IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71...

31
IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI k 'D-AFRIKA (V.71TV.’ATERSRANDSE PLAAS1IKE AFDELINS ) In die saak tussen: KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION DIKEME JOShTA MAGOTLA BETIIUEL HONGV.'AKETS I JACOB SAFATSA SAMSON MAHAT A::E KATAKA en THE MINISTER OF -LAW AND ORDER THE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE, WEST MAND THE MINISTER OF DEFENCE Eerste Applikant Tweede Applikant. Derde Applikant Vierde Applikant Vyfde Applikant Eerste Respondent Tweede Respondent Derde Respondent EEDSVERKLARING Ek, die ondergetekende, verklaar hierrr.ee ender eed socs vole:

Transcript of IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71...

Page 1: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SIk'D-AFRIKA(V.71 TV.’ATERSRANDSE PLAAS1IKE AFDELINS )

In die saak tussen:

KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION

DIKEME JOShTA MAGOTLABETIIUEL HONGV.'A KETS IJACOB SAFATSASAMSON MAH AT A:: E KATAKA

en

THE MINISTER OF -LAW AND ORDERTHE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE, WEST MANDTHE MINISTER OF DEFENCE

Eerste Applikant Tweede Applikant. Derde Applikant Vierde Applikant Vyfde Applikant

Eerste Respondent

Tweede Respondent Derde Respondent

E E D S V E R K L A R I N G

Ek, die ondergetekende,

verklaar hierrr.ee ender eed socs vole:

Page 2: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

51

~Tv. ■■ 't . KIr> \ i r . V*

a. 15.'. 8! u::a-j

v-.

U-1'i

.. 'll■*' V*-N.vf>v'- .

t\- c •

p - C '-rV/V i

•-< <.•

Jk I £ I-? __ 3 VVC*>T- O .

Iv 1/ •

v - jV..'

•w- '

i. • c\;o

r

V'v

- s_ ’ -..

-V.V' V*.-W'Vo r -

5-r - \ ~ - -

i1. ' /

/

K r c<■'V1, -.i*. ■ • ■ ;

1 1r) U i-

w -

T teW / 1/ /^v\‘

X . ( ' si.

'•*£. <•

.... ' - V

M o ,v,v

1V. < *r

o U \ . ! • ' I V -.-I . '

I

_ \

O. , .C' c

■ L , ... f •-w.vV. ••• • '- J .. •; _ { i

,L< '■r-

> 1

- V. C ♦ l i-.. « A; ‘_J

Page 3: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

Si

E: E^ruLTiscez* Cat UiS v . ' r : . e r ; c :v. — .5ia iri'oui v<m ‘.fda verli^ rlrc on u it fcesvp £afc £?-'>■ >

•’•.t, ^ f!e.r«-‘r->7 t i l s \co rrr^^ -—- cccL nic en ir'c hr

rxf.'sr. Q 02S C.Z bin icri cp cy gcwcte fcsslsu.

die veer*

Die vatftiLarfcss 1--, in rr; ts^sorS ir^oid irc r Ois v s rk lc a r^ ca2=r&£~»

na vnliC-ii Is r^n

ID AL’5UStU3 1277.

__ —« r*»"n o4 T-, "1 4 1 r7*? /- '»'•uC3 > i»*UJ Vuj« t—Jw u X*>/£- C«T1 »v

G2tGi:-2a ts V.(o ...."cp 2Co van F.rbruzria 1SC5.

S / X * . Ifr -z ^ c •

t-tvt?* - rrrr-T TP •itwifciU. faiwvUt »* » *■■• •

GE3ISD :

i “ ’ »\, <• - ■ •s~' -1C -'•

i' £

{ : L - w i - V » ;V> • - ■ •■*

* ; • .--* • -> r w • *.f . *: /;I , f %/ v* • YK. . u 11- \. .

Wit Wiif I'f l'Hww

Zu 32- » vc*o

!«t

Page 4: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

s 7IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 1+

(WITWATERSRANDSE PLAASLIKE AFDELING)

In die saak tussen:

KRUGERSDORP RESIDENTS'ORGANISATION_________

DIKEME JOSHUA MAGOTLA

BETHUEL MONGWAKETSI

JACOB SAFATSA

SAMSON MAHATANE KATAKA

THE MINISTER OF LAW AND ORDER

THE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE, WEST RAND_______

THE MINISTER OF DEFENCE

EEDSVERKLARING

Ek, die ondergetekende,

82232646BG 2LT GERRIT VISSER

verklaar hiermee onder eed soos volg:

1.

Die feite in hierdie verklaring•val binne my persoonlike kennis

en is waar en korrek.

Eerste Applikant

Tweede Applikant

Derde Applikant

Vierde Applikant

Vyfde Applikant

Eerste Respondent

Tweede Respondent

Derde Respondent

2 . 1 .

Page 5: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

t o

2 .

Ek is h pelotonbevelvoerder te 8 SA 1 Opleidingseenheid. O/Kpl

Jansen van Vuuren is een van my seksieleiers.

3.

