APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George...

24
APRIL 2017 Newsletter www.scocc.co.za Victoria West Car Show

Transcript of APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George...

Page 1: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

APRIL 2017 Newsletter

www.scocc.co.za

Victoria West Car Show

Page 2: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

2

Page 3: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

3

Suid-Kaap Oumotorklub Southern Cape Old Car Club

Website: www.scocc.co.za P.O. Box 1749, George, 6530

2017 COMMITTEE:

Club Patron Charles van Zyl 082 343 2260 President Kobus Harris 082 453 1497 Chairman Danie Schmidt [email protected] 082 351 7039 Vice Chairman Japie Beyers [email protected] 082 787 7843 Secretary Maritz Stander [email protected] 083 307 0381 Treasurer Chris van Staden [email protected] 082 491 5254 Events Mike Alexander [email protected] 082 495 4780 Editor Spanner Phillip Rosser [email protected] 082 410 5490 Technical Peter Boshoff [email protected] 083 349 9601 Dating officer Philip Kuschke [email protected] 082 856 5152 Clubhouse Japie Beyers [email protected] 082 787 7843

COUNTRY REPRESENTATIVES: Knysna Manie Rademeyer 044 382 4538 Oudtshoorn / Prince Albert Jeremy Witts-Hewinson 082 488 8370 Beaufort West Brian Zechlin 023 414 3542 Heidelberg / Riversdal Gawie Breytenbach 082 661 6710 Mossel Bay Kobus Harris 082 453 1497 Victoria West / Loxton Danie Swart 082 857 4003 Insurance ( SAVVA / FNB ) Yolandé Vermeulen [email protected] 087 736 2222

SCOCC Banking Details:

Subscriptions : R 180.00 per year, plus a once-off R200.00 joining fee. Account Name : Southern Cape Old Car Club Bank : ABSA George Branch Code : 632005 Account Number : 890 167 551 - Cheque Account

Regular gatherings are held at the clubhouse "Tipple & Torque" at Glenwood House School, as per the Upcoming Events listed in this magazine. All visitors are welcome. The opinions expressed in Spanner do not necessarily reflect the views of the club committee, the editor, club members and officers of SAVVA or advertisers in this magazine.

Page 4: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

4

Deur die Voorsitter se Bril

It has been a very exiting 2 months since I wrote my first chairman’s letter for the Spanner. Growing up in a “petrol head” house does not imply you have an automatic passion for old cars. Although my father’s first car was a brand new Morris 1000, I presume it drove exactly like a newly restored Morris 1000 would drive today. The Ford model T that my grandfather learned to drive in was also not “old” but surely drove the same as Philip’s newly restored model T drives today. One thing that I automatically got into my genes however, is wheels. Never walk when you can drive. So it’s easy to look back at the past two months and catch the highlights, driving up to Bloemfontein and back through the night for ‘It’s Time” directly after the trip to Bolo with Phillip Rosser in my Dyna and trailer to fetch some very valuable Model T parts as well as a Lister or two. Then all the smaller trips and outings follow are also fresh in my memory. I have to admit that the adrenalin rush from a ride with my son, Casper on two of our older motorcycles is not last on the list. Dit was ongelukkig nie vir my moontlik om die laaste twee garage aande by te woon nie maar die terugvoer wat ek gekry het is dat Philip defnitief nuwe lewe in die aande blaas. Bonnets up was ook goed ondersteun. Ek wil ook graag al ons klublede bedank wat die afgelope Knysna Motorskou ondersteun het, hetsy deur ‘n motor of ‘n motorfiets uit te stal of net die skou by te woon. Dit is altyd verblydend as buurklubs mekaar ondersteun. Hiermee ook ‘n spesiale woord van dank aan almal wat die Victoria Wes Motorskou bygewoon het. Die koste om dit by te woon is nie min nie en julle moeite word defnitief nie onderskat nie. Moenie vergeet om vir Pierre Olivier te kontak vir ‘n danskaartjie vir die fondsinsameling vir die gewilde Erfenis toer nie. Laat die wiele glad en veilig rol Danie Schmidt Ps. There is a rumor doing the rounds that the model T “gogga” has bitten another petrolhead.

