Post on 12-Mar-2018
DIAGNOSTIESE BEELDING
TIROIED FLIKKERGRAFIE
Dr M G Nel(Riana)
INHOUD • Anatomie en selstruktuur
• Fisiologie en Hormoon produksie
• Tiroied se hantering van jodium
• Radionuklied beelding van die tiroied
• Siekte toestande v/d tiroied nl
hiper en hipo tireose
tiroied nodules
kropgeswelle
tiroiditisse
tiroied ca
• Radio-aktiewe I-131 terapie vir
Grave’s
Tiroied Ca
TIROIED FLIKKERGRAFIE: KENNIS, BEGRIP en TOEPASSING
(VLAK 1-3) Die vooraf opgedoende kennis van Anatomie en Fisiologie van die
organe moet geken word en hierop van toepassing gemaak kan word.
UITKOMSTE ASSESSERINGS KRITERIA ASSESSERINGS
TAKE
Sel en Sel funksie beelding Benoem/bespreek basiese beginsels van
beelding (Technesium asook Jodium)
Basiese Interpretasie en gebruik
v prosedures
Basiese inligting verkry uit die
tiroied beeldings
Benoem en bespreek inligting Interpretasie v prosedures en
studie rapportering
Normale tiroied flikkergram Interpreteer normale beeld, sodat abnormaal
herken kan word.
Interpretasie v prosedures en
studie rapportering
Radionukliede in gebruik vir
tiroied beeldings
Benoem, bespreek en verduidelik die gebruik
van TcO4¯, Tc-99m MIBI, I-123 and I131
Interpretasie en gebruik v
prosedures
Faktore wat RN verspreiding
beinvloed
Benoem en bespreek en verduidelik die
ontstaan van abnormaliteite
Interpretasie en gebruik v
prosedures
Ontstaan van abnormale beelde Benoem/ bespreek en verduidelik hoe
abnormalitieite ontstaan
Interpretasie v prosedures en
studie rapportering
Indikasies vir tiroied flikkergrafie Benoem/bespreek die indikasies Toepassing op pasiente en hul
siektes
Tipes tiroied siektes wat gebeeld
kan word
Benoem en verduidelik hoe siektes gebeeld
kan word
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Hiper tireotiese siektes Verduidelik die abnormaliteit en benoem
oorsake
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Hipotireotiese siektes Verduidelik die abnormaliteit en benoem
oorsake
Toepassing op pasiente en hul
siektes
TIROIED FLIKKERGRAFIE: KENNIS, BEGRIP en TOEPASSING
(VLAK 1-3) Die vooraf opgedoende kennis van Anatomie en Fisiologie van die
organe moet geken word.
UITKOMSTE ASSESSERINGS KRITERIA ASSESSERINGS TAKE
Basiese beginsels van die
Tegnesium tiroied flikkergram
Verduidelik die gebruik van die prosedure
en al die voorsorg maatreels
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Basiese beginsels van I-131
opname prosedure
Verduidelik die gebruik van die prosedure
en al die voorsorg maatreels
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Basiese beginsels van I-123
heelliggaam beelding
Verduidelik die gebruik van die
prosedure en voorsorg maatreels
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Rol van Tc-99m gemerkte MIBI in
tiroied beeldings
Verduidelik die gebruik van die prosedure
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Non visualisering van die tiroied Benoem moontlike oorsake Toepassing op pasiente en hul
siektes
Koue nodules in die tiroied Beskryf hoe gevorm en benoem
moontlike oorsake
Basiese Interpretasie v prosedure
Warm nodules in die tiroied Benoem moontlike oorsake Basiese Interpretasie v prosedure
Grave’s as tiroied siekte Bespreek KG se rol in die hantering van
die pasiente (diagnosties/terapeuties)
Interpretasie v prosedures en studie
rapportering
Tiroiditisse = akuut en chron Bespreek KG se rol in die hantering van
die pasiente
Interpretasie v prosedures en studie
rapportering
Tiroied Ca ‘s Bespreek KG se rol in die hantering van
die pasiente (diagnosties/terapeuties)
Toepassing op pasiente en hul
siektes
TIROIED FLIKKERGRAFIE: KENNIS, BEGRIP en TOEPASSING
(VLAK 1-3) Die vooraf opgedoende kennis van Anatomie en Fisiologie van die
organe moet geken word.
