7 April › wp-content › uploads › 2017 › 01 › ...19 April: Goeie Vrydag /Good Friday @...

2
Voorskool 2017, 2016 &2015 NOAH NOAG THERINE, BERNICE SONETTE Gr 1 & 2 2012 & 2011 PETRUS IN DIE TUIN VAN GETSEMANE PETER IN THE GARDEN OF GETSEMANE - ELANA Gr 3& 4 2010 &2009 PETRUS IN DIE TUIN VAN GETSEMANE PETER IN THE GARDEN OF GETSEMANE Marie and Rosa Gr 5 & 6 2008 & 2007 God doen 3 dinge Met ons sondes GOD DOES 3 THINGS WITH OUR SIN - BRENDA Tieners (10:15 tot 11:15) in Grootsaal by : (2006 tot2002) “Theme : God does 3 things with our sin” Jeanne 7 April (3 YEARS - GR 6) - 9:00 tot 10:00(BILINGUAL) Uitreik na Stilbaai! Tieners en jong volwassenes word uitgenooi na hierdie 1ste uitreik geleentheid. Daar is beperkte plekke beskikbaar. 14 – 17 Junie, graad 10,11 en 12 sal voorkeur kry. Gee dadelik jou naam in! [email protected] 2 ND SERVICE KIDS THERE WILL BE ONE OF OUR LEADERS LOOKING AFTER ALL KINDS WHOSE PARENTS ATTEND THE ENGLISH SERVICE 10:15 – 11:00 IN THE BIG HALL Waar elkeen iemand is” “Where everyone is somebody” Raw Spirituality boeke/books Bestellings kan by kerkkantoor gedoen word/ Orders for the book , can be done at the office Engelse erediens Na die proefneming tydens die eerste kwartaal het die Gemeenter- aad besluit om voort te gaan met die Engelse eredienste. Tydens die Junie en Desember vakansies en spesiale dienste bv Goeie vrydag sal dit een meer tweetalige diens wees. Nooi asseblief men- se wat jy ken en versprei die woord. Daar word ook voorsieninng gemaak vir kinders tydens die diens. As jy kans sien, woon die En- gelse dienste by, want dit sal help om ‘n gemeenskapsgevoel te skep. Paasnaweek/Easter weekend 19 April: Goeie Vrydag /Good Friday @ 09:00 Sondag 21 April: Sonsopkoms Opstandingsdiens/Early morning service @ 07:00 (@ Big Bay Beach. Ontmoet by trappe heel regs as jy na die see kyk/Meet at the stairs on the right hand side of Big Bay beach)) Opstandingsfees erediens @ 09:00 Resurrecon Service @ 10.15 Ouers van laerskool kinders Groot asseblief - wag tot 10:00 voordat julle julle kinders by hulle groepe gaan haal. Dis ontwrigtend as julle instap en die groep is nog nie klaar met hulle gesprek/gebed nie. Lydenstyd voorbereiding Ons is in Lydenstyd waar ons opbou na die Paasgebeure. Probeer om tot Opstandingsondag te vas van iets waarvan jy baie hou, bv koffie, sjokolade, vleis ens. Doen dit as ‘n herinnering aan dit wat Jesus vir jou prysgegee het. Bid elke dag hierdie Lydenstyd gebed. Here, U het alles vir my gegee. Aan U, Here. Gee ek dit terug. Alles behoort aan U, doen daarmee soos U wil. Gee vir my alleenlik u liefde en U genade, dit is genoeg vir my. Amen. Preparaon for Lent To remind us of what Jesus gave up for us – fast unl Resurrecon Sunday from something you like, e.g. coffee, chocolate, meat etc. Pray this daily Lent prayer You have given all to me. To you, Lord, I return it. Everything is yours; do with it what you will. Give me only your love and your grace, That is enough for me. Amen. SONDAG/SUNDAY AFRIKAANS EREDIENS (09:00) TEMA: Viering van ons getuienistaak TEKS: Handelinge 1: 8 ENGLISH SERVICE (10:15) THEME: Celebrating being witnesses TEXT: Acts 1: 8

Transcript of 7 April › wp-content › uploads › 2017 › 01 › ...19 April: Goeie Vrydag /Good Friday @...

Page 1: 7 April › wp-content › uploads › 2017 › 01 › ...19 April: Goeie Vrydag /Good Friday @ 09:00 Sondag 21 April: Sonsopkoms Opstandingsdiens/Early morning service @ 07:00 (@

Voorskool2017, 2016 &2015

NOAHNOAG

THERINE, BERNICESONETTE

Gr 1 & 22012 & 2011

PETRUS IN DIE TUINVAN GETSEMANE

PETER IN THE GARDEN OF GETSEMANE - ELANA

Gr 3& 42010 &2009

PETRUS IN DIE TUINVAN GETSEMANE

PETER IN THE GARDEN OF GETSEMANE

Marie and Rosa

Gr 5 & 62008 & 2007

God doen 3 dingeMet ons sondes

GOD DOES 3 THINGS WITHOUR SIN - BRENDA

Tieners (10:15 tot 11:15) in Grootsaal by :

(2006 tot2002)

“Theme : God does

3 things with our

sin”

Jeanne

7 April(3 YEARS - GR 6) - 9:00 tot 10:00(BILINGUAL)

Uitreik na Stilbaai!

