Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van...
Transcript of Brainline Learning World · 2020. 9. 30. · Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van...
Breinlyn Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 1 / 4
Voorgestelde addisionele hulpmidels
Items wat u in en om die huis sal vind:
Ou tydskrifte
Tou
'n Foto van die leerder
'n Stoel
'n Verskeidenheid dose
'n Lei met wit bordkryt of
'n wit skryfbord met 'n wit bordmerker
Pritt gom
Sand
Groot spieël,
Groot (liggaamsgrootte) kunspapier (of koerantpapier)
Speelgoed: karretjie/pop/papier vliegtuig
2-D en 3D vorms (kyk by CNA, speelgoedwinkels of maak die vorms uit hout of klei)
Balle
Mandjie
Teeblare
Knope
Almanak
Kerriepoeier
Geparste blare
Fyngedrukte eierdoppe
Wol (verskillende kleure)
Sneesdoekies
‘n Papier handdoekrol
Foto’s van die familie/gesin
Krale en skoenveters
‘n verskeidenheid kruideniersware
Tennisbal
Klippe/stokkies/blare
Eetgerei (messe, vurke, ens)
Breekgoed (borde, ens)
‘n Verskeidenheid van houers vir meet bv lepels, eierkelkies, bekers, emmers,
Kyk gerus op die webwerf: www.toys4you.co.za, indien u nie sekere items by ‘n winkel kan bekom nie. Improviseer gerus of vervang met bruikbare items, indien u dit nie kan bekom nie.
margarienbakkies, ens.
‘n Verskeidenheid van voorwerpe vir verdeling/halvering bv brood, appels, worsies (ook voorwerpe wat nie verdeel kan word nie, soos albasters, koppies, ens)
Muntstukke: R5, R2, R1, 50c, ens.
Gedroogde kruie
Geparste blomme
Kossoorte om te weeg bv. Meel, groente, ens.
Kleefband
Karton eierhouer
Strooitjies
Broekrek (of bind ou sykouse aan mekaar)
Jelliepoeier
Saag of skerp mes (leerder moet gehelp word).
Items wat u dalk sal moet aankoop:
Waskryt
HB potlode
Kleurpotlode
'n Skêr
Verf, verfkwas (Plaka verf)
Olie pastelle
Papier vir kuns
'n Lei met wit bordkryt of
'n wit skryfbord met 'n wit bordmerker
Pritt gom
Karton
Meetkundige vorms bv. 'n driehoek, sirkel, vierkant ook Logic blokke/koerantpapier
'n Liniaal
Telapparate
Natrekpapier
Dik, wit karton (20 cm X 20cm)
Ponal gom
Karton vir ‘n “word gesond” kaartjie
Verskillende kleure ink/balpuntpenne
A3 kunspapier
Kramdrukker
Splitpennetjies
Unifix (kubusblokke)
Boublokke
Domino’s
Syferlegkaarte
Skuifspelde, visstok van tou en magneet
Kegels
Penbord met pennetjies
Hoepels
Viltpenne
Dik muurpapier en gom en stysel
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 2 / 4
een twee drie vier vyf ses
sewe agt nege tien zero nul
tagtig
vyftien
vyftig
dertien veertien
twintig
dertig
sewentig sestig
honderd negentig
veertig
elf twaalf
sestien sewentien
agtien negentien
duisend
Aan die opvoeder Plak die getalname op karton.
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 3 / 4
100 10 1 800
200 20 2 80
300 30 3 8
400 40 4 900
500 50 5 90
600 60 6 9
700 70 7
Aan die opvoeder Plak die getalle op karton. Vir plekwaardes kan net die tiene en ene gebruik word. Bêre die honderde tot later. Wat is die waarde van 62 in hierdie getal? = 60, ens.
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 4 / 4
Aan die opvoeder Gebruik hierdie kaart vir telaktiwiteite.
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 1 / 21
Syfervaardighede Dag 1
Aan die opvoeder
Die oefeninge moet daagliks gedoen word. Evalueer op dag 5.