UITKOMSTE ASSESSERINGS
KRITERIA
ASSESSERINGS TAKE
Kropgeswelle Bespreek KG se rol in die hantering van
die pasiente
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Multinodulere tiroied
/kropgeswel
Verduidelik hoe dit op flikkergram kan
lyk en belang daarvan
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Rol van pertegnetaat in tiroied
flikkergrafie
Benoem, bespreek en verduidelik die
gebruik van TcO4¯ in tiroied siektes
Interpretasie v prosedures en studie
rapportering
Rol van I123 in tiroied beelding Benoem, bespreek en verduidelik die
gebruik van I-123 in tiroied siektes
Interpretasie v prosedures en studie
rapportering
Rol van I-131 in tiroied
beeldings
Benoem, bespreek en verduidelik die
gebruik van I-131 in tiroied siektes
Interpretasie v prosedures en studie
rapportering
Rol van I-131 in die terapeutiese
rol van KG
Benoem, bespreek en verduidelik die
gebruik van I-131
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Belang van t ½ in hantering
van tiroied pasiente
Bespreek en verduidelik hoe dit die
uitvoer en bespreking van RN studies
beinvloed
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Voorsorg en nasorg maatreels
vir pasiente wat RAI Rx gekry
Benoem, bespreek en verduidelik die
beginsels
Toepassing op pasiente en hul
siektes
Opvolg van Tiroied Ca pasiente
in KG Dept
Bespreek KG se rol in die hantering van
die pasiente
Toepassing op pasiente en hul
siektes
ANATOMIE
MAKROSKOPIES • 2 simmetriese lobbe, sentraal verbind
deur die isthmus
• Lê ant van die 2-3de trageale ringe
• Pre-tracheale fascia heg ook hier vas,
en is verantw vir die tiroied beweging
tydens sluk proses
• PIRAMIDALE LOB: klierweefsel wat
van die isthmus af opwaarts strek en
vasheg aan die hyoied been dmv
fibreuse weefsel( is orblyfsel van die
tiroglossale ductus)
ANATOMIE
MIKROSKOPIES • Bestaan 98% uit follikulere selle
• Vorm ‘n massa ronde
follikels/vesikels gevul met
kolloied
• Tiroied stoor sy sekrete in die
kolloied
• Sekreet bestaan hoofsaaklik uit
Jodium bevattende hormone T3
en T4
• ‘n Enkellaag follikulere/endoteel
selle vorm die follikel wand
• 2% van die selle is para-
follikulere of C-selle wat
kalsitonien afskei.
FISIOLOGIE
TIROIED HORMOON
PRODUKSIE EN AFSKEIDING
JODIUM HORMOON PRODUKSIE
(FOLLIKULERE SEL FUNKSIE)
Jodium word deur die tiroied opgeneem,
om Tiroksien te produseer
Dit geskied op 2 maniere:
i) Invangs/opname/konsentrasie in die follikulere selle
ii) Organifisering/inbouiing in die tiroied hormoon
Tiroiedsiektes kan bg 2 prosesse afsonderlik OF
gesamentlik aantas
(KG help met onderskeid hier tussen)
• SVK ; DIEET Jodium word geabsorbeer en opgeneem
(tirosien)
• BLOED : jodied gevorm - I
aktiewe jodium meganisme vind plaas
• FOLLIKULERE EPITEEL WAND :
geoksideer na jodium
• FOLLIKEL LUMEN*: Jodium + tirosien
MIT en DIT
T3 en T4 in tiroglobulien substans
• FOLLIKULERE EPITEEL WAND: pinositose, en vrystelling
van tiroied hormone = T3 (vry en gebonde) T4 (pro H)
gebonde aan TBG, in die bloed in.