Ek het die eedsverklarings van O/Kpl R H G Jansen van Vuuren

en Majoor F B Marais gelees en bevestig die waarheid en korrektheid

daarvan sover dit op my betrekking het.

4.

My peloton het op 31 Januarie 1986 te Munsieville gearriveer. Ons

het voor Majoor Marais, die sub-eenheidsbevelvoerder gearriveer.

Sover my kennis strek het Majoor Marais eers op 1 Februarie 1986

te Munsieville-gearriveer. Ons het tot 12 Februarie 1986 diens

verrig ter bekamping van binnelandse onrus. Op 31 Januarie 1986

het my peloton deur Munsieville beweeg ten einde die gebied te

leer ken. Geen voorval is op 31 Januarie 1986 deur enige van my

seksies aan my gerapporteer nie en ek kan dus verklaar dat daar

sover my kennis strek geen voorvalle plaasgevind het wat ek aan

my sub-eenheidsbevelvoerder moes rapporteer nie.

5.

M.b.t. die bewering van die Applikant op p 486 en 487 van die

stukke wens ek met respek die volgende aan die Agbare Hof uit

te wys. My seksies se voertuie was wel aan die sykante.daarvan

met geel verf op seil met roepseine voorsien. Vi Buffel met

roepsein 12B was op 31 Januarie 1986 onder direkte beheer van

een van my seksiebevelvoerders O/Kpl Jansen van Vuuren. Ek het

- 2 -

geen/.

Page 6: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

- 3 -

geen rapport van hom ontvang dat daar 'n voorval om ongeveer

16h00 met 'n swartman plaasgevind het nie. Die roepsein word

egter deur die deponent verkeerdelik aangedui as H128. Geeneen

van die ander seksies onder my beheer sowel as die peloton H K

het sodanige voorval aan my gerapporteer nie. Wat die voorval

waarna verwys word op p 486 betref was ek die pelotonbevelvoerder,

my peloton die enigste een wat aan diens was, en was ek dus die

enigste persoon wat enige instruksie om 'n padblokkade te hou kon

gegee het. Ek het op 31 Januarie 1986 geen sodanige instruksie

gegee nie en ook geen sodanige padblokkade opgemerk toe ek my

onderskeie seksies besoek het nie. Ek ontken daarom die hou van

■n padblokkade op 31 Januarie 1986 en alle bewerings wat daarmee

in verband staan ten sterkste. Indien 'n padblokkade wel gehou

gewees het sou h padblokkade vrywaringsvorm voltooi gewees het

ooreenkomstig Weermagvoorskrifte wat deur die deponent onderteken

sou gewees het.

6 .

Wat die bewering in die stukke op p 434 betref het ek Yi rapport

van my seksieleier O/Kpl Jansen van Vuuren ontvang dat daar 2

advokate by h sekere huis in Munsieville is. Ek het dit

gerapporteer aan Majoor Marais en hom daarheen vergesel. In

hierdie verband verwys ek na paragraaf 9 van Majoor Marais se

eedsverklaring eri beskou die inhoud van paragraaf 9 ook as

inhoud van my verklaring.

7.

Met verwysing na die bewering op p 566 tot p 567 ontken ek dat

dit/.

Page 7: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

. -1 \S<~

dit deur my of in my teenwoordigheid of deur enige lid van die

S.A.tf onder my bevel gepleeg is. Die Agbare Hof word ook in

die verband na paragraaf 14 van Majoor Marais se eedsverklaring

Ek wens ook met verwysing na die bewerings in die algemeen van die

Applikant te ontken dat enige aanranding, molestering, saak-

beskadiging, arrestasie, deursoek van 'n huis of enige ander

dergelike optrede deur lede van die S.A.W onder my bevel

gepleeg is nie.

Ek sertifiseer dat die verklaarder erken het dat hy vertroud is

met die inhoud van die verklaring en dit begryp dat hy geen

beswaar het teen die aflegging van die voorgeskrewe eed nie en

dat hy die voorgeskrewe eed as bindend op sy gewete beskou.

Die verklaring is in my teenwoordigheid deur die verklaarder

onderteken na voldoen is aan Regulasies Nr R1258 van 21 Julie

1972 en R1648 van 19 Augustus 1977.

GETEKEN te UPPINGTON op 28e dag van Februarie 1986.

verwys.

8 .

