Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en...

Post on 06-Feb-2018

301 views 65 download

Transcript of Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en...

Die Hoërskool DF Malan

VAKKE

&

VAKKEUSE

GR.9-VAKKE GR.10-VAKKE

Tersiêre opleiding

Indiensneming

ENGELS

HOME LANGUAGE

FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

ENGLISH

HOME LANGUAGE

• COUNTS 100 MARKS

• COLLEGE / UNIVERSITY ENTRANCE

• VERY HIGH LEVEL OF PROFICIENCY

• IMAGINATION, INTERPRETATION, EXCELLENT VOCABULARY

FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

• COUNTS 100 MARKS

• COLLEGE / UNIVERSITY ENTRANCE

• EMPHASIS ON FUNCTIONALITY

• UNDERSTANDING, INTERPRETATION, COMMUNICATION

HOW TO

CHOOSE? • LEARNER’S INTEREST

• LEARNER’S ABILITY

• USE OF SUBJECT IN FUTURE OR CAREER

• FINAL GRADE 11 MARKS FOR

TERTIARY APPLICATION

• MATRIC SYMBOLS

OUR ADVICE…

• GUIDELINE: 65% FOR ENGLISH HOME

LANGUAGE IN GRADE 9

• FACTS + BEST FUTURE INTEREST OF

LEARNER

• INFORMED DECISION

• For extra information see DF’s website,

www.dfmalan.com

WISKUNDE

WISKUNDE WISKUNDIGE

GELETTERDHEID

Deurlopend 50%+ Gerig op syfers in lewensvaardighede

Wiskunde

• Wiskunde is ‘n taal wat gebruik maak van simbole en notasies om numeriese, meetkundige en grafiese verwantskappe te beskryf.

• Wiskunde help om logiese en kritiese denke, akkuraatheid en probleemoplossing te bevorder.

• Wiskunde ontwikkel bedrewenheid in rekenvaardighede, sonder om noodwendig sakrekenaars te gebruik.

• Wiskunde bevorder die vermoë om sistematies te werk; te kan veralgemeen; veronderstellings te kan maak en dit te bewys.

Wiskunde-kurrikulum se hooffokusareas

1. Funksies

2. Getalpatrone, Rye, Reekse

3. Finansies, groei en verval

4. Algebra

5. Differensiaalrekene

6. Waarskynlikheid

7. Euklidiese Meetkunde en Meting

8. Analitiese Meetkunde

9. Trigonometrie

10. Statistiek

Wiskundige Geletterdheid

Ontwikkel leerders se:

• Selfvertroue om in alledaagse situasies

numeries en ruimtelik te dink;

• Vermoë om probleme op te los; en

• Lewensegte vaardighede.

Graad 10 Wiskundige

Geletterdheid kurrikulum:

• Getalle, Patrone, Verwantskappe en

Voorstellings

• Finansies

• Ruimte, Vorm, Meting

• Datahantering

• Waarskynlikheid

• Kaarte en planne

So kan ek:

produksiepryse

bepaal; rente

bereken;

bouplanne

ontleed;

belasting en

wisselkoerse

bereken.

NATUURWETENSKAPPE (NW)

FISIESE WETENSKAP LEWENSWETENSKAP

Met Wiskunde Was Biologie

FISIESE WETENSKAP eers NATUUR- EN SKEIKUNDE genoem

KURRIKULUM

Meganika

Golwe, klank en lig

Elektrisiteit en magnetisme

Materie en verbindings

Chemiese veranderinge

Chemiese sisteme

LEWENSWETENSKAPPE

(Eers Biologie)

“Lewenswetenskappe” is die wetenskaplike

studie van lewende dinge vanaf molekulêre

vlak tot en met hul interaksies met mekaar

en hulle omgewing.