• T4 (onaktief) T3(aktiewe H): in lewer, spiere en niere
JODIUM HORMOON
PRODUKSIE:
T3 --------- 5%------ T3 = vry /aktiewe H + TBG
T4 ----- 95% ---- T4 onaktiewe pro-H + TBG
T4 T3 in die lewer/spiere en niere
TIROIED HORMOON
REGULERING VAN VLAKKE
T3 5% Vry T3 + TBG = aktiewe hormoon
T4 95% onaktiewe T4 +TBG = pro H (oorwegend gesekreteer)
T4 T3 (85%) in lewer, spiere en niere
(KALSITONIEN VANAF C-SELLE)
NEGATIEWE TERUGVOER
MEGANISME HIPOTALAMUS
↓
TRH
↓
HIPOFISE
↓
TSH
↓
TIROIED
↓
T4 (T3) + TBG
T3
SIRKULERENDE TIROIED HORMONE ↓
gebonde aan Plasma Proteien (TBG)
+
vry hormone
BIOCHEMIESE METING VAN
TIROIED HORMONE
Meet beide
VRY Hormoon vlak
asook die Totale gebonde konsentrasie plasma hormoon vlakke
VLAKKE VAN
[GEBONDE HORMOON]
HANG AF VAN DIE BINDINGSPROTEIEN (TBG)
SE VLAKKE
VERHOOG VERLAAG
• Sw skap Androgene
• Kontrasepsie pil Nefrose
• Estrogene
• Lewersiektes
• Hipertireose
TIROIED SE HANTERING VAN JODIUM PLASMA JODIED POEL FOLLIKULERE
SELWAND
KOLLOIED
IN LUMEN
GROOTTE
I)Jodium word
Ingeneem vanuit die
SVK dmv
dieet (sout)
OPNAME/INVANGS
#Invangs funksie
Korrelleer NIE
noodwendig met
biochemiese tiroied
funksies nie #
ORGANIFISERING
INBOU IN HORMOON
IN
#organofiseringsdefekt
e
Toon warm tiroied met
verlaagde TF
medikasies bv
Corderone X
Kelp produkte
Kontras medium ens
Tegnesium word ook
so hanteer
(Jodium en Tc-O4-)
Jodium alleen bv
Tydens I-131 opname
2) Endemiese gebiede
Met verlaagde Jodium
vlakke in water
Die funksie word deur
ELTROXIN geblok
Die funksie word deur
Neomercazole geblok
***
JODIUM OPNAME***
VERHOOG
Hashimoto tiroiditis
VERLAAG
Virus tiroieditis
Hipertireose
Agv Grave’s of Plummers
Hipotireose
Bv primere/sek tot Jodium
kontaminasie
Jodium gebrek agv vinnige
omset
en Jodium terugslag
T4 toediening
Bv Eltroxin
Nefrotiese sindroom Kontrasmiddel ondersoeke
en goiterogene
Ensiem gebreke Lugols Gedrink
Neomercazole Rx
TIROIED HORMOON se FUNKSIES
Metabolisme Sek tot metabolisme
Proteien katabolisme Verhoog melk produksie
Koolhidraat absorpsie Versnelde hart tempo
Glukose verbranding Verlaag perif weerstand
Versnelde lipied sintese Prikkel SSS
Verhoog vitamien aanvraag Stimuleer groei en
ontwikkelling
RADIO-AKTIWITEITE WAT IN
TIROIED SIEKTES GEBRUIK
WORD
Diagnosties: Vry tegnesium
Tc-gemerkte MIBI
I-131 pilletjies/vloeistof
I-123
Terapeuties: (Hipertireose/Tiroied Ca)
I-131 vloeistof
TEGNESIUM - 99M
Tc-99M
• SEDERT 1957 BY KERNGENEESKUNDE INGEBRUIK SEDERT DIE 99Mo-Tc-99M GENERATOR ONTWIKKEL IS
• 86% VAN ONDERSOEKE WORD HIERMEE GEDOEN, DAAROM NIE MEER AS EEN ONDERSOEK PER DAG PER PASIENT GEDOEN NIE BEELDE OORVLEUEL
• VERKRY VANAF ‘N GENERATOR EN DUS 24H00 BESKIKBAAR
• BAIE GOEIE FISIESE EIENSKAPPE VIR BEELDINGS
• T ½ = 6 URE, MET 140KeV FOTON ENERGIE
• GOEIE WEEFSEL PENETRASIE EN GOEIE BEELDINGS MOONTLIKHEDE MET GEBRUIK VAN GAMMA KAMERAS
• SLEGS GAMMA STRALING .