Page 5: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

5

A word from the Editor

Daar het heelwat gebeur in die afgelope twee maande en omdat ek altyd altyd ‘n verskoning soek om met ‘n ou motor te ry was daar volop geleenthede. Dis altyd lekker om iewers saam met ons klublede te kuier. Ons was ook gelukkig- of ongelukkis om vroeg in Maart ‘n bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west which was organised by our regional representative, Danie Swart, was a huge success and the proceeds was donated to the local old age home, Huis Frieda Kempen. It was good to see that several of our club members travelled to Victoria West to support the show. Die nuwe komitee het baie moeite gedoen om ‘n interssante program vir die jaar te beplan.Die Garage Aande veral, word goed ondersteun en bied altyd iets interssant vir ons lede. Kom kyk gerus wat daar aangaan. Thank you to the members that contribute articles for publication in the SPANNER. It makes my life easier and also hopefully stimulates the interest of the passive members to come and join in the social activities that are organised. Activities are often alternated between Saturdays and Sundays to give all an opportunity to attend. I hope you enjoy the feedback of several of the past events in this issue. Hou so aan en stuur die terugvoering. Dit wil voorkom asof die positiewe gees en opgewondenheid onder lede nou aansteeklik begin raak Unfortunately the Bulk SMS system which we used to communicate with members was shut down recently, causing a slight gap in communication. We sincerely apologise for the lack of communication during the period until we were able to register with a new bulk SMS service provider. Please note that if you are not receiving SMS’s, we most likely don’t have your cell number. Please

Page 6: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

6

make an effort to inform the committee of any change in contact details. Keep the wheels turning - and watch out for the infectious Model T “gogga”.

Phillip Rosser

Forthcoming Events

Please ensure that you RSVP when requested to do so. This is required to ensure that catering is done effectively.

13 May 2017 - Heritage Tour Fundraising Dance. Contact Pierre Olivier for details on 082 872 6456.

17 Mei 2017 – Garage Aand. Vertrek om 18:45 vanaf die Engen Garage by Stanmar motors onder in Yorkstraat

28 May 2017 – Bonnets Up at the Clubhouse from 12:00 Bring a picnic basket and remember to support the bar. No Alcohol to be brought onto the premises.

10 Junie 2017 – Sop en Brood Aand om 18:00 by die Klubhuis by Glenwood Skool.

14 June 2017 - Garage Evening. The subject is Modern Classic Rallying by Ettienne Malharbe, owner of Silverton Radiators, George. One of Geniel de Villiers’ navigators, Francois Jordaan will also be a guest at this event. Time and venue will be communicated by SMS.

25 June 2017 – Bonnets Up at the Clubhouse from 12:00 Bring a picnic basket and remember to support the bar. No Alcohol to be brought onto the premises. Come and learn more of Dennis Housman’s Austin Healy BJ8

Page 7: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

7

23 July 2017 – Bonnets up at the clubhouse from 12:00

30 Julie 2017 – Potjiekos. Detailsal later verskaf word.

If you need any further information regarding any event, please call Mike Alexander on 082 495 4780. Skakel vir Philip Kuschke by 082 856 5152 vir inligting oor Garage aande.

Birthdays

Baie geluk aan al die lede wat binnekort verjaar. We trust that you will enjoy your birthday