(GET) 2LT G VISSER

(GET J H POTGIETERKOMMISSARIS VAN EDE

VOLLE NAME :

HOEDANIGHEIDADRES

GEBIED

JOHANNES HERMANUS POTGIETER UPPINGTON GEVANGENIS UPPINGTON OFFISIER SAGD RSA

Page 8: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

IN DIE KQOGGEREGSIIOF VAN SUID-ArRIKA (V.71 TV7/\T E R S R A *: PSE PLAASLIKE A FDELING )

In die saak tussen:

KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATIONDIKEME JOSHUA MAGOTLABETIIUEL MONG^AKETSIJACOB SAFATSASAMSON MAHATANE KATAKA

Eerste Applika-it Tv/eede Applikant Derde Applikant Vierde Applikant Vyfde Applikant

en

THE MINISTER OF .LAW AND ORDERTHE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE, WEST i-'.ANDTIIE MINISTER 0? DEFENCE

Eerste Respondent

Tweede Respondent Derde Respondent

E E D S V E R K L A R I N G

Ek, die ondergetekende,

// f/ i. E m s i & M 3- & £ e m t % S if/t l/Mr^rXrX ------------------------- ---- r

verklaar hiermee ender eed soos volg:

Page 9: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

. / ca . i.'.' si i;::s;

i/ J'jJCi- fa /lujutiM,

« ,U a 'kcS-tCFuttb? J t i L U U M J ' U A - l ^ ^

AjL I i* ^ - •

t i t i , A f !d fU J ,w u l 'Ih u m Lu - /& f . « # ) -M f , ^ $ * «**>

A p i J /-.-.^ A m ,(4d t -ik M u ^ •* ' ' / • I

0

- U f a t (l i t £cd4<urfja.ttuf<r f*< ~ i/ . h . & < r% ~ - ju t ) j ^ i - t - 6 . - ,

( t U u - i * * "' ( k & C J t * * , L . { / i l { U o ' - C L S l

"fw A d i i & k i i C (L u u -t ’iuc s fo z u ts - d c c c f ' > / _ . * ' ■ / / / t

I ,/'W A t f j l i L L t u f A t e C * ........t / / i/\ ../ /i 4" « '— j( J u * . .

£ , ' ( / y & i L ? O j w . l o t o j > S i A s m m ^ w t f s f

/ l l u J U s A ^ ■ (J U -j J J j T I ' o r r - / i ' ^ j ^ . i L u ^ L c c ,

d>Ji- / '0 -'> -d Jj-ZfjTi’J-ZJ' • Ajw+S' yApj

'Aum m / y i i l M f -7 p M f /?. ' ,; ^« « R £ f a J ^ u k ^ fa u n iM • £ '« « ^

M / A . i l f a u i t m A * r ../, l r, . i , . . r - I l f ) /.. I J v u x c i I ^ ( U j 4 0 ( ■ O l r f u k z . ^-v/iCiA.it'CU./k/cf . I j

I X , l.< I i q % i f - /J'u j I A * s -

' i / i l M u - L c V U ' . I , / ( U U J 1 4 . s & L A u ^ i c s i t e , f j J t - X M .

| i f a r . ^ W . ' M W ^ 7 " " •J / ,

i A lu u ^ m . " s d u o - M u ft 4 * * ' ' / ? * #i , , . ,-■ O r . \ ( ! - £ z* s £ - C J'■ 'lu.iS / f i t V . ] U J U y . '' '//.,; r . ' ^ r h ' L ^ : / t f U : / I d a / - / O c r ^ - , 4 u u -

* _. f y» , ■ /, / ' • f * A i / j • s j •?'r...... . ,-rn * > (!•->*,■ s / Wf^r? >-■ ;jL‘ /is l :L* 4 w-

! /■• .V;/- 4 U ^ S o A ' u i ./ /

", / / / •

Page 10: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

(7.. 15.> 8!

o h *U-SL Ci~ A#u~ d ix /A k lfc i /Ue-iuo .

n fM t . U -i -H -l - Tv&^fde.M k t f A ■ / f f y A j - U c ze</ /* * -

U 't e / t u u "a m A M I /& **' ^</- A tf% M t4 £ ' . (U stifirU iA d i G e d 't e - 4 4 ' /u u - t A

/ tW rA tl# . A A & tt t-iirJ > u lo j' i$~B j/i/il1 f t 3 ■ (b^ULA^t ftfov pl'-AOLA /CiiPiCOl A2c.'iXA~~

7’ G f t :,A Af-cu-u-^ /$£*- a Au m m ^ . . j f c Auz-/■Miilrt / y i v / £ < % (✓ ol’Al'tui/ /{U U ^ -

MifiP& C - fiuv tute& W - 0 & t-Ob A u -fA yy- AtetMtttUs bi&tL&Mi***- A m Aite-. Ia o _

/ *S a / ^ U i f a t o X % o ^ jx :d u

.d * f a * . 't f * c%/ I 'M /A 'tJ iitr /Dcv&l -'---c-(Jt/MfjU' /p~-j?<slS£<ifi 'jA-'V 'i /wy. / ' ' - ' " -----v /- J * » S'! / * -i a . ,

o , A) // • Ja r- f". A f t ’/„//// "fjZ Stt~£'VAVtl-Ls aLoL(a/' 't'Ss'YQZIV a.ss Af h /zy^c^pr-’Y AL - ' ' ' ' /

t ’tUrt-.A’Cf& zr A (& - A 0 & ^AUz- 4pt*v*& r Aifc&fui*-? A h :J j ,iix -rl i - ‘? b f 2C- lu u t f - A w e J £ &C

\ Iji-A A c iJ jio iU u in k j'- 1 / lu u - # & & * / tiu

I tu U A A /&*£■ /u s ** , f t s

\ m A t . & * . * * M f * .