• GEEN BETA STRALING NIE DAAROM LAE GEABSORBEERDE BESTRALINGS DOSERING
Distribution of plain Technesium:
*thyroid
*salivary glands
*stomach epithelium
TEGNESIUM TIROIED FLIKKERGRAM
INDIKASIES: word net in die Follikulere sel in opgeneem! EVALUASIE VAN –MORFOLOGIE EN POSISIE
--TIROIED FUNKSIES (HIPER/HIPO)
SOEK EKTOPIESE WEEFSEL
SOEK RESIDUELE TIROIED WEEFSEL NA VORIGE TIROIED CHIRURGIE
KYK VIR ENIGE NODULES
VOORBEREIDING:
• STAAK TIROIED BLOKKERENDE MEDIKASIES bv
ELTROXIN, NEOMERCAZOLE,
JODIUM BEVATTENDE MIDDELS bv
CORDERONE X , LUGOLS, KELP PRODUKTE, BETADINE
• UITVIND VAN KONTRAS MEDIUM ONDERSOEKE bv
RT/ARETRIOGRAMME IN AFGELOPE 3 MND
• UITVIND VAN VORIGE RAI Rx, CHIR/ KOP + NEK XST
• STAAK INNAME VAN GOITEROGENE KOSSE BV KOOL EN RAPE
NORMALE TIROIED
FLIKKERGRAM
BENODIG ONLANGSE BIOCHEMIESE
TIROIED FUNKSIES
KOUE NODULE
WARM NODULE
DIE EFFEK VAN SIEKTE OF DIE SELFUNKSIE
NON-VISUALISERING VAN
TIROIED – REDES?
EFFEK VAN CORDERONE X
MIBI TIROIED FLIKKER
in pasient op Corderone X
• MIBI is bekend as die MIOKARDIALE PERFUSIE
agens (toon baie ooreenkomste met 201 Tl)
• Meg van sel opname is oa
bloedvloei
selmembraam potensiaal
mitochondriale inhoud
• Ook bekend vir Paratiroied adenoom beeldings, agv die
verbeterde en laer agtergronds aktiwiteit van 201 Tl
• RN mammografie, opsporing van oa brongus, tiroied,
en brein tumore
• Vertraagde opnames na 2-3 ure verbeter die sensitiwiteit
van die tegniek.
DIE ROL VAN Tc-99M GEMERKTE MIBI
IN TIROIED BEELDINGS
Mibi heelliggaam
31
Tegnesium tiroied flikkergram
23/10/07
Normale R lob
ERG vergrote
L lob
Tegnesium tiroied flikkergram
15/11/07
Opname te
Laag om
Tiroied te
beoordeel
MIBI tiroied = wys net tiroied weefsel
Op, NIE Fx gekoppel nie!!!
Weereens massiewe
Groot linkerlob, met
Onreelmatige opname
(soos sonar) lat aspek
32
Tc – TIROIED
TIROIED IS ?? GEBLOK
MIBI TIROIED
SLEGS OPNAME
VAN MIBI IN DIE
NODULE
33
Pynlike tiroied massa, pasient moontlik
hipertireoties
34
TEGNESIUM TIROIED MIBI TIROIED
GEBRUIKE EN KENMERKE VAN
I-131
• BEVAT BEIDE GAMMA EN BETA STRALE (364 KeV ENERGIE)
• RA VAN KEUSE VIR TELLINGS EN TERAPIE (SWAK BEELDE)
• IONISERING VIND PLAAS OP AFSTAND VAN 2MM EN VEROORSAAK HOë LOKALE BESTRALING SONDER ENIGE SKADELIKE EFFEKTE AAN OMLIGGENDE WEEFSELS. (DWS DIE RA BLY IN DIE LIGGAAM)
• SEDERT 1942 IN GEBRUIK AS TERAPIE VIR HIPERTIREOSE PASIENTE
• IS ‘N VLUGTIGE HALOGEEN MET t½ = 8.02 DAE WAT MAKLIK DIE ATMOSFEER KAN KONTAMINEER
• IS REDELIK GOEDKOOP (R1500-00 VIR 30 mCi)
• AGV REDELIK LANG HALFLEEFTYD WORD DIT PER WEEK AANGEKOOP EN IS DIT VIR DIE HELE WEEK BESKIKBAAR
In die Follikulere sel OPGENEEM
EN in die hormoon ingebou sg ORGANIFISERING
I-131 SE ROL IN TIROIED
ONDERSOEKE
(A) 24H00 I-131 OPNAME: VIR DIE UITWERK VAN
HIPERTIREOSE PASIENTE
• NORMAAL = 15-45%
• VERHOOGDE I-131 OPNAME = I GEBREK
• NEFROTIESE SINDROOM
• ENSIEM GEBREKE
• HIPERTIROESE
• VERLAAGDE I-131 OPNAME = HIPOTIREOSE
• ELTROXIN EN LUGOLS Rx
• NEOMERCAZOLE Rx
• VORIGE KONTRAS
• ONDERSOEKE
• GEBRUIK IN DIE BEREKENING VAN DIE RAI Rx DOSERING
• NEGATIEWE SWANGERSKAPS TOETS
Tiroied teller / Thyroid counter
38
GRAVE’S PATIENT’S WORKOUT
BEFORE RAI TREATMENT
FIRST: RA I-131 UPTAKE
THEN: TECHNESIUM THYROID SCAN
ALSO: THYROID FUNCTION RESULTS
NEG PREGNANCY TEST
FINALLY: RAI RX WITH I-131
(B) RAI TERAPIE: 2 TIPES nl
a) HIPERTIREOSE PASIENTE: 10-20 mCi po
MAKS EFFEK NA 8-12 WEKE