MAY MAY

Jean-Francois Peju 1 Magretha Vlok 19

Gerald Coetzee 3 Stephne' van der Vyver 20

Jan Strydom 3 Bob Hafner 20

Jurgens Fourie 5 Anita Harris 21

Desire Lund 6 Johan Klue 22

Rita Hattingh 7 Waldo Scribante 22

Dawie Koch 8 Susan Alexander 23

Jeanette Ellis 8 Gerrard Hoek 24

Debbie Prinsloo 8 Joan Ann Watson 24

Jacqueline Boshoff 9 Fienie Halliday 24

Ria Kasselman 14 Anita Wright 25

Francios Smit 14 Ben van der Merwe 27

Tilly Reitz 16 Marilyn Houseman 28

Liz van Niekerk 18 Rene Jonker 29

Marthinus Botha 18 Jan Enslin 30

Peet Botha 19 Johan Nel 31

Mike Roumanoff 19

Page 8: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

8

JUNE JUNE

Christof Olivier 2 Koos Alberts 14

Mike van der Steen 2 Stuart Cox 15

Bruce Napier 3 Mienke Strydom 16

Franshelle Botha 5 Richard Laubscher 18

Sias Koen 7 Ben Tamsen 18

Christo Geldenhuys 9 Hennie v d Walt 22

Evert Janse van Rensburg 9 Wikus Terblanche 23

Sybrand van der Spuy 9 Martie Daines 23

Joy Fourie 9 At Weyers 23

Wilna Brand 10 Daniel Niewenhuis 24

Brenda Strydom 10 Desere Schoeman 28

Cronjé Hanekom 10 Rene Hafner 28

Johan Spies 11 Johanna Lamprecht 30

Juliza Nel 13 Ornella Iacopini 30

JULY JULY

Hugo Lodder 2 Andre Fourie 16

Cliff Daines 2 Kosie Lamprecht 16

Jan Swanepoel 2 Stephanus Terblanche 16

Johan van der Nest 2 Manie Rademeyer 17

Liezl Barnard 4 Mockford Kain 17

Johan Lingen-Felder 5 Vanessa Lloyd 18

Lourens Wright 5 Wenda Vermeulen 20

Niel Kasselman 5 Anna Lund 20

Hettie Esterhuyse 5 Arthur Duvenage 21

Sias Koen 6 Mike Bailey 22

Andrea Iacopini 7 Willie Swift 22

Mandie Swanepoel 9 Nashman Botha 25

Lourens Jonker 10 Mike Alexander 27

Lood De Jager 11 Erik Janse van Rensburg 27

Wikus Verwey 12 Marietha Albasini 29

Coenraad Visser 12 Carmine Pecoraro 30

Ina Trollip 12 Suzette Strydom 30

Andre Swanepoel 12 Nell Kingwill 30

Joey Fourie 13 Johan Engelbrecht 31

Pierre Conradie 14 Mauritz Meiring 31

Emil Kuschke 14 Marthie Bornman 31

Brigitte Stewart 15

Page 9: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

9

SKOMK SE EERSTE GARAGE-AAND VAN 2017:

BESOEK AAN ʼn BRANDSTOF-

DISTILLERINGSAANLEG IN GEORGE

Deur Sep Serfontein

Praat met enige oumotor-entoesias oor die vervaardiging van goedkoop brandstof, dan spits hy sy ore. Vertel van ʼn interessante tegniese innovasie, dan is daar onmiddelike belangstelling. Hoeveel keer was ons nie self al betrokke by een of ander vorm van innovasie nie? Al was dit net om ʼn hardnekkige probleem aan ons geliefde oue van dae op te los; of om iemand te vind om ʼn onbekombare onderdeel te vervaardig; of om ʼn plan te beraam hoe om daardie raar onderdeel uit die VSA vinnig en goedkoop hier gelewer te kry! Ja, sonder om innoverend te wees is dit moeilik om motors van 50 jaar en ouer, op die pad te hou en te geniet. En sonder uitsondering begin so ‘n innovasie met ‘n idee. Navorsing oor innovasie wys egter daarop dat daar gewoonlik nie ‘n tekort aan goeie, kreatiewe idees by mense bestaan nie. Die geheim van ‘n suksesvolle innovasie lê veel eerder in die oorkóm van struikelblokke en die afbreek van weerstand. Maar dit is veral die innoveerder se vermoë om sy eie rol in die innovasieproses te verstaan en om die toepaslike vaardighede daarvoor te ontwikkel en te gebruik, wat deurslaggewend is. Op Woensdagaand, 15 Maart 2017 het meer as 25 klublede by ‘n maatskappy wat vuuraanstekers en houtskool in die George industriële gebied vervaardig, bymekaar gekom om te luister na André Harding. André is ʼn deurwinterde innoveerder, wat van sy kinderjare af nog altyd besig is om iets nuuts te maak of te produseer. In sy delwersdae slaag hy byvoorbeeld daarin om ‘n masjien te bou waar hy deur middel van sentrifugale krag, vrygoud van die roumateriaal skei. Nou, in sy aftree-jare is hy as innoveerder steeds