Die kurrikulum van

Lewenswetenskappe:

1. Lewe op die molekulêre, sellulêre en

weefselvlak

2. Lewensprosesse in plante en diere

3. Omgewingstudies

4. Diversiteit, verandering en kontinuïteit.

SOSIALE WETENSKAPPE (SW)

GESKIEDENIS GEOGRAFIE

Was Aardrykskunde

GESKIEDENIS

“…alles het ‘n verlede. Alles – ‘n mens, ‘n objek, ‘n

woord, alles. As jy die verlede nie ken nie, kan jy die

hede nie verstaan nie en behoorlik vir die toekoms

beplan nie. - Chaim Potok, Davita’s Harp

“SCISSORS BEAT PAPER!”

GESKIEDENIS

• Handel nie net oor die verlede nie. Dit handel oor waarom ons is wie ons is – en oor wat volgende gaan gebeur.

• Gee perspektief op die wêreld en sy mense.

• Leer jou vaardighede wat jou in staat stel om te analiseer, objektief te kyk, te redeneer, afleidings te maak en te vergelyk.

• Geskiedenis is belangrik vir bv. Regte, Joernalistiek, Politiek en Toerisme.

GEOGRAFIE

• Kaartwerk

• Klimatologie

• Geomorfologie

• Bevolkingsgeografie

• Watermassas

Geografie bevorder

volhoubare voortbestaan van

die aarde.

TEGNOLOGIE

INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP

(IGO)

VERBRUIKERSTUDIES

Huishoudkunde, Ontwerp en

Besigheidstudies Tegniese Tekene as basis

Verbruikerstudies

Verbruikerstudies: Vakinhoud

•Verbruikersopvoeding

en finansiële bestuur

•Voedsel en voeding

•Kleding en tekstiele

•Behuising en interieur

•Entrepeneurskap

•Praktiese komponent

• Basiese tekenbeginsels vir ALLE

tegnologiese tekeninge

• Vryhandtekeninge

• Instrumenttekeninge

• Eerste- en derdehoekse ortografiese

projeksies

• Beskrywende meetkunde en vaste

liggame

• Meganiese werktekeninge

• Siviele werktekeninge

• Isometriese tekeninge

• Perspektieftekeninge

• Elektriese diagramme

• Deurdringings en ontwikkelinge

• Lokusse van helikse, nokke en

meganismes

• Die ontwerpproses

REKENAARGELETTERDHEID

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

(RTT)

INLIGTINGSTEGNOLOGIE

(IT)

Moet keuringstoets

aflê.

Rekenaargeletterdheid

nie voorvereiste vir RTT

nie

Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)

Woordverwerking - MSWord.

Sigblaaie – Excel

Databasis – Access

Webbladontwerp

Gebruik van Internet

Aanbiedingsprogram – PowerPoint

PAT (praktiese assesseringstaak) 3de vraestel

Stelseltegnologieë

Internet- en Netwerktegnologieë

Inligtingsbestuur

Sosiale Implikasies

Oplossingsontwikkeling

Prakties Teorie

Tegnologie stagneer nooit!

In RTT word die onderskeie

vaardighede wat die eindgebruiker

benodig, aangeleer om sodoende die

digitale kloof te oorbrug.

Is ‘n spesialis vak wat spesifieke denkvaardighede vereis.

Leer om rekenaarsagteware met DELPHI te skryf;

Hardeware en stelselprogrammatuur – verstaan en gebruik van rekenaarbebaseerde tegnologie;

Elektroniese kommunikasie;

Sosiale en etiese kwessies in verband met rekenaartegnologie; en

Prakies en Teorie dra dieselfde gewig by die berekening van ‘n leerder se punte.

INFORMASIETEGNOLOGIE (IT)

SUKSES in IT behels VERSTAAN van KONSEPTE

en OEFEN, OEFEN en nog meer OEFEN.

Met IT as vak sal jy altyd baie hê om by die huis

te doen.

EKONOMIESE EN

BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

REKENINGKUNDE

EKONOMIE

BESIGHEIDSTUDIES

Met Wiskunde

Eers Bedryfsekonomie genoem

Rekeningkunde

Versamel, rekordering en ontleding van finansiële

inligting met die oog daarop om finansiële besluite

te kan maak.

