamentlik fokus op sekere aspekte van ons verhouding met die Here.Hierdie jaar vind die fokus plaas vanuit die Psalms wat elke aspek van ons geloofslewe omvat. Gedurende die vyf weke gaan ons by verskillende groepe Psalms stilstaan naamlik Koningpsalms, Skeppingpsalms, Vergifnispsalms, Pelgrim-psalms en Lof-psalms. Ons bede is dat dit tot verdieping in ons verhouding met die Here sal lei.Die voorbereidings vorder goed en ons vra solank dat die kleingroepe en Bybelstudie-groepe dit ingedagte hou om vanaf die week van 10 Augustus vir die volgende vyf weke ruimte te laat vir byeenkomste rond-om die Fokustyd.

Page 4: Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #24 3 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee ... week van 10 Augustus vir die volgende vyf weke ruimte te

4

Vat 5: Welkom nuwe lidmate!Dit is vir ons ʼn groot voorreg om nuwe lid-mate en ander besoekers in die gemeente te verwelkom. Met die oog daarop om vir julle meer te vertel van die gemeente en wat die Here hier in ons midde doen, reël ons ʼn ver-welkomingsgeleentheid (ons noem dit Vat 5) wat ons graag wil hê alle nuwe lidmate moet bywoon. Hierdie geleentheid word gereël vir moreaand (4 Aug) om 17:30 in die Koffieka-mer (aan die suidekant van die kerksaal).Baie dankie, en ons sien uit daarna om julle daar te sien!Di Willem en Fanie

Teeskinkbeurte3 Augustus

KG 7 (Ina van der Walt) &Wyk 7 (Paulina van der Walt)

10 AugustusKG 8 (Ans Geertsema) &

Wyk 8 (Alta Verster)

17 AugustusKG 9 (Elsa Els) &

Wyk 9 (Carin Kloppers)

Borg-’n-BybelHierdie kwartaal pak ons weer die Borg-’n-Bybel-projek aan. Die Borg-’n-Bybel-projek word in die plek van ‘n eenmalige Bybelverspreidingkollek-te gehou. Ons vra elke belydende lidmaat om ‘n skenking van R50 hiervoor te maak. Ons mik om 600 Bybels (dus R30 000) aan die Bybelgenootskap te skenk.Ons gaan binnekort spesiale “Borg-’n-By-bel-koevertjies beskikbaar stel. Plaas asse-blief u bydraes in die bruin blikke naby die deure. Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor vir meer inligting.

Word deel van bewusmaking vir orgaanskenking

Daar is ‘n dringende tekort aan orgaan-skenkers; ongeveer 4,300 Suid-Afrikaanse volwassenes en kinders wag vir ‘n lewens-reddende orgaan of kornea oorplanting en meer as 35,000 mense benodig been- en weefseloorplantings. ‘n Kunsuitstalling en Amanda Strydom-konsert vind Saterdag, 16 Augustus in die Sanlam Ouditorium plaas om die publiek van orgaanskenking bewus te maak. Die kunsuitstalling getiteld “Save 7 Lives” open om 18:00 vir 18:30 in die foyer en toegang is gratis. Die konsert met Aman-da Strydom wat ook ten bate vir orgaansken-king is, begin daarna om 20:00. Kaartjies vir die konsert is teen R100 elk aanlyn beskik-baar by www.artema.co.za of kan by PUK Kunste (Heimat gebou F9, NWU Potch Kam-pus), Protea Boekwinkel, die Konservatorium of by AJR (Mooirivier Mall) gekoop word.

• ADVERTENSIES •Wyle oom August Venter se huishulp Martha Gorekwang soek stukwerk vir 1 tot 3 dae per week. Sy is 54 jaar oud, praat uitstekende Afrikaans, is betroubaar en hardwerkend. Kontak haar op 074 342 9065. Vir verwysing, skakel Gusti Schreuder 082 884 0174 of Ilde Booyzen 082 828 7498.

Varswater P êrels en Semi-Edelsteen Juwele

Kom loer gerus in. Marie 018-290-7557

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]