Tieners en jong volwassenes word

uitgenooi na hierdie 1ste uitreik

geleentheid.

Daar is beperkte plekke beskikbaar.

14 – 17 Junie, graad 10,11 en 12 sal

voorkeur kry.

Gee dadelik jou naam in!

[email protected]

2ND SERVICE KIDSTHERE WILL BE ONE OF OUR LEADERSLOOKING AFTER ALL KINDS WHOSEPARENTS ATTEND THE ENGLISH SERVICE 10:15 – 11:00 IN THE BIG HALL

“Waar elkeen iemand is” “Where everyone is somebody”

Raw Spirituality boeke/books

Bestellings kan by kerkkantoor gedoen word/ Orders for the book , can be done at the office

Engelse erediens

Na die proefneming tydens die eerste kwartaal het die Gemeenter-aad besluit om voort te gaan met die Engelse eredienste. Tydens die Junie en Desember vakansies en spesiale dienste bv Goeie vrydag sal dit een meer tweetalige diens wees. Nooi asseblief men-se wat jy ken en versprei die woord. Daar word ook voorsieninng gemaak vir kinders tydens die diens. As jy kans sien, woon die En-gelse dienste by, want dit sal help om ‘n gemeenskapsgevoel te skep.

Paasnaweek/Easter weekend

19 April: Goeie Vrydag /Good Friday @ 09:00

Sondag 21 April:

Sonsopkoms Opstandingsdiens/Early morning service @ 07:00 (@ Big Bay Beach. Ontmoet by trappe heel regs as jy na die see kyk/Meet at the stairs on the right hand side of Big Bay beach))

Opstandingsfees erediens @ 09:00

Resurrection Service @ 10.15

Ouers van laerskool kinders

Groot asseblief - wag tot 10:00 voordat julle julle kinders by hulle groepe gaan haal. Dis ontwrigtend as julle instap en die groep is nog nie klaar met hulle gesprek/gebed nie.

Lydenstyd voorbereiding

Ons is in Lydenstyd waar ons opbou na die Paasgebeure.

Probeer om tot Opstandingsondag te vas van iets waarvan jy baie hou, bv koffie, sjokolade, vleis ens. Doen dit as ‘n herinnering aan dit wat Jesus vir jou prysgegee het.

Bid elke dag hierdie Lydenstyd gebed.

Here, U het alles vir my gegee.

Aan U, Here. Gee ek dit terug.

Alles behoort aan U,

doen daarmee soos U wil.

Gee vir my alleenlik u liefde en U genade,

dit is genoeg vir my.

Amen.

Preparation for Lent

To remind us of what Jesus gave up for us – fast until Resurrection Sunday from something you like, e.g. coffee, chocolate, meat etc.

Pray this daily Lent prayer

You have given all to me.

To you, Lord, I return it.

Everything is yours;

do with it what you will.

Give me only your love and your grace,

That is enough for me.

Amen.

SONDAG/SUNDAY

AFRIKAANS EREDIENS (09:00)

TEMA: Viering van ons getuienistaak

TEKS: Handelinge 1: 8

ENGLISH SERVICE (10:15)

THEME: Celebrating being witnesses

TEXT: Acts 1: 8

Page 2: 7 April › wp-content › uploads › 2017 › 01 › ...19 April: Goeie Vrydag /Good Friday @ 09:00 Sondag 21 April: Sonsopkoms Opstandingsdiens/Early morning service @ 07:00 (@

BANK BESONDERHEDE/BANK DETAILS NGK TABLEVIEW

FNB - Tableview - 250655

62786586639

NB: Dui asseblief duidelik by jou verwysing aan waarvoor die fondse inbetaal word, bv. Piet - jeug kamp/dankoffer/uitreik/oktobermaand At the reference - please indicate what you are making a payment for. SNAPSCAN - Laai app af op jou foon by

www.getsnapscan.com. (alles bly dieselfde)

INKOMSTE EN UITGAWES SOOS OP

28-02-2019

WERKLIK

INKOMSTE 1,945,555

UITGAWES 1,850,395

OORSKOT/(TEKORT) 95,159

GEBEURE /EVENTS

Maandag/Monday

Community dinner @ 18:30

Alcoholics Anonymous @ 19:30

Dinsdag/Tuesday

Dames Bybelstudie/Women bybelstudy @

10:00

Woensdag/Wednesday

Bloedskenk/Blood donation @ 15:00 –

19:15

Donderdag/Thursday

Echo – ete/dinner @ 18:30

FINANSIES & BANKSAKE

IN KONTAK MET JOU -

STAY IN CONTACT

WEBSITE

http://www.onskerk.co.za/ngtableview

FACEBOOK

NG Kerk Tableview

Gaan “like” ons blad om inligting te

kry oor die gemeente se

werksaamhede en gesels saam

deur kommentaar te lewer, of vir

ons ‘n boodskap te stuur!