Syfervaardigheid
Telaktiwiteite: Tel aan en terug met ewe en onewe getalle tot by 100. Elke wiskundeles moet voorafgegaan word deur praktiese werk. Gebruik 'n swart-/witbord vir vinnige antwoorde bv. hersiening van die 2x tafel. Is 78; 13; 53 gelyke of ongelyke getalle?
Gebruik 'n 100 kaart. Bring woordeskat in: horisontaal, vertikaal en diagonaal (skuins). Vra die volgende vrae: "Watter getal is skuins onder 46, vertikaal bokant 82?" ens.
Getalname: Elke dag Flits die woord vir die leerder en neem dit weg. Die leerder skryf die woord op die swart-/witbord. Hierdie woorde is hersiening van Graad twee. Die leerder moet so gou moontlik die woorde spel en teen die einde van die week behoort hy/sy al die woorde te kan spel.
Spelreëls Dag 1 - Alfabet, klinkers, medeklinkers, woordbou Vra aan die leerder om die alfabet neer te skryf. Indien die leerder fouteer, moet die alfabet aangeleer word in alfabetiese volgorde.
Die alfabet bestaan uit klinkers (vokale) en medeklinkers (konsonante). Die volgende letters is klinkers of vokale: a e i o u Die y is 'n halwe klinker (semi-klinker) Die res van die letters is medeklinkers of konsonante: b c d f g h j k l m n p q r s t v w x z Deur die samevoeging van klinkers (vokale) kan verskeie ander klanke gevorm word naamlik: aa ee oo uu ie oe ou ui eu ei aai ooi eeu oei
Die leerder doen nou Werkblaai S1.1, S1.2 en S1.3 om sodoende vas te stel of die leerder die kort klanke, lang klanke, klanksamevloeiings, dubbelaanvangskonsonante en dubbelslot- konsonante ken. Die leerder moet die klanke hardop lees. Die terapeut moet aanteken watter klanke foutief uitgespreek word sodat die leerder hierdie klanke kan inskerp.
Dag 2 - Alfabet, klinkers, medeklinkers, woordbou Woorde kan saamgestel word wanneer klinkers (vokale) en medeklinkers (konsonante) gebruik word bv. kat k + a + t = kat medeklinker/ klinker/ medeklinker/ konsonant vokaal konsonant Dag 3, 4, 5 en Week 2 Dag 1 - Alfabet, klinkers, medeklinkers, woordbou: Woorde word ook saamgestel wanneer dubbelaanvangskonsonante, klinkers en medeklinkers gebruik word bv. skool sk + oo + l dubbelaanvangskonsonante klinkers (lang klank) medeklinker
Spelreëls
Dit is baie belangrik dat die leerder moet verstaan dat geen woord gebou kan word sonder ‘n klinker of vokaal nie.
Dit is belangrik dat enige probleme wat ondervind word eers reggestel moet word voordat voortgegaan word met die program.
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 2 / 21
Skryf die antwoorde so vinnig as moontlik in. 13 + 2 =
12 + 5 =
10 + 6 =
12 + 6 =
10 + 3 =
11 + 4 =
16 + 0 =
11 + 1 =
12 + 3 =
15 + 2 =
17 + 0 =
10 + 5 =
13 + 4 =
12 + 2 =
15 + 0 =
11 + 3 =
13 + 1 =
12 + 0 =
14 + 2 =
18 + 0 =
11 + 2 =
16 + 3 =
17 + 2 =
14 + 0 =
10 + 7 =
18 + 1 =
10 + 2 =
16 + 2 =
12 + 7 =
10 + 9 =
16 + 1 =
19 + 0 =
13 + 5 =
10 + 8 =
14 + 1 =
10 + 0 =
11 + 5 =
11 + 8 =
10 + 4 =
17 + 1 =
15 + 4 =
15 + 3 =
19 + 1 =
18 + 2 =
15 + 4 =
12 + 3 =
11 + 6 =
12 + 4 =
13 + 0 =
12 + 1 =
14 + 3 =
14 + 5 =
13 + 6 =
Module 1 Syfervaardigheid Dag 1 Spoedtoets
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 3 / 21
Beantwoord die volgende vrae:
1. Watter getal kom net voor 90? …………………………………………………………….
2. Watter getal kom net na 69? …………………………………………………………….
3. Watter een van die twee getalle 165 of 156 kom eerste vanaf links op die getallelyn voor? …………………………………………………………….
4. Watter een van die twee getalle 336 of 363 is die grootste? …………………………………………………………….
5. Watter getalnaam het 16 versamelings met 10 elemente elk? …………………………………………………………….
6. Wat is die waarde van die 7 in die getal 537? …………………………………………………………….
7. Hoeveel honderde is in die getal 179? …………………………………………………………….
8. Watter getal is 1 minder as 190? …………………………………………………………….
9. Watter getal is 2 meer as 249? …………………………………………………………….
10. Vind die grootste getal wat met die syfers 1 en 8 geskryf kan word. …………………………………………………………….
Module 1 Woordprobleme Dag 1 Los probleme op
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 4 / 21
Module 1 Doen gemengde somme Dag 1 Los probleme op
Skryf die getalle vir:
Tweehonderd drie-en-veertig
Agthonderd en elf
Sewehonderd en vyf
Skryf die waarde van die onderstreepte getalsimbole.
683
177
233
159
603
204
76
9
100
400 + 60 + 9 =
50 + 3 + 200 =
100 + 40 + 1 =
8 + 500 + 10 =
1 meer: 18
1 minder:
1
10 meer:
10
10 minder:
20
100 meer:
100
100 minder:
901
49
99
99
180
210
800
159
140
0
60
20
620
111
301
495
300
6
983
Skryf die gelyke getalle tussen 15 en 25.
____, ____, ____, ____, ____
Skryf die onewe getalle tussen 18 en 38.
____, ____, ____, ____, ____, ____, ____, ____, ____, ____
Werk die volgende somme uit:
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 5 / 21
Module 1 Doen gemengde somme Dag 1 Los probleme op
Vul die weggelate getalle in.
0, 2, ____, 6, ____, ____, 12, ____, ____, 18, ____, ____
13, ____, 19, ____, 25, ____, 31, 34, ____, ____, ____, ____
370, 380, ____, ____, 410, ____, ____, ____, ____, ____
Voltooi:
6 + 8 =
7 + 11 =
18 + 9 =
9 +
= 15
17 +
= 23
+
= 19
63 + 26 =
23 + 74 =
18 + 23 =
Ek het vier vriende. Elke vriend moet 3 lekkers kry. Hoeveel lekkers het ek nodig?
___________________
My onderwyser het 12 leerders in 'n groep. Elkeen het 3 boeke. Hoeveel boeke is daar?
___________________
Daar is 18 skape. 2 kom by, dan nog 11. Hoeveel skape is daar altesaam?
___________________
Mnr. Vos het 53 lekkers. Hy gee 20 vir soet kinders. Hoeveel lekkers bly oor?
___________________
Ek het 12 lekkers. Ek deel dit met 2 vriende. Hoeveel lekkers kry ons elkeen?
___________________
Verdubbel hierdie getalle:
13 ______ 20 ______ 32 ______ 110
Halveer hierdie getalle:
18 ______ 102 ______ 50 ______ 150 ______
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 6 / 21
Module 1 Ken plekwaardes Dag 1 Maak plekwaardes waar
Plekwaarde speletjie
Sny hierdie syferkaarte uit:
6
3
4
8
Plaas die kaarte om die sin waar te maak.
is kleiner
as
Kan jy al twaalf maniere doen? Werk elke keer die verskil uit.
Wat is die kleinste verskil? ______________________
Wat is die grootste verskil? _____________________
Probeer weer met vier verskillende getalle.
Watter begingetalle sal jou die grootste verskil gee?