1 ■ ' 4 i,f,£n'.ii& % F i J i H r m u w ^ y < JA J I J. *2- ^ -r> > A* -

f L v ~ A U " v i/-‘"'3 / /U u ,u J < c 1*1/ i A A c / LJ4 ‘ /*. ;o <7 *r / » *’ 4 / . J »//-' *'/ ^

Page 11: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

/ 7

(Z. 15.' si u::v:

4/ ,« /-■/ .<> /

y/

; r /f u t f A 'jl h ^ p u c j: m

Lffr.\fot p S i-7 ^/i& t& JU *\ot A ^ ‘ A^y-j I A v - '**— ./I /V W *✓ -* , t/ • Vif /? * /’ . . 1

.* /£uhO~tH&t* r j

\‘/?.;? S l,/ 'r .?(? A ‘>Ly<^ '/ *, -"W

/ / ///,? / y U .-— /■_*_-I L 1,

. /I . / /•' .

f ^ L c i - L i -^'v

/E cm- U ^ rd -ip C L tu L t-cut/'^ / t / ^ 4 . W fa J k t - y u ^ l

K / A / v / -.•“./ y.w y'/ 'V-> '■/ £- c£.//// /’

u• f j L>-

jt . «/TV / / V ,, ,. * ✓

t w „ „___ A f " f t / ~ / O j & m .

fU - j l fS&Sz&t'fotffif & sd d J lj' V •

/ / *) • yrJT / / o» L 1//,• /:J '■’ M > r 'V/

/ ../I / < * *7 ,. ^/;• ••!.•? fj ■:•//; // -n

\ V-y /iUuJ'

A J-i r s/;‘JL - 7 'V- -

>4/U ’-Z f X '-'Z . fU i'

i / / y./ ■^ / ^ .. /lS j£ *U te U

A --’ fyoL-tA£-t<s '£A*y'?~'/’

i \ i

•V / , / .. £ •'•' ■/: ; y/’* o>. / ’> i"*.•< *’

7 / /* ‘

/)

/<

- r<_rw 4

/U .cM & vfe-'w f /

/' . . , •- A / r .» '• . ' /V . *■ / / {

r z - -■■! L \\

i \ a /.

yifj>'SCi

/ / U

;/ : L-■■'•- '■/ v;

Page 12: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

c l

T~> r - T ,c oic y ^^r-rir- ’ ■--»« *vvc i - t ver^rsud iu r/.-i:

v":.-::lrr-in.3 en i l t C360 1-- ■«

v; t — o vccr 'dir' v.'s o i. nis en 'ill; hy ils \"C.'-i’—

il2 ir. c'jrJ v .i

tesn H i c n = . ^ r -

G^=rc’.^ ecri cs c:L~'.-ri cp qy- g~~te t-^lcct

Die v e rie r:’ r:~ is in t cr?~’cr-r-ir.2i- 'Jcur* ci-2 vcz:LLT. r*ucr ci'n^c.

n& voi'_c;c: Is ?sn R^-’.vJ^sies nrrvl253 vsn ill Joll-s 1272 cn ElS- 3 ~ '-;i

:::n

13

Cet?-'cen te '•■•>>>>•••••'• op 223 vsn rec~ru3»r*i3 1C^3.

/ 7'fA s k lJ

L-l l ^ y x r

VCLLZ IL*:-2 :

/.r:

;

L' iV.N'r.'"|' '. J . V.

ESZI'uOEEID :

GEBUD : * i - Pf >. . .. \j <_ \ .-.I’« v i 1 ft'tMNli,. MALs

4 r\ • *J V o

sr.:;:. tonij

Page 13: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

IN DIE HOQGGEREGSHOF VAN SUID-AFFIKA S A W S

(WITWATERSRANDSE PLAASLIKE AFDLEING)

In die saak tussen:

KRUGERSDORP RESIDENTS'ORGANISATION_______

DIKEME JOSHUA MAGOTLA

BETHUEL MONGWAKETSI

JACOB SAFATSA

SAMSON MAHATANE KATAKA

en

THE MINISTER OF LAW AND ORDER

THE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE, WEST RAND______

THE MINISTER OF DEFENCE

•EEDSVERKLARING

Ek, die ondergetekende

RENIER HENDRIK GERHARDUS JANSEN VAN VUUREN

verklaar hiermee onder eed soos volg:

1.Die feite in hierdie verklaring vervat val binne my persoonlike

kennis en is waar en korrek.

2.Ek is Nr 82466285BG, "n O/Korporaal verbonde aan Delta Kompanie

van 8 SA 1 Opleidingseenheid. Ek is die seksieleier van seksie

drie van Peleton Twee. Seksie drie was onder my beheer tydens

die bekamping van onluste te Munsieville.3 . / . . .

Eerste Applikant

Tweede Applikant

Derde Applikant

Vierde Applikant

Vyfde Applikant

Eerste Respondent

Tweede Respondent

Derde Respondent

Page 14: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

- 2 -

3.

