DIE FALCON-BELOFTE DIE FALCON REEKS VAN ......*Hys-hoogte (m) Massa (kg) Baalhanteringstoerusting...

2
BAALHANTERINGSTOERUSTING UNILOADER ® www.falconequipment.co.za MATERIAALHANTERINGSIMPLEMENTE TAAI BETROUBAAR DUURSAAM Alle Falcon-implemente is ontwerp om eenvoudig, veilig en diensbaar te wees, en bied uitstekende waarde vir geld. Hulle is gebou om te hou en kan die taai Suid-Afrikaanse toestande hanteer. Falcon Agricultural Equipment (Edms.) Bpk. verkoop ook ’n verskeidenheid ingevoerde strooiers, spuite, grondbewerkingsimplemente, gespesialiseerde grassnyers en stokkiekappers. Tel +27 (0) 33 330 4764 Verkope +27 (0) 33 330 5787 [email protected] www.falconequipment.co.za facebook.com/falconequipment Kry ons op TAAI BETROUBAAR DUURSAAM KAPPLOEË HOOIMAKERS ® GRASSNYERS STROOIERS VLEËL IMPLEMENTE MATERIAAL HANTERING WENTELSNYERS MULCHERS DIE FALCON REEKS VAN IMPLEMENTE www.falconequipment.co.za FALCON AGRICULTURAL EQUIPMENT (EDMS.) BPK. Falcon Agricultural Equipment (Edms.) Bpk. is die grootste vervaardiger van wentelsnyers in Afrika. Die maatskappy het sy deure in 1985 by sy huidige perseel in Howick, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika geopen. Ons vervaardig die Falcon- en Locust-implementreekse, en voer ook ‘n reeks implemente in wat die plaaslik-vervaardigde produkte aanvul. Ons het langdurige verhoudings met ons handelaars en hul kliënte opgebou, gebaseer op eerlikheid, vertroue, respek en integriteit. Uitstekende kliëntediens is ‘n belangrike deel van die Falcon-belofte. DIE FALCON-BELOFTE

Transcript of DIE FALCON-BELOFTE DIE FALCON REEKS VAN ......*Hys-hoogte (m) Massa (kg) Baalhanteringstoerusting...

Page 1: DIE FALCON-BELOFTE DIE FALCON REEKS VAN ......*Hys-hoogte (m) Massa (kg) Baalhanteringstoerusting Baalvurk 750 - 48 Baalvurklaaier met 2,7 m-hyshoogte 500 2,7 144 Langbalk-en-dramas-montering

BAALHANTERINGSTOERUSTING

UNILOADER®

www.falconequipment.co.za

MATERIAALHANTERINGSIMPLEMENTE

For more information please contact us on 033 330 4764 orvisit your nearest Falcon dealer. OCUST

www.falconequipment.co.za

TAAI BETROUBAAR DUURSAAM

KAPPLOEË

HOOIMAKERS®

GRASSNYERS

STROOIERS

VLEËL IMPLEMENTE

MATERIAAL HANTERING

WENTELSNYERS

MULCHERS

DIE FALCON REEKS VAN IMPLEMENTE

Alle Falcon-implemente is ontwerp om eenvoudig, veilig en diensbaar te wees, en bied uitstekende waarde vir geld. Hulle is gebou om te hou en kan die taai Suid-Afrikaanse toestande hanteer.

Falcon Agricultural Equipment (Edms.) Bpk. verkoop ook ’n verskeidenheid ingevoerde strooiers, spuite, grondbewerkingsimplemente, gespesialiseerde grassnyers en stokkiekappers.

Tel +27 (0) 33 330 4764 Verkope +27 (0) 33 330 [email protected] www.falconequipment.co.zafacebook.com/falconequipment Kry ons op

For more information please contact us on 033 330 4764 orvisit your nearest Falcon dealer. OCUST

www.falconequipment.co.za

TAAI BETROUBAAR DUURSAAM

KAPPLOEË

HOOIMAKERS®

GRASSNYERS

STROOIERS

VLEËL IMPLEMENTE

MATERIAAL HANTERING

WENTELSNYERS

MULCHERS

DIE FALCON REEKS VAN IMPLEMENTE

www.falconequipment.co.za

FALCON AGRICULTURAL EQUIPMENT (EDMS.) BPK.

Falcon Agricultural Equipment (Edms.) Bpk. is die grootste vervaardiger van wentelsnyers in Afrika. Die maatskappy het sy deure in 1985 by sy huidige perseel in Howick, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika geopen. Ons vervaardig die Falcon- en Locust-implementreekse, en voer ook ‘n reeks implemente in wat die plaaslik-vervaardigde produkte aanvul.

Ons het langdurige verhoudings met ons handelaars en hul kliënte opgebou, gebaseer op eerlikheid, vertroue, respek en integriteit. Uitstekende kliëntediens is ‘n belangrike deel van die Falcon-belofte.