GEMEENTE SELFOON APP

Laai ons gemeente se APP op jou foon af vir preke en ander in-ligting!

Google play store OR I-store: Tithe.Ly Church App

Tik NG Kerk Tableview wanneer jy gevra word vir die gemeente se naam.

GEBEDSVERSOEKE/PRAYER REQUESTS

Email - Ds Johannes

[email protected]

Boks in voorportaal/ box in entrange

KLEINGROEPLEIERS

Marina van Vuuren -0833830893 Dames Bybelstudie Dinsdae om 10:00

Marie Cross – 0735100843 – Vue du Cap – Donderdae om 10:00

Jalize en Johannes – 0825654520 Woensdae om 19:00

Geo de Kock – 0837324117 Woensdae om 19:00

Johan Botha – 0827900952 Woensdae om 18:30

Niel Steyn – 0846881080 – Woensdae om 19:00

Louis en Tertia - 0845272884 - Woensdae om 19:00

s jy deel van n groep wil word - Kontak Ds Johannes 0823913841

DAAGLIKSE TEKS/ DAILY READINGS

ma – Di: Psalm 126

Wo – Do: Filippense 3:4b-14

Vry – Sat: Johannes 12:1-8

NUUS UIT DIE SENDINGVELD/OUTREACH NEWS

ONS IS ‘N BIDDENDE GEMEENSKAP EN HELP MEKAAR/

WE ARE A PRAYING COMMUNTY AND HELP ONE AN-

OTHER

Die Bybelgenootskap

Bid asb vir die volgende: - 4 – 20 Apr

Uruguay: Hier word baie politieke besluite geneem wat teen bybelse beginsels indruis, bid asseblief dat die lewende en kragtige Woord die lewens van ons politici sal verander. Bid vir ons personeel, dat ons altyd die nodige wysheid in die Woord van God sal soek.

Bolivia: Bid dat die Here die nodige wysheid aan ons sal skenk om Bybels aan verafgeleë gebiede te kan voorsien. Bid dat die Boliviaanse owerheid nie wette sal instel wat teenstrydig met die Woord van God is nie. Bid vir kinders, tieners en vroue wat slagoffers van geweld is.

Argentinië: Bid dat elke Argentyn God en sy Seun deur die Bybel sal leer ken. Bid vir Teleios, ’n projek waardeur ons interaksie met die Bybel wil bevorder. Bid vir al ons Bybelvertalingsprojekte, veral vir ons projek om die Bybel in Gebaretaal beskikbaar te stel.

——————————————————————————————————————————

FEBC Mongolië

So – WEEKLIKSE OPSOMMING: On­langs het FEBC Mongolië nuwe toerusting geïnstalleer in een van hul

nuwe plattelandse radiostasies in Choibalsan, wat in die ooste­like deel van Mongolië geleë is. Hulle het ook twee ander

nuwe stasies op die platteland gestig. Hulle is nog besig om personeel te werf en fondse in te samel sodat hierdie sta­

sies optimaal kan funksioneer. Bid saam met ons hierdie week vir FEBC Mongolië en al hul behoeftes.

Ma – Ulaanbatar is een van Mongolië se mees besoedelde stede. In die winterseisoen is dit op sy ergste.

Tentbewoners in die “Ger” distrik word veral hierdeur aangeraak weens hul gebruik van steenkoolverwarm­ingstelsels.

Bid dat die owerhede die nodige stappe sal neem om hierdie probleem op te los.

Di – Onlangs het FEBC Mongolië ʼn nuwe selfoontoep ontwikkel en hul nuwe webwerf geloods. Loof die Here vir

hierdie ontwikke­ling wat FEBC help om meer mense met die evangelie te bereik.

Wo – WIND FM versprei dikwels pro­gramme wat huishoudelike geweld en tradisio­nele rolle van mans en

vrouens aanspreek. Bid dat luisteraars in hul daaglikse lewens hierdie beginsels sal toepas.

Do – Geslagsverskille en huishoudelike geweld is ‘n ernstige probleem in Mongolië. Bid dat luisteraars se harte

oop sal wees om Jesus te aanvaar en dat Hy gesinseenheid in die land sal herstel.

Vr – ‘n Luisteraar sê: “Die lesse wat ek deur FEBC se uitsendings leer is my geeste­like brood. Sedert ek die

uitsendings begin luister het, spandeer ek meer tyd in God se Woord en ek voel baie nader aan Hom.”

Sa – Probleme in die Mongoolse samelew­ing en behoeftes word deur FEBC aangespreek, deur oplossings wat

op Bybelse beginsels gebaseer is, op hulle programme uit te saai. Tienerswangerskappe is ʼn groot probleem. Bid dat

die personeel wysheid sal hê om vir hierdie jong vrouens goeie raad te gee