______________________________________________
is kleiner
as
34 36 38 43 46 48
63 64 68 83 84 83
Moontlike antwoorde:
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 7 / 21
Module 1 Skryf diktee en spelwoorde Dag 1
Aan die opvoeder Druk hierdie blaai uit. Evalueer op Dag 5. Hierdie woorde en diktee moet elke dag geoefen word. Maak gebruik van flitskaarte en witborde om woorde te skryf en te lees. Op Dag 5 moet die bladsy op die stippellyn geknip word voordat die woorde aan die leerder/s voorgelees word. Die leerder skryf dan die toets waarna dit deur die opvoeder geëvalueer word.
Spelwoorde:
Diktee:
Spelwoorde Slang frats; stamp; arms; strand; krans; skraps; plank snags; smart; straf ; flank; glans; brand; drank; dwang langs; kwarts; dwars; spalk Diktee Ons stap al langs die strand. Kinders bou kastele terwyl ander allerhande speletjies speel. Die branders lawaai en die seevoëls duik af om 'n vissie te vang.
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 8 / 21
Module 1 Skryf maklik Dag 1 Oefen om die letter n te skryf
Oefen om die letter n te skryf. Voltooi die rye.
Skryf daarna die sinne oor.
Eenheid 1: Ek: Handskrifvaardighede/Visuele Diskriminasie/ Fyn motoriese bewegings
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 9 / 21
Verander hierdie sinne na vraagsinne.
1. 'n Pofadder is een van die mees gevreesde soort slange.
____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 2. Atlete kry dikwels krampe in hulle bene wanneer hulle lang afstande hardloop.
____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 3. Slegs 'n kwart van die appels wat gepluk is kon gebruik word.
____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 4. Na die ernstige motorongeluk was albei sy arms in gips.
____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 5. By die afgelope popkonsert was die klank oorverdowend. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 6. Omdat die motor swart is, kan 'n mens die stof baie maklik raaksien.
____________________________________________________________ ____________________________________________________________
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 10 / 21
Naam: ………………………………………................................. Geboortedatum: 20 …../…../….. Toetsdatum: 20……../…../…… Die leerder lees die volgende klanke hardop.
Eenheid 1:Ek:Visuele Diskriminasie
Werkblaai: S1.1
aa b ee a p
d oo u j f
ie g i w ui
k oe l m y
ei n v e h
uu o r s eu
t y ou c q
x b p d z
ooi eeu aai oei
Klanke foutief gelees:
__________________________________________________ __________________________________________________
Module 1 Lees van klanke vir evaluering Dag 1 Herken enkelkonsonante en vokale
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld
Breinlyn Week 1 Dag 1 Graad 3
Copyright 2017 © Brainline Learning World (Pty) Ltd® All rights reserved. Kopiereg 2017 © Breinlyn Leerwêreld (Edms.) Bpk.® Alle regte voorbehou. 11 / 21
Module 1 Lees van klanke vir evaluering Dag 1 Herken dubbel- en tripple- aanvangskonsonante
sk- pl- bl- kn- dw- vr- fl-
tr- sm- br- sw- kl- tj- gh-
sn- gr- sj- dr- sl- kr- st-
gl- kw- wr- fr- pr- tw- fn-
sp- vl- ghr- skr- spl- spr- str-
Klanke foutief gelees:
_________________________________________________________ _________________________________________________________
-ds -rg -rf -lp -rn -nd -lt
-rs -ks -rp -nk -nt -fs -bs
-ld -lg -ns -rk -lf -ng -rm
-ls -rd -ps -ts -lm -st -rt
-lk -sp -mp -sk -mps -ngs -rfs
-rts -lks -nds -nks -nts -rst -rms
-rps
Klanke foutief gelees:
_________________________________________________________ _________________________________________________________
Naam: ………………………………………................................. Geboortedatum: 20 …../…../….. Toetsdatum: 20……../…../…… Die leerder lees die volgende klanke hardop.
Werkblaai: S1.2
Werkblaai: S1.3
Bra
inlin
e Le
arni
ng W
orld