Post on 17-Jan-2016
description
.
Cake Sale: 1 March
2013 started with a “bang”!
I’m not going to buy my kids
an encyclopedia. Let them walk to school like I
did.
Redenaars-kompetisie: 14 Feb Almal is welkom om te kom luister!
22 Feb: Interlaer
A warm welcome to all our new learners who enrolled in our school for 2013!
Gr 1 : Antonie
van Niekerk lyk in sy skik met die groot
skool.
“I like this
school already!
”
14 Feb:Valentine’s Day!!
Tennis
Swimming
ATK
V
Newsletter 11 Feb 2013
Athletics Dates:
31 Jan: Middagbyeenkoms
5 Feb: Numbi (away)
12 Feb: Kringbyeenkoms
19 Feb: Sub district
(Lydenburg)
22 Feb: Interlaer (tuis)
Interhuis uitslae:
Jnr Victrix Ludorum: Sandra
Mudavanhu
Jnr Victor Ludorum: Thando Nkosi
Snr Victrix Ludorum: Chanté Gouws
Snr Victor Ludorum: Padney Mogane
Beste baanatleet: Dogter: Chanté
Gouws
Seun: Padney Mogane
Beste veldatleet: Dogter: Morgan
Botha
Seun: Padney Mogane
Beste middelafstandatleet: Dogter:
Andile Sebashi
Seun: Nhlanhla Maseko
Athletics
Athletics
Baie dankie aan al die ouers wat bereid was om te kom help - Julle hulp word baie waardeer!
Padney Mogane: Beste Seuns
atleet vir veld en baanitems, Snr Victor Ludorum
Op 17 Januarie 2013 het Laerskool Sabie 100
jaar oud geword!! Die leerlinge het die
mooiste koeke skool toe gebring.
Jean-marie Loots se pragtige koek
het 1ste prys ontvang!
Die leerlinge het vir die tannies en ooms by die Sabie Aftree-oord koek gevat en hulle was baie
dankbaar!
25 Januarie het ons atlete by Nelspruit Primary deelgeneem. Baie geluk aan al die atlete wat medaljes ontvang het.
Mom and Dad please remember to pay my school fees
every month!!”
Will you pleae donate unused trousers, tracksuit pants, culottes
and shoes. Any contributions will be appreciated.
Will you pleae donate unused trousers, tracksuit pants, culottes
and shoes. Any contributions will be appreciated.
Baie geluk aan Juf Lizelle Hinds en haar man Joekie met die geboorte van Junelle. Ons hoop sy sal baie vreugde in hulle familie bring.
Woodlands Gala Uitslae 26 JanuarieVlinder D 0/10 2de: Caelyn Rossouw
D 0/12: 3de Taegan RossouwD 0/13 1ste: Jané Vermaak; 3de Jean-Mari
LootsS 0/13 3de: Kees Piet Barnhoorn
Rugslag:D 0/11 1ste: Ané Davey
S 0/11: 3de Alexander GeorgiadesD 0/12 3de: Sonet VermaakD 0/13: 2de Jané Vermaak
S 0/13 3de Kees Piet BarnhoornBorsslag:
D 0/11 2de Ané DaveyD 0/12 1ste Sonet VermaakD 0/13 2de Jané Vermaak
S 0/13 2de Demetris GeorghiadesVryslag: D 0/12 1ste Sonet Vermaak
D 0/13 2de Jané VermaakS 0/13 2de Demetris Georghiades
D 0/13 1ste 100 m wisselslag Jané Vermaak2de Sonet Vermaak
Swem
Chess: SA Junior Chess Championships 2012: Cape TownWe had our annual chess competitions at Cape Town and 11 of our children represented Bohlabela. Julie Visser, Alexander Maartens, Michael Lombaard, Jacques Schoombie, Herman Lewies, Abraham van der Walt, Xavier Dennison, Joshua Mitchell, Ali Ubisi, Thapelo Mashile, Ndabenhle Masina. We would love to thank all the parents who supported us during 2012 and hope they will do the same this year. Our principal, staff, thanks for the support .
Birthday
Friends:
Jizelle Amon
Mariaan Davel
Sunel Marx
Chanel van
Staden
Thandeka
Vilankulu
Graham
Whitticker
Anuschka van
Heerden
Baie geluk aan juf
Elma Olivier wat
op 29 Jan verjaar het!
Birthdays for Feb:
Ané de KockThandeka Vilankulu
Elaine Paris
Die skool het ‘n debiet/
kredietkaart fasiliteit
vir betaling van skool-
geld, skoolklere of
enige ander betalings.
Thought for the week:“Never hate people who are jealous of you, instead love them because they’re the ones who think you are better than them. Silent lips may avoid many problems, but smiling lips may solve many problems, so always have a smile on your face in the beautiful journey called LIFE”Tennis: Op 26 Januarie het ons tennisspelers in
Nelspruit gaan speel. Hul het van hul
wedstryde gewen en van hul verloor, maar
het baie goed gespeel. Ons is baie trots op
julle!
At Bosvolkies we learn through play!
Ons wil net baie welkom sê aan al
ons Gr R maatjies. Gr R:
please remember that our
programme starts at 7:30. Onthou dat ons 7:30 soggens begin met ons
program. Ons wil graag al die Gr R ouers bedank vir
die benodigdhede wat julle skool
toe gestuur het!