Page 10: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

10

Above left: Some of the vehicles on the 1st Bakkie Tour. Above right: Some participants taking a break on the Bakkie Tour

Below: The 1929 Chev hearse and the Apollo Theatre in Victoria west (See Ty Terblanche’s article on the Victoria west Car Show.

Links: Oom Charles van Zyl (lins op die foto) deel die geskiedenis van die 1941 Chev (in die agtergrond) wat hy voorheen besit het tydens die Bonnets up in Maart. Left: Hugo Lodder sharing the details of the restoration of his 1957 MGA also at the Bonnets up in March.

Page 11: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

11

aktief en fokus hy veral op die ontwikkeling van alternatiewe energiebronne. Tans bestaan daar samewerking tussen hom en die genoemde maatskappy om ʼn eie brandstofaanleg vir die vervaardiging van hulle produkte op te rig en in werking te stel. Sy uitdaging is om aan die aanleg goedkoper brandstof te verskaf, in hulle geval: diesel-brandstof en paraffien. Een distilleerder is reeds opgerig en nog vier word beplan. Tans voorsien hierdie een distilleerder in 20 % van die maatskappy se behoeftes, maar bestuur beplan om uiteindelik ten volle selfversorgend te word. Ongeveer 2000 kg afvalmateriaal word per dag gebruik; iets waaroor ons almal baie bly kan wees! Aan ʼn belangstellende groep oumotor-entoesiaste het André aan ons die verloop van sy innovasieproses verduidelik: hoe hy eers begin het deur uit die Swart Wattel, ʼn indringerplant in ons omgewing, houtskool te maak. Terwyl hy met hierdie proses eksperimenteer het, het hy tot die besef gekom dat met die vervaardiging van houtskool heelwat energie verlore gaan. Sy volgende uitdaging was om hierdie energie in ʼn gas of vloeibare vorm te herwin. Dit was die begin van ʼn deurlopende agterplaas-eksperiment. Na ʼn tyd het hy vasgestel dat die gas wat uit die vervaardiging van houtskool vrygestel word, distilleer kan word, maar dat afvalplastiek en ou olie ook suksesvol gebruik kan word. Die witwarm oonde in sy agterplaas is egter deur ander inwoners van die gebied opgemerk en kort daarna het die brandweer ʼn stokkie voor verdere eksperimente gesteek. Die gevolg was ʼn ooreenkoms tussen André en die gemelde maatskappy, aan wie hy op daardie stadium reeds houtskool voorsien het. Die nuwe uitdaging was nou om twee belangrike brandstowwe, naamlik diesel-brandstof en paraffien deur middel van ‘n aanleg aan die maatskappy te voorsien. Direk daarna is begin met die oprigting van die eerste distilleerder op die maatskappy se perseel. Afvalplastiek en ou olie word aangekoop om as voermateriaal te dien vir die vervaardiging van gas (wat die oonde verwarm), en brandstof, wat weer deur die aanleg gebruik word vir die vervaardiging van hul produk.