HERHAAL Rx EERS NA 3 MND
KOMPLIKASIES: VERHOED mbv INDERAL
HIPOTIREOSE
BESTRALINGS TIROIEDITIS
GEEN BEWYS VIR TIROIED CA GEVAAR
b)TIROIED CA PASIENTE = ABLASIE DOSERING
100-200 mCi
GEISOLEERDE VERPLEGING VIR 1 WEEK
OPPAS VIR BESTRALINGS TIROIEDITIS
BY ONKO TERAPIE GEDOEN
(C) I-131 HEELLIGGAAM BEELDING: OPVOLG VAN TIROIED Ca PASIENTE
VERAL POST TIROIEDEKTOMIE, STAAK ELTROXIN 3 WEKE VOORAF! SWAK BEELDE.2mCi po TOEGEDIEN
BEELDE NA 24H EN 72H
JODIUM I-131
HEELLIGGAAM BEELDING
OORBLYWENDE TIROIED WEEFSEL
• Jodium-123 (123I or I-123) is ’n radioaktiewe isotope of jodium
• Word vir Kerngeneeskundige BEELDINGS gebruik
• Jodium-123 word deur die Siklotron geproduseer deur middel van
proton bestralings van verrykde xenon. (BAIE DUUR), (Slegs
Woensdae beskikbaar en slegs op bestelling)
• Halfleeftyd is 13.22 ure;
• Tydens die radio aktiewe verval tydperk word gamma straling met
energie van 159 keV and 27 keV uitgestraal.
• Hierdie straling word deur die gamma kamera opgetel en daarom
kan dit vir mediese/diagnostiese beelding gebruik word.
• 123I is ‘n hoogs geskikte Jodium isotope vir diagnostiese beelding
van tiroied siektes en vir tiroied ca metastase opsporing.
• Staak Eltroxin 3 weke voor die uitvoering van die heelliggaam
studie anders word die tiroied sowel as die metastatses geblok!
I-123 SE ROL IN TIROIED ONDERSOEKE
ROL VAN I-123 IN DIE TIROIED
A. NON VISUALISERING VD TIROIED
B. OPVOLG VAN DIE TIROIED CA PASIENTE POST CHIR EN POST
ABLASIE
LONGMETS Oorblywende tiroied weefsel teenwoordig
TIROIED SIEKTES
• EUTIREOTIES: KROPGESWELLE
• HIPERTIREOTIES
• HIPOTIREOTIES
• TIROIED NODULES
• TIROIED CA’e
• TIROIEDITISSE
• EKTOPIESE TIROIED WEEFSEL
EUTIREOTIESE SIEKTES
• KROPGESWELLE/GOITERS
( = vergrote tiroied met NORMALE serum TF)
OORSAKE:
ENDEMIESE KROPGESWEL:
Jodium tekort in grond en water.
Veral bergagtige streke bv OOS FS en LESOTHO
GENOEG JODIUM IN DIEET, MAAR MEDIKASIES BLOK DIE JODIUM OPNAME deur die follikulere selle
BV Metronidasool, tiosianaat, tio-urasiel
JONG VROUENS: (15-25jr) geass met SW SKAP
OUER VROUENS: NODULERE kropgeswelle wat retro sternaal strek
BIOCHEMIES HIPOTIREOTIES/eutireoties
ORGANIFISERINGSDEFEK
MULTI-NODULERE KROP
HIPERTIREOTIESE SIEKTES
• GRAVE’S (outo-immuun/antiliggaam toestand)
• NODULERE KROPPE enkel nodule
Plummer
multi-nodulêre
• TIROIEDITIS
sub akuut viraal/De Quervain
chron OI tiroieditis/hashimoto tiroieditis
Bestralings tiroieditis
• EKSOGENE JODIUM BLOOTSTELLING
• TSH TIPE STIMULASIE agv chorio ca
hipofise tumor
testis tumore
GRAVE’S SE SIEKTE
TOKSIESE NODULES
PLUMMER’S
OORSAKE VIR HIPERTIREOSE:
• GRAVE’S SE SIEKTE
• PLUMMER SE SIEKTE/ outonoom funksionerende lobbe of nodules
• MULTI-NODULÊRE KROP
• VIRUS TIROIEDITIS
• POST XST /BESTRALINGS TIROIEDITIS
• HASHIMOTO TIROIEDITIS (aanvanklike stadium)
• EKSOGENE I-BLOOTSTELLING (drink medikasie bv eltroxin)
• TSH STIMULATORE BV hipofise tumor / ovariele chorio ca
HIPOTIREOTIESE SIEKTES
• PRIMERE: kretinisme Primere hipotireose
ideopatiese miksedeem
• SEKONDER: outo-immuun versaking
genetiese ensiem defekte
inname van goiterogene substanse bv
lithium, kontras middel, corderone X
iatrogeen na chirurgie + bestraling
+ RAI terapie
TSH gebrek
• TIROIDITIS: post partum
Hashimoto tiroieditis (chron)
• ENDEMIESE JODIUM GEBREK: geografies/endemies
HIPOTIREOSE: Biochemiese
/flikkergrafiese ????