DIE FALCON-BELOFTE

Page 2: DIE FALCON-BELOFTE DIE FALCON REEKS VAN ......*Hys-hoogte (m) Massa (kg) Baalhanteringstoerusting Baalvurk 750 - 48 Baalvurklaaier met 2,7 m-hyshoogte 500 2,7 144 Langbalk-en-dramas-montering

DIE FALCON UNILOADER®

BETROUBARE, DOELTREFFENDE EN KOSTE-EFFEKTIEWE ALTERNATIEF VIR ’n LAAIGRAAF

DIE FALCON UNILOADER®

Uiters veelsydige implement Laai en stapel ronde en vierkantige bale Algemene laai- en hyswerk op die plaas Unieke ontwerp maak dit

moontlik vir die Uniloader® om bale en ander items op die plaas mee te vervoer. Die mas word eenvoudig laat sak om op die steunstukke te rus, en die trekkerkoppelings hys dan die Uniloader® sodat die item van die grond af gelig word Die standaard tweespoelklep waarmee die meeste moderne trekkers toegerus is, beheer die hys- en gelykstelsilinders (vir ouer trekkers kan die nodige kleppe verskaf word) Is met teleskopiese pote toegerus en kan vrystaande geparkeer word, gereed om maklik aan die trekker gehaak te word wanneer nodig

Die Falcon F750 Uniloader®

Na gelang van watter trekker gebruik word, kan die F750 Uniloader® 750 kg tot ’n hoogte van 3,4 m hys Kan twee bale op mekaar op ’n sleepwa laai, of drie tot vyf op mekaar op die grond stapel, afhangend van hulle grootte Word gebruik vir algemene hyswerk en verskuiwing van items, byvoorbeeld om dromme op te lig en te verskuif, pype in slote te plaas en masjinerie te verskuif

Die Falcon F1000 Uniloader®

Kan tot 1 000 kg tot ’n hoogte van 4,5 m oplig, afhangende van watter trekker gebruik word

Drie hegstukke vir verskillende toepassings:

1. die massasak-haak om byvoorbeeld kunsmissakke op te tel 2. die vurk vir hooibale 3. die swaaihaak vir algemene opligtake

BAALHANTERINGSTOERUSTING

BEKOSTIGBARE OPTEL, LAAI EN VERVOER

DIE FALCON BAALVURK Laekoste-implement In die veld laai van hooibale Vervoer na

baalstoorgebied Maksimum gewig: 750 kg

DIE FALCON BAALVURKLAAIER Word gebruik om hooibale in stoorgebied te stapel Maksimum

gewig: 500 kg Maksimum hyshoogte na die middel van die baal is 2,7 m en wissel na gelang van die trekker se grootte

REEKS MATERIAALHANTERINGSIMPLEMENTE

ModelHys-

vermoë (kg)

*Hys-hoogte

(m)Massa

(kg)

Baalhanteringstoerusting

Baalvurk 750 - 48

Baalvurklaaier met 2,7 m-hyshoogte 500 2,7 144

Langbalk-en-dramas-montering 500 2,7 96

Uniloaders®

F750 Uniloader® met twee-pen-hegstuk 750 3,4 323

F750 Uniloader® met twee-pen-hegstuk en beheerklep 750 3,4 325

F1000 Uniloader® met twee-pen-hegstuk 1000 4,5 566

F1000 Uniloader® met twee-pen-hegstuk en beheerklep 1000 4,5 578

F1000 Uniloader® met swaaihaak en massasak-haak 1000 4,5 555

F1000 Uniloader® met twee-pen-hegstuk, swaaihaak en massasak-haak 1000 4,5 666

F1000 Uniloader® met twee-pen-hegstuk, swaaihaak, massasak-haak en beheerklep 1000 4,5 678

JCB Q-Fit®-hegstukke

JCB Q-Fit®-baalvurk 750 - 95

JCB Q-Fit®-sakhanteerder 1000 - 170

* Wissel na gelang van trekkergrootte

BESKIKBAAR EN VEELSYDIG

Falcon se materiaalhanteringsimplemente bied ’n wye verskeidenheid voordele wat hulle uiters veelsydig, nuttig en bekostigbaar maak op enige plaas. Hulle is gebaseer op die Falcon-beginsels van TAAI, BETROUBAAR en DUURSAAM, om te verseker dat u ’n implement het wat GEBOU IS OM TE HOU.

MATERIAALHANTERING

Die Falcon-reeks implemente vir materiaalhantering kan verskeie materiale/items van tot 1 000 kg optel, vervoer, laai, aflaai en stapel en tot ’n hoogte van 4,5 m oplig, na gelang van die grootte van die trekker.

F1000 Falcon-baalvurk F750 Falcon-baalvurk Falcon-swaaihaak

Belangrik: Die baalvurklaaier moet nie as ’n vervoermiddel gebruik word nie, want dit kan die laaier beskadig en tot moontlike vroeë onklaarraking lei. Die baalvurk moet van die laaier geskei word wanneer dit gebruik word om bale mee te vervoer.

JCB Q-FIT®-HEGSTUKKE

Spesiaal ontwikkel vir boere wat die gewilde JCB Q-fit®-stelsel gebruik. Die Q-fit®-stelsel is uniek aan JCB en bied vinnige aanbring en vinnige en maklike omruil van hegstukke.

JCB Q-Fit®-baalvurk JCB Q-Fit®-sakhanteerder