Page 12: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

12

Die merkwaardige eienskap van hierdie innovasie is nie net die produk wat uit afvalmateriaal vervaardig word nie; net so ʼn belangrike innovasie is die proses wat gevolg word om uit die afvalmateriaal, ʼn suiwer diesel-brandstof (met ʼn swawelinhoud van slegs 0.05 %) en paraffien, te vervaardig. As gevolg van die wêreldwye besorgdheid oor afvalmateriaal en die soeke na nuwe vorme van energie, bestaan daar op ‘n paar plekke in die wêreld soortgelyke aanlegte - almal gebruik egter nie dieselfde tegnologie nie. Wat hierdie aanleg uniek maak, is dat André en sy klein spannetjie nie net die eerste distilleerder self gebou het nie, maar die distilleringsproses tot so ʼn mate verfyn het dat hulle tans die brandstof teen 40 % van algemeen-aanvaarde vervaardigingskoste lewer. André maak die stelling dat hulle daarin slaag om uit 1 kg afval, 1 liter brandstof te vervaardig. Dit stel die maatskappy in staat om hulle produkte teen ʼn baie kompeterende prys op die mark te plaas. Namate die ander distilleerders in werking gestel word, sal dit hulle nog meer kompeterend maak, en natuurlik terselfdertyd die omgewing skoon hou van plastiek en gebruikte olie. Die bestaande samewerking tussen André en Peter (‘n bekende George sakeman) dien ook as voorbeeld van hoe innovasie, wat sy ontstaan in ʼn persoon se agterplaas gehad het, ook ekonomies lewensvatbaar gemaak kan word. Die onderhoudende manier waarop André oor sy ervarings gesels het en aan ons verduidelik het hoe hy sekere moeilike probleme opgelos het, het wye belangstelling uitgelok. Hierdie gesprekke het voortgeduur toe klublede ná die aanbieding, gesellig saam gekuier het. Phillip Kuschke, wat op die SKOMK-komitee verantwoordelik is vir die reël van Garage-aande, het met hierdie eerste geleentheid vir ons gewys watter ryk bron van temas vir sulke aande bestaan en watter interessante besoeke ons hierdie jaar nog kan verwag. Ons dank aan hom en Rosita, wat met hulle gasvryheid en doeltreffende reëlings, ons almal laat tuis voel het. Ons besondere dank ook aan André Harding vir die openhartige wyse waarop hy sy innovasie met ons gedeel het. Sy boodskap aan ons is

Page 13: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

13

baie duidelik: ongeag die lewensfase waarin ons onsself bevind, bestaan daar steeds talle geleenthede wat benut kan word om waarde toe te voeg, nuwe betekenis in die lewe te vind en ‘n verskil te maak aan die omgewing waarin ons woon.

Heidelberg uitstappie

Deur Lettie Breytenbach

Die uitstappie na Heidelberg op Sondag 19 Maart wat die ete in die nuutgerestoureerde Heidelberg Hotel ingesluit het was pure heerlikheid en vrolikheid. Lede kon nie uitgepraat raak oor die gastronomiese genot van die ete wat voorgesit was, asook die finesse van die interieur nie. Ons is die bestuur innig dankbaar vir die ontvangs van ons klublede en dat die ete SPESIAAL vir ons voorberei was, aangesien dit ‘n ‘afnaweek’ vir die kombuispersoneel was. Maar so operate ‘n vrou wat as besigheidspersoon van die jaar verkies word. Baie dankie Cecile Kleynhans vir jou gasvryheid. Die lede was dit eens dat ‘n bekende (en geliefde) hotel op SCOCC-lede se spyskaart sowaar sokkies sal moet optrek… Baie dankie vir die SCOCC-lede wat vanaf George en Mosselbaai gekom het om die uitstappie by te woon. Heidelbergers waar was julle? Een van ons geliefde lede Pillie (Elvis) Keyser is vroeër die maand oorlede na ‘n lang stryd teen kanker. Ondanks sy siekte het hy ons nogtans graag vermaak met sy Elvis-karakter wat hy byna volmaak kon naboots. Ons medelye aan sy eggenote Annetjie en kinders. Ons het darem so tussen die lyne verneem die seuns het sy motors geërf en wil nou by die klub aansluit…dis ‘n groot nalatenskap en bonus. Baie geluk ook aan Gawie wat sy 80ste saam met familie en vriende op 4 Maart gevier het. Dat hy ‘n geliefde ‘oom’ is getuig die feit dat neefs vanuit Ierland spesiaal gekom het om saam met hom die

Page 14: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

14

mylpaal te vier. Gawie sê hy leef nou so lank, hy gaan nou maar in die ry by SASSA sit, as daar nog iets oor is, maar sy ou karre verkoop hy nie!