TIROIED KARSINOME
• 95% FOLLIKULER HEMATOGEEN
PAPILLER (80-90%) LIMF ,
veral jong mans, goeie oorlewing!
• <5% MEDULLER (C-SELLE)
ANAPLASTIES hoogs maligne,
ouer mense, LOKAAL DRUK Sx. NIE
Jodium gevoelig nie!
KOUE NODULES ENKEL KOUE NODULES:
ADENOMATEUSE HIPERPLASIE
KOLLOIED SISTE
HEMATOOM
EKSTERNE DRUK OP TIROIED
???TIROIEDITIS
TIROIED CA: 10 – 20% KAN MALIGNE WEES
3-4% NEEM NIE Tc -99M OP NIE,
DOEN I-123 FLIKKERGRAM OF MIBI ****
NIE-HOMOGENE KOLLERIGE OPNAME:
MULTI-NODULERE TIROIED
70% agv ADENOMATEUSE HIPERPLASIE,
FOLLIKULERE ADENOME,
KOLLOIED SISTE,
TIROIEDITIS,
MULTINODULERE GOITER agv I-TEKORT
30% agv TIROIED CA na KOP EN NEK XST/bestraling by ONKOTERAPIE
HASHIMOTO TIROIEDITIS (OI SIEKTE, BRAND HEELTEMAL UIT)
PLUMMER SE SIEKTE,
POST CHIR HIPERTIROESE,
TIROIED CA
PAPILLERE
TIROIED CA
FOLLIKULERE TIROIED CA
LONGMETS
ANAPLASTIESE TIROIED CA
MEDULêRE TIROIED CA
• Word nie in die lesing bespreek nie
• Ontstaan vanaf die C-selle
• Word ook gebeeld met ander Radio-
nukliede bv I-123 MIBG
Pentavalente DMSA
PET scans
“CSL” AKTIWITIEITE: ( gewone Tc-tiroied
flikkergrafie) WAT IS VAN BELANG OP GP VLAK
• Tegnesium Tiroied flikkergram is ‘n RN prosedure sonder newe effekte, en kan
maklik op buitepasiente basis gereël word.
• Bel Dept en maak afspraak om beskikbaarheid van die kameras en Radio-nukliede te
verseker. (051-4053487/8)
• PASIENT BLY DIE BRON VAN BESTRALING let op na pasient kontakte bv in
commuter bussies ( swanger vrouens en klein kindertjies) vir die terug rit na die
flikkergram gedoen is.Kan terug ry maar maak seker sit nie direk langs die swanger
vrou of baba nie (bespreking NB)
• Berei pasiente voor op die wag periode (vir tiroied is dit ± 20 min na inspuiting en
beelding duur ook so 20 min, totaal op gouste na 1uur tydperk eers klaar wees. Wag
dan vir res van bussie se mense OF gaan na die Spesialis kliniek vir opvolg)
• Hoef nie npo vooraf te wees nie
• MOET alle medikasie wat tiroied kan blokkeer TEN MINSTE 3 weke vooraf
STAAK bv Eltroxin, Kelp produkte, Neomercazole, Corderone X, ENS
• Gaan ten minste 24h00 radio aktief wees na tegnesium flikkergramme
• Geen klein kindertjies saambring as kom vir RA ondersoeke nie, ook nie swanger
familie lede nie
• Nie swanger wees of lakterend nie, bring neg swangerskapstoets bewys saam
ASOOK uitslae van onlangse biochemiese tiroied funksies
• Indien aktief lakterend , dan uitmelk vooraf of reël vir ander voeding vir 24h00 na die
flikkergram
• Kan net die een KG ondersoek op een dag doen.