Die peleton waarvan my seksie deel is het op 31 Januane 1986

te Munsieville gearriveer. Die Peleton bevelvoerder is 2de

Lt Visser. Ons het voor Majoor Marais, die sub-eenheids-

bevelvoerder te Munsieville gearriveer. Sover my kennis

strek het Majoor Marais eers op 1 Februarie 1986 te Munsieville

gearriveer. Ons het tot 12 Februarie 1986 bystandsdiens ter

bekamping van binnelandse onrus verrig.

Ons peleton het gedurende die namiddag van 31 Januane 1986 saam

met ons voorgangers te Munsieville deur Munsieville beweeg ten

einde die gebied te leer ken.

5.

Ek het die verklaring van Majoor Marais gelees en bevestig die

korrektheid daarvan in soverre dit op my van toepassing is.

6 .

Die voorval soos beskryf op p 434 en 435 van die Applikant se

eedsverklarings val binne my persoonlike kennis. My seksie het

die twee blanke advokate waarna verwys word opgemerk. Dit is

standaard praktyk dat die bemanning van 'n seksie wanneer hulle

hul voertuig verlaat met hulle gewere in Ti gereedhouding posisie

stelling inneem, maar dit hou geen bedreiging vir enige persoon

in nie. Nadat ek vasgestel het dat die twee blankes advokate

is, het ek 2de Lt Visser per radio daarvan in kennis gestel.

■n Rukkie later het Majoor Marais daar opgedaag asook die Polisie

en het ek my seksie ont'trek.

7 . / . . .

Page 15: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

- 3 -

7.

Ek merk op dat op p 486 van die Applikant se stukke beweer

word dat lede van die S A Weermag om ongeveer 8.30 nm op 31

Januarie 1986 ft padblokkade by 'n ingang van Munsieville gehou

het. Op daardie tydstip was slegs ons peleton in Munsieville

teenwoordig en het ons voorgangers, by wie ons oorgeneem het,

reeds vertrek. Die peleton waarvan my seksie ft deel is het beslis

nie te enige tyd gedurende die aand van 31 Januarie 1986 ft

padblokkade te of naby Munsieville gehou nie.

8 .

Op p 487 van Applikant se stukke word beweer dat ft Weermagvoertuig

waarop die nommer "R128" in geel verf op die kant van die voertuig

aangebring is opgemerk is. Die voertuig se seinnommer word wel

met geel verf op ft lap aan beide kante van ft Weermagvoertuig

aangebring maar dit is slegs die betrokke voertuig se seinnommer

en die letter "R" kom beslis nie daarin voor nie. Op dieselfde

bladsy word ook melding daarvan gemaak dat twee soldate ft bejaarde

man na bewering rond sou gepluk het en hom deursoek het. Alhoewel

slegs my seksie asook die H K seksie van ons peleton met 2de Lt

Visser as bevelvoerder op daardie stadium in Munsieville was,

ontken ek dat my seksie by sodanige optrede betrokke was en dra

ek ook nie kennis van sodanige optrede nie.

9.

Nie ek of enige lid van my seksie was tydens die tydperk wat ons

te Munsieville was by enige aanranding, arrestasie, saakbeskadiging

of/.

Page 16: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

- 4 -

of enige dergelike voorval betrokke nie. Niemand het ook te

enige tyd by my gekla dat enige lid van my seksie hulle aan

onbehoorlike gedrag skuldig gemaak het nie.

1 0.

Munsieville is swak belig en om daardie rede was my seksie se

voertuig met ln soeklig toegerus. Ek ontken ten sterkste dat die

soeklig gebruik is om mense te hinder. Dit is slegs gebruik om

ons in staat te stel om ons patrolliewerk na behore te kan verrig.

Die soeklig van my voertuig is nooit gebruik soos beweer word op

p 435 van Applikant se stukke en soos op ander plekke in die

Applikant se stukke beweer word nie.

11.

Die voertuig waarmee my seksie beweeg is ft Buffel. Ons gebruik

nie Caspir voertuie nie.

1 2 .

My seksie het nooit tydens die tyd wat ons te Munsieville was enige

huis binnegegaan of deursoek nie.(GET) R H G JANSEN VAN VUUREN

Ek sertifiseer dat die verklaarder erken het dat hy vertroud is

met die inhoud van die verklaring en dit begryp dat hy geen

beswaar het teen die aflegging van die vooi^geskrewe eed nie en dat

hy die voorgeskrewe eed as bindend op sy gewete beskou.

Die verklaring is in my teenwoordigheid deur die verklaarder

onderteken na voldoen is aan Regulasies Nr R1258 van 21 Julie

1972 en R1648 van 19 Augustus 1977.

GETEKEN/.

Page 17: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

- 5 -

GETEKEN te UPINGTON op 28e dag van Februarie 1986.