Grondpad Bakkietoer

Deur Pierre Olivier

Op 25 Maart het nege nutsvoertuie en bakkies met agtien mense aan boord vanaf die klubhuis vertrek op n avontuur toer deur die veelbesproke Knysna-bos, oor Gouna en de Vlugt en met die Montagupas terug huistoe. Tesame met die bos en sy bekoring het ons ook n groot gedeelte van die Prins Alfred pas gery tot op de Vlugt. By die Dal van Varings het ons ‘n koffiestop gehad en bene gerek voordat ons verder is na die hoogste punt in die bos genaamd Spitskop. Hiervandaan het ons Knysna, Plettenbergbaai en die see in die agtergrond kon sien. Onbeskryflik mooi!! So om en by twaalfuur het ons by die plaas Pietersfontein van Katot Meyer aangegekom waar ons gebraai het. Die enigste voorval was toe Tilly amper op ‘n slang getrap het wat kom kyk het wat op sy terrein aangaan, maar na ons hom van sy roete laat afsien is hy fort na sy maters en het ons rustig kon voortgaan. Na ‘n heerlike middagete het ons die terugtog aangepak. By die R62 het ons op die Kykoe pad afgedraai en deur die boerdery gemeenskap gery. Op Herold het ons weer afgedraai om die Montagupas as die laaste skof aan te pak. Dankie vir diegene wat die toer ondersteun het en so ‘n bydrae gemaak het tot die erfenistoer se fondsinsameling. Al wat ek kan sê is dat die wat nie daar was nie ‘n het groot avontuur gemis het……… jammer vir julle.

Page 15: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

15

Bo: Links Danie Swart se FARGO op die Victoria Wes Motorskou en regs: die Dodge Veldambulans van Loxton

Onder links & regs: Die manne luister aandagtig terwyl Japie Beyers praat oor sy 1934 Chev trok tydens die Garage Aand

Below and right: the model cars on display and an aerial shot of the Victoria West Car Show

Regs: Baie gluk aan Krige Bolton wat die Concourse de ‘Elegance trofee tydens die afgelope Knysna Motorskou gewen het met sy 1973 Alfa Romeo Julia Super 1.6

Page 16: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

16

”Bonnets Up” Sondag 26 Maat

Deur Pierre Conradie

Hierdie was nou regtig ‘n baie genotvolle byeenkoms want behalwe die normale braai en saamkuier, was daar ‘n uitstalling van een van Oom Charles van Zyl se vorige motors, ‘n 1941 Chrysler Fluid Drive wat nou aan Peter Boshoff behoort, asook Hugo Lodder se gerestoureerde 1957 MGA. Oom Charles het, net soos hy kan en met baie kleur, vertel van die geskiedenis van die Chrysler wat hy spesiaal gekoop het om te kan kwalifiseer om by ‘n Kaapse motorklub aan te sluit. Hugo het in detail en met passie verduidelik hoe hy sy droom verwesenlik het om die MGA te bekom en die harde werk wat hy ingesit het om dit te restoreer. Phillip Kuschke was soos gewoonlik ‘n uitstekende gasheer en het seker gemaak dat die meeste uit die byeenkoms verkry word en almal op hulle gemak was – kieste vol kos en lekker voggies om te drink. Laasgenoemde was Danie Schmidt se taak uit die kroeg. Daar was so baie om te leer uit die praatjies en ek wil dit ten sterkste aanbeveel dat almal dit ondersteun – jy sal met meer weggaan as waarmee jy gekom het.

Victoria West Car show

By Ty Terblanche

There are things happening in Victoria West!!