TERAPEUTIESE FUNKSIE
RAI TERAPIE
JODIUM-ISOTOPE IN GEBRUIK VIR
TERAPIE
I-131 (vloeistof of kapsule) is die agens
van keuse agv
a) die teenwoordigheid van gamma en B
strale wat die follikulere sel kan
beskadig en vernietig
b)word opgeneem en georganifiseer
deur die tiroied se follikulere selle
c) halfleeftyd is lank genoeg
d)Isotoop is relatief goedkoop en maklik
bekombaar
e)Redelik veilig en herhaal terapie kan
ook gedoen word
METINGS EENHEDE en DOSERINGS
•1mCi radio-aktiwiteit = 37 MBq(mega bequerals)
•5mCi I-131 gee dieselfde bestralings dosis aan die pasient
se liggaam ivm ‘n gewone radiologiese IVP/Barium maal.
•1Gy = 100rads geabsorbeerde bestralings dosis
•5 mCi I-131 gee ongeveer 4000rads bestraling aan die
tiroied
•1μCi gee dus 1 Rad bestraling aan die tiroied.
•‘n Aanvaarbare intra-tiroied geabsorbeerde bestralings
dosis van 150Gy is genoeg om die Hipertireose van ‘n
Grave’s pasient te behandel MAAR met die dosis kan
herhalings/voortgesette hipertireose plaasvind DUS
•Vir hoer risiko pasiente moet daar liewer ‘n hoër
dosering van ongeveer 300Gy of 20 mCi gebruik word.
(bv multi-nodulere Grave’s )
•Die hoër doserings gaan nie net ‘n eutireotiese staat te
weeg bring nie, maar kan gouer ‘n hipotireotiese staat
bewerkstellig, sodat ‘n 2de dosering nie nodig sal wees
nie
•Hipotireose induksie tempo IS
86% na 3 maande post terapie OF
93% na 18 maande post terapie
62
•( Die plaaslike benadering is gerig op ablasie terapie
aangesien die meeste pasiente met outo-immuun
hipertireose nl Grave’s IN ELK GEVAL eindig met
hipotireose na ‘n paar jaar.)
HOE WERK DIE I-131 AS TERAPEUTIESE AGENS
•Dieet jodium is belangrik vir die vorming van tiroied
hormone
•RA I-131 word oraal toegedien as terapie, word dan
metabolies in die follikulere selle ingebou en die B-
strale kry kans om die ooraktiewe selle te vernietig
•Die fisiese hoeveelheid jodium in die RA terapie is
baie laag, en daar is selde enige newe effekte of
allergiese reaksies
•Soms klagtes van keelseer, hoofpyne en naarheid
post terapie, maar braking kan ‘n probleem van
radio-aktiewe kontaminasie skep.
PROSEDURE •Verlangde dosering word deur die Stralings terapeut
voorgeskryf
•Geneeskundige fisikus trek die dosis op en plaas in ‘n lood
houer OF agv vlugtigheid van die Jodium (kan maklik
ingeasem word) kan ‘n kapsule met die verlangde dosering
gesluk word
•Duidelik skriftelike en mondelinge instruksies oor die
vereistes word aan pasient gegee. Pasient onderteken die
toestemmings vorm (of ouers van minderjarige kinders)
•Pasient drink dan die RA vloeistof onder streng toesig van
die geneesheer
•Die pasient se uitstralings dosis word dan gemeet en
gedokumenteer sodat pasient binne die wetlike limiet is, voor
hy ontslaan kan word.
•Geslukde RA beland in die maag en word hematogeen na die
tiroied vervoer
•Ooraktiewe follikulere selle neem die Jodium op en
organifikasie vind plaas
•B strale bestraal nou die tiroied selle en ontlok ‘n
inflammatoriese proses sg bestralings tiroiditis, gevolg deur
sellulere nekrose en fibrose.
