Are You Infected By The Mediocrity Virus

Post on 15-Jul-2015

95 views 18 download

Tags:

Transcript of Are You Infected By The Mediocrity Virus

Volksrust Recorder - News / Column31 October 2014 Recorder 4

Mediocrity has been on my mind a lot lately. With poor service delivery in both the public and privatesectors running rife, dropping education standards and the stress that unchecked crime brings, how could itnot be? Smug and arrogant as I am, it is easy for me to lambast those that suffer from the mediocrity virus.You’re, of course, smart enough to know that when I lash out, I’m just projecting, aren’t I? I suffer from themediocrity virus too.I know that I’m not always 100% present in every situation. I don’t always bring my A-Game to everysituation, be it work, relationships, intellect, community and health.To be brutally honest, I sometimes just get through my day by the skin of my teeth. It’s almost enough tomake me believe that I do have a guardian angel looking out for me. Because if it were only up to me, Iwould be floundering a lot more than I already am.But, it’s hard, isn’t it … saying “No” to mediocrity?It takes real guts, moral courage and risk to shun the virus.Why?Because, in the real world, the Utopian concept of excellence is shunned. Mediocrity is covertly encouragedbecause it allows things to run (not smoothly – but run nonetheless). We like (or tolerate) the status quo sothat we don’t rock the boat. We avoid having the courageous conversations with a wayward child, atroubled spouse and a non-performing employee because we are scared to upset the apple cart and actuallybring up issues that we have to face and resolve.In fact, those folks who do stand for something and say “Enough”, are vilified, shut up, fired andinstitutionalised. They hold a mirror up to us that we don’t want to look at. Because to look at how we havesettled for less by swimming in the pool of mediocrity is just too much to withstand, isn’t it?To be told that we can do more and be more is too much of a burden because it means that we will actuallyhave to come to terms with who we are, do some real work and use our given potential so that we canfulfill our destiny.Raising the bar and ridding ourselves of the mediocrity virus is messy, isn’t it?Of course it is. But, may I suggest that we try it anyway because we only have one shot at this adventurecalled life. We may as well make every moment we have count and every moment we have, a moment tobe proud of.We weren’t created as Elbert Hubbard said in A Message To Garcia to give slipshod assistance, foolishinattention, dowdy indifference and half-hearted work.No, we were not designed to be average. We were designed to leave this world having given more than wehave gotten. We were designed for a purpose, to do something significant and make a difference.jacques@jacquesdevilliers.comwww.jacquesdevillier.co.za

ChangeChangeChangeChangeChangeYour StoryYour StoryYour StoryYour StoryYour Story

with Jacques de Villiers

Are you infected by themediocrity virus?