Page 17: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

17

The recently restored and reopened Apollo Theatre, the last Art Deco such establishment in South Africa. After a long battle to save it from oblivion, it is again available for niche film performances. Add to this, the reopened Victoria West Hotel now offering extremely good accommodation and boasting a wonderful Victorian dining room, complete with pressed steel ceiling and crystal chandeliers and catering that is very, very good. As a result of the continued perseverance of organiser, Danie Swart, the motor show is now on a serious growth path. This year he managed to assemble 40 vehicles. I must add, really not all of the types you would normally see at just any motor show.. For instance, a 1929 Chev hearse in absolutely original condition down to the original tyres, and still owned by the DRC (see pictures on page 10 & 15). Also from the Commercial Transport Museum in Loxton, a really nice, again original, Dodge field Ambulance. This left hand drive vehicle was driven to and from the show. I found the dashboard particularly interesting in design. Danie was very proud to be able to have driven his 1934 FARGO there. This very tough but also pedestrial farm workhorse has been untouched for something like 66 years, but still runs like a clock. Look at the interesting Art Deco grille treatment – that caught my eye! Finally, where would you ever see such a fantastic model work as that done by Rene Theron to exact and correct scale as can be seen in the pictures (see page 10 & 15). He achieves this by taking many photos of the subject to be sculptured. I am hoping that he will do one of the Cadillac for me, I asked him really nicely. Well done Danie, we already have a message from you that the Frieda Kempen Home has benefited well, - such a good cause.

Page 18: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

18

Thanks too, to all those people who provided so that magies kon volgemaak word!!! Look out for a change en venue next year to cater for more space. Ty Terblance KZN, April 2017

Bonnets Up

24 April 2017

Op 24 April het sowat 20 klublede by Japie Beyers se skuur in Groot Brakrivier byeengekom om te hoor hoe hy sy 1934 Chevrolet trok bekom het en ook hoe hy vorder met die restourasie proses. Dit was interessant om te hoor hoe die trok onder moelike toestande gesleep was van Loxton se omgewing na George. Japie het ook vertel hoe hy die hout bekom het om die laaibak mee te bou (sien fotos op bl 10 & 15). Die manne het ook vinng geloer hoe sy 1935 Chevrolet Phaeton lyk, wat pragtig gerestoureer is. Dit bly maar lekker om aan jou restourasie te werk as daar genoeg spasie is, iets wat Japie nie ‘n tekort aan het nie! Watch the Spanner for details on the next Garage Evening. Come and join us as there is always something interesting to experience.

Wel en Weë

Stephen (Pillie) Keyser van Heidelberg is op 3 Maart oorlede Oom Kotie du Plessis van Oudtshoorn is op 20 Maart 2017 op die ouderdom van 88 jaar oorlede.

Page 19: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

19

Ons gebede is met hul familie en vriende. Ben vd Merwe from Dana Bay was in hospital. We trust that he is recovering. Baie geluk aan Gawie Breytenbach wat op 4 Maart sy 80ste verjaarsdag gevier het.

Important Clubhouse Notice

Please note that the conditions of the liquor licence for the bar at the clubhouse prohibits anyone to bring any alcohol onto the premises. The bar is open during all events and the prices are very reasonable. Please support the bar as these funds go straight back into the club. We kindly request that all please comply with this request, as non-compliance may put the liquor licence in jeopardy .

SAVVA Technical Tip 117

Welch Plugs (core plugs)

We once mentioned that overheating problems were invariably caused because of fan belt, water hose, or even thermostat problems. Whilst rebuilding an engine recently I was reminded of another possible problem – rusted and leaking Welch plugs. When did you last look at the Welch plugs on your oldies? A few years ago I removed an engine from a Sunbeam Rapier, fitted a new clutch assembly, re-attached the gearbox and was about to fit the whole contraption back in the car when a friend came by and posed the question – did you replace the Welch plug at the back of