•Verlies van metabolies aktiewe tiroied weefsel vind plaas,
met verminderde tiroied hormoon produksie en vrystelling –
hipertireose word dus beheer en die tiroied grootte verminder
•Probeer dus die eutireotiese status van die pasient herstel
•Graad van bg reaksie hang af van hoeveelheid RA I-131
toegedien asook die radio-sensitiwiteit van die tiroied
•Hipotireose bly die mees waarskynlikste en mees
aanvaarbare uitkoms van terapie (alhoewel sekere pasiente
steeds hipertireoties is na 3 maande)
66
I-131 HEELLIGGAAM EN TIROIED
POST OPERATIEF en
PRE – RAI terapie van
100 MCI I-131
TIROIED CA Tc- TIROIED
I-131
FAKTORE WAT DIE EFFEKTIWITEIT VAN I-
131 TERAPIE BEINVLOED
•funksionele tiroied massa
•teenwoordigheid van uniforme of multi-
nodulere tiroied weefsel
•tempo waarteen die tiroied die Jodium
opneem
•I-131 opname deur die tiroied soos vooraf
bereken
•Inname van tiroied funksie beinvloedende
geneesmiddels of Kontras middel
ondersoeke
KOMPLIKASIES EN RISIKO’S a) verbygaande bestralings tiroieditis
b) sialo- adenitis bv parotitis
c) tydelike verergering van hipertireose simptome en verhoogde tiroied
hormoon vrystelling en moontlikheid van ‘n tiroied krisis (veral ouer
persone en persone met onderliggende kardiale siekte) Voortgesette B-
blokker terapie is dus uiters noodsaaklik in die post terapeutiese fase,
vir ten minste 3 maande post terapie.
d) verbygaande of permanente hipotireose wat maklik behandel word met
Eltroxin vervangings terapie (gereelde biochemiese tiroied funksie
bepalings moet dus gedoen word vanaf ± 5 weke post terapie
e) Hipo-paratiroiedisme na herhaalde RAI terapie
f) Oftalmopatie kan vererger
g) risiko vir herhaling van die hipertireose veral in gevalle met multi-
nodulere Grave’s en pasiente wat neomercazole gekry het
h) Osteoperose risiko agv verhoogde tiroied hormoon vlakke en
kalsitonien disfunksie
RISIKO’S VAN RAI TERAPIE
A PASIENT SELF
I) Teratogenisiteit:
Pasient mag nie swanger wees tydens die terapie nie
MOET ‘n NEGATIEWE SWANGERSKAPS TOETS pre-terapie hê
Veral die swangerskaps periode na 10-12 weke is belangrik (fetale
tiroied dan so ontwikkel dat dit die jodium kan organifiseer)
II) Genetiese skade:
Pasient mag nie swanger raak in die daaropvolgende 6 maande post
terapie nie
III)Karsinogenies:
Geen konneksie tussen RAI terapie vir hipertireose en tiroied ca nie
Wel Tiroied ca insidensie na kop en nek bestraling(onkoterapeuties)
IV)Sel disfunksie effek:
RAI terapie behandel slegs die hipertireose simptome van Grave’s NIE
die Immunologiese abnormaliteit van die siekte nie, die oftalmiese
aantasting en miksedeem word nie behandel met RAI NIE!
B OMSTANDERS/FAMILIE VAN DIE PASIENT
PASIENT IS DIE BRON VAN BESTRALING!!!
Die pasient self skep dus ‘n bestralings probleem indien hy
met gesonde mense in aanraking kom post terapeuties
Voorsorg maatreels moet dus getref word om die Radio-
aktiewe pasient se kontak met ander mense(veral swanger
vrouens en klein kindertjies) tot ‘n minimum te beperk
Pasient se uriene is ook radio-aktief, veral in die eerste 2 dae
post terapie
Pasient moet genoeg vog inneem, blaas gereeld ledig, tiolet
2x spoel na gebruik en hande behoorlik was. Mans moet veral
versigtig wees om nie uriene te mors nie!!
WAT GEBEUR MET DIE PASIENT NA DIE RA-TERAPIE?
OPVOLG EN ADJUVANTE TERAPIE mbv B BLOKKERS, ANTI-
TIROIED MEDIKASIES ENS
•Maksimum effek van die RAI terapie word eers 8-12 weke
post terapie bereik
•Gereelde opvolg bloed ondersoeke moet gedoen word
vanaf 5 weke post terapie (vroeer is dit ‘n probleem,
agv die bestralings tiroieditis beeld)
•Hipotireose so gou moontlik diagnoseer en begin
behandel
•Volgehou B blokker terapie word aanbeveel om die effek
van die bestralings tiroieditis te behandel
•Opvolg diagnostiese uitwerk en behandeling kan eers na
3 maande weer gedoen word.