AFRICA's BOWHUNTER - February 2015
description
Transcript of AFRICA's BOWHUNTER - February 2015
afric
a’s
FEBRUARY 2015VOL 16 - ISSUE 02SOUTH AFRICAR34.00 [incl VAT]USA $ 6.50OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl] Broadhead test: Ashby 315 grains
Tom Miranda:Two decades of bowhunting
Torque tuningBowhunting zebra
Target panic Wildebeest are
tough animals!
Nyala in KZNSteenbok bowhunt quest
Bowhunter
Camouflage
3FEBRUARY 2015 AFRICA’S BOWHUNTER
FE
EL
T
HE
F
UT
UR
E
#M
AT
HE
WS
NO
CA
M
We d
are
d t
o q
uestio
n o
ur
ow
n r
ule
s, and
in t
he p
rocess, d
isco
vere
da w
ho
le n
ew
sys
tem
fo
r sup
erio
r accura
cy
and
unriva
led
feel.
C
M
Y
CM
MY
CY
CMY
K
HTR-fp_210x265.pdf 1 10/22/14 2:51 PM
4 AFRICA’S BOWHUNTER FEBRUARY 2015FEBRUARY 2015 AFRICA’S BOWHUNTER
CONTENTS
5 Kommentaar: in dieselfde stal beteken nie saamsmelt nie!
7 From our readers
8 Camouflage – mastering the art of visual concealment
12 Pilgrimage: two decades of bowhunting safaris
18 Bowhunting heaven
22 Torque tuning
27 The way I see it
29 Africa's Bowhunter and Game and Hunt magazines at ATA
30 Wildebeest are tough animals!
34 On the shelf: Let Loose the arrow! / The comprehensive guide to tracking
36 Bowhunting nyala in KwaZulu-Natal
39 A simple trap to catch small fish
40 Product showcase: a light in the dark…
41 Test your knowledge
43 For the kids
45 Subscribe
48 Broadhead test: Ashby 315 grains
52 Bowhunting the zebra
53 Product showcase: new exciting broadhead seen at the ATA Show
54 Steenbok bowhunt quest
56 When “lady bushpig luck” is on your side
57 Product showcase: Quivalizer by Trophy Taker
59 The ATA 2015 show is done and gone
60 Great gift for any hunter
62 Bowhunting opportunities
63 Bows for sale
64 Letter from the rookie
Cover images: Kudu, photo taken by Francois Meyer. Tom Miranda with a red hartebeest he shot.
HPC Archery shop• Archery school• Excellent service and product knowledge
• Personalised tuition & custom fitment• A wide variety of bows & camo clothing
Golf driving range• A Candeia Portuguese Restaurant 19th hole• Golf driving range & putting green• 9 hole Mashie course with 18 tees
Outdoor activities• 28-butt field range• 22-target 3D range• Quad biking and quad tracks• Paintball• Go carting• Bass fishing• Mountain bike tracks• Team building
• Children’s birthday parties
Contact us:Wilna Meiring:
082 078 9380 / 082 575 7022Arrow Rest: 012 205 1485
E-mail: [email protected]
Arrow Rest: R512, HartebeespoortdamGPS Co-ordinate: S 25’ 46’ 612 E 27’ 49’714
5FEBRUARY 2015 AFRICA’S BOWHUNTER 5FEBRUARY 2015 AFRICA’S BOWHUNTER
KOM
MEN
TAA
R
Verskeie lesers wat die kantore van Africa’s Bowhunter skakel, verkeer onder die indruk dat Africa’s Bowhunter en Wild & Jag een tydskrif
word. Dit is gewis nie die geval nie! Africa’s Bowhunter bly ’n boogjag-tydskrif en behou grootliks sy karakter.
Al wat gebeur, is dat ons nou in dieselfde stal uitgegee word. Ons werk saam met Wild & Jag en gaan selfs kantore langs hulle beset. Ons word deel van Jan Louis Ondernemings, ’n groter tydskrifte-uitgewery. Die skuif is gewis tot voordeel van ons lesers, en niemand hoef hulle daar-oor te bekommer dat hulle nou geweerjagartikels in die tydskrif gaan sien nie.
Ons het vanjaar alreeds ’n hele paar oproepe ontvang van lesers wat kla dat die jag-plase waar hulle elke jaar gaan jag, nie dié seisoen weer beskikbaar is nie en dat wildpryse vinnig gestyg het. Twee van my jagplekke is ook nie vanjaar oop vir jag nie. Baie plaaseie-naars voer aan hulle kry beter pryse vir hulle wild op vendusies, of hulle wil met kleurvari-ante begin teel in plaas van om te laat jag. Indien hulle hoër pryse op vendusies vir hulle wild kan bekom, maak dit net sin om die jagters meer vir hulle bokke te vra sou hulle dit laat jag.