‘n Balans tussen teorie en die praktyk word

gehandhaaf om te verseker dat ‘n leerder tot die

arbeidsmark kan toetree of verder studeer.

Ekonomie • Bestudeer deelnemers aan die ekonomie wat

huishoudings, besighede en die owerheid insluit,

produksie van goedere en dienste;

• Bestudeer huidige ekonomiese struktuur van

RSA, nasionale inkome, prysvorming,

ekonomiese ontwikkeling, internasionale

ekonomie en die rol van die regering.

Besigheidstudies • Hoe om ‘n sakeplan op te stel.

• Hoe om jou eie onderneming te begin.

• Verskillende tipe ondernemingsvorme en hoe dit

opgerig word.

• Watter wette jou as entrepreneur raak.

• Wat etiese en professionele gedrag is.

• Wat kreatiewe probleemoplossing is; en

• Wat menslike hulpbronne is vanaf

onderhoudvoering tot die indiensnemingkontrak.

SKEPPENDE KUNSTE

VISUELE KUNS

ONTWERP

DRAMA

MUSIEK Moet reeds as vak hê.

Keuring om te

help met

aanbeveling

Keuring met

oudisies

• Inhoud

• Studie- en beroepsmoontlikhede

Teoretiese en Praktiese

Afdelings • Kunsgeskiedenis in graad 10 en 12 stel

leerders bekend aan die internasionale

kunsbewegings vanaf die Renaissance tot

die 20ste eeu, sowel as Suid-Afrikaanse

kuns en die gepaste kontekstuele

invloede.

• Praktiese komponente van Visuele Kuns

sluit verdere medium- en

tegniekontwikkeling ten opsigte van

skilder- en tekenvaardighede in.

Wat is Ontwerp?

DIT IS ‘N KREATIEWE

PROBLEEMOPLOSSINGSPROSES

Ontwerp ontwikkel leerders se kulturele

lewensvaardighede visuele geletterdheid,

kritiese en kreatiewe denke, selfdissipline en

leierskap.

Math is easy; Design is hard Jeffrey Vreem

Teoretiese en Praktiese

Afdelings Teorie handel oor die geskiedenis van die

ontwikkeling van visuele kommunikasie en

informasie ontwerp.

Praktiese afdeling behels twee fases:

• Fase 1 bestaan uit ‘n werkboek waarin al

die voorbereiding gedoen word.

• Fase 2 is die finalisering van ontwerp in ‘n

produk, bv. logo, advertensie, illustrasie,

plakkaat of voorwerp.

MUSIEK

♫ Die praktiese en teoretiese komponente word

baie wyd aangebied, met insluiting van

klassieke musiek, ligte musiek, jazz, gospel en

rockmusiek.

♫ Vereistes vir die vak word uiteengesit in die

Musiekinligtingstuk verkrygbaar by die skool.

• Sosiale kunsvorm

• Bevorder selfvertroue, kreatiwiteit, probleem- oplossing, konflikhantering & kommunikasie

• 50% Teorie & 50% Prakties

• Keuring d.m.v. oudisies!

DRAMA

Integreer visuele, ouditiewe & fisieke opvoeringselemente

EKSTRA VAKKE

DUITS

XHOSA

SPORTWETENSKAP

Moet reeds as vak hê.

Moet reeds as vak hê.

Lewenswetenskap

Fisiese Wetenskap

Wir lernen Deutsch

• Deutsch macht Spass!

IsiXhosa Molweni, bantu.

Verdiep vriendskapsbande, versterk sosiale en professionele verhoudings. Verbeter jou kans op keuring vir ENIGE studierigting. Verseker ‘n toekoms hier vir jou. Bou aan ‘n nuwe Suid Afrika.

Leer Xhosa vandag ! Fundani ukuthetha isiXhosa

namhlanje!

(Voorvereistes: Graad 8 en 9 Xhosa)

Hambani kakuhle.