(GET) J H POTGIETER KOMMISSARIS VAN EDE

VOLLE NAME : ADRES :

HOEDANIGHEID:

GEBIED :

JOHANNES HERMANUS POTGIETER UPINGTON GEVANGENIS UPINGTON

OFFISIER S A G D

RSA

Page 18: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

in o i k Koososr. »:c s k o ? v a n s u:i>-a f r i k a(WITWATKRSRANDSE F^AASLIKE APSELING)

In die saak tussen:

KRUGERSDORP RESIDENTS* ORCT.^IG-^IO^ DIKEME JOSHUA MAGOTLAb e t h u e l mqt:gv:a :<e t s IJACOB SAFATSASAMSON MAHATANE KATAKA

Eerste Applikant Twoede Applikant Derde Applikant Vierde Applikant Vyfde An-olikant

en

THE MINISTER OF LAV? AMD ORDERTEE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE, Wo ST RAND

THE MINISTER OF DEFENCE

Eerste Respondent

Tweedc Respondcni Derde Respondent

E E D S V E R K L A R I

Ek, die onderqeteker.de,

■0/ \ * -we-

- A//l j t s.- . ,/, v I I(s? C r

0723.

verklaar hierinee onder eed soes volg:

Page 19: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

U . 1rS\ K2-v

/•f/

0 T

eiijz.

iUL/L

f*4 $ ; . >£’l w v « ? -e >

X ^ ,4~a •<’ <-■'. i

j):' .' 7 (•r* <'-1' !>7-<-v

/'wii(<7 C'w . K,

© /.*{• - -, 'I>> 7 r ~

~ - - . < > /» " /t ... J 5AV & rtj> ju c L .

/ /? /> .?n>./ Z l l U i J L .C‘ l d &

/ .y - / /' - '"U-r •

I *< - r,-U -'*J / vt* u. *> (C'L '-*~ / V*'; ‘

/!'->.■.• -S-/V. .

Page 20: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

f t . )•V'

(Z. 1?.) 81 ■! ■•tiS1*

c~{a r t'v Jl •lV —% W / ’

/); <o; lrC s 'U ' i ' . - t IZ * ^, /-'■/, -A-i. 'v i-o^c-v C'k C

A s'* vH-/>>

la,,> U J ? ^

t i u A

sx^y v k . •At »v !'>

7^ 1 ^ ouT" , CC_— ^)»>C3L C ^ { £ x [ - x \ /• vI r - f ' j >'*!*“ • * • . _ / .............. ....

oi ;*. '•— j*'’.

Ai S i 2 i ? ~ T v / a - ' v l c f - I t -

//t>

(y'■'vc .'v < * ^ r d iV! :■ /'-<. j' . •

/ IsXl-nu J \ - y ^ ’i\ ijm-.

iI/ .9•Oirj - • ; > —

11 \ « i ‘• \ :

W-5>• /7 »* i .'/r- '7. '/) ,C't-rt .*•''>-1/' . C. vi -

I!w 1 '

f ’!-« /•, , « r ;✓ \/‘•v w v ^V L S c ^

i ! - i p. •l~r-3- I'r

/'/la r

£T A .v • /'/ K ' u

,• •••% -•>\ i : C p D i ./1:;

IA.:

'•■ ^ . iV‘iv\

C/I . // , • J ? . .. • • . ri. !/•>* • V

I . '■? •

r, * ,f T- - V '.A*. > . • ■ J— — '

“v-O ./*, y '

i-rr'T . r-wv' /

f/

^ ; v* * ; i *./ vV . .• x./ i —n-o/i-

v. c;-Cu.^. i

• I .' _C ' •■'!''•' J . * » / <••' .••, / u<T -t- v. -', /! ■''t- • ■ ~

ij *>

, » iX * * » **• ,

i

; . .:7 . 7 > ^ 'y.*, i ■»»,, . v .~ . : -fc‘ t v ; v \ t-r - - :.* v » . v t :

. ■ : ) . 1

’ ■ r *’. - ■/- / • • . (r .

y : «/

V

; r _ 4- . \ / * 7 |/'

C r

i

]< y

t t :1 /*,**

• ^ v 1 j,

V

; C C-. i r v ^ w

C-;). i 1 / <r 7

•/ *. !» ,-N, VV .J < ■_ }i S tI •

/> n<

.• v- I ■ 1

Page 21: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

>1b

6 )(Z. 15.1 si

o' '/-■ 4./La-1

; s. j

^ - V , w-V7^-C: ^ -Tl. /u--<-/*-

r%v.. -/ /'T-rz io-

As.

.r /-7 V* . * J i

,-y //.

/ Z - . l C T\ . <■ , ,.*' i' »•

K-l

/ r 'ft/ ‘-O'V-V

, /. .{*>■ i-- ‘ 4n

\r? ..c5'. * i-t /.•-»

,-7 ^

«J — ->

iiA C L l L < ^ lL u l 'k .m

- ;• /!*\ . . 'S'. (< • . / . ___v y ,. - >- 1

,■/ • <C-t-v v.

7;,cOY)^^ C -r7

S i iC L .S 2 JL. /.7

c'A-

/C^-( 1-fU^ Zf.^j SZ-r-KJ-tJi- :. w . - O

i ; . t t - ” *—S . C . /

> \ w v /

1/

, ; ' ' 7 V ~ -

r :J

<‘ t « ' . .

r

I . - ^ - o1 s i . * L

•-f / -. ■*«• *v .