Een van die probleme wat die boogjagbedryf met dié nuwe tendense kan ondervind, is natuurlik dat indien wild duurder word, mense noodgedwonge minder sal jag, veral in die huidige ekonomiese klimaat. Indien daar minder gejag word, word minder pyle, jag-punte en ander toerusting gekoop, wat weer sake vir boogwinkels moeiliker maak. Daar word egter reeds beweer dat jagters in Suid-Afrika bederf is met lae wildpryse en dat wildplaaseienaars nie werklik ’n wins kan maak op hul grond uit jag alleen nie. Dit is nogal ’n interessante besprekingpunt waaroor ons graag almal in die jagbedryf se gedagtes wil verneem.
Wat ’n mens bekommer, is die natuurbewaringsy van die saak. Kan die teling van wild vir spesifieke eienskappe die wildpopulasie van Suid-Afrika nadelig beïnvloed? Indien dit op ’n betreklike klein skaal gedoen word, behoort dit nie ’n groot invloed te hê nie. Indien dit egter op ’n groot skaal deur tientalle wildboere gedoen word, is dit ’n ander saak en wonder ’n mens of dit nie die genetiese poel van ons wild kan benadeel nie. Dit sal ook interessant wees om hieroor by natuurbewaringskenners kers op te steek. Africa’s Bowhunter sal in volgende uitgawes meer oor dié onderwerp berig.
Hennie van der Walt verteenwoordig Africa’s Bowhunter tans by die skoue wat in die VSA gehou word en was reeds by die Archery Trade Association se skou, waar hy baie inligting oor nuwe toerusting bekom het. Daaroor sal ook in volgende uitgawes geskryf word.
Lees gerus meer in hierdie uitgawe oor kamoeflering, die invloed van boogtorsie (torque), teikenstres en die jag van njalas in Natal. Tom Miranda skryf oor sy jagtogte in Afrika en dr. Adrian de Villiers oor sebra-jag, terwyl Frank Berbuir van Duitsland vertel hoe hy ’n steenbokkie in Namibië platgetrek het. Bob Salimena skryf oor wildebees-jag, terwyl Elana Pretorius vertel hoe sy ’n bosvark gejag het. Zak Grobler skryf oor Tom Miranda en sy jare lange ervaring met dié gesoute jagter. Harry Marx het nie vandeesmaand ’n boog getoets nie, maar ons plaas twee boogtoetse in die volgende uitgawe om daarvoor te vergoed. Cleve Cheney skryf oor die 315 grein Ashby-jagpunt in sy maandelikse rubriek waarin hy verslag doen oor jagpunte wat hy deur die toetse sit.
Onthou om gereeld met die boog te oefen en om vanjaar vroegtydig vir jou jag te bespreek. Jagplek gaan vanjaar skaarser wees as in vorige jare.
Groete
Rean SteenkampRedakteur
AFRICA’S BOWHUNTERAfrica’s Bowhunter [ABH] is an independent monthly publication for the archer, bow hunter, game farm owner and nature lover. Copyright on all articles and material published in ABH resides with the publisher. No part of ABH may be copied or reproduced without permission of the publisher. Opinions expressed in articles or advertisements do not necessarily reflect those of the editor, editorial committee or publishers. Submission of articles for publication is welcome, but although care is taken, the publisher can accept no responsibility for loss or damage to any material submitted.
Africa’s Bowhunter Magazine cc[CK/] 96/32848/23PO Box 31688Waverley, 0135South AfricaTel: 012 348 5550 Fax: +27 86 615 7044E-mail: [email protected]: www.africasbowhunter.co.zaOffice address: 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria 0081.
PUBLISHERRean SteenkampE-mail: [email protected]
EDITORRean SteenkampE-mail: [email protected]
HUNTING/ENVIRONMENTAL EDITORCleve CheneyCell: 082 922 5547E-mail: [email protected]
COPY EDITOREmmerentia Steyn
DESIGN AND LAYOUTAndré van SchaikE-mail: [email protected]
REPRODUCTION & PRINTINGImpress Printers for Sheetfed, Web, Digital and Packaging printingTelephone: 031 263 2755
DISTRIBUTIONRNA DistributionHazel LuüsTel: 011 248 3639
SUBSCRIPTIONS/SMALLSSantie LiebenbergE-mail: [email protected]
ADVERTISEMENTSHennie van der WaltTel: 012 348 5550E-mail: [email protected]
In dieselfde stal beteken nie saamsmelt nie!
6 AFRICA’S BOWHUNTER FEBRUARY 2015