Moet werkgewers siektesertifikate wat deur tradisionele genesersuitgereik is, aanvaar? Terwyl daar tans nog geen sodanigeverpligting blyk te wees nie, sal dit na alle aanduidings binnekort'n werklikheid word. Met ingang van 1 Mei 2014 het sekerebepalings van die Wet op Tradisionele Gesondheidspraktisyns(“die WTG”) in werking getree. Die belangrikste gevolg hiervanis die stigting van die Tussentydse Raad op TradisioneleGesondheidspraktisyns van Suid-Afrika (die “Raad”). Met dieeerste oogopslag lyk dit asof die deur nou oop is vir geregistreerdetradisionele genesers om siektesertifikate as bewys van onvermoëingevolge Artikel 23(2) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardesvan 1997 uit te reik. (Ingevolge hierdie artikel sal 'n´siektesertifikaat slegs geldig wees indien dit uitgereik enonderteken is deur 'n persoon wat gesertifiseer is om pasiënte tediagnoseer en te behandel en wat geregistreer is by 'n´beroepsraad wat deur 'n Parlementswet daargestel is.) Dit blykegter dat werkgewers op hierdie stadium nie onder enigeverpligting staan om 'n siektesertifikaat deur enigeen wat voorgeeom 'n tradisionele geneser te wees, te aanvaar nie. Die redehiervoor is dat die WTG dit in die vooruitsig stel dat verskeieregulasies deur die Minister van Gesondheid in konsultasie metdie Raad gemaak gaan word. Hierdie regulasies sal, onder andere,die bestuur en beheer oor die registrasie, opleiding en gedrag vanpraktisyns hanteer. Die administrasie van gesondheidsorg deurtradisionele genesers is baie anders as vir konvensionele Westersemediese praktisyns. Die vraag is nou tot watter mate dit uit diewyse waarop tradisionele genesers gereguleer word, sal blyk. Ditsal interessant wees om te sien watter standaarde vir kwalifikasievir registrasie gestel sal word, asook hoe hulle gedrag gereguleersal word. Daar is rede tot kommer as 'n mens die mate waartoesiekteverlof reeds misbruik word in ag neem, ten spyte van dierelatief streng vereistes rondom die registrasie en gedrag vanmediese praktisyns wat tans ingevolge die Wet opGesondheidsberoepe van 1974 (die “WGB”) geregistreer is. Daaris ook die vraag oor of die inhoud van 'n sertifikaat inooreenstemming met 'n stel etiese reëls voorgeskryf sal word,soos tans die geval is met gesondheidspraktisyns wat ingevolgedie WGB geregistreer is. Indien nie, is die potensiaal vir misbruikselfs groter. Wat moet werkgewers dus doen terwyl hulle wag virdie regulasies om uitgevaardig te word?'n Werkgewer wat 'n siektesertifikaat, uitgereik deur 'n persoonwat voorgee om 'n geregistreerde tradisionele geneser te wees,ontvang, hoef dit nie te aanvaar as bewys van siekte ingevolgeartikel 23 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes nie. Wanneerregistrasie egter moontlik word, kan werkgewers daarop aandringdat die sertifikaat ’n registrasienommer spesifiek met die Raadbevat (nie met enige ander geassosieerde liggaam nie). As daarenige twyfel oor die egtheid daarvan bestaan, kan die Raadgenader word om dit te bevestig.Artikel geskryf deur Jan Truter van Labourwise

Vanuit dieSakekamer

Siektesertifikate deurTradisionele Genesers

Laerskool Pionieris baie trots op dievolgendemusiekleerlinge,wat op 21 Oktoberteorie-eksamens

Goeie ALMSA-uitslaevir Laerskool PionierMusieksentrum

geskryf het en op 27 Oktober ALMSA praktiese eksamens gespeel het. ‘n Baie spesialegeluk aan Me Almaré de Jager wat Graad 7 ALMSA gespeel het en ‘n welverdiende GoueErerol (93%) behaal het.

*Margha Greyling (Gr 5): Viool Vgr1: 88% - Met lof & Teorie Vgr 1: 98% - Ererol

*Naledi Phiri: Keyboard Pgr 1 (Gr5): 85% - Merit & Theory Pgr 1: 97% - Roll ofHonour

*Ruben Prinsloo: Klawerbord Inis (Gr4): 91% - Ererol & Teorie Inis: 96% - Ererol

*Surika Struwig Klawerbord Inis (Gr4): 89% - Met lof & Teorie Inis: 100% - Ererol

*Alea Uys (Gr6): Klavier Gr 1: 88% - Met lof & Teorie Gr 1: 95% - Ererol

*Tehillah Engelbrecht (Gr6): Teorie Gr 2: 99% - Ererol

*Micaela Erasmus (Gr6): Teorie Inis: 90%Baie dankie vir julle harde werk! Soos altyd, is die musieksentrum ongelooflik trots opjulle! Soos die Skoollied sê: “This is Pionier where I want to be, come join us, we are theBEST!!”

Agter: Ruben Prinsloo, Tehillah Engelbrecht, me Almaré de Jager, Alea Uys, NalediPhiriVoor: Micaela Erasmus, Margha Greyling, Surika Struwig

Kontak Willem Hüsselmann vir verdere inligting by082 415 7725