21 Dae Vas en Gebed Copy

1

description

21 dae vas en bid

Transcript of 21 Dae Vas en Gebed Copy

  • Ons is n kerk wat lewe om te bid21 Dae vas- en gebedsproses

    4 MeiMense vr van GodAs He had Intent,

    so we do

    Kultuur

    My Stad My Werk My Familie Spesifieke individue

    Ras Taal Sosiale EkonomieWreldbeskouing Myself

    As He LOVES, so we do As He REIGNS, so we do As He is Victoriuos so we are

    My Huishouding My Gemeenskap Ons Nasie Die Nasies Kerke(Leiers)

    As He SEES, so we do

    Bid dat ons bewus sal wees van mense wat vr van God is.

    Bid dat osn n duidelikerverstaan van Sy wil en intensie vir ons sal h

    Ons bid dat ons eie kultuur en kulturele voorkeure met Sy waarheid belyn sal word.

    Ons bid dat ons eie kultuur en kulturele voorkeure met Sy waarheid belyn sal word.

    Ons bid God se sen oorons werkgewers en die maatskappye waarvoor ons werk.

    Ons bid vir gesonde huwelike en gesondefamilies.

    Ons bid vir geleenthedeom op hierdie dag mensebewus te maak wat Godin Christus vir hulle ook gedoen het

    Ons vier die waarheidwat Sy oorwinning ons in staat stel om Sy grootheidten toon te stel in elke onmoontlike situasie waarmee ons gekonfronteerword word (2 Korintirs 2:14 )

    Ons bid vir Spesifieke individue wie ons weetGod roep om deel van Syfamilie, huishouding en Koninkryk te wees

    Bid dat God ons help om oor ons vooroordelingen onakkurate persepsiesvan ander te kom

    Ons bid dat Gos ons harteen verstand sal beleinmet Koninkryks waardesrakende tyd en geld

    Bid dat ons lewens in n Christusgesentreerdewreldbeskouing gegrondsal wees.

    Ons bid dat God ons salherhinner oor hoe Hy onssien en wat Hy in ons bel het.

    Ons bid dat Hy onsspesifiek sal wys hoe onsen aan wie ons Sy liefde moet uitbeeld.

    Ons bid vir God se leidingin ons gemeenskap metdie wie se taal ons nieverstaan nie en die wieons nie verstaan nie

    Bid dat elke persoon in ons eie huishoudings God op 'n intieme manier sal ken.

    Bid vir Kwaliteit lewe in jou gemeenskap

    vir die Here se leiding om sout en lig te wees.

    Ons bid vir ons landen die leiers wat oor onsaangestel is.

    Ons bid dat die waarheidvan Jesus Christus deurelke nasie aanvaar salword.

    Ons bid vir plaaslike en internationalekerkleiers.

    Ons bid dat ons in staatsal wees om onsself en die wreld te sien soos Hy dit sien

    Matheus 9:35-38 Efesirs 5:15-17 Handelinge 16:31-32

    Romeine 12:2

    Romeine 12:2 Spreuke 22:29 Johannes 1:40-42 Jeremia 1:5 2 Korintirs 5:19-21

    2 Korintirs 5:16-20 Handelinge 17:26-28 Micah 6:8 Hebrers 1:2-3 Fillipense 2:13

    1 Johannes 3:16

    Luk 10:27 1 Timoteus 2:1-6 Romeine 1:16-17 Hebrers 13:7

    Efesirs 1:18

    11 Mei 12 Mei 13 Mei 14 Mei 15 Mei 16 Mei 17 Mei

    24 Mei23 Mei22 Mei21 Mei20 Mei19 Mei18 Mei

    5 Mei 6 Mei 7 Mei 8 Mei 9 Mei 10 Mei