Page 20: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

20

the engine, it’s inside the bell housing? Apparently this engine, like so many others, has a plug situated at the back of the engine. It was inside the bell housing which meant re-removing the gearbox, the clutch and pressure plate to get to it. After taking off all the things I had just replaced - there it was for all to see – a rather rusty Welch plug. The old fashioned “saucer” plugs are getting harder to find so one often has to improvise by using a modern one and cutting most of the lip off and tapping it in with goodly dose of “Indian Head” sealer or some similar goo. If you are a purist and insist on an original type plug may we suggest before removing the old plugs in your engine you find replacements first. If you look around you can still find saucer plugs. It may take a bit of looking but they are out there waiting for you to find them. Ideally, I know it’s easy to talk (write), but if you have the time and ability, the answer is to make a plug out of a piece if brass and it’s there for life. I believe some of the mining companies, when having engines rebuilt, stipulate brass Welch plugs. What do they know that we don’t know? P.S. I once had a model T and found a coin fitted perfectly.

On the left is the modern Welch plug with a lip and on the

right the “saucer” type used on older engines.

Page 21: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

21

SAVVA Technical Tip 118

12 volt petrol cut-off valves

We don’t often hear about collector cars being stolen however it has happened. Recently, I fitted a 12 volt petrol cut-off valve to a car and thought it may be worth mentioning that such things are available. Originally they were designed to be part of elaborate security systems and were fitted in-line on the petrol pipe from the petrol tank to the carburettor. They operate on 12 volt and require 12 volts to open them to allow the petrol to flow and no voltage means no petrol flows. To protect our collector cars they can be operated by a hidden switch under the dash or where ever you wish it to be. They can also be used for other purposes. For example, I recently filled one to the tank of a little BMW Isetta. These cunning little vehicles had a mechanical tap which fed the carburettor by gravity. However, after 50 years these mechanical taps tended to corrode and leak and are extremely difficult to replace or repair. In this case, the solution was to replace the original tap with one of these electrically operated devices. Nobody in their right minds would think of stealing an Isetta so security wasn’t an issue. To operate, I simply connected it to the wire from the ignition switch going to the coil. When the ignition is switched on the valve opens and the petrol flows, when the ignition is switched off – no petrol. The car security shops keep them in stock and they cost about R150 each. Not much to pay for excellent security.

Page 22: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

22

For Sale / Wanted

TE KOOP 1953 Austin Of England Bakkie 1948 Ford Prefect 1975 Alfa Romeo GTV - Een eienaar Almal uitstekende toestand kontak J.J. SWART op 0724580800

---------------------------------------------------

President Roosevelt's Limo

HERE IS A BIT OF HISTORY YOU MAY NOT KNOW... Hours after Pearl Harbour was bombed on December 7, 1941, the Secret Service found themselves in a bind. President Franklin D. Roosevelt was to give his Day of Infamy speech to Congress, and although the trip from the White House to Capitol Hill was short, agents weren't sure how to transport him safely. At the time, Federal Law prohibited buying any cars that cost more than $750, so they would have to get clearance from Congress to do that, and nobody had time for that.

One of the Secret Service members, however, discovered that the US Treasury had seized the bulletproof car that mobster Al Capone owned when he was sent to jail in 1931. They cleaned it, made sure it was running perfectly and had it ready for the President the next day. Al Capone's 1928 Cadillac V-8 "Al Capone" Town Sedan became the President's Limo in December 1941.

Mechanics are said to have cleaned and checked each feature of the Caddy well into the night, to make sure that it would run properly the next day for the Commander in Chief. And run properly it did. It had been painted black and green to look identical to Chicago's police cars at the time. To top it off, the gangster's 1928 Cadillac Town Sedan had 3,000 pounds of armour and inch-thick bulletproof windows.

It also had a specially installed siren and flashing lights hidden behind the grille, along with a police scanner radio.

Footnote: The car sold at auction in 2012 for $341,000.00

Page 23: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

23

Page 24: APRIL 2017 Newsletter - SCOCC Apr 2017.pdf · bietjie weg te kom na die stress van die George Oumotorskou en het toe een of twee byeenkomste gemis. The old car show in Victoria west

24

Please take note of the vintage car insurance scheme organised by SAVVA with FNB. The rates are extremely competitive Please take note of the change in contact details:

Yolandé Vermeulen 087 736 2222 – e-mail: [email protected]