1/

( / ■ . ! / C - o .i

#/ 7 “ O u ^

, ].

i . . - • > j .. v» ? • ' - ? o f f , .*

r '

t V •A -LLCk. i -

./.. . -, ^ ■'} ‘ ■ / /, t - / • i , J V / ' ^ w V . < ■ -/ > • : ' " ■ — -------- ----

A/></

J >Lft

/// £ L v-

* /1 • .* j-/#//•/*> ... ., w -

/ i / t*' VA .y _ 1.' .-ff,. ..e.A

Ij .<'/. V- ^ /

V-C/'C

i7 / v / 6 .A' .'.'~t. • "**1. u*~\

A. c 7 '^ ■ j , l ,P T 'l .L /<-

'V. / ,'.<, 'v'./fe3L dv.MC. ' / •

7,-C. /; ■,/ -7* *

z' v 'i! / ■ C’/' /

4 ■' '-

c O'N

i W i ' - C

ic-'/ '* rX- ' J V

6/v, r/;/

. •-+

'j > ' / /,S ■ 'Tv >, .

Page 22: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'
Page 23: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

.*16IIN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA Sf) \fj 6

(WITWATERSRAND LOCAL DIVISION)

In the matter between:

KRUGERSDORP RESIDENTS'ORGANISATION_________

PIKEME JOSHUA MAGOTLA

BETHUEL MONGWAKETSI

JACOB SAFATSA

SAMSON MAHATANE KATAKA

and

THE MINISTER OF LAW AND ORDER

THE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE. WEST RAND_______

THE MINISTER OF DEFENCE

AFFIDAVIT

I, the undersigned,

NO 83328856BG L/CPL THOMAS BLOM

do hereby make oath and say:

The facts herein set out are true and correct and within my

personal knowledge:

1.I am the section leader of Section 3 Platoon 1 of Delta Company,

the platoon in question being under the command of 2/Lt Marais.

First Respondent

Second Respondent

Third Respondent

First Applicant

Second Applicant

Third Applicant

Fourth Applicant

Fifth Applicant

2 .1 .

Page 24: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

- 2 -

2 .

I have read the statements of Major Marais and 2/Ltd Marais

and confirm that the contents thereof are true and correct.

3.

In particular I can testify that I was present, together 2/Lt

Marais at the scene of a funeral which took place on the 1st

February 1986, during the course of the afternoon and can also

confirm that neither I, my section or any other member of the

SADF was involved in any way, in the assault of any person

whatsoever, either at the funeral, or thereafter.

4.

Our unit only used Buffels and never used Caspirs.

(SGD) T BLOM

I certify that the deponent acknowledged that he is aware of

the contents of the affidavit, and understands them, that he has

no objection to the prescribed oath which he considers to be

binding on his conscience.

The statement was signed by the declarant in my presence after

compliance with the Regulations No R1258 of 21 July 1972 and

P1648 of 19 August 1977.

SIGNED at UPINGTON on the 28th day of February 1986.

COMMISSION/.

Page 25: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

FULL NAMES:

ADDRESS :

CAPACITY :

AREA

- 3 -

(SGD) J H Potgieter_____COMMISSIONER OF OATHS

JOHANNES HERMANUS POTGIETER

UPPINTONG PRISON UPPINGTON

OFFICER SAPS

RSA

v.-

Page 26: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

k'K

IK SUPREME COURT 0? SOUTH AFRICA(>;•? ITWATEU’. S H .'.’’D L O C A L DIVISION)

In tho retter between:

/... ■

KRUGERSDOPP RESIDENTS’ ORGAN ISATION First Applicant

DIKEME JOSHUA '-'AGOTLA Second Applicant

BETHUEL MCNGVvAKETS I Third Applicant

JACOB SAFATSA Fourth Applicant

SAMSON KAHATANE KATAKA Fifth Applicant

and

THE MINISTER OF LAW AKD ORDS:r First Respondent

TEE DIVISIONAL COMMISSIONER OFPOLICE, WElsT ;>K:D Second Resr.?ndorJ-

TEE MINISTER CF DEFENCE Third Respondent

A F F I D A V I T

I, the undersigned, 4*

I I . r - t ‘ - . ‘ .• "v

* I■» i ^

do hereby ira’*:3 cath and sav:

Page 27: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

V c u J * R. f'Qjct .__________________________

JAXcu^c^.__ tf\ ,L .C i.£ Q*C'>______ ._ - ( y t - _ a ^ ~ \ ------------- /"y-

Page 28: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

t --4W h . ^ J.— . . . x / ‘ J V ' i

l. _«P._ crs - f V H ___£ T \ - J V^- . *=?_ ) - ‘'■'Vi- -3- !UJcl^ L '.UvJLys U J i . . . . ^ , . . , f '^1 -c

i I ^ i - U I Jrl * i

83

(Z. I5.-) 81/142289

ex t ^\V J- >\ii* J - ^ .X - { - c ' - \ >i T j a ^ . A ) - v-vjl

^ I j j a v y ^ ---- - - - -- /- - - ■

LcO ____ 3 ._ _ < b W ____d k ^ _ _ - p ^ ^ - C v s ~ ^ r>— ---------------

C jL : ,L. U> _ c o ^ A c£ ^3i^— z^ > — - V - — ^ Q t L v ^ x .cJ_________ C . L < L l W ___________C q ^ . ; ^

( i \ j ^ j C C ^ a O O ^ ' - ^ ^ r* ? .

r ' A 7 • / r ^ t ^ c k r g.^? U . _____ ________________________________________________________J U _____________________________ d z * z jc z ^ ’'ju s & z * f* ~

Olv. W v v ____J O T - ____ cxi,- ----C ^ J o * _ J J » _ _ k ____________ - - 4 4 # :

* . « . - 4; * . - *_____________________________________ J S

•- * *. .»- f --------------------1------------------------------------------------T V * . . ' * ' .f •

^ m‘ i fill * i r -*1- ---------

„ ^ a a 4 r - . .

- I i F - -;"i"

•*« . ' •' •

i

8EC ■ ' 1 1

j—•~‘ —

•■ . -•afe Vf,7T . ' Tl WfrrsTT’Bi tt A R.

* V -* 8 m| JHH» ;•% <P|

-—... 1. ■ ■■ *.•"jfr *fcW ' -,-. trnr i#^t #wi,w ^ t

#* •• - •5;3S 3I'■«> 'Tr — Innj • ■’T- ■ 1 ■ 3.- W - "' -FBK j'iii T ^' -aim

I <» a £ . • ,♦ . ', ~*~~ ■* . -''5 -/3 r K ^ S . •'K. -A? - % ■ ,* *K- Vfc v ____

M r T I ? X * . " J s i W - m - t 9 8 6 ^ . - ^ j j

H E A D O f T H E P R I S O N

‘ “ ' ’~ s R ^ j - 4

Page 29: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

(WITWATERSRANDSE PLAASLIKE AFDELING)S A W 7

In die saak tussen:

KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION_________

DIKEME JOSHUA MAGOTLA

BETHUEL MONGWAKETSI

JACOB SAFATSA

SAMSON MAHATANE KATAKA

Eerste Applikant

Tweede Applikant

Derde Applikant

Vierde Applikant

Vyfde Applikant

en

THE MINISTER OF LAW AND ORDERTHE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE. WEST RAND_______THE MINISTER OF DEFENCE

Eerste Respondent

Tweede Respondent Derde Respondent

I

EEDSVERKLARING

- t*4’

Ek, die ondergetekende • \ V “

Page 30: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

85"

- 2 -

1.Ek is seksie leier te seksie 3 van Peleton 4 Delta Kompanie,

waarvan 2Lt Cilliers die peleton bevelvoerder is. Seksie 3 was

onder my beheer as seksie leier tydens bekamping van onluste

in Munsieville gedurende die tydperk 31ste Januarie (toe ons by •

Munsieville aangekom het vanaf Soweto) tot 11 of 12 Februarie 1986.

2 .

Tydens patrollies, wat ons- binne in Munsieville en in die buffer- strook tussen Munsieville en Dan Pienaarville uitgevoer het, het ons in Buffels beweeg, weIke voertuie met soekligte toegerus is. Snags was dit nodig vir ons om soekligte te gebruik want die gebied is baie swak beligr en in sekere gebiede is daar geen beligting hoegenaamd. Aantuigings oor die misbruik van sodanige soekligte deur lede van die SAW is aan my voorgelfc, ; en ek kan getuig dat slegs wanneer iets verdag voorgekom het, is 'n lig vir langer as 2 of 3 sekondes op ti hois gehou, en wanneer daar wel iets verdag voorgekom het, was dit dan nodig

ms Tii jiaar

*F-

tydperk bet arts peleton net vast twee

traangasgranate gebruik gemaak en dit was gedoen onder beheer van. . v -" r ■ • • ' ' ’ * jwy.y-

iialarm 2Et aiIto»» nad«te hy instruksies \ ,-jg

het, per radio,. van Majoor Marais, die sub-eenheid bevelvoerder..-jiku

■ • •• - - •■ * ■ c - - *Die traangas was gebruik teeir * groep opsoeriges wie nie 2Lt ^ f,

se bevele om ait mekaar te gaan gehoorsaam het nie.

Page 31: IN DIE HOOGGE: :GSHOF VAN SI 'D-AFRIKA (V.71 TV ... · in die hoogge: :gshof van sik'd-afrika (v.71 tv.’atersrandse plaas1ike afdelins ) in die saak tussen: krugersdorp residents'

Collection Number: AK2145 KRUGERSDORP RESIDENTS’ ORGANISATION AND 4 OTHERS v. THE MINISTER OF LAW AND ORDER AND 2 OTHERS 1986 PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand Location:- Johannesburg ©2012

LEGAL NOTICES:

Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.

Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.

People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.

This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The University of the Witwatersrand by the Church of the